You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
Login  |  Register
Rossouw selected at flank for England test


The Vodacom Blue Bulls' versatile forward Danie Rossouw was selected in a loose trio alongside Pierre Spies and Schalk Burger for Saturday's test at Twickenham against England.

Rossouw replaces Juan Smith who suffered a heavy blow against the head in the Scotland test while Fourie du Preez's quadriceps injury will keep him out of the Boks' last test of the year.

Tighthead prop Jannie du Plessis came into the front row in place of his injured brother Bismarck, with our captain John Smit moving to hooker.

The Cheetahs' flanker Heinrich Brussow could make his test debut if he is called into action while the Bulls' Chiliboy Ralepelle covers for John Smit.

"Juan took a knock to the head against Scotland and tests showed he was still suffering from concussion," said the coach Peter de Villiers.

"He has had a few similar incidences this season and it was decided on the advice of the medical team not to play him. We had to put the person ahead of the rugby player.

"Danie Rossouw is a solid player who is suited for the conditions in the Northern Hemisphere. He is also a strong ball carrier and it is great to have a player of his caliber to call on for the game.

"Brian Mujati has been receiving treatment for a shoulder strain sustained against Scotland and we decided to start with Jannie whilst allowing Brian sufficient time to recover. The treatment has gone well and I am sure he will be okay on Saturday".

De Villiers said he was expecting a tough finish to the season.

"Its the final test of the season and it would be great to end on a high note. It has been a long season for some of the guys but I have been impressed with their commitment and professionalism in preparations this week. They have worked hard and I am sure they will give it their best on Saturday.

"England are always tough and we have a lot of respect for them. They have experience in the pack and we are expecting a tough battle up front. A lot has been made about weaknesses in their defence in the flyhalf channel but we expect them to be tough in all facets of the game."

The teams

South Africa: 15 Conrad Jantjes, 14 JP Pietersen, 13 Adi Jacobs, 12 Jean de Villiers, 11 Bryan Habana, 10 Ruan Pienaar, 9 Ricky Januaries, 8 Pierre Spies, 7 Danie Rossouw, 6 Schalk Burger, 5 Victor Matfield, 4 Bakkies Botha, 3 Jannie du Plessis, 2 John Smit (captain), 1 Tendai Mtawarira.
Substitutes: 16 Chiliboy Ralepelle, 17 Brian Mujati, 18 Andries Bekker, 19 Ryan Kankowski, 20 Heinrich Brussow, 21 Frans Steyn, 22 Jaque Fourie.

England: 15 Delon Armitage, 14 Paul Sackey, 13 Jamie Noon, 12 Riki Flutey, 11 Ugo Monye, 10 Danny Cipriani, 9 Danny Care, 8 Nick Easter, 7 Tom Rees, 6 James Haskell, 5 Tom Palmer, 4 Steve Borthwick (c), 3 Phil Vickery, 2 Lee Mears, 1 Tim Payne.
Substitutes: 16 Dylan Hartley, 17 Matt Stevens, 18 Simon Shaw, 19 Tom Croft, 20 Jordan Crane, 21 Harry Ellis, 22 Toby Flood.





Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Ou nuus. Ten minste gaan al die bulle se spelers 'n kans kry om op die toer te speel.
Posted by Stapper (Pretoria) Thursday, November 20, 2008 - 22:18
2. Dag al my Blou vriende!

Danie gaan daai bleekbene se sake roer!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, November 21, 2008 - 06:52
3. GOEIE MORE EDELE AVBBOBS!

Oee, maar die Bok is nou maar dun in die "fetching" departement? HKGK!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, November 21, 2008 - 06:56
4. Hartlike goeie more BULLE !!!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Friday, November 21, 2008 - 06:56
5. Kom Engeland !!!!
Soek punte op Investec....
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Friday, November 21, 2008 - 07:08
6. More almal!!

Baie mense kritiseer die bulle se spelers van hul huidige vorm,maar julle sal sien dit is n groot voordeel vir ons bulle super14 span.Volgende jaar gaan die bulle se springbokke n punt wys vir die hele land en dan gaan die ander spanne in die land huil!!!!
Die bulspan op vorm laat die res van die land se spanne soos laerskool spelers lyk!!!
Posted by bloukrag (Pretoria) Friday, November 21, 2008 - 07:38
7. A-ha! n baber aas! Hoop jy kry n byt bk!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, November 21, 2008 - 07:49
8. KOM NAWEEK
Kom Danie hoop jy en Pierre Spies kry baie bal om mee te hardloop.Bly dat dunnekkieplaasbesetterkontrakbreukerskouponie Mujati deur Jannie vervang is.
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Friday, November 21, 2008 - 08:05
9. More more more...
Posted by unbeata"BULL" (Choker Hunter) Friday, November 21, 2008 - 08:44
10. More al my Bul vriende , Baron , AK en UNBEATA ..............goed om weer die
yster unbeata terug te sien hier op die blog !!!!
Posted by bloublitz (Bulle en PRETORIA !!!!) Friday, November 21, 2008 - 08:49
11. Blitz... bly om te sien jy is weer bietjie op... Ek sien die blog het maar baie stil geword.
Posted by unbeata"BULL" (Choker Hunter) Friday, November 21, 2008 - 09:08
12. Is maar stil hier.
Sien Margate oor 2 weke - kan nie wag nie !!!!!
Posted by bloublitz (Bulle en PRETORIA !!!!) Friday, November 21, 2008 - 09:12
13. Ag lekker... wens ek was jy...
Posted by unbeata"BULL" (Choker Hunter) Friday, November 21, 2008 - 09:13
14. Sien die bokke trek alhoe meer bulle... Hulle wil seker die game wen... LOL
Posted by unbeata"BULL" (Choker Hunter) Friday, November 21, 2008 - 09:17
15. Ek het n vermoede dat ouens soos Bakkies,Habana,Victor,Danie en Fourie net wag tot na die Britse leeus manne voordat hulle oorsee gaan speel.Dit gaan die einde van n groot era in die bulle se geskiedenis wees.Ek hoop regtig Frans Ludeke kan vootbou op ons strukture wat in plek is maar daar is baie twyfel...
Maar tot dan moet ons nog ons sterre ondersteun en hoop hulle kan sorg vir n super 14 titel!
Posted by bloukrag (Pretoria) Friday, November 21, 2008 - 09:43
16. Môre Blou Bloediges & Bergbok.

JB007, op die vorige draad, is Chiliboy dan nie goed genoeg nie. Die poletiek se as man.

uB & Blitz, goed om julle weer te sien op die blog.
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Friday, November 21, 2008 - 09:46
17. Dankie B1
Posted by unbeata"BULL" (Choker Hunter) Friday, November 21, 2008 - 09:55
18. Bloukrag (#15)

Matfield het op die blog onomwonde gese dat hy tot 2011 by die Bulle gaan wees. Teen daai tyd is hy al 33, so ek is seker hy gaan sy loopbaan by die Bulle voltooi.

Rakende Habana - ja, ek dink hy sal waai - en ek hoor stories dat Heyneke vir Danie en Gurthro probeer wegrokkel Leicester toe.

My vermoede is dat hierdie outjies sal gaan, maar ek het so spesmaas dat Matfield dalk die volgende Bul afrigter na Ludeke gaan wees. Sy taktiese kennis en leierskap is welbekend, en sy lojaliteit aan die Bulle is uitstaande. (Op 'n vraag van 'n Sharks ondersteuner of hy dalk in die nabye toekoms vir die Sharks sal speel, het hy geantwoord dat hy nooit vir 'n ander provinsie as die Bulle in Suid Afrika sal speel nie.)
Posted by Shannow Friday, November 21, 2008 - 10:02
19. JA !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Friday, November 21, 2008 - 10:45
20. More Bulletjie 1 en al die ander bloggers

Ek sal so bly wees as Chilliboy reg kom en spoedig 'n haker in die ware ou NTvl tradisie word soos 'n Danie Coetzee en Willie Kahts. Sy bou is reg en ek glo sy hart ook. Ongelukkig het hy weereens die jaar baie min gespeel.

In 'n Springbok verband is Chilliboy werklik nie op die stadium die tweede beste nie. Hy sukkel met sy ingooie en ek twyfel of hy al fiks genoeg is om op toetsvlak te speel vir bv 75 minute - Bismarck beseer in 5 min. Adriaan Strauss was vanjaar mooi op vorm en baie betrokke by die Bokke. Hy is nie beseer nie en soos die refs moet afrigters ook konsekwent wees met hul keuses. Ek voel ook dat Willie Wepener vanjaar uitstekend gespeel het en eerder in die span kon wees as meriete die maatstaf is.

Vir die Bulls se part hoop ek Chilliboy vat nou vlam. Derek Kuun kan baie beteken op die bank as haker / fetcher. Hy het in die verlede uitstekend gevaar as impakspeler.

Wat Victor aan betref is dit verseker dat hy na sy loopbaan reeds 'n opsie het om by die Bulle se afrigting betrokke te raak. Die tyd sal leer wanneer. Ek sal hom nou reeds as speler / afrigter (voorspelers) betrek het , indien hy nie dit reeds doen nie.
Posted by JB 007 (Centurion) Friday, November 21, 2008 - 11:07
21. Shannow

Ek hoop regtig jy is reg met Matfiel,ek dink hy sal n great afrigter wees agv sy kennis!Ek twyfel regtig of Frans L regtig H Meyer se spelers gaan kan manage om titels te wen!
Maar vir nou moet mens maar duim vas hou en hoop vir die beste ne?
Posted by bloukrag (Pretoria) Friday, November 21, 2008 - 11:11
22. Does anybody know yet how much the 2009 season tickets will cost? In the light of the ridiculous prices for test tickets I will probably have to sell my car to buy a season ticket.

I took a look at the fixtures for next year and am very disappointed. For the past two years the only international teams we saw at Loftus were the third teams from Wales and England. Next year the British and Irish Lions will play a test at Loftus, but they will play twice at Ellispark, twice at Newlands and twice at ABSA Park in Durban. To top that, both Newlands and Durban get to host tri-nations tests in 2009.

Loftus is one of the best stadiums in the country and has the highest attendance figures of all the rugby stadiums, yet we seem to stand at the back of the row when it comes to hosting decent international matches. Maybe the management of the Bulls can explain this, but to me it looks as if they are not doing their bit for the Loftus faithful.
Posted by Knucklehead (Pretoria) Friday, November 21, 2008 - 11:44
23. Eddie Jones bespiegel dat Danny Cipriani die Engelse se swakpunt op verdediging is, ek verskil hiermee. Danny Cipriani is `n merkwaardige jong loskakel, en met Martin Johnson as Afrigter (wie jare lank saam Jonny Wilkinson gespeel het, en `n goeie verstandhoudin met hom het) het Cipriani vir Wilkinson en Toby Flood uit die Span gespeel. Watch die outjie, en verwag dat hy Ruan Pienaar heeltemal gaan out "class" op loskakel.

Laat weet wat julle manne dink. ek hou dop.
Posted by BaberBok (Jacarandastad) Friday, November 21, 2008 - 11:56
24. Suid Afrika 12 (Pienaar gaan 3 skoppe ten minste mis) Engeland 27
Posted by BaberBok (Jacarandastad) Friday, November 21, 2008 - 12:07
25. Baberbok

Ek stem heeltemal saam met jou,Ruan is defnitief nie die antwoord op loskakel nie.Teen wereld klas losskakels sal ons sy tekortkominge vinnig agterkom.Hierdie nonsens van n running loskakel en n skoppende loskakel is ook nonsens!Jou loskakel moet altyd n situasie vinnig kan opsom en dan altwee goed kan uitvoer,ek meen dit is n proffesionele era!!!!!
Posted by bloukrag (Pretoria) Friday, November 21, 2008 - 12:13
26. my antwoord op loskakel is al die pad nog Derick Hougaard. ongelukkig is sy loopbaan by die springbokke teen `n einde - Frans Steyn het die potensiaal om die beste loskakel in die wereld te word, maar daar is te veel wisselvalligheid oor waar hy moet speel, dus word sy talent op senter vermors. Maar vir die afgelope seisoen, is my loskakel van keuse morne steyn, hy is konstant, dit is wat die bokke nou nodig het- `n konstante. nog `n kwessie wat my pla is ons buitesenter. Die rede hoekom Habana nie op vorm luk nie, is omdat sy senters hom aan die kant vashardloop, en hy dan geen spasie het om sy spoed te benut nie. vir `n proeflopie, sal ek hom op no 14, of selfs 13 wil sien, net dat hy weer die nodige spasie kry. en Conrad Jantjies, kyk na sy posisionele Spel, dit is uiters swak, waar is `n speler wat dink op sy voete? `n Stefan Terreblanche, `n Zane Kirchner, of selfs, aangesien hy nie loskakel is nie, `n Frans Steyn???

Wat Dink julle?
Posted by BaberBok (Jacarandastad) Friday, November 21, 2008 - 12:21
27. More almal.
Baberbok, ek stem nie so mooi met jou saam nie.
Jantjes se posisionele spel was my insiens baie goed hierdie jaar.
Jy het dalk 'n punt met ons buitesenter, maar hoekom sal Habana meer spasie op regtervleuel he as op linker?
Ek dink ons moet vir Pienaar 'n regverdige kans gee op 10.
Dit help nie hy speel nou 'n paar toetse daar en nooit weer nie.
Hy gaan nie sommer vir Fourie of Ricky lig nie, maar kan dalk 10 sy eie maak.
Hy het die talent.
Dink M Steyn is 'n goeie provinsiale loskakel, twyfel of hy die stap op sal kan maak.
So verskil ons almal se menings maar of hoe?
Posted by BlueCon5 (Pretoria) Friday, November 21, 2008 - 12:34
28. My rede oor habana op regter vleuel gaan oor die tipe spel wat PdV se span speel, dit is vir my asof daar meer spasie aan die regterkant vorm, en habana sal net daai klein bietjie meer goed benut.

Morne verdien ook `n kans, en wat ons sal weet of hy die stap op kan maak, is om hom kans te gee om te probeer.

Pienaar kan nie vir fourie lig nie, ek twyfel of hy vir sy eie spanmaat Rory Kockott sal kan lig. volgens my is Ruan Pienaar die BiG Fish in `n Small pond gewees, nou is hy in Die see, en Daar is baie groter visse. Nou skuif hy na `n posissie wat hy nie Perform nie, volgens my kan hy no 10 sy eie maak, hy moet net eers oefen op provinsiale vlak, en self die stap op doen.
Posted by BaberBok (Jacarandastad) Friday, November 21, 2008 - 12:45
29. Blue Con en Baber

Ek was 'n groot kritikusvan Pienaar op loskakel maar hy het regtig my mond stil gespeel die afgelope2 toetse. Die lengte van sy skoppe beindruk my baie, en dit is Morne se een groot swakpunt. Myns insiens is dit waar morne se meeste skaafwerk gaan lê as hy die bokspan ooit wil haal. Sy skopsukses was hierdie seisoen net oor die 70%, en veral skoppe wat skuins is, is Morne se duiwel.

Maarek glo 2009 gaan Morne aangryp veral met twee brijante senters langs hom. As ons farigtingkorpsnet goed voorbereid is vir die2009 seisoen gana die Bulle 'n goeie jaar hê, met Bakkies wat varser sal wees en veral nuwe talent oos Frik kirsten en dan werner Kruger in sy 2e seisoen, met 'n fikse Chilliboy, wag daar bietjie nuwe dinamika in die Bulls span. Ek hoop ook dat Francois Hougaard sy andeel sal kan kry, want hy lyk na die tipe ou wat juis op topvlak sy beste sal gee.

Frans Steyn segroot ongeluk is dat hy na 3 seisoene nie konstant senter gespeel het nie en elke slag die slagoffer van 'n afrigter se nuwe agenda was. Ek dink hy is goed op 12 en selfs heelagter. Hy is net te wisselvallig vir 10.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Friday, November 21, 2008 - 12:51