You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Ndungane will know on Monday


The coach of the Vodacom Blue Bulls, Frans Ludeke, confirmed on Monday morning that a call over the availability of Akona Ndungane for the ABSA Currie Cup final will be made today.

"We have last trained together as a group on Wednesday, thus today will be the first time in more than four days that we see each other again.

"The only player that is in doubt for the final is Akona, but the medical team will assess his injury and thereafter we will make a decision."

John Mametsa, who was involved in an incident with the police over the weekend, will partner Bryan Habana on the wing if Ndungane doesn't recover in time. Mametsa picked up no injuries in the scuffle and is fully fit to play but there is no chance that Bakkies Botha is going to be involved in the final.

"I would have been great to have Bakkies in the team but he will definitely not play.

"His knee is not yet 100 percent and therefore we could not consider him."

It is interesting to note that the Blue Bulls and the Sharks have only contested the Currie Cup final against each on three previous occasions. The Bulls have won two of these finals but in 1990 the team from Durban lifted the trophy for the first time in history when the beat the Bulls 18-12 at Loftus Versfeld.

The results were as follows:

1956 Northern Transvaal 9 Natal 8 (Durban)
1990 Natal 18 Northern Transvaal 12 (Pretoria)
2003 Blue Bulls 40 Sharks 19 (Pretoria)

*Remember to send the Bulls your best wishes for the final. You can mail it to info@bluebull.co.za and these messages will be displayed on the walls of the team's change room.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Môre almal.

Posted by Kwagga3 (Pretoria) Monday, October 20, 2008 - 07:10
2. Eerste.........................Soos die hele BULSPAN
Posted by posts 2 (BULLAND) Monday, October 20, 2008 - 07:11
3. shaiks...................tweede soos Kanko
Posted by posts 2 (BULLAND) Monday, October 20, 2008 - 07:11
4. Lekker dag vandag vir almal !!!!!


Oom LB n lekker verjaarsdag vandag vir jou !!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Monday, October 20, 2008 - 07:12
5. Tellings vir die Finaal:

BLOU BULLE 20 - 07 Sharks - LB
BLOU BULLE 24 - 19 Sharks - AK
BLOU BULLE 09 - 22 Sharks - Scarface
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Goeters
BLOU BULLE 24 - 16 Sharks - Zet
BLOU BULLE 34 - 28 Sharks - Boland
BLOU BULLE 25 - 21 Sharks - BLOUALLENT
BLOU BULLE 15 - 12 Sharks - Choppie
BLOU BULLE 27 - 19 Sharks - Antoinette
BLOU BULLE 23 - 13 Sharks - Boer
BLOU BULLE 17 - 30 Sharks - BITE*ME
BLOU BULLE 09 - 18 Sharks - Elma
BLOU BULLE 17 - 10 Sharks - Serena
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Rustig
BLOU BULLE 19 - 42 Sharks - Sharko
BLOU BULLE 25 - 17 Sharks - P2
BLOU BULLE 31 - 20 Sharks - Nitronic
BLOU BULLE 14 - 23 Sharks - BBrown
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - FredOoosthuizen
BLOU BULLE 38 - 34 Sharks - Bulls_up
BLOU BULLE 35 - 32 Sharks - Blou Karnallie
BLOU BULLE 28 - 25 Sharks - Koeks
BLOU BULLE 26 - 22 Sharks - JIL
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Monday, October 20, 2008 - 07:15
6. More oom LB ,bie geluk met jou verjaardag mag oom n geseende dag en jaar beleef.Oom JB sal saterdag oom se geskenk kry(DIE CB)! More alle BLOUE gertoues,Weskaap dis al my 18 de dag wat ek net my blou bul klere dra en al 15 de dag dat my vlaggies op my kar is maar jy en daisy is reg kom ons maak die week nou BLOU vir ons manne wat ons weer trots gaan maak!!
BLOU BUL groete!
Posted by ALS BLOU (Vanderbijlpark) Monday, October 20, 2008 - 07:21
7. Hiep, hiep, LB verjaar!!!!!!! Veels geluk met jou verjaarsdag en mag jy 'n baie gessende jaar beleef. Gods rykste seen.
Posted by Bulletjie 1 (BULLE bly TOPS!!!!) Monday, October 20, 2008 - 07:26
8. Môre Blou Bulle, Bullinne & Bergbok.
Heerlike reen Saterdag.
Nog net 6 slapies dan..................
WHOZA BULLE!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Bulletjie 1 (BULLE bly TOPS!!!!) Monday, October 20, 2008 - 07:27
9. Tellings vir die Finaal:

BLOU BULLE 20 - 07 Sharks - LB
BLOU BULLE 24 - 19 Sharks - AK
BLOU BULLE 09 - 22 Sharks - Scarface
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Goeters
BLOU BULLE 24 - 16 Sharks - Zet
BLOU BULLE 34 - 28 Sharks - Boland
BLOU BULLE 25 - 21 Sharks - BLOUALLENT
BLOU BULLE 15 - 12 Sharks - Choppie
BLOU BULLE 27 - 19 Sharks - Antoinette
BLOU BULLE 23 - 13 Sharks - Boer
BLOU BULLE 17 - 30 Sharks - BITE*ME
BLOU BULLE 09 - 18 Sharks - Elma
BLOU BULLE 17 - 10 Sharks - Serena
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Rustig
BLOU BULLE 19 - 42 Sharks - Sharko
BLOU BULLE 25 - 17 Sharks - P2
BLOU BULLE 31 - 20 Sharks - Nitronic
BLOU BULLE 14 - 23 Sharks - BBrown
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - FredOoosthuizen
BLOU BULLE 38 - 34 Sharks - Bulls_up
BLOU BULLE 35 - 32 Sharks - Blou Karnallie
BLOU BULLE 28 - 25 Sharks - Koeks
BLOU BULLE 26 - 22 Sharks - JIL
BLOU BULLE 27- 16 Sharks - ALS BLOU
Posted by ALS BLOU (Vanderbijlpark) Monday, October 20, 2008 - 07:29
10. More almal

Wat het John gedoen? Het seker gaan draf toe trek een of ander shark supporter 'verkeers beampte' hom af...

Lekker dag julle
Posted by Choppie (Centurion) Monday, October 20, 2008 - 07:31
11. Tellings vir die Finaal:

BLOU BULLE 20 - 07 Sharks - LB
BLOU BULLE 24 - 19 Sharks - AK
BLOU BULLE 09 - 22 Sharks - Scarface
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Goeters
BLOU BULLE 24 - 16 Sharks - Zet
BLOU BULLE 34 - 28 Sharks - Boland
BLOU BULLE 25 - 21 Sharks - BLOUALLENT
BLOU BULLE 15 - 12 Sharks - Choppie
BLOU BULLE 27 - 19 Sharks - Antoinette
BLOU BULLE 23 - 13 Sharks - Boer
BLOU BULLE 17 - 30 Sharks - BITE*ME
BLOU BULLE 09 - 18 Sharks - Elma
BLOU BULLE 17 - 10 Sharks - Serena
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Rustig
BLOU BULLE 19 - 42 Sharks - Sharko
BLOU BULLE 25 - 17 Sharks - P2
BLOU BULLE 31 - 20 Sharks - Nitronic
BLOU BULLE 14 - 23 Sharks - BBrown
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - FredOoosthuizen
BLOU BULLE 38 - 34 Sharks - Bulls_up
BLOU BULLE 35 - 32 Sharks - Blou Karnallie
BLOU BULLE 28 - 25 Sharks - Koeks
BLOU BULLE 26 - 22 Sharks - JIL
BLOU BULLE 27 - 16 Sharks - ALS BLOU
BLOU BULLE 20 - 15 Sharks - B1
Posted by Bulletjie 1 (BULLE bly TOPS!!!!) Monday, October 20, 2008 - 07:43
12. Baie dankie, almal, dat julle onthou het!

Jimmy, het vir jou songs gestuur, OK?

Gaan nou pardy.....met die oog op die baberstokke natuurlik.

GO BULLE, l'at ons MIELIES GOOI!!!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Monday, October 20, 2008 - 07:44
13. Rugby star spends night in cell.

Pretoria - John Mametsa, Blue Bulls right wing, was arrested and assaulted by traffic police - apparently because he questioned their brutal behaviour towards a young teammate outside a Pretoria coffee shop on Friday night.

He was held for seven hours in the Brooklyn police station cells and only released on Saturday morning on bail of R500.

Mametsa, 25, who played his 100th game for the Bulls, left his cell with a bloody shirt due to a cut wound to his head.

Son of diplomat

On Friday night, he saw an accident and recognised the couple. The car of Fudge Mbeta, who played for the Bulls this year and his girlfriend, the daughter of police commissioner Ray Lalla, the police's national head of crime intelligence, drove into the car of provincial traffic officials. Mbeta is the son of a diplomat currently overseas.

Ettienne Smit, co-owner of the coffee shop Cofi where Mametsa was eating, said Mametsa wanted to hear why Mbeta was pushed against the car and searched after a light collision. An argument ensued. A traffic official slapped Mametsa while another cuffed him and pushed him into a police car.
Smit wanted to hear why Mametsa was being arrested.

"They were arrogant and very aggressive and said I would be arrested too if I didn't go away."

Police said they were investigating the incident.


Posted by AK (Keep the passion !!!!) Monday, October 20, 2008 - 07:46
14. Sterkte vir die final Victor en die span julle kan dit doen GO BULLS
Posted by Windell (gaborone) Monday, October 20, 2008 - 07:48
15. Aaaaa....

Hier is die "birthday boy" ook uiteindelik !!!!
***GRIN***
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Monday, October 20, 2008 - 07:48
16. Choppie @10

Beeld - Die motor van Fudge Mbeta, wat vanjaar vir die Bulle in die Curriebeker-kompetisie gespeel het, en sy vriendin, die dogter van komm. Ray Lalla, die polisie se nasionale hoof van misdaadintelligensie, het agteruit in die verkeersbeamptes se motor vasgery, het Rapport gister berig.

Mametsa, wat by die Cofi-restaurant in Hatfield geëet het, het gaan ondersoek instel.

Mnr. Ettienne Smit, ’n werknemer van Cofi en die Suid-Afrikaanse Sterkman-kampioen, het gesê toe hy op die toneel kom, het Mametsa reeds geboei in ’n bakkie van die Gautengse verkeersafdeling gelê.

Die verkeersbeamptes wou nie hê dat Smit met Mametsa praat nie. “Volgens ooggetuies met wie ek gepraat het, het die verkeersbeamptes John begin rondstamp toe hy op die toneel kom,” het Smit gesê.

“Hulle het hom eerste aangerand en hardhandig behandel. Hy moes homself verdedig.

“Die ooggetuies het gesê John het nie een keer aan die verkeersbeamptes geslaan nie.

“Die beamptes het ook aggressief met my geraak en gedreig om my te arresteer toe ek vra wat aangaan.”

Mametsa is van die toneel in Hildastraat na die Brooklyn-polisiekantoor geneem.

Hy is eergisteroggend omstreeks 09:00 op borgtog van R500 vrygelaat.
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Monday, October 20, 2008 - 08:02
17. More aan ali Bulle oor ons mooi land...
Die tyd is naby Blou Ysters...
Ons weet julle gan dit doen, ons glo ook julle gan en kan die sharks klop die naweek...
Ek en vroulief ry vrydag vroeg af Durban toe,ons sal ons harte uitskree vir julle da opi veld wa julle ons laas jaar so trots gemaak het met die Super 14 finaal...
Sterkte aan Ndungane,hoop hy is reg vir die game...
Sterkte aan ali Bulle wat hard train vir die game,ons weet die haaie gan met als kom wat hulle het ma so ook JULLE ook...
Hou moed en bly gefokus Bulle, julle is ons Blou Ysters...
Blou Bul groete...
HOU BY DIE BLOU...
Posted by Bloubulhoringkoning (PTA) Monday, October 20, 2008 - 08:06
18. Mog hierdie SS-Nazis aan die pen ry! ****SPOEG****
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Monday, October 20, 2008 - 08:10
19. Goodmorning to all the blue unicorns.

The sharks will win easily by 17 points. The trophy is coming back to DURBAN where it belongs.
Posted by #glory glory sharks# (P E) Monday, October 20, 2008 - 08:26
20. Hellooooooooo BLOUES

Happy birthday Ligblou Baron.

Ja nee verlede week was rustig die opbou van nerves het so pas begin.

Snaaks ek het 'n gevoel oor Bakkies wat gaan speel sal maar moet sien of dit gaan gebeur of nie.

Nou vir die BLOU dis al waaraan ek wil dink oggend middag aand net BLOU BULLE

BLOU BULLE BO!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by blouheks (100%BLOUBUL) Monday, October 20, 2008 - 08:29
21. Baie geluk oom LB!! Alles wat mooi en rein is vir oom!
En natuurlik die currie beker!
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Monday, October 20, 2008 - 08:30
22. #glory glory sharks#
***LMFGA***
You funny funny funny bunny !!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Monday, October 20, 2008 - 08:36
23. Ok i was exaggerating a bit. Its going to be a close cracker-jacker of a game. But i think the sharks will take it.
Posted by #glory glory sharks# (P E) Monday, October 20, 2008 - 08:41
24. The results were as follows:

1956 Northern Transvaal 9 Natal 8 (Durban)
1990 Natal 18 Northern Transvaal 12 (Pretoria)
2003 Blue Bulls 40 Sharks 19 (Pretoria)

Now what do we learn out of this ????

Once a CHOKER always a CHOKER.

Played three and CHOKED.
No need to get your hopes up now....
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Monday, October 20, 2008 - 08:43
25. Monday your song will be "Swing low"....
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Monday, October 20, 2008 - 08:44
26. YES!!!!!! 11 Babers in die hounet........kom, byt julle GROOTBEKKE!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Monday, October 20, 2008 - 08:46
27. Ag please. Ive already started playing "WE ARE THE CHAMPIONS"
Posted by #glory glory sharks# (P E) Monday, October 20, 2008 - 08:46
28. Dankie BC5!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Monday, October 20, 2008 - 08:47
29. That's the problem with you Sharks....
The game is not even over and you are already popping the champaign !!!!


Now does that not sound like something that has happend before....
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Monday, October 20, 2008 - 08:48
30. We are black,We are white...We are we are we are shite......
***GRIN***
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Monday, October 20, 2008 - 08:51
31. Surely the Bulls with all their contracted players should be expected to win but alas, their dominance has come to an end. But maybe if they played in the first division........
Posted by #glory glory sharks# (P E) Monday, October 20, 2008 - 08:51
32. What BRILLIANT grasp of the hounorable game of rugby!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Monday, October 20, 2008 - 09:02
33. #glory glory sharks#
Bravo bravo bravo !!!!!
What a brilliant rugby brain you have !!!!
Astounding...
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Monday, October 20, 2008 - 09:05
34. I think your name should read : # we ar in our glory sharks #
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Monday, October 20, 2008 - 09:07
35. Why must we always be surrounded on OUR BLOG, by rugby morons???
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Monday, October 20, 2008 - 09:07
36. 100% Oom LB !!!!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Monday, October 20, 2008 - 09:10
37. But what do you expect from a Guppie supporter....
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Monday, October 20, 2008 - 09:11
38. Goeie dag almal en die dinge raak mal en warm nog net n paar slapies dan is ons vir n slag die cc champs.
Posted by BITE*ME (SHARK TANK) Monday, October 20, 2008 - 09:31
39. Dagse Getroue Bloues, en n spesiale "goeie more" aan onse verjaardag-"seun" -
Baron, rykste seeninge vir die jaar wat voorle, en mag jou dag net propvol "bederf" wees. Glo dat die Barones dit in elk geval gewoonlik doen, maar vandag moet P2 sy kant ook bring, anders.... LOL
Posted by Little Blue Bull ((Gonubie)) Monday, October 20, 2008 - 09:33
40. Ja ou Bite....
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Monday, October 20, 2008 - 09:35
41. Bite*me

Wat het julle die traffic cop betaal om vir mametsa te arresteer?
Posted by Choppie (Centurion) Monday, October 20, 2008 - 09:37
42. Oom Ligblou Baron moet regtag die dag geniet, geluk met die geboorte dag en mag daar nog baie wees, liefde en groete van oom se BLOU friende.
Posted by RDM (Rustenburg) Monday, October 20, 2008 - 09:38
43. Maar in julle geval gaan julle die CCC wees !!!!

Currie Cup Chokers....
***LMFGA***
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Monday, October 20, 2008 - 09:38
44. Choppie

Ek dink dit was net n dom blou bul cop wat seker wil maak dat Mametsa nie speel nie, heel duidelik like hy hom nie.
Posted by BITE*ME (SHARK TANK) Monday, October 20, 2008 - 09:42
45. Dankie julle! Ja, die baroness het al my geliefkoosde lekkernye opge"line" vir die dag; begin nou 10h00 wele aan al die 'goeters'. Ek is baie bly ek het nie meer n galblaas nie, lol!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Monday, October 20, 2008 - 09:45
46. Weer(verkeerd)buro se (op hierdie stadium) 22 grade en 60% kans op reen nou Saterdag in Chockerville!

Wonder of hierdie nuwe twinkle-toe loosies van hulle in nat weer ooit kan speel?? Sal maar moet dophou....
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Monday, October 20, 2008 - 09:52
47. Veels geluk met die verjaarsdag Ligblou Baron. Mag jy 'n jaar vol liefde, voorspoed en geluk ervaar.
Posted by JB 007 (Centurion) Monday, October 20, 2008 - 09:52
48. Ligblou Baron,

Ek sien die Babers byt mooi...!!

Hie hie hie hie ...!!
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Monday, October 20, 2008 - 09:54
49. Tx, JB 007.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Monday, October 20, 2008 - 09:55
50. 11 in die hounet BLOU OSSE! Sal seker verdubbel oor die volgende paar dae!
Maar soos daai "oranje" goeters sal hulle vir n l-a-a-a-n-g tyd disappear. Dank Vader........
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Monday, October 20, 2008 - 09:58
51. Ligblou Baron geluk met b-day

ons het julle met dieselfde pak die jaar in Maart op Loftus gewen nadat dit klip hard gereen het en die veld pap nat was. Dit is net Deysel wat nou by kom.
Posted by BITE*ME (SHARK TANK) Monday, October 20, 2008 - 09:59
52. Mnr Webbie, moet asb nie die berig afhaal nie. Ons moet soveel moontlik Bulle in Durban kry. Hierdie is nie 'n besigheid nie, slegs ondersteuners se inisiatief.

Kom Bulle en Bullinne!!! Daar is nog 6 plekke op die bus. Prys het danksy goedkoper verblyf (maar steeds nice !!!) afgekom na R1500. Dit sluit in die vervoer, kaartjie, verblyf (1 per kamer), braai Vrydagaand, ontbyt elke dag. Vertrek Vrydag 14h00 vanaf Centurion. Ry Sondag na ontbyt terug vanaf Mooirivier. Dames baie welkom. Stuur e-pos aan pavs@vodamail.co.za vir besonderhede en bespreking.
Posted by JB 007 (Centurion) Monday, October 20, 2008 - 10:04
53. JB 007 wat is die "surcharge" as die bus mense in Gonubie moet kom oplaai?
Posted by Little Blue Bull ((Gonubie)) Monday, October 20, 2008 - 10:10
54. More Blou Bul Edeles

Was nou net by die oefening. Akona het weer seer gekry. Lies spier
Posted by Blou seisoen (PTA) Monday, October 20, 2008 - 10:12
55. More BLOU MENSE!

Baron - baie geluk met die verjaardag. Mag jy baie voorspoed en goeie gesondheid beleef!

BULLE julle is KONING!!! Konsentreer manne, fokus op die game!!
Posted by Boer (Van die plaas) Monday, October 20, 2008 - 10:14
56. Damn !!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Monday, October 20, 2008 - 10:15
57. 54. `n Lies herstel nie binne `n week nie, so ek dink dis koebaai vir hom...
Posted by Boer (Van die plaas) Monday, October 20, 2008 - 10:15
58. Morning! Monday morning GLORY - premature celebration wins silverware indeed.... Is it worthy of any banter at all?
Oh and a Happy Birthday to our senior most blogger...
Posted by Bulls_up (Pretoria) Monday, October 20, 2008 - 10:19
59. Geluk Ligblou baron!!! Hoop die Bulle maak jou verjaardig 'complete"

Ek moet eerlik waar sê, ek dink op huidige vorm is Mametsa ons man. die ou sal nie skrik vir groot name wat teen hom speel nie. Hy is nie ers bang vir die Polisie nie!!! Ek was bekommerd dat Ndungane nie op sy beste sou wees nie en versigtig sou speel.

In die Currie beker finaal 2005 het anton leonard met 'n beseerde skouer gespeel.

wat wetd ek julle die Sharks gaan minstens 1 ou target met vuil spel: Wynand Olivier.

Die Culprets sal wees: ene jannie du plessis.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Monday, October 20, 2008 - 10:25
60. Blou Willem

Sjoe, maar dit was vir jou ’n nare, nare week! ’n Week wat jou skoon mislik laat voel het.

En ek praat nie van die ekonomie, die hitte of van die woeste winde wat waai nie, ek praat van die mislikheid oor die ou Springbokkie van ons. Eers was dit Luke wat wou . . . ag, julle weet wat . . . oor die Springboktrui en toe raak sy twee tjomme, Butana Kotsphela en Cedric Olick ook mos katterig en naar met dié geliefde ou diertjie van ons.

Mense, dis darem rêrig vir jou ’n paar van die mees innemende karakters in die geskiedenis van Suid-Afrikaanse sport! ’n Mens hoop net hulle word ook soos Ant Maantoe en Kortbroek gespaar as die Zumalakiete volgende jaar als oorvat, want sonder hulle is dit verby met sport in hierdie ou landjie.

Oom Johnny lees vir ons dié week uittreksels uit Luke se lewensverhaal, Die Springbok, die kat en ek wat pas uitgegee is. Daarin lees hy dat Luke nog altyd ’n klein cheeky outjie was wat swaar deur sy pa opgebring is in Braakenfel. Sy ma was ’n nooi Heila Kotze van Braakpan aan die verre Oos-Rand.

Saterdae het Lukie se pa, wat baie hoë verwagtinge vir Lukie en sy rugbyloopbaan gekoester het, vir Lukie en sy hondjie, Braakenjan, na Cotzenburg in Stellenbosch geneem waar hulle ure lank in die skadu van die berge sy ingooie by die lynstane geoefen het. Want sien, sy cheeky pa wou ten alle koste hê Lukie moes haker speel. Maar ná ’n paar maande het die sinkende besef tot hom deurgedring: Lukie sal maar ’n kort flank moet word, want Lukie kon nie ingooi nie, net op.

En so begin toe Lukie se jare lange stryd teen die stelsel, die Bontbroeders, homself, die Springbok en sy eie swak maag. ’n Verhaal wat elke moeder se binnegoed sal roer.

Intussen oorweeg Dik Daan dit om ’n regsaksie teen die ander ouens by sy rolbalklub in te stel. Hy wil darem nie R600 000 eis nie, maar hy dink aan omtrent die helfte daarvan. Vir krimineel injuria sê hy. “Hoekom?” wil ons weet, want ons ken ou Daan as ’n baie vredeliewende subspesie.

“Die ouens het ’n kaal foto van my gevat en Luke Watson se gesig daarop geplak en toe op die kennisgewingbord by die klub opgesit,” stoom hy. “Al die vroue het my herken, maar wou weet wie se gesig daar op mý lyf is. En toe moes ek maar met die hele sak patats uitkom. Dis om van naar te word , sê ek julle, my totale reputasie is daarmee heen net oor daai mislike noordelike deel van die foto! Intussen kan ek nie my lyf by die klub wys nie.”

Neef Bartel sê hy het nog nie ’n uitnodiging of ’n padkaart gekry na Oom Terror en Sam se komende nasionale konvensie nie en hy voel bietjie seer daaroor.

“Ek weet ook nie of dit ’n bring en braai is en of jy alreeds deel van hul gemeente moet wees om genooi te kan word nie. Ek weet net as Oom Terror weer Terror word en nie meer Motsienjou nie, dan stem ek dalk sommer nog volgende jaar vir hom oor hy sulke mooi Kroonstad-Afrikaans praat en vir die Cheetahs skree.”

En die reën wat so laat is? Oom Johnny sê dis oorlat Oom Hendrik Schoeman en Oom Siener nie meer daar is nie.

“Ons ou volkie kort dringend nuwe sieners, want vandag s’n weet nie eens wat Saterdag in Durban gaan gebeur nie.”

Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Monday, October 20, 2008 - 10:27
61. Dankie vir die gelukwense almal!

****LMGA*** mbb!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Monday, October 20, 2008 - 10:42
62. mmb, Sannie Doep is te S-T-A-A-A-R-R-I-G en vet om Wynand te vang!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Monday, October 20, 2008 - 10:45
63. Baie geluk Ligblou, mag daar nog baie wees(Currie bekers en verjaardae)

Eks bly om te sien dat ek nie die enigste bulle ondersteuner is wat in Oktober ouer word nie
Posted by Choppie (Centurion) Monday, October 20, 2008 - 10:48
64. Dankie Choppie! Ja wat baie van die familie verjaar in Oktober ook. Oorle Pa was 21ste, Oorle Oupa op 27ste, en nog 3 kleinkinders en n neef ook! Lyk my hierdie familie raak katools in Februare-maand? Maak my bra arm, Oktober, ja!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Monday, October 20, 2008 - 11:11
65. Hi Blou Buddies
Posted by Bulls r best (Johannesburg) Monday, October 20, 2008 - 11:13
66. Ai Little Blue Bull, my hart bloei vir jou. Maak 'n plan jong.

Met al die dinge van Luke Watson wonder ek toe so by myself. Hoekom braak hy nie op sy WP trui nie? Seker omdat hy nog hoop het om dit te dra. Wat het nou by die WP verander van Dr Craven se tyd wat nie by die Bokke verander het nie? Net mooi absoluut zero. So Luke, braak dan maar eers op jou WP trui voor jy die Boktrui wil sleg maak.
Posted by JB 007 (Centurion) Monday, October 20, 2008 - 11:15
67. LOL @ Baron - dalkies omdat Feb Valentynsmaand is??
Posted by Little Blue Bull ((Gonubie)) Monday, October 20, 2008 - 11:17
68. Baron

2005 se finaal het hy vir wynand uitgehaal met 'n laat duik en vuishou wat mr Kaplan nie gesien het nie.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Monday, October 20, 2008 - 11:20
69. mensig, maar hierdie naweek se Heineken rugby was maar vervelig. Behalwe vir heyneke se team en Leinster was daar retig niks om my wakker te hou nie. die agterlynbewegings is bitter stereotiep en myns insiens is die Curriebeker en super 14 op 'n beter vlak. Die taktiese lossakelspel is ook baie beter.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Monday, October 20, 2008 - 11:22
70. Ek voel aan my lyf hier kom 'n groooooottte die naweek.

Super 14 finaal was die bulle nie op hul beste nie. saterdag gaan dit anders wees.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Monday, October 20, 2008 - 11:24
71. Goeie middag almal !!

Al wat Saterdag gaan bewys is hoe damn gelukkig julle was om die S/14 te gewen het...Ons is reg vir julle en dit gaan oorlog wees Saterdag. GO SHAAAAAAAAAAAAARKS !!!!!!!!!!
Posted by Scarface (Sharks Forever) Monday, October 20, 2008 - 12:47
72. Julle moet maar solank aan verskonings dink oor hoekom julle Saterdag gaan verloor...seker ou Kaplan sal heel-bo aan die lys wees.
Posted by Scarface (Sharks Forever) Monday, October 20, 2008 - 12:52
73. Middag alle BLOU BUL BLOGGERS en die ander.

Vragie aan Scarface, get over it bru, ons was NIE gelukkig om die Super 14 te wen nie, dit was fair gewen.

Ai julle kan darem maar aanhou...

Het jy nog laasjaar se super 14 vonkelwyn bottel wie se prop jy so vinnig moes terugdruk???

Bulle, alle sterkte aan julle, ons weet julle kan dit doen...
Posted by Blou-is-Baas (Bulls is Baas!!!) Monday, October 20, 2008 - 13:00
74. Scarface

We are black,We are white...We are we are we are shite......
***GRIN***
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Monday, October 20, 2008 - 13:25