You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
Login  |  Register
Press release: John McFarland


The Blue Bulls Company (Pty) Ltd is willing to negotiate with the Leicester Tigers regarding the future of the Vodacom Blue Bulls' and Vodacom Bulls' defence coach John McFarland.

The Blue Bulls Company (Pty) Ltd confirms that McFarland handed in his resignation on 7 November but he is contracted till the end of 2010. His contract with the Bulls was renewed, on his request, for a further three years in 2007.

The Bulls do not want to lose one of the world's finest defence coaches and they will uphold the validity of the contract if necessary.

With this in mind the Bulls are willing to negotiate with Leicester Tigers, with whom they have a very good business relationship, on the condition that they receive a formal request for McFarland's services.

Until such a request is received McFarland is considered as being employed by the Bulls.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. 1ste soos die Bulle!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Monday, November 17, 2008 - 18:11
2. Hierdie sogenaamde goeie besigheidsverhouding met LT, het sover net geld in vir die koffers beteken. Wanneer gaan ons positiewe resultate sien wat spelers vir ons geliefde span aanbetref? As die prys reg is, is hy verseker weg!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Monday, November 17, 2008 - 18:29
3. Heyneke is nou besig om strooi aan te jaag!!!

Hy moet nou nie sy loyal fans van die afgelope tyd loop omkrap nie.....!!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Monday, November 17, 2008 - 20:49
4. ...En ek hoop die Bulle hou hom by sy kontrak tot 2010!!

Hierdie wat elke Jan Rap en sy maat, sommer die kontrakte opsy wil skuif vir groener weivelde is sommer snert!

Bakkies word gedwing om by sy kontrak te bly, maar die ander word laat gaan..?

Dubbelstandaarde!!!!

Maak 'n besluit!! Of almal bly by hulle kontrakte of almal kan hulle sin verander nes hulle wil!!!
Hoe moeilik kan dit nou wees..???

My magtig, wat het geword van lojaliteit en integriteit?
Is dit nie nog altyd deel gewees van die Blou Bul-kultuur nie??

Posted by Bulversie (Potchefstroom) Monday, November 17, 2008 - 20:56
5. As die man nie meer gelukkig is by die Bulle nie, laat hy gaan. Hy is in elke geval klaar by Leicester Tigers gesien besig om af te rig. Dit gaan net weer op hofsake uitloop wat die Unie gaan wen, maar wat niks vir spanmoraal gaan verrig nie. Ons moet konsentreer op die super 14, met spelers en afrigters wat wil wen, en nie net daar is tot iets beters opduik nie.

Rustig, jy maak gedurig aannames oor P Spies wat kwansuis verbode middels gebruik het. Kom met bewyse of laat vaar jou wilde aantuigings. Jy is op rekord dat jy graag mense wil uitlok, soos jou "Potchefstroom" stellings bewys. Hou nou maar op om vir P Spies aan te val, jy het seker opgemerk niemand neem jou ernstig op nie.
Posted by Blou Karnallie Monday, November 17, 2008 - 22:14
6. Dag al my Blou vriende!

Hierdie onenigheid moet baie vinnig uitgesorteer word. Blou Karnallie, erens moet 'n mens darem 'n streep trek?
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Tuesday, November 18, 2008 - 05:20
7. Harlike goeie more Bulle !!!
...en oom Bergbok.

Ja nee Heinike is besig om hom te omring met net die bestes.
Volgende jaar gaan nog n paar van die Bulle by hom aansluit (Guthrouw,Rossow)
Die uitog uit S.A. rugga's tel nou mooi spoed op !!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Tuesday, November 18, 2008 - 06:51
8. GOEIE MORE EDELE BLOU VOLK!

Slegte woelinge alweer! Ai......

Lekker dag vir almal
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, November 18, 2008 - 07:32
9. Bulle,Bullinne & Bergbok, goeie môre.
Iets is besig om te broei.
Volgens Mnr van Graan sou ons nou al nuus gehad oor wie, waar en wat. Helaas nog niks positiefs nie.
Asseblief BBM, lig die sluier en kom vorendag met wat ons ondersteuners op geregtig is.
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Tuesday, November 18, 2008 - 07:45
10. Dagse al die mede bulle

Ek sien die Beeld se daar is 40 spelers vir die S14 aangewys en ons as die fans sit nog met geen aanduiding van wie dit is nie.
Posted by Bloudonner (Pretoria) Tuesday, November 18, 2008 - 08:47
11. Goeie more aan al die Bul-ondersteuners.

Dis jammer dat Heyneke Meyer besig is om die room hier by ons af te skep.

Aan die anderkant, ..het SA Rugby besluit om nie van Heyneke Meyer se talente hier in SA gebruik te maak nie.

Hy kon nou die Bokke afgerig het.

Sy talente is oorsee raakgesien en hy word nou daar gebruik.

Sterkte aan Heyneke Meyer daar in die "vreemde"..!!

Mag hy sy rugby nou ten volle geniet..!!!

(Sonder om hom te bekommer oor enige "side-shows"..!)
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Tuesday, November 18, 2008 - 09:19
12. More Bulle,
ek is al so opgewonde ek kan skaars wag dat die nuwe seisoen nou moet begin!!
Ek weet SA Ruby het Heineke sleg behandel, maar hy is nou besig om die Bulle te plunder, en dit los so effense bitter smakie in die mond...
Posted by Antoinette (Pretoria) Tuesday, November 18, 2008 - 09:45
13. Die Bulle begin vandag met S14 voorbereiding en ons weet nie wie is in die groep nie. Eish!
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Tuesday, November 18, 2008 - 09:50
14. ek dink hulle het gister al begin, webbie seblief, sê biekie vir ons wie is in en wie is weg?
Posted by Antoinette (Pretoria) Tuesday, November 18, 2008 - 10:07
15. Die Bulls se voorlopige Super14-oefengroep bestaan uit nagenoeg 40 spelers wat uitgedun sal word sodra die oefenkamp in Desember in George begin. Die Bulls se Bokke wat tans in Brittanje is, sal dan almal terug in die tuig wees.

Gister is die spelers in die oefengroep aan kondisionerings- en fiksheidstoetse onderwerp.
Posted by Blou Karnallie Tuesday, November 18, 2008 - 10:23
16. Dankie, ek het Maandag vandag. Dus is dit die tweede dag.
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Tuesday, November 18, 2008 - 10:34