You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
"Blue Bulls: 70 years of glory" launched at Loftus


Well over a hundred rugby players and ex-rugby players, rugby wives and rugby mothers, rugby publishers and rugby journalists, rugby friends as well as rugby fans crowded into the presidential suite at Loftus Versfeld on Wednesday night to cheer the launch of a rugby book Blue Bulls: 70 Years of Glory / Blou Bulle 70 Gloriejare, which honours seven decades of South Africa's most celebrated rugby team.

The book is a comprehensive record of good times and triumph - as well as distant beginnings and dark days.

Penguin publisher, Louise Grantham, said the book had been put together with terrific co-operation and collaboration from a number of people, who brought the same team spirit that made them fantastic players on the field to the publishing and editing process.

Special thanks went to Saartjie Olivier, who unlocked the mysteries of the archives, turning up the first ever programme and many old photographs, and who was always able to lay her hand on some obscure piece of information that was central to the success of a paragraph or chapter.

The book was written by Wim Van der Berg and Gerhard Burger in Afrikaans and was translated into English by Michael Shafto.

President Boet Fick acknowledged the tremendous job done by the authors and translators and the the many and various contributors behind the scenes. He said he was looking forward to the next thirty years and hoped that another book would be prepared for the century.

The book is on sale at all leading news agents.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. 1ste soos die Siormers volgende jaar!!!
Posted by Bergbok (Stormers) Thursday, November 20, 2008 - 12:22
2. Het hom gekry vir my verjaarsdag!
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Thursday, November 20, 2008 - 12:23
3. Siomers =Stormers!!!
Posted by Bergbok (Stormers) Thursday, November 20, 2008 - 12:23
4. Wel ek hoop julle Bulle gaan die boek aanskaf...net jammer hul gee nie die prys nie!!!!Sal miskien ook een aanskaf!!!
Posted by Bergbok (Stormers) Thursday, November 20, 2008 - 12:27
5. R200.
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Thursday, November 20, 2008 - 12:34
6. Hallo B1.......dit klink redelik vir baie
inligting!!!!
Posted by Bergbok (Stormers) Thursday, November 20, 2008 - 12:43
7. R200 is n goeie waarde vir geld! I'll have it!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, November 20, 2008 - 12:53
8. R120 by CNA
Posted by Blou seisoen (PTA) Thursday, November 20, 2008 - 12:59
9. R200 is wanneer hy deur Penguinbooks aangekoop word. Kalahari.net R170, myne reeds daar bestel.
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Thursday, November 20, 2008 - 13:06
10. Ekskuus, my maniere het gehop.
Middag Bulle, Bullinne & Bergbok.
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Thursday, November 20, 2008 - 13:07
11. Hallo B1
Posted by unbeata"BULL" (Choker Hunter) Thursday, November 20, 2008 - 13:14
12. Is hierdie die begin van die einde? Moontlik. My visie, en ek verstaan nie waarom dit nie reeds gebeur het nie, is dat die borge onttrek uit alle rugby. Begin van voor af. Al die borge gooi hul geld in een hoed. Stig 8 franchises en laat die spelers so verdeel word om al 8 spanne 'n eweredige kans te gee. Siende dat die politici niks te doen wil he met rugby nie, behou die franchises die Curriebeker en die Springbokke. Die Bokke kan dan "rebellie toere" in vrede geniet soos die NZ Kavaliers in 1986 gemaak het.

Die politici kan dan vir Luke die kaptein maak van die Proteas of Impi's of Brommers of net wat hulle wil. Hulle kan dan kies wie hulle wil. Cheeky kan die president wees of die skoonmaker. Hulle kan die wedstryde op TV 1,2 en 3 uitsaai in enige van die 11 amptelike tale. Binne 'n jaar behoort hulle dan onder die top 100 lande te wees en kan hulle hul naam gat maak oral waar hulle gaan. Hulle behoort goed te doen op die volgende Olympics (in die openingseromonie) en hulle sal waarskynlik moeilik kwalifiseer vir die Wereldbeker in 2015. Hulle sal 'n helse pak kry teen NZ (120 - 3) in die openingsgame van die 2011 Wereldbeker waar hulle dan eindelik as Wereldbeker kampioene onttroon sal word deur al die ander spanne - selfs Japan.

Die IRB en die res van die kompeterende rugbylande sal hulle nie steur aan die twak nie en spoedig plek maak vir die nie-politiese nuwe Springbokke. As die nuwe Bokke nie aan die Wereldbeker deelneem nie, so what? Hulle sal in elk geval nie kan deelneem as hulle almal oorsee gaan nie.

As "hulle" dan al die stadions onteien, is daar ook vir dit 'n oplossing. Die nuwe franchises bou 4 stadions en 2 franchises deel dit. In Midrand is die Bulle en die Leeus se stadion. Cheetahs en die Griekwas kan deel. WP en die Boland kan deel. Die Haaie het nou baie geld en is op hul eie. Hulle het mos soveel diepte en Springbokke dat hulle sommer twee spanne het. Hulle kan dit aanvul met talent uit Frankryk, Rusland en die Vrystaat en dit die Natal Barbarians noem.

DSTV skep 'n privaat rugby kanaal wat die games plaaslik en oorsee wys. Ek sal met liefde 'n "seisoenkaartjie" koop vir die kanaal @ R500 per jaar. Die franchises kan die kostes deel en dus kan seisoenkaartjies daar goedkoper wees en beter waarde vir geld bied. Dan kan ek Saterdag stadion toe gaan en kyk hoe speel die Bulls @ WP en die Lions @ Haaie. Dis waarde vir geld !!!
Bou die nuwe stadions asb so dat toegang en parkering maklik is. In Midrand naby die Gautrein stasie asb.

Ja, soos die spreekwoord se, Boer maak 'n plan en die Jood voer dit uit. Kom Mnre Luyt en kie, hier is 'n nuwe uitdaging.

Posted by JB 007 (Centurion) Thursday, November 20, 2008 - 13:34
13. hello julle! Hoe gaan dit nog met julle almal?
Posted by Rissiepit (Gonubie) Thursday, November 20, 2008 - 13:36
14. JB007

Ek nomineer jou dan vir die Voorsitter van die nuwe SPRING (SPRingbok Is Nooit Geskiet) Rugby Unie.

Al wat ek teen jou voorstel het is dat dell not de &&^%% n rugbyveld of stadion met n Leeu nie
Posted by Bloudonner (Pretoria) Thursday, November 20, 2008 - 13:58
15. JB 007,

Jy is heel moontlik reg...

Dit is die begin van die einde. Butana Komphela en sy trawante krap waar dit nie juk nie.
Hulle sal aanhou totdat ons Rugby op dieselfde lae vlak as Sokker is.
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Thursday, November 20, 2008 - 14:00
16. Hierdie kan miskien die laaste boek in SA rugby wat nog sal kan skryf oor glorie in ons rugby soos wat dinge nou begin gaan.Soos dinge lyk gaan ons rugby in ons land soos n beskermde spesie behandel moet word!!!
Posted by bloukrag (Pretoria) Thursday, November 20, 2008 - 14:04
17. Middag uB & Rissiepit. Dit gaan goed die kant, net lekker besig.
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Thursday, November 20, 2008 - 14:28
18. my vraag is, kan daar nie `n borg, soos Bv. Vodacom, of Castle, `n Springbok B - Opstel, soos die NZ Maori, en dan so `n wedstryd teen die huidige springbokke laat speel? dit kan wys dat die Talent in die land vermors word op politieke ideale.

Hier volg my span van nie springbokke - wat ou pietertjie se span touwys sal maak

1. Jaco Engels
2. Schalk Britz
3. Heinke van der Merwe
4. Johan Muller
5. Cobus Groberlaar (Volgens my het hy al die kwaliteite van `n goeie slot)
6. Wickus van Heerden (K)
7. Deon Stegman
8. Pedrie Wannenburg (soos julle sien, is my "loosies" almal blou)
9. Rory Kockott (Bril-flippen-Jante speler)
10.Morne Steyn / (Sou hier wens vir Derick Hougaard- Maar het nie in CB gespeel nie)
11.Odwa Ndungane
12.Wynand Olivier (Mis nou rerig vir Etienne Botha)
13.Michael Killian (het net daai gamebreaker styl- wil hom graag in `n senter sien)
14.Akona Ndungane
15.Stefan Terblanche

Laat weet wat julle manne dink- ek sal big bucks betaal om daai game te sien
Posted by BaberBok (Jacarandastad) Thursday, November 20, 2008 - 14:37
19. Sal eerder vir Barend Pieterse kies op slot, dink Cobus is bietjie kort.
Duane Vermeulen op 8 en wat van die nuutste bul op buite senter?
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Thursday, November 20, 2008 - 15:04
20. @ 15- dis presies wat hulle wil he, nes sokker. geen orde, geen dissipline, geen prestasie. dis waarop hulle floreer!
Posted by bulletjie3 (als is blou) Thursday, November 20, 2008 - 15:05
21. Baberbok,

Ek neem aan jy neem nie spelers in ag wat oorsee gebaseer is nie asook spelers wat uit Internasionale Rugby uitgetree het nie, asook nie enige van die Bokke wat deel is van die huidige toergroep nie.
1. Deon Carstens
2. Schalk Brits
3. Werner Kruger
4. Steven Sykes
5. Franco van der Merwe (Leeus)
6. Cobus Grobbelaar
7. Ernst Joubert
8. Dewald Potgieter
9. Rory Kockott
10. Morne Steyn
11. Marius Delport
12. Wynand Olivier
13. Waylon Murray
14. Odwa Ndungane
15. Stefan Terblanche

Hierdie is gebaseer op vertonings van hierdie jaar. LW as die Bokke gaan speel soos ons weet hulle kan speel met n ordentlike coach, twyfel ek of die span die Bokke sal wen
Posted by Bloudonner (Pretoria) Thursday, November 20, 2008 - 15:07
22. Ek dink Jaco Pretorius is `n baie goeie Buitesenter, ook vir my `n goeie opsie op 13.
Posted by BaberBok (Jacarandastad) Thursday, November 20, 2008 - 15:08
23.
Springbok team for Saturday(Test caps in brackets):

1. Beast Mtawarira (9)
2. John Smit (captain) (80)
3. Jannie du Plessis (6)
4. Bakkies Botha (54)
5. Victor Matfield (79)
6. Schalk Burger (48)
7. Danie Rossouw (35)
8. Pierre Spies (18)
9. Ricky Januaries (33)
10. Ruan Pienaar (26)
11. Bryan Habana (45)
12. Jean de Villiers (45)
13. Adi Jacobs (20)
14. JP Pietersen (23)
15. Conrad Jantjes (23)

Reserves:

16. Chiliboy Ralepelle (2)
17. Brian Mujati (11)
18. Andries Bekker (12)
19. Ryan Kankowski (6)
20. Heinrich Brussow (-)
21. Frans Steyn (26)
22. Jaque Fourie (35)
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Thursday, November 20, 2008 - 15:20
24. Wat het van Juan Smith geword? Alhoewel Brian Mujati effens beseer was wys die keuses dat PdV nie vertroue het in sy aanvanklike groep nie. Hy weet Jannie du Plessis is beter as Mujati maar kies hom nie vir die toer nie. Wonder hoekom?
Posted by Bloudonner (Pretoria) Thursday, November 20, 2008 - 15:24
25. My vraag is net hoekom is Chiliboy op toer. Hy kon as haker gedien het en John dan vaskop gespeel het.
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Thursday, November 20, 2008 - 15:27
26. Bloudonner,

Juan Smith het stamp teen die kop gekry teen Skotland.

Hy het nog nie volkome herstel nie.
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Thursday, November 20, 2008 - 15:27
27. Hiermee n lys van spelers wat die beste was vir die jaar (met 1 wedstryd die jaar nog oor) wat vir enige Suid-Afrikaanse span in aksie was ongeag of hy uitgetree het of oorsee speel. Nie noodwendig my Sprinbokspan nie.
1. Beast Mtawarira
2. Tiaan Liebenberg
3. CJ van der Linde
4. Bakkies Botha
5. Victor Matfield
6. Cobus Grobbelaar
7. Juan Smith
8. Dewald Potgieter
9. Rory Kockott
10. Derick Hougaard
11. Jongi Nokwe
12. Wynand Olivier
13. Waylon Murray
14. JP Pietersen
15. Percy Montgomery
Posted by Bloudonner (Pretoria) Thursday, November 20, 2008 - 15:31
28. Nogsteeds 'n baie goeie span, net jammer die afrigtingspan is verdag
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Thursday, November 20, 2008 - 15:33
29. JB 007 'n goeie idee, maar gaan nie werk nie. Dit gaan te veel geld kos.
Posted by Rustig (Centurion) Thursday, November 20, 2008 - 15:57
30. 23. Baie goeie span. Bly Danie kry n kans in die begin span. Hopelik gaan Habana weer speel soos ons weet hy kan.
Posted by Blou Karnallie Thursday, November 20, 2008 - 16:09
31. hello?
Posted by Rissiepit (Gonubie) Thursday, November 20, 2008 - 16:23
32. bloubefoeterd,

Stem saam.

Dis tyd dat die ondersteuners van Rugby begin saamstaan en hulle misnoe te kenne gee aangaande Butana Komphela en sy maaitjies se inmenging...!!

Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Thursday, November 20, 2008 - 16:25
33. hello Osse!

Hoe gaan dit?
Posted by Rissiepit (Gonubie) Thursday, November 20, 2008 - 16:26
34. Bulletjie 1

Die antwoord op #25 is eenvoudig : NOMMERS om sekere mense gelukkig te probeer hou, wat al hoe duideliker is dat dit nie moontlik is nie.

Duidelik is Fourie du Preez een van die wat keelvol is vir die geploeter en eerder wil rus. Ek wonder hoe ernstig is sy besering. Ek dink hulle moes Bryan Habana eerder laat rus het. Nokwe en Ndungane kan gerus 'n kans kry en dan kan Bryan die rus kry wat hy verdien.

Rustig, ja dit gaan hengse bedrae kos. Wat maak die unies as die regering hul sin kry en wel die stadions onteien? Die franchises kan aandele verkoop aan die ondersteuners wat weer ander geleenthede skep. Soos Naas Botha en Oom Frik is ek ook keelvol vir al die nonsens en dreigemente.

Bloudonner, dankie maar daar is so baie mense wat daai job regverdig. Dink aan Naas, Morne du Plessis en vele ander. Oom Frik sal die president wees. Ek sal egter graag die bemarking van die Bulle oorneem @ die helfte of dalk 'n kwart van die huidige salaris.
Posted by JB 007 (Centurion) Thursday, November 20, 2008 - 18:24
35. Waylon Murray is 'n hopelose oorskatte speler. Hy is heeltemal te stadig vir top rugby
Posted by Stapper (Pretoria) Thursday, November 20, 2008 - 18:29