You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Six Bulls in action against Wales


Springbok coach Peter de Villiers has selected Bakkies Botha at the side of Victor Matfield for Saturday's test in the Millenium stadium against Wales.

The captain John Smit is going to ancor the team at tighthead while Ruan Pienaar will get to show his worth at flyhalf.

Adrian Jacobs was retained at outside centre ahead of Jaque Fourie but there was no place for the explosive Francois Steyn in the starting XV.

However, Steyn will be on the bench at the side of guys like Ryan Kankowski, Gurthro Steenkamp, Ricky Januarie and Fourie which means that the reserves will truly be able to make an impact in the last 20 minutes or so.

The teams:

Springboks (test caps): Conrad Jantjes (21); JP Pietersen (21), Adrian Jacobs (18), Jean de Villiers (43), Bryan Habana (43); Ruan Pienaar (24), Fourie du Preez (42); Pierre Spies (16), Juan Smith (52), Schalk Burger (46), Victor Matfield (77), Bakkies Botha (52), John Smit © (78), Bismarck du Plessis (19), Beast Mtawarira (7).
Reserves: Brian Mujati (9), Gurthro Steenkamp (18), Andries Bekker (10), Ryan Kankowski (4), Ricky Januarie (31), Frans Steyn (24), Jaque Fourie (39).

Wales: Lee Byrne; Leigh Halfpenny, Jamie Roberts, Gavin Henson, Shane Williams; Stephen Jones, Gareth Cooper; Gethin Jenkins; Andy Powell, Ryan Jones, Martyn Williams, Ian Evans ©, Alun Wyn Jones, Matthew Rees, Adam Jones.
Reserves: Richard Hibbard, Duncan Jones, Ian Gough, Dafydd Jones, Dwayne Peel, James Hook, Tom Shanklin.





Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. soos die Bulle

Posted by Blou Karnallie Wednesday, November 05, 2008 - 08:18
2. 2 de soos wallis
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Wednesday, November 05, 2008 - 08:19
3. Hier kom 'n ding en ek wil amper se eerste soos die Walliesers - en glo my die vaskop posisie gaan ons kos
Posted by Realistix (Kempton Park ) Wednesday, November 05, 2008 - 08:19
4. Nou sal Botterbulletjie sy man moet staan om te wys hy kan stut speel.
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Wednesday, November 05, 2008 - 08:22
5. Ek is nie bekommerd oor Smit nie, ek is bekommerd oor Bakkies. Het hy nou te goed geword om vir die Bulle te speel.
Posted by Rustig (Centurion) Wednesday, November 05, 2008 - 09:56
6. Rustig

Bakkies was beseer, en het baie amper in die finaal gespeel. Hy was net net nie betyds reg nie. Ek dink nie hulle sal hom langer as 40min kan speel Saterdag nie. Ek is ook bekommerd oor Smith, Ray Mordt het Sondag 'n waar ding op All Out Rugby gese: 'n Vaskopstut word gebore, nie gemaak nie.
Posted by blouHenk (PE) Wednesday, November 05, 2008 - 11:10
7. Ek is nie so seker of hy beseer was nie, want ek het hom voor die finaal sien voluit oefen.

Wel kyk so daarna, Sismarck gaan seker weer 'n geelkaart kry, en dan het ons darem nog 'n haker op die veld.
Posted by Rustig (Centurion) Wednesday, November 05, 2008 - 11:36
8. Dis waar wat Ray se. Vaskop is dalk die plek waarvoor hy "gebore" is want hy is beslis nie n goeie haker nie!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, November 05, 2008 - 11:37
9. Dis maar jou opinie Ligblou, kan glad nie daarmee saamstem nie. John is 'n baie goeie haker, maar Bismark is moontlik saam met Andrew Hore die beste haker in die wereld, en kan nie meer uit die beginspan gehou word nie.
Posted by blouHenk (PE) Wednesday, November 05, 2008 - 11:53
10. ***LMFGA***
@oom LB !!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, November 05, 2008 - 14:17
11. Goeie middag almal!

blouHenk - Stem saam met wat jy se maar ek sal nog steeds vir John bo Bismarck kies...Daar is nie n beter kaptein in wereld rugby tans as John Smit nie.

Ligblou Baron - Jy dink seker Derick Kuun is die wereld se beste haker... LMGA!!!!
Posted by Scarface (Sharks Forever) Wednesday, November 05, 2008 - 14:21
12. Ja, en Gary Botha is seker ook al die jare soos Johan Roets deur Bul haters uit die Bokspan uit gehou. LMGA!!
Posted by blouHenk (PE) Wednesday, November 05, 2008 - 14:27
13. John die "beste" kaptein in Wereld Rugby ???
Ek dink nie so nie...
Hoekom sou jy so se ???
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, November 05, 2008 - 14:28
14. blouHenk
Jy praat nou net loutere nonsens man...
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Wednesday, November 05, 2008 - 14:29
15. Tans in SA, dink ek Willie Wepener is die beter haker. Kaptein in die wêreld tans = Richie McCaw.
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Wednesday, November 05, 2008 - 14:34
16. 12. blouhenk. Gary Botha het 12 toetse vir die Springbokke gespeel.
Posted by Blou Karnallie Wednesday, November 05, 2008 - 14:36
17. AK

Ja ek praat nonsens, trek Ligblou se been. Richie McCaw kon nie sy span in die kwarteindronde teen 'n span baie swakker as die All Blacks kalm hou nie, hoewel hy 'n baie goeie kaptein is het hy gevou toe die druk te groot was. Verlede jaar was John Smit die beste kaptein in die wereld, daar is nie veel twyfel by my daaroor nie. Hierdie jaar het hy egter te min gespeel om te oordeel. Maar as daar gekyk word hoe daar geskarrel word om vir hom plek op die veld te maak, is dit duidelik hoe hoog hy binne die Sprinbokkamp geag word.
Posted by blouHenk (PE) Wednesday, November 05, 2008 - 14:41
18. Blou Karnallie

Dis reg ja, maar hy het ongelukkig lank agter John in die tou gestaan, ek dink hy het net 2 toetse begin. Maar dit maak nie saak nie, Gary is en was 'n uitstekende speler.
Posted by blouHenk (PE) Wednesday, November 05, 2008 - 14:44
19. blouHenk hy het in 5 toetse begin. Hennie Muller is nog S.A se kaptein met die beste rekord.
Posted by Blou Karnallie Wednesday, November 05, 2008 - 14:47
20. John Smit is tans die beste kaptein in S.A. Hy is egter nie die beste hakker of vasskop nie, en hoort daarom nie in die span nie.
Posted by Blou Karnallie Wednesday, November 05, 2008 - 15:04
21. Blou Karnalie

Ek wonder ook oor of hy nog goed genoeg is om in die beginspan te wees. Ek is baie skepties oor die vaskopspelery, en soos ek gese het, is Bismark net te goed om uit te hou. Die ander opsie is loskopstut, maar Beast is daar ook in 'n kklas van sy eie, en dan is Guthro ook nog daar.

Dis 'n moeilike een, dalk pluk hy 'n haas uit die hoed en word 'n goeie vaskopstut, maar ek het my bedenkinge.
Posted by blouHenk (PE) Wednesday, November 05, 2008 - 15:12
22. blouHenk, sodra jy n speler begin rondskuif om hom in die span te hou het jy probleme. Kom ons hoop maar vir die beste, dalk verras hy ons.
Posted by Blou Karnallie Wednesday, November 05, 2008 - 15:16
23. Ja, jy is reg. Miskien verras hy ons
Posted by blouHenk (PE) Wednesday, November 05, 2008 - 15:31
24. Ekskuus man. Geluk aan die ses Bulle in die span. Soos gewoonlik sal julle maar die bus op die pad moet hou.
Posted by Rustig (Centurion) Wednesday, November 05, 2008 - 15:36
25. Moet se dat Pierre Spies baie lucky is om in die begin span te wees asook Adi jacobs.

Rustig - "Soos gewoonlik sal julle maar die bus op die pad moet hou" Watse nonsens raak jy nou weer kwyt... LMGA !!!!

Posted by Scarface (Sharks Forever) Wednesday, November 05, 2008 - 15:53
26. More my blou volk,

Sien hier is n paar ouens wat nie afrikaans verstaan nie .....
Posted by PITZER (2007 Super 14 Champs) Thursday, November 06, 2008 - 07:26
27. Hullo Blou Friends

Glad to see 6 Bulls in the side - all I can say is that just shows how they can't do without us. I find it strange at work that all the guys who supported the chokers in the final were the first to perform and complain this week when it wasn't sure whether or not Bakkies would be starting in the match or not - Strange isn't it! Catch a wake up guys - our Blue Bulls players rule!!!!!

My prediction

Bokke 27 - Dragons 6
Posted by Bulls r best (Johannesburg) Thursday, November 06, 2008 - 08:23
28. Môre Bulle, Bullinne & Bergbok.
Ek dink nie dit gaan oor of die Bulle rule nie, daar is net nie beter spelers in daai posisies nie.
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Thursday, November 06, 2008 - 08:32
29. GOEIE MORE EDELE BLOU BUL VOLK!

Mag julle n pragtige dag he en......... O magtig, hier kom ousie met haar Boeing in my studeerkamer. B-Y-E-E-E...
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, November 06, 2008 - 08:51
30. Goeie more. Ek sien dat Blou Henk baie te se het oor Richie Mc Caw. Ek reken Henry se keuses en Wayne Barnes en Jonathan Kaplan het meer daarmee te doen. Terug op eie bodem is die doodeenvoudig waarheid t.o.v die Bokke dat jy nie krap waar dit nie jeuk nie. John Smit is nie 'n vasskop nie en Ruan Pienaar is nie 'n losskakel nie punt.
Posted by Blou Bul dame (Pretoria) Thursday, November 06, 2008 - 08:54
31. BBd, Ja, dis eintlik n gemors in die Bok agterlyn? Ruan verkies skrummie, die keurders kies hom as losskakel wat hy nie is nie. Dieselfde met klein Steyntjie; hy wil losskakel speel; die keurders kes hom op heelagter wat miskien sy beste posisie is maar nie in SA nie; trouens hy is net n uitility bek..., skies back. Jaque is die beste buitesenter in die land maar kies Adi wie se beste posisie impaksenter is op die bank.

So, dis maar n verleentheid! Sal maar moet sien; ek verwag nie wonderwerke nie..
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, November 06, 2008 - 09:36
32. Ja, dinge is effens deurmekaar op die oomblik. Ek dink Ruan moet op loskakel begin fokus, maar mens kan nie 'n speler dwing nie. Eddie Jones meen hy kan 'n baie goeie loskakel word, en ek kan nie sien hoe hy vir Fourie du Preez sal kan lig op skrumskakel nie. Adrian Jacobs daarenteen is 'n baie goeie inpakspeler, maar het hierdie jaar baie goed gedoen wanneer hy begin het, en sy vermoe om die lyn te breek het 'n nuwe dimensie aan die Bokspan gebring. Jaque is baie goed, maar het hopeloos te min die jaar gespeel om 'n plek in die beginspan te verseker. Adi het boonop die mense wat sy verdediging bevraagteken het met rooi gesigte gelaat
Posted by blouHenk (PE) Thursday, November 06, 2008 - 09:45
33. Die feit is BH, Adi sal nie ouens soos Nonu en Mortlock kan keer nie; hy is te klein; Jaque inteendeel sou kon want hy is groot en n dodelike verdediger.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, November 06, 2008 - 10:04
34. Ek dink rugby in S.A. mis die punt. Jy investeer nie hoeveel rande in spelers, net om hulle af te staan aan oorsese klubs nie. Die Bokke is die huidige wereld kampioene veronderstel om te wees en kyk na die huidige geploeter. Ewe skielik word na strooi halms gegryp soos Pienaar en Smit ens. Die spelers was daar, maar om 'n sekere vae plan te pas is diesulkes nie as goed genoeg geag nie. Dit is bloot malligheid. Het ons dan Jake se obsessie met Jaco van der Westhuizen op losskakel vergeet?
Posted by Blou Bul dame (Pretoria) Thursday, November 06, 2008 - 10:07
35. Ligblou, waarvan praat jy? Hy het dit in die 3nasies teen Mortlock en Nonu baie goed verdedig.
Posted by blouHenk (PE) Thursday, November 06, 2008 - 10:19
36. More more almal

Ek brandvan nukierigheidom te weet water nuwe spelers die Bulle kon kontrakteer vir 2009. BarendVan Graan het hier op di blog in september gesê ons moet die pers binnekort dophou. Dis nou november en ek sien nog niks nie, tensy ek dalk iets gemis het.

Ek weet nie hoekom dink mense Ruan is die nuwe antwoord op losskakel nie. Hy gaan bitter lank neem voor hy in daardie rol gemaklik sal vertoon. Dit stuur slegte seine uit na ons jong opkomende lossakels wat self kan doen met meer wedstyd tyd.

Beast op Binnesenter en Schalk Burger op vleuel. Dis ons antwoord.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Thursday, November 06, 2008 - 10:20
37. Gepraat van nuwe spelers. Kan julle slim mense vir my se hoekom Derick Hougouaard nie 'n kans gegun is om voor te draf in sy 50ste super rugby wedstryd nie al was hy op die bank. Hy was immers grootliks verantwoordelik dat die Bulle die Sharks kon pak in die einstryd. Onthou julle nog Hougaard 27 Carter 12? Miskien het hy gekies om nie voor te draf of wat praat ek als.
Posted by Blou Bul dame (Pretoria) Thursday, November 06, 2008 - 11:00
38. Derick sal nie 'n kans kry nie, want hy is 'n oorsese speler.
Posted by Choppie (Centurion) Thursday, November 06, 2008 - 11:21
39. Choppie, lees tog weer wat se BBd..........
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, November 06, 2008 - 11:28
40. Middag almal !!

Stem saam dat Ruan beslis alles het om n great losskakel te word...die Sharks moet hom net ook daar speel anders gaan dit nie werk nie. Om vir John Smit op stut te speel gaan nog lekker in PDV se gesig ontplof. Begin met John en dan wanneer hy vir Bismarck wil op bring skuif dan eers vir John stut toe. Hoop Habana hardloop sirkels om daai windgat Shane Williams...
Posted by Scarface (Sharks Forever) Thursday, November 06, 2008 - 12:30
41. 180. LEKKER DERICK MAG DAAR NOG BAIE MEER WEES EN MAG JY N BOK HIERDIE JAAR WORD WANT DIT IS WAAR JY HOORT.MAG ALMAL WAT DIE BOKKE KIES SE OE OOP GAAN.JAMMER JY MOET DIE GROOT DAG OP DIE BANK BEGIN.
Posted by Blou Bul dame (Pretoria) Friday, April 18, 2008 - 17:15

Blou Bul dame, ongelukkig mag die spelers wat op die bank begin nie op die veld draf nie. Vergeet nou maar van jou groot held en ondersteun vir M Steyn.
Posted by Blou Karnallie Thursday, November 06, 2008 - 13:56
42. Goeie middag aan al die Bul-en-Bok-ondersteuners.

Ek hou duimvas dat Ruan Pienaar 'n sukses op losskakel gaan wees.

Hy is 'n "great footballer" wat in 'n uitmuntende losskakel kan ontwikkel as hy reg gehanteer gaan word deur PDV en Kie.

Ek het egter my bedenkinge oor John Smit op Vasskop...

Dalk verras Smit ons...

Go Bulle ...en Bokke...!!!
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Thursday, November 06, 2008 - 14:08
43. Derrick is 'n baie goeie speler, maar hy was volgens my nooit werklik Bokmateriaal nie. 'n uitstekende skopper en 'n goeie verdediger. Maar voorspelbaar en 'n lammetjie op die aanval
Posted by blouHenk (PE) Thursday, November 06, 2008 - 14:10
44. Derrick was een van die beste, maar net H Meyer kon hom afrig. Die Unie het dit seker maar besef en hom laat gaan. Ek persoonlik mis dit om Liefling uit volle bors te sing op Loftus.
Posted by Blou Karnallie Thursday, November 06, 2008 - 14:14
45. blouHenk - Stem weereens saam met jou oor Derick...
Posted by Scarface (Sharks Forever) Thursday, November 06, 2008 - 14:22
46. blouHenk - Wat dink jy van Pierre Spies op 8ste man...almal weet hy is n besonderse speler en n yster maar Kankowski is op die oomblik die vorm speler en volgens my moes hy Saterdag begin het. Stem saam met wat Teichmann gese het...
Posted by Scarface (Sharks Forever) Thursday, November 06, 2008 - 14:26
47. Kankowski a better bet - Teichmann

by Stephen Nell |


Former Springbok captain and No 8 Gary Teichmann is surprised that Ryan Kankowski did not crack the nod for South Africa’s starting line-up for Saturday’s rugby test against Wales at the Millennium Stadium in Cardiff.
“I believe you pick the form player and that is Ryan. I’m surprised at the decision that was taken,” Teichmann said on Wednesday. He was commenting on Springbok coach Peter de Villiers’s decision to start with Pierre Spies at No 8 in Cardiff.

However, it was no slight on Spies, whom Teichmann believes is a very good player as well.

Teichmann nevertheless believes that Kankowski would have complemented flankers Schalk Burger and Juan Smith particularly well.

“The combination would have worked well because Ryan is a guy who can break the line. Pierre is the same kind of player as Schalk and Juan,” said Teichmann.

“The choice came as a surprise to me, but I believe Pierre is a very good player.”

Kankowski’s critics believe he is not as effective in tight play, but Teichmann, recognised as one of the best Bok No 8s of all time, reckons that is unfair.

“Sometimes labels are attached to players. I watched Ryan and he gets involved. He works hard,” said Teichmann.

Kankowski has been described as a ‘new Teichmann’, but some of his runs is also reminiscent of Bob Skinstad’s glory years.

“He is stronger and quicker,” Teichmann responded when he was asked whether Kankowski is a combination of him and Skinstad. “I would have been very happy to be as quick and strong as Ryan. The game has changed a lot since we played.

“I believe Ryan is being wasted on the bench. He has the x-factor and can change a game in an instant. He can also link with the backs.

“Peter de Villiers (Bok coach) is fortunate with the quality of players he has at his disposal.”
Posted by Scarface (Sharks Forever) Thursday, November 06, 2008 - 14:30
48. Ek dink Spies het al die talent in die wereld, hy is baie sterk en baie vinnig, maar soos ek al vroer gese het glo ek hy moet toekantflank speel. Hy het volgens my nie die nodige vaardighede en visie vir 'n nr8 nie, en moet liewer soos Jean Deysel ingespan word primer as baldraer. Maar ek se weer, Spies is 'n natuurfrats, en as hy begin om volgens sy potensiaal te speel sal niemand meer iets slegs oor hom te se he nie. By die Bulle sal ek graag wil sien dat Potgieter die permanente 8steman word en Spies die 7 flank noudat Wikus weg is. Kankofski het nog nie genoeg internasionale rugby gespeel nie, hy is nog nie getoets op die vlak nie, maar sover is hy 'n baie goeie Curriebeker en Super 14 agsteman.
Posted by blouHenk (PE) Thursday, November 06, 2008 - 14:42
49. Ek dink mense is te hard op Morne. Toe Derrick gespeel het was ons pak heelwat beter as nou, en het ons vaste 5 oorheers. Deesdae sukkel ons pak, veral teen die Sharks en Leeus, en kry Morne nie die bal op die voorvoet soos waaraan Derrick gewoond was nie.
Mense vergeet dat Derrick ook gesukkel het as ons pak swaargekry het.
Posted by blouHenk (PE) Thursday, November 06, 2008 - 14:46
50. Ek dink Danie Rossouw moes op die bank gewees het. Spies is n beter speler as Kankowski en hoort in die begin span.
Posted by Blou Karnallie Thursday, November 06, 2008 - 14:46
51. Tellings vir Saterdag.

Springbokke 21 - Wallis 19 Blou karnallie
Springbokke 27 - Wallis 6 Bulls r best
Posted by Blou Karnallie Thursday, November 06, 2008 - 14:51
52. Ek sou nie vir spies of kakowski gespeel het nie, Dwayne vermeulen is die man. Hy was ligjare beter as hulle altwee.
Posted by Rustig (Centurion) Thursday, November 06, 2008 - 14:52
53. Blou Karnallie,

Ek stem saam met jou.

Pierre Spies is beter en fisies sterker as Ryan Kankowski.

Kankowski "shine" net as die spel baie "los" is. Sodra die spel bietjie "vas" begin raak, dan mis Kankowski die bus.

Kankowski hou nie baie daarvan om sy kop in die losskrum te druk nie...
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Thursday, November 06, 2008 - 14:56
54. As Duane Vermeulen jou so beindruk Rustig, moet jy leer om sy naam te spel.
Posted by Blou Karnallie Thursday, November 06, 2008 - 14:57
55. Stem Blou Osse. Kankowski is n goeie impak speler, nadat die manne die werk voor gedoen het.
Posted by Blou Karnallie Thursday, November 06, 2008 - 15:00
56. B K,

Stem, ...speel Kankowski van die bank af.
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Thursday, November 06, 2008 - 15:01
57. Rustig

Dwayne is 'n baie goeie speler, Willem Alberts ook. Dis jammer die WP het vir Dwayne gekoop. Hy en Rassie kom 'n lang pad. Rassie het hom gewerf toe hy vir die Pumas gespeel het. Volgens Rassie het Dwayne net 10 minute sien speel, maar dadelik besluit om hom te kontrakteer
Posted by blouHenk (PE) Thursday, November 06, 2008 - 15:11
58. Post 36




Kan U vir my se hoeveel en wie van die Blou Bul spelers gaan die kamp verlaat en hoeveel en wie gaan by die Bulle aansluit vir 2009.

Baie geluk aan die hele Blou Bul kamp van bo tot onder,julle het ons weereens
trots gemaak.Hou dit so en hou by die Blou.

Groete.Boet Fick answered:Daar is `n paar manne wat in 2008 vir die Bulle gespeel het wat nie weer aanstaande jaar by ons is nie:
Wikus van Heerden, Juandré Kruger, Richard Bands, Rassie van Vuuren, James vd Walt, Hendrik Roodt, Emile Verster, Hilton Lobberts, Dewald Pretorius, Danwel Demas, Trompie Nontshinga.
Posted by Koeks (Hou by die Blou !!!!!!!!!) Thursday, November 06, 2008 - 15:20
59. Jammer weet nie wat nou aangaan nie maar Mr Boet Fick het
op die blog gese 30.10.08 dat net JP Nel aansluit vir die Super 14.
Posted by Koeks (Hou by die Blou !!!!!!!!!) Thursday, November 06, 2008 - 15:31
60. My enigste probleem met Pierre Spies is sy stupid gewoonte om met die bal in een hand in die tackle in te hol.

Kankowski se balbeheer is beter en Pierre moet dalk by hom gaan kers opsteek oor hoe om 'n bal te beskerm.

Francoisw Steyn het 'n kanonpoot aan hom maar dis ook omtrent al. Hy is effe overrated in my opinie. Jacque Fourie is saam met Jean de Villiers seker die beste senter in die land. Sterk vinnig tackle goed en kan 'n gamebreaker wees. Wynand Olivier is besig om ook daar te kom. Adi Jacobs is ook overrated.

Stefan Terblanche moes die bok heelagter gewees het. Wat hy al vergeet het sal Jantjes nooit kan leer nie. Al is hy 32 so what??? Hy is die beste op vorm onder die hoe bal en hy ken die omstandighede daar.

PdV is 'n brood.
Punt
Posted by bloubefoeterd (pretoria) Thursday, November 06, 2008 - 20:29
61. Liewe blou karnallie moenie twak praat nie. Natuurlik mag 'n speler wat op die bank begin voor draf. Wat Morne aanbtref hy het nog baie om te leer. Takties gesproke is hy naief
Posted by Blou Bul dame (Pretoria) Friday, November 07, 2008 - 07:31
62. Dag al my Blou vriende!

61. Ek weet nie wat die reëls bepaal nie, maar dit sal moese snaaks lyk! *LMGA*
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, November 07, 2008 - 08:26
63. Jimmy ek weet nie of jy na my kommentaar verwys nie, maar indien wel, daar is niks snaaks aan 'n gebruik wat wereld wyd plaasvind om jou dank aan ;n speler te betuig nie.
Posted by Blou Bul dame (Pretoria) Friday, November 07, 2008 - 08:45
64. Dag rugby liefhebbers
Lekker interessante opmerkings hier bo!

My beskeie opinie:
John Smit gaan al sy kritici stil speel.
Ruan Pienaar gaan al sy kritici stil speel.
Gee hulle `n kans.

Dan dink ek moet Bakkies maar liewer agterbly in Europa. Hy speel nou net vir geld. Gun hom dit, gee hom die kans om daar af te tree. Hy is nie meer `n Bul nie!!!
Posted by Boer (Van die plaas) Friday, November 07, 2008 - 12:55
65. Die blogis so stil soos jy kan 'n speld hoor val.

Lyk my die Bloggers doen die pannekoek en DVD ding vandag.

Springbokke 21 - Wallis 19 Blou karnallie
Springbokke 27 - Wallis 6 Bulls r best
Springbokke 23 - Wallis 15 Bloubefoeterd
Posted by bloubefoeterd (pretoria) Friday, November 07, 2008 - 13:21
66. Boer

Dis juis my vrees dat JS al sy kritici gaan stil speel. As hy more al aftjop dan is daar nog tyd vir PdV om tot sy sinne te kom voor ons die beter spanne in die wereld vat. As hy more goed speel sal jy hom nie uit die posisie uit kry met tien ton dinamiet nie en sal PdV hopeloos te laat besef hier kom tjorts
Posted by bloubefoeterd (pretoria) Friday, November 07, 2008 - 13:24
67. bloubefoeterd,

Dit is interessant dat PDV in twee sleutelposisies (losskakel en vasskop), spelers uit posisie uit speel.

Corne Krige skryf laas Sondag in die koerant dat PDV of baie waaghalsig, of baie dikvellig ....of albei is...!!

Ek hoop maar vir PDV sy proefnemings werk, ...anders gaan die afrigterspos nog te warm vir hom raak....
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Friday, November 07, 2008 - 13:38
68. Boer, @64

Dis jammer as Bakkies Botha deesdae net vir die geld speel....

Ek vermoed Bryan Habana speel ook deesdae net vir die geld....

Habana is nie meer die speler van ouds nie...
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Friday, November 07, 2008 - 13:42
69. 61. Blou bul dame, die reels van die spel(rugby) vereis dat daar net 15 spelers op n slag op die veld mag wees. Jy kan dus nie as n plaasvervanger opdraf nie, jy moet in die begin 15 tal wees. Derick is gedrop uit die begin span en dit het ongelukkig met sy 50 ste wedstryd gebeur. Ek praat dalk twak, maar ek kon geen voorbeeld vind van iemand wat van die bank af voor opgedraf het in n wedstryd nie. Bewys my asseblief verkeerd, want anders is jy die een wat twak praat.
Posted by Blou Karnallie Friday, November 07, 2008 - 14:37
70. Morne sal nooit 'n patch op Derrick wees nie. Morne sou gechoke het in laasjaar se S14 finaal. Hy choke elke keer op die groot oomblik. Derrick nie.
Morne kom ook met moord weg. Hy is so geniepsig en vuil. Ongelukkig sien die Refs dit nie raak nie, anders kon ons al lankal van hom ontslae gewees het soos met Hilton.
Posted by Blou seisoen (PTA) Friday, November 07, 2008 - 14:38
71. Go Derrick. Hopelik sien die mense in Europa jou talent raak, want hier sit hulle met oogklappe aan.
Posted by Blou seisoen (PTA) Friday, November 07, 2008 - 14:41
72. Blou Osse, is jy seker dat dit n geld issue is? Kom hulle dalk net nie oor die weg met die nuwe afrigtingskorps nie? Daar was sprake dat Wikus toe hy nog by die Leeus was nie met ons afrigter kon klaarkom nie. Wel Wikus is weg, selfde met Hougaart nadat hy homself tot 2011 vasgeteken het. Ons het n nuwe afrigter, en nie al die spelers sal met hom oor die weg kom nie. Hy moet nou sy eie groep bou, waarin hy glo en wat in hom glo. Ons moet maar besef dat ons weer in n bou fase is.
Posted by Blou Karnallie Friday, November 07, 2008 - 14:42
73. Rustig

Duane is goed, maar het nie die spoed nie. Dis waar Pierre bo hom is. Pierre is ook sterker.
Los net vir Pierre, hy gaan binnekort weer op sy beste wees. Vorm is tydelik, klas is vir ewig
Posted by Blou seisoen (PTA) Friday, November 07, 2008 - 14:47
74. Wikus is n yster.
Posted by Blou Karnallie Friday, November 07, 2008 - 14:49
75. Ek voel nog steeds dat dinge nie pluis is met die Bestuur nie. Hulle jaag die beste afrigter weg en so verval al die strukture wat hy opgebou het. Daar is nie meer veronderstel om 'n bou fase te wees nie, net 'n oorgangsfase van een na 'n ander wat nie gebeur het nie.
Hulle moes iemand aangestel het wat in daardie strukture deurgekom het, maar daardie afrigters is ook sonder moeite laat gaan.

Ek hoop ek is verkeerd, maar ek sien lang swaar tye voor.
Posted by Blou seisoen (PTA) Friday, November 07, 2008 - 14:52
76. Blou Seisoen,

Ja, dit is moeilik om te verstaan dat Frans Ludeke nie goed genoeg geag is by die Leeus nie, ...maar dat die Bulle hom aangestel het.

Hy is gefire by die Leeus, maar die Bulle het hom aangestel...

Dit maak nie sin nie... Rugby politiek..??????
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Friday, November 07, 2008 - 14:57
77. Ludeke is 'n groot vriend van Heyneke Meyer, ek dink dit het 'n rol gespeel. Alan Solomons was ook op die kortlys, maar ek dink nie die bestuur het vir 'n oud Stormer afrigter kans gesien nie. Dis jammer, hy is 'n baie goeie ervare afrigter. Ek dink Ludeke het baie gegroei hierdie jaar en raak net beter.

Blouseisoen

Liefling word heeltemal te veel opgehemel. Hy was net nog 'n effens bogemiddelde loskakel. Suid Afrika en die Bulle kort 'n Wilkinson of 'n Carter, maar om een of ander rede sukkel ons met losskakels. Miskien kom hy 'n beter speler terug, maar die speler wat hier weg is hoort nie naby 'n Bokspan nie
Posted by blouHenk (PE) Friday, November 07, 2008 - 15:28
78. Blou Bul Dame

Ek dink 'n speler wat 'n reserwe is kan in 'n toets wel voor uitdraf omdat hulle almal eers die volkslied sing en almal op die veld draf. In ander wedstryde begin hulle dadelik speel, so dit sou nie sin gemaak het dat hy voor draf nie.
Posted by blouHenk (PE) Friday, November 07, 2008 - 15:32
79. Heng maar julle is 'n naiewe klomp. Natuurlik kan die man voor draf, blad skud en afkom. Lewe julle op 'n eiland
Posted by Blou Bul dame (Pretoria) Friday, November 07, 2008 - 16:37
80. Net terlooops Derick was nie gedrop nie, hy het die heel seisoen met 'n abses gespeel
Posted by Blou Bul dame (Pretoria) Friday, November 07, 2008 - 16:42
81. MORE EDELE AVBBOBS!

BlouHenk, is jy seker jy is n BUL ondersteuner??? Klink my jy moet jou nic n bietjie verander?
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, November 08, 2008 - 06:55
82. Tellings vir vandag:

Springbokke 21 - Wallis 19 Blou karnallie
Springbokke 27 - Wallis 6 Bulls r best
Springbokke 23 - Wallis 15 Bloubefoeterd
Springbokke 17 - Wallis 27 LB

Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, November 08, 2008 - 06:59
83. Blou Henk

Ek wens jy wil jou naam verander na 'n skakerings van blou wat so nou en dan deurslaan. Ek is egter teleurgestelddat jy in 'n "reformerende Blou bul" probeer voordoen, want jou eie stereotipes slaan ook maar deur. Objektiwiteit is eintlik nie moontlik nie, al dink jy so. wat my wel die josie in maak van jou is dat jy soms Blou bul ondersteuners as partydig probeer voorstel en dan in dieselfde slaggat trap.

In die eerste plek kom Frans ludeke van die Leeus af. Ja hy en Heyneke was vriende, maar hoe verklaar jy die aanstelling van Pieter Rossouw, oud stormer? Wat- het Boet Fick se ouma vir hom kleuterskool gegee? Heyeneke en Frans was vriende ja, maar hul afrigtingsfilosofie verskil hemelsbreed. Heyneke het geglo aan persentasie rugby met 'n goeie pak voorspelers. Frans glo aan kreatiewe 15 man rugby. Of hy werklik so suksesvol sal wees op die lang duur en of sy huidige sukses in die CC daarmee uit te waai het dat hy al sy senior manne terug gehad het, sal ons moet leer. Alan Solomons se situasie rondom afrigting in Ierland het onsekerheid geskep oor sy langtermynverbintenis by die Bulle.

Hou asb op om Blou mense as dom mense voor te stel. Ons het ook rede genoeg rede, en gaan vra maar die Crusaders en die WP en al wt 'n span is, om te glo, Derick Hougaard was beslis 'n pyn in id vleis van baie ander spanne. Ek weet nie of hy swakker is as Ruan Pienaar nie en hy het nog nooit teruggestaan vir Butch James nie. As SA losskakels dan nie op standaard is nie, is Derick regtig so swak dat hy nie eers op die bank kon hoort nie??

So nou en dan kom daar super manne deur wat generaals kan wees al kry jou pak voorspelers swaar. In my leeftyd het ek net 3 van hulle gesien en een het ek van gelees.

Kry jou kleur reg my china.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Saturday, November 08, 2008 - 12:30
84. Telling vir vandag
Springbokke 21 - Wallis 19 Blou karnallie
Springbokke 27 - Wallis 6 Bulls r best
Springbokke 23 - Wallis 15 Bloubefoeterd
Springbokke 17 - Wallis 27 LB
Springbokke 27 - Wallis 17 Bergbok
Posted by Bergbok (Stormers) Saturday, November 08, 2008 - 14:37
85. Mooi so Ruan.....KEEP IT UP!!!!
Posted by Bergbok (Stormers) Saturday, November 08, 2008 - 17:16
86. Mooi so Bokke..,..julle het dit verdien!!!!!
Posted by Bergbok (Stormers) Saturday, November 08, 2008 - 19:52
87. GOEIE MORE EDELE BLOU BUL BLOGGERS!

Hoor, hoor, mosselbaaibul!

Bergbok, ja, Ruan het beter gedoen as wat ek verwag het. My kop werk altyd om n speler te vergelyk met die beste; ek sal graag hom wil sien teen Carter en die AB pak. Verdien om te wen?? Nie so seker nie.... maar n wen is n wen en dit is n goeie begin vir die toer.

Groetnis uit n sopnat Petoorsdorp.... lekker!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Sunday, November 09, 2008 - 06:24
88. Ja Ja en wat se almal nou van Spies huh?????? Hy het n goeie game gehad en toe Kanko op kom het hy absoluut niks beteken nie. Spies het die manne sag gemaak en kyk hoe het hy daai buite senter van die drake van agter in gehardloop. En Fourie du Preez wel wat kan ek se daai man is in n klas van sy eie.
Posted by Bribo (London) Sunday, November 09, 2008 - 14:40
89. GOEIE MORE ALMAL.

Mmmm, ja, ek dink die beste 8ste man op die veld was die Wallieser knaap? Powell, is dit? Lanklaas sulke volmaakte 8ste man spel gesien..... maar, ja Spies was beter as Kanko.....
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Monday, November 10, 2008 - 06:20
90. Vrinne, onthou julle Superbru Gunness picks wat nou Vrydag hervat word. Net so helfte het al picks gemaak!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Monday, November 10, 2008 - 06:36
91. Heerlike nat môre Bulle, Bullinne & Bergbok.
Ruan het hom baie goed van sy taak gekwyt. Botterbulletjie, hy het my waaragtig stil gespeel en met daai reguit rug van hom (soos 'n vaskop moet staan) gaan 'n loskop sukkel om hom omver te gooi, well done. Briekmerk was na my mening die swakste speler op die veld.
Agstenan rugby word gespeel soos Powell van Wallis dit doen. Op die stadium glo ek hy is in 'n ander klas.
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Monday, November 10, 2008 - 07:10
92. Hartlike goeie more Bulle !!!

Was nie nastenby so great game soos die Irish nie !!!!
S.A. het BAIE werk nodig.

Oom LB sterkte met daai "nuwe" venture van jou !!!
Ons gaan jou mis op die ander blog...
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Monday, November 10, 2008 - 07:10
93. Thanx, AK. Maar ons moet "in touch" bly, ne? Sommer met e-Mail....
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Monday, November 10, 2008 - 07:15
94. Fore sure !!!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Monday, November 10, 2008 - 07:37
95. Goeie more aan al die Bul en Bok ondersteuners..!!

Geluk aan PDV met Bok -oorwinning en dat sy proefneming met Ruan Pienaar en John Smit geslaag het...

Saam met Fourie du Preez en Jean de Villiers aan sy kante, kan Ruan Pienaar in 'n top-losskakel ontwikkel..
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Monday, November 10, 2008 - 08:03
96. Maak die Bulle almal Bokke. Toe Snor die Bulspelers in die tweede helfte vervang en net Matfield oor is, het ons gelyk of ons die toets gaan verloor. Les aan Snor. Hou die Bulle op die veld.
Posted by Blou Karnallie Monday, November 10, 2008 - 12:18
97. Wil iemand nie vir F Steyn n paar van Meneer Naas Botha en Liefling Derrick se games wys nie. As hy sien hoe n mens moet skepskop sal hy bloos en hopelik daarmee ophou.
Posted by Blou Karnallie Monday, November 10, 2008 - 12:20
98. Goeie more almal

Baie geluk Bokke. Dit was nie die beste wedstryd nie, maar ouens soos John Smit en Ruan Pienaar het goed gespeel.
Posted by blouHenk (PE) Monday, November 10, 2008 - 13:02
99. Meneer Naas Botha, né.
Posted by Rustig (Centurion) Monday, November 10, 2008 - 13:31
100. Dag bloues,
Geluk aan die bokke, Ruaan en John wat albei wat goeie spel gelewer het. Bismark is n rammetjie-uitnek en hy kos ons alewig onnodige strafkoppe. Hy wil altyd die hele game met robuuste spel oorheers en almal wys hoe sterk en kokkie hy is. Frans Steyn is die ene talent maar hy doen partykeer stupid dinge en dink die span bestaan net uit hom uit.
Posted by vlekkie (Johannesburg) Monday, November 10, 2008 - 14:19
101. Vlekkie, ek het hoeveel keer gesê bismarck gaan ons geelkaarte kos op die toer.
Posted by Rustig (Centurion) Monday, November 10, 2008 - 14:24
102. Sydney - Super 14 referees will be chosen on merit rather than nationality under a new plan to be introduced to the competition next year.

Under the current rules, matches between teams from opposing countries have to be handled by a "neutral" referee in the annual tournament for provincial teams from South Africa, New Zealand and Australia (SANZAR).

However, SANZAR officials have agreed to scrap the rule from 2009 and appoint the best referees for the best matches, regardless of their nationality.

"This is a significant step and was taken simply because we wanted to have the best refereeing the best," SANZAR Managing Director Andy Marinos said in a statement on Monday.

"It obviously means that a South African, Australian or New Zealander could referee his countrymen when they play against a team from one of the other two nations. But we are confident in the ability of our officials to handle the change." SANZAR said the appointments would be decided by a refereering panel, which would judge the performances of match officials throughout the season.

Hier kom moeilikheid. Die SA spanne sukkel al genoeg met die Australie refs, as hulle nou nog vir hul eie span kan blaas teen n SA span gaan dit nag wees.
Posted by Blou Karnallie Monday, November 10, 2008 - 15:03
103. Ook maar goed Ruan het losskakel toe geskuif, want anders het altyd in die skadu van Fourie gespeel.
Posted by Rustig (Centurion) Monday, November 10, 2008 - 15:44
104. Rustig, stem saam. Ek is nogals opgewonde oor sy spel, maar dis nog te vroeg om te weet nrt hor goed hy daar kan word.
Posted by blouHenk (PE) Monday, November 10, 2008 - 16:13
105. Ek sien op KEO dat Ruan volgende jaar in die super 14 losskakel gaan speel. As hy in die super 14 dit op losskakel maak sal ek meer gerus voel oor die leeu toer.
Posted by Blou Karnallie Monday, November 10, 2008 - 16:19
106. Goooooooooooooooooood morning BULLS !!!!

Lekker dag vandag vir almal !!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Tuesday, November 11, 2008 - 06:56
107. Dag al my Blou vriende!

'n Seisoen van Superrugby is broodnodig vir beide John en Ruan, om hulle behoorlik om voor te berei vir die Leeus.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Tuesday, November 11, 2008 - 07:13
108. Môre AK en die ander

Lekker dag vir julle.

Iemand sê ioster vir my Spies moet leer om die bal agter die skrum op te tel, hy het daarmee gesukkel in die CB ook.
Posted by Rustig (Centurion) Tuesday, November 11, 2008 - 07:19
109. More almal......lekker sopnat hier in Petoorsdorp!!!
Posted by Bergbok (Stormers) Tuesday, November 11, 2008 - 08:14
110. Middag almal.....nog steeds lekker nat hier!!!!!
Posted by Bergbok (Stormers) Tuesday, November 11, 2008 - 12:40