You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
Login  |  Register
Tournament to determine Champion


The final @lantic 7's tournament this year will take place on Saturday, 1 November at the Atomic Sport Academy outside Pretoria.

The winners of the previous tournaments will be in action to determine the champion of champions on the @lantic circuit. The @lantic invitation side, that will tour Dubai, will also be selected after the tournament.

According to tournament promoter, Willem Strauss, it is great to have the best 7's school's sides in action.

"The quality of play has improved remarkably since last year and the improvement in the players skill levels has been phenomenal" said Strauss.

Since the start of the series last year more than 500 schools and 5000 players have been exposed to 7's rugby.

According to Strauss it is also great to have schools from the country districts competing and even beating some of the super schools. "Harmony Sport Academy from Virginia and Ben Vorster from Tzaneen have probably been the outstanding performers on the circuit this year" said Strauss.

Saturday's first match starts at 08:30 with the Cup final being played at 17:00. Mini rugby, as well as a netball tournament, under the auspices of new national netball coach, Carin Strauss will also form part of the day's activities.

The participating teams on 1 November are: HS Ben Vorster, HS Voortrekker Bethlehem, Harmony Sport Academy, HS Excelsior, Potchefstroom Gymnasium, HS Middelburg, HTS Vereeniging, HS New Orleans, Glenwood High, Dale College, HS Framesby, HS Upington, HS Merensky, HS Monument, HS Waterkloof and Overkruin Inv.

The winners of the @lantic tournaments were:

Pretoria - Ben Vorster (Tzaneen)
Bethlehem - Voortrekker HS (Bethlehem)
Bloemfontein - Harmony Sports Academy (Virginia)
Stellenbosch - Harmony Sports Academy (Virginia)
Swellendam - Excelsior Secondary School (Belhar)
Klerksdorp - Potchefstroom Gymnasium ( Potchefstroom)
Middelburg - HS Middelburg (Middelburg)
Heidelberg - HTS Vereeniging (Vereeniging)
Bredasdorp - HS New Orleans (Paarl)
Durban - Michaelhouse (Natal Midlands)
East London - Dale College (King Williams Town)
Uitenhage - Framesby (Port Elizabeth)
Upington - HS Upington (Upington)
Polokwane - HS Ben Vorster (Tzaneen)
Krugersdorp - HS Monument (Krugersdorp)

The players of the @lantic tournaments were:

Pretoria - De Wet Moolenaar (Ben Vorster)
Bethlehem - Jamba Ulenga (Jim Fouché)
Bloemfontein - Branco du Preez (Harmony)
Stellenbosch - Tythan Adams (Paul Roos)
Swellendam - Andre Rossouw (Swellendam Secondary)
Klerksdorp - Drehan Marais (Potchefstroom Gym)
Middelburg - Dirk Dippenaar (HS Middelburg)
Heidelberg - Jacques Erasmus (HS Brandwag)
Bredasdorp - Ryan Jordaan (HS New Orleans)
Durban - Ruan Combrinck (Michaelhouse)
East London - Andile Jho (Dale College)
Uitenhage - Tiaan Dorfling (Framesby)
Upington - Johan Maritz (HS Upington)
Polokwane - Justin van Staden (HS Merensky)
Krugersdorp - Johan van der Hoogt (HS Ben Vorster)




Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Altyd soos die Bulle !!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, October 29, 2008 - 07:01
2. SL

Baie geluk met jou B-day vandag !!!!
Mag die jaar vorentoe net geluk bring ( Nie dat die Chokers volgende jaar iets gaan wen nie...)
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, October 29, 2008 - 07:02
3. Aag gaan rook nog van daai "Durban poison" jou oningeligte Baber...
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, October 29, 2008 - 07:30
4. Baie geluk met jou verjaarsdag, Sharklady! Mag jy n voorspoedige en gelukkige jaar beleef!

PS: Dankie dat jy so l-a-a-a-n-k met AK getroud bly!! Lol!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, October 29, 2008 - 07:31
5. 256. Sharkslady, AK se "beloved" wife, groot Happy Birthday aan jou, ek hoop jy het 'n heerlike dag, vol liefde, geluk en glimlaggies. (O en ek hoop AK kook vanaand of stick jou vir 'n heerlike steak!)
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Wednesday, October 29, 2008 - 06:02
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Wednesday, October 29, 2008 - 07:31
6. Dankie oom LB !!!
Dink jy moet vir my dankie se...
***GRIN***
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, October 29, 2008 - 07:32
7. "Night Bulle"
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Wednesday, October 29, 2008 - 07:45
8. Dag al my Blou vriende! Geluk met die verjaarsdag SL, sterkte vir die jaar wat voorlê. (AK)
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Wednesday, October 29, 2008 - 07:46
9. Enjoy Daisy !!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, October 29, 2008 - 07:47
10. LMGA @Jimmy, AK ek dog jy gaan iets sê oor daardie "kook".
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Wednesday, October 29, 2008 - 07:49
11. Ek kko altys Daisy...
So nee nie geweet ek moet iets se nie...
***GRIN***

Maar ja ek dink ons gaan maar die "Resturant" ding doen vanaand.
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, October 29, 2008 - 07:54
12. Geniet dit, en lekker dag verder vir julle, ek gaan nou regtig duik, ek het al twee visse gevang, die ogies hang.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Wednesday, October 29, 2008 - 07:58
13. Môre almal met blou bloed(soos die royals)

Geluk met die verjaarsdag Sharklady!!!! LUISTER NOU NA AK EN WORD 'n BLOUE!!!!

Geniet julle dag. Ek gaan vandag geniet.......'n paar gewapende rowers gaan vandag die verkeerde kant van my opgeboude furstrasie na die rugby leer ken. Gee nie eens om of hulle weet van die Bulle en Sharks nie......

Posted by Judge (Middelburg Mpumalanga) Wednesday, October 29, 2008 - 08:05
14. Verban hulle chokerville toe, Judge...daar kan seker nie n erger straf wees nie?
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, October 29, 2008 - 08:25
15. Goeie môre Bulle, Bullinne & Bergbok en dan vir Sharklady 'n spesiale hello.
Geluk met jou geboorte herdenking en mag jy 'n wonderlike jaar beleef.
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Wednesday, October 29, 2008 - 08:43
16. Môre al die Bulle en linne

LB, na die naweek voel ek ook dat Durban maar by zimbabwe ingelyf kan word, dit sal nie verlies wees nie. Toe ons kinders was in die sewentigs het ons altyd gesê Durban is lekker en die Kaap is mooi. Nou is Durban lekker swak en die kaap is nog steeds mooi indien nie mooier nie.
Posted by Rustig (Centurion) Wednesday, October 29, 2008 - 08:43
17. Goiedag BULLE.....................Vinnig weggekom van die werk.


SL.....geniet jou dag, love and kisses p2
Posted by posts 2 (BULLAND) Wednesday, October 29, 2008 - 09:39
18. Champs league round 4 ready for picks.......................
Posted by posts 2 (BULLAND) Wednesday, October 29, 2008 - 09:44
19. Sharklady!Baie geluk met jou verjaarsdag! Mag jy n voorspoedige en gelukkige jaar he,en hi aan alle bulle eb AK!!
BLOU BUL groete!!!
Posted by ALS BLOU (Vanderbijlpark) Wednesday, October 29, 2008 - 09:46
20. En nou het dit stil geword op die blog. Die barbers is uitgewoed, hulle het ook agtergekom ons is gewoond daaraan om bekers te wen en te verloor.
Posted by Rustig (Centurion) Wednesday, October 29, 2008 - 10:41
21. Môre julle oulike mense. Sharklady, baie geluk met die B'day. Hoop dit is 'n fantastiese dag.

Cheers vir eers en onthou....BLUE BULLS FOREVER!!!
Posted by Bulletjies Bo (Pretoria) Wednesday, October 29, 2008 - 10:57
22. PS. Wat dink julle gaan die pryse vir die seisoenkaartjies wees vir 2009? Met die Britse Leeus se wedstryd.....? Ek dink ons gaan bietjie hik...
Posted by Bulletjies Bo (Pretoria) Wednesday, October 29, 2008 - 10:59
23. Middag almal!!!

Sharklady, mag die nuwe lewensjaar vir jou net vreugde en voorspoed inhou!!!

(23) Wonder self hoeveel die seisoenkaartjies gaan wees. Hoop maar hulle hou die ekonomiese situasie ingedagte.....?
Anders sal ek, manlief en die 4 kinders maar net bietjie minder moet eet, maar my 6 seisoenkaartjies wil ek behou....!!!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Wednesday, October 29, 2008 - 13:57
24. Hoe werk die seisoenkaartjies? Ek wil nou 'n nuwe aansoek insit vir volgende jaar, maar ek hoor daar word nou eers hernuwingsvorms ensovoorts aan die huidige kaartjiehouers gestuur. Ek hoop maar daar bly kaartjies oor vir nuwe mense, as iemand nie meer hul kaartjies wil hernu nie, laat weet my asseblief, ek sal dit oorvat
Posted by Blou Sonneblom (Pretoria - Bulls or nothing) Wednesday, October 29, 2008 - 14:24
25. Hallo die Blou.

Het eers weer die game gekyk,Spies het ou Kango soos n kleuter laat lyk.
Posted by Blou Dino (Witbank) Wednesday, October 29, 2008 - 14:26
26. Hallo Kerels,

As een van jul weet; " Waars Atomin Sport Centre?" het enige een n idee?
Posted by Richie Mc Caw (Naas Botha Land !!!) Wednesday, October 29, 2008 - 14:50
27. Middag almal,

Blou Dino - Dalk moet jy die game nog n keer kyk want duidelik is daar iets fout met jou oe...die enigeste speler wat soos n kleuter gelyk het was Derick Kuun. LMGA!!
Posted by Scarface (Sharks Forever) Wednesday, October 29, 2008 - 14:52
28. Ditto Bulversie.....ek sal brood eet as dit moet!!! Hou maar duimvas....om daar te wees .....meer werd as "luukse" kos.

Blou Sonneblom (post 25) ek stel voor jy kontak Loftus se kaartjie kantoor. Gewoonlik stuur hulle die hernuwingsvorms vir ons en het ons tot 'n sekere datum om ons kaartjies te betaal. Na daardie datum verkoop hulle jou kaartjie. Maar kontak hulle, daar sal verseker nog kaartjies wees wat nie op die oomblik "gekoop" is nie. DIT IS VERSEKER DIE MOEITE WERD. Jou plek is jou plek. Jy hoef nie te sukkel om kaartjies te kry nie en jy hoef ook nie in rye en toue te staan nie.

Posted by Bulletjies Bo (Pretoria) Wednesday, October 29, 2008 - 15:07
29. Blou Dino

Dit is nie 'n regverdige stelling nie. Nie Kanko of Spies het die wereld juis aan die brand gespeel nie, en die een was definitief nie beter as die ander nie. Op die dag het Jean Deysel baie beter as enige van die 2 gespeel. Ek kan nie glo die Leeus wou nie die ou 'n kontrak aanbied nie.
Posted by blouHenk (PE) Wednesday, October 29, 2008 - 15:46
30. blouHenk - Stem heeltemal saam met jou... Jean Deysel het n goeie game gehad teen julle en speel al die hele CC seisoen great rugby.Jammer hy is nie vir die Bokke gekies nie. Dink hy en Brussouw sal net so goeie kombinasie gemaak het soos Schalk Burger en Juan Smith...dalk nog beter.
Posted by Scarface (Sharks Forever) Wednesday, October 29, 2008 - 16:13
31. Ek dink Frans Steyn moet regtig aan sy spoed werk,hy is vrek stadig.
Posted by Blou Dino (Witbank) Wednesday, October 29, 2008 - 16:21
32. Stem saam Dino. Spies het vir Kanko ore aangesit. Deysel is overated. Kom ons kyk eers hoe vaar hy in die Super 14 volgende jaar.
Posted by Blou Karnallie Wednesday, October 29, 2008 - 16:23
33. John Smit kom nie reg op haker nie,nou moet hy stut speel.
Posted by Blou Dino (Witbank) Wednesday, October 29, 2008 - 16:23
34. Blou Karnalie,dankie tog,darem een ou hier wat nie deur dai swart bril kyk nie.
Posted by Blou Dino (Witbank) Wednesday, October 29, 2008 - 16:25
35. Ja-nee, volgens daai swart bril moet al die Guppies nou in die Bokspan speel, al is dit uit posisie. Hulle kon nog nie eers n Super 14 wen nie.
Posted by Blou Karnallie Wednesday, October 29, 2008 - 16:27
36. Blou Karnalie,ek is baie,baie trots om te se,ons het nog nooit n uitlander gebruik om ons die cup te help wen nie.
Posted by Blou Dino (Witbank) Wednesday, October 29, 2008 - 16:29
37. As ons nou volgende jaar so paar All Blacks huur om ons te help sal ek te skaam wees om te se ONS het die beker gevat.
Posted by Blou Dino (Witbank) Wednesday, October 29, 2008 - 16:32
38. Ja ons moenie die WP en Guppies se streke uithaal nie. Hulle het die Vrystaat leeg gekoop, en nou begin hulle oorsee.
Posted by Blou Karnallie Wednesday, October 29, 2008 - 16:35
39. Is julle blind, watter wedstryd het julle gekyk. Spies was nie in die game nie.
Posted by Rustig (Centurion) Wednesday, October 29, 2008 - 16:38
40. Hy was in die game, ek het hom self gesien opdraf, en sy naam staan in die program.
Posted by Blou Karnallie Wednesday, October 29, 2008 - 16:39
41. AAAGGG nee man Rustig,die aas was bedoel vir n Choker,nou vat jy dit,hook,line en sinker.lol
Posted by Blou Dino (Witbank) Wednesday, October 29, 2008 - 16:43
42. Jaaaa, blou karnallie, maar ons moet nie blind wees nie. Hy het geen invloed op die wedstryd gehad nie.
Posted by Rustig (Centurion) Wednesday, October 29, 2008 - 16:45
43. Mind you, Kankowski, was ook nie in die game nie. Ek dink dit was te nat vir hom om te "jink".
Posted by Rustig (Centurion) Wednesday, October 29, 2008 - 16:46
44. Mede Bulle,ek groet julle.

Hou die Blou kant bo!!!!!!!
Posted by Blou Dino (Witbank) Wednesday, October 29, 2008 - 16:47
45. Dino, jy het te vinnig inkatrol. As mens vis vang moet jy geduldig wees. LOL
Posted by Blou Karnallie Wednesday, October 29, 2008 - 16:48
46. CHOKER 100
Sharks = Currie Cup champs 2008
Sharks = chokers Foreva
Jy kan maar hier vloek, skel, gal braak soveel jy wil, maar een feit wat soos n paal bo water staan is dat julle dalk genoeg geld het om die regte spelers te koop, (geen Nataller in die begin-15 tal nie), maar julle het nie genoeg geld om tradisie en trots (Blou Bul Trademark) te koop nie
Julle het ook nie genoeg geld om maniere, ordentlikheid en ware sportmangees te koop nie!
Ek het baie van jou geroggel die afgelope paar dae gemis, maar dink dat indien jy so voortgaan, ek n punt gaan maak om jou drek te copy en aan die choker unie te stuur. Hulle kan dan vir jou, en die menige enersdenkende chokers, supporter of the year toekennings maak.
Terloops, indien jy so baie tyd op hande het soos wat dit wil voorkom, stel ek voor dat jy iets positiefs daarmee doen. Daai stad waarin jy bly is n absolute disgrace - neem die inisiatief en probeer n skoonmaak-aksie loods. Almal praat altyd van Ellis Park wat in so n swak area gelee is, maar ek verstaan nou hoekom julle so drek praat, want die hele durban lyk soos n rioolput.
Blou Bulle = CC kampioene, oops, te min vingers en tone om te tel
Chokers = CC kampioen 4 keer
Jy moet besef dat n blinde hoender, of sal ek se guppie, ook soms raak pik!!!
So geniet die beker terwyl julle dit het, maar probeer tog om soos ware kampioene op te tree en jou/julle waardigheid te behou. Die Currie Beker Kampioenskap verdien immers meer respek as dit! Wys dat alhoewel jou tipe nie aan dinge gewoond is nie, soos om trofee te wen nie, jy darem iets weet van sportmanskap.
Posted by Little Blue Bull ((Gonubie)) Wednesday, October 29, 2008 - 18:26
47. Little Blue Bull

Ignoreer die ou net man, hy is net hier om reaksie uit te lok, Dis nie nodig om nou die hele Sharks span se kultuur en Durban uitmekaar te ruk omdat een ou ons probeer uitlok nie. Jy het sopas tot op sy vlak gedaal
Posted by blouHenk (PE) Wednesday, October 29, 2008 - 18:48
48. Alles wat ek gese het, is feitlelik korrek. Ek het nerens gese dat alle Sharks-ondersteuners soos drek 100 is nie. Indien jy n ware BB is, sal jy my punt verstaan. Tot sy vlak gedaal...?????? Het ek hier enigsins gevloek, skel, mense lasterlik aangeval ? Get with it man, die ou soek reaksie, soos jy tereg se, en alhoewel ek gewoonlik sulke snert ignoreer, is dit my volle reg om hom aan te vat oor sy tjol. Is jy seker jy is blouHenk, nie moontlik swartHenk nie?
Posted by Little Blue Bull ((Gonubie)) Wednesday, October 29, 2008 - 19:00
49. Little Blue Bull, jy het een feitlike fout gemaak. Die Guppies het al 5 keer die CB gewen. Die res van wat jy gese het is egter feitelik korrek.
Posted by Blou Karnallie Wednesday, October 29, 2008 - 19:17
50. Dankie Karnalie, I stand corrected. Seker maar nog in denial oor die laaste een.
Posted by Little Blue Bull ((Gonubie)) Wednesday, October 29, 2008 - 19:27
51. Wat mense wat gaan ons vir die volgende paar weke doen totdat die Springbokke rugby ten minste begin, sien dat daar dinge aangaan rondom die eerste afskop van die super14 games, heel moontlik hoekom die draad daaroor weg is. Gaan loer bietjie op Supersport.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Wednesday, October 29, 2008 - 21:06
52. GOEIE MORE EDELE BLOU BUL BLOGGERS!

Mag ons n "troll"ose dag he? Dan kan ons sinvol rugby tussen ons praat.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, October 30, 2008 - 05:34
53. Hartlike goeie more BULLE !!!!
Lekker dag vir julle almal !!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Thursday, October 30, 2008 - 06:51
54. Dag al my Blou vriende!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, October 30, 2008 - 07:20
55. More gedugte Blou Bulle en super Choker Sharks.

AK,en het jy die Lady gespoil,soos net n Blou Bul kan????

N geweldige dag vir almal,en hou die Blou kant bo!!!
Posted by Blou Dino (Witbank) Thursday, October 30, 2008 - 08:04
56. Goeie more,
Ek het eenkeer van te vore 'n kommentaar op die boig geplaas, maar hou nie regtig daarvan nie, want ek lees van die ander komentare en dit klink soos my 10 jaar oud Sondagskool klas se kommentare.
Ek gaan 'n paar stellings maak en hoplik kry ek goeie deurdenkte rugby komentare daarop.
Ek kyk na die opkomende S14.
Kitzner is nie die naam heelagter werd nie. My opinie: 'n goeie politieke winskoop.
Tiger is klein soos 'n muis. Ek mag dit se, eks 6vt 98kg eks Cartonliga flank.
Habanna is wereld klas speler. Kan 'n momentum aan die gang sit. Is dalk van vorm af ma moet hom nie weggooi nie
Ndugame is vinnig en dis al. Hy lees nie die spel nie soek nie werk en verdedig glad nie
Mametsa het 'n hart van 'n tier en dis al.
Delport op senter = flater
Almal wil JP terug he, ma was hy die die een wat uit ge jou was op Loftus nie!!!????
Voorstel
Potgieter is 'n talent wat begrawe word en wat nie kans kry om tot sy volle potensiaal te ontwikkel. Maak hom eerste keuse 8.
Spies op binne senter lynbreek met sy spoed en krag. Trek baie verdedegers en maak spasie en gaps vir Olivier met Habanna aan sy buitekant?
Dan kan Matfield terug na die skrums.
Kuun op haker = mislukking. Chilliboy is 'n spesialis haker! Kuun = flank!
Hoop op 'n paar sinvolle komentare
Groetnis
Posted by IBM (Pretoria) Thursday, October 30, 2008 - 08:11
57. Goeie dag almal

Little Blue Bull kyk ek wil nou ni stir nie maar mens is net so goed soos jou laaste game. Ons het al baie gechoke in die verlede maar ek dink die wen het ons manne laat voel wat dit is en ek glo hulle gaan nou harder werk vir nog bekers. Dan moet ek jou ook net inlig dat julle die laaste paar finals ook besig is om onder jul gemiddelde wen persentasie te presteer. Dus wil dit voorkom of die choker wiel na julle kant toe begin draai.
Posted by BITE*ME (SHARK TANK) Thursday, October 30, 2008 - 08:15
58. IBM, ek koester nie jou kommentaar nie want dit is koeterwaals.

Posted by Blou Karnallie Thursday, October 30, 2008 - 08:31
59. IBM

Met Wic weg kan Kuun terug skyf as Cilli op vorm kom en besering spook hom verlaat. Potgieter no 8 en Spies op senter kan vir julle werk ja maar dan gaan hy net op sy hantering moet werk en dit op skerp. Ek sal betaal om daai game tesien dink dit kan goed werk.
Posted by BITE*ME (SHARK TANK) Thursday, October 30, 2008 - 08:33
60. Ja Dino !!!!
Lekker gaan meal gisteraand by Butcher's Block.
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Thursday, October 30, 2008 - 08:36
61. Met Chilliboy behoort julle scrum ook beter te vertoon ek dink dit is juis hy wat die verskil gemaak het dat julle ons scrum op die einde kon swaai maar toe het ons ook darm weer reg gemaak.
Posted by BITE*ME (SHARK TANK) Thursday, October 30, 2008 - 08:40
62. Sharks 100

Jy verstaan skynbaar nie wat die begrip CHOKER behels nie. Dit is wanneer 'n span die liga oorheers, 'n tuisfinaal of semi het, die spel oorheers, en steeds nie die beker kan wen nie.......of reeds die beker in die hand het, en dan twee keer nie uitskop nie en dan verloor......dit is 'n CHOKER.

Waarom was die wen hierdie jaar SO belangrik??? Omdat die Sharks self sê dat hulle die afgelope 11 jaar te veel oor die laaste hekkie gestruikel het..PUNT.
Posted by Judge (Middelburg Mpumalanga) Thursday, October 30, 2008 - 08:40
63. Môre al die Bulle en Bullinne en AK

Die markte verbeter en ek hoef nie meer weg te kruip nie.

Die babers weet nie nie wat 'n choker is nie. 'n Choker is iemand wat reeds dei wedstryd gewen het en dan verloor in die laaste minuut.
Posted by Rustig (Centurion) Thursday, October 30, 2008 - 08:40
64. More Rustig !!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Thursday, October 30, 2008 - 08:46
65. n Choker is n persoon wat sukkel om die kurkprop terug te druk in die vonkelwyn bottel nadat die eindfluitjie geblaas het.
Posted by Blou Karnallie Thursday, October 30, 2008 - 08:48
66. LOL Blou Karnallie, hoeveel keer het die babers dit al gedoen, is dit nie twaalf keer nie.
Posted by Rustig (Centurion) Thursday, October 30, 2008 - 08:50
67. IBM

Jy is heeltemaal verkeerd.

Zane Kirschner gaan nog 'n groot naam word. Hy het oor die algemeen uitstekende hande en uitstekende voorgevoel. As jy net die wedstryd teen die Waratahs op Loftus gekyk het sou jy ook gesien het hy het senuwees van staal. Hy was met tye baie onseker maar ek glo die aanhoudende beserings wat hy gehad het, het nie gehelp om sy selfvertroue te lig nie. Tiger is ook 'n yster. Al is hy effe klein maak dit nie saak nie. hy het ook goeie hande en is baie gevaarlik op die teenaanval.

Ndungane is nie net vinnig nie. Hy is nie JP Nel op die verdediging nie, maar dan wie is? Sy verdediging is niks swakker as iemand soos JP PIetersen nie. Ndungane is egter een van daardie 100 persenters. Ouens wat heeltyd 100% gee. Verder rond hy uitstekend af en is 'n baie goeie ondersteunende speler. Mametsa het meer as net hart. Hy HET goeie voorgevoel en daarom rond hy ook uitstekend af.

Ek stem saam oor Potgieter, maar verskil oor Spies. Spies is eerder 'n flank as agtsteman. Hy is uitstekend met die bal in die hand, iets wat nie oorwegend 'n agtsteman se werk is nie. My lostrio vir 2009 sou wees, Stegman, Spies en Potgieter.

Die kwessie van Derick Kuun is nou al tot vervelens toe bespreek. Hy IS 'n goeie haker. hy moet nog baie klein goedjies leer, dit is so, maar wat hy na die span toe bring, is goud werd. In die moderne rugby is 'n vinnige vaardige haker meer werd as 'n groter een. Kyk na wat die verskil is tussen wat John Smit en Bismarck na die Sharks toe bring. Bismarck is vinniger as John en daarom het hul pak heeltyd momentum vorentoe. In elk geval kan jy nie vir Derick Kuun en Stegman speel nie. Hulle speel beide dieselfde tipe spel op flank, en jy sal te veel verloor deur nie 'n tradisionele Nr 7 flank te hê nie. Elke posisie in die span verg spesifieke vermoëns en elkeen het 'n spesifieke taak. Derick is dieselfde tipe woelwater speler as wat Gary Botha was. Gee Derick ook 'n bietjie kans om te ontwikkel.
Posted by Judge (Middelburg Mpumalanga) Thursday, October 30, 2008 - 08:55
68. More alle BLOUE getroues,lkr dag vir almal! Judge jy weet waarvan jy praat!!
BLOU BUL groete!!!
Posted by ALS BLOU (Vanderbijlpark) Thursday, October 30, 2008 - 09:12
69. Sharks fullback Stefan Terblanche and head coach John Plumtree were given a little something extra to celebrate after the Sharks’ Absa Currie Cup triumph in Durban at the weekend, with the duo named as Absa Currie Cup Player and Coach of the Month, respectively, for October.

Brüssow (July), Deysel (August) and Pienaar (September) are all former Absa Currie Cup Player of the Month winners, but Terblanche was pleased to find himself as October’s Man of the Moment.

Sharks het die cc gestroop Plum se 2de coach of the month die cc.
Posted by BITE*ME (SHARK TANK) Thursday, October 30, 2008 - 09:52