You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
Login  |  Register
Harsh Super 14 draw for Bulls


The Vodacom Bulls started their preparation for 2009's Super 14 tournament on Monday at Loftus Versfeld knowing that they are going to play against the Crusaders, Hurricanes, Brumbies, Waratahs and Highlanders away from home in next year's competition.

The Bulls will train in Pretoria for three week before they depart for George (7-19 December) for their annual training camp.

The Bulls will play against the Reds at Loftus in their first official league match of 2009's Super 14 on Saturday 14 February, but before this clash they will play warm-up games against the Cheetahs and the Lions.

Super 14 match program:

SATURDAY 14 FEB 2009
19:10 Vodacom Bulls vs. Reds (Pretoria)

SATURDAY 21 FEB 2009
17:00 Vodacom Bulls vs. Blues (Pretoria)

SATURDAY 28 FEB 2009
17:00 Lions vs. Vodacom Bulls (Johannesburg)

SATURDAY 7 MARCH 2009
17:00 Vodacom Bulls vs. Stormers (Pretoria)

SATURDAY 14 MARCH 2009
Vodacom Bulls have a bye

MONDAY 16 MARCH 2009
17:00 Depart for Wellington via Sydney

FRIDAY 20 MARCH 2009
19:35 Hurricanes vs. Vodacom Bulls (Wellington)

SATURDAY 28 MARCH 2009
17:30 Highlanders vs. Vodacom Bulls (Palmerston North)

FRIDAY 3 APRIL 2009
19:35 Crusaders vs. Vodacom Bulls (Christchurch)

SATURDAY 11 APRIL 2009
19:40 Waratahs vs. Vodacom Bulls (Sydney)

FRIDAY 17 APRIL 2009
19:40 Brumbies vs. Vodacom Bulls (Canberra)

SATURDAY 25 APRIL 2009
17:05 Vodacom Bulls vs. Chiefs (Pretoria)

SATURDAY 2 MAY 2009
17:05 Vodacom Bulls vs. Force (Pretoria)

SATURDAY 9 MAY 2009
17:05 Vodacom Bulls vs. Cheetahs (Pretoria)

SATURDAY 16 MAY 2009
18:05 Sharks vs. Vodacom Bulls (Durban)

FRIDAY 22/ SATURDAY 23 MAY 2009
Semi-Finals

SATURDAY 30 MAY 2009
Final



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Eerste, eerste, eerste ...soos die Bulle...!!!!
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Tuesday, November 18, 2008 - 11:40
2. 2 de soos die hele blerrie spul!!!
Posted by Blou-is-Baas (Bulls is Baas!!!) Tuesday, November 18, 2008 - 11:43
3. More almal.

Sjoe maar dis 'n tawwe draw hierdie. Ek sien die bye is voor die toer, sou dink die manne wil bietjie rus na daai toer.
Posted by Blou-is-Baas (Bulls is Baas!!!) Tuesday, November 18, 2008 - 11:44
4. Hierdie was te wagte. Dis elke 2de jaar se ding
Posted by Stapper (Pretoria) Tuesday, November 18, 2008 - 11:44
5. de ...soos die WP....!!
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Tuesday, November 18, 2008 - 11:46
6. Waar wat jy se Stapper. Dit gaan baie moeilike een wees, maar die Bulls het dit in 2007 gedoen, wat ook moeilike jaar was. Dit maak die tuis games (asook die in SA) dus on onderhandelbaar
Posted by Blou-is-Baas (Bulls is Baas!!!) Tuesday, November 18, 2008 - 11:47
7. Weet enige iemand al wie by die Bulls gaan inval vir die 2009 jaar? JP Nel en Jaco vd Westhuizen is terug, aar is daar iemand nuut?

Mens hoor net van almal wat waai. Ek hoop regtig ons kry 'n haker en vaskop stus by en dat ons die jonger manne wat daar op senter is sal probeer.
Posted by Blou-is-Baas (Bulls is Baas!!!) Tuesday, November 18, 2008 - 11:53
8. Dag AK en B1.....en al die ander Blou Bulle....mag ons nog lekker reen he vandag!!!
Sterkte vir volgende jaar!!!!
Posted by Bergbok (Stormers) Tuesday, November 18, 2008 - 13:33
9. Bokke 19 - 12 Rose - Bergbok
Posted by Bergbok (Stormers) Tuesday, November 18, 2008 - 13:38
10. baas, dit lyk ook of jaco pretoruis van die lions by die bulle aansluit. verder moet die jonger manne maar begin deurkom.
Posted by baby bull (garsfontein) Tuesday, November 18, 2008 - 14:21
11. Dag almal wat blou is....

Dis dieselfde loting wat ons gehad het toe ons die beker in 2007 gewen het.... niks nuut nie - ons span is dalk net nie so sterk nie.

Ek hoop dis waar van Jaco Pretorius - hy en Wynand kan kookwater wees saam.
Posted by zet (Pretoria) Tuesday, November 18, 2008 - 14:28
12. o ja en dries van schalkwyk agsteman van die boland kom ook. maar ek weet van geen haker of vaskop nie. dis tyd dat chili of maku deurkom of plek maak vir iemand anders.
Posted by baby bull (garsfontein) Tuesday, November 18, 2008 - 14:29
13. Dis sal wondelik wees as Jaco kan kom, maar tensy sy planne verander het is hy oppad Italie toe:
'n rukkie terug op keo.co.za

Lions utility back Jaco van Schalkwyk has signed a deal with Italian club Futura Park Roma.

The Johannesburg-based Super 14 franchise finished the 2008 competition in last place, and the loss of an experienced head will not help matters. Van Schalkwyk has served his tenure as a utility player, but with the rise of Michael Killian and Louis Ludik and the signings of Trompie Nontshinga and Kiwi Willie Rickards, it’s not hard to see why he’s opted to move on.

The 29-year-old has represented South Africa at Sevens level, and apart from the Lions has featured for both the Western Province and Cheetahs teams. This will be his second stint in Italy having played for Calvisano in 2005-06.

Futura Park Roma were recently promoted to Italy’s Super 10.
Posted by blouHenk (PE) Tuesday, November 18, 2008 - 14:35
14. die bulle moet net sorg dat hulle die eerste 4 tuis wedstryde wen. dan kan jy ten minste met momentum begin.
Posted by baby bull (garsfontein) Tuesday, November 18, 2008 - 14:37
15. BlouHenk... dis Jaco van Schalkwyk.... ek dog BB praat van Jaco Pretorius.... ek wil in elkgeval nie vir VanSchalkwyk verniet hê nie.... Jaco Pretorius is 'n speler in 'n ander klas!!!
Posted by zet (Pretoria) Tuesday, November 18, 2008 - 14:41
16. Jammer, het verkeerd gelees
Posted by blouHenk (PE) Tuesday, November 18, 2008 - 14:44
17. BB is dit Pretorius of is dit dalk Van Schalkwyk?
Posted by zet (Pretoria) Tuesday, November 18, 2008 - 14:49
18. Laas wat ek gesien het wat die lys is van die Leeus se gekontrakteerde spelers verskyn Jaco Pretorius se naam nie op hul lys nie. Kom ons hou duim vas want ons Bulle kan hom goed gebruik. Hy is daai extra speler op senter en vleuel wat ons definitief nodig het.
Posted by Bloudonner (Pretoria) Tuesday, November 18, 2008 - 15:02
19. Hey hey hoe gaan dit met almal ek was 'n bietjie lanklaas op
Posted by BULLE MEISIE (SWARTWATER) Tuesday, November 18, 2008 - 15:04
20. BB waar het jy dit gehoor van die spelers soos Jaco Pretorius en dries van schalkwyk wat vi die bulle ga speel
Posted by boubloed (windhoek) Tuesday, November 18, 2008 - 15:07
21. Nuwe draad
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Tuesday, November 18, 2008 - 15:53