You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Sauls appointed as Academy's coaching coordinator


The highly successful SA under 20 coach Eric Sauls has been appointed as coaching coordinator of the newly established Blue Bulls Rugby Academy which will be operating in association with TUKS Sport.

Sauls' role at the Academy will be hands on coaching as well as to manage and direct the coaches and he says he really looks forward to this new challenge.

"It is wonderful to work with the Blue Bulls and the University of Pretoria who have the necessary infrastructure as well as resources. There are some good structures that are in place and after consultation with the required parties I will look to see where I can build on and add value to these existing structures."

Sauls was the head coach of the SA under 21 team that won the World Cup in 1999 and in 2000 he coached the Blue Bulls' B team who had players of the caliber like Richard Bands, Danie Rossouw, Jacques Olivier and Danie van Schalkwyk in its ranks.

"In 2000 the Bulls' B team won the President's Cup but unfortunately the SA under 21's lost against New Zealand in the final of the Junior World Cup."

In 2002 Sauls took charge of the SWD Eagles' Currie Cup team and from 2003-2005 he coached in Italy and Ireland. Thereafter he was appointed as the SA under 19 coach and since 2008 he is the head coach of the SA under 20 team.

"In Ireland I was involved with Leinster's Academy and I coordinated quite a number of coaches at the College. It was a great experience and I will definitely apply what I have learned from them at the Blue Bulls Rugby Academy."



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. ste soos die Bulle.
Posted by Blou Karnallie Thursday, January 15, 2009 - 09:46
2. mooi so
Posted by STEGMAN 2008 (Port Elizabeth) Thursday, January 15, 2009 - 10:25
3. Dag al my Blou vriende!

Lyk my ek was gisteraand in my drome, eerste op die vorige draad.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, January 15, 2009 - 10:33
4. Het nou weer na die oefengroep gekyk en wonder of ons werkilik genoeg diepte het in sekere posisies om te kan kompiteer met unies soos die Sharks en Stormers.
Posted by Wiper (Durbanville) Thursday, January 15, 2009 - 11:38
5. Wiper, waar sou jy sĂȘ kort die Bulle meer diepte?



Geluk met die aanstelling Mr. Sauls. Goeie move van ons BBM. Hierdie ou ken sy storie met jong spelers.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Thursday, January 15, 2009 - 11:43
6. Morne is meer as sy sout werd en ek het geen twyfel dat hy die knoop sal kan deurhaak nie maar as daar iets met hom gebeur het ons verseker probleme.

Mens moet seker nie spoke opjaag nie maar dit kan 'n issue raak.

Die ander posisies is heelagter en die voorrye.


Posted by Wiper (Durbanville) Thursday, January 15, 2009 - 12:10
7. Wiper, gelukkig kan Jaco v/d Westhuizen losskakel en heelagter speel indien daar n besering is.
Posted by Blou Karnallie Thursday, January 15, 2009 - 12:17
8. Ek is ook effe bekommerd oor nr. 10. Burton Francis het baie potensiaal, maar hy is 'n goeie 2 seisoene agter Morne.

Blou karnallie, dis nog nie 'n uitgemaakte saak dat Jaco kom nie.

Heelagter voel ek goed oor. Zane Kirchner sal beter wees hierdie seisoen en Tiger het homself bewys as 'n staatmaker (definitief een van ons bestes in die CC laasjaar).

Ons ervare voorrye is ok. Dis net die Sharks wat ons daar een voor is. Werner Kruger het ongelooflik verbeter die afgelope 2 seisoene.
Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Thursday, January 15, 2009 - 12:25
9. Blou Karnallie, as Jaco kom sal dit great wees. 80's Revival het ons hom gedoop met sy kop band en lang hare.

Mossel, stem saam met jou oor Tiger, maar Zane het telleurgestel in 2008.

Miskien het die jonger ouens in die span 'n seisoen nodig gehad om hulle voete te vind. Kyk net hoe vinnig het Deon Stegmann gegroei in sy posisie. Hy is een van die bestes met die losbal.
Posted by Wiper (Durbanville) Thursday, January 15, 2009 - 12:49
10. Mosselbaaibul, Jaco en JP Nel is glo nog oppad vanaf Japan, alhoewel hulle glo n bietjie laat gaan wees. Jy kan die berig lees by www.super14.com. Die artikel is Super 14 coaches get 2 week extension.
Posted by Blou Karnallie Thursday, January 15, 2009 - 12:50
11. 9. "80's Revival het ons hom gedoop met sy kop band en lang hare." Lol!!!!!
Posted by Blou Karnallie Thursday, January 15, 2009 - 12:54
12. As die bulle beter wil vaar in 2209 in die Super14 moet daar ongeveer 30 spelers wat almal beter as in 2008 gespeel he twees.
Posted by Stapper (Pretoria) Thursday, January 15, 2009 - 14:34
13. Stapper, dink jy daar gaan nog steeds n S14 toernooi in 2209 wees?
Posted by Little Blue Bull ((Gonubie)) Thursday, January 15, 2009 - 14:39
14. Middag julle

Bly die bulle het ook nou die akademie op die been. Hoop net die jonger ouens wat deurkom gaan nie deur al wat 'n ander provinsie opgeraap word nie.

LBB, Stapper se naam is nou Siener. Nee joke, ons verstaan wat Stapper bedoel...

Ek sien daar word al weer...gaap... baie bohaai vanaf die stormerskamp gemaak oor hul kanse die jaar.

Waarvoor ek wel hoop is dat daar ten minste 3 van ons spanne daar bo kan wees.

Nou die Blou en as ek nie weer die week post nie, sterkte Titans!!!
Posted by Blou-is-Baas (Bulls is Baas!!!) Thursday, January 15, 2009 - 15:32
15. Little Blue Bull, 'n goeie begryper het 'n halwe woord nodig
Anders gestel, 'n halwe begryper het 'n goeie woord nodig. Tikfoute word ongelukkig gemaak
Posted by Stapper (Pretoria) Thursday, January 15, 2009 - 19:19
16. Stapper,
Kan jy nie asb jou negatiewe kommentaar vir jouself hou nie,ek volg jou nou al vir amper 9 maande,leer spel man, jy irriteer my,waar is Judge en daisy,dis mense wat n positiewe gevoel het vir dit waarin hulle glo,kom reg man,dis nog vroeg in die seisoen.
Posted by alfa (Pta Moot) Thursday, January 15, 2009 - 19:25
17. Dagse Getroue Bloues (en ander gematigdes)

Stapper, skuus jong, nie besef jou sin-vir-humor-vlak is soooo laag nie.
Posted by Little Blue Bull ((Gonubie)) Friday, January 16, 2009 - 08:19
18. HAPPY NEW YEAR ALL...........................

superbru s14 up and running

twigbike - POOLCODE !!!!!!!!!..................AK Cappie....beware
Posted by posts 2 (BULLAND) Friday, January 16, 2009 - 15:16
19. Hi

Hoe is dit moontlik dat Eric Sauls aangestel is by die bulle nadat hy omtrent weggejaag is by SWD. Toe hy die geleentheid gegee is om SWD as hoofafrigter te dien het hy SWD so opgemors dat ander afrigters moes kom regmaak.

Dit is duidelik dat hy, toe hy die 0/21 afgerig het hy op die rug gery van sy hulpafrigters soos Jake White. Nou moet 'n brijante afrigter van die bulle wat die vodacom vir etlike jare gewen het sy hulp afrigter wees. Soos van ouds sal hy weer op die se rug ry.

Behoed ons dat hy die bulle eendag sal afrig

Groete



Posted by Bloubul van Pretoria (Pretoria) Monday, January 19, 2009 - 21:23
20. Dag Manne.

Nee wat ek dink Sauls kan ons baie help. Die man lyk na 'n ou wat rugby ken. En onthou net, Heyenke het in die begin ook maar gesukkel en nou huil ons omdat hy weg is. Kom ons gee die man 'n kans en sien wat hy kan doen. Welkom Mr. Sauls, ek hoop jy het baie sukses hier by die Blou Bull familie.
Posted by Big Bull (Pretoria) Wednesday, January 21, 2009 - 09:16