You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
Login  |  Register
Kuün injures his calf muscle


Derick Kuun © Gallo ImagesThe Vodacom Bulls' hooker Derick Kuün injured his calf muscle during a scrum session on Thursday morning at Loftus Versfeld but the full extent of the injury will only be known on Friday once the player had a scan.

The team doctor of the Bulls, Org Strauss, said on Thursday afternoon that Kuün has probably torn his calf muscle which means that the hard working hooker will be on the sideline for two to three weeks.

In the meantime Springbok Chiliboy Ralepelle had a niggling rib injury but he is back in full training while the third choice hooker, Bandise Maku, will make his comeback during the course of next week.

Maku injured his quadriceps during the off season but Strauss said he will be ready to rumble in less than a week's time.

The rest of the squad are doing just fine and players like Gurthrö Steenkamp (ankle) and Akona Ndungane (shins) started to train with their mates during the week.

Heini Adams injured his hip flexor and Ruan Vermeulen was struggling with a hamstring, but they too are recovering well and will be fit for the first friendly against the Lions which will be played in Johannesburg at Wits on Saturday, 24 January.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Ek hoop Derick word eers heeltemal gesond voor hy weer speel. Dit gaan n lang harde seisoen wees, Kom Bulle dit is ons jaar hierdie
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Thursday, January 08, 2009 - 18:07
2. Voorheen is gese dat dar geen beserings is nie
Posted by Stapper (Pretoria) Thursday, January 08, 2009 - 18:48
3. Vir ons om die jaar die ding te doen sal n paar goed moet gebeur. Ons groot games moet ons deurtrek. Jy verloor nie n game in die laste 10 minute as jy 10 punte voor is nie. Die pak se bou oor die laste 3 jaar was van so aard dit in n meer mobiele pak te omskep is. Ons voor rye(bar Gerber) is almal meer beweeglik oor die park en het baie meer ball in hulle. Ons skrums is nie so stewig soos vroer nie(vaskop kort aandag),Kruger moet meer speel! Vlank?? Die bulle moet die druk van spies afhaal en hom meer laat speel. Oopkant moet hy speel met Pedrie en Potgieter op agsteman. Laas jaar was ons op ons gefarlikste toe die bal laat loop is. Vinnige balle na kenaal 2 en drie dan wyd. Habanne moet weer n goeie jaar he. Hopelik hy kanne elke seisoen so ave wees nie.
Posted by Greatest Team Ever (Pretoria) Thursday, January 08, 2009 - 19:03
4. Môre al die bloggers

Jammer om van die besering te hoor. Gelukkig het ons vir Maku daar en die chilman vir 'n backup.
Posted by Rustig (Centurion) Friday, January 09, 2009 - 08:18
5.
Die jong Blou Bul-flank Pieter Meyer, wat verlede jaar aanvanklik die kaptein van die Vodacomspan was se kniebesering het nog nie sodanig herstel dat hy in vanjaar se toenooi sal kan speel nie.

Meyer, wat ‘n produk van die Hoërskool Waterkloof is, het verlede jaar op Brits sy knie baie ernstig teen die Boland Kavaliers in ‘n Vodacomwedstryd beseer en daar was selfs sprake dat hy sy been kon verloor, maar genadiglik het die dokters op die toneel daarin geslaag om die suurstof-toevoer wat deur sy knie vloei te stabiliseer.

Dit gaan egter baie goed met sy rehabilitasie en daar is ‘n baie klein moontlikheid dat hy dalk later die seisoen in een of twee wedstryde sy terugkeer sal maak, maar daar sal geen kanse met hom gewaag word nie.

Met Meyer op die kantlyn is die kans goed dat Gerrit-Jan van Velze (verlede jaar se triomfanklike Blou Bul onder 21-kaptein) die Bulle in die Vodacombeker-reeks sal aanvoer, maar alles sal natuurlik afhang wie van die juniors in die Super 14-groep opgeneem sal word al dan nie.Van Velze behoort egter verkiesbaar vir die Vodacomspan te wees want seniors soos Pierre Spies, Pedrie Wannenburg en Dewald Potgieter is tans voor hom in die ry vir die nommer 8-trui van die Bulls.

Op die oomblik oefen meeste van die jong sterre nog saam met die Super 14-manne, maar die volgende spelers behoort in die Vodacombeker diens te kan doen:

Heelagters: Tiger Mangweni, Zane Kirchner, Andillio Coutriers

Vleuels: John Mametsa, Rocco Jansen, Aubrey MacDonald, Tom Seabela, Wynand Willis, Gerhard van den Heever

Buitesenters: Braam Gerber, Stephan Dippenaar, Johan Jackson, Gerhard van der Merwe

Binnesenters: Stefan Watermeyer, Ruan Boshoff, Wayne Julies

Losskakels: Francois Brummer, Marnitz Boshoff

Skrumskakels: Francois Hougaard, JP Joubert, Ruan Snyman

Losvoorspelers: Gerrit-Jan van Velze, Okkie Kruger, Dries van Schalkwyk, Jacques Burger, Vince Gwavu, Marnus Schoeman, Thoko Mashelo, Danie Crous

Slotte: Wilhelm Steenkamp, Fudge Mabeta, Cornell Hess, Willem Serfontein, Bosman Grobler, Wouter Moore, Bêrend Botha, Andries Ferreira

Vaskoppe: Frik Kirsten, Ruan Vermeulen

Hakers: Bandise Maku, Henri Bantjes, Zane Botha

Loskoppe: Corné Fourie, Mox Moxoli, Dean Greyling en Morné Mellet.

*Die Bulle se Vodacomspan sal vanjaar weer deur die uiters suksesvolle trio van Nico Serfontein (hoofafrigter), Denzil Frans (voorspelers) en Ricardo Loubscher (agterspelers) gebrei word.
Posted by Blou Karnallie Friday, January 09, 2009 - 08:26
6.
Tukkies het die dienste van drie van TUT se beste spelers bekom nadat Johan de Bruyn, Danie Crous en Aubrey MacDonald besluit het om hul loopbane by die Universiteit van Pretoria voort te sit.

De Bruin was verlede jaar TUT se kaptein en deurlopend een van hul beste spelers terwyl Crous veral op flank vir die Blou Bulle se onder 21-span gekook het.

MacDonald, wat reeds op skool vir die Bulle se onder 21’s uitgedraf het, het in 2008 ook gereeld vir TUT diens gedoen maar hy sal in die Varsity Cup, indien hy nie Vodacomrugby speel, vir Tuks uitdraf.

Tuks het ‘n verdere slag geslaan deur die dienste van Quins se regtervleuel Dwain van Rensburg te verseker.

Van Rensburg was die afgelope tyd een van die beste agterspelers in die Carlton en veral met die bal in hand is dié groot breker naby die doellyn onstuitbaar.

Met Reinhard Kruger as Tuks se eerste keuse heelagter en met vleuels soos Van Rensburg, MacDonald, Kruger van Heerden, Gerhard van den Heever, Alwyn Fransman (voorheen by Centurion) en Aaron Denega is daar meer as genoeg “strikers” in die Studente se span en daar is groot opgewondeheid op die Tukkie-kampus nadat dit bekend geword het dat ervare senters soos Johan Jackson, Gerhard van der Merwe, Franco Booysen en Johan Booysen ook in 2009 vir Tuks verkiesbaar sal wees.

Tuks is vanjaar in ‘n bou-fase nadat baie van die spelers wat die afgelope twee jaar gehelp het om die Carlton te wen, hul loopbane elders voortgesit het, maar dit beteken nie dat hulle nie die skietgoed he tom van die groot kanonne in die Varsity Cup skrik te maak nie.

Die span sal deur Freddie Grobler afgerig word en Cecil Botha (voorspelers) en Nollis Marais (konsultant) sal sy assistente wees.

Blikkies Groenewald is soos ouder gewoonte in ‘n tegniese hoedanigheid betrokke en Prof Ernst Kruger sal na die manne se fiksheid omsien.
Posted by Blou Karnallie Friday, January 09, 2009 - 08:29
7. Stapper...

Lyk my Kuun het gisteroggend sy kuit beseer...
Posted by Snoeshaan (Pretoria) Friday, January 09, 2009 - 09:14