You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
Login  |  Register
Bull's eye view: Vodacom Blue Bulls vs. Vodacom Cheetahs


Derick Kuun © Gallo ImagesThe Vodacom Blue Bulls will play against the Sharks in the ABSA Currie Cup final for only the fourth time in history after Frans Ludeke's troops thumped the Vodacom Free State Cheetahs 32-19 at fort Loftus on Saturday.

The Bulls were in complete control of the game and the fact that they had 60 percent of the possession as well as 60 percent territory advantage is a good indication that they had the better of their opponents.

It is further worth mentioning that the Bulls stole five of the Cheetahs' ball in the line-outs and the pack, who did extremely well in the scrums, hooked two tight heads.

This is what the coaches said about Saturday's performance against the Free State Cheetahs.

Frans Ludeke (head coach):

"Semi-finals are always tough matches regardless of the score and Saturday's clash with the Cheetahs was no exception. I think we took out chances in the first half to score some points and the fact that John Mametsa scored just before the break meant a lot to us.

"Our defence was awesome and I think we played quite well from second phase ball. This was a great team effort and I was very pleased with our composure, our decision making and the way we saw out the match in the last ten minutes."

John McFarland (defence coach):

Everybody is speaking about the Bulls' defence and now we get a chance to see what John thought about the terrific defensive effort

"I think our defence against the Cheetahs was a tribute to the players for their commitment to the cause. We have work extremely hard to get into the position of hosting a home semi-final and we didn't want to let go of it.

"It was great to see that the guys were so physical on defence and all the players worked very hard off the ball for each other.

"Our chasing lines (when the Bulls kicked the ball) were very good and our defensive scrambling (to get back into position) was also outstanding. All in all it was a very pleasing performance."

Pieter Rossouw (backline coach):

"I think it was a very good all round performance. Tactically we were very good but I think we can work on our accuracy from first phases and we conceded too many penalties.

"Our defence was absolutely outstanding and the turnovers we made led to tries.

"From a backline perspective I think that Fourie du Preez, Morné Steyn and Wynand Olivier played very well. Zane Kirchner also showed what a class player he is in spite of all the critique he had to endure in the week leading up to the semi-final."

Vlok Cilliers (kicking coach):

"Our tactical kicking was very good and what stood out is that we won back six or seven of our own kicks. The fact that we were never pinned down in our own half says a lot about the kicking game of Fourie du Preez, Morné Steyn and Zane Kirchner and from a coaching perspective it was just nice to be rewarded with a place in the final after a lot of hard work.

"The experience of the Springboks helped our cause a lot and it was good to see that the team kept their composure and remained calm under all circumstances."

AWARDS:

After every match the Vodacom Blue Bulls hand out six awards for players who did extremely well in different areas of the game.

Bison (most cleans):

Victor Matfield. Our captain made 26 in 80 minutes

Sniper (most tackles):

Deon Stegmann. He made 17 in 80 minutes

Hit-man (Biggest tackle):

Gurthrö Steenkamp

Ant (best back):

Fourie du Preez

Workhorse (highest work rate):

Wikus van Heerden

Bumble bee (manager's award):

Fourie du Preez. Du Preez had a wonderful all round game and he again showed his worth in a tight game like Saturday's. His tactical kicking together with his decision making was excellent and he is just one of those guys who you want in your team for any play-off match.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. ste soos die BULLE!!
Posted by BLOUALLENT (CAPE TOWN) Tuesday, October 14, 2008 - 07:04
2. Stegmann is absoluut in 'n klas van sy eie. Sit die "groot" name van WP,Cheetahs,Sharks en selfs Baywatch & kie van Tvl week na week ore aan! En dan wag Pottie op die bank! Ek sou minder windgat wees as wat die chokers is oor hulle losvoorspelers!
Posted by Bloubosvelder (Lephalale) Tuesday, October 14, 2008 - 07:05
3. Bulle hoopvol oor Akona; Jaco speel dalk in Super14
MORRIS GILBERT
14/10/2008 12:32:18 AM - (SA)

Pretoria. – Die Blou Bulle se rugbykamp sal eers Maandag weet of sy beste regtervleuel, Akona Ndungane, op 25 Oktober in Durban teen die Sharks in die Curriebeker-eindstryd sal kan speel.

Ndungane, wat las van ’n dyspierbesering het, het gister die eerste keer voluit begin hardloop.

“Akona reageer goed op behandeling. Ons sal hom goed dophou en Maandag ’n besluit oor sy beskikbaarheid neem,” het die spandokter, Org Strauss, gesê.

Gelukkig vir die Bulle het die strydros John Mametsa met sy vertoning teen die Cheetahs in die halfeindstryd gewys watter waardevolle plaasvervanger hy is.

Mametsa, wat dié seisoen in sy 100ste wedstryd drie drieë vir die Bulle teen die Leeus in Johannesburg gedruk het, tel nie om dowe neute onder die voorste driedrukkers in die CB-reeks nie.

Die Bulle sal graag hul sterkste span vir die eindstryd wil kies, maar nie met Ndungane waag as hy nie heeltemal van sy besering herstel het nie.

Frans Ludeke, afrigter van die Bulle, het aangedui hy sal net aan die 22-tal verander wat teen die Cheetahs diens gedoen het as Ndungane kan speel of beserings dit noodsaak.

Volgens Strauss het niemand in die halfeindstryd seergekry nie. As alles sonder voorval verloop, behoort Ludeke en sy afrigting­span ’n beseringsvrye spelerskorps te hê.

Intussen lyk dit of die veelsydige Springbok-agterspeler Jaco van der Westhuyzen volgende seisoen weer vir die Bulls in die Super14-reeks kan uitdraf.

Van der Westhuyzen speel klubrugby vir die NEC in Japan, maar was onlangs terug in Suid-Afrika vir die geboorte van sy derde kind. Hy het in dié tyd saam met die Bulle litte losgemaak en het skerp gelyk.

Ian Schwartz, die Blou Bulle Maatskappy se sakebestuurder, het gesê volgens die reëls­ van die Internasionale Rugbyraad kan nog nie met Van der Westhuyzen onderhandel word nie. “Jaco sal danksy sy veelsydigheid en kennis van die Bulls se kultuur en spelpatroon altyd vir ons ’n aanwins wees. As hy wel beskikbaar is, sal ons hom graag wil gebruik.”

Die Bul-flank Deon Stegmann het sy kontrak tot einde 2011 verleng.

WELL DONE STEGGIES!!
Posted by BLOUALLENT (CAPE TOWN) Tuesday, October 14, 2008 - 07:06
4. The Sharks regret to inform fans that all tickets for the Absa Currie Cup final taking place on Saturday 25 October at The Absa Stadium Durban have been sold out.

Finals don't come around too often and when they do, fans are quick to snatch up all available tickets before they are sold out. Sharks' fans have been fortunate to have two home semi-final and two home finals in two years which is more than the average. With the Sharks having finished the pool stages of this year's Absa Currie Cup at the top of the log - like last year's Vodacom Super 14 - they have again secured home ground status to host two finals in two years

Unfortunately, for those who were unable to get hold of tickets, the bad news is that all stand tickets to the final are now sold out. There are limited seats left on the Scholar Benches at R150 each.

The Sharks would like to thank everyone who has been behind the team all season and thank them for their continued support.

Hulle is reg ja "FINALS DON'T COME AROUND TOO OFTEN" en dan choke hulle nog as dit kom ook!!
Posted by BLOUALLENT (CAPE TOWN) Tuesday, October 14, 2008 - 07:08
5. Nog nie hoeveelhede en pryse vir die pakkette nie? Lyk vir my dit gaan ook 'n helse scramble afgee en ons kyk maar op die kassie!
Posted by Bloubosvelder (Lephalale) Tuesday, October 14, 2008 - 07:18
6. Hartlike goeie more Bulle !!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Tuesday, October 14, 2008 - 07:23
7. Tellings vir die Finaal:

BLOU BULLE 20 - 07 Sharks - LB
BLOU BULLE 24 - 19 Sharks - AK
BLOU BULLE 09 - 22 Sharks - Scarface
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Goeters
BLOU BULLE 24 - 16 Sharks - Zet
BLOU BULLE 34 - 28 Sharks - Boland
BLOU BULLE 25 - 21 Sharks - BLOUALLENT
BLOU BULLE 15 - 12 Sharks - Choppie
BLOU BULLE 27 - 19 Sharks - Antoinette
BLOU BULLE 23 - 13 Sharks - Boer
BLOU BULLE 17 - 30 Sharks - BITE*ME
BLOU BULLE 09 - 18 Sharks - Elma
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Tuesday, October 14, 2008 - 07:26
8. Ek sou ook naar geword het,as ek gekies is vir die S/bokke,nie omdat ek so goed is nie,maar omdat my pa die grootste politieke gatkruiper in SA is .PUKE Walglike Watson,moet nooit weer in SA rugby speel nie.Ek is ook n Engelsman,maar trots om ook n "Dutchman" te wees
Posted by True2BlueBulls (Moreleta Park , Pretoria) Tuesday, October 14, 2008 - 07:34
9. True2BlueBulls
Na Fluke se "uitlatings" sal hy dalk nerens in die wereld weer speelkans kry nie(ek hoop so) !!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Tuesday, October 14, 2008 - 07:41
10. Terwyl ‘n dokter besig was om ‘n snywond op ‘n ou boer se hand te heg, praat hulle oor Luke Watson.

Die ou boer sê toe, “wel dok, hy is eintlik maar soos ‘n skilpad op ‘n hekpaal”

Die dokter is nuut in die Karoo en vra toe ‘n verduideliking:

Die ou boer sê toe die volgende:

“Wel dok, ons weet hy’t nie self daar gekom nie, hy hoort nie daar nie en hy weet nie wat om te doen as hy daar is nie en die heeltyd wonder jy wie is die dom @#%! wat hom in die eerste plek daar gesit het.”


Posted by BlueCon5 (Pretoria) Tuesday, October 14, 2008 - 07:47
11. BLOUALLENT sorry antwoord nou eers maar is aan en af op die blog,gaan okay hier in Vdbp dankie,gaan jy daar werk?
Posted by ALS BLOU (Vanderbijlpark) Tuesday, October 14, 2008 - 07:48
12. Môre almal en AK

My telling is ook Bulle 22 - 18 Sharks

Stegman moes man of the match gewees het Saterdag. Hy het omtrent al die balle by die cheeters gesteel. Wynand moet leer pass dan sal ons ook meer drieë agterlangs druk.
Posted by Rustig (Centurion) Tuesday, October 14, 2008 - 07:54
13. More Rustig.
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Tuesday, October 14, 2008 - 08:02
14. Hi Blue Buddies

BLOU BULLE 20 - 07 Sharks - LB
BLOU BULLE 24 - 19 Sharks - AK
BLOU BULLE 09 - 22 Sharks - Scarface
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Goeters
BLOU BULLE 24 - 16 Sharks - Zet
BLOU BULLE 34 - 28 Sharks - Boland
BLOU BULLE 25 - 21 Sharks - BLOUALLENT
BLOU BULLE 15 - 12 Sharks - Choppie
BLOU BULLE 27 - 19 Sharks - Antoinette
BLOU BULLE 23 - 13 Sharks - Boer
BLOU BULLE 17 - 30 Sharks - BITE*ME
BLOU BULLE 09 - 18 Sharks - Elma
BLOU BULLE 17 - 10 Chokers - Serena

We have to win - we can do it - Bulle although most of us can't be there in Durban there are thousands of us at home wearing our blue and cheering and shouting and screaming for our Bulls - GO BOYS - SHOW THE SHARKS THAT THEY DESERVE THE NAME CHOKERS
Posted by serena (Randburg) Tuesday, October 14, 2008 - 08:19
15. ALS BLOU,ja ek het n 2 jaar kontrak geteken met fitnessfirst(gymgroep).
Sal die Blou Bul naam daar hoog hou!!
Posted by BLOUALLENT (CAPE TOWN) Tuesday, October 14, 2008 - 08:27
16. Ons lynstane is steeds verdag - ek is steeds bekommerd oor Kuun se ingooie in die lynstane - hy kry dit nie reg op kritieke tye nie en dit is onaanvaarbaar - die BB afrigters sal baie hard hieraan moet werk
Posted by Realistix (Kempton Park ) Tuesday, October 14, 2008 - 08:33
17. Realistix, hy moet maar net vlak ingooi. Sy algemene spel is egter uitstekend en hy is soos 'n vierde losvoorspeler op die veld. Hy moet ook net leer om te pass as hy die breuk gemaak het.
Posted by Rustig (Centurion) Tuesday, October 14, 2008 - 09:15
18. Graag wil ek net dankie se aan Puke Watson vir sy verklaring by monde van sy pappie , ek sal my pappie en skoonpappie versoek om spoedig te reageer op sy verklaring deur monde van sy pappie en glo ek deur monde van my pappie en skoonpappie sal hy weer terugvoering kry deur middel van sy pappie.
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Tuesday, October 14, 2008 - 09:20
19. Rustig
Ek dink ook Derick is great! Vir my is hy sover ons beste voorspeler van die jaar. (Kort koppie voor steggies).
Posted by Galwyn (Stellenbosch) Tuesday, October 14, 2008 - 09:26
20. GOEIE MORE EDELE BLOU BUL BLOGGERS!

Nog n dag nader aan die 25ste.....dag van die GROOT oorlog!

BEREI VOOR BLOU BULLE! Die beker moet terugkom waar hy HOORT!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, October 14, 2008 - 09:26
21. Sharks 42 - Bulls 19
Posted by Sharko (Petoorsfontein) Tuesday, October 14, 2008 - 10:32
22. Rustig...jy maak seker 'n grappie ? Derick beter as Smit of Bismark ? HA HA HA HA HA HA...snaaksie...
Posted by Sharko (Petoorsfontein) Tuesday, October 14, 2008 - 10:33
23. Tellings vir die finaal:

BLOU BULLE 20 - 07 Sharks - LB
BLOU BULLE 24 - 19 Sharks - AK
BLOU BULLE 09 - 22 Sharks - Scarface
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Goeters
BLOU BULLE 24 - 16 Sharks - Zet
BLOU BULLE 34 - 28 Sharks - Boland
BLOU BULLE 25 - 21 Sharks - BLOUALLENT
BLOU BULLE 15 - 12 Sharks - Choppie
BLOU BULLE 27 - 19 Sharks - Antoinette
BLOU BULLE 23 - 13 Sharks - Boer
BLOU BULLE 17 - 30 Sharks - BITE*ME
BLOU BULLE 09 - 18 Sharks - Elma
BLOU BULLE 17 - 10 Sharks - Serena
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Rustig
BLOU BULLE 19 - 42 Sharks - Sharko
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, October 14, 2008 - 10:38
24. 5 babers nou!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, October 14, 2008 - 10:39
25. Baby blue baron - you've got it the wrong way around. In case you were planning to go to Loftus on the 25th...the final is in Durban....so, when giving score predictions, its SHARKS first, then blue puffs....:-)
Posted by Sharko (Petoorsfontein) Tuesday, October 14, 2008 - 10:41
26. Dagse Getroue Bloues -
sharko, this happens to be a Bulls forum, and we do things our way. In any case, putting the Bulls first when giving predictions, is one way of honouring a team that has distinguished itself over many years.
Posted by Little Blue Bull Tuesday, October 14, 2008 - 10:45
27. Little Blue Bull...ok...:-)

To be honest, I just hope its a good, clean, fair game. Lets hope Kaplan has a good day, and none of our Bokke get injured. Good luck Bulls.
Posted by Sharko (Petoorsfontein) Tuesday, October 14, 2008 - 10:49
28. Sharko, don't be dof! This is the BLUE BULLS blog. So, they are ALWAYS 1st here! Go and say what you wish on your own blog......
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, October 14, 2008 - 11:04
29. Who of you are going to Durban to watch the game ? I see the tickets are sold out.
Posted by Sharko (Petoorsfontein) Tuesday, October 14, 2008 - 11:05
30. Dag Bloues, maar die barbers is aan die gang hier. kom stel sommer vereistes aan die gasheer?
#30 Welkom, maar taalgebruik soos bo word nie hier toegelaat nie. Ek self voel baie erg geskok deur Luke se opmerkings.
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Tuesday, October 14, 2008 - 11:26
31. Ek hoop net die sharks kan 'n plan maak met parkering. Laas met die S14 finaal het ons myle ver gestap en moes 'n bus haal tot by die stadion.
Posted by Rustig (Centurion) Tuesday, October 14, 2008 - 11:31
32. Kom sharko, maak 'n plan man. Ek het vier kaartjies en reeds plek in 'n hotel.
Posted by Rustig (Centurion) Tuesday, October 14, 2008 - 11:33
33. Rustig...die blou bul ondersteuners moet stap. En dit gaan reen daai dag.

Dont worry, the rain will hide your tears...

Posted by Sharko (Petoorsfontein) Tuesday, October 14, 2008 - 11:44
34. Tears of joy - yet again!!!
Posted by Little Blue Bull Tuesday, October 14, 2008 - 11:46
35. Goeie dag almal

Lekker dag net baie warm veral as jy moet uit gaan plant toe met volledige PPE.
Posted by BITE*ME (SHARK TANK) Tuesday, October 14, 2008 - 11:50
36. Sharko,

Last year, the Sharks-supporters were crying....

Remember the Super 14..???

Hie hie hie hie ....!!!!
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Tuesday, October 14, 2008 - 12:07
37. Sharko, parkering is 'n probleem by die shark tank. Put you money where your mouth is en doen iets daaromtrent.
Posted by Rustig (Centurion) Tuesday, October 14, 2008 - 12:14
38. Tue, 14 Oct 2008 10:44

Bring me some Boks: Eddie Jones in discussion with SA teams

South Africa's leading players could soon be "loaned" to English Premiership club Saracens on a sabbatical arrangement similar to Dan Carter's six-month deal with French outfit Perpignan.

Eddie Jones, former Wallaby coach and technical advisor to the World Cup-winning Springbok team last year, is on a fleeting visit to South Africa to formalise the deal on behalf of his club, Saracens.

Jones, who joined Saracens as a Director of Rugby at the start of the 2008/09 season, has already been in preliminary discussions with the Blue Bulls management and will also chat to Western Province officials this week.

In an exclusive interview with rugby365.com Jones confirmed that the "loan agreement" is one of the key reasons for his visit to South Africa.

He returns home later this week to resume his duties at Saracens, ahead of their European Challenge Cup Round Two match against Italian outfit Viadana at Stadio Luigi Zaffanella on Saturday.

Carter's deal with the French Top 14 club was ground breaking, in that it allows the player to enjoy the European experience, without being lost to New Zealand rugby.

He will join Perpignan after the All Blacks' end of year northern hemisphere tour and Carter would return to New Zealand in June 2009.

Jones, speaking after he had met the Bulls coaching staff and management on Monday, explained the reasons for his visit - despite a hectic European schedule.

"Obviously we have the same owners in the SAIL company," he told rugby365.com, adding: "So what we would like to do is try to maximise intellectual knowledge between us and the Bulls and us and the Stormers.

"We are looking to share ideas with coaching staff, in terms of strength and conditioning, player management, medical and coaching.

"Then there is also the win-win situation of player exchange," he said.

Jones said that while English clubs are always seen to be taking players out of South Africa, Saracens are looking to return the favour.

"What we'd like to do, because of the special relationship we have with the Stormers and Bulls, is if we have some good player who need some game time and the Stormers and Bulls are short in those positions, to loan those players to the South African provinces.

"Conversely, the other way round, if there are some young players who aren't getting much game time and we need a player in that position they'll come to us on loan.

"We'll help develop them and send them back to the Stormers and Bulls a better player.

"The last situation is your very high profile player, who maybe want a European experience , but rather than go the full hold and sign and cut their ties with their provinces - particularly in South Africa where the players have a very deep relationship with their provinces - are able to take a sabbatical of five or six months or a full season.

"They can come and play with Saracens, we develop that player even more, they enjoy a different culture and then go back to play for the Bulls and Stormers again."

Jones said that the discussions are at a "preliminary" stage and no specific players have been mentioned.

"We've had some good chats [Monday] with the Bulls and we'll continue to chat," he said, adding: "There's certainly no-one in particular at the moment."

Jones, because of the fleeting nature of his visit, didn't really have much time to help the Bulls ahead of the Currie Cup Final against the Sharks in Durban on October 25, but he is still putting his money on a Bulls win.

"The Bulls by eight," was is straight-forward reply when asked about a possible result in the Final.

While he has not been able to help the Bulls coaching staff much, Jones said he was very happy to see how far the team from Pretoria has come along this season - after a very shaky start in the Super 14.

"It is one of the pleasing things to see how the team has developed," he told rugby365.com.

"With the team having been so successful in the Super 14 under the old laws, they probably struggled early on - with a number of other issues as well - to find their game.

"But now they've found their balance in terms of the ELVs and they are going pretty well."

The Saracens boss also said he has not followed all of the Currie Cup action this season, but watched the latter stages of the competition and also the semifinals.

"We tried to see if some teams - like Western Province, the Blue Bulls and the Sharks - are doing something innovative in terms of how they interpreted the ELVs," he added.
Posted by BLOUALLENT (CAPE TOWN) Tuesday, October 14, 2008 - 12:20
39. RUGBY ONDERSTEUNERS PAKKET NA DURBAN - 24 - 26 Oktober 2008

- 2 Nagte se Verblyf by die City Lodge Umhlanga - Langs Gateway;
- Ontbyt elke oggend ingesluit;
- Kaartjie op Paviljoen - Curriebeker Finaal;
- Vervoer in Durban in Luukse Bus;
- Aandenkings geskenk van KNEC af;
- KNEC verteenwordigers beskikbaar.

R 2 400 per persoon wat deel.
R 750 addisioneel vir enkel verblyf.

Skakel KNEC sports tours & events by 086 123 knec om jou plek te bespreek of besoek ons webstuiste by www.knec.co.za vir meer inligting.
Posted by KNEC (Johannesburg) Tuesday, October 14, 2008 - 12:25
40. Currie Cup semifinals - Stats
Tue, 14 Oct 2008 11:47
Click here

The two Currie Cup semifinals - Sharks vs Lions in Durban and Blue Bulls vs Cheetahs in Pretoria - both produced clear-cut winners and now we have two tense weeks before the final. We have some statistics from the two semifinals.

Sanctionary Cards

Mercifully there was not a card, sickly yellow or hectic red.

Cited and Suspended

Nobody.

(i) Sharks vs Lions

Penalties conceded: 21

Sharks: 13
Lions: 8

Reasons for the penalties:

* = points scored

Sharks
Tackle: 5 (Kankowski, Bismarck du Plessis, Mtawarira, Botes, Barritt)
Offside: 5 (Kankowski 2, Michalak, Bismarck du Plessis, Deysel)
Discipline: 3 (Sykes - high tackle; Bismarck du Plessis - man without ball; Mtawarira - late tackle)

Lions
Tackle: 5 (Wheeler, Joubert** 2, Grobbelaar, Van Zyl*)
Offside: 3 (Van Zyl* 2, Reynecke*)

Each side missed a penalty kick at goal

Line-outs

Sharks: 9 (1 lost, 1 skew, 2 free kicks)
Lions: 16 (5 lost, 1 skew, 1 free kick)

Scrums

Sharks: 9 (2 reset, 1 collapse)
Lions: 12

The number of resets is noticeably small.

Free kicks

Sharks: 3 (1 line-out, 2 marks)
Lions: 3 (2 line-outs, 1 mark)

Drop-outs

Sharks: 1
Lions: 3

Stoppages: 78

Injury stoppages: 5
Replacements: 15

Kicks: 61

Sharks: 35
Lions: 26

Tackle/ruck: 138

Maul: 11

Advantage:

Played: 26
Effected: 14

Tries: 4

Sharks: 2
Lions: 2

Penalties goaled:

Sharks 5

(ii) Blue Bulls vs Cheetahs

Penalties conceded

Blue Bulls: 14
Cheetahs: 7

Reasons for the penalties:

* = points scored

Blue Bulls:
Tackle: 8 (Stegmann*, Spies*, Rossouw, Van Heerden 2, Gerber, Mametsa & Olivier, Delport)
offside: 1 (Matfield)
Scrum: 2 (Kruger 2)
Discipline: 3 (Stegmann - man without ball, Delport - high tackle, Rossouw - air tackle)

Cheetahs:
Tackle: 5 (Brüssow** 2, A Strauss, Nokwe, De Bruyn)
Offside: 2 (Smith, Fortuin)

Cheetahs missed two penalty kicks at goal.

Line-outs

Blue Bulls: 9 (1 lost, 1 quick)
Cheetahs: 18 (3 lost, 1 skew, 1 free kick)

Scrums

Blue Bulls: 5
Cheetahs: 9 (3 reset, 1 collapse, 2 lost, 2 penalties)

Free kicks

Blue Bulls: 2 (1 mark, 1 line-out)
Cheetahs: 0

Drop-outs

Blue Bulls: 3
Cheetahs: 1

Stoppages: 71

Injury stoppages: 3
Replacements: 6

Kicks: 64

Blue Bulls: 31
Cheetahs: 33

Tackle/ruck: 144

Maul: 7

Advantage:

Played: 9
Effected: 3

Tries: 4

Blue Bulls: 3
Cheetahs: 1

Penalties goaled:

Blue Bulls: 3
Cheetahs: 4

Drop goal

Blue Bulls: 1
Posted by BLOUALLENT (CAPE TOWN) Tuesday, October 14, 2008 - 12:27
41. BLOUBULBROERS EN SUSTERS.

Hoekom die CB terugkom Loftus toe:

1. Loftus is sy huis. Dis waar hy hoort. Hy verlang na ons

2. Die Bulle het nog nooit in 3 finale gespeel sonder om 1 keer te wen nie. 2005 verloor 2006 gedeel 2008 kan net wen wees.

3. Die Bulle is die underdogs. Dis great. DInk aan die sewentigs toe die Bulle ook die underdogs was 1975 1977 1978....


4. Die Sharks het nie die tradisie nie. Lojaliteit met 'n tjekboek aanmekaar geflans Die CB like dit niks.

5. Die Bulle se wenpersentasie in finale is 75% of so terwyl die laaste drie finale se wengemiddeld slegs 33 % was.

6. Diew Sharks is so seker hulle gaan wen die spelers se wenbonusse is klaar inbetaal.....

7. Durban is 'n vrot plek. Die CB haat dit daar

8. Die Bulle se spelers is beter meer lojaal en dis tel baie.

9. Omdat ek weet wat ek weet

10 Die natuur se wet van gemiddeldes reken ons moet hom vat. DDier natuur hou van rritme ensiklusse en herhaalbare patrone so 1968 1978 1988 1998 2008 2018 etv etc
Posted by bloubefoeterd (pretoria) Tuesday, October 14, 2008 - 12:38
42. Bloubefoeterd -
Ek hoop net nie ons wen die beker hierdie jaar en dan eers weer in 2018 nie lol!
Posted by Little Blue Bull Tuesday, October 14, 2008 - 12:50
43. Hi All
Great game on Saturday ( Well executed & realy thumped those cheetahs ) i wonder where oranja blood is today,still wondering what the hell happened when the blue tide came washing in.
Posted by blue is true (East London) Tuesday, October 14, 2008 - 13:03
44. Maybe oranje has gone to the doctor - my guess is that his urine has turned a lovely shade of light blue!!! And so has his tears.
Posted by Little Blue Bull Tuesday, October 14, 2008 - 13:10
45. nice one Little Blue Bull
Posted by blue is true (East London) Tuesday, October 14, 2008 - 13:14
46. I think we will have a lot of Shark supporters on our Blog next week giving us the same crap that oranja blood gave us.
Posted by blue is true (East London) Tuesday, October 14, 2008 - 13:17
47. They seem to think that if they do a lot of yapping here, their team might actually win something lol
Posted by Little Blue Bull Tuesday, October 14, 2008 - 13:20
48. Well that did the cheetahs a lot of good LOL
Posted by blue is true (East London) Tuesday, October 14, 2008 - 13:23
49. LBB #42

Wees gerus. Ons het hom tussen daai mylpaaljare ook baie gewen.

Ons is so ten minste so elke 4 jaar of wat die aleenhouer van die CB! En ons is due. Die laaste keer was 2004 onthou!!!
Posted by bloubefoeterd (pretoria) Tuesday, October 14, 2008 - 13:24
50. Befoeterd - Ja, die manne skuld my vir 2005 - al die pad opgery Pta toe!!!! Grrrrrrr! Ek was nogal self toe redelik befoeterd en "blue"

Blue is true, where in Slummies?
Posted by Little Blue Bull Tuesday, October 14, 2008 - 13:27
51. anyone on
Posted by serena (Randburg) Tuesday, October 14, 2008 - 15:02
52. Nope!!!!
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Tuesday, October 14, 2008 - 15:10
53. #39.....nou waar kry die ouens kaartjies?????
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Tuesday, October 14, 2008 - 15:16
54. Hallo Everyone!! It's been a LONG time since my last visit....and I suppose Way overdue!!

Sharks are gonna Get ya!!!!
Posted by Ice Babe (Being the COOLEST since 71 LOL) Tuesday, October 14, 2008 - 15:56
55. Baron - 6 babers nou. Plek gaan begin stink!
Posted by Little Blue Bull Tuesday, October 14, 2008 - 16:00
56. Miskien moet die Bulle vir Puke Watson koop, hulle sal bitter goedkoop wees
Posted by Wiper (Durbanville) Tuesday, October 14, 2008 - 16:03
57. Jip LBB! Weet van nog minstens 4 wat hulle opwagting voor die 25ste sal maak.......en n klomp nuwes dalk?
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, October 14, 2008 - 16:06
58. HALLO se Baron!! Lank laas gesels?? Hoe gaan met post 2?
Posted by Ice Babe (Being the COOLEST since 71 LOL) Tuesday, October 14, 2008 - 16:09
59. Trolling - ice (I hate the Blue Bulls) babe?
Posted by Little Blue Bull Tuesday, October 14, 2008 - 16:10
60. Hi Ice - Did you manage to get tickets for the final ?
Posted by bluepitbull (Pretoria) Tuesday, October 14, 2008 - 16:13
61. I am not posting any derogatory messages about sensitive issues, LBB....or, come to think of it...you might be a bit sensitive as you just scraped to a win on your ass last time...ok - then I suppose I am trolling...*grin*
Posted by Ice Babe (Being the COOLEST since 71 LOL) Tuesday, October 14, 2008 - 16:14
62. BPB....nah...out of luck on that!! You?
Posted by Ice Babe (Being the COOLEST since 71 LOL) Tuesday, October 14, 2008 - 16:15
63. Bulls fans - Het julle vandag in Beeld se briewekolom die skrywe van daai pateet, Wikus Louw van Drie Riviere gesien ? Ek hoop ons ondersteuners oorlaai Beeld met antwoorde op die man se belaglike stellings !
Posted by bluepitbull (Pretoria) Tuesday, October 14, 2008 - 16:16
64. Of course you are. As a self-confessed bull-hater you have no other reasonable reason for being on this site - we also do not enjoy our chatroom being polluted.
Posted by Little Blue Bull Tuesday, October 14, 2008 - 16:17
65. Ice - Yes, but had to pull a con-artist trick and pretend that we were Shark supporters !
Posted by bluepitbull (Pretoria) Tuesday, October 14, 2008 - 16:17
66. Ice - LBB obviously doesn't know you ...... be gentle !
Posted by bluepitbull (Pretoria) Tuesday, October 14, 2008 - 16:18
67. LOL@65!!! Its almost like Asskicker...he still owes me the bet!!

#66...nah, no mmind him....he sees SHARK and get paranoid...it does seem to happen to people..*wink*
Posted by Ice Babe (Being the COOLEST since 71 LOL) Tuesday, October 14, 2008 - 16:21
68. Bluepitbull, no need to ask a choker to be gentle with me. I am quite capable of standing up for myself - espescially where chokers are concerned!
Posted by Little Blue Bull Tuesday, October 14, 2008 - 16:24
69. #68...well if THIS is how you do it, you are not doing a hellevu job...I think BBRU are gonna give you your 2 week marching orders....
Posted by Ice Babe (Being the COOLEST since 71 LOL) Tuesday, October 14, 2008 - 16:25
70. Well - See you soon....I reckon a nice bantering could do no harm!! have a lekker evening!

BTW LBB....how do you know so much of me...stalker??
Posted by Ice Babe (Being the COOLEST since 71 LOL) Tuesday, October 14, 2008 - 16:27
71. LBB - Ice is actually one of the chokers allowed on this site, over a long period of time she has established herself as a rugby loving, humorous character. Don't be so serious man !
Posted by bluepitbull (Pretoria) Tuesday, October 14, 2008 - 16:33
72. Stuur hierie enetjie aan vir vrinne met kinners in matriek. lag 'n bietjie. SA het dit nodig.

DIT KAN ERGER WEES.


'n Pa loop verby sy seun se kamer en tot sy stomme verbasing sien hy
Die bed is netjies opgemaak en die kamer is aan die kant.

Toe sien hy 'n koevert op die kussing.
Dis gerig aan 'Pa'.

Met beklemming om sy hart tel hy dit op, skeur dit oop en lees die
Briefie...

Liewe Pa, dis met Groot spyt en verdriet dat ek vir jou skryf.
Ek moes wegloop saam met my nuwe meisie omdat ek nie met jou en Ma wou
rusie maak nie. Ek en Santie het ware passie ontdek. Sy is so oulik.
Ek weet julle keur haar nie goed nie, omdat daar so baie ringe deur haar
Lippe, neus en ander plekke is en sy vyf jaar ouer as ek is, maar is
Nie net passie nie, Pa.
Sy is swanger.

Santie s? ons sal baie gelukkig wees. Sy het 'n woonwa wat iewers in
'n bos staan en daar is 'n hele hoop vuurmaakhout vir die winter.
Ons wil sommer nog baie kinders h?.
Santie het my ook geleer dat dagga nie net sleg is nie.
Ons gaan sommer self 'n bietjie daarvan in die bos kweek en dit aan
die ander Mense in die kommune verkoop, dan kan ons met daardie geld
ander, duurder drugs soos COKE koop.
Intussen hoop en bid ons dat die wetenskap 'n kuur vir VIGS vind sodat
Santie gesond raak. Sy verdien dit!!!

Moenie bekommerd wees nie, Pa. Ek is darem al vyftien en kan na
Myself kyk.
Ontspan, en geniet die kleinkinders wat nog kom.

Met liefde
Jou seun,
Johan
NS!!!

Pa, niks hiervan is waar nie!!!!
Ek is by Jannie.
Ek wou Pa maar net daaraan herinner daar is baie erger dinge in die
lewe as 'n swak rapport.
Bel wanneer dit veilig is om huis toe te kom!!!

Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Tuesday, October 14, 2008 - 16:57
73. eish dis weer daai tyd,ek weet op die 25ste oktober gaan ek een van die klom trotse blou bulle wees!!! ek sien sommer klaar hoe ons manne die trofee oplug en aanskud!!!!
WEN OF NIE MY BLOED IS BLOU!!!!!!!
Posted by DIE HART BULL (OTJIWARONGO) Tuesday, October 14, 2008 - 20:03
74. Hallo gedugte Blou Bulle.

Weet julle dalk hoekom die final eers oor twee weke is???

Dit gee die Chokers n geleentheid om eerskomende Sat bymekaar te kom om te oefen om daai prop so vinnig moontlik terug in die sjampanje bottel te druk.
Posted by Blou Dino (Witbank) Tuesday, October 14, 2008 - 21:41
75. ICE.....How is MJ??? and is the new business doing well????
Posted by Blou Dino (Witbank) Tuesday, October 14, 2008 - 21:48
76. More,more.

Lieflike dag buite,hoop julle gaan almal n lekker dag he.
Posted by Blou Dino (Witbank) Wednesday, October 15, 2008 - 05:54
77. More. Hoeveel kos die buskaartjies?? Ek wil Durban toe! Ek hoop nie dis te duur nie, anders sal ek nie kan gaan nie
Posted by Blou Sonneblom (Pretoria - Bulls or nothing) Wednesday, October 15, 2008 - 06:12
78. More almal....
Veels geluk met die verjaarsdae vandag....Wanda en Weskaap!!!!Mag hierdie dag vir julle besonders wees en nog baie vorentoe!!!!!
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Wednesday, October 15, 2008 - 06:38
79. GOEIE MORE EDELE BLOU BUL BLOGGERS!

7 babers!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, October 15, 2008 - 06:45
80. Hi Ice, P2 is doing fine, thank you; he's very busy these days; a really astute businessman whose business is doing well despite the current economic climate.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, October 15, 2008 - 06:50
81. A-a-g shame....en daar klits die webbie die 7de baber! Kom ons se maar n otter het hom oornag deur die hounet opgevreet!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, October 15, 2008 - 06:52
82. Tellings vir die finaal:

BLOU BULLE 20 - 07 Sharks - LB
BLOU BULLE 24 - 19 Sharks - AK
BLOU BULLE 09 - 22 Sharks - Scarface
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Goeters
BLOU BULLE 24 - 16 Sharks - Zet
BLOU BULLE 34 - 28 Sharks - Boland
BLOU BULLE 25 - 21 Sharks - BLOUALLENT
BLOU BULLE 15 - 12 Sharks - Choppie
BLOU BULLE 27 - 19 Sharks - Antoinette
BLOU BULLE 23 - 13 Sharks - Boer
BLOU BULLE 17 - 30 Sharks - BITE*ME
BLOU BULLE 09 - 18 Sharks - Elma
BLOU BULLE 17 - 10 Sharks - Serena
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Rustig
BLOU BULLE 19 - 42 Sharks - Sharko

Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, October 15, 2008 - 06:53
83. Goooooooooooooooooooooooooooood morning BULLS !!!!!!!!!!!!!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, October 15, 2008 - 06:56
84. LB...LOL,ja kyk die babers loop mooi!!!!
Posted by Blou Dino (Witbank) Wednesday, October 15, 2008 - 06:57
85. Post #54
ICE !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
You must have lost it....
***LMGA***
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, October 15, 2008 - 06:58
86. Ja julle twee !!!!!

Weskaap en Wanda.
Baie lekker verjaar vandag !!!!
Julle word nou oud....
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, October 15, 2008 - 07:00
87. More BULLLLLLLLLLLLEEEEEEEEE

hey ICE.......last time i saw u was at the FORT.......and the BULLS thumped your Girls team.*lmga*

Tellings vir die finaal:

BLOU BULLE 20 - 07 Sharks - LB
BLOU BULLE 24 - 19 Sharks - AK
BLOU BULLE 09 - 22 Sharks - Scarface
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Goeters
BLOU BULLE 24 - 16 Sharks - Zet
BLOU BULLE 34 - 28 Sharks - Boland
BLOU BULLE 25 - 21 Sharks - BLOUALLENT
BLOU BULLE 15 - 12 Sharks - Choppie
BLOU BULLE 27 - 19 Sharks - Antoinette
BLOU BULLE 23 - 13 Sharks - Boer
BLOU BULLE 17 - 30 Sharks - BITE*ME
BLOU BULLE 09 - 18 Sharks - Elma
BLOU BULLE 17 - 10 Sharks - Serena
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Rustig
BLOU BULLE 19 - 42 Sharks - Sharko
BLOU BULLE 25 - 17 Sharks - P2
Posted by posts 2 (BULLAND) Wednesday, October 15, 2008 - 07:00
88. My other brother from another mother !!!!!!!
Howzit P2 !!!!!!!!1
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, October 15, 2008 - 07:05
89. Bulle het geen tekort aan dié troefkaart
SPORT REDAKSIE
15/10/2008 12:38:23 AM - (SA)

Pretoria. – Toepaslike ervaring kan een van die Bulle se groot troefkaarte in die Curriebeker-eindstryd teen die Sharks aanstaande Saterdag in Durban wees, skryf Morris Gilbert.

As Frans Ludeke (afrigter van die Blou Bulle) die verwagte een verandering – Akona Ndungane vir John Mametsa op regtervleuel – aanbring aan die 22-tal wat teen die Cheetahs in die halfeindstryd gespeel het, sal daar net twee eindstryd-nuwelinge in die beginspan wees.

Dit is Zane Kirchner (heelagter) en die flank Deon Stegmann.

Hoewel die flank Wikus van Heerden en stut Gurthrö Steenkamp nog nie vir die Bulle in ’n eindstryd uitgedraf het nie, het hulle dié grootheid van die oomblik al in ’n ander trui ervaar.

Van Heerden het in 2002 vir die Leeus teen die Bulle op Ellispark in die eindstryd gespeel, wat die Ligbloues met 31-7 gewen het. Die Bulle se Victor Matfield het in dié wedstryd sy eindstryd-buiging gemaak.

Steenkamp was in 2004 een van die Cheetahs se plaasvervangerstutte in die eindstryd teen die Bulle op Loftus toe die tuisspan met 42-33 geseëvier het.

Of dit blote toeval is of nie, die Bulle se aanvoerders, Matfield en Fourie du Preez, en hul puntemasjien, Morné Steyn, het die meeste eindstryd-ervaring. Aldrie speel teen die Sharks in hul vierde eindstryd.

In Matfield se drie vorige eindstryde was die Bulle twee keer aan die wenkant (2002, 2004) en het hulle een verloor (2005).

Du Preez was in 2003, 2004 en 2005 die Bulle se eindstryd-skrumskakel en soos Matfield het hy ’n wensyfer van 66,6 % (2 uit 3).

Steyn se eerste eindstryd was in 2004 toe hy soos in 2006 die plaasvervanger-losskakel was. In 2005, toe die Bulle deur die Cheetahs as kampioene onttroon is, het hy egter die nr.10-trui gedra.

’n Besluit oor Ndungane (dyspierbesering) se fiksheid sal nie voor Maandag geneem word nie, het die Bulle se dokter, Org Strauss, gister gesê.

Die Sharks gaan nie krap waar dit nie jeuk nie, skryf Liam de Carme.

Wat vir die Sharks sedert die begin van vanjaar gewerk het, moet enduit geld.

Dit is die ingesteldheid waarmee die Sharks die eindstryd benader. ’n Mens kan dalk ook redeneer dat hul denkrigting te doen het met die sêding “moenie regmaak wat nie stukkend is”.

“Ons gaan dinge dieselfde probeer hou,” het die Sharks se hulpafrigter Grant Bashford gesê.
Posted by BLOUALLENT (CAPE TOWN) Wednesday, October 15, 2008 - 07:23
90. Seun van Karoo ‘wil hom teen een van bestes in land meet’
15/10/2008 12:34:50 AM - (SA)

Pretoria. – Dit moontlike tweestryd volgende Saterdag tussen die Blou Bulle en Sharks se spe­sialis-baljagters kan een van die groot glanspunte in die eindstryd van die Curriebeker-rugbyreeks oplewer.

Die Bulle se oopkantflank Deon Stegmann (22) het gesê hy sien met groot verwagting uit na die stryd teen Jacques Botes.

“Jacques speel goeie rugby en of die oomblik nie reeds groot genoeg is nie, sal sy teenwoordigheid my nog meer aanspoor om uit te haal. Dit is altyd lekker om jou teen een van die bestes in die land op te weeg.”

Stegmann was dié seisoen een van die Bulle se groot uitblinkers omdat hy week ná week dieselfde hoë spelpeil handhaaf. Dis nie net die Bulle wat hom hoog aanslaan nie. Ander spanne kan ook getuig hoe klinies die baljagter om besit by die afbreekpunte meeding.

“My beste rugbybesluit was om nie ná skool (Grey Kollege) in Bloemfontein te bly nie, maar my loopbaan by die Bulle voort te sit. Ek het al op skool besef my beste posisie is oopkantflank, eerder as agtsteman, en by die Bulle is ek dadelik in dié rol ingespan.”

Hy beskou Richie McCaw as verreweg die gedugste teenstander met wie hy tot nog toe swaarde gekruis het en maak ’n studie van dié All Black-kaptein se spel.

“Dit verryk my as speler om ander top-oopkantflanke dop te hou. Ek is nog jonk en kan baie by die hardebaarde leer.

“Daarom beskou ek my as besonder bevoorreg om Wikus van Heerden as my flankmaat te hê. Hy is self ’n baljagter in eie reg. By hom het ek ontsettend baie as baljagter en mens geleer.”

Stegmann het gesê Curriebeker-rugby is hard, maar lekker. Hy onthou goed hoe sy buiging verlede jaar met dikgeslaande oë gepaardgegaan het. Dit was teen Griekwas in Kimberley en “seker maar ’n manier om te sê welkom tussen die groot honde”.

Stegmann, wie se ouers ’n plaas in die distrik Cradock het, praat nie graag oor sy eie deugde nie. Dit kos oorhaal om hom sover te kry om te sê waarom hy dink dat hy as baljagter slaag.

“Die eerste groot vereiste van enige goeie baljagter is dat jy nie bang moet wees nie. Jy moet bereid wees om die donkiewerk te doen, wat elke wedstryd met baie stampe en stote gepaardgaan.

“Tweedens speel vaart sekerlik ’n rol omdat jy ’n voordeel het as jy eerste by die afbreekpunt opdaag. Ek is bevoorreg dat ek op skool ’n naelloper was.

“Derdens speel my lengte of gebrek daaraan ook ’n rol deurdat my swaartekrag nader aan die grond is en ek makliker op my voete kan bly. Uiteindelik speel ek net so goed soos my talente en spanmaats my toelaat en is ek dankbaar teenoor almal wat dink ek is ’n goeie baljagter.

“Ek is ’n seun van die Karoo waar jy leer om vir alles, hoe klein ook al, dankbaar te wees. My ouers het my ook so grootgemaak dat ek nooit sal vergeet dat ek alleen tot niks in staat is nie.”
Posted by BLOUALLENT (CAPE TOWN) Wednesday, October 15, 2008 - 07:25
91. Goeie môre Blou Bulle, Bullinne & Bergbok.

Veels geluk aan Weskaap & Wandabul met jul verjaarsdae en mag die jaar vir julle net alle voorspoed inhou.
Posted by Bulletjie 1 (Bulle gaan Gaffel!) Wednesday, October 15, 2008 - 07:41
92. Beeld - Toepaslike ervaring kan een van die Bulle se groot troefkaarte in die Curriebeker-eindstryd teen die Sharks aanstaande Saterdag in Durban wees.

Of dit blote toeval is of nie, het die Bulle se aanvoerders, Matfield en Fourie du Preez, en hul puntemasjien, Morné Steyn, die meeste eindstryd-ervaring. Al drie speel teen die Sharks in hul vierde eindstryd.

In Matfield se drie vorige eindstryde was die Bulle twee keer aan die wenkant (2002 en 2004) en het hulle een verloor (2005).

Du Preez was in 2003, 2004 en 2005 die Bulle se eindstryd-skrumskakel en soos Matfield het hy ’n wensyfer van 66.6 % (2 uit 3).

Steyn se eerste eindstryd was in 2004 toe hy, soos in 2006, die plaasvervanger-losskakel was. In 2005, toe die Bulle deur die Cheetahs as kampioen onttroon is, het hy die nommer tien-trui gedra.

Selfs al slaag Ndungane nie Maandag ’n fiksheidstoets nie, sal Mametsa nie deur die eindstryd oorweldig word nie. Hy was in 2003 in die 22-tal van die Bulle wat die Sharks met 40-18 in die eindstryd geklop het.

Dié uitslag is nogal van groot toepassing op dié seisoen se eindstryd, want die Bulle het nog net een keer ’n uitspeelwedstryd teen die Sharks verloor.

Dit was in 1990 toe die Sharks op Loftus met 18-12 teen die Bulle in die eindstryd ge?seëvier het.

Buiten die oorwinning in die 2003-eindstryd, was die Bulle ook baas in die halfeindstryde van 1970 (24-8), 1998 (31-17) en 2002 (22-19).
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Wednesday, October 15, 2008 - 07:57
93. Morning Everyone!!

hallo Ass Baby!! And Post 2 (was nice meeting you by the way!)

P2...yeah, you did...but as they say this is going to be a new game...the old ones does not count...and this time you gonna be in the TANK....*grin* Are you guys going ???

71. LBB - Ice is actually one of the chokers allowed on this site, over a long period of time she has established herself as a rugby loving, humorous character. Don't be so serious man !
Posted by bluepitbull (Pretoria) Tuesday, October 14, 2008 - 16:33
**LMGA**....esih ons het net gechoke omdat ons daai tyd nog nie geleer het om ons bloubul steakies fyn te kou nie....ek dink Pappa Plum het hulle mooi tafel maniere geleer.....my Sharkies gaan FYN KOU!!!

Blou Dino...ek het SO lanklaas van MJ gehoor....sal bietjie kyk of ek hom in die hande kan kry!
Posted by Ice Babe (Being the COOLEST since 71 LOL) Wednesday, October 15, 2008 - 07:59
94. Beeld - Het Luke Watson werklik gedink dat hy met oop arms in die Bok-span ontvang sou word ná die dinge wat hy oor die afrigter Jake White en kaptein John Smit kwytgeraak het?

Hy het dit duidelik gemaak dat hy nie veel van White as afrigter en Smit as kaptein dink nie en het by sy opmerkings gestaan nadat hy teen die afrigter se sin in die Springbokspan ingesluit is.

Dit sou naïef van hom gewees het om te dink dat ’n rooi tapyt vir hom uitgerol sou word toe hy hom die eerste keer by die span aangemeld het.

Watson hou homself as ’n diep denker voor en hy kon nie die feit dat hy hom vir ’n louwarm ontvangs moet regmaak, misgekyk het nie.

Die bohaai rondom sy gedwonge insluiting alleen, sou sy spanmaats se tonge laat klap het.

Dit was sy besluit om hom onder uiters twyfelagtige omstandighede vir die Sprinbokspan beskikbaar te stel en hy was gewis nie gedwing om dit te doen nie.
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Wednesday, October 15, 2008 - 08:00
95. More more my blou maters,kom CB kom ons wag vir jou en het jou plekkie gereed gekry want jy hoort en is welkom hier! Baie geluk Wandabul en Weskaap met julle verjaarsdae mag julle geseend wees en nog baie BLOUBUL CB's oorleef!! En Wanda hoop jou man het daai R8 vir jou gekoop!!!
BLOUBUL groete aan almal!!!!
Posted by ALS BLOU (Vanderbijlpark) Wednesday, October 15, 2008 - 08:06
96. Goeie dag

Ice babe ek like jou gedagte van "FYN KOU" en ons gaan. Die keer probeer ons hul nie heel in sluk nie.
Posted by BITE*ME (SHARK TANK) Wednesday, October 15, 2008 - 08:20
97. 96...ons is mos nie vraatsig nie...*grin*
Posted by Ice Babe (Being the COOLEST since 71 LOL) Wednesday, October 15, 2008 - 08:31