You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
No injury concerns in Bulls camp


The team doctor of the Vodacom Bulls, Org Strauss, confirmed on Monday morning from George that there aren't any serious injury concerns in the squad.

"At this stage all the players in the squad will be available for selection when the Super 14 kicks off in February, but Gurthrö Steenkamp is still busy with rehabilitation after he picked up an ankle injury."

All the Bulls' Springboks are training in George at the moment and the only players who are struggling with niggling injuries are Deon Stegmann and JP Joubert.

Stegmann injured his back during the off season training and Joubert's groin wasn't 100 percent but Strauss believes they will make a speedy recovery.

The Bulls are going to train in George for another two weeks and thereafter they will take a well deserved break for the festive season.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Goeie nuus
Posted by Stapper (Pretoria) Monday, December 08, 2008 - 11:18
2. More almal

Dis met 'n effense onweerswolkie dat ek or die Bulle se 2009 seisoen begin dink. Net so effense entjie wat nie die wyk wil neem nie.

Ek lees in Rapport dat Ian Schwartz waarskynlik ons nuwe direkteur van afrigting by die Bulle gaan word. Dis nou die pos waarvoor Heyneke so baklei het. Wat my nogal laat wonder waarom nou 'n jaar later? Wat my nog meer laat wonder is die feit dat Johan van Graan dalk die nuwe verdedigingsafrigter gaan word. Dis nou dieslefde ou wat ons voorspelers hierdie cc seisoen oorgeneem het en bra middelmatig vertoon het.

Watter ondervinding het Ian as direkteur van afrigting of afrigting self? Waarom nie Frans Ludeke wat as die afrigter aangestel is nie? Dit sou vir my die logiese stap wees? Waarom is McFarland weg? Nico Serfontein het al vir 6 jaar ongekende suskes by die Bulle behaal en ons kon hom nooit promote nie (SA rugby maak hom 021 assistent afrigter!), maar instede word Boetman van Graan as afrigter in die senior span behou.

Nee Bulle. Ons (die ondersteuners) word al weer vir souskoppe gesien en die Unie dink ons sien niks raak nie. Als is nie pluis in daardie afrigtingspan nie en dit gaan WEER 'n effek op die span se gesindheid hê. Ek raak nou gatvol vir die onstabiliteit by die Bulle en die Unie is tjoeptstl oor alles.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Monday, December 08, 2008 - 11:40
3. The Bulls rolled into George on Sunday for their annual Super 14 pre season training camp with no pomp and ceremony and still without their defensive coach John McFarland.

Little or no attention will be given to the absence of McFarland.

The Bulls will instead concentrate on building and formulating a strategy for next year's Super 14 after a woeful showing this year as defending champions.

In hindsight the Bulls could not have expected to have a great 2008 season after their coach Heyneke Meyer left them once he had realised his dream of winning the Super 14 and with him the much vaunted Australian backline coach Todd Louden vacated his job and captain Victor Matfield left for a wind fall of cash at French club Toulon.

Add to that the Bulls had a new coach in Frans Ludeke and they had acquired a group of players that were raw to the high level of super rugby.

Fortunately those are things of the past as Matfield has returned from his French excursion to the Bulls and assumed the captaincy and Ludeke seems to have found his feet and is slowly and meticulously building a legacy at Loftus Versfeld.

That legacy though will be without McFarland and Wikus van Heerden and Juandre Kruger who have left to continue their careers in England.

But there is no need to worry, as this two week training camp will introduce a few of the Bulls youngsters to the real reason why they picked up the oval ball.

Furthermore, George will be an introduction to how tough life is being a Bull to the likes of newcomers Dries van Schalkwyk and Jaco Pretorius, while Jacques Burger will also experience super rugby training for the first team with the Bulls after joining this year at the start of the Currie Cup season.

JP Nel returns from Japan and so does Wayne Julies after sitting out most of this year recovering from a career threatening knee injury.

Forgotten Springbok Jaco van der Westhuyzen could also be part of the squad depending on whether his release has been secured with his Japanese club while the rest of the Bulls will be out to make the starting line-up.

- Pretoria news
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Monday, December 08, 2008 - 11:56
4. Nico Serfonein is as agterspelerafrigter by die SA O20 span aangestel. Johan van Graan is voorspelerafrigter. Nou volgens my kennis van posbeskrywings (en ek het al baie in my lewe posbeskrywings gedoen) is dit geensins dieselfde nie.

Die funksies van direkteur van afrigting soos Heyneke Meyer dit voorgestel het en die pos wat uiteindelik geskep is is nie noodwendig dieselfde nie. Rudolf Streauli is direkteur van afrigting by die Sharks en sy hooffunksie is die identifisering van talent (en hy is baie suksesvol daarmee). As dit ook die hooffunsie by die Bulle ook gaan wees is Ian Swartz 'n baie goeie kandidaat
Posted by Stapper (Pretoria) Monday, December 08, 2008 - 12:56
5. Mossel,

Ek het dieselfde artikel as jy gelees dat Van Graantjie oorweeg word as verdedigingsafrigter. Die hemele behoed ons, want die voorspelers is klaar 'n gedagte van die eenheid wat hul 'n seisoen of twee terug was...

Nog erger is ons stommigheid om mense met geen of baie min ondervinding in die afrigtings-strukture in te bring. Hoekom kan ons nie mense daar kry wat hul alreeds op terreine van afrigting bewys het nie. 'n Persoon soos Doc, Oom Buurman, oom Kitch en HM het bewys dat hul 'n oog vir 'n besondere speler gehad het. Hierdie taak kan ek voorsien kan oor 'n dekade of wat aan Slapchips gaan, want hy het 'n besondere aanvoeling vir die spel.

Ek glo dat FL volgende seisoen sukses kan behaal, asw ons net betyds vir hom iemand kry om met die voorspelers te help.

Wees Getrou my BLOUVOLK!!!
Posted by Weskaap bul (kaapstad) Monday, December 08, 2008 - 16:36
6. Eintlik het ons voorry teen die Sharks en Leeus gesukkel-al die spanne het! Hulle het waarskynlik die beste "provinsiale" voorrye ter wereld. Van Graan het verder nie te sleg gedoen nie, As verdedigingsafrigter weet ek nie-maar dit is waarskynlik net totdat die kontraktuele aspekte met die droster uitgesorteer is. Ek stem saam met Stapper (4) dat Schwartz as "head of procurement" goed kan doen.
Ek is wragtag nie lus om,soos verlede jaar hierdie tyd, alweer swartgallig te raak nie. Daar is genoeg rede om positief te wees oor die Bulle!
Posted by Bloubosvelder (Lephalale) Monday, December 08, 2008 - 17:13
7. GOEIE MORE EDELE BLOU BUL BLOGGERS!

Yes-Ja.. julle praat almal ware dinge. Wat n riem onder die hart is is dat daar alreeds vroegtydig dinge gedoen word.. VOORBEREIDINGS, BEPLANNING en die status van BESERINGS. Daar word gewerk! Dis mooi!

Ek hoop n skerpe Jaco vd Westhuizen daag hier by ons op.

Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, December 09, 2008 - 06:47
8.
More aan al die Bul-ondersteuners..!!

Ek hoop hulle speel Jaco vd Westhuizen op losskakel....
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Tuesday, December 09, 2008 - 07:51
9. En nou is al die BULLE weg!
STORMEL
Posted by Bergbok (Stormers) Tuesday, December 09, 2008 - 12:58
10. STORMEL=STORMERS!!!!LOL
Posted by Bergbok (Stormers) Tuesday, December 09, 2008 - 12:59
11. Die bloggers op die Bulle se site kry van tyd tot tyd die geleentheid om vrae te stel aan spelers, administrateurs en afrigters. Een so ;'n geleentheid was vrae wat aan Eddie Jones gerig was. Die geleentheid was sowat 'n week nadat die Bulle vanaf Aus/NZ teruggekeer het.

Een van die vrae aan Eddie was wat verkeerd is met die Bulle. Hy het verskeie fasette aangedui as probleem areas. Wat vir my verrassend was was dat fiksheid en die vaste fasette as twee van die probleem areas geinditifiseer was.

In daardie stadium was Pote Human die voorspelerafrigter en vaste fasette is al in sy tyd geindentifiseer as 'n probleem area. Deur dit nou voor die deur van Johan van Graan te gaan gooi is blote snert en verdagmakery,
Posted by Stapper (Pretoria) Tuesday, December 09, 2008 - 13:03
12. Stapper, dit is jou goeie reg om in Van Graan te glo, daardie reg word immers deur die grondwet gewaarborg! Om kritiek teen hom as blote snert en verdagmakery af te maak is dalk net effens onverantwoordelik.

As jy my die bewyse bring van waar Van Graan enige bewese sukses vantevore as afrigter behaal het, sal ek my kop in nederige skaamte laat sak. Die feit dat die Bulle se senior spelers 'n probleem met hom het, is vir my bewys genoeg dat ons iemand moet kry wat nie net die spelers kan help nie, maar ook hul respek kan verdien. Ek self sou reken dat ons op hierdie stadium iemand van NZL kry om Frans En Pieter by te staan, want ons spel na die bal is heelwat agter die manne in swart s'n!!

En is dit nie lekker om oor gemeenskaplike belange hier te kan gesels nie, alles in belang van ons geliefde span. Ek hoop en glo dat ons met hierdie span wat agterlangs nou beduidend versterk is, sukses in die Super 14 weer sal smaak.

Is ook besig om 'n groep bymekaar te bring wat vanuit die Kaap gaan opruk na Loftus vir die stryd teen die Stormers op 7 Maart 2009. Hoe lyk dit Mossel, sien ons julle ook daar?

Wees getrou my Blouvolk!!!
Posted by Weskaap bul (kaapstad) Tuesday, December 09, 2008 - 14:23
13. MEDEBULLE

Lekker kommentaar hierbo WKB. Ek kyk deur die "PROFILES" en VM en JP Joubert se name skitter in hul afwesigheid. Ek was onder die indruk dat JP Joubert groener weivelde gaan soek het weens 'n gebrek aan game time. Sit ons nou met 4 skrummies in die groep.

Jaco vd W se naam is ook nie daar nie???

Kan iemand dalk lig werp?
Posted by bloubefoeterd (pretoria) Tuesday, December 09, 2008 - 14:26
14. Ek sou graag Johan Jackson ok in die groep wou sien, aangesien hy goeie rugby gespeel het vir die Currie Beker Valke.
Posted by GrahamF (Johannesburg) Tuesday, December 09, 2008 - 14:45
15. Weskaap bul, pragtig geskryf. Ek gaan nie ;n poging aanwend om Johan van Graan se afrigtingprestasie te probeer bewys nie.

Verder maak jy die snert bewering dat die senoir spelers 'n probleem met Johan van Graan het en dat dit 'n "bewys" is van sy afrigtingsvermooe is. Wat vir my ;'n bewys is is skriftekke, beeedigde en ondertekekende verlkarings is van al die sogenaamde senoir spelrs wat duidelil hul griewe ten op sigte van Johan van Graan uiteensit. Voordat jy sulke nonsens as die waarheid probeer verkoop, gee my afskrifte van sulke verklarings.

Ek weet ook dat dit nie bestaan nie nie. Dit is 'n bewys van ouvrou stories
Posted by Stapper (Pretoria) Tuesday, December 09, 2008 - 19:00
16. Dag al my Blou vriende!

Al is daar hoeveel onenigheid, sal enige speler dit durf waag om dit op skrif te stel? Ek dink nie so nie.

Aan almal wat gholf speel vandag, dryf versigtig.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Wednesday, December 10, 2008 - 06:29
17.
Goeie more aan al die Bul-ondersteuners..!!

@15
Soos enige normale mense sal spelers onder mekaar praat as daar onenigheid is of iets is waaroor hulle nie gelukkig is nie.

Maar om van hulle te verwag dat hulle alles op skrif moet stel, sodat dit op die einde van die dag teen hulle gehou gaan word, is 'n bietjie vergesog....

Watter speler sal so sy toekoms op die spel wil plaas..??
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Wednesday, December 10, 2008 - 07:49
18. Johann is a product of Affies and played for their first XV that won the Beeld trophy in 1997 and 1998. After school he went to Texas and spent a year with the Dallas Harlequins. He studied marketing at the University of Pretoria and started coaching at Affies in 2002. In that same year he started to do some technical work for the Blue Bulls and in 2003 he became the Pumas' technical advisor. While he was at Tuks he captained the University's first team. In 2004 he joined the Blue Bulls and was responsible for the technical aspects of the Vodacom Cup as well as the Currie Cup teams. Since 2005 he has been involved with the Super 14 team as well as the Currie Cup team. Johann has been planning and coordinating the Bulls' game plan with Heyneke Meyer in the last four seasons and he is responsible to analyze everything in the Bulls game. He is currently the Blue Bulls’ forward coach.
Posted by Blou Karnallie Wednesday, December 10, 2008 - 09:20
19. Dit lyk vir my of Johann, nie gaan spesialiseer in n spesifieke afrigtings posisie nie. Hy moet talent he, anders sal hulle hom seker nie gebruik om orals uit te help nie. Oor die aantuigings van Weskaapbul kan ek nie veel se nie, behalwe dat dit die eerste keer is wat ek daarvan hoor.
Ek is nie n J van Graan aanhanger nie, maar ek is besig om respek vir hom te kry, omdat hy bereid is om as verdedigingsafrigter uit te help. Rugby is n spansport en ek kry die idee dat Johann n spanspeler is. Sterkte Johann, ek hoop jy en die Bulle behaal sukses in die Super 14.
Posted by Blou Karnallie Wednesday, December 10, 2008 - 09:34
20. Hallo geliefde volk,

Daar was maar altyd nog een ding waaroor dit vir my op hierdie webwerf gegaan het, en dit was die belange van die Bulle. Enigiets moet altyd daarteen gemeet, geweeg en beoordeel word. Ek het geen direkte of indirekte belange by enige van die rolspelers nie, en ken enkele van die spelers via 'n familielid wat Carlton-liga rugby speel.

As demokraat sal ek berus by die mening van die menigte, maar ek is nie oortuig dat JvG ons langtermyn antwoord is nie. Op hierdie stadium is die voorspelers se resultate ongelukkig teen hom, maar elke greintjie blou in my hoop die BLOUmasjien loop eersdaags op al sy voor-silinders!!!

Ek stem beslis saam oor Johan Jackson, hy het uithaler spel vir Tukkies voorheen gelewer en ek glo hy sou 'n positiewe bydrae tot die span kon lewer.

Karnallie, jy gaan mos nog baie respek vir die Bul-ondersteuners kry, want ons wil almal uithelp waar ons kan, ongelukkig is dit net die resultate en bekers wat jou sukses meet, nie goed soos goeie opregte bedoelings en ymisplaaste ywer nie.

Wees getrou my BLOUVOLK!!!!
Posted by Weskaap bul (kaapstad) Wednesday, December 10, 2008 - 13:58
21. ek dink daar is verskillende aspekte van voorspeler spel.
eerstens (en dis waar ek dink JvG 'n groot rol speel) is hoe die voorspelers by afbreekpunte speel en omgekeerde besit bewerkstellig en in die losgemaal.
dan is daar die ander aspek: skrums, en ek dink dis hier waar JvG biekie tekort skiet,
miskien moet ons unie 'n 'skrumdokter' van Cobus Visagie se kaliber aanstel?
die laaste deel (hierdie is natuurlik nie 'n uitsluitlike lys nie!) van voorspelerspel is die lynstane, waar ek dink ons baie kompeternd is, en as JvG nie meer weet nie kan Victor oorneem. (en hopelik in die toekoms ook).
so ek dink nie JvGis heeltemal ongeskik vir die pos van vvorpeler afrigter nie maar miskien moet ons nog iemand kry spesifiek vir die skrums.
Posted by Antoinette (Pretoria) Wednesday, December 10, 2008 - 14:45
22. Antoinette,

EK dink ook Victor Matfield sal 'n goeie afrigter wees.

Victor kan dalk in die toekoms die voorspeler-afrigter en Joost vd Westuizen die agterspeler-afrigter wees.

'n Goeie kombinasie... .....
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Wednesday, December 10, 2008 - 15:49
23. Blou Osse

Stem saam oor Victor.

Joost het egter glad nie oortuig toe hy by Tukkies afgerig het nie.
Posted by blouHenk (PE) Wednesday, December 10, 2008 - 17:41
24. Ek dink die rede waarom hul 'n onbekende soos van Graan aanstel, is dalk omdat Matfield reeds die voorspeleres afrig ?
Posted by alf Wednesday, December 10, 2008 - 17:58
25. 20. Weskaap jou aanhaling maak nie sin nie.
"Karnallie, jy gaan mos nog baie respek vir die Bul-ondersteuners kry, want ons wil almal uithelp waar ons kan, ongelukkig is dit net die resultate en bekers wat jou sukses meet, nie goed soos goeie opregte bedoelings en ymisplaaste ywer nie."

Wanneer jy nugter is kom verduidelik vir my wat jy probeer se.

Posted by Blou Karnallie Wednesday, December 10, 2008 - 19:25
26. Weskaap, ek het klaar baie respek vir die Bul-ondersteuners. Ek is immers een. Jy is n mooiweer ondersteuner wat elke nou en dan kom kla oor van Graan, die moderators noem maar op. Wanneer ons weer die Curriebeker wen is jy weer grootbek soos in die verlede. As ek dit nie mis het nie blok jy mos nou op die ander "forum". Bly daar of is hulle ook nou moeg vir jou negatiwiteit?
Posted by Blou Karnallie Wednesday, December 10, 2008 - 19:42
27. GOEIE MORE EDELE BLOU VOLK!

Mmmm.. uitstekende diskoers hierbo! Die kollektiewe IK van onse prag blog is besig om sy hoogtepunt te bereik... soos so 2 jaar terug?

MOOI!

uhh, ja, en GOOI MIELIES!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, December 11, 2008 - 07:14
28. Dagse Getroue Bloues, Baron (en ander gematigdes)
Ai Karnallie, hoekom altyd die man, en nie die bal speel nie? Weskaap is groot genoeg om homself te verdedig, maar ek gaan egter my stuiwer in die armebeurs gooi -
No 1 - Indien melkskommels n ou kan dronk maak, is Weskaap beslis n AA kandidaat. Hy gebruik nie alkohol nie, het nog nooit nie, en ek glo sal ook nooit nie!
No 2 - Mooiweers-ondersteuner??? Ha, Ha - mens sal dalk ondersteuners kry wat ewe passievol is as hy oor die Blou, maar nie groter nie. En dis n liefde wat van kleintyd kom! Weskaap, soos baie van ons, leef en slaap Bulle - wen, verloor, "Hell or High Water"
N0 3 - Nee, op die ander forum is ons nie moeg vir sy "negatiwiteit" nie - "in fact", ons vind sy bydraes insiggewend al stem ons nie altyd 100% saam oor dinge nie. Die dag wat "ons" Skaaplam nie meer met ons daar gesels nie, sal n treurige dag wees.
Chill uit jong, dis Kersgety - hou eerder die snedige aanmerkings vir "die res" - ons gaan in 2009 genoeg "gebyt" word oor die chokers hierdie jaar die CC gewen het!
Posted by Little Blue Bull ((Gonubie)) Thursday, December 11, 2008 - 10:56
29. EN...

We call on ol' Jimmy to sing us a song..

SING US A SONG!!!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, December 11, 2008 - 11:09
30. Hiert! Hoe vang die kersgety my nou! Hoe noem die wetenskaplikes dit nou weer?? O ja.. collective coherence! Lol!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, December 11, 2008 - 11:16
31. Ai toggie Little Blue Bul, ek is jammer as ek te kras was met jou ou "skaaplam". Ek het gedink jou ou "skaaplam" sal n bietjie kritiek kan vat, siende dat hy dit so graag uitdeel.
Ek sien egter nou dat jou ou liewe skaaplam agter jou rokspante wegkruip. Se vir hom hy kan maar daaragter uitkom, ek sal hom nie weer kritiseer nie.


Posted by Blou Karnallie Thursday, December 11, 2008 - 11:26
32. LMGA! Blou Karnalie, n bietjie goeie raad? Jy vat nou n koterie aan waar jy dalk net n sleg 2de sal kom? Los maar, broer... Dis Kersfees! Wel, amper?

GOOI MIELIES, Jimmy!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, December 11, 2008 - 11:31
33. LB, ek is bereid om die punt met die "skaaplam kliek" te debatteer. Niks persoonlik nie, alles in belang van die Bulle. Lol.
Posted by Blou Karnallie Thursday, December 11, 2008 - 11:36
34. Karnallie, "terms of endearment", "terms of endearment!" Weskaap is beslis nie "my" persoonlike skaaplam nie, maar iemand vir wie ons ou bloggers n sagte pelkkie in die hart het. Ek kan jou ook verseker dat hy beslis nie my hulp nodig het om hom te verdedig nie, en dit is hoekom ek dit duidelik gestel het. Ek het n kleintjie dood aan mense wat ander van dinge soos dronkenskap beskuldig waneer hulle glad nie die feite ken nie - dit is kleinlik en onverantwoordelik!
PS - ek dra nie rokke nie, want ek bly in een van die winderigste dele van SA en verkies om nie heeltyd soos Marilyn Monroe rokspante te moet vasgryp nie.
Posted by Little Blue Bull ((Gonubie)) Thursday, December 11, 2008 - 11:47
35. Little Blue Bull, kom ons los dit nou maar daar. Ek het klaar omverskoning gevra vir my laakbare gedrag deur Weskaap te kritiseer. Ek het nie geweet hy is so n gesiene man nie. As julle weer saam aan n melkskommel suig, dra asseblief my opregte spyt oor.
Posted by Blou Karnallie Thursday, December 11, 2008 - 12:08
36. Mmmmm, wat is die ou gesegde oor sarkasme nou weer...?
Posted by Little Blue Bull ((Gonubie)) Thursday, December 11, 2008 - 12:21
37. Die arme Blou Karnallie.

Kan jy nie verstaan dat almal hulle eie menings en opinies het nie. My hel man. Jou sarkasme en slegsê van ander bloggers is pateties man! Lyk my meer jy is 'n undercover Shark wat niks beter het om te doen as om te kom stir nie.
Dis presies a.g.v. morone soos jy dat ek besluit het om eerder nie meer my tyd op die blog te mors nie. Ek loer maar so nou en dan in om te sien wat raak almal kwyt. Maar jy het alewig probleme met almal en het alewig iets slegs om te se van ander. Dalk is jy die ou met die probleem en nie die res van ons nie. As jy die "originals" wil aanvat gaan jy sleg tweede kom!
Word nou bietjie groot en praat sense of gaan speel met jou karretjies op die highway. Ek kon in elk geval nie in een van jou posts sien dat jy enigsins waardevolle insette lewer nie.
P.S.
Moenie eers jou tyd mors om my sleg te sê op die blog nie want ek gaan nie my tyd meer mors om enige iets te lees wat jy te sê het nie.

Groete aan al die ou getroues!
Posted by unbeata"BULL" (Choker Hunter) Thursday, December 11, 2008 - 15:32
38. Weet iemand vir hoe lank Juandre Kruger by Saints gaan wees? Hy was impressive in die Curry Cup. Sal baie jammer wees as ons hom permanent verloor.

Op 'n meer positiewe noot, bring on the Super14! Kannie wag nie, ek dink ons span lyk nogal heel impressive, en ons het goeie diepte.

Posted by Luigi01 (Oxford) Thursday, December 11, 2008 - 16:44
39. Ub, jou koning! Hoe gaan dit, maat?? Long time no see (hear?). Groot groete daar........
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, December 11, 2008 - 16:45
40. 37. Ai toggie, ou Andries het jy ook nie n lekker dag gehad nie? Lyk my daar is probleme by die "skaaplam kliek". Soos jy se ons het almal opinies. Ongelukkig ken ek jou, en weet dat ek nie teen jou ooit sal tweede kom nie. Stel jy nou die voorbeeld en praat n bietjie rugby, ek is die ene ore. Ek het ook nie n probleem met Weskaap nie, het slegs van hom verskil oor sy van Graan uitlatings. Ek is seker as julle hom tyd gegee het sou hy my self gekonfontreer het oor my stelling. Hy klink volwasse genoeg dat ons n ordentlike debat daaroor kon gevoer het. Dit is seker hoekom julle so na hom opsien.
Posted by Blou Karnallie Thursday, December 11, 2008 - 19:14
41. Ek dink dis nogal 'n lelike ding wat hier kop uit steek, mense ons is almal bulle en hierdie dinge onder mekaar is baie onnodig. Mens kan natuurlik van mening verskil maar ek dink die persoonlik raak is onnodig.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Thursday, December 11, 2008 - 19:30
42. Stem volkome saam met jou bulldaisy. Ek het dalk bietjie oorboord gegaan. Sal my in die toekoms slegs by rugbysake bepaal. Weskaapbul jammer dat ek geinsinueer het dat jy onder die invloed was.
Posted by Blou Karnallie Thursday, December 11, 2008 - 20:01
43. En daar was vrede....
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Thursday, December 11, 2008 - 20:09
44. Mapstix...
Dis hoekom ek weke laas hier was. Ek wil net sê ons "kliek" praat lekker op die ander forum. Daar kan mens jou sê sê en dit word gerespekteer. Ook nie nodig vir die sensorpolisie nie!!!
Posted by lieflingaanhanger_pe Thursday, December 11, 2008 - 20:18
45. Karnalie,

Net 'n onskuldige vragie....
Waar het jy gehoor van die ander forum..?
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Thursday, December 11, 2008 - 20:19
46. En daar's hy nou weg.....

So 'n karnallie!!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Thursday, December 11, 2008 - 20:36
47. It's Christmas time, there's no need to be afraid. At Christmas time, we let in light and we banish shade. And in our world of plenty we can spread a smile of joy, throw your arms around the world at Christmas time….. Do They Know It’s Christmas – Band Aid.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, December 12, 2008 - 00:18
48. Now Joseph and his wife Mary came to Bethlehem that night. They found no place to bear her child, not a single room was in sight…… and man will live forever more because of Christmas Day. Mary’s Boy Child – Boney M.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, December 12, 2008 - 00:23
49. Oh my love we've had our share of tears. Oh my friend we've had our hopes and fears. Oh my friends it's been a long hard year, but now it's Christmas, yes it's Christmas….. Thank God it's Christmas – Queen.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, December 12, 2008 - 00:29
50. Jingle bell, jingle bell, jingle bell rock. Jingle bells swing and jingle bells ring. Snowing and blowing up bushels of fun, now the jingle hop has begun…… Jingle Bell Rock – Neil Diamond.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, December 12, 2008 - 00:37
51. He sees you when you're sleeping, he knows when you're a awake, yes he does; He knows if you've been bad or good, so you better, you better, you better be good….. Santa Claus Is Comin’ To Town – Neil Diamond.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, December 12, 2008 - 00:45
52. GOEIE MORE EDELE BLOU BUL AFVAARDIGES!!

Dankie Jimmy. Goeie keuses ook! Let the beat roll on!

Lekker dag vir almal....
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, December 12, 2008 - 06:41
53. Harlike goeie more Bulle.
Mag vandag n heerlike dag wees vir almal.
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Friday, December 12, 2008 - 07:19
54. Hoesit AK! Luister gou... jou gewone e-mail adres hop goeters wat ek aan jou stuur; weet nie hoekom nie. Ek stuur maar na jou gmail adres OK?

Groetnis
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, December 12, 2008 - 08:29
55. Blou Karnallie.

Ek weet ek het gesê ek gaan nie eers lees wat jy te sê het nie maar mense op die ander blog het gesê jy beweer dat jy my ken.

Wil jou net gou reg help, daar is nie 'n manier wat jy my ken nie, veral nie as jy dink my naam is Andries nie.
Posted by unbeata"BULL" (Choker Hunter) Friday, December 12, 2008 - 12:09
56. Ai,ai,ai!!!!Nou sien ek julle Bulle baklei ondermekaar(seker omdat hier nie meer Chockers of Stormers is nie) So,ok....ek is n Stormers "FAN".....Kom haal jul "FRUSTRASIES" op my uit....Ek sal sien of ek vir jul antwoorde het????
Posted by Bergbok (Stormers) Friday, December 12, 2008 - 12:37
57. 56. Lol.
Posted by Blou Karnallie Friday, December 12, 2008 - 13:04
58. Vir wie lag jy Blou Karnallie ???
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Friday, December 12, 2008 - 13:09
59. AK

Moet die AK - uB tag team weer begin???

LOL
Posted by unbeata"BULL" (Choker Hunter) Friday, December 12, 2008 - 13:13
60. Blou Karnallie LMGA vir jou.....!!!!Jy dink noudat hier n stilte oor die Blog gedaal het.....jy is baas van die plaas!!!!
Posted by Bergbok (Stormers) Friday, December 12, 2008 - 13:23
61. 60. Bergbok jou houding pas nie by n pensionaris nie, jy moet rustig raak, bloeddruk pille is duur Lol
Posted by Blou Karnallie Friday, December 12, 2008 - 17:54
62. GOEIE MORE EDELE BLOU VOLK IN REPOSE!

"Moet die AK - uB tag team weer begin???"... NOU DAAR IS N GOEIE IDEE!

I'm in!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, December 13, 2008 - 07:48
63. Dag al my Blou vriende!

Me too!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, December 13, 2008 - 08:55
64. Harlike goeie more Bulle.
Mag vandag n heerlike dag wees vir almal.

Ek is ook in.
Posted by Blou Karnallie Saturday, December 13, 2008 - 09:12
65. Fixtures
Date Home Team v Away Team Venue Time
2/14/2009 Vodacom Bulls v Reds Loftus Versfeld 19:10
2/21/2009 Vodacom Bulls v Blues Loftus Versfeld 17:00
2/28/2009 Auto & General Lions v Vodacom Bulls Coca-Cola Park 17:00
3/7/2009 Vodacom Bulls v Vodacom Stormers Loftus Versfeld 17:00
3/20/2009 Hurricanes v Vodacom Buls Weingto08:35
/29HhadvVc Buls Dnedi06:3
4/29CavVoc Buls Chritc08:354/129WavVod Bulls Sydney 11:40
4/17/2009 Brumbies v Vodacom Bulls Canberra 11:40
4/25/2009 Vodacom Bulls v Chiefs Loftus Versfeld 17:05
5/2/2009 Vodacom Bulls v Western Force Loftus Versfeld 17:05
5/9/2009 Vodacom Bulls v Vodacom Cheetahs Loftus Versfeld 17:05
5/16/2009 The Sharks v Vodacom Bulls The Absa Stadium Durban 18:05

Posted by Blou Karnallie Saturday, December 13, 2008 - 09:20
66. The Cheetahs and Bulls will play a Super 14 warm-up game in Polokwane on 30 January 2009.
This will be the first Super 14 fixture hosted at the Peter Mokaba Stadium and the last warm-up for both teams before they start the tournament proper. The Cheetahs will also play a friendly against the Sharks in Abu Dhabi on 24 January
Posted by Blou Karnallie Saturday, December 13, 2008 - 09:25
67. Die juweel van die skedelkus, op die jip van die woestyn - Valiant Swart - Song Vir Swakopmund
Posted by Blou Karnallie Saturday, December 13, 2008 - 10:51
68. Webbie,geen nuus wat daar die afgelope week in George gebeur het nie?????
Posted by Bergbok (Stormers) Saturday, December 13, 2008 - 15:27
69. Ja,lyk my jy wil nie die "BULLE" inlig nie!!!!!!
Posted by Bergbok (Stormers) Sunday, December 14, 2008 - 14:43
70. 69. Ak, ek het gese dit was n tikfout, vat dit of los dit. Vir iemand wat so sensitief is beledig jy graag ander. Tipies.

Bergbok, hoekom vertel jy ons nie eerder wat by die vyand (WP) se oefenkamp aangaan nie?
Ek dink volgende jaar gaan n groot jaar wees vir jou span, maar solankWatson daar is gaan julle sukkel. Tot JdV het vir Watson in die Rapport gekritiseer.
Posted by Blou Karnallie Sunday, December 14, 2008 - 17:18
71. Middag,aand,more,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,Vir al die BULLE.........BK allie.................Tipies soos wat, Wie? Verduidelik................Die stormers gaan anyway sukkel,sakniemaaknie wie daar is nie.............
Posted by posts 2 (BULLAND) Sunday, December 14, 2008 - 18:42
72. kEN JY MY..............................of is jy nog nie onslae van Andries nie..............Getroud boet.......................Jou berg is nie myne nie
Posted by posts 2 (BULLAND) Sunday, December 14, 2008 - 20:13
73. Hiers Andries!!!

More more, het maar besluit om die naweek my naam wettiglik te gaan verander sodat ou Blou Kalbassie darm kan voel hy is een keer in sy lewe reg oor iets...

So aan almal wat my ken, "Just call me Andries"

Bahahahaha.
Posted by unbeata"BULL" (Choker Hunter) Monday, December 15, 2008 - 07:32
74. Harlike goeie more Bulle en Dries.
Mag vandag n heerlike dag wees vir almal.
Posted by Blou Karnallie Monday, December 15, 2008 - 08:19
75. 77. Stem saam met jou posts 2. Andries Truscot was n goeie speler.
Posted by Blou Karnallie Monday, December 15, 2008 - 08:21
76. Post2. Is jy weer so besig met troues die jaar, soos verlede jaar?
Posted by Blou Karnallie Monday, December 15, 2008 - 08:43
77. GOEIE MORE EDELE BLOU VOLK!

Lol Ub!! (Post 78).

Lekker gesels met mekaar, ne?
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Monday, December 15, 2008 - 11:30
78. Oom LB

Not a problem oor daai Gmail !!!
Gooi hom in die rooi !!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Monday, December 15, 2008 - 13:36
79. Verkansie is n vakansie wat ver weg is, soos in Swakopmund, net voor AK my weer beskuldig dat ek ongeletterd is.
Posted by Blou Karnallie Monday, December 15, 2008 - 14:04
80. Goeie More almal

AK, het die webbie van Blou Karnallie se posts delete? Ek kan nie verstaan waaroor Blou Karnallie nou so persoonlik aangeval word nie. Waaroor gaan die spelfout storie?

Posted by blouHenk (PE) Monday, December 15, 2008 - 14:07
81. Uit jou taalgebruik kan ek sien dat jy n baie lae i.k en selfbeeld het. Ek weet aan watter kant van die treinspoor jy grootgeword het.
Posted by Blou Karnallie Monday, December 15, 2008 - 15:24
82. Nou gaan le in jou pis.
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Monday, December 15, 2008 - 15:50
83. Kom ek vertel jou iets interesants van ons ander blog.
Daar het ons BULLS,SHARKS,STORMERS supporters wat saam kuier.
Ons geniet mekaar se (sinvolle,ingeligte,indrukgewende,gerespekteerde) informasie wat ons daar met mekaar deel.
Niemand probeer voorgee hy is iets wat hy nie werklik is nie.
Nie soos jy nie skapie.

Jy is ongelukig gebund tot die DRAG van die samelewing.
Maar ja soos hulle altyd se:
SOORT SOEK SOORT !!!!!
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Monday, December 15, 2008 - 15:54
84. Los dit net AK
Posted by blouHenk (PE) Monday, December 15, 2008 - 16:29
85. Niemand vat van my mede ondersteuners persoonlik aan en kom daarmee weg nie.

Julle het blykbaar al laankal vergeet waarvoor staan AK...
so net n vefrisser aan julle
ASSKICKER.

Get used to it.


Posted by AK (Keep the passion !!!!) Monday, December 15, 2008 - 16:31
86. Ek staan vir niemand terug nie.
Nie as dit by die eer van my mede Bulle en vriende kom nie.
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Monday, December 15, 2008 - 16:33
87. blouHenk
Los dit.

Hierdie geskul traak jou nie.
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Monday, December 15, 2008 - 16:37
88. Ja, ek sal dit liewer los.

Lekker aand vir almal
Posted by blouHenk (PE) Monday, December 15, 2008 - 16:44
89. Dag al my Blou vriende!

Post 67. Karnallie, my beskeie mening is dat sy ego by verre sy talent oorskadu. Weet jy wie is sy gunsteling rock band?
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Tuesday, December 16, 2008 - 08:12
90. More Almal!

Sjoe!!!
Maar hier steek 'n lelike ding sy kop uit!!!!

Ek wil nie betrokke raak hierby nie, maar KARNALIE jy het nog nie my vragie by 45 geantwoord nie...
Sal graag jou antwoord wil hoor, want vir my lyk dit asof jy suur druiwe het oor jy nie ook op die ander blog kan gesels nie...


Posted by Bulversie (Potchefstroom) Tuesday, December 16, 2008 - 08:51
91. Dag almal!!!
Sjoe ja,Versie!!!.....Daai ding was toe n Pofadder...Die ou wat voor jou loop in die paadjie (n Stormer)trap daarop en die bliksem gooi sy slangkop agteroor en byt die Bul
agter die Stormer aan sy hakskeen.....maar nou doen julle Bulle dit onder mekaar?????
Posted by Bergbok (Stormers) Tuesday, December 16, 2008 - 12:58
92. Karnallie....?? (110)

Dit was 'n onskuldige vragie...!
Maar die manier waarop hy beantwoord is, wys vir my ek het dalk die spyker op die kop geslaan.....?!

Ja nee oom Bergbok!
Waar's die goeie ou dae toe ons almal lekker hier kon gesels, sonder dat daar met persoonlike aanvalle begin is as die ander een dit sou waag om van jou te verskil.....??

Posted by Bulversie (Potchefstroom) Tuesday, December 16, 2008 - 13:43
93. Goeie more aan al die Bul-ondersteuners....!!

Mens kan sien die rugby het nou 'n bietjie afgeskaal, want die bloggers hou hulself nou besig deur mekaar aan te val en sleg te sê.

Dit is seker elkeen se goeie reg om te sê wat hy wil, want ons leef mos nou in 'n "vrye" SA.

Wat my bietjie pla is:

1. Mense se onverdraagsaamheid teenoor ander se menings en opinies.

2. Dat ons met ons persoonlike aanvalle, die Blou Bulle se "image" skade aan doen.

Miskien moet ons almal aanvaar dat daar altyd soveel opinies en menings sal wees as wat daar mense is...

Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Wednesday, December 17, 2008 - 08:12
94. Goeie more mense

Ek stem Blou Osse. Die man word die laasste ruk eerder as die bal gespeel op hier. Ons ondersteun almal dieselfde span, persoonlike aanvalle is onnodig.

Op 'n ligter noot is dit lekker om vir 'n slag nie die pyn van die week te wees nie.
Posted by blouHenk (PE) Wednesday, December 17, 2008 - 08:55
95. dagsê almal

Ek het die Bulle se oefening verlede week in George bygewoon. Die manne lyk gelukkig en anders as verlede jaar het ons, behalwe vir Pierre spies, ons hele span bymekaar. Ons voorspelers lyk heelwat meer "afgebeef" vir die nuwe jaar wat kom en beslis nie meer die swaar ouens van 'n jaar terug nie. Die ELV's stel sekerlik daardie vereistes.

Jaco Pretorius het al ingeskakel en oefen op hierdie stadium saam met die "B-span" ouens, maar ek glo hy sal opgetrek word. Gerhard vd Heever beindruk my ook baie, asook Francois Hougaard.

Die stryd om die lostrio dink ek is 'n lekker probleem vir ons afrigters. Jac Burger is in top kondisie maar of die man sy woelige self sal uitstal is net 'n vraag wat hy kan beantwoord. Dan hoop ek ook ons nuwe jong voorrye sal drasties die stap vorentoe kan maak. Ek hoop ook dat ons jong hakertjies ons gaan trots maak. Dis lekker om vir Victor daar te kan hê en dis goed om te sien watter positiewe invloed hy op die span het.

Verder sal ons maar moet sien hoe ons gaan vaar sonder McFarland daar. Ek is so effens onseker oor hoe hierdie leemte area ons span se vertonings gaan beinvloed.

Verder wil e net sê, en ek gaan dit veral van my kant af na my beste probeer promote, dat die spekers belsis kennis neem van wat op die blog anagaan. Nie almal lees dit nie, maar ons moet groter verantwoordelikheid neem vir die kritiek wat ons hier uitspreek. hetsy oor die BBM en oor die spelers.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Wednesday, December 17, 2008 - 09:28
96. Dankie vir die interresante info Mosselbaaibul

Pierre Spies is seker nog op sy Wittebrood,
Posted by blouHenk (PE) Wednesday, December 17, 2008 - 09:36
97. Voorspoedige 2009 vir al julle bloubul ondersteuners!

Net iets wat ek wil oopgooi vir bietjie kommentaar is die pryse van die seisoen kaartjies vir 2009.

Ek het die laaste 3 jaar seisoenkaartjies gehad en wil graag hierdie jaar weer he, maar voel dat ons as kaartjiehouers die opsie gegee moet word of ons die Leeu toets wil ingesluit he of nie - soos die opsie gegee is aan die Sharks ondersteuners.

Ek het 5 seisoenkaartjies vir my gesin en voel dit word baie om R2 200 te betaal - aangesien 'n toets standaard deel van die seisoenkaartjie prys was in 2008.

Ek het al 'n mail vir die bulle geskryf maar het geen terugvoering gekry nie. Soos dit nou is weet ek van ongeveer 30 seisoenkaartjies wat nie hernu gaan word nie.

Gegewe die finansiele omstandighede waarin ons leef, is seisoenkaartjies 'n luuksheid - wat my dan laat wonder of die Bulle liewers met 'n lee stadium die Super 14 en CC seisoen sal wil ingaan met minder ondersteuners op die paviljoene.

Wat se julle?
Posted by Nog 'n Bul (Pretoria) Sunday, January 04, 2009 - 10:28