You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
Login  |  Register
Live chat: President Boet Fick


The president of the Blue Bulls Rugby Union, Boet Fick, will be available for a live chat on Thursday from 10:00 – 10:30.

You are invited to bombard "Oom Boet" with all kinds of rugby related questions.

Fick was unopposed re-elected on Tuesday as president of the Blue Bulls Rugby Union for the 2009/2010 term while Louis Nel will continue as deputy president of the Tshwane region.

The executive committee of the Tshwane region for the 2009/2010 term is as follows:

Senior clubs:
Cobus van der Walt
James Young
Comm Hans Meiring
Piet Swanepoel
Mike Erasmus

Reserve clubs:
Johan Beukes
André Ferreira

Schools:
Gert Smith

Youth clubs:
A Mokgothadi

Development:
J Molaudzi

Coaching/medics/referees:
Dr HP Grobler

Former players:
Piet Uys

The executive committee of the Limpopo region for the 2009/2010 term is as follows:

Deputy President:
Not yet elected

Senior clubs:
Follie van Zyl
D de Beer
Comm C van Wyk

Reserves clubs:
Hennie van Aswegen

Schools:
Paul de Bruin

Youth Clubs:
George Nkoana

Development:
Willy Nkoana

Coaching/medics/referees:
Sampie Bezuidenhout



Print


Question & Answers
ALS BLOU asked:
More oom Boet, wil net eerstens aan julle almal by die bbru se dankie vir die jaar se opofferings en rugby. Wat is die kaans dat julle vir Garry Botha weer kan nader trek.Sterkte vir volgende jaar!
Boet Fick answered:
Dankie vir die goeie wense.
Gary Botha is onder kontrak waarby hy gebind is. Indien daar enigsins behoefte is vir onderhandelinge sal die BBM dit inisieer.

HENRY kOEKEMOER asked:
Goeie more,

Kan U vir my se hoeveel en wie van die Blou Bul spelers gaan die kamp verlaat en hoeveel en wie gaan by die Bulle aansluit vir 2009.

Baie geluk aan die hele Blou Bul kamp van bo tot onder,julle het ons weereens
trots gemaak.Hou dit so en hou by die Blou.

Groete.
Boet Fick answered:
Daar is `n paar manne wat in 2008 vir die Bulle gespeel het wat nie weer aanstaande jaar by ons is nie:
Wikus van Heerden, Juandré Kruger, Richard Bands, Rassie van Vuuren, James vd Walt, Hendrik Roodt, Emile Verster, Hilton Lobberts, Dewald Pretorius, Danwel Demas, Trompie Nontshinga.

JP Nel kom weer vir die Super14 by die Bulls speel.

Shannow asked:
Goeie dag Mr. Fick.

Voel u vol vertroue dat die Bulle die nodige top klas spelers sal he in 2009 om die Sharks met hulle 13 internasionale spelers te kan troef?

En wat le vir ons voor na die 2009 Britse Leeus toer, wanneer 'n groot eksodus van top spelers verwag word?

Dankie vir u tyd.
Boet Fick answered:
My persoonlike opinie is dat ons wel oor die nodige spelers beskik.
Onder die leiding van die hoofafrigter, Frans Ludeke, en sy ondersteuningspan sal hy met die spelers beskikbaar wel die hoogste resultate bereik.
Dit is 'n gemotiveerde groep spelers wat die belange van die BBRU en sy ondersteuners nie in die steek sal laat nie.
ALS BLOU asked:
Gaan ons spelers nou n rus kaans kry en wanneer begin die voorberyding vir die S14?
Boet Fick answered:
Ja, die spelers het nou `n breek tot Maandag 17de November wanneer hulle met die S14-voorbereiding gaan begin.

Die Bulls gaan vir drie weke in Pretoria oefen voordat hulle na George vertrek (7-19 Des) vir die jaarlikse oefenkamp.
Simon asked:
Goeiemore oom Boet,
Ek sien julle vise-presidentspos is nog nie gevul nie. Is daar 'n rede daarvoor? Daar het 'n voeltjie gefluit dat die BBRU daaraan dink om die BLOUBUL-merk op die aandelemark te sit en ondersteuners aandele in die besigheidsbelang sal kan koop. Is dit so en indien so, wanneer kan ons dit verwag. Dankie vir 'n seisoen wat beter ge-eindig het as wat dit begin het, afrigter koors, hofsake en als... Bloubul groete.
Boet Fick answered:
Goeiedag Simon, die Limpopo-streek se adjunk-president pos is nog nie gevul nie, alhoewel daar reeds twee benoemings is wat in die volgende week of twee gefinaliseer sal word.

Op jou tweede vraag van die BlouBul-merk: Die BBM is 'n privaat maatskappy met twee aandeelhouers - SAIL en die BBRU. Dus is aandele nie te koop aan die publiek nie.



Post a question
Name
Email
City / Town
Question