You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Bloggers treading on dangerous grounds


The Blue Bulls Company (Pty) Ltd would like to encourage our bloggers to keep their comments rugby related and to refrain from making ungrounded allegations.

The blog is a wonderful medium to express your opinion and we encourage you to do so, but you have to adhere to our blog rules.

The blog is there for our supporters to communicate with one another as well as to discuss rugby matters and we would greatly appreciate it if you continue to play the ball and not the man.

RULES OF THE BLOG

We reserve the right to remove any comment or user from our blog — although we have no duty to do so.

When comments are deleted, it's usually because they violate one or more of our house rules. Repeated violation of these rules may result in the suspension of your commenting privileges.

Specific Blog Rules:

We live by words online, so we don't allow obscene, racist, foul or sexually explicit language.

Personal attacks are not permitted. We reserve the right to remove comments that are abusive, hateful, or defame or insult anyone.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Hopefully the claims of Pierre Spies using drugs will not surface again.
Posted by Stapper (Pretoria) Tuesday, November 18, 2008 - 15:51
2. 1ste
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Tuesday, November 18, 2008 - 15:51
3. Snap Stapper
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Tuesday, November 18, 2008 - 15:51
4. Ek is bly om te sien dat daar persone is wat op dun ys beweeg. Stapper stem met jou 1ste post.
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Tuesday, November 18, 2008 - 15:53
5. Webbie, wanneer kan ons iets van die S14 groep te wete kom? Asseblief.
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Tuesday, November 18, 2008 - 15:54
6. Hey was lanklaas op die blog wats die storie van Pierre spies want ek glo dis net 'n bog storie. Hy sal nooit dwelms gebruik nie.
Posted by BULLE MEISIE (SWARTWATER) Tuesday, November 18, 2008 - 15:57
7. Bulle Meisie, moenie bekommer nie, dit was 'n blogger wat voorgee hy/sy weet alles, maar werklik weet die persoon nie veel nie.
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Tuesday, November 18, 2008 - 16:03
8. B M, hoe gaan dit met die swotings?
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Tuesday, November 18, 2008 - 16:04
9. Stem saam, dinge raak soms onnodig warm en persoonlik. Ek is ook skuldig
Posted by blouHenk (PE) Tuesday, November 18, 2008 - 16:30
10. Hello aan alle Bloubulle en Bergbok.

Ai, ek is pas klaar met behandeling by die kopdokter (het niks gehelp nie) na die CB finaal en hier kom die slegte nuus weer. Wat gaan aan in die binne kamers van Loftus? Wat beteken dit as BBRU bereid is om te onderhandel terwyl daar 'n geldige kontrak is? Weereens dubbel standaarde en dan kla ons oor die skeidsregters!!!

Ons geliefde Bokke speel soos patete. As jy 'n patetiese afrigter het, is dit seker normaal. Waar in die hele wye wereld kry jy dat 'n afrigter op TV sal erken dat sy spelers nie lus het vir rugby nie en dat hulle nie gemotiveerd is nie. Dit is tog die afrigter se werk !!!!!!! PdV lyk na 'n aangename mens met 'n goeie sin vir humor en dis al. Watter CB unie sal bereid wees om hulle huidige afrigter te ruil vir PdV? Nie eers die WP nie. Gee daai huidige span vir enige CB afrigter (behalwe WP s'n) en sien hoe kry hulle woema. Ek wonder hoeveel spelers op toer het reeds onderhoude gehad vandat hulle daar geland het.

Laastens, Rustig, daar hoor jy dit toe uit die perd se bek...........
Posted by JB 007 (Centurion) Tuesday, November 18, 2008 - 17:50
11. Hallo almal!Dit gaan interresant wees om ons bulle se vorm te sien in die super 14.Ek dink dis n goeie ding dat almal Habana en ander groot bulle spelers afskryf op hul huidige vorm.Hulle sal dan weer uitkom vlg jaar en n punt bewys vir die res van die land!!!!!!
Posted by bloukrag (Pretoria) Thursday, November 20, 2008 - 10:14