You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Press release: Mthunzi Mabeta


The Vodacom Blue Bulls' young lock Mthunzi "Fudge" Mabeta has been tested positive for the use of cannabis.

He tested positive on 11 October at Loftus Versveld after the under 21 semi-final against the Lions and will know his fate early in December.

Mabeta's legal representative Gerrie Swart said the case is sub judice and they are still negotiating with other parties whether Mabeta's second monster must also be tested.

If Mabeta's second monster is also positive he will have to appear before a disciplinary committee, but fortunately cannabis is not a performance enhancing drug and this will count heavily in the players' favour.

In the past rugby players who have been found guilty for the same offence were banned for three months.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Eerste !!!. Agge nee man. Ek het gedog die Leeus is n klom drug addicts maar nie ons Bulle nie. Wil net bevestig wat is cannabis? Is dit dagga soos in Rapport vermeld?
Posted by Bloudonner (Pretoria) Monday, November 17, 2008 - 11:45
2. Bloudonner,

Ja, dit is dagga.

Dis kommerwekkend dat profesionele spelers nog vandag sulke dinge kan aanvang.

Gaan hulle dan nooit leer nie..!!

Eisshh...!!!
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Monday, November 17, 2008 - 12:07
3. Aai

Dis onnodig
Posted by blouHenk (PE) Monday, November 17, 2008 - 12:19
4. Die jeug van vandag het 'n voorliefde om gerook te wees, ten spyte van al die inligting wat dit afkeur
Posted by Stapper (Pretoria) Monday, November 17, 2008 - 12:20
5. Ek sien dat John McFarland het bedank as verdedigingsafrigter
Posted by Stapper (Pretoria) Monday, November 17, 2008 - 12:24
6. Laat dit nou vir al die ander ook 'n les wees!!!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Monday, November 17, 2008 - 12:24
7. Waat sien jy dit Stapper?
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Monday, November 17, 2008 - 12:25
8. Ek hoop Fudge kan dieselfde hulp en bekerming kry as wat Spies gekry het.
Posted by Rustig (Centurion) Monday, November 17, 2008 - 12:29
9. Rustig

Wat bedoel jy met dieselfde beskerming as wat Spies gekry het?
Posted by Bloudonner (Pretoria) Monday, November 17, 2008 - 12:50
10. Middag almal

Kom nie baie blog nie, maar ek sien mense hier se Spies was beskerm. As ek mag vra, teen wat en as dit so is, watse konkrete bewyse het julle?
Posted by Blou-is-Baas (Bulls is Baas!!!) Monday, November 17, 2008 - 13:04
11. Spies het ek opgesom as 'n eerlike en hardwerkende persoon, so ek kan nie glo dat die bloedklonte storie opgemaak was nie, maar hey, as die teendeel onteenseglik bewys kan word.
Posted by Blou-is-Baas (Bulls is Baas!!!) Monday, November 17, 2008 - 13:08
12. Rustig,

Se jy dus dalk dat Spies dagga gerook het?
Posted by Bloudonner (Pretoria) Monday, November 17, 2008 - 13:18
13. Komaan Rustig. Glo jy nou REGTIG die stories oor Pierre? Waar is jou bewyse? Dink jy regtig Pierre & die BBRU & die Bokke sal die ding toesmeer? Sal die Spesialiste (van ons land se mees bekwaamste spesialiste) hom vir die bloedsiekte behandel (wat sogenaam as gevolg van 'n verdagte spuitjie is) en dan in die koerante "lieg"? Nee man, nie net sy naam, die Bulle se naam en al die spesialiste se name is op die spel. Ek glo dit regtig nie. Ek sal dit glo as ek bewys SWART OF WIT sien.

Stapper, waar het jy gesien dat John bedank het???? Die "slang" Heyneke Meyer soek sy bloed ja, maar John het 'n kontrak tot einde 2010. Hy is wel in Engeland opgemerk (volgens 'n Britse dagblad), sy pa is siek. Feit bly staan hy het 'n kontrak by die Bulls. Dit is nie net van bedank nie, die BBRU het in 'n persverklaring gesĂȘ hulle gaan hom nie sommer net laat gaan nie. Kontrak is 'n kontrak. Kyk waar sit Bakkies nou??

Ek wens net slang HM wil sy hande van die Bulle afhou......!!!!
Posted by Bulletjies Bo (Pretoria) Monday, November 17, 2008 - 13:27
14. Dag Bulle!!!
Nou net op die Nuus gehoor dat die BB Mpy nie John se bedanking aanvaar het nie agv van sy kontrak wat eers 2010 eindig!!
Posted by Bergbok (Stormers) Monday, November 17, 2008 - 13:35
15. Pierre Spies was in Mei 2007 vir verbode middels getoets deur 'n onafhanklike ge-akriditeerde laboratorium getoets. Om sy akriditasie te behou moet die laboratorium sy toets resultate bekend maak (in Spies se geval aan SA Rugby).

Daar is nog geen geval bekend waar vertroulike inligting aan SARugby stil gehou is nie. Vra vir Jake White! Inteendeel, SARugby is 'n ope boek.

Dus die wat beweer Dat Spies verbode middels gebruik het praat snert
Posted by Stapper (Pretoria) Monday, November 17, 2008 - 13:42
16. Kan ek miskien net aan die webbie noem dat daar in Engels nie van 'n "monster" gepraat word nie, maar van 'n sample of 'n specimen. In die berig hierbo sou mens die woord "sample" gebruik. ;-)
Posted by WandaBul (Anderkant die Blou Berge) Monday, November 17, 2008 - 14:10
17. Ek sal nooit glo dat Spies verbode middels gebruik het nie.
Posted by blouHenk (PE) Monday, November 17, 2008 - 14:23
18. www iol.co.za - The Blue Bulls Company on Monday confirmed they would not release their defence coach, John McFarland, who is still under contract until 2010.

McFarland handed in his resignation on November 7 in an effort to join English club Leicester Tigers, but that was in violation of his contract which only expires in 2010. That means he will remain contracted to the Bulls.

McFarland, arguably the world's best defence coach, has done remarkable work with the Bulls over the last couple of years and all the senior players as well as the coaches have the highest regard for his expertise, skills and coaching methods.

However, the Bulls are open to negotiate with Leicester on the condition they receive a formal request for his services from the English club.
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Monday, November 17, 2008 - 14:57
19. Dag bloues,
Ek dink sommiges beweeg op gevaarlike terrein om ongegronde bewerings oor Pierre Spies te maak. Dis loutere onsin wat sekere bloggers hier kwytraak en dit moet gestaak word. Ek sal eerder Brian Habana se huidige spelpeil wil uitpluis want hy verbeter nie en sal die keurders n besluit oor hom moet neem.
Posted by vlekkie (Johannesburg) Monday, November 17, 2008 - 14:59
20. Bloudonner, ek bedoel meer hulp en ondersteuning. Sorry.
Posted by Rustig (Centurion) Monday, November 17, 2008 - 15:16
21. Daar is 'n berig op scrum.com ook oor John Mcfarland se bedanking ek hoop nou nie dis alweer die begin van 'n gekrap so voor die nuwe super 14 seisoen nie.
Posted by blouheks (100%BLOUBUL) Monday, November 17, 2008 - 15:27
22. Dag almal
Posted by Bulle is koning (Johannesburg) Monday, November 17, 2008 - 15:46
23. Ek is bly om te sien dat spies weer besig is om op form te kom, maar wat gaan an met habana?
Posted by Bulle is koning (Johannesburg) Monday, November 17, 2008 - 15:48
24. Goeie dag almal

Waarom is die jake McFarland blog verwyder webbie? Hoekom as daar senuwee punte aangeraak word op die web word dit afgehaal of gesensor?

Ek het 'n vragie of twee daarin gehad: dis goed en wel ons moan omdat ons afrigters en spelers internasionaal afgerokkel word, maar wat doen die unie om moontlik leemtes in ons eie span dalk met oorsese spelers aan te vul? De Blou Bulle se blindekol was van die begin van die curriebeker af op buitesenter, haker (nie so ooglopend behalwe teen die topspanne) en
vasskop. Dries van Schalkwyk van die Bland is die enigste nuwe aanwins en daarby het ons 7 spelers verloor vir volgende seisoen. JP nel kom terug en Jaco vd Westhuizen. Is hulle fiks? Wat van goeie SA stutte oorsee?

Juandre Kruger kon in 'n puik Jean Deyssel tipe speler ontwikkel word, maar hy is laat gaan.

Ons soek 'n beitjie meer inligting vir volgende seisoen. En hier is ons al weer aan die vooraand van die super 14 2009 en daar dreig al weer 'n afrigtingskrisis by die Bulle - wat ons eers in 'n sondagkoerant moes lees.

Wat gaan aan by die Bulle?
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Monday, November 17, 2008 - 16:37
25. Ek sien hier is 'n bloubul wat na die bulle se beste coach as 'n slang verwys. Jammer dat mense sulke snert moet kwytraak. Wens Heyneke Meyer kon eerder die Bokke afrig as die bobbejaan wat nou aan bewind is.
Snor se 2 adjudante is ook niks beter nie. Hoe Gert Smal net so maklik laat gaan is, laat my verstand te bowe.
Hopelik speel Jannie du Plessis Saterdag op no.3, met JS op haker. Ek sou graag vir Spies op flank wou sien, met Heinrich Brussouw op 8ste-man. Schalk en Habana kan bietjie vd bench afspeel. Jantjies kan ook sommer maar plek maak vir Francois Steyn. MAAR dit gaan nooit gebeur nie.
Die Springbokke van 2008 beweeg duidelik agtertoe.
Comments....?
Posted by mitysharkie (Pongola) Monday, November 17, 2008 - 18:20