You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Send the Bulls your best wishes


Derick Kuun © Gallo ImagesThe Vodacom Blue Bulls supporters are invited to send words of encouragement to their team for Saturday's ABSA Currie Cup final against the Sharks in Durban.

Messages can be mailed to info@bluebull.co.za and it will be pinned on the walls of the change room prior to the final match of the season.

The players do read these messages and we would like to thank all the supporters who sent words of encouragement for the semi-final clash against the Cheetahs.

Rugby players are sometimes quite far removed from the public but these messages mean a lot to them and it gives you the opportunity to play a small part in the final.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. 1 ste soos die BULLE wat volgende Saterdag die sharks gaan trap!!!!
Posted by lubuolB (Oorkant Affies!!!) Friday, October 17, 2008 - 06:32
2. 2 de
Posted by Choppie (Centurion) Friday, October 17, 2008 - 06:40
3. GOEIE MORE EDELE AFVAARDIGERS VAN VERBETE BLOU BUL ONDERSTEUNENDE BROEDERS EN SUSTERS!

Nog net 9 bloglose babers in die hounet? Bietjie min? Daar sal n GROOT toename wees in die volgende week; watch this space....

Wel 00 - 00 SL. Sowat 80 min. oor. Afskop 09h35 (volgens Superbru; sal maar dop hou).

Geniet die dag tussen die wat minderwaardigheidskomplekse het en wat hier
hulle tekort aan rugbykennis kom openbaar.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, October 17, 2008 - 06:49
4. Dit is darem maar hartseer om te sien hoe die sharkies se ondersteuners hulle self probeer bewys deur om snert te kom praat op die bulle se blog.
Maar as dit hulle laat beter voel, kan hulle seker maar (ons kan dit vat)
want die records of history bewys hulle verkeerd... Al sê hulle wat ons is 'n jonger unie as hulle, wat al BAIE meer as hulle beryk het. Shame, arme hulle.
Posted by lubuolB (Oorkant Affies!!!) Friday, October 17, 2008 - 06:56
5. Good morning BULLS !!!!!!

May today be a funking great day for all! !!!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Friday, October 17, 2008 - 06:56
6. Goeie dag almal dit het lekker gereën hier in die Vaal laas nag.

Een vir die Bulle

A Sharks rugby supporter is having a quiet drink in a bar, leans over to the big guy next to him and says: "Do you wanna hear a Blue Bulls joke?"The big guy replies: "Well, mate, before you tell that joke, you should know something. I'm six feet tall, 105 kgs and I played rugby as a forward for the bulls. The guy sitting next to me is 6"2", weighs 115 kgs and he's an ex bulls lock. Next to him is a bloke who's 6"5", weighs 120kgs
and he's a current blue bulls second rower. Now, do you still want to tell that Blue Bulls joke?"


The Sharks supporter says: "Nah, not if I'm going to have to explain it three times."



Posted by BITE*ME (SHARK TANK) Friday, October 17, 2008 - 07:20
7. Bite*me

You guys only have a week left to pactice how to put back the cork and think up an excuse...
Posted by Choppie (Centurion) Friday, October 17, 2008 - 07:28
8. Now.... BITE*ME tsk tsk tsk.....

Early up for a bit of "bantering" ????

Now let me tell you the joke from the THREE BLUE BULLS.
There was once a great battle...Three Bulls against ONE Shark's supporter....
Boy did those THREE BLUE BULLS $**% up that Sharks supporter...



The end.



Posted by AK (Keep the passion !!!!) Friday, October 17, 2008 - 07:28
9. BITE*ME

Did you choose your nam from a blue-movie?
Posted by lubuolB (Oorkant Affies!!!) Friday, October 17, 2008 - 07:38
10. Hi to all the Bul fans....

Guess what....??

Its time for SUSHI...!!!!!!!! (in Durbs..!!)
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Friday, October 17, 2008 - 07:49
11. More Blou Bulle...
Ek hoop julle klop daai klomp sharks en gee hulle n mase pak slae volginde week in Durban...
Ons sal da wees... Ek ga vir n paar duisend Bloubul ondersteuners staan so doen julle ding en ek sal my ding doen da met my neusring en groot horings en my Bloubul klok wat ek extra hard gan lui elke keer as julle punte aanteken...
Hou by die Blou...

BLOUBUL groete vir almal...
Posted by Bloubulhoringkoning (PTA) Friday, October 17, 2008 - 08:55
12. Wel 08 - 03 SL. Sowat 55 min. oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, October 17, 2008 - 09:13
13. Wel 08 - 03 SL. Sowat 50 min. oor.

***LMGA*** Ref moes vir n besering time-off roep vir behandeling!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, October 17, 2008 - 09:18
14. Thanks Oom LB!!
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Friday, October 17, 2008 - 09:19
15. Wel 11 - 03 SL. Sowat 40 min. oor. Halftyd telling.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, October 17, 2008 - 09:26
16. Plesier, BC5.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, October 17, 2008 - 09:28
17. Naas se spiets oor die Bokembleem maak nogal opslae in NZ.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, October 17, 2008 - 09:30
18. Wel 11 - 06 SL. Sowat 35 min. oor.

GO WELLINGTON!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, October 17, 2008 - 09:41
19. Wel 11 - 06 SL. Sowat 30 min. oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, October 17, 2008 - 09:45
20. Wel 11 - 14 SL. Sowat 25 min. oor. Hier kom dalk n upset-des-upsets! Wellington maak nie die beste van "opportunities" nie.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, October 17, 2008 - 09:57
21. Aan al my mede-bul broers en susters:
Kom ons los die Sharkies met hulle baie Springbokke laat hulle maar aanhou om hulle @#$% te praat. ONS GAAN HULLE HARTE WEER BREEK SOOS ONS GEMAAK ONS MET DIE SUPER 14. Dan wil ek hoor wat hulle te kekkel het. BULLE GAAN DEFINITIEF WEN! BULLE BO!!!!
Posted by JIL (pretoria) Friday, October 17, 2008 - 10:00
22. Wel 11 - 14 SL. Sowat 10 min. oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, October 17, 2008 - 10:06
23. Bulle julle sal hierdie man se hart so trots maak as julle vanjaar die Curriebeker vat. Toe die WP 4 games in 'n ry wen het hulle my hier onder vertel wat hulle alles gaan doen vanjaar. Ek het net gese wag laat ons kyk. Daardie Beker sal die laaste hoofstuk van die bespottings maak wat ek hier moes verduur in 2008. Sterkte en geniet elke oomblik daarvan.
Posted by Wahoo (Cape Town) Friday, October 17, 2008 - 10:08
24. Wel 18 - 14 SL. Sowat 5 min. oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, October 17, 2008 - 10:12
25. Wel 21 - 14 SL. Sowat 3 min. oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, October 17, 2008 - 10:17
26. AAAANDAG!!!!! GOEIE NUUS !!!!!!!!
Hier is 'n geleentheid vir 10 welopgevoede Bulondersteuners om saam die finaal te gaan kyk. Die koste is R1950 per persoon. 'n 16 sitplek bus met a/c vertrek Vrydagmiddag 14h00 vanaf Centurion. Die eienaar van die bus bestuur self. Ons slaap by 'n klein oord in die Natal Midlands net anderkant Mooirivier. Ons het die hele oord die naweek. Vrydagaand braai. Saterdagoggend brunch op pad erens (eie koste). Vertrek dan na Durban sodat ons tyd het om die Sharks se gasvryheid om die stadion te ervaar. Na die rugby gaan die groep erens eet (bv Dros - eie koste). Na ete terug na Midlands. Ek glo ons sal verder kuier by Midlands. Sondag na ontbyt (eie koste) kom ons huis toe met die Curriebeker!!!!!!

Stuur 'n e-mail na pavs@vodamail.co.za indien jy belangstel.



Posted by JB 007 (Centurion) Friday, October 17, 2008 - 10:22
27. Nog net 'n week Blou Bul Ondersteuners. Dit is hoe lank ons nog sonder die Currie Beker gaan wees. Saterdag bring ons Bulle die Beker huistoe, want dit is mos waar die Beker hoort! Die Currie Beker kom terug Blou Bul land toe.

Die Blou Bulle gaan Saterrdag Sushi van die Sharkies maak.

Go Bulle Go!
Posted by Eckard (Brits) Friday, October 17, 2008 - 10:23
28. KOM WELINGTON !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Friday, October 17, 2008 - 10:23
29. Kan nie wag nie. Volgende week die tyd is ek op Toti se strand besig om warm te maak vir die final!

Go Bulle!
Posted by FRANNA (CENTURION) Friday, October 17, 2008 - 10:25
30. LB, ek sien in die koerant my vriend Kallie Kriel van Afriforum het Naas ook bietjie aan gevat oor sy uitlatings!
Posted by FRANNA (CENTURION) Friday, October 17, 2008 - 10:27
31. Wellinton 28 - 19 Southland. Finale telling. Verskil 9. Kampioenspan (Well) was op volsterkte en het amper ge-choke!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, October 17, 2008 - 10:28
32. Damn....
Ek het met 12 !!!!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Friday, October 17, 2008 - 10:29
33. Ligblou Baron , lyk my dis daai swart kleur in 'nl trui die choke veroorsaak. Soos die All Blacks en die Sharks!
Posted by FRANNA (CENTURION) Friday, October 17, 2008 - 10:31
34. Sorry 33 moet lees:

Ligblou Baron , lyk my dis daai swart kleur in die trui wat die choke veroorsaak. Soos die All Blacks en die Sharks!
Posted by FRANNA (CENTURION) Friday, October 17, 2008 - 10:32
35. Wens dis al volgende Saterdag - is gatvol vir die Sharks ondersteuners se houding - mens sal sweer hulle het al klaar gewen.
Posted by Christel (Johannesburg) Friday, October 17, 2008 - 10:34
36. Dag, Franna. Ek het nogal simpatie met Naas se stellings? Dis gebore uit frustrasie dat, vir jare nou, voor elke reeks en toer is daar n gelollery met die embleem deur politici met "vested" belange. Ek is ook dem moeg daarvoor! Skiet die dem Bok en maak biltong en los die rugby uit. Een ding is verseker, DAAR IS GEEN MANIER dat ek n non-Bok, nasionale rugbyspan, sal ondersteun NIE. Ek sal nie op TV kyk nie, nie berigte lees nie, NIKS! Ek laat nie aan my kultuur lol nie. Maar, ek sal nie, soos sommige Suid-Afrikaners, dan bv die ABs ondersteun nie. NET DIE BLOU BUL! DIS AL.......
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, October 17, 2008 - 10:37
37. Dagse Getroue Bloues
JB 007 - jou post 26. As jy nou net n plan kan maak en daai bus hier in Gonubie n draai laat kom maak...? Klink of julle n "fun" tyd gaan he, geniet!
Die Bokkie-embleem sal altyd soos n swaard oor ons koppe gehou word en daarom voel ek ook soos Naas en Baron. Verander dit dan na n watsonia of protea of wat ookal, maar los die Bul uit!
Posted by Little Blue Bull ((Gonubie)) Friday, October 17, 2008 - 10:46
38. Hoor hoor oom LB !!!!!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Friday, October 17, 2008 - 10:46
39. Boss Sirme was toe net uit met 1 punt...
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Friday, October 17, 2008 - 10:50
40. Superbru is ge-update.
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Friday, October 17, 2008 - 10:51
41. Tellings vir die Finaal:

BLOU BULLE 20 - 07 Sharks - LB
BLOU BULLE 24 - 19 Sharks - AK
BLOU BULLE 09 - 22 Sharks - Scarface
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Goeters
BLOU BULLE 24 - 16 Sharks - Zet
BLOU BULLE 34 - 28 Sharks - Boland
BLOU BULLE 25 - 21 Sharks - BLOUALLENT
BLOU BULLE 15 - 12 Sharks - Choppie
BLOU BULLE 27 - 19 Sharks - Antoinette
BLOU BULLE 23 - 13 Sharks - Boer
BLOU BULLE 17 - 30 Sharks - BITE*ME
BLOU BULLE 09 - 18 Sharks - Elma
BLOU BULLE 17 - 10 Sharks - Serena
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Rustig
BLOU BULLE 19 - 42 Sharks - Sharko
BLOU BULLE 25 - 17 Sharks - P2
BLOU BULLE 31 - 20 Sharks - Nitronic
BLOU BULLE 14 - 23 Sharks - BBrown
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - FredOoosthuizen
BLOU BULLE 38 - 34 Sharks - Bulls_up
BLOU BULLE 35 - 32 Sharks - Blou Karnallie
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Friday, October 17, 2008 - 11:02
42. My boodskap aan die Bulle ge-email:
I live in East London. It was always my dream to sing Liefling on Loftus. Last year, with the super14 semi-final against the Crusaders, that dream came true and I sang Liefling 9 times. What a privilege and experience to be at Loftus for the first time in my life. Congratulations to be the first SA team to take the Super 14.

I have watched all your games the year. In the beginning I said the Bulls are playing unbelievable fantastic rugby and they are going to take the Curry Cup this year. Congratulations for getting so far and my best wishes for the 25th. I know you can do it. To beat the Sharks in there own back yard is going to take some magic. You got the magic!

One song that I listen to often is Bok van Blerk’s Habanna song: GIVE THE BALL TO BRYAN! You done it against the Cheetahs and please do it again: GIVE THE BALL TO BRYAN! He brings magic so do all of you!
Posted by Boegie (East London) Friday, October 17, 2008 - 11:08
43. Boegie, verduidelik gou vir n blond - jou nic wys Cape Town, maar jy se jy bly in OL??
Posted by Little Blue Bull ((Gonubie)) Friday, October 17, 2008 - 11:14
44. Mirrag gedugte Blou.

Skud n boom val n blaar,al die Blou Bulle bymekaar.

Skud n boom val n tak,die klomp see babers praat n klomp twak.
Posted by Blou Dino (Witbank) Friday, October 17, 2008 - 11:20
45. Little Blue Bull, ek was in die Kaap toe ek geregistreer het. Nou terug in Oos-Londen. Sien jy bly in Gonubie. My van is Van Tonder.
Posted by Boegie (East London) Friday, October 17, 2008 - 11:21
46. O, OK - was net bekommerd dat ek dalk dink ek bly in die Oos Kaap, maar is eintlik in die Kaapsta "LOL" - anyway, welkom terug. Stunning dag vandag, ne?
Posted by Little Blue Bull ((Gonubie)) Friday, October 17, 2008 - 11:23
47. Little Blue Bull, ek gaan miskien die finaal by Cocobana kyk. Waar kyk al die Bulle? Ons moet 'n Blou Bull party organize.
Posted by Boegie (East London) Friday, October 17, 2008 - 11:25
48. As ek in die Kaap gebly het, sou ek my te veel vir Puke Watson geskaam het en geemigreer het. Hoop die medisyne wat aangestuur is het Pukie gehelp.
Posted by Boegie (East London) Friday, October 17, 2008 - 11:27
49. Aandag alle Shark chokers.

Onthou more se oefening by Absa Queens park.Dit is die voor wedstryd oefening van die jaar om te kyk wie kan die vinnigste n prop terug in n sjampanje bottel druk.Bliks#m dit laat my dink aan die S14,daai prop was nog na die doef in die lug toe moet die chokers skarrel om hom in die hande te kry.LOL
Posted by Blou Dino (Witbank) Friday, October 17, 2008 - 11:30
50. Ons het soort van n "losie" by die hotel hier - neem die plek letterilk op horings - die "res" geniet blykbaar nie hulle rugby-kyk as ons klomp nie daar is nie. Gewoonlik sowat 20 van ons - all shapes & sizes.
Posted by Little Blue Bull ((Gonubie)) Friday, October 17, 2008 - 11:32
51. AK,is jy alweer op lunch?
Posted by Blou Dino (Witbank) Friday, October 17, 2008 - 11:35
52. Aan die bulle en ons o21s
Manne dit is weer daardie tyd van die jaar en so ook die einde van meerderheid van julle se seisoen.Aan beide teams wil ek graag se geluk met die opkomende finale volgende saterdag,dan kan julle as spelers,afrigters en bestuur self sien waarvoor julle so hard die seiseon gewerk het.Beide teams het dit al vermag om die bekers te wen en weet wat dit sal verg om dit weer te vermag.Aan albei spanne wil ek graag se baie sterkte en voorspoed en ek hoop op n positiewe afsleiting van die seisoen.Aan die nuwelinge in die span wees positief en gryp die kans aan om n droom van julle te laat bewaarheid,sterkte aan julle.(Die BUL va Durbanville)
Posted by mon17lcd (cape town) Friday, October 17, 2008 - 12:19
53. Dagse mense

Hierdie is my eerste keer sedert die semi wat ek op die internet is, ek wil graag hard uitskree maar 'n GROOT GELUK aan die manne in blou, julle was bobaas, nou moet julle net kophou.

Ek wil ook graag uitwys dat Zane het my respek gewen die oomblik toe hy vir Mametsa daai bal gepass het, jy is 'n yster, en verdien nou meer as ooit om in daai blou trui te speel.

Sterkte manne, julle sal my stem hier uit Rayton uit hoor die 25ste, hou kop en moenie dat enige iemand julle oortuig die game is verby nie, onthou net 19 Mei 2007, doen dit weer, en word weer koning op die SA velde.

(-: AMA BULLE BULLE :-)
Posted by Blou_Bloed_Seun (Pretoria_(Loftus)_oppie_middel_lyn) Friday, October 17, 2008 - 12:45
54. kom ons maak die sharkies gou weer hartseer- BLOU BULLE 21 SHARKS 20.
onthou julle nou weer?? hoe se schuster? BLAME IT ON THE REF!
Posted by bulletjie3 (als is blou) Friday, October 17, 2008 - 13:02
55. Nee Dino ek is terug van lunch af....
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Friday, October 17, 2008 - 13:06
56. Sterkte bulle. Steggie jy moet vir brits ore aan sit, Vollie jy moet jou skopskoene in pak. Victor ly met boorbeeld en manne doen dit vir Wikus dus immers sy laaste game in die blou trui.
Posted by superbloubull (george) Friday, October 17, 2008 - 13:11
57. Tellings vir die Finaal:

BLOU BULLE 20 - 07 Sharks - LB
BLOU BULLE 24 - 19 Sharks - AK
BLOU BULLE 09 - 22 Sharks - Scarface
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Goeters
BLOU BULLE 24 - 16 Sharks - Zet
BLOU BULLE 34 - 28 Sharks - Boland
BLOU BULLE 25 - 21 Sharks - BLOUALLENT
BLOU BULLE 15 - 12 Sharks - Choppie
BLOU BULLE 27 - 19 Sharks - Antoinette
BLOU BULLE 23 - 13 Sharks - Boer
BLOU BULLE 17 - 30 Sharks - BITE*ME
BLOU BULLE 09 - 18 Sharks - Elma
BLOU BULLE 17 - 10 Sharks - Serena
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Rustig
BLOU BULLE 19 - 42 Sharks - Sharko
BLOU BULLE 25 - 17 Sharks - P2
BLOU BULLE 31 - 20 Sharks - Nitronic
BLOU BULLE 14 - 23 Sharks - BBrown
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - FredOoosthuizen
BLOU BULLE 38 - 34 Sharks - Bulls_up
BLOU BULLE 35 - 32 Sharks - Blou Karnallie
BLOU BULLE 28 - 25 Sharks - Koeks
Posted by Koeks (Hou by die Blou !!!!!!!!!) Friday, October 17, 2008 - 14:04
58. Middad al die Edele Blou Bul Volk
Net So voor ek DORS word op hierdie Hoeveldse BLOU LUG Vrydag middag
Manne en Manninne - Ek voel ons gaan dit deur haak Volgende Saterdag en die KOPPIE huistoe bring
Oor F-Luke Watson (Ek glo nie sy naampie was al so baie genoem nie) Agriforum het Pille gestuur ek dink SA Rugby Publiek moet vir hulle BROOK LAX truur want hulle is net VOL S_______T!
Bring die Koppie en HOU BY DIE BLOU
NOU IS EK DORS!
GROETNIS uit die WESTE!
Posted by LUG BLOU (Krugersdorp) Friday, October 17, 2008 - 14:35
59. LUGBBLOU

Ek deel jou gevoelente. Die Bulle het nog nooit in drie finale gespeel sonder om een te wen nie. Ons is due. 2005=verloor 2006=gelykop. dan kan 2008 slegs = wen wees!
Posted by bloubefoeterd (pretoria) Friday, October 17, 2008 - 14:41
60. Dag mense

(53) Blou_Bloed_Seun, dit wat Zane gedoen het is miskien goeie sportmangees, maar mens doen dit net eenvoudig nie. As daar iets skeef loop, is dit 7 punte na die maan, en dalk ook die CB. Onthou in daai situasie verwag die ander glad nie dat jy die bal vir hom gaan pass nie. So dis `n helse riskiko om so iets aan te vang. Nee manne, druk daai drie so gou moontlik, moet nie toertjies uithaal nie.

Dan wil ek ook sê, GO BULLE!! Julle kan, daar is net een span wat kan, en dis die BULLE!!! Trap daai Sharks, en bring vir ons die beker huistoe, Loftus toe, waar hy hoort!! As julle honger genoeg is vir daai wen, kan niemand julle klop nie!! Wen of verloor - ons is trots op julle!!!
Posted by Boer (Van die plaas) Friday, October 17, 2008 - 14:42
61. the sun will be darkened, and the moon will not give its light; the stars will fall from the sky, and the other provinces will be shaken.' At that time the sign of the BLUE BULL will appear in the sky, and all the PRETENDERS of the CURRIE CUP will CRY-THE PRESENT CUP is reserved only for the blue bulls.

Posted by Vinny (Durban) Friday, October 17, 2008 - 14:59
62. My gekombineerde Bulle en Sharks span!
1 Gurthro
2 Bismarck
3 Rayno
4 Danie
5 Victor
6 Spies
7 Wicus
8 Kanko
9 Fourie
10 Morne
11 Habana
12 Wynand
13 Jacobs
14 Pieterson
15 Francois Steyn
16 Smit
17 Beast
18 Werner Kruger
19 Muller
20 Steggies
21 Pienaar
22 Zane
Nie n slegte span nie??





Posted by BLOUALLENT (CAPE TOWN) Friday, October 17, 2008 - 15:27
63. YAHOOO!!!!!!
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Friday, October 17, 2008 - 16:20
64. Hit list for the Sharks after the Final
Verloorlappie (Loslappie) - Kurt Darren
Die trane die rol oor jou koppie(bokkie) - Al Debbo
I'm forever blowing bubbles
Another Sat night and I aint got no trophy (nobody)
Sharkie(hasie hoekom is jou stert so kort? - Al Debbo
Ek wil huistoe gaan, na Mamma toe
Crying in the rain
Show me the way to go home
That's all folks!!!!!!
Blue train
I'm so lonely
Just lose it(Eminem)
Tequila Sheila
Byyyeee Byeeeee Koppie (Bokkie)
Losing my religion
Still have'nt found what Im looking for
Never, never, never
O,help n bietjie daar....O,help n bietjie daar(Speel dit mos op alle troues ....en dan huil die Sharks Meisies)
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Friday, October 17, 2008 - 16:29
65. Hit list for the Sharks after the Final
Verloorlappie (Loslappie) - Kurt Darren
Die trane die rol oor jou koppie(bokkie) - Al Debbo
I'm forever blowing bubbles
Another Sat night and I aint got no trophy (nobody)
Sharkie(hasie hoekom is jou stert so kort? - Al Debbo
Ek wil huistoe gaan, na Mamma toe
Crying in the rain
Show me the way to go home
That's all folks!!!!!!
Blue train
I'm so lonely
Just lose it(Eminem)
Tequila Sheila
Byyyeee Byeeeee Koppie (Bokkie)
Losing my religion
Still have'nt found what Im looking for
Never, never, never
O,help n bietjie daar....O,help n bietjie daar(Speel dit mos op alle troues ....en dan huil die Sharks Meisies)
What the hell were we thinking(Parlotones)
Posted by BLOUALLENT (CAPE TOWN) Friday, October 17, 2008 - 17:38
66. Osbraai op Absa
Die Haaie is daar
van Heinde en verre kom almal saam
Die Bulle lyk naar

Maar wat kan ons se Oral le velle
stront op veld
Die Haaie het die Beker en die Bulle is skaam
Osbraai op Absa ens
Posted by Black & White (Empangeni) Friday, October 17, 2008 - 21:13
67. Osbraai op Absa
En die Bulle kom heen
Steel die T-Bone op die kole
En die Currie Beker is hulle sin!!!
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Friday, October 17, 2008 - 21:44
68. Hit list for the Sharks after the Final

Verloorlappie (Loslappie) - Kurt Darren
Die trane die rol oor jou koppie(bokkie) - Al Debbo
I'm forever blowing bubbles
Another Sat night and I aint got no trophy (nobody)
Sharkie(hasie hoekom is jou stert so kort? - Al Debbo
Ek wil huistoe gaan, na Mamma toe
Crying in the rain
Show me the way to go home
That's all folks!!!!!!
Blue train
I'm so lonely
Just lose it(Eminem)
Tequila Sheila
Byyyeee Byeeeee Koppie (Bokkie)
Losing my religion
Still have'nt found what Im looking for
Never, never, never
O,help n bietjie daar....O,help n bietjie daar(Speel dit mos op alle troues ....en dan huil die Sharks Meisies)
What the hell were we thinking(Parlotones)
The sun ain’t gonna shine anymore – The Walker Brothers;
You win again - The Bee Gees;
It’s a Heartache – Bonnie Tyler;
S.O.S. – Abba;
Help me make it through the night - O. C. Smith;
The road to hell – Chris Rea;
Any dream will do - Jason Donovan;
Pop goes the world – Men Without Hats;
Bad moon rising – CCR;
Heart Attack – Olivia Newton John;
Mission Impossible – Larry Mullen;
The Neverending Story – Limahl;
Story of the Blues – Gary Moore;

B&W;, probeer weer.......
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, October 17, 2008 - 21:48
69. Naand Jimmy....hoe gaan dit??
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Friday, October 17, 2008 - 21:54
70. Sorry te veel Bokke is die Haai spane 16 En 'n Plumtree orry Boys julle weet julle het 3 kanse en al 3 is nul
Posted by Black & White (Empangeni) Friday, October 17, 2008 - 21:54
71. Hallo Bergbok, dit gaan eersteklas dankie. Geniet jy die afgetrede lewe?

Kom nou B&W;, jy weet en ek weet, die sharkies se broeke bewe!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, October 17, 2008 - 22:04
72. JA JONG...dis hemels om nie meer n iemand se toestemming te gaan vra om bank toe te gaan nie!!!
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Friday, October 17, 2008 - 22:12
73. Nag Jimmy.....Lekker nagrus!!!!!
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Friday, October 17, 2008 - 22:15
74. Ek is bly ou maat, hoe hou jy jouself besig in die dag?
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, October 17, 2008 - 22:16
75. Al wat ek wil sien is daai Swart en Wit masjien dan se daai perd met die micro phone Try scored by Ryan Konkowski Kyk daai Duitser?Italienare gaan die Blou Bulle 'n kopseeer gee Piere sal nie eens weet watter kant Ryan by hon verby gegaan het nie Hys dit eers op die kykweer sien
Posted by Black & White (Empangeni) Friday, October 17, 2008 - 22:23
76. Lekker slaap Bergbok, ons praat weer.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, October 17, 2008 - 22:24
77. I wonder this time where she's gone.........Ain't No Sunshine When She's Gone - Jeff Beck.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, October 18, 2008 - 02:22
78. Remember when you were young........Shine On You Crazy Diamond - Roger Waters.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, October 18, 2008 - 02:30
79. I was only seventeen, I fell in love with a gypsy queen........Gypsy Queen - Uriah Heep.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, October 18, 2008 - 02:38
80. Layla, you've got me on my knees.........Layla - Eric Clapton.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, October 18, 2008 - 02:48
81. Don't try to take me to a disco, you'll never even get me on the floor.......Old Time Rock & Roll - Bob Seger.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, October 18, 2008 - 02:56
82. Pretoria se wolke hang in die BLOU;
My hart op 'n Maandag is baie BLOU;
My babes se bikini hy is ook BLOU;
Die bloed in my are is baie BLOU;

GO BULLE GO!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Nag al my BLOU vriende!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, October 18, 2008 - 03:04
83. So if you want to rock & roll, just let me hear you say....... Gooi Mielies - Bill Flynn.

GOOI MIELIES! ! ! ! ! ! ! ! ! ! ! ! !
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, October 18, 2008 - 03:16
84. GOEIE MORE EDELE EN RUSTENDE BLOU VOLK!!!!

HAPPY BIRTHDAY BG!!!!!!!!!!

GOOI MIELIES!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 18, 2008 - 06:46
85. 10de baber in die hounet!!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 18, 2008 - 06:50
86. Goeie songs, Jimmy! Net reg.....vir die hogere pardy.....
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 18, 2008 - 06:50
87. CAN 00 - 00 HB. Sowat 80 min. oor. Afskop binnekort.........
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 18, 2008 - 07:17
88. More oom LB,die mense slaap laat!
Geniet maar die naweek,
BLOU BUL groete aan almal!!!
Posted by ALS BLOU (Vanderbijlpark) Saturday, October 18, 2008 - 07:25
89. Dag al my Blou vriende! Hopelik is ons vandag meer suksesvol met Superbru? Ligblou, dankie byvoorbaat vir die scores. Terloops, daai song van Roger Waters is langer as 15 minute!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, October 18, 2008 - 07:30
90. Ja-ha! Ja, ou Roger kan lekker "destroyed" raak as hy wil!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 18, 2008 - 07:53
91. CAN 00 - 07 HB. Sowat 65 min. oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 18, 2008 - 08:53
92. CAN 07 - 07 HB. Sowat 60 min. oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 18, 2008 - 08:59
93. CAN 07 - 14 HB. Sowat 55 min. oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 18, 2008 - 09:05
94. CAN 14 - 14 HB. Sowat 52 min. oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 18, 2008 - 09:09
95. CAN 14 - 14 HB. Sowat 40 min. oor. Halftyd telling.

Mens! Canterbury verdien nie om hierdie een te wen met al hul besit nie? McCaw is maar stillerig.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 18, 2008 - 09:26
96. CAN 14 - 14 HB. Sowat 30 min. oor.

Kom hier n dem draw??
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 18, 2008 - 09:46
97. Môre LB en al die ander Blou Bulle, Bullinne & Bergbok.
Eish! LB lyk vir my of Hawwkes Bay kookwater is, wanneer ek so na die telling kyk.
Posted by Bulletjie 1 (BULLE bly TOPS!!!!) Saturday, October 18, 2008 - 09:50
98. CAN 14 - 14 HB. Sowat 20 min. oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 18, 2008 - 09:56
99. CAN 21 - 14 HB. Sowat 18 min. oor.

GO CANTERBURY!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 18, 2008 - 10:00
100. CAN 28 - 14 HB. Sowat 15 min. oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 18, 2008 - 10:02
101. CAN 28 - 14 HB. Sowat 10 min. oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 18, 2008 - 10:13
102. CAN 31 - 14 HB. Sowat 8 min. oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 18, 2008 - 10:15
103. CAN 31 - 21 HB. Sowat 1 min. oor.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 18, 2008 - 10:26
104. Canterbury 31 - 21 Hawke's Bay. Finale telling. 10 verskil.

Wellington en Canterbury in die finals!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, October 18, 2008 - 10:30
105. Dankie LB. Daai kan nou'n lekker kop krapper wees.
Posted by Bulletjie 1 (BULLE bly TOPS!!!!) Saturday, October 18, 2008 - 10:43
106. Mooi Boland en Luiperds!!!!
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Saturday, October 18, 2008 - 16:17
107. If you snooze ....you lose!!!!!
Lyk my die Bulle SNOOZE NOU!!!!!
Nee wragtig word wakker!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Bergbok (WP is in sy kanon in) Saturday, October 18, 2008 - 19:06
108. GOEIE MORE EDELE BLOU BUL BLOGGERS!

Lekker gereen gisteraand, man!! Als is vars, voeltjies sing, torries vry, tarentale wy in die parkie, hadedas en kwevoels roep almal uit die slaap uit....

HOE WYD IS DIE HERE SE GENADE!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Sunday, October 19, 2008 - 05:45
109. En net 10 babers in die hounet......maar watch hulle hierdie week!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Sunday, October 19, 2008 - 05:46
110. My gekombineerde Bulle en Sharks span:
!
1 Gurthro
2 Kuun
3 Rayno
4 Bakkies
5 Victor
6 Spies
7 Wicus
8 Steggies
9 Fourie
10 Morne
11 Habana
12 Wynand
13 JP Nel
14 Mametsa
15 Mangweni
16 Chilliboy
17 Engels
18 Werner Kruger
19 Juandre
20 Danie
21 Adams
22 Zane

Nie n slegte span nie??


Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Sunday, October 19, 2008 - 05:53
111. Dagse Baron en ander Getroue Bloues
Baron, is soos jy se - die Heer se genade is wyd. En ek hou van jou kombinasie-span LOL
Nog net 6 slapies voor ons weer terugneem wat ons s'n is!
Posted by Little Blue Bull ((Gonubie)) Sunday, October 19, 2008 - 06:21
112. All the best for Saturday. You are THE BEST, the most talented, the most united, the most awesome. Yu have lots of supporters in Durban so come and make us proud as you always do.
love y'all to bits!
Posted by Durban Bull (DURBAN) Sunday, October 19, 2008 - 07:20
113. Ja ons verstom dalk die ander spanne se bloggers met ons stil en rustige benadering die afgelope week, maar ons sal opwarm van nou af. In elk geval verwag ek die week dat die losers(WP, Leeus en Cheetahs) een van twee dinge gaan doen die volgende week , daar sal hope van hulle uit hul gate kruip. Hulle sal almal soos gewoonlik teen die Bulle skree en "instant" Shark ondersteuners word en tweedens sal die Bulle beledig word, allerande name volg vir ons. Maar dit is mos maar so jaar na jaar. As dit al is wat hulle kan "achieve , let it be.

Plaas hulle terugsit en die grootste souspel in n paar dekades geniet.

Hierdie gaan n groot eindstryd wees , dit gaan die Curriebeker se regmatige hoe status hopelik vir eens en vir altyd bevestig.
Posted by superBul (Hoedspruit) Sunday, October 19, 2008 - 08:20
114. Plaas hulle terugsit en die grootste souspel in n paar dekades geniet.

sorry moet

skouspel wees
Posted by superBul (Hoedspruit) Sunday, October 19, 2008 - 08:21
115. Ek hoor Bakkies is fiks , dink julle hy sal al Saterdag gebruik word?
Posted by superBul (Hoedspruit) Sunday, October 19, 2008 - 08:37
116. Dag al my Blou vriende! #110. Ligblou, daai viskop gaan nie lank lê nie! *lmga*
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, October 19, 2008 - 08:41
117. More aan al my blou bul vrinne.

Superbul - Hulle het met Victor n onderhoud gehad voor die semis en toe het hy gese dat daar n kans is dat hulle bakkies in die 22 tal gaan insluit om vir sowat 20 minute te speel indien nodig(ek weet nie of dit so n goeie idee is nie - hy was n lang ruk af en het definitief wedstrydoefening nodig)

Durban Bull - I'm not far from you (Maritzburg) and I'm telling you now the people are worried this side. I'm going to have a spit on Saturday with all my neighbours (they are all sharkies) and also a few of my buddies from bulls country (Pretoria). I'm going to p....ss the locals of from Thursday onwards by driving around in town with my Bulls flag proudly hanging from my window.

Posted by Soos bloed (PMB) Sunday, October 19, 2008 - 09:30
118. uit Sondag die koerant

Bulle sal aanpas in klam Durban


Pierre Spies

Die finaal tussen die Blou Bulle en die Sharks behoort ’n tipiese finaalkragmeting te wees.

Albei spanne moet hard werk om punte aan te teken.

Die Sharks het ’n goed gebalanseerde span met ’n goeie pak en agterspelers.

Die stryd sal tot in die 83ste minuut wees.

Hulle het topspelers in al die posisies.

As ons die wedstryd wil wen, sal ons ons wedstrydplan goed moet uitvoer en die balle goed moet benut.

Die 50/50-geleenthede sal reg gebruik moet word, veral in ’n finaal waarin die spring van die bal ’n wedstryd kan beslis.

Die wedstryd sal ’n ander ball game wees as die een wat ons teen die Sharks in die vorige wedstryd in Durban verloor het.

Ons het baie dinge uit daai wedstryd gevat.

Intussen het ons aan spelaspekte gewerk wat ons meer gaan help in dié wedstryd.

Ons voorbereiding is ook beter as vir die vorige wedstryd.

Dis ’n nuwe dag en ’n nuwe wedstryd.

Dis ongelooflik opwindend om in die Curriebeker-finaal te speel.

Dis iets wat in ons are pomp en iets waaroor ons van kleins af droom.

Om in die finaal te speel is die toppunt en nie almal kry die kans nie.

Durban se vogtigheid sal ’n groot rol speel.

Dit maak ’n groot verskil en die vog op die bal sal dit ook moeilik maak, maar ons moet by die omstandighede aanpas.

Die Bulle het lank laas die beker gewen en ons is vasbeslote om dit weer te doen.

Dieselfde geld die Sharks, wat ook lank laas die beker in die hande kon kry.

Vandat die Bokke terug is in die Curriebeker is die spelpeil hoër en die aantal foute effens minder.

Die intensiteit van die spel in die Curriebeker het ook toegeneem.

Die aankondiging van die Springbokspan ná die wedstryd behoort nie ’n impak op die wedstryd te hê nie.

Die keurders en die breiers behoort die span al voor die wedstryd te gekies het.

Maar daar’s dalk nog ’n kans vir ouens om hulleself te bewys voor die aankondiging.
Posted by superBul (Hoedspruit) Sunday, October 19, 2008 - 10:36
119.
Die wat nog kaartjies soek, ek het die e-pos ontvang:

Dagsê Mnr./Me.

Met nog net enkele dae oor voor die eindstryd loop die Curriebeker-koors hoog in Suid Afrika. Die Sharks speel op Saterdag 25 Oktober 2008 @ 17:00 op hul tuisveld in Durban teen die Blou Bulle van Pretoria.

Kom ry saam met ons gereelde rugbytrein vanaf Johannesburg na Durban (en terug). Vanjaar reis ons egter met die ‘up market’ Premier Classe trein. ‘n Weelderige trein met vier heerlike etes, ‘n sitkamer met kroeg, lugversorging, net twee mense per kompartement, B&B; verblyf in ‘n 3-ster hotel in DBN teen die strand, rugbykaartjie en busvervoer in DBN & toergids – alles ingesluit by die prys.

Koste beloop R2995 per persoon.

Datums: Vertrek Vrydagaand 24 Oktober 2008 vanuit Jo’burg

Arriveer Saterdagoggend na ontbyt in DBN, geniet die rugby en oornag in Blue Waters Hotel

Sondag in DBN en vertrek n.m. terug na Jo’burg

Arriveer Maandagoggend in JHB

Ons het nog plekke beskikbaar, maar dit raak min. Kontak ons NOU vir die volledige Inligtingsdokument en Besprekingsvorm.

Groete




Dear Sir/Madam

It is time for the 2008 Currie Cup final and we were fortunate to secure 60 tickets. A big chunk has been sold to date.

Join us on our regular rugby train from Jo’burg to Durban and back from Friday 24th Oct to Monday 27th Oct 2008. We’ll be travelling on the luxurious Premier Classe train and just about everything (rugby ticket, return train trip, meals, accommodation in DBN, bus transport in DBN, etc.) is included in the tour package of R2995 per person.



Looking forward to take you on tour.

Regards



Johan Badenhorst
JB Train Tours
Sunward Park
South Africa
Tel: 0861 JBTOURS or 0861 52 86 87
011 913 2442
Fax: 086 687 7344 / 011 913 0552
Email: johan@jbtours.co.za
Website: www.jbtours.co.za






Posted by kiestand (Benoni) Sunday, October 19, 2008 - 10:55
120. More my geliefde Volk!!

Wonderlike son-lose dag in die Moederstad. Oom LB, ons is saam met julle bly oor die gratis water, en hoop daar sal nog wees!

Bulle, ja daar is grooooot ondersteuning vir die visse komende naweek, maar ons moet asb nie die laer-mentaliteit begin in-neem nie. In Bloem spesifiek is daar nie baie ondersteuning vir die visse nie, behalwe nou die vis-spelers se ouers. Selfs in die Kaap is daar vrek baie ondersteuning vir ons, is selfs gister gekontak om te hoor of hulle vir ons 'n BB braai Saterdag oggend kan aanbied by van hul besighede.

Bulle kom ons kies EEN dag in die komende werksweek (Woensdag) sowel as natuurlik Saterdag wat ons almal Blou, DIE BLOU, dra. Sal gepaste ode aan ons gunsteling span wees.

Kry Jakaranda betrokke en ons skakel almal Maandagaand in na Superrugby en vertel die nasie van Blou Woensdag (en Saterdag.)

HOU BY DIE BLOU!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Weskaap bul (kaapstad) Sunday, October 19, 2008 - 11:00
121. WKB het drie gewone blou bloesies sal maar so elke 3de dag dieselfde een aantrek en natuurlik die mooiste ene van die lot vir woensdag en saterdag uithou, wat van ons maak dir sommer 'n blou week, hoe meer blou hulle sien hoe beter sien juis my shark buurman loer so na ons kant toe, hy beter net niks sê nie, maar dink nie hy sal nie..... hy bly tussen BULLE!
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Sunday, October 19, 2008 - 12:41
122. Acording to the Sunday Times Bulls will lose, great make them the favourites.

Bulky Bulls likely to fade when Sharks up the tempo in the Durban heat.

Who’s playing?

The Sharks are hosting the Bulls in an Absa Currie Cup final for just the second time. The last occasion was in 1956, when Northern Transvaal won 9-8. The Bulls have won the trophy 22 times, the Sharks (formerly Natal) just four times.

Why it matters:

The Currie Cup has been bashed, criticised, postponed, scorned and panel-beaten, but you still can’t beat it for vibrancy, excitement and all- out violence. The Currie Cup has survived everything that has been thrown at it, which is why it remains the greatest competition of its kind in the world. Indeed, anything that can reduce Os du Randt to tears, as it did when the Cheetahs won the title in 2005, has to be special.

What’s at stake?

Bragging rights and lots of cash. Traditions die hard in rugby, so the Currie Cup title still carries weight in rugby strongholds such as Pretoria, Cape Town and Durban. The Sharks are also desperate to shake a reputation for being champion chokers. Anything less than a win and they’ll hold that title in perpetuity.

Gasp:

The Sharks have lost 14 semifinals and finals since 1996. The Bulls have drawn four finals, all of them on the road.

Key questions:

Can the Sharks survive a wrestling contest, the Bulls’ raison d’etrê?

Will pretty boy Frederic Michalak finally deliver in a game that matters?

Will Francois Steyn’s flamboyance count more than Morne Steyn’s dependability?

Can the Bulls shackle Ryan Kankowski?

Will Bryan Habana break the Sharks’ hearts with another wonder try?

Will the telly ref determine the outcome?

Form guide:

The Sharks are running hot and last tasted defeat three months ago today (to Free State). Coincidentally, the Bulls’ last defeat was against the Sharks in Durban six weeks ago.

Star players:

Sharks — Beast Mtawarira, Ryan Kankowski, Ruan Pienaar, JP Pietersen and Stefan Terblanche. If this lot fire, they could cut the Bulls to pieces.

Bulls — Wynand Olivier is in dangerous form and he’s helped by the Bulls having the meanest tight five in the competition. Bryan Habana is always a touch away from doing something incredible, but not even he can conjure up a miracle without the ball.

Prediction:

The Bulls will snort and stampede for as long as their energy persists, but the Sharks’ greater tempo and the Durban heat will draw the game away from their bigger, slower pack. Players such as Kankowski, super-sub Keegan Daniel and John Smit will finally get to unlock the trophy cabinet. Sharks to win by five to eight points.
Posted by superBul (Hoedspruit) Sunday, October 19, 2008 - 13:31
123. Tellings vir die Finaal:

BLOU BULLE 20 - 07 Sharks - LB
BLOU BULLE 24 - 19 Sharks - AK
BLOU BULLE 09 - 22 Sharks - Scarface
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Goeters
BLOU BULLE 24 - 16 Sharks - Zet
BLOU BULLE 34 - 28 Sharks - Boland
BLOU BULLE 25 - 21 Sharks - BLOUALLENT
BLOU BULLE 15 - 12 Sharks - Choppie
BLOU BULLE 27 - 19 Sharks - Antoinette
BLOU BULLE 23 - 13 Sharks - Boer
BLOU BULLE 17 - 30 Sharks - BITE*ME
BLOU BULLE 09 - 18 Sharks - Elma
BLOU BULLE 17 - 10 Sharks - Serena
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Rustig
BLOU BULLE 19 - 42 Sharks - Sharko
BLOU BULLE 25 - 17 Sharks - P2
BLOU BULLE 31 - 20 Sharks - Nitronic
BLOU BULLE 14 - 23 Sharks - BBrown
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - FredOoosthuizen
BLOU BULLE 38 - 34 Sharks - Bulls_up
BLOU BULLE 35 - 32 Sharks - Blou Karnallie
BLOU BULLE 28 - 25 Sharks - Koeks
BLOU BULLE 26 - 22 Sharks - JIL
Posted by JIL (pretoria) Sunday, October 19, 2008 - 17:43
124. Ek sien die weer wys net 22 grade vir Sat. met reen plek-plek. So, lekker koel dag.
As die haaie nie met ten minste 8 punte voorloop as die hoeter blaas nie, verloor hulle hom weer.
Tjorts op die BLOU
Posted by Etta (Benoni) Sunday, October 19, 2008 - 20:57
125. GOEIE MORE EDELE BLOU VOLK!

En DIE TYD kom nader....

WEES SLIM MY BLOU BULLE!!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Monday, October 20, 2008 - 06:15
126. Ek sien een vd bulle se sterre het hom teen die verkeerde kant vd reg vasgeloop. Die sharks daarenteen hou hulle skaars. Kanko, wie die sharkies se wendrie gaan druk, weier om met die media te praat. Dis die jaar vd sharkies, Ligblou Baron, Jimmy, Blouallent, Blou Dino...
Posted by mitysharkie (Pongola) Monday, October 20, 2008 - 06:33
127. More BULLE...............................Baron,lekker verjaar oom.........dream on mitychoker....Spies gaan mincemeat van kanko maak..........................Lekker haai braai word die saterdag gemaak..............................GO BULLE
Posted by posts 2 (BULLAND) Monday, October 20, 2008 - 06:46
128. Dankie P2! En dankie vir sondige geskenke!

Nog 10 babers in die hounet! Hierdie ene is al n dosyn keer gevang....bek is seker al seer en die kop deurmekaar?
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Monday, October 20, 2008 - 06:50
129. Dag al my Blou vriende! Veels geluk met jou verjaarsdag Ligblou Baron. Mag die Here jou seën en vir nog baie gigs spaar. Gooi Mielies!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Monday, October 20, 2008 - 07:05
130. Midag aan al die BLOU-BUL Ondersteuners julle word almal uitgenooi na die blou-bul huis in pretoria-wes christoffel str 221 supersport gaan daar wees vir ondehoude en ook om n advertensie te maak voor saterdag se game dit gaan more om 15H00 plaasvind sien julle almal more daar
Posted by KEVIN (PRETORIA) Monday, October 20, 2008 - 14:52
131. Midag aan al die BLOU-BUL Ondersteuners julle word almal uitgenooi na die blou-bul huis in pretoria-wes christoffel str 221 supersport gaan daar wees vir ondehoude en ook om n advertensie te maak voor saterdag se game dit gaan vandag om 15H00 plaasvind sien julle almal daar vandag met julle blou uniform aan
Posted by KEVIN (PRETORIA) Tuesday, October 21, 2008 - 10:54