You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
Login  |  Register
Tickets available for final


There are still a few tickets available for Saturday's ABSA Currie Cup final which will be contested by the Vodacom Blue Bulls and the Sharks.

You can contact Loftus' ticket office at 012 420 0700 to make a credit card booking or you can buy directly from the office (office hours 8:00 – 16:00).

Tickets will be sold on a first come first serve basis and because there are only a few tickets on sale we would like to encourage you to make a purchase as soon as possible in order to avoid disappointment.





Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Soos die Bulle !!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, October 22, 2008 - 07:37
2. Tellings vir die Finaal:

BLOU BULLE 20 - 07 Sharks - LB
BLOU BULLE 24 - 19 Sharks - AK
BLOU BULLE 09 - 22 Sharks - Scarface
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Goeters
BLOU BULLE 24 - 16 Sharks - Zet
BLOU BULLE 34 - 28 Sharks - Boland
BLOU BULLE 25 - 21 Sharks - BLOUALLENT
BLOU BULLE 15 - 12 Sharks - Choppie
BLOU BULLE 27 - 19 Sharks - Antoinette
BLOU BULLE 23 - 13 Sharks - Boer
BLOU BULLE 17 - 30 Sharks - BITE*ME
BLOU BULLE 09 - 18 Sharks - Elma
BLOU BULLE 17 - 10 Sharks - Serena
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Rustig
BLOU BULLE 19 - 42 Sharks - Sharko
BLOU BULLE 25 - 17 Sharks - P2
BLOU BULLE 31 - 20 Sharks - Nitronic
BLOU BULLE 14 - 23 Sharks - BBrown
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - FredOoosthuizen
BLOU BULLE 38 - 34 Sharks - Bulls_up
BLOU BULLE 35 - 32 Sharks - Blou Karnallie
BLOU BULLE 28 - 25 Sharks - Koeks
BLOU BULLE 26 - 22 Sharks - JIL
BLOU BULLE 27 - 16 Sharks - ALS BLOU
BLOU BULLE 20 - 15 Sharks - B1


Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, October 22, 2008 - 07:38
3. Beeld - Dit is eerder ’n goeie as slegte voorteken dat hy as kaptein en een van die mees ervare spelers in die span steeds op sy senuwees kan raak oor die Curriebeker-eindstryd Saterdag in Durban.

Dit was gister die mening van Victor Matfield, kaptein van die Blou Bulle, wat sake teen die Sharks om die grootste prys in provinsiale rugby uitspook.

Matfield meen namate die week vorder sal die holkol op die maag al hoe groter word, maar dit is heeltemal normaal. ’n Speler wat by ’n Curriebeker-eindstryd betrokke is, moet bekommerd raak as hy vlinders in die maag kry nie.

Solank die senuwees knaag, gaan die liggaam meer adrenalien afskei. En dit gee die bykomende energie wat nodig is om in die belangrikste wedstryd van die seisoen die verskil tussen wen en verloor te maak.

“Ek kry klaar hoendervel as ek net daaroor praat. Dit is en bly ’n ongelooflike voorreg om in ’n Curriebeker-eindstryd te speel, al is dit jou hoeveelste,” het Matfield bygevoeg.
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Wednesday, October 22, 2008 - 07:50
4. #3 - What a boytjie!!
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Wednesday, October 22, 2008 - 07:52
5. GOEIE MORE EDELE BLOU BUL BLOGGERS!

3 slapies.....12 babers!

BEREI VOOR, BLOU BULLE!!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, October 22, 2008 - 07:54
6. Beeld - Vra gerus vir Thys Lourens, want hy is die een Bul wat nie weet wat dit is om in Curriebeker-eindstryde van die vloer af te eet nie.

Daarom was daar Maandag groot waardering in die Blou Bul-kamp oor die bemoedigende woorde wat Lourens, die suksesvolste kaptein in die 70-jarige geskiedenis van Ligblou-rugby, by die oefening op Loftus Versfeld gegee het.

Hy en die Bulle se afrigter, Frans Ludeke, het diep gesels oor die groot taak wat Saterdag teen die Sharks in Durban wag.

Lourens weet waarvan hy praat. Hy het in agt eindstryde vir die Bulle diens gedoen en in nie een die onderspit gedelf nie. Lourens was ook in vier eindstryde die kaptein toe die Bulle die Curriebeker gewen het.

Hy is met 168 steeds baie hoog op die lys van spelers wat in die meeste wedstryde vir die Bullle gespeel het.
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Wednesday, October 22, 2008 - 07:55
7. Morning to all fellow BULL supporters

Yes min days left & the nerves are kicking in.Does anyone wish to share there view on the changing of the Springbok emblem or is that to much of a sore point to be disscussed.
Posted by blue is true (East London) Wednesday, October 22, 2008 - 08:03
8. Mmmm... sien nou eers (daar op die vorige draad)...

13 babers in die hounet! BYT julle tannelose ongediertes!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, October 22, 2008 - 08:09
9. Goeie more Bul ondersteuners en ook Shark ondersteuners, net voor ek gekruisig word oor laasgenoemde verwelkoming, nee kyk ons moet eerlik wees en nie die Sharks hier wegjaag nie, om uit die selfde mond te praat en sonder enige tweepraat met Sharkies hier sal dit darem wees nes om jou suster te soen, ons is mos nie bang nie, die sharkies het lyk my nie 'n blog op hul site nie, so welkom hier sodat ons mekaar bietjie gas kan gee!!
Posted by Vaskophaker (Pretoria) Wednesday, October 22, 2008 - 08:09
10. goeie dag aan al die Bulondersteuners , dag aan al die babers wat hier rond ploeter. Vir die babers wat nie weet nie Thys Lourens was kaptein toe die chokers nog in die sportpienaar gechoke het teen spanne soos Stelleland in Lichtenburg , Verre Noord in Polokwane (lyk vir my baie soos Pietersburg) en Noord-Wes Kaap in Upington ens. Hy was ook kaptein toe die chokers nog in die Curriebeker B afdeling verloor het teen Wes-Transvaal in Potch , Boland in Wellington ens. wat ek eintlik wil kwytraak vir so 'n ou unie het julle maar bitter min geskiedenis en trofee. Julle ondersteunersbasis was in daardie dae 'n nul opgawe so waar het julle nou vandaan gekom en watter spanne het julle voor die chokers ondersteun want Bulle was julle beslis nie , BULONDERSTEUNERS bly ons selfs tot in die dood en BULONDERSTEUNERS verkoop nie hul span uit nie. BULLE BO!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Wednesday, October 22, 2008 - 08:13
11. Onder die blou van ons Bulle hemel

Laat ons die WP verlang na die see

Teen ons magtige Bul vegters

Kan die Lions nie antwoord gee

Oor ons Loftus Versveld vlaktes

Bo die kreun van Cheetahs klaag

Ruis die stem van ons geliefde

Van ons span wat die Horings dra

Ons sal antwoord op jou roepstem

Ons sal die sharks slag soos jy vra

Ons sal vernietig, ons sal wen

Ons die Bulle van suid Afrika!!!!


Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, October 22, 2008 - 08:24
12. NOU DIE BLOU !!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, October 22, 2008 - 08:25
13. Well said AK U should get a medal for that anthem.
Posted by blue is true (East London) Wednesday, October 22, 2008 - 08:29
14. st5861
Posted by Blou Sonneblom (Pretoria - Bulls or nothing) Wednesday, October 22, 2008 - 08:33
15. My siening van Saterdag se wedstryd: Dit is 'n 50-50 wedstryd tussen twee uitstekende spanne. Ek dink albei spanne gaan probeer om persentasie rugby te speel en mekaar in hulle helfdes vas te probeer pen. Daar sal dan druk opgesit word met die hoop dat strafskoppe afgestaan gaan word. Onthou albei die spanne verdedig uitstekend. Strafskoppe (en dissipline) gaan dus die deurslag gee van wie wen of verloor. Onder groot druk, die bal is nie rond nie, mag enige van die twee spanne dalk 'n wegbreek drie druk wat die deurslag gaan gee. Die Bulle behoort lynstane te oorheers en sharks die skrum, maar met die nuwe reels is daar nie meer baie skrums nie. Dit is dus belangrik dat Fourie du Preez en Morne Steyn baie goed takties skop. As dit gebeur glo ek het die Bulle effens van 'n voordeel en nie die Sharks nie!!
Posted by Vaskophaker (Pretoria) Wednesday, October 22, 2008 - 08:34
16. Goeie more al julle Blouballe !!! *grin*

Blou Dino - Goeie bench??? Ek twyfel boet.... GO SHAAAAAAAAAAAAARKS !!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Scarface (Sharks Forever) Wednesday, October 22, 2008 - 08:35
17. Môre geliefde Bulondersteuners

AK ek kry sommer 'n knop in my keel, en dit is nie van peanut butter nie. Dankie.
Posted by Rustig (Centurion) Wednesday, October 22, 2008 - 08:36
18. Scaredfaceless..
***LMFGA***

Time will tell Choker....
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, October 22, 2008 - 08:36
19. Altyd n plesier Rustig !!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, October 22, 2008 - 08:37
20. Die cheetahs het ons 'n groot onverwagte boost gegee. Hulle beweer ons skrum is sterker as die sharks s'n. Carstens is blykbaar heeltemal overrated.
Posted by Rustig (Centurion) Wednesday, October 22, 2008 - 08:41
21. AK - Sal weer Maandag praat wanneer julle magtige Bloubulle van die vloer af geeet het. *LMGA*
Posted by Scarface (Sharks Forever) Wednesday, October 22, 2008 - 08:42
22. Scarface,

Onthou asb. tog om nie te gou die sjampanje-bottels te "pop" nie....

Hie hie hie ..!!!!!
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Wednesday, October 22, 2008 - 08:43
23. Scarface, kan jy nie jou naam verander nie, dit klink lekker swak. Ek hoop jy kan sense praat vandag. Ek hoor die winkels in Durbs en omgewing se Bul klere is uitverkoop.
Posted by Rustig (Centurion) Wednesday, October 22, 2008 - 08:43
24. Rustig - Al wie iets beteken in julle scrum is Guthro... Kuun is gebou soos n kind en Beast sal julle ander stut verkrag.
Posted by Scarface (Sharks Forever) Wednesday, October 22, 2008 - 08:44
25. Een interessante statistiek is dat toe die Sharks laas in 1996 die Curriebeker gewen het, het hulle ook die hulp van twee oorsese spelers nodig gehad. Dit was Terry Lecrois (op losskakel) en 'n ander Franse voorspeler. Hierdie jaar het hulle weer 'n Fransman (Michaluk) en 'n Zim in the Beast. Die verskil tussen Morne Steyn en Michaluk se taktiese skopwerk kan juis die naweek die verskil tussen wen en verloor beteken. As Morne na die party toe kom kan die Bulle wen, of gaan Ludeke en die Bulle dit berou dat daar van die briljante taktiese skopvoet van Derick Hougaardt ontslae geraak is? Saterdag sal leer? Dit is juis Morne se swak skopwerk pale toe in die uitkloprondte teen die Sharks wat daartoe bygedrae het dat daardie wedstryd verloor is en ons nie die tuisfinaal gekry het nie. Maar ons vergewe Morne en staan bankvas agter hom en hoop dat hy Saterdag daarvoor gaan vergoed..ons soek 'n wedstrydwenner van hom Saterdag!!
Posted by Vaskophaker (Pretoria) Wednesday, October 22, 2008 - 08:45
26. More bloues en ander,
My senuwees knaag nes Victor sn en moet ons nog 3 dae uithou. Begin al my toonnaels kou, sien dat Johan Muller verwag n helse aanslag van die bulle af in die eerste paar minute. Wonder of die manne nie gaan probeer om mekaar af te skryf nie. Wat my omkrap is dat die minister van sport alweer krap waar dit nie juk nie, die keer het Louis Luyt hom n punt gesteek en sit sy turf alweer, vir die soveelste keer. " Al dra n aap n goue ring.....
Posted by vlekkie (Johannesburg) Wednesday, October 22, 2008 - 08:46
27. Rustig,

Mense gaan seker met my verskil, maar ek dink Jannie du Plessis is ook 'n bietjie "overrated"...

Jannie du Plessis het swaar gekry teen Heinke vd Merwe vd Leeus...
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Wednesday, October 22, 2008 - 08:47
28. Vlekkie, miskien moet ons maar die Springbok skiet ( soos Naas sê), want netnou maak hulle die bafana bananas ook bokke. Dit sal 'n ramp wees.
Posted by Rustig (Centurion) Wednesday, October 22, 2008 - 08:49
29. Vaskophaker - Ja ou Volla het nie BMT nie...Hy sal akuraat moet wees Saterdag anders gaan Frans Steyn julle straf met daai laaaaang drop goals van hom !!!
Posted by Scarface (Sharks Forever) Wednesday, October 22, 2008 - 08:50
30. Blou Osse, ja ek wou nie verdere name noem nie, maar ja, Jannie verloor te gou sy humeur ook. Ek dink Danie is bewus daarvan.
Posted by Rustig (Centurion) Wednesday, October 22, 2008 - 08:50
31. Tellings vir die Finaal:

BLOU BULLE 20 - 07 Sharks - LB
BLOU BULLE 24 - 19 Sharks - AK
BLOU BULLE 09 - 22 Sharks - Scarface
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Goeters
BLOU BULLE 24 - 16 Sharks - Zet
BLOU BULLE 34 - 28 Sharks - Boland
BLOU BULLE 25 - 21 Sharks - BLOUALLENT
BLOU BULLE 15 - 12 Sharks - Choppie
BLOU BULLE 27 - 19 Sharks - Antoinette
BLOU BULLE 23 - 13 Sharks - Boer
BLOU BULLE 17 - 30 Sharks - BITE*ME
BLOU BULLE 09 - 18 Sharks - Elma
BLOU BULLE 17 - 10 Sharks - Serena
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Rustig
BLOU BULLE 19 - 42 Sharks - Sharko
BLOU BULLE 25 - 17 Sharks - P2
BLOU BULLE 31 - 20 Sharks - Nitronic
BLOU BULLE 14 - 23 Sharks - BBrown
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - FredOoosthuizen
BLOU BULLE 38 - 34 Sharks - Bulls_up
BLOU BULLE 35 - 32 Sharks - Blou Karnallie
BLOU BULLE 28 - 25 Sharks - Koeks
BLOU BULLE 26 - 22 Sharks - JIL
BLOU BULLE 27 - 16 Sharks - ALS BLOU
BLOU BULLE 20 - 15 Sharks - B1
BLOU BULLE 28 - 22 Sharks - STEGMAN
Posted by STEGMAN 2008 (Port Elizabeth) Wednesday, October 22, 2008 - 08:50
32. BLOU OSSE - Stem saam. Ek glo ook Jannie is overrated soos Wynand Olivier....
Posted by Scarface (Sharks Forever) Wednesday, October 22, 2008 - 08:52
33. Rustig, as die bokwapen dan nou moet gaan dan sal die bobbejaan die gepaste vervanging wees, ten minste sal dit ook die ministerie van sport ook verteenwoordig.
Posted by vlekkie (Johannesburg) Wednesday, October 22, 2008 - 08:52
34. Vlekkie, ek kon dit nie beter stel nie.
Posted by Rustig (Centurion) Wednesday, October 22, 2008 - 08:54
35. Scarface,

Jannie du Plessis = overrated
Deon Carstens = overrated
Beast = overrated (hy sal nie eers plek kry in die Bulle se span nie)

Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Wednesday, October 22, 2008 - 08:55
36. Beast ???
Praat jy nou van daai ou wat nie verder as 5m kan hardllop nie ????
Teen Guthro ???
***LMDFGA***

Hy sal in die lewe hom nooit eers kan vang nie !!!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, October 22, 2008 - 08:58
37. Scareface jy is net so grootbek soos die Chieters se skrum jy klink na 'n bang agterspeler wat lelike littekens in die losskrum opgedoen het , beast is 'n goeie speler maar neem ek aanstoot in die term @ 24 wat jy gebruik en so doen jy oneer aan jou span en speler. Hoe jou kru praatjies en terme vir jou pelle op die bluff.
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Wednesday, October 22, 2008 - 08:58
38. Nie hoe nie hou tikfoutjie
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Wednesday, October 22, 2008 - 08:59
39. BLOU OSSE - Niemand kan jou daarvan beskuldig dat jy n one-eyed supporter is nie...
Posted by Scarface (Sharks Forever) Wednesday, October 22, 2008 - 09:00
40. Scarface,

Korreksie, ...

Beast is "highly" overrated...!!!

Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Wednesday, October 22, 2008 - 09:01
41. Steyntjie se skopwerk?? **LMGA***. 9 uit 10 mis! Mog't troffe, nes De Wet Ras!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, October 22, 2008 - 09:02
42. Ligblou Baron - Moenie so hard op Morne Steyn wees nie...
Posted by Scarface (Sharks Forever) Wednesday, October 22, 2008 - 09:05
43. Scarface, ek het gesê ek hoop jy kan sense praat, maar dit lyk my helaas nie.
Posted by Rustig (Centurion) Wednesday, October 22, 2008 - 09:08
44. Scarface,

Elke keer as Beast aan die bal vat dan skree die Shark-supporters ...

B..E..A..S..T...!!!!!!!!!

...en dit gebeur ongelukkig net so 2 keer per wedstryd............

1 keer in die 1 ste helfte
en 1 keer in die 2 de helfte........

Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Wednesday, October 22, 2008 - 09:09
45. Scarface, nes Francois Steyn julle die Super 14 gekos, kan hy dalk weer die Shark se rug breek deur besit te mors met sy lang skepskoppe....hy is ook een van daai spelers wat dikwels te veel op sy eie probeer doen, Olivier kan ook dalk weer verby hom glip, nes Tait van Engeland verby hom is en Matfield en Rossouw die beker moes red...lyk my die 2 Steyns kan help om die wedstryd te maak of te breek vir die twee spanne, wonder wie gaan hero of villain wees?
Posted by Vaskophaker (Pretoria) Wednesday, October 22, 2008 - 09:14
46. Ek lees in Beeld hulle se Victor se holkol word al groter...nou wat bedoel hulle daarby??

Rustig - OK ek stem ek het nou genoeg nonsens gepraat...jammer
Posted by Scarface (Sharks Forever) Wednesday, October 22, 2008 - 09:15
47. Tellings vir die Finaal:

BLOU BULLE 20 - 07 Sharks - LB
BLOU BULLE 24 - 19 Sharks - AK
BLOU BULLE 09 - 22 Sharks - Scarface
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Goeters
BLOU BULLE 24 - 16 Sharks - Zet
BLOU BULLE 34 - 28 Sharks - Boland
BLOU BULLE 25 - 21 Sharks - BLOUALLENT
BLOU BULLE 15 - 12 Sharks - Choppie
BLOU BULLE 27 - 19 Sharks - Antoinette
BLOU BULLE 23 - 13 Sharks - Boer
BLOU BULLE 17 - 30 Sharks - BITE*ME
BLOU BULLE 09 - 18 Sharks - Elma
BLOU BULLE 17 - 10 Sharks - Serena
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Rustig
BLOU BULLE 19 - 42 Sharks - Sharko
BLOU BULLE 25 - 17 Sharks - P2
BLOU BULLE 31 - 20 Sharks - Nitronic
BLOU BULLE 14 - 23 Sharks - BBrown
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - FredOoosthuizen
BLOU BULLE 38 - 34 Sharks - Bulls_up
BLOU BULLE 35 - 32 Sharks - Blou Karnallie
BLOU BULLE 28 - 25 Sharks - Koeks
BLOU BULLE 26 - 22 Sharks - JIL
BLOU BULLE 27 - 16 Sharks - ALS BLOU
BLOU BULLE 20 - 15 Sharks - B1
BLOU BULLE 28 - 22 Sharks - STEGMAN
BLOU BULLE 41 - 18 Sharks - Blouseisoen
Posted by Blou seisoen (PTA) Wednesday, October 22, 2008 - 09:16
48. Scarface (24.........Beast sal julle ander stut verkrag.) ons spelers is nie jou tipe nie,hy sal nie vir beast(jou tipe) buk nie! More alle BLOUE gertoues hoop julle het nlkr dag
BLOU BUL groete!!!
Posted by ALS BLOU (Vanderbijlpark) Wednesday, October 22, 2008 - 09:18
49. Hi almal, lanklaas op die site gewees, maar gedink dis weer tyd. Die afgelope 2 weke was die buildup darem vreeslk vol allerande dinge, en voel ek al so baie skoenlappers in my maag dat ek nie kan konsentreer nie, ek persoonlik kan nie wag dat die wedstryd eindig nie sodat die Sharks maar weer 'n keer hulle oe kan uithuil en hul koppe hang in skaamte (hee-hee). Elk geval and al twee spanne, die een wat die beste gee en soos 'n span (nie 1 man span) speel sal triomfeer in die wedstryd en dit gaan 'n harde een wees manne. Aan al die ondersteuners - geniet die wedstryd en onthou BLOU BUL BO...... Go Bulls julle is die beste (en mooiste).
Posted by Blue Always (Nelspruit) Wednesday, October 22, 2008 - 09:20
50. Vaskophaker - Ek stem saam dat Frans partykeer net teveel op sy eie wil doen. Frans is n spelbreker soos Habana en jy het sulke spesiale spelers nodig om wedstryde te swaai. Soos jy se partykeer is jy die hero en ander kere die zero.
Posted by Scarface (Sharks Forever) Wednesday, October 22, 2008 - 09:20
51. Scarface

Post 24. As jy dink Kuun is gebou soos 'n kind is dit maar goed so. Dis nie 'n spierboukompetisie nie. Gelukkig weeg hy ook nie soveel soos 'n baba seekoei nie, en beweeg hy ook vinniger as een.

Ten opsigte van ons ander stut. Terloops sy naam is Rayno Gerber en later kan julle ook kennis maak met Werner Kruger. Onthou net wat het twee weke gelede gebeur......Naka Drotske het ook met groot fanfare vertel hoe gaan die Cheetahs en spesifiek Wian du Preez, vir Rayno in die grond in skrum en hom vernietig. Wat gebeur toe????? Geskiedenis......daar kou die jonge Wian toe harde bene teen Rayno. Twee vaskoppe gewen deur skrumwerk....pasop vir vinnig praat. Dit het die manier om jou aan die agterstewe te kom byt.
Posted by Judge (Middelburg Mpumalanga) Wednesday, October 22, 2008 - 09:24
52. Bulle julle moet nie vergeet ons under 21 is ok in die finaal !
Posted by Windell (gaborone) Wednesday, October 22, 2008 - 09:25
53. Judge
10 %
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, October 22, 2008 - 09:27
54. 100%....
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, October 22, 2008 - 09:27
55. Ligblou Baron? - Het jou ook soos 9 uit tien mans iets teen Morne Steyn - jaloesie dalk? Kan jy beter as hy skop of is jy een van daai langs die veld beste speler in die wereld. Hougaard het ook sy af dae gehad maar niemand het iets van hom gese nie. Morne kan darem ook rugby speel en tackle en hardloop ook - nie soos party skoppers nie. Geniet die dag verder en geniet die game terdee.
Posted by Blue Always (Nelspruit) Wednesday, October 22, 2008 - 09:28
56. Blue Always = C H O K E R ! ! !
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, October 22, 2008 - 09:29
57. As jy al in jou lewe meer as 2 keer op die blog was sou jy besef dat LB (Ligblou Baron) meer insig oor die game besit as al die Sharks saam.
Kom bietjie by en lees die posts mooi voor jy wil kom slim raak.
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, October 22, 2008 - 09:30
58. Scarface, ja dalk is FS Saterag die hero, maar ek glo hy gaan fyn dopgehou word. Na my mening moet die spanne nie te verwoestend in die begin probeer wees nie en mekaar wil afskryf nie, die span wat die eerte 20 minute die beste die druk kan absorbeer deur kalm en berekend te bly kan daai ekstra energie in die laaste 20 gebruik om die wedstryd te swaai. Die veteraan Victor kan dalk net daai kalmte bring..maar as die adrenalien pomp dan is dit moeilik om so te bly, dus is kapteinskap ook baie baie belangrik Saterdag. Ek dink om dieselfde rede sou dit dalk beter wees om met John Smit te begin??
Posted by Vaskophaker (Pretoria) Wednesday, October 22, 2008 - 09:30
59. Scarface - het jy al vir Kuun ontmoet? Ek het die eer gehad om langs hom aan tafel te sit met 'n ete en met sy lyf skort daar absoluut niks. Hy lyk dalk vir jou soos 'n kind maar hy is alles behalwe.
Posted by Blue Always (Nelspruit) Wednesday, October 22, 2008 - 09:31
60. Die blog was altyd 'n lekker vriendeliker chat plek, lyk my die spanning is te veel en mense is maar bietjie gestres. Geniet die game, sal weer chat na dit
Posted by Blue Always (Nelspruit) Wednesday, October 22, 2008 - 09:40
61. Blue Always ek dink Ligblou Baron het na die ander Steyn, die lang dropgoal een van die Sharks gepraat as jy die draad van die storie bo dit volg.... Ons het niks teen Morne Steyn nie, trouens hy het baie verbeter, maar ons hoop ook dat sy taktiese skoppe saterag baie goed gaan wees, want om saterag te wen kan jy nie gemiddeld wees nie..Derick Hougaardt het ook sy afdae gehad, maar as jy na die S14 finaal kyk sal jy sien dat hy daardie dag ook een van die beste tacklers was en ook instrumenteel was in Habana se wendrie. Gelukkig sal Fourie du Preez ook baie druk van Morne Steyn kan haal, want hy is self 'n goeie skopper!
Posted by Vaskophaker (Pretoria) Wednesday, October 22, 2008 - 09:42
62. Vaskophaker
Dankie dat jy dit vir hom so mooi verduidelik...
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, October 22, 2008 - 09:46
63. Die Sharks kan nie uitgepraat raak oor hulle goeie spelbrekers nie, maar ons het ook 'n paar uitstekende spelbrekers:
1. Habana
2. Fourie du Preez
3. Wynand Olivier (ja kyk na die laaste Bul-Shark wedstryd)
4. Stegman
5. Spies
Posted by Vaskophaker (Pretoria) Wednesday, October 22, 2008 - 09:47
64. Ja! Dankie julle...Morne Steyn is Morne Steyn. Steyntjie is n "babe-in-arms" teen hom?
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, October 22, 2008 - 09:47
65. Plesier AK!! 'n Groot Bulplesier!
Posted by Vaskophaker (Pretoria) Wednesday, October 22, 2008 - 09:47
66. Oom Lb oom moet staaaaaaaaaaaaaaadig praat dat party van die mense ook kan byhou...
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, October 22, 2008 - 09:49
67. Blue Always - Hy lyk maar net vir my soos n kind wanner hy langs manne soos John Smit en Bismarck staan...moet erken hy het baie verbeter as speler.

Vaskophaker - Dit is glad nie maklik om op Kings Park pale toe te skop nie en selfs Dan Carter het al n hele paar daar gemis. Dink dit gaan baie close wees tot en met die laaste twintig minute. Glo nog steeds ons reserwe krag gaan n groter impak maak as julle s'n. Sal beter wees as John die laaste twintig minute op die veld is...ons gaan net al hoe sterker word hoe langer die game aangaan. Julle sal vroeg hard moet slaan as julle n kans wil staan.

Judge - Met alle respek kan die Cheetahs se stutte nie in dieselfde klas as die Sharks s'n genoem word nie.
Posted by Scarface (Sharks Forever) Wednesday, October 22, 2008 - 09:56
68. ****LMGA***** AK! n Botteltjie van daai Glenfiddich vir jou! Goeie goed, man.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, October 22, 2008 - 09:58
69. Scarface, om Vadersnaam, gaan nou weg asseblief! Jy maak net n krater van jouself hier. Mens!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, October 22, 2008 - 10:01
70. Sharks se spelbrekers:

1. Kankowski
2. Pienaar
3. Michalak
4. Steyn
5. Jacobs
6. JP
7. Tereblanch
Posted by Scarface (Sharks Forever) Wednesday, October 22, 2008 - 10:02
71. Scar

Dit is nie wat ek sê nie. Wat ek sê is dat hulle ook met groot fanfare voorspel het dat hulle Rayno gaan stukkend skrum. Toe verras hy hulle. Pasop net dat hy nie na Saterdag, ouens soos jy ook met eier op die gesig gaan laat nie. Selfs al is die Sharks se voorry dalk beter as die Cheetahs s'n(wat debateerbaar is), beteken dit nie dat Rayno nog 'n stappie hoër kan klim nie.
Posted by Judge (Middelburg Mpumalanga) Wednesday, October 22, 2008 - 10:02
72. Webbie, kan jy hierdie trol asseblief nou verban?
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, October 22, 2008 - 10:02
73. Scarface...ek gee toe julle het 'n awesome bench, maar daar is ander faktore wat ook 'n rol speel in 'n finaal, soos wie bly die kalmste, maak die minste foute en maak gebruik van geleenthede. Ek dink juis omdat die shark bench baie sterk is moet die Bulle kalm en berekend bly die heel tyd, anders gaan hulle nie energie he om die sharks te troef in die laaste 20 nie. Dan op die ou end in die laaste 20 is dit ook maar man teenoor man en is ons bench darem nie pushovers nie. EN die Bulle ken van verdedig!! het die beste rekord vir die minste driee afgestaan die jaar, maar ja dit is statistiek en om die dag kan enige iets gebeur...MM ja Scarface, met alle respek..hoe kan jy dit van die Cheetahs se voorspelers sê?, baie van julle huidige voorspelers is by die Cheetahs (Vrystaat) gekoop?
Posted by Vaskophaker (Pretoria) Wednesday, October 22, 2008 - 10:05
74. Sien ons kan vanmiddag met ONS yster der ysters praat !!!!
Sir Wikus van Heerden !!!!!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, October 22, 2008 - 10:09
75. Gaan hom vra om Saterdag vir BEAST in sy kanon in te duik !!!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, October 22, 2008 - 10:10
76. Ligblou Baron, kom ons verdrae maar vir ou Scarface hier, ten minste is daar debat, soos ek reeds gesê het om met iemand te redeneer wat met alles saamstem is soos om jou sussie te soen..
Posted by Vaskophaker (Pretoria) Wednesday, October 22, 2008 - 10:11
77. Dankie Vaskophaker 'n regte gentleman (en moenie worry ek is 'n vrou).
AK dis dalk hoekom ek so bietjie aan die stadige kant is.
LB jammer as ek enigsins misverstaan het.
Scarface, hy is aan die korter kant en dalk effe skraler gebou as daai half reuse moet ek toegee.

Anyway guys, enjoy the game, I will defintely logon after Saturdays game to see the comments form the losing team. Cheers for now.
Posted by Blue Always (Nelspruit) Wednesday, October 22, 2008 - 10:28
78. Goeie dag almal

Deesdae kan mens nie jou stut slegs kies oordat hy sterk scrum nie. Sy bal dra en ondersteunig in die los spel moet ook gereg merk word. Beast is tot dusver puik en die man kan scrum hy kan dalk sukkel ook op die dag teen n paar harde baarde maar n stut is eers op sy beste hoe nader hy aan sy 30st b-day kom. As Beast nou al so scrum kan hy dus net nog beter raak game na game.

Sharks se voorry weeg in 343kg
Bulle se voorry weeg in 338kg

Sharks se scrum weeg in 883kg
Bulle se scrum weeg in 876kg

Daar is skaars n verskil dit gaan hard wees die stutte met meer ondervinding behoort n klein edge te hê in die scrum.

Die Info het ek van die profiles geky weet nie hoe akkuraat die gewig is nie.
Posted by BITE*ME (SHARK TANK) Wednesday, October 22, 2008 - 10:31
79. Môre Blou Borrelende Bloed Bulle, Bullinne en dan Bergbok ook.
Die seningwees is besig om op te bou en die slapies raak min.

LB, is die hounet te vol om die barber te wil pos? grin. Onthou ons gaan baie van hulle nodig hê om Sushi, fish paste ens. te maak.

Welkom Vaskophaker, Blue Always.
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Wednesday, October 22, 2008 - 10:34
80. Vaskophaker: Ek gee regtig nie om oor sinvolle debat nie? Hierdie knaap het aanvanklik so ingeval maar het gaandeweg uit-uit begin troll! Maw, hy is hier om die BLOU BUL BLOGGERS te beledig en om te krap; DIT kan nie geduld worre nie.

Blue Always: Verskoning aanvaar....
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, October 22, 2008 - 10:35
81. Cheers Blue.
Respect !!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, October 22, 2008 - 10:35
82. AK, jou bewoording @ #11, bring beslis 'n knop in die keel.
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Wednesday, October 22, 2008 - 10:37
83. Die Weer(verkeerd)buro se nog steeds goor weer vir Saterdag in Chokerville...hier kan dalk n ding kom!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, October 22, 2008 - 10:39
84. Shot B1 !!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, October 22, 2008 - 10:40
85. Nou kan die Chokers Saterdag na die game die Ref , die Weer , Die aantrekingskrag van die maan , Die TV ref , die linesman , die gras blammeer as hulle verloor !!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, October 22, 2008 - 10:41
86. Vaskophaker - Dankie ek kan sien jy ken jou rugby en geniet dit om met jou te praat. Ons hoef nie altyd oor alles saam te stem nie en dit is altyd great om goed uit n ander oogpunt te sien.

BITE*ME - Jy is reg as jy se dat n stut deesdae soos n ekstra losvoorspeler moet wees. Beast is n destroyer soos Bismarck met die bal in hand.
Posted by Scarface (Sharks Forever) Wednesday, October 22, 2008 - 10:42
87. Net vir 5 meter Scarface....
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, October 22, 2008 - 10:43
88. Ja daai 5 meter van die doelyn af !!!!! *grin*
Posted by Scarface (Sharks Forever) Wednesday, October 22, 2008 - 10:45
89. Goed gese AK (#85). Miskien kan hulle die finansieele krisis ook blameer - wie weet hulle sal elke verskoning in boek en uit die boek soek (hee-hee)
Posted by Blue Always (Nelspruit) Wednesday, October 22, 2008 - 10:47
90. Ja..van sy eie doelyn af...
***LMFGA***
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, October 22, 2008 - 10:47
91. Het geweet jy gaan dit se !!! ....Damn
Posted by Scarface (Sharks Forever) Wednesday, October 22, 2008 - 10:48
92. ***LMFGA***
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, October 22, 2008 - 10:49
93. Tellings vir die Finaal:

BLOU BULLE 20 - 07 Sharks - LB
BLOU BULLE 24 - 19 Sharks - AK
BLOU BULLE 09 - 22 Sharks - Scarface
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Goeters
BLOU BULLE 24 - 16 Sharks - Zet
BLOU BULLE 34 - 28 Sharks - Boland
BLOU BULLE 25 - 21 Sharks - BLOUALLENT
BLOU BULLE 15 - 12 Sharks - Choppie
BLOU BULLE 27 - 19 Sharks - Antoinette
BLOU BULLE 23 - 13 Sharks - Boer
BLOU BULLE 17 - 30 Sharks - BITE*ME
BLOU BULLE 09 - 18 Sharks - Elma
BLOU BULLE 17 - 10 Sharks - Serena
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Rustig
BLOU BULLE 19 - 42 Sharks - Sharko
BLOU BULLE 25 - 17 Sharks - P2
BLOU BULLE 31 - 20 Sharks - Nitronic
BLOU BULLE 14 - 23 Sharks - BBrown
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - FredOoosthuizen
BLOU BULLE 38 - 34 Sharks - Bulls_up
BLOU BULLE 35 - 32 Sharks - Blou Karnallie
BLOU BULLE 28 - 25 Sharks - Koeks
BLOU BULLE 26 - 22 Sharks - JIL
BLOU BULLE 27 - 16 Sharks - ALS BLOU
BLOU BULLE 20 - 15 Sharks - B1
BLOU BULLE 28 - 22 Sharks - STEGMAN
BLOU BULLE 41 - 18 Sharks - Blouseisoen


Add julle scores Blue,Vaskophaker
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, October 22, 2008 - 10:50
94. Tellings vir die Finaal:

BLOU BULLE 20 - 07 Sharks - LB
BLOU BULLE 24 - 19 Sharks - AK
BLOU BULLE 09 - 22 Sharks - Scarface
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Goeters
BLOU BULLE 24 - 16 Sharks - Zet
BLOU BULLE 34 - 28 Sharks - Boland
BLOU BULLE 25 - 21 Sharks - BLOUALLENT
BLOU BULLE 15 - 12 Sharks - Choppie
BLOU BULLE 27 - 19 Sharks - Antoinette
BLOU BULLE 23 - 13 Sharks - Boer
BLOU BULLE 17 - 30 Sharks - BITE*ME
BLOU BULLE 09 - 18 Sharks - Elma
BLOU BULLE 17 - 10 Sharks - Serena
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Rustig
BLOU BULLE 19 - 42 Sharks - Sharko
BLOU BULLE 25 - 17 Sharks - P2
BLOU BULLE 31 - 20 Sharks - Nitronic
BLOU BULLE 14 - 23 Sharks - BBrown
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - FredOoosthuizen
BLOU BULLE 38 - 34 Sharks - Bulls_up
BLOU BULLE 35 - 32 Sharks - Blou Karnallie
BLOU BULLE 28 - 25 Sharks - Koeks
BLOU BULLE 26 - 22 Sharks - JIL
BLOU BULLE 27 - 16 Sharks - ALS BLOU
BLOU BULLE 20 - 15 Sharks - B1
BLOU BULLE 28 - 22 Sharks - STEGMAN
BLOU BULLE 41 - 18 Sharks - Blouseisoen
BLOU BULLE 19 - 14 Sharks - LLAH
Posted by lieflingaanhanger_pe Wednesday, October 22, 2008 - 10:53
95. My hel...
Hier is ou Heehaw ook !!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, October 22, 2008 - 10:55
96. 94. Tellings vir die Finaal:

BLOU BULLE 20 - 07 Sharks - LB
BLOU BULLE 24 - 19 Sharks - AK
BLOU BULLE 09 - 22 Sharks - Scarface
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Goeters
BLOU BULLE 24 - 16 Sharks - Zet
BLOU BULLE 34 - 28 Sharks - Boland
BLOU BULLE 25 - 21 Sharks - BLOUALLENT
BLOU BULLE 15 - 12 Sharks - Choppie
BLOU BULLE 27 - 19 Sharks - Antoinette
BLOU BULLE 23 - 13 Sharks - Boer
BLOU BULLE 17 - 30 Sharks - BITE*ME
BLOU BULLE 09 - 18 Sharks - Elma
BLOU BULLE 17 - 10 Sharks - Serena
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Rustig
BLOU BULLE 19 - 42 Sharks - Sharko
BLOU BULLE 25 - 17 Sharks - P2
BLOU BULLE 31 - 20 Sharks - Nitronic
BLOU BULLE 14 - 23 Sharks - BBrown
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - FredOoosthuizen
BLOU BULLE 38 - 34 Sharks - Bulls_up
BLOU BULLE 35 - 32 Sharks - Blou Karnallie
BLOU BULLE 28 - 25 Sharks - Koeks
BLOU BULLE 26 - 22 Sharks - JIL
BLOU BULLE 27 - 16 Sharks - ALS BLOU
BLOU BULLE 20 - 15 Sharks - B1
BLOU BULLE 28 - 22 Sharks - STEGMAN
BLOU BULLE 41 - 18 Sharks - Blouseisoen
BLOU BULLE 19 - 14 Sharks - LLAH
BLOU BULLE 26 - 18 Sharks - BlueCon5
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Wednesday, October 22, 2008 - 10:56
97. Ha ha, het hierdie gegaps op 'n ander blog - tanks SMEE.
Dear Dr. Ruth, I am a crack dealer in Kempton Park, Gauteng. I was recently diagnosed as a carrier of the HIV virus. My parents live in Hillbrow and one of my sisters, who lives in Benoni, is married to a transvestite. My father and mother were recently arrested for growing and selling marijuana. They are financially dependent on my other two sisters, who are prostitutes in Brakpan. I have two brothers; one is currently serving a non-parole life sentence at Leeukop Central Prison for the murder of a teenage boy in 1994. My other brother is currently in jail awaiting charges of sexual misconduct with his three children. I recently got engaged to marry a former prostitute who lives in Yeoville. She is now a part time "working girl". All things considered, my problem is this. I love my fiancé and look forward to bringing her into the family. I certainly want to be totally open and honest with her. Should I tell her about my cousin who is a Sharks supporter? Signed, Worried About My Reputation
Posted by Blue Always (Nelspruit) Wednesday, October 22, 2008 - 10:58
98. Scareface
@ 67 ja dis soos jy seg dis moeilik om pale toe te skop in die vistenk omdat hulle al in die 90's tydens die toyota klubkampioenskappe al met spieeltjies die son weerkaats het in skoppers se oe en toe laserpointers uitgekom het het julle daar nuwe speelgoed gekry , lekker kinderagtig soos altyd . Dit het by menige geleentheid tydens provinsiale wedstryde ook gebeur. Spaar jouself pyn lyding en verdriet en bespreek in waterwalk by unShaka die komende Saterdag.
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Wednesday, October 22, 2008 - 11:03
99. BLOU BULLE 20 - 07 Sharks - LB
BLOU BULLE 24 - 19 Sharks - AK
BLOU BULLE 09 - 22 Sharks - Scarface
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Goeters
BLOU BULLE 24 - 16 Sharks - Zet
BLOU BULLE 34 - 28 Sharks - Boland
BLOU BULLE 25 - 21 Sharks - BLOUALLENT
BLOU BULLE 15 - 12 Sharks - Choppie
BLOU BULLE 27 - 19 Sharks - Antoinette
BLOU BULLE 23 - 13 Sharks - Boer
BLOU BULLE 17 - 30 Sharks - BITE*ME
BLOU BULLE 09 - 18 Sharks - Elma
BLOU BULLE 17 - 10 Sharks - Serena
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Rustig
BLOU BULLE 19 - 42 Sharks - Sharko
BLOU BULLE 25 - 17 Sharks - P2
BLOU BULLE 31 - 20 Sharks - Nitronic
BLOU BULLE 14 - 23 Sharks - BBrown
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - FredOoosthuizen
BLOU BULLE 38 - 34 Sharks - Bulls_up
BLOU BULLE 35 - 32 Sharks - Blou Karnallie
BLOU BULLE 28 - 25 Sharks - Koeks
BLOU BULLE 26 - 22 Sharks - JIL
BLOU BULLE 27 - 16 Sharks - ALS BLOU
BLOU BULLE 20 - 15 Sharks - B1
BLOU BULLE 28 - 22 Sharks - STEGMAN
BLOU BULLE 41 - 18 Sharks - Blouseisoen
BLOU BULLE 19 - 14 Sharks - LLAH
BLOU BULLE 26 - 18 Sharks - BlueCon5
BLOU BULLE 25 - 21 Sharks - Blue Always
Posted by Blue Always (Nelspruit) Wednesday, October 22, 2008 - 11:06
100. Ja pasop kaptein ek hou jou dop heehaa
Posted by lieflingaanhanger_pe Wednesday, October 22, 2008 - 11:11
101. BLOU BULLE 20 - 07 Sharks - LB
BLOU BULLE 24 - 19 Sharks - AK
BLOU BULLE 09 - 22 Sharks - Scarface
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Goeters
BLOU BULLE 24 - 16 Sharks - Zet
BLOU BULLE 34 - 28 Sharks - Boland
BLOU BULLE 25 - 21 Sharks - BLOUALLENT
BLOU BULLE 15 - 12 Sharks - Choppie
BLOU BULLE 27 - 19 Sharks - Antoinette
BLOU BULLE 23 - 13 Sharks - Boer
BLOU BULLE 17 - 30 Sharks - BITE*ME
BLOU BULLE 09 - 18 Sharks - Elma
BLOU BULLE 17 - 10 Sharks - Serena
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Rustig
BLOU BULLE 19 - 42 Sharks - Sharko
BLOU BULLE 25 - 17 Sharks - P2
BLOU BULLE 31 - 20 Sharks - Nitronic
BLOU BULLE 14 - 23 Sharks - BBrown
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - FredOoosthuizen
BLOU BULLE 38 - 34 Sharks - Bulls_up
BLOU BULLE 35 - 32 Sharks - Blou Karnallie
BLOU BULLE 28 - 25 Sharks - Koeks
BLOU BULLE 26 - 22 Sharks - JIL
BLOU BULLE 27 - 16 Sharks - ALS BLOU
BLOU BULLE 20 - 15 Sharks - B1
BLOU BULLE 28 - 22 Sharks - STEGMAN
BLOU BULLE 41 - 18 Sharks - Blouseisoen
BLOU BULLE 19 - 14 Sharks - LLAH
BLOU BULLE 26 - 18 Sharks - BlueCon5
BLOU BULLE 25 - 21 Sharks - Blue Always
BLOU BULLE 31 - 20 Sharks - luBuolb
Posted by lubuolB (Oorkant Affies!!!) Wednesday, October 22, 2008 - 11:19
102. Môre Môre Bloues

BLOU BULLE 24 - 19 Sharks - AK
BLOU BULLE 09 - 22 Sharks - Scarface
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Goeters
BLOU BULLE 24 - 16 Sharks - Zet
BLOU BULLE 34 - 28 Sharks - Boland
BLOU BULLE 25 - 21 Sharks - BLOUALLENT
BLOU BULLE 15 - 12 Sharks - Choppie
BLOU BULLE 27 - 19 Sharks - Antoinette
BLOU BULLE 23 - 13 Sharks - Boer
BLOU BULLE 17 - 30 Sharks - BITE*ME
BLOU BULLE 09 - 18 Sharks - Elma
BLOU BULLE 17 - 10 Sharks - Serena
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Rustig
BLOU BULLE 19 - 42 Sharks - Sharko
BLOU BULLE 25 - 17 Sharks - P2
BLOU BULLE 31 - 20 Sharks - Nitronic
BLOU BULLE 14 - 23 Sharks - BBrown
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - FredOoosthuizen
BLOU BULLE 38 - 34 Sharks - Bulls_up
BLOU BULLE 35 - 32 Sharks - Blou Karnallie
BLOU BULLE 28 - 25 Sharks - Koeks
BLOU BULLE 26 - 22 Sharks - JIL
BLOU BULLE 27 - 16 Sharks - ALS BLOU
BLOU BULLE 20 - 15 Sharks - B1
BLOU BULLE 28 - 22 Sharks - STEGMAN
BLOU BULLE 41 - 18 Sharks - Blouseisoen
BLOU BULLE 19 - 14 Sharks - LLAH
BLOU BULLE 26 - 18 Sharks - BlueCon5
BLOU BULLE 25 - 21 Sharks - Blue Always
BLOU BULLE 31 - 20 Sharks - luBuolb
BLOU BULLE 28 - 20 Sharks - Bulletjies Bo
Posted by Bulletjies Bo (Pretoria) Wednesday, October 22, 2008 - 11:20
103. BLOU BULLE 20 - 07 Sharks - LB
BLOU BULLE 24 - 19 Sharks - AK
BLOU BULLE 09 - 22 Sharks - Scarface
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Goeters
BLOU BULLE 24 - 16 Sharks - Zet
BLOU BULLE 34 - 28 Sharks - Boland
BLOU BULLE 25 - 21 Sharks - BLOUALLENT
BLOU BULLE 15 - 12 Sharks - Choppie
BLOU BULLE 27 - 19 Sharks - Antoinette
BLOU BULLE 23 - 13 Sharks - Boer
BLOU BULLE 17 - 30 Sharks - BITE*ME
BLOU BULLE 09 - 18 Sharks - Elma
BLOU BULLE 17 - 10 Sharks - Serena
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Rustig
BLOU BULLE 19 - 42 Sharks - Sharko
BLOU BULLE 25 - 17 Sharks - P2
BLOU BULLE 31 - 20 Sharks - Nitronic
BLOU BULLE 14 - 23 Sharks - BBrown
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - FredOoosthuizen
BLOU BULLE 38 - 34 Sharks - Bulls_up
BLOU BULLE 35 - 32 Sharks - Blou Karnallie
BLOU BULLE 28 - 25 Sharks - Koeks
BLOU BULLE 26 - 22 Sharks - JIL
BLOU BULLE 27 - 16 Sharks - ALS BLOU
BLOU BULLE 20 - 15 Sharks - B1
BLOU BULLE 28 - 22 Sharks - STEGMAN
BLOU BULLE 41 - 18 Sharks - Blouseisoen
BLOU BULLE 19 - 14 Sharks - LLAH
BLOU BULLE 26 - 18 Sharks - BlueCon5
BLOU BULLE 25 - 21 Sharks - Blue Always
BLOU BULLE 32 - 21 Sharks - luBuolb

Oops Sorry!!!
Posted by lubuolB (Oorkant Affies!!!) Wednesday, October 22, 2008 - 11:20
104. BLOU BULLE 24 - 19 Sharks - AK
BLOU BULLE 09 - 22 Sharks - Scarface
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Goeters
BLOU BULLE 24 - 16 Sharks - Zet
BLOU BULLE 34 - 28 Sharks - Boland
BLOU BULLE 25 - 21 Sharks - BLOUALLENT
BLOU BULLE 15 - 12 Sharks - Choppie
BLOU BULLE 27 - 19 Sharks - Antoinette
BLOU BULLE 23 - 13 Sharks - Boer
BLOU BULLE 17 - 30 Sharks - BITE*ME
BLOU BULLE 09 - 18 Sharks - Elma
BLOU BULLE 17 - 10 Sharks - Serena
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Rustig
BLOU BULLE 19 - 42 Sharks - Sharko
BLOU BULLE 25 - 17 Sharks - P2
BLOU BULLE 31 - 20 Sharks - Nitronic
BLOU BULLE 14 - 23 Sharks - BBrown
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - FredOoosthuizen
BLOU BULLE 38 - 34 Sharks - Bulls_up
BLOU BULLE 35 - 32 Sharks - Blou Karnallie
BLOU BULLE 28 - 25 Sharks - Koeks
BLOU BULLE 26 - 22 Sharks - JIL
BLOU BULLE 27 - 16 Sharks - ALS BLOU
BLOU BULLE 20 - 15 Sharks - B1
BLOU BULLE 28 - 22 Sharks - STEGMAN
BLOU BULLE 41 - 18 Sharks - Blouseisoen
BLOU BULLE 19 - 14 Sharks - LLAH
BLOU BULLE 26 - 18 Sharks - BlueCon5
BLOU BULLE 25 - 21 Sharks - Blue Always
BLOU BULLE 32 - 21 Sharks - luBuolb
BLOU BULLE 28 - 20 Sharks - Bulletjies Bo
Posted by lubuolB (Oorkant Affies!!!) Wednesday, October 22, 2008 - 11:22
105. Hey daar, onthou om te gaan vote op Jacaranda FM vir die scrum - Bulls loop nog voor - kom ons hou dit daar. www.jacarandafm.com
Posted by Blue Always (Nelspruit) Wednesday, October 22, 2008 - 11:24
106. Moet net die "ys" vir daai dop vergeet nie !!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, October 22, 2008 - 11:24
107. Gelukkig bly ons op 'n plaas met 'n pub op, daar is plenty van alles te kry. Almal welkom, pryse is billik.
Posted by Blue Always (Nelspruit) Wednesday, October 22, 2008 - 11:28
108. Moet darem iets los vir jou om te doen Kaptein...
Posted by lieflingaanhanger_pe Wednesday, October 22, 2008 - 11:29
109. Ek sal gooi LLAH...
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, October 22, 2008 - 11:36
110. More my blou volk,

ek het op n interesante brief afgekom wat aan die sameroeper van skeidsregters in SA Mr ANDRE WATSON gestuur is..... kyk bietjie hierna:

"Attention: Mr. Andre Watson
Re: Un-sporting behavior

Dear Mr. Watson:

I am concerned father and rugby supporter that frequent games at the Shark tank with my kids.
During the past season I have noticed a very bad and un sportingly behavior from the physiotherapist of the Sharks team that do duty on the opposite side of the pitch, I do agree that there is a an element of intimidation present at every match however I feel that his comments and behavior towards the Sharks opponents are DEROGATORY and not asked for. This behavior has been noticed at every match thus far during the past season.
Only during one match I have noticed that the linesman asked him to stop his comments and mind his own team.
Could you please as the Head Person for SA Referees ask for this to be addressed by the match referee and assistant referees?
Kind Regards
Pedri Vermaak

wat dink julle hiervan???

Posted by PITZER (2007 Super 14 Champs) Wednesday, October 22, 2008 - 11:41
111. Moet net nie mors nie - chuckle
Posted by lieflingaanhanger_pe Wednesday, October 22, 2008 - 11:41
112. BLOU BULLE 24 - 19 Sharks - AK
BLOU BULLE 09 - 22 Sharks - Scarface
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Goeters
BLOU BULLE 24 - 16 Sharks - Zet
BLOU BULLE 34 - 28 Sharks - Boland
BLOU BULLE 25 - 21 Sharks - BLOUALLENT
BLOU BULLE 15 - 12 Sharks - Choppie
BLOU BULLE 27 - 19 Sharks - Antoinette
BLOU BULLE 23 - 13 Sharks - Boer
BLOU BULLE 17 - 30 Sharks - BITE*ME
BLOU BULLE 09 - 18 Sharks - Elma
BLOU BULLE 17 - 10 Sharks - Serena
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Rustig
BLOU BULLE 19 - 42 Sharks - Sharko
BLOU BULLE 25 - 17 Sharks - P2
BLOU BULLE 31 - 20 Sharks - Nitronic
BLOU BULLE 14 - 23 Sharks - BBrown
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - FredOoosthuizen
BLOU BULLE 38 - 34 Sharks - Bulls_up
BLOU BULLE 35 - 32 Sharks - Blou Karnallie
BLOU BULLE 28 - 25 Sharks - Koeks
BLOU BULLE 26 - 22 Sharks - JIL
BLOU BULLE 27 - 16 Sharks - ALS BLOU
BLOU BULLE 20 - 15 Sharks - B1
BLOU BULLE 28 - 22 Sharks - STEGMAN
BLOU BULLE 41 - 18 Sharks - Blouseisoen
BLOU BULLE 19 - 14 Sharks - LLAH
BLOU BULLE 26 - 18 Sharks - BlueCon5
BLOU BULLE 25 - 21 Sharks - Blue Always
BLOU BULLE 32 - 21 Sharks - luBuolb
BLOU BULLE 28 - 20 Sharks - Bulletjies Bo
BLOU BULLE 38 - 27 Sharks - RDM

Dagse al die BLOU, oom Bergbok

My score is op, weet net nie waar die chokers die bal gaan kry om hulle score te probeer opsit nie.

Victor praat van butterflies, my maag voel al of dit baba volstruisies kan wees. Weet net nie hoe lank ek dit kan uit hou voor ek die eerste choker hier sal aanrand oor hulle arogansie, en dan ry hulle nog op die se goed van dat dit nou hulle beurt is. Hulle moet eers by ons verby kom en glo my dit gaan nie maklik wees nie. "Fish paste comming up"

Posted by RDM (Rustenburg) Wednesday, October 22, 2008 - 11:47
113. Nogal interessant PITZER - ek het ook al agtergekom dat dit afhang van die skeidsregters en hulle assistente. Meeste van die tyd kom hulle weg daarmee, dieselfde soos wanneer hulle op die veld hardloop vir "beserings".
Posted by lieflingaanhanger_pe Wednesday, October 22, 2008 - 11:48
114. Gaan gou lunch !!!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, October 22, 2008 - 11:52
115. 112. BLOU BULLE 24 - 19 Sharks - AK
BLOU BULLE 09 - 22 Sharks - Scarface
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Goeters
BLOU BULLE 24 - 16 Sharks - Zet
BLOU BULLE 34 - 28 Sharks - Boland
BLOU BULLE 25 - 21 Sharks - BLOUALLENT
BLOU BULLE 15 - 12 Sharks - Choppie
BLOU BULLE 27 - 19 Sharks - Antoinette
BLOU BULLE 23 - 13 Sharks - Boer
BLOU BULLE 17 - 30 Sharks - BITE*ME
BLOU BULLE 09 - 18 Sharks - Elma
BLOU BULLE 17 - 10 Sharks - Serena
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Rustig
BLOU BULLE 19 - 42 Sharks - Sharko
BLOU BULLE 25 - 17 Sharks - P2
BLOU BULLE 31 - 20 Sharks - Nitronic
BLOU BULLE 14 - 23 Sharks - BBrown
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - FredOoosthuizen
BLOU BULLE 38 - 34 Sharks - Bulls_up
BLOU BULLE 35 - 32 Sharks - Blou Karnallie
BLOU BULLE 28 - 25 Sharks - Koeks
BLOU BULLE 26 - 22 Sharks - JIL
BLOU BULLE 27 - 16 Sharks - ALS BLOU
BLOU BULLE 20 - 15 Sharks - B1
BLOU BULLE 28 - 22 Sharks - STEGMAN
BLOU BULLE 41 - 18 Sharks - Blouseisoen
BLOU BULLE 19 - 14 Sharks - LLAH
BLOU BULLE 26 - 18 Sharks - BlueCon5
BLOU BULLE 25 - 21 Sharks - Blue Always
BLOU BULLE 32 - 21 Sharks - luBuolb
BLOU BULLE 28 - 20 Sharks - Bulletjies Bo
BLOU BULLE 38 - 27 Sharks - RDM
BLOU BULLE 25 - 18 Sharks - Pitzer

Dit gaan groot wees.
Posted by PITZER (2007 Super 14 Champs) Wednesday, October 22, 2008 - 11:55
116. Pitzer lees my comments @ 98 , bekend vir swak sportmangees in klein kalkutta.
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Wednesday, October 22, 2008 - 11:56
117. 112. BLOU BULLE 24 - 19 Sharks - AK
BLOU BULLE 09 - 22 Sharks - Scarface
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Goeters
BLOU BULLE 24 - 16 Sharks - Zet
BLOU BULLE 34 - 28 Sharks - Boland
BLOU BULLE 25 - 21 Sharks - BLOUALLENT
BLOU BULLE 15 - 12 Sharks - Choppie
BLOU BULLE 27 - 19 Sharks - Antoinette
BLOU BULLE 23 - 13 Sharks - Boer
BLOU BULLE 17 - 30 Sharks - BITE*ME
BLOU BULLE 09 - 18 Sharks - Elma
BLOU BULLE 17 - 10 Sharks - Serena
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - Rustig
BLOU BULLE 19 - 42 Sharks - Sharko
BLOU BULLE 25 - 17 Sharks - P2
BLOU BULLE 31 - 20 Sharks - Nitronic
BLOU BULLE 14 - 23 Sharks - BBrown
BLOU BULLE 22 - 18 Sharks - FredOoosthuizen
BLOU BULLE 38 - 34 Sharks - Bulls_up
BLOU BULLE 35 - 32 Sharks - Blou Karnallie
BLOU BULLE 28 - 25 Sharks - Koeks
BLOU BULLE 26 - 22 Sharks - JIL
BLOU BULLE 27 - 16 Sharks - ALS BLOU
BLOU BULLE 20 - 15 Sharks - B1
BLOU BULLE 28 - 22 Sharks - STEGMAN
BLOU BULLE 41 - 18 Sharks - Blouseisoen
BLOU BULLE 19 - 14 Sharks - LLAH
BLOU BULLE 26 - 18 Sharks - BlueCon5
BLOU BULLE 25 - 21 Sharks - Blue Always
BLOU BULLE 32 - 21 Sharks - luBuolb
BLOU BULLE 28 - 20 Sharks - Bulletjies Bo
BLOU BULLE 38 - 27 Sharks - RDM
BLOU BULLE 24 - 19 Sharks - Judge
Posted by Judge (Middelburg Mpumalanga) Wednesday, October 22, 2008 - 11:56
118. Ek het goeie advies vir die Guppies. Smeer vaseline aan die rugby pale, want die Bulle gaan hulle weer klim soos in die Super 14 finaal.
Posted by Blou Karnallie Wednesday, October 22, 2008 - 12:05
119. LMGA -goeie een
Posted by Blue Always (Nelspruit) Wednesday, October 22, 2008 - 12:09
120. More mense

Ja Vaskophaker. Stem saam dis goed dat die Sharkies hier blog die week. Welkom Sharkies, dis lekker om so bietjie oor en weer te banter die week.
So dis Meisiekind teen Meisiekind op binnesenter Saterdag, sien baie uit vir hierdie 2 stryd. Wonder of Frans Steyn en sy ma dieselfde haarkapper het. 'n Opregte spookasemkapseltjie as ek al ooit een gesien het.
Posted by blouHenk (PE) Wednesday, October 22, 2008 - 12:46
121. BlouHenk

Bedoel jy Frans Steyn HET 'n haarkapper???
Posted by Judge (Middelburg Mpumalanga) Wednesday, October 22, 2008 - 12:56
122. Nuwe vislyn !!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, October 22, 2008 - 13:12
123. Bulle 23 - Guppies 17
Posted by Nightblade Wednesday, October 22, 2008 - 15:29