You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
Login  |  Register
Bulls will commence with training on Monday


The Vodacom Bulls will regather on Monday morning at Loftus Versfeld to continue their preparations for the Super 14 tournament that kicks off in February.

Coach Frans Ludeke said they had a wonderful and very successful training camp in George and that they are in a privileged position because there aren't any serious injuries within the squad.

"We had an excellent training camp where we could make progression at various levels.

"We definitely moved forward and all in all I was very pleased with the camp."

The Bulls will play their first warm-up match in three weeks time with two teams against the Lions and thereafter friendly matches against the Cheetahs and the Sharks will follow.





Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Wel ons sal die dinge vroeg deurmekaar krap die jaar. Dis ons beker daai. Geen beserings is goed en dit se een ding. Bulls bly bo.
Posted by Spekkies (Port Elizabeth) Monday, January 05, 2009 - 09:26
2. Ja spekkies, ek voel positief oor die jaar wat voorlĂȘ vir die Bulle!!!
Posted by lubuolB (Oorkant Affies!!!) Monday, January 05, 2009 - 09:31
3.
Derick Hougaard shines in Leicester Tigers win

www.news24.com
Johannesburg - Leicester Tigers, in the absence of their coach Heyneke Meyer, who is in Pretoria because of serious family illness, on Sunday dramatically beat Bath 24-22 at Welford Road through two tries in the last 15 minutes by their England flank Tom Croft.

Former Bulls and Springbok flyhalf Derick Hougaard added the other 14 points for Leicester. Former Sharks Springbok Butch James converted two of Bath's three tries by Stuart Hooper, ex-Bok Peter Dixon and Joe Maddock and also kicked a penalty.

Outplayed in the first half, the Tigers produced a much improved performance after the break to snatch the victory at the death, thereby turning around the last-second loss to Bath in the Heineken Cup competition a few weeks ago.

MOOI SO DERICK / "LIEFLING"...!!

Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Monday, January 05, 2009 - 09:38
4. Yes Derick het lekker g-t geskop.Ekvoel ook hierdie gaan GROOT jaar vir
die BULLE/BULLS wees.
Posted by K.K.K (Pretoria) Monday, January 05, 2009 - 09:51
5. Hallo almal

Ja nee, ons begin ten minste beter as verlede jaar die tyd. Frans is nou meer ingesettle met die senior ouens en met die junior manne en ek hoop die momentum wat ons die cc beker seisoen opgedoen het kan ons oordra na die super 14 toe. Ek is bly om te hoor daar is nie te veel beserings nie. Daarby hoef ons nie meer die reuse aanpassings rondom die ELV's te maak nie en die spelers is beter toegerus en die onsekerheid sal minder wees.

Gelukkig is ons hierdie jaar meer van 'n buite perd en is die kalklig nie soseer op ons gerig nie maar op die Sharks en nogal die Stormers ook. Anton Snyman het reeds vanoggend laat blyk dat die Bulls, Cheetahs en Leeus nie veel hond haar-af gaan maak nie. Hopelik is dit die persepsie van ons teenstanders ook.

Die groot vraag is of ons senior spelers op vorm gaan wees met die oog op die Leeu toer, vernaam Habana. Met 'n ou soos Jaco Pretorius by, kan Habana op vorm ook presteer en dan 'n meer koelkop ervare Zane Kirchner op heelagter. Ek hoop ons sal weer die beste van Habana sien. Ander jonger spelers soos Kirchner, Werner Kruger en Deon Stegman, glo ek ook gaan selfs beter doen.

Die heel grooste uitdaging, dink ek, lĂȘ by die afrigtingstrio van Ludeke Rossouw en Van Graan. Hoe ons sonder McFarland die verdediging gaan organiseer, sal deur die loop van die toernooi duidelik word. Dit is hier waar veral die ervaring van senior spelers gaan tel en hoe veral van Graan aangewend sal word.

Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Monday, January 05, 2009 - 15:27
6. Ek het regtig 'n goeie gevoel oor die Bulle hierdie jaar. Ek is by dieselfde gym as Leeus en hulle lyk almal goed en baie fiks. Go Bulls - maak ons trots!
Posted by Christel (Johannesburg) Friday, January 09, 2009 - 12:08
7. Wa kry n mens super 14 truie meduim kan iemand my help please? Eks in george kontak my by juwaynejool@gmail.com dankie en ons bulle gan die jaar kook.
Posted by Juwaynejool (George) Saturday, January 10, 2009 - 18:23