You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Black Saturday in Durban


The Sharks have won the ABSA Currie for the first time since 1996 after they beat the Vodacom Blue Bulls 14-9 in Durban on Saturday.

Johan Muller's team played constructive rugby in the first half and were leading 7-3 at the break thanks to a Ruan Pienaar try in the 23rd minute.

Shortly after half time Morné Steyn closed the gap with an excellent drop goal but in the 60th minute the Sharks struck a decisive blow when Frans Steyn dived over for the Sharks' second try.

Steyn's try, which was the result of some elusive running from French flyhalf Frederic Michalak, took the score to 14-6 but Morné Steyn kicked another penalty in the 63rd minute to keep the Blue Bulls in the match.

Unfortunately the Bulls could not penetrate the Sharks' defence in the last couple of minutes but it can be said that Victor Matfield and his teammates tried their guts out from the first to the last minute.

From a technical point of view one cannot argue against a team scoring tries and it must be said that the home side had the better of the Bulls in the scrums.

On the day the Sharks used their opportunities better than the Bulls and one has to congratulate them for a superb Currie Cup season.

Players like Stefan Terblanche, Francois Steyn, Michalak and the pack as a whole were outstanding and they succeeded in absorbing the immense pressure linked with a final.

But it could easily have been like 2007's Super 14 final when the Bulls clinched it at the end. The Bulls were always in the game but the Sharks' outstanding defence had the last say.

Scorers:

Vodacom Blue Bulls:
Penalties:
Morné Steyn (2).
Drop goal: Morné Steyn.

Sharks:
Tries:
Ruan Pienaar and Francois Steyn.
Conversions: Ruan Pienaar and Frederic Michalak.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. ! ste soos die Bulle volgende jaar.
Posted by Blou Karnallie Saturday, October 25, 2008 - 18:50
2. Jimmy, kan jy asseblief vir my 'n liedjie speel, We Are The Champions!!!!!!!
Posted by mitysharkie (Pongola) Saturday, October 25, 2008 - 18:52
3. Ou Ligbloubarron,

hou dai vangnet van jou nou dop. die babers gaan nou attack hierso....
Posted by mitysharkie (Pongola) Saturday, October 25, 2008 - 18:56
4. Baie geluk aan die Sharks; julle was die beter span op die dag.

Bulle het probeer, maar ons was uitoorlê op die grond. Ons het vandag weer die waarde van Derick Hougaard gesien, wat ek glo met sy lang lynskoppe baie van die druk op ons sou verplaas. Ons mis ook vir JP Nel , wat met sy aggressiewe verdediging en vermoeë om die lyn reguit te maak, soveel vandag sou beteken.

Posted by Joe-ZA Saturday, October 25, 2008 - 19:00
5. Ai tog.

Wel, ten minste forseer hierdie resultaat my om nou maar te aanvaar dat die Bulle se goue era van die vroe 21ste eeu finaal verby is, en inderwaarheid met die 2007 S14 finaal geeeindig het.

Die Bulle het hard probeer vandag, maar het maar net nie die skietgoed gehad nie.

Al wat my effens bedroef maak, is dat dit nie 'n genie verg om te besef dat die Bulle nie meer dieselfde kwaliteit spelers as die Sharks op die veld kan stoot nie. Trouens, ek het dit direk aan Victor Matfield gestel toe hy hier op die blog was. Maar toe was sy antwoord dat die Bulle die meeste diepte in die junior spanne het van enige unie in SA. Wel, ek voel dat junior diepte nie help om Curriebeker finale te wen nie. Daarvoor het jy die beste stutte, hakers en agterspelers in die land nodig. En om dit te kry, is 'n paar duur aankopies dringend nodig.

Maar mooi probeer Bulle. Ek bly trots op julle. Ek hoop maar net dat julle aandag sal gee aan die span se tekortkominge.

Sterkte vir volgende jaar.

Posted by Shannow Saturday, October 25, 2008 - 19:01
6. enige bulle wat voel om my te join..... ek gan van die naaste brug afspring!!!
Posted by jolla (Bloemfontein) Saturday, October 25, 2008 - 19:02
7. Dankie vir 'n goeie seisoen Bulle, ons bloed bly blou.

Baie geluk aan die Sharks
Posted by lieflingaanhanger_pe Saturday, October 25, 2008 - 19:16
8. BLOUBROERSENSUSTERS

Ag wat die teleurstelling is groot. Ons weet hoe om te wem em te verloor. Veral as ekl kyk wat die Bulle in die postgame interviews gese het. Die Sharks daarenteen het uiters swak maniere openbaar deur nioe eers hul teenstanders erkenning te gee nie.

Afgesien hiervan was die Sharks op die dag die beter span al is dit swaar om te erken. Shannow het die spyker op die kop geslaan.

Ek is nie regtig in sak en as nie. Daai twee onderskep pogings was hoe risiko ja maar kon ook netsowel afgekom het.

Dit vat 'n paar jaar om 'n span te bou. Ons loosies kwel my en ons kort 'nmater vir Olivier soos JP Nel ek stem saam.

Alhoewel derick kuhn 'n meneer is is hy nie in Bismarck se klas fisies nie en daai druk gaan oor na die vaskop stut toe.

Kirchner gaan nog groot rugby speel maar ons kort 'n skeppende losskakel wat jopu uit die moeilikheid uit kan skop. Morne doen dit nie so goed nie.

Die Bulle het ook effens te stadig gelyk of anders het die Sharks meer dringendheid openbaar ek weet nie maar die Bulle kan beter speel. As ons eerlik moet wees moes die score eintlik meer punte teen ons gewees het.

Nou ja. Koebaai aan 'n tosserige 2008 en kom ons hoop die Bulle koop reg en hou duim vas en sien uit na S14 2009!
Posted by bloubefoeterd (pretoria) Saturday, October 25, 2008 - 19:22
9. Ek het julle mos gese Sharks was die besteHulle was usome
Posted by Black & White (Empangeni) Saturday, October 25, 2008 - 19:27
10. Sahnow Jy vekeerd Die Bulle is 'n baie baie sterk span Enige span kon wen Die Sharks kon die Bulle in toom hou Hulle kon maak wat hulle wou nie Die game was gewen toe wat se julle spookasem kuifie, die 3 druk SHARKS Fore eve
Posted by Black & White (Empangeni) Saturday, October 25, 2008 - 19:30
11. NIE EERSTE NIE!!!!!

Soos Die Bulle op die Log en op die einde.
Posted by BBrown (Dbn) Saturday, October 25, 2008 - 19:32
12. Waars al die Blou Bulle Smaak my dit is nag in Pta Die vlae hang halfmas
Posted by Black & White (Empangeni) Saturday, October 25, 2008 - 19:36
13. Black and White

Wat wil jy nou he moet ons se? Moet ons nou jubel omdat die Sharks gewen het? Gaan terug na Empangeni toe man, en los ons alleen om die verlies te verwerk. Ons is nie gewoond aan verloor soos julle manne nie. Dit vat ons langer om daarmee aan te pas.
Posted by Shannow Saturday, October 25, 2008 - 19:39
14. We are BLACK we are WHITE we are we are DYNAMITE...... Dankie aan alle bul suppoerters....DANKIE ....Ons en julle weet ons het julle oortuigeng gewen en julle kan bly wees ons het julle nie met meer punte gewen nie.......GO SHARKS..........2008 CB wenners......
Posted by DieHaai (Sharks 2008 CC Champs) Saturday, October 25, 2008 - 19:40
15. En onthou al julle Bulle , moet nou nie maandag skaamverlof vat nie, gaan terug werk toe en kry vir julle ons doen dit al 12 jaar....Shannow jy is reg oor die Bul era... Theres a now team in town ..... THE SHARKS.... get used to looooooooooooooooooooosing....
Posted by DieHaai (Sharks 2008 CC Champs) Saturday, October 25, 2008 - 19:45
16. Black & White...... is jy daar?????????
Posted by DieHaai (Sharks 2008 CC Champs) Saturday, October 25, 2008 - 19:47
17. it is hoe dit gaan Some u win some u loose Dit was maar julle beurt om te verloor. Laas jaar moes ek 'n braai bywoon na die S14 die vleis het baie k&k; gesmaak Aanvaar die Sharks was Koning en die Bulle kon dit nie maak nie Een van daai dinge Empangeni gons ek hoor net toeters blaas en manne gile en fluit SHAKS BLACK & WHITE IS DYNAMITE
Posted by Black & White (Empangeni) Saturday, October 25, 2008 - 19:49
18. Joe, so ver ek weet is JP Nel terug vir die Super14 en as ek reg gehoor het gaan Jaco vd Westhuysen ook weer vir die Bulle speel.
Posted by lieflingaanhanger_pe Saturday, October 25, 2008 - 19:50
19. Die Haai Eks hier my broer Witwarm van al die Black Label en die vuur brand daar buite almal is bly
Posted by Black & White (Empangeni) Saturday, October 25, 2008 - 19:51
20. Black & White...... hoelank bly jy in Empangeni???
Posted by DieHaai (Sharks 2008 CC Champs) Saturday, October 25, 2008 - 19:51
21. Die BULLE bly #1 in my hart maak nie saak wat gebeur nie!
Posted by Anarchy (Kathu) Saturday, October 25, 2008 - 19:51
22. Ek het 26 jaar in Empangeni gebly
Posted by DieHaai (Sharks 2008 CC Champs) Saturday, October 25, 2008 - 19:52
23. Ek bly 2ie het laasjaar vir die u21 Bulle gespeel 3 games Saam met Okkie Kruger, Fudge en al daai outjies Hyt 'n lelike besering gekry is geopereer en als Weer 100% Gaan nou in England speel ons Rhinos het hierdie jaar die Murray Cup gewen hier My laait0 jaar
Posted by Black & White (Empangeni) Saturday, October 25, 2008 - 19:56
24. Rhinos is GR8 .... het mos oook cup gewen
Posted by DieHaai (Sharks 2008 CC Champs) Saturday, October 25, 2008 - 19:58
25. Ja, Lieflingaanhanger, Jaco en JP is beide terug, en dit kan dus net beter gaan!

Zane Kirchner is stabiel, sonder om die wêreld aan die brand te speel; ek verkies egter Jaco se onvoorspelbaarheid en ervaring.

Ons praat die hele seisoen al oor dieselfde probleme; die Bulle speel met 'n uitstekende flank op haker, met 'n middelmatige (op die beste) buitesenter, en met 'n losskakel wat sukkel om die bal doeltreffend voor sy voorspelers te hou; ek dink dis wat ons vandag gekelder het.

Maar nou ja, ek gaan van geen brûe afspring nie, en ek gaan nie te lank hartseer wees oor vandag nie. Na 'n patetise S14 kon ons die finaal van die Currie beker haal, en in my boek is dit iets om baie trots op te wees
Posted by Joe-ZA Saturday, October 25, 2008 - 19:59
26. Hoor hoor Joe, ek moet 100% saam met jou stem.

Kuun gee ook 'n iets anders wanneer hy op flank speel, ek sien egter nie met al ons ander losvoorspelers dat hy gaan terug skuif nie.
Delport het beter gespeel die afgelope paar weke, maar ons het iemand sterker nodig. Hoop JP het sy geelkaart maniere oorsee gelos en kom beter terug vir die Super14.
Posted by lieflingaanhanger_pe Saturday, October 25, 2008 - 20:03
27. Soos gecopy en paste uit more se Sondag koerant......" Gister se wedstryd was ’n tipiese titaniese eindstryd, presies nes ons verwag het.

Wat my seker die meeste verbaas het, was dat die Sharks dit reggekry het om die Blou Bulle voorlangs te oordonder. Ons weet dat die Sharks die bal kan wyd neem en dat hulle gevaarlik is op die punte, maar gister is die platform gelê met die krag en tempo waarmee hulle gespeel het.

Die Sharks het eintlik die eindstryd oortuigend gewen, al lyk die tellings redelik naby. Die Sharks het minstens nog vier kanse gehad om drieë te druk, maar elke keer is iemand by die kantlyn uitgelak of het die spel doodgeloop. Dan is daar nog ’n paar strafdoele ook gemis, wat die Sharks se telling nog groter kon gemaak het.

Ek is seker die Sharks en die Bulle het gedink dat daar ’n herhaling van verlede jaar se Super14 kan wees toe Frans Steyn daardie laaste skop gemis het, maar dié keer sou hulle dit nie weer toelaat nie. Die Sharks het gegroei in selfvertroue sedert daardie eindstryd en hulle het dit bewys met hulle teenaanvalle en die wyse waarop hulle die bal rondgegooi het. Hulle het lus gelyk vir rugby.

Ek dink nie die Blou Bulle het noodwendig swak gespeel nie, maar ’n span kan ook net so goed speel soos wat hy toegelaat word om te speel.

Stefan Terblanche was gister ongelooflik en hy was my speler van die wedstryd. Op sy ouderdom het hy net weer gewys dat jy ervaring nie kan koop nie. Sy taktiese spel was onverbeterlik. Steyn was met sy krag en vaart ook een van die Sharks se groot uitblinkers. Onder die voorspelers was ek beïndruk met Jean Deysel. Dié man is groot en sterk en ’n ware yster. Beast en Bismarck was ook weer sterk in die skrums en woelig in die los.

Ek is ook bly vir John Smit dat hy die Curriebeker kan vashou. Dit beteken ongelooflik baie vir ’n speler en hy moes vir sy sesde eindstryd wag om dit reg te kry. Baie geluk, Sharks, julle is ’n klomp nice ouens en julle verdien dit! "
.htp:/wnes24comSdag0,19-7_58l
Posted by DieHaai (Sharks 2008 CC Champs) Saturday, October 25, 2008 - 20:04
28. htp:/w.nes24comSdagr0,19-7_58l
Posted by DieHaai (Sharks 2008 CC Champs) Saturday, October 25, 2008 - 20:05
29. Die Haai Ek bly 20 jaar al hier Kinders het hier skool gegaan Heuwelland
Posted by Black & White (Empangeni) Saturday, October 25, 2008 - 20:05
30. Jis man ek het daar skool gegaan...... en begin werk in R Baai
Posted by DieHaai (Sharks 2008 CC Champs) Saturday, October 25, 2008 - 20:06
31. DieHaai, geluk met jou span!

Hulle het dalk vandag verdien om te wen, maar daar was ook maar baie geluk aan hulle kant, en dit sluit die spring van die bal in!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, October 25, 2008 - 20:08
32. Dankie... Bulversie .... Jis dit voel gr8...thx... en dit is goed om met n' bull tepraat wat komplimente gee en nie afkraak of sleg se nie..Dankie..
Posted by DieHaai (Sharks 2008 CC Champs) Saturday, October 25, 2008 - 20:11
33. Ja so het Skalck Brits, Dawid de Villiers, Okkie Kruger, van Zyl, (Valke) Die jaar toe my laaitie in std 5 was was daar 5 Natal Spelers en 1 SA Skole speler in die span 13 het vir Zulluland gespeel Hulle was verwoed
Posted by Black & White (Empangeni) Saturday, October 25, 2008 - 20:13
34. Jy's reg, dit voel great, en ons Bulle is mos maar baie medeleesaam!

Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, October 25, 2008 - 20:13
35. Lag ..... Thx @ Bulversie
Posted by DieHaai (Sharks 2008 CC Champs) Saturday, October 25, 2008 - 20:16
36. Moet sê, dit was weer 1 van daai finale wat mens regtig nie geweet het watter kant toe die muntstuk gaan val nie.

Jy moet erken dat jy nie te gerus kon gewees het nie, veral daai laaste paar minute......

Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, October 25, 2008 - 20:20
37. Bulversie ....lees my pasting op 27.
Posted by DieHaai (Sharks 2008 CC Champs) Saturday, October 25, 2008 - 20:23
38. Hey Bulversie. You are very right.

I have logged on here not to rub the bulls faces in it, but to congratulate the Bulls for coming to Dbn and contesting the cup. It was a game, as Bulversie said, where the coin could have fallen either way.

Well done to the bulls for keeping me on the edge of my seat for 81.5min. Sorry you have to feel the pain of a loss. We know how it feels, trust me. All the best for the S14 next year, and may all games be this well played, by both teams!
Posted by domsmooth (Pmb) Saturday, October 25, 2008 - 20:24
39. Sharks 100,

Dit vat baie meer as 1 verloor om daai "choker" bynaam te verdien.....!

En DIT, sal nooit met die Bulle kan gebeur nie!!!
Hulle het heeltemal te veel karakter en veggees daarvoor!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, October 25, 2008 - 20:24
40. Bulversie ...jy verstaan nie bedaar Sharks 100 se nie julle is chokers nie man... hy se julle noem ons altyd daai name en noe is ons Champs
Posted by DieHaai (Sharks 2008 CC Champs) Saturday, October 25, 2008 - 20:27
41. domsmooth,

Thanx for the compliment on behalf of the Bulls!!
And for the great sportsmanship!!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, October 25, 2008 - 20:30
42. voel niemand dan soos ek nie?? wats julle mense so positief? ek wil net huil!!!!
Posted by jolla (Bloemfontein) Saturday, October 25, 2008 - 20:30
43. domsmooth....... how's ur doing......
Posted by DieHaai (Sharks 2008 CC Champs) Saturday, October 25, 2008 - 20:31
44. DieHaai,

Gaan lees sy post by 37....
Dis presies wat hy sê!!!

Maar moenie worry nie, ek word nie gou ontstel deur iemand wat heel waarskynlik met die hulp van voggies, sulke uitlatings maak nie!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, October 25, 2008 - 20:32
45. Kan iemand my help????? wat het van die Sharks blog geword???? ASB help
Posted by DieHaai (Sharks 2008 CC Champs) Saturday, October 25, 2008 - 20:34
46. Jolla,

Ek wou ook....!!
Maar dis darem net vir 'n jaar lank, en dan kan ons hom weer gaan haal!!!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, October 25, 2008 - 20:34
47. neeeeeee!!! nog i jaaar!!!! ek kannie! hoe haal ek i tattoo af??? gan dit net maandag doen!
Posted by jolla (Bloemfontein) Saturday, October 25, 2008 - 20:36
48. Sharks 100,

Jou posts 48 en 49,

Dankie, daar bewys jy punt sonder dat ek enigsins iets moes sê.....!!!

Drie hoera's vir jou "skerpheid"!!!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, October 25, 2008 - 20:36
49. Jolla,

"Coverstick" hom....!!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, October 25, 2008 - 20:38
50. LOL @ Bulversie ......klink of jy dit gedoen het ....."Coverstick"
Posted by DieHaai (Sharks 2008 CC Champs) Saturday, October 25, 2008 - 20:39
51. LOL @ Sharks 100
Posted by DieHaai (Sharks 2008 CC Champs) Saturday, October 25, 2008 - 20:40
52. thanx Bulversie! as dit nou nie vi jou was nie........
Posted by jolla (Bloemfontein) Saturday, October 25, 2008 - 20:41
53. Nou ma as almal hier dan nou so arrogant is, wat kom maak jy dan hier?

Dit sal ek nooit verstaan nie!!
Dis die Blou Bulle se blog die!!, maar dan kom ondersteuners van ander spanne en kla as ons die Bulle ophef?!

My logika sê vir my dis wat gaan gebeur as ek na julle blog toe sou gaan.
Julle gaan die Sharks ophef en dit sal my gruwelooslik irriteer, so ek bly daar weg!!!

Ons verwelkom almal hier, maar as jy die Bulle gaan slegsê, dan pluk jy 'n lat vir jouself, en moet jou pak dan soos 'n man vat.....
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, October 25, 2008 - 20:43
54. Wat kan ek sê Jolla.....?

Ek probeer maar help waar ek kan......!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, October 25, 2008 - 20:44
55. jissie, dan moes jy vandag op daai veld gaan help het!!!

Posted by jolla (Bloemfontein) Saturday, October 25, 2008 - 20:46
56. SHARKS 100 ........ Antwoord my ASB !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by DieHaai (Sharks 2008 CC Champs) Saturday, October 25, 2008 - 20:46
57. Kan iemand my help????? wat het van die Sharks blog geword???? ASB help
Posted by DieHaai (Sharks 2008 CC Champs) Saturday, October 25, 2008 - 20:48
58. Miskien moes ek......!!

Dink jy ou Kaplan sou beter beheer oor homself gekry het as ek hom "geflash" het....?
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, October 25, 2008 - 20:48
59. DieHaai,

Wens regtig ons kon jou help aangesien ek nou in so 'n hulpvaardige bui is, maar sover ek weet is daar nie een nie!

Hoekom begin jy nie sommer een nie?
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, October 25, 2008 - 20:49
60. LOL @ Bulversie.................. as jy my flash kon die Bulls maar wen
Posted by DieHaai (Sharks 2008 CC Champs) Saturday, October 25, 2008 - 20:49
61. vra dit! DieHaai ! jy moet dalk i nuwe ene stig!
Posted by jolla (Bloemfontein) Saturday, October 25, 2008 - 20:50
62. Bulversie, ENIGIETS sou gehelp het vandag!!!
Posted by jolla (Bloemfontein) Saturday, October 25, 2008 - 20:51
63. Belowe....?

Jy bedoel ek kan dan maar daai "koppie" gaan haal.....?
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, October 25, 2008 - 20:51
64. daar was een op die Sharks site maar ek was lanklaas daar en nopu is dit weg....HELP
Posted by DieHaai (Sharks 2008 CC Champs) Saturday, October 25, 2008 - 20:52
65. Jolla,

Nou vertel ons van daai tattoo....?
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, October 25, 2008 - 20:52
66. jip Bulversie dan hy joune ...
Posted by DieHaai (Sharks 2008 CC Champs) Saturday, October 25, 2008 - 20:54
67. i week na die super14 gewen is deur die bulle, toe kry ek MOS i idee!! en toe gan sit ek die baberton daisy bo op my enkel!! ek was nog nie spyt nie!! tot en met.........
Posted by jolla (Bloemfontein) Saturday, October 25, 2008 - 20:56
68. DieHaai,

Almal was dalk lanklaas daar en toe besluit hulle om hom te sluit.

Stuur vir hulle 'n boodskap, of e-mail, en vra dat hulle dit weer begin.
Na die wen behoort daar genoeg belangstelling te wees onder die ondersteuners.

Jy klink so desperaat, is jy nou moeg vir ons geselskap.....?
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, October 25, 2008 - 20:56
69. DieHaai, jy's okay hoor!!!

Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, October 25, 2008 - 20:58
70. neeeeeeee man, wil net graag met my buddy;s chat maar julle is cool
Posted by DieHaai (Sharks 2008 CC Champs) Saturday, October 25, 2008 - 20:58
71. thx Bulversie ... as ek mag vra hoe oud is jy....Asb???????
Posted by DieHaai (Sharks 2008 CC Champs) Saturday, October 25, 2008 - 20:59
72. ag nee DieHaai ! jy is te goed vir ons!!!
Posted by jolla (Bloemfontein) Saturday, October 25, 2008 - 21:00
73. Jolla,

Jy weet mos wat sê hulle van spyt....?
Maar gelukkig by die Bulle gebeur dit so min, nog voor dit te laat kan wees, is dit weer nie gou genoeg nie....!!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, October 25, 2008 - 21:00
74. Jong, mens vra mos maar nie eintlik vir 'n vrou haar ouderdom nie, maar aangesien jy so mooi vra.....

'n Bloedjonk 31!!

En jy?
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, October 25, 2008 - 21:02
75. HUH.......79. ag nee DieHaai ! jy is te goed vir ons!!!
Posted by jolla (Bloemfontein) Saturday, October 25, 2008 - 21:00

Explain????
Posted by DieHaai (Sharks 2008 CC Champs) Saturday, October 25, 2008 - 21:02
76. dat jy hier gaan bly en met ons gesels!!!
Posted by jolla (Bloemfontein) Saturday, October 25, 2008 - 21:03
77. Die Haai, hulle het die blog gedeelte op julle site toegemaak omdat iets daar gebeur het dit het net so padlangs hier by ons uit gekom iemand wou iemand sue of iets, so dis die rede, daar is 'n ander blog vir julle by www.sharksworld.co.za.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Saturday, October 25, 2008 - 21:05
78. Ek dink wat hier gebeur is 'n rare verskynsel.....!!

Dat 'n Shark en Bulle so lekker kan chat, en dit nadat die Sharks die Bulle gewen het in die Curriebeker finaal!!!!!

Dit verduidelik die skielike donderstorm waarin ek myself bevind het net na die eindfluitjie, en ek praat van die weer.....!!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, October 25, 2008 - 21:05
79. Net so 'n ou notajie om die sharks geluk te wens, maar eintlik meer om die Bulle geluk te wens met die great manier waarop julle die pak vat. Ek het sommer meer respek vir die mense op die blog

Hulle se mos jy wys jou karakter in swaar tye.

En o, ja, voor ek vergeet (en ek ken van verloor), soos hulle in engels se: "In time this will pass too"
Posted by Kaapse Disa (WP, Jou Lekker Ding) Saturday, October 25, 2008 - 21:06
80. Jolla,
Mater as mens 'n Bul is dan kry mens nie spyt oor daardie tattoo nie jong, gee die bulle kans volgende jaar is hulle terug as jy vat hoe dit met die S14 gegaan het moet jy trots voel dat hulle vandag in die CC finaal gespeel het.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Saturday, October 25, 2008 - 21:06
81. Dankie en naand Daisy, jy spring my voor...
Posted by lieflingaanhanger_pe Saturday, October 25, 2008 - 21:07
82. Dankie ; jolla....... ek is 12 jaar ouer as jy Bulversie ..... solank dit dia Sharks gevat het om die CC tewen.....LOL
Posted by DieHaai (Sharks 2008 CC Champs) Saturday, October 25, 2008 - 21:08
83. Daisy,

Dis wat ek ook mos sê!
By die Bulle is daar nie iets soos spyt nie!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, October 25, 2008 - 21:08
84. ek het die saak weer bedink bullsdaisy...... ek gaan dit maar hou!!! die bulle bly maar die beste en Derick Kuun bly maar die mooiste mens wat leef!!
Posted by jolla (Bloemfontein) Saturday, October 25, 2008 - 21:08
85. Dankie Kaapse Disa.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Saturday, October 25, 2008 - 21:08
86. Geluk Sharks, bad luck Bulle.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, October 25, 2008 - 21:09
87. Nooit nie man wat van Wynand Olivier? Ha ha.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Saturday, October 25, 2008 - 21:09
88. Kyk nou net die toeval...!!! (89)
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, October 25, 2008 - 21:09
89. En moenie vergeet van onse Pierre nie. Hallo Llah en Jimmy.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Saturday, October 25, 2008 - 21:11
90. nee genade! ou Derra het tot i baardjie gegroei vi die okasie!

as dit ok nie vir hom was nie..... soetland!!

anyways, Wynand is verseker nie lelik nie!!!
Posted by jolla (Bloemfontein) Saturday, October 25, 2008 - 21:11
91. Daisy,

Daar's ek saam met jou, en dan is daar nog Pierre ook!!!

Maar Derick is ook cute...!!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, October 25, 2008 - 21:11
92. Hey DieHaai. How's Empangeni.. Been a while since I been back there. Listen, don't you and Sharks100 have a braai to go and attend or something and leave these guys to identify with their pain like we felt the need to after the S14...

Hey Daisy! Long time!

I'm off to watch a movie and celebrate a little. Very glad the Bulls let us share some of the silver this year! Thanks for that! It was a great defensive display from both sides, more so from the sharks unfortunately for you guys...

Cheers
Posted by domsmooth (Pmb) Saturday, October 25, 2008 - 21:12
93. Bulversie hoe voel jy wat is die grootse rede vir ons ondergang vandag. Vir my het die Bulle nie hulle geleenthede ten volle benut nie en waaroor ek op een van die vorige drade gemoun het die geskoppery werk net nie meer nie.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Saturday, October 25, 2008 - 21:13
94. Hallo Domsmooth, Hell I even remember my nick for you Dumb and Smooth? He he, enjoy the feeling of a win, hope it does not take another 100 or 12 years for you guys. Enjoy the Movie.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Saturday, October 25, 2008 - 21:15
95. Dom... I'm one of the few Sharks thats not rubbing it in.... just chating with this gr 8 bull supporters.....
Posted by DieHaai (Sharks 2008 CC Champs) Saturday, October 25, 2008 - 21:15
96. domsmooth (Pmb)....Can U please HELP me...lol What happened to the Sharks Blog??????????????????
Posted by DieHaai (Sharks 2008 CC Champs) Saturday, October 25, 2008 - 21:17
97. From the rugby365 site:

Villain of the match: Simply no villains, just heroes and a losing team that also contributed to a spectacle.
Posted by domsmooth (Pmb) Saturday, October 25, 2008 - 21:17
98. Daisy,

Hulle het vir my goed begin, dit het gelyk asof hulle die speelwerk wou doen en nie vir die Sharks gaan wag om te begin nie, maar hier na 20min. het dit gelyk asof hulle skielik van plan verander het.

Ek dink vandag het Frans Ludeke besef hoe waardevol Derick Hougaard vir die Bulle was.
Morne was nie bad nie, maar met Derick sou ons die Sharks kon laat omdraai of ten minste nie in hulle keelgatte afgeskop het nie.
Fourie moes baie keer die druk van Morne afhaal en kon so nie die spel beheer soos wat hy altyd doen nie.

En daars fout met Habana se "commitment". Die balle is nie opgevolg nie en die Sharks het heeltemal te maklik verby hom gekom.


Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, October 25, 2008 - 21:19
99. DieHaai. It was axed as some palooka made a couple of comments which were offensive and legal action was threatened. My life is a little poorer for one sad individual who had to get his axe ground in a public forum about a player or another blogger or someone... Very sad, but true!

Chow chow!
Posted by domsmooth (Pmb) Saturday, October 25, 2008 - 21:19
100. Ja Daisy. Thanks for that! Am enjoying the feeling, despite it being 16months delayed... hehehe I trust you are well!?

Really have to go now though... My wife is giving me the eye!
Posted by domsmooth (Pmb) Saturday, October 25, 2008 - 21:20
101. Blykbaar het Habana beseer gespeel.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Saturday, October 25, 2008 - 21:21
102. En ek wil nou nie kla oor Kaplan nie, maar dis asof die Bulle nie goed kan of wil speel as hy blaas nie.
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, October 25, 2008 - 21:21
103. Habana is OVER RATED ............. ons almal weet dit............. Kyk in WB het daai Zimbabewier hom weggehol asook Terblanche vannaand in die finaal......
Posted by DieHaai (Sharks 2008 CC Champs) Saturday, October 25, 2008 - 21:22
104. Run Domsmooth before she slaps you or something, was nice chatting with you. Oh and I'm doing fine thanks. Enjoy.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Saturday, October 25, 2008 - 21:23
105. Nou maar as hy 'n besering gehad het, wat het hy dan daar gemaak?
Beslis 'n kruisie agter Frans se naam daarvoor!!!!

Die Sharks het beslis nie liggeloop vir hom vandag nie!
Het hulle nie dalk geweet van die besering nie??
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, October 25, 2008 - 21:23
106. ok al my Blou Bul maters!!
Julle moet i lekker aandjie verder he!!
Geniet hom.... vir wat dit werd is!!!
nou die BLOU!!!
Posted by jolla (Bloemfontein) Saturday, October 25, 2008 - 21:24
107. DieHaai (110)

Verlede jaar was ek sy grootste fan, maar ek moet erken, hierdie jaar het hy my meer teleurgestel as laat juig
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, October 25, 2008 - 21:25
108. Weet nie Versie miskien moet ek my eerder nie hier uitlaat oor wat ek van die man dink nie, soos vroeër net genoem is het hy 'n paar besluite geneem wat maar net nie lekker wou lyk nie, maar eerder dit nie hardop sê nie nou nou Blame ons die Ref!
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Saturday, October 25, 2008 - 21:25
109. Leke aand vir jou Jolla!!

Hou nou maar daai tattoo!!
Dink net aan die pyn as jy hom na volgende jaar se wen weer moet laat opsit!!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, October 25, 2008 - 21:26
110. Al julle oulike Bulle die Haai gaan nou slaap, lekker blog en cheers.
Posted by DieHaai (Sharks 2008 CC Champs) Saturday, October 25, 2008 - 21:26
111. Stem saam Daisy!!

Sal maar op die ander blog vuur spoeg oor hom!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, October 25, 2008 - 21:27
112. Geluk aan die Haaie dat hul CB kampioene is vir 2008 en nie meer chokers is nie.

Plumtree en hul sterk bank was na my mening die groot verskil. Hulle het ons oortuigend geklop so daar kan geen verskoning wees nie.

As ons na die hele seisoen kyk, dan moes die BB met iets spesiaals kom om vandag te wen, maar nie een van ons gamebreakers het opgedaag nie.

Daarteenoor was die Sharks se Deysel, Terblanche, Ruan en Steyn op hul stukke en reg vir die groot oomblik.

Die Sharks se taktiese skoppe was ook baie beter as BB s'n. FDP en Kirchner het bloot in Stefan se keel afgeskop, en dan was die BB weer in hul halfgebied.

Ek dink nie ons sou vandag gewen het met Hougaard nie, maar ek dink nou nog dit was 'n groot fout om hom te laat gaan. Hy kan die spel dikteer op so 'n dag. Morne is goed, maar slegs as ons heeltemal domineer. Miskien vir Francis nou 'n kans gee ?
Posted by alf Saturday, October 25, 2008 - 21:27
113. Habana sal weer regkom ek dink die druk met verlede jaar se WB en die beserings van hierdie jaar was dalk rof op hom, sou eerder dink dat hulle hom 'n kans gee om heeltemal te herstel nou is hy weer gekies vir die Bokspan, maar rumours gehoor van Saracens wil hom en Schalk Burger koop en nog iemand kan nie onthou presies wie nie.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Saturday, October 25, 2008 - 21:28
114. Leke slaap DieHaai!!

Geniet nou maar die wen!!
Ons gun julle die een!
Maar ons kom die beker volgende jaar weer haal...!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, October 25, 2008 - 21:28
115. Ek hoop regtig so Daisy!

Hy is goud werd as hy 100% beseringvry en met selfvertroue speel!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, October 25, 2008 - 21:31
116. Chris asked:In the Bigger picture the Sharks deserve the win - taking into account the season performance and that they last won a Cup in 1996 for their Die Hard supporters. However what should the calls have been for 1. Bismarck should have had red card for his clear direct on the joint (ankle) rucking (if we blow by the rules) ? 2. Kankowski of the ball head- butt that connected - a red card (once again if we blow according to the rules) ? 3. Francois Steyn scoring a try while the understanding was that he will only take the kick (as he was supposed leave the field for a blood bin) and not partake in contact - once again not according to rule book - so the winning points scored by a player that should not have been on the field - In my opinion any one of these could have easily have swung it to the Bulls -your thoughts ... ?Joel answered:Cowboys dont cry!!!!!! hahahaha

Hierdie was wat ek ook wou weet van die Game deur Kaplan geblaas en dis gevra aan Joel en Naas op supersport en kyk die antwoord!
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Saturday, October 25, 2008 - 21:32
117. Richard asked:Why didnt Johan Muller or John Plumtree acknowledge the Bulls in their speeches? Very bad sportsmanship!!! Im STILL a proud Bulls fan. Bring on 2009!!Joel answered:Agree with you fully and knowing Plum and Johan probably just a slip in the excitement.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Saturday, October 25, 2008 - 21:39
118. Daisy,

Ek het seker al so 5 of 6 weke terug gesê, hierdie jaar is besluit dat die Sharks die beker gaan wen!

Daar was nie net in vandag se wedstryd skokkende beslissings nie, dit was omtrent vir die laaste paar wedstryde elke keer die geval.

Net in die vorige wedstryd tussen die Bulle en hulle, was daar die 2 gevalle wat ek kan onthou:
1. 'n Laat skouerloop op Wynand deur Stefan Tereblanche wat nie eers gestraf is met 'n strafskop nie

2. Die "speartackle" van Francois Steyn op Stegman, weereens nie eers 'n strafskop nie

Hulle is ook nie 1 uitgewys na die game nie.

Maar die arme Bulle word gegeelkaart vir elke moontlike dingetjie en dan nog uitgewys ook!!!

En die 2 intelligente manne bewys net weer hoe "anti-bulle" die hele bleddie spul is!!!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, October 25, 2008 - 21:40
119. Wel mense hierdie was nou genoeg vir my vir een aand, ek gaan nou 'n doeks vang wat ek nie gisteraand ingekry het nie. En ek bly 'n Bul.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Saturday, October 25, 2008 - 21:40
120. Stem met jou Versie en ja hulle kan maar sê ons Blame die Refs, ek stem met jou, ons het almal egter oë in ons koppe.

Lekker nagrus vir jou en gesels weer met jou.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Saturday, October 25, 2008 - 21:42
121. Wonder wat gaan ou Andre Watson hieroor sê?

Hy spring mos vinnig op en sê sy sê in die media as daar sulke swak beslissings in die guns van die Bulle was (die vodacombeker finaal die jaar)

Hoop hy bevraagteken Kaplan se beslissings ook, want die vet weet, verkeerd was hy verkeerd!!

Dieselfde met daai onkantspel van Kankowski, waar hy die bal gespeel het uit 'n onkant posisie nadat Ndugane hom geraak het, maar hy gee net 'n skrum want volgens hom was dit "accidental"
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, October 25, 2008 - 21:46
122. Nag Daisy!!

Mag jy 'n heerlike nagrus hê!!

Blou bly Blou!!!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, October 25, 2008 - 21:47
123. Nag al die Bulle!!!

Ons span bly Champions maak nie saak wat!!!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, October 25, 2008 - 21:48
124. Ja,

Dit het die Sharky's 12 jaar gevat om weer 'n cup te wen.

Geluk geniet dit want daar is weer lang droe 12 jaar wat voorle.... lol

Wen of verloor die Bulle bly my span.

Nou is dit die volgende seisoen se Super 14 wat wag...
Posted by Dubai Bul (Dubai) Sunday, October 26, 2008 - 07:09
125. Hallo mede-Bull,

Ek was in Durban en my hart is nog steeds seer, maar kom ons wees net eerlik met onsself.
Die Sharks was die beter span op die dag en hulle verdien om te wen. Baie geluk aan al die Sharks!
Nie baie gelukkig met Kaplan, soos gewoonlik, maar dit is glad nie n' verskoning nie.
Die meeste van ons manne het alles probeer om te wen, maar ons was ongelukig net nie goed genoeg nie.
Fourie, Wynand, Zane Gurthro, Victor en Wickus het n' goeie wedstryd gehad.
Die ander manne was baie gemiddeld en ek gaan in my plig vaal as ek nie die waarheid praat nie:
BRYAN HABANA WAS PATETIES. HY HET DIE HOUDING GEHAD VAN IEMAND WAT NIE WIL SPEEL NIE. HY WAS DIE SWAKSTE SPELER OP DIE VELD. EK HET N' VLUITJIE HOOR VLUIT DAT HY MISKIEN SARESENS TOE GAAN. MISKIEN IS DIT DIE REDE DAT HY SO VROT GESPEEL HET. ONS NODIG NI SPELERS MET SULKE HOUDINGS NIE. DAAR IS ANDER SPELERS WAT HULLE VOORTANDE AL GEE VIR DIE GELEENTHEDE WAT HY KRY. HY HET IN ELK GEVAL NIE GOED GESPEEL IN DIE AFGELOPE 2 JAAR NIE. EK DINK DAT SY KOP NOU TE GROET GEWORD HET VIR SY SKOUERS.
Die Bulle het nie dieselfde kwaliteit spelers as die Sharks nie. Ons nodig regtig n' paar kwaliteit nuwe spelers indien ons kompeterend wil wees in die Super 14 en Currie Beker. Hoop die bestuur sal bietjie van daai baie geld gebruik om spelers te koop.
KOM BULLE, ONS NODIG WEER N' BEKER!!!
Posted by JIL (pretoria) Sunday, October 26, 2008 - 17:52
126. Hello fellow Bulls, I am also rather upset at the result yesterday, however we did throw everything at those "Guppies" and paid for it with poor defending on the two try scoring moments the Sharks had. We could have done a little more than we did, when we had the ball in hand, but that's qall history now. Let's be positive and build towards next year as we do need to start winning trophies again. NEVER DO COMPLAIN ABOUT THE REF, BUT DO NEED SOMEONE TO EXPLAIN THIS ONE TO ME - Steyn had received a cut and was bleeding, however asked Kaplan if he could kick the penalty. Kaplan was clearly heard telling him he could, then he had to receive attention. He missed that kick, did not leave the field and two minutes later scored the try. Only then did he leave the field for attention. Is that allowed? please do let me know, my learned fellow Bulls. I am living in Dbn and am a fanatical Blue Bull.

Posted by Bluepassion (Durban) Sunday, October 26, 2008 - 20:50
127. Bwhahahahahaha. A leopard never changes it's spots.

Hilda Fourie, Beeld


Pretoria - One of several Blue Bull supporters who had to sleep it off in the police cells on Saturday night, had almost ten times more than the permitted percentage of alcohol in his blood.

The man's blood alcohol level was 0.239?g/100?ml - compared to the legal limit of 0.024?g/100?ml for drivers.

"I was just watching rugby.

"I didn't do anything wrong," the man said before he was taken to the Sunnyside police station where he spent the night.

He was one of ten men, some of them dejected Blue Bulls supporters, who ran into another group of men in blue - this time from Tshwane metro police - at a road block at Spaghetti Junction east of Hatfield, Pretoria.

The man had been on his way to drop off a friend when he was pulled over.

The breath of another fan, disappointed after the Bulls lost to the Sharks in the Currie Cup final, pushed the breathaliser to 0.05?g/100?ml - more than double the permitted percentage.

"I'm in my moer now," the man said.

"It's choices and consequences," he added laconically.

A third man's blood alcohol reading was 0.221?g/100?ml.

Metro police spokesperson, Senior Superintendent Alta Fourie, said when a person's blood alcohol level exceeded 0.250?g/100?ml it entered the danger zone and the person could end up in hospital.

"The public think we're heartless.

"We feel sorry for them, but we have to enforce the law and the traffic regulations.

"The metro police must bear in mind not only the rules, but also the safety of the other road users."

The arrested men were taken to the Sunnyside police station, and then to a district surgeon who tested their blood alcohol levels.

They spent Saturday night behind bars.
Posted by BBrown (Dbn) Monday, October 27, 2008 - 07:04
128. Hi Blou Buddies


Wat kan ons se. I suppose the best team won! I was very disappointed and down on Saturday but life goes on and we will come back fighting again - BLOUS IS STIL DIE BESTE!!!!
Posted by Bulls r best (Johannesburg) Monday, October 27, 2008 - 08:13
129. More Bulle,
Die beste span op die dag het gewen einde van die storie.
Will net mening lig hoekom. Verdedeging was nie op standard nie en ons het weer pakslae gekry op die vaskop in the skrums soos die hele seisoen.

Brian met spoed geklop deur ou man Stefan, Agona and Micarak
Hoekom is hy nou so stadig?
Posted by Leslie (Pretoria) Monday, October 27, 2008 - 11:05
130. Hi My BLOU BUL pelle..

Wat kan ons sê " SHIT HAPPENS" ....Dit is nie so bad nie. Ek wil ook altyd hê my span moet wen ! Hoe sê ek altyd " Ek hou nie van 'n 2de plek nie". Maar so het elke sport sy beserings en gelukkig kan ons herstel van sulke dinge. Dit is hoekom ek nie kan wag vir volgende jaar as die beker weer terug in Pretoria is nie...!

Die Sharks het die oorhand gehad vir die dag en geluk aan hulle, hulle verdien die wen..!

Groete...My Bloed Bly Blou...
( O amper vergeet ek, DieHaai, 110 ,Terblanche het nie vir Habana weg gehardloop nie, Habana het net te voor die tyd geduik...Hierdie is rugby, nie Atletiek se 100m uitdinne nie..!!! Inteendeel glo ek nie daar is baie wat Habana in elk geval kan weg hardloop nie)
Posted by bear (Harrismith) Monday, October 27, 2008 - 14:57