You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
Login  |  Register
Live Player Chat: Wikus van Heerden


The Vodacom Blue Bulls' tough-as-nails flanker Wikus van Heerden will be available on Wednesday between 17:30 and 18:00 for a live chat.

Van Heerden will play in his last game for the Bulls when they take on the Sharks in Durban on Saturday, but it is astonishing to reflect on what he has achieved over the last two years.

He joined the Bulls at the end of 2006 and after playing an instrumental role in their triumphant 2007 Super 14 campaign he was included in the Springboks' World Cup squad.

He has a Super 14 as well as a World Cup medal and after winning the Vodacom Cup with the Lions in his younger years he now as a golden opportunity to be part of winning Currie Cup team.

Van Heerden will be glad to answer all your questions, but please keep your questions rugby related and as crisp and clear as possible.



Print


Question & Answers
AK asked:
Can you please please please make sure that "The Beast" get's trampled !!!

No on a serious note.
You guys did us proud in the run-up to the finall. Can you now please give the Faithfull Bulls supporters what they want/deserve.
Bring back the Currie Cup from the Shark tank.

What is the feeling in the team ???
Wikus van Heerden answered:
Nervous but we are all very excited. Butterflies in the stomach but very much looking forward to Saturday
Roux Malan asked:
Hi Wikus

Jy kort net nog een beker dan het jy hulle almal, glo my ons gaan jou baie mis en hoop as jy terug kom jy weer vir ons by die Blou Bulle sal kom speel. Wanner dink jy om terug te kom huis toe?

Sterkte vir jou en die span vir Saterdag, ek weet nie of julle rolle in die game dit toelaat nie maar Victor gaan jou hulp nodag kry om die manne onder beheer te hou, jy het dit goed gedoen toe hy weg was.

Julle weet dit ens ons hoef dit nie vir julle te vertel nie maar die span wat se dissipliene die beste is sal die game wen. Mag julle die Chokers hul naam laat behou. Verdaging is een van julle groot punte wys ons hoe sag die chokers regtag is.

1968,1978.1988.1998 nou net vir 2008 Gaan breuk die choker en bring ons koppie huis toe waar hy hoort.

BLOU BULLE BLY BAAS !!!!!!!!!!!!
Wikus van Heerden answered:
Dankie Roux, het 3jaar kontrak met Saracens, maar as ek beseringsvry bly en die Here my spaar sal ek dit oorweeg om terug te kom en my rugby by die Bulle af te sluit.
THEO asked:
First i want to wish u the best of luck in what ever u are going to do,Are u going to be joining another team.
Wikus van Heerden answered:
I signed a 3year deal with the English Club Saracens and I am looking forward to all the new challenges.
Paul Klaasen asked:
Hi, Wikus why leaving the Bulls I was hoping that you will stay with the Bulls
for at least five years. I hope you are ready for those "Windgat Sharks", I also hope the whole team is switched on for Saturday. I hope you guys will take them on phisically so they can panic, ALL the best to the team.
Wikus van Heerden answered:
Thanks Paul
ROZETTA asked:
Hi Wickus

Baie goeie seisoen vir jou.Ek hoop jy word as die speler van die seisoen gekies.Dit is baie jammer dat ons jou gaan verloor,maar alles van die beste vorente vir jou.Hoe voel dit om jou laaste wedstryd vir die Bulle te speel?En hoe is die gevoel in die Bulkamp.
Bai eliefde en jy sal definitief gemis word.
Wikus van Heerden answered:
Baie dankie Rozetta, ek probeer om nie te veel emosies aan die wedstryd te koppel nie. Ek sal baie graag my tyd hier by die Bulle met 'n oorwinning wil afsluit.
Blou Karnallie asked:
Wikus, sterkte vir Saterdag.
Wie is volgens jou die beste vlank teen wie jy nog gespeel het in S.A.
Gaan jy jou loobbaan oorsee afsluit of beplan jy om weer in S.A(hopelik die Bulle) te speel.
Wikus van Heerden answered:
Beste flank in SA: Schalk Burger.
Ek speel nie teen hulle nie, maar Deon Stegmann en Dewald Potgieter kan nog groot spore in SA Rugby trap.
Corne Bester asked:
Wie was die hardste rugby speeler teen wie jy gespeel het tot dis ver?
Wikus van Heerden answered:
Moeilik om iemand uit te sonder, maar verlede jaar se S14 wedstryd teen die Blues was definitief een van die mees fisiekste wedstryde waarin ek nog betrokke was.
Braam Wesson asked:
Middag. Ek wil net vra dat jy asb vir Ryan K vanni Sharks so hard tackle dat hy nie weer aan die bl vat nie. Ek is n paar duisend km van SA af en ek mis nooit n bloubul game ni. Jy Victor en Fourie is my heros. Sterkte vir die game en hou kop asb. Jy isn uitstekende speler en n goeie leier. Ek hoop vir als van die beste en weet jy gaan die bokke haal die jaar.
Blou bulle bloou bulle!!!!
Wikus van Heerden answered:
Dankie Braam
Blouhenk asked:
Hi Wikus

Sterkte vir Saterdag. Gan jy dalk later probeer om Van Saracens na die Tigers toe te skuif?
Wat het jou laat besluit om in Engeland te gaan speel?
Wikus van Heerden answered:
Ek is van plan om by Saracens te bly. Ek het 'n 3jaar kontrak met Saracens.
Die grootste rede was om meer tyd saam met gesin te spandeer en om oorsee te speel het uit die aard van die saak finansiële voordele.
Ek en Veroeska het 'n 6 maande oue seuntjie, Evan, en hy is reeds so groot soos 'n bul en het al my aandag op dié stadium nodig.
Blouhenk asked:
Watter 3 losvoorspelers sal volgens jou die Springbokke se beste lostrio vorm?
Wikus van Heerden answered:
8 Pierre Spies
7 Schalk Burger
6 Deon Stegmann/Heinrich Brussow/Jacques Botes
Henning asked:
Hi Wikus
You lead the blue bulls through most of the currie cup en now Victor has taken over after returning. You always have been a great leader. What do you think is the difference between your and Victor's leadership skills and how do as leaders support each other?
Wikus van Heerden answered:
Thanks a lot. From the beginning of the season it was clear that Victor will take over the captaincy on his return. When I was captain all the players supported me and would just like to thank them. It makes it very easy to captain them.

Sean asked:
How do you think it will feel when the Sharks klap you by more than 20 points come saturday
Wikus answered:
Sean, I will never know that feeling, because it is not gonna happen.
Assie(ALS BLOU) asked:
Middag Wikus eerstens baie dankie vir jou goeie en getroue diens by die BULLE. Ons gaan hartseer wanneer jy die BUL kamp gaan velaat,jy was goud werd en ons sal jou altyd daarvoor onthou.Sterkte vir die res van jou loopbaan en jy is welkom om hom hier te kom afsluit.Wat sal jy de is ons kanse op n wen saterdag en hoe voel jy oor jou laaste game vir die BULLE?
Hoop ons wen die CB vir jou,
BLOU BUL groete aan jou en die span!!!
Wikus van Heerden answered:
Ek dink as ons speel soos ons kan speel is ons kanse baie goed. Die voorbereiding het baie goed gegaan en die ouens sien baie uit na die wedstryd
Blouhenk asked:
Noudat jy die Bulle gaan verlaat. Wie sal jy ondersteun as die Bulle en die Lions mekaar volgende jaar in die Super 14 pak?
Wikus van Heerden answered:
Sal maar seker die Bulle wees, hoewel ek nog baie vriende by die Leeus het.
HB asked:
Hi Wikus
Sterkte vir saterdag en jou loopbaan verder by Saracens
Met die vorige wedstryde in Durban het die Sharks met `n groot aanslag begin, en ek is seker hulle gaan weer saterdag voor hulle tuis skare goed wil begin, is julle voorbereid om daardie druk vroeg te verwerk en probeer om nie punte af te staan nie? , en niemand gee juis die bulle n kans saterdag nie, gaan julle dit gebruik vir motivering? Dankie, en bring die beker terug Loftus toe.
Wikus van Heerden answered:
'n Goeie begin in groot wedstryde is altyd belangrik.
Ons fokus baie daarop om nie aan die begin strafskoppe af te staan en sodoende nie punte teen ons te kry nie. Hoewel niemand ons 'n kans gun nie, is die ouens baie rustig en vol selfvetroue.
Blouhenk asked:
Wie is volgens jou die beste losvoorspeler onder 23 jaar oud in Suid Afrika?
Wikus van Heerden answered:
Deon Stegmann, Heinrich Brussow en Dewald Potgieter
Assie(ALS BLOU) asked:
Wikus wanner vertek die span na Durban?
Wikus van Heerden answered:
Vrydagoggend
mosselbaaibul asked:
hallo daaar Wikus

Wat doen jy om die vlinders in toom te probeer hou?
Wikus van Heerden answered:
Deur die jare leer mens maar verskillende rituele aan. Probeer om nie te veel aan die game te dink nie. Ek speel die wedstryd eers Saterdag.
Jacq Herselman asked:
Goeie Middag Wikus

Baie dankie dat jy tyd neem om met ons ondersteuners te gesels! Ek het nie 'n vraag nie wil net sê dat dit 'n voorreg was om jou te sien speel en met die uitmuntendheid waarmee jy Bulle die seisoen uit voorbeeld uit gelei het! Baie sterkte met jou toekoms planne, ons gaan jou mis.
Wikus van Heerden answered:
Dankie Jacq
mosselbaaibul asked:
Die haaie lyk of hul laaste paar games veral in die laaste 20 minute weghardloop van die ander spanne. (in die super 14 en cc veral teen die Bulle). Hoe gaan die Bulle dit counter?
Wikus van Heerden answered:
Ek dink nie dis `n geval dat die Sharks weghardloop nie, dis eerder die teenstanders wat hul guard laat sak het.
Twee goeie voorbeelde is ons wedstryd in die S14 en ons laaste CC wedstryd teen hulle.