You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Du Preez out of Scotland test


The Vodacom Blue Bulls' scrumhalf Fourie du Preez injured his quadriceps in training on Thursday and had to withdraw from the Springbok team that is going to play against Scotland at Murrayfield on Saturday.

The extent of Du Preez's injury is not yet known but there is a chance that he might miss the England test as well.

As a result of this Ricky Januarie will start in the number 9 jersey with Ruan Pienaar being the back-up scrumhalf, whilst Danie Rossouw will move onto the bench.

Recent Results between Scotland and South Africa

2007: South Africa won 27-3 at Murrayfield, Edinburgh

2006: South Africa won 29-15 at Boet Erasmus, Port Elizabeth

2006: South Africa won 36-16 at Kings Park Stadium, Durban

2004: South Africa won 45-10 at Murrayfield, Edinburgh

2003: South Africa won 28-19 at Ellis Park, Johannesburg

2003: South Africa won 29-25 at Kings Park Stadium, Durban

2002: Scotland won 21-6 at Murrayfield, Edinburgh

THE TEAMS:

South Africa: 15 Conrad Jantjes, 14 JP Pietersen, 13 Adi Jacobs, 12 Jean de Villiers, 11 Bryan Habana, 10 Ruan Pienaar, 9 Ricky Januarie, 8 Pierre Spies, 7 Juan Smith, 6 Schalk Burger, 5 Victor Matfield, 4 Bakkies Botha, 3 John Smit (c), 2 Bismarck du Plessis, 1 Beast Mtawarira. Reserves: 16 Brian Mujati, 17 Gurthro Steenkamp, 18 Andries Bekker, 19 Ryan Kankowski, 20 Danie Rossouw, 21 Frans Steyn, 22 Jaque Fourie.

Scotland: 15 Chris Paterson, 14 Thom Evans, 13 Ben Cairns, 12 Nick De Luca, 11 Rory Lamont, 10 Phil Godman, 9 Mike Blair (captain), 8 Alistair Hogg, 7 John Barclay, 6 Jason White, 5 Jim Hamilton, 4 Nathan Hines, 3 Euan Murray, 2 Ross Ford, 1 Allan Jacobsen. Reserves: 16 Dougie Hall, 17 Alasdair Dickinson, 18 Matt Mustchin, 19 Scott Gray, 20 Rory Lawson, 21 Dan Parks, 22 Hugo Southwell



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. 1ste
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, November 14, 2008 - 10:55
2. 2de
Posted by Bloudonner (Pretoria) Friday, November 14, 2008 - 11:26
3. Goeie dag Blou Bloedige Blou Bul Ondersteuners.
Sien Danie is nou op die bank. Dis goed, maar met twee agterlyn spelers wonder ek of dit 'n goeie roep is.
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Friday, November 14, 2008 - 11:34
4. Goeie môre al die Bloues
Lekker dag vir julle.
Posted by Rustig (Centurion) Friday, November 14, 2008 - 11:44
5. De villiers jy suck ons gaan ons gat sien met die span wat jy kies laat ek jou help die span moet soos volg wees:1)Beast 2)Bismarck 3)John smit 4)Victor Matfield 5)bakkies botha 6)Jean Deysel 7)Pierre Spies 8)Ryan kankowski 9)Du preez 10)Ruan pienaar 11)Habana 12)Jean de villiers 13)Jaque fourie 14)Jongi Nokwe 15)Francois steyn 16)Derick kuun 17)Guthro 18)Johan muller 19)Juan smith 20)rory Kockett 21)Wynand Olivier 22)stefan terblanche
Wen span uit en uit!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Spiesbull! (Western Cape) Friday, November 14, 2008 - 21:23
6. GOEIE MORE EDELE AFVAARDIGES VAN BLOU BUL ONDERSTEUNENDE BROEDERS EN SUSTERS!

En die eerste upset van die naweek. Guinness:

Sale Sharks 09 - 17 Worcester Warriors
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, November 15, 2008 - 07:15
7. Dag al my Blou vriende!

HIE KOMMIE BOKKE!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, November 15, 2008 - 10:25
8. Geluk Bokke!

Oh my darlin’ knock three times on the ceiling if you want me, twice on the pipe if the answer is no…… Knock Three Times – Tony Orlando.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, November 16, 2008 - 00:24
9. I can feel the morning sunlight. I can smell the new-born hay. I can hear God's voices calling from my golden sky-light way…… Paloma Blanca -George Baker.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, November 16, 2008 - 00:33
10. Let your love flow like a mountain stream, let your love grow with the smallest of dreams….. Let Your Love Flow – Bellamy Brothers.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, November 16, 2008 - 02:00
11. Her hair is Harlow gold, her lips sweet surprise. Her hands are never cold, she's got Bette Davis eyes……Bette Davis Eyes – Kim Carnes.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, November 16, 2008 - 02:04
12. I felt the strangest feeling like a raging fire it burned. She left I cried for weeks and I can’t forget her or the lesson that I learned…… Love Changes Everything - Climie Fisher.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, November 16, 2008 - 02:09
13. A.M - F.M. I feel so ecstatic now its music I've found, I'm wired for sound...... Wired For Sound – Cliff Richard.

Gooi Mielies!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, November 16, 2008 - 02:17
14. Pragtige en goeie more aan alle Bloues wat dit raaksien. Hel Jimmy, BDeyes vat 'n ou terug he? Lekker man!
Sien niemand praat oor die toets nie! Buiten Smith,Peterson, Matfield en Spies wat begin beter lyk, is daar seker nie veel te se nie.
Posted by Bloubosvelder (Lephalale) Sunday, November 16, 2008 - 08:49
15. Goeie môre al die Bloues en AK

Geluk aan die Bokke met hul oorwinning. Dit was egter nie goed nie. Om teen so swak span so naelskraap te wen voorspel nie goed vir Saterdag se wedstryd teen Engeland nie.

Posted by Rustig (Centurion) Monday, November 17, 2008 - 06:59
16. OOk maar goed Fourie het nie gespeel nie.
Posted by Rustig (Centurion) Monday, November 17, 2008 - 07:00
17. Hartlike goeie more Bulle !!!!
...en oom Bergbok.

Bokke was lucky !!!!
Hulle het nie verdien om daai game te wen nie.
Moet ook byse dat daai ref seker die blindste ou op die veld was !!!
Maar as hulle Saterdag so teen Engeland gaan speel dink ek die Pommies gaan weer 50 punte opsit teen die "World Champs" !!!

NZ bly die span om mee rekening te hou...
Dan is daar ook nog die Ausies !!!

Geniet die dag verder !!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Monday, November 17, 2008 - 07:46
18. GOEIE MORE EDELE BLOU VOLK!

Nou ja, WAT kan n mens se? Dis die mees onafgerigste Bokspan wat ek in my lewe al gesien het. John Smit het die probleem, indirek, opgesom toe hy gese het Dick sal n "expansive game" speel al is dit in Ysland. n "Expansive game"?? Jy kan hierdie twinkle-toe" gogga slegs toepas as jou vories vir ten minste 30 minute DOMINEER! Maar, die Bok speel dit, come hell-or-high-water, wen of verloor. Hierdie trant gaan die Bokke se ondergang beteken......
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Monday, November 17, 2008 - 07:51
19. Goeie dag aan al die Bul- en Bok-ondersteuners.

Die Bokke se spelpeil is besig om van "bad" na "worse" te gaan.

Op meriete hoort Bryan Habana en Mujati NIE meer in die Bok-span nie.

Speel Jaque Fourie op vleuel en Jannie du Plessis op vaskop.
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Monday, November 17, 2008 - 07:55
20. Jy slaan die spyker op die kop LB. Maar hoekom praat ons oor die span en nie die afrigter? By die tyd sou enige ander afrigter al onder druk gewees het. Ons hantering was swak, ons verdediging kom nie die mas op en daarby krummel ons skrum. Dit klink vir my na 'n afriger probleem.
Posted by blouniek (Pretoria) Monday, November 17, 2008 - 08:05
21. Dankie tog ons speel nie vir NZ of Oz nou nie, want maklik 50 punte teen ons.
Posted by Rustig (Centurion) Monday, November 17, 2008 - 08:17
22. Goeie more almal.

Ja-nee so gaan ons nog n liederlike pak sale kry een van die dae. As ons nie ons voorry gaan regkry nie en Fourie du Preez sal moet speel teen Engeland. Wat is julle mede bulle se mening oor die volgende:

Speler van die Wedstryd = Victor Matfield
Beste Voorspeler = Juan Smith
Beste Agterspeler = Adrian Jacobs

Swakste Voorspeler = Schalk Burger
Swakste Agterspeler = Bryan Habana
Swakste van die Wedstryd = Brian Mujati

Die volgende 4 manne het ook nie te sleg gespeel nie:
JP Pietersen
Jaqcue Fourie
John Smit
Pierre Spies
Posted by Bloudonner (Pretoria) Monday, November 17, 2008 - 08:29
23. Ek sien Sarvu het toe die amptelike rooster bekend gemaak vir volgende jaar se S14. Die Bulle het n nagmerrie rooster:
1. v Reds (Fort Loftus)
2. v Blues (Fort Loftus)
3. v Lions (Ellispark)
4. v Stormers (Fort Loftus)
Af
5. v Huuricanes (Wellington)
6. v Highlanders (Palmerston North)
7. v Crusaders (Christchurch)
8 v Waratahs (Sydney)
9 v Brumbies (Canberra)
10 v Chiefs (Fort Loftus)
11 v Force (Fort Loftus)
12. v Cheetahs (Fort Loftus)
13. v Sharks (Durban)
Posted by Bloudonner (Pretoria) Monday, November 17, 2008 - 09:15