You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
Login  |  Register
Q & A with our Academy's coach Eric Sauls


The SA under 20 coach Eric Sauls who has been appointed as coaching coordinator of the newly established Blue Bulls Rugby Academy which will be operating in association with TUKS Sport, set aside a few minutes to speak to the Bulls' website.

Will you be directly involved with the coaching?

Yes, I will follow a hands-on approach and I will do my utmost to ensure that the students reach their full potential as a rugby player. I will concentrate on building their strengths but their weaknesses will also be addressed.

Will the students also be coached from time to time by other top Blue Bulls coaches such as Nico Serfontein, Denzil Frans, Ricardo Loubscher and Paul Anthony?

Definitely, we will use all the coaches and resources available to make sure that the students get first class specialist training.

Do you think it is possible for an Academy student to become a professional rugby player?

I have no doubt in my mind that it certainly is possible. There are countless schoolboys who are brilliant rugby players with lots of potential that did not play Craven week rugby. This can be ascribed to various reasons such as injuries, poor selection or the lack of proper coaching.

Some guys are late developers and others simply did not fit into the coach's game plan, but that certainly does not mean that they can't play professional rugby in the near future.

At the Academy we would like to teach/coach/train the students how to be the players that they can be. I will do everything within my power to make sure that each student reaches his maximum potential.

Does the Academy sometimes train with the Super 14 squad?

Yes, the Super 14 team will have rugby sessions periodically against the students and this does wonders for the youngsters' confidence.

To be able to rub shoulders with the likes of Victor Matfield, Fourie du Preez and Bakkies Botha is an enormous privilege and just to watch these guys train will motivate them. On a more regular basis we will have rugby sessions against the Vodacom Cup team and the Under 19's.

What about a student who would like to become a professional coach, referee or administrator?

Enrolling at the Academy will be the ideal launching pad if you want to make rugby your career. Not everyone is destined to become a Springbok or a professional rugby player, but at the Academy various refereeing, coaching and administration courses are offered.

The students will also learned a lot and get accustomed to the stress levels associated with the professional sporting environment and this will be of tremendous value to them once they are in full time positions.

Will you plough back what you have learned into the Academy's coaching staff?

One of my biggest responsibilities will be to direct, manage and empower the Academy's coaches.

They are all great coaches in their own right and I would like to build on their expertise with the goal that they stay at the very edge of what's happening in the modern game.

Who can I contact if I would like to enroll at the Academy?

Neels Grobler at 082 9687 734 or neels.grobler@up.ac.za

When is the deadline for enrollment?

Aspirant students need to contact us as soon as possible!

Are there any student loans available for Academy students?

Yes, this can be arranged through FNB Hatfield – Neels Grobler will assist you with this.





Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. 1ste soos die Bulle!!!!!

Ek hoop regtig hulle gesels met die ouens oor kontrakte, ek twyfel of agente altyd in spelers se beste belang optree.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, January 16, 2009 - 01:57
2. Little, daar sal geen Super 14 in 2209 wees nie, teen daai tyd het almal al moed opgegee om die Bulle te wen.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, January 16, 2009 - 01:59
3. GOEIE MORE EDELE BLOU BUL BLOGGERS!

Lol, Jimmy!

Ja wat, negatiwiteit het ons nie hier nodig nie? Feit is jy kan nie n liniere lyn trek van n speler se gehalte van die vorige seisoen tot nou nie; dinge werk nie so in die lewe van n mens nie; daar is net te veel veranderlikes. Ons vetrou op ons manne dat daar n opwaartse kurwe by almal sal wees, maar ons sal baie gelukkig wees as dit sou gebeur. Kom ons hou duim vas!

GO BULLE!!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Friday, January 16, 2009 - 07:41
4. Jimmy,

Ja, hoop nie die Bulle "choke" hierdie jaar weer teen die Chokers nie....

Eisshhh...!!!




Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Friday, January 16, 2009 - 07:53
5.
Die Universiteit van Pretoria het sy seisoen op ‘n wen-noot afgeskop toe hulle Donderdagaand in die LC de Villiers-stadion Rusland 14-10 geklop het nadat hulle rustyd 7-10 agter was.

Tukkies se afrigter Freddie Grobler sê dit was ‘n tipiese eerste wedstryd van die seisoen, maar hy is glad nie tevrede met sy troepe se vertoning nie.

“Ons was shocking en het hopeloos te veel foute gemaak.”

Rusland se manne was voorlangs heeltemal opgewasse vir die Studente, maar hoewel die snellers van Tuks die oorhand agterlangs gehad het, het hulle selde besit op die voorvoet gekry.

Voorlangs kan die name van die voormalige Leeu-haker Branco Visagie, wat vaskop gespeel het, genoem word en Ettas Breytenbach was glad nie sleg op loskop nie.

Op flank speel Gert Lubbe altyd sy hart uit en die senter Franco Booysen het met ‘n vlymskerp breekslag die regtervleuel Kruger van Heerden se drie in die tweede helfte aangevoer wat Tuks laat wen het.

Ongelukkig het die wedstryd sy tol geëis nadat die losskakel/heelagter Shaun Davids sy elmboog ontwrig het.

Op dié stadium lyk dit of Davids vir ses weke op die kantlyn gaan wees, maar Grobler-hulle vertrou dat hy vroeër sal herstel.

Tuks se volgende wedstryd is aanstaande Saterdag in Nelspruit teen Nelspruit en dan is dit die grote wanneer hulle op Maandag 2 Februarie teen die Pukke in Potchefstroom gaan speel. (dié wedstryd sal op SuperSport uitgesaai word)

Tuks punte: Drieë: Eugene Lubbe, Kruger van Heerden. Doelskoppe: Piet-Piet Swart.
Posted by Blou Karnallie Friday, January 16, 2009 - 08:12
6. Op die vorig draad gegroet, maar se weer dag hier aan almal -
En, weer-eens, Stapper, skuus as ek jou in die gesig gevat het met n "onskuldige" tong-in-die kies vragie. Ek vergeet soms dat n sin vir humor ons nie almal beskore is nie.
Posted by Little Blue Bull ((Gonubie)) Friday, January 16, 2009 - 08:48
7. Baie geluk proteas, auz sien toe hul agterent. Mooi so Albie.
Posted by Blou-is-Baas (Bulls is Baas!!!) Friday, January 16, 2009 - 13:11
8. En Albie is n Bul (LW in Pretoria taal beteken Titan = Bul)
Posted by Bloudonner (Pretoria) Friday, January 16, 2009 - 13:20
9. Dames en Manne

Bloubul Bloggers is nou amptelik oop op Superbru
vir die S14
POOLCODE (twigbike)
Die wat wil speel is meer as welkom.
Posted by AK (Keep the passion !!!!) Friday, January 16, 2009 - 14:03
10. Hi Bloudonner

Jammer man, ek moes dit seker meer duidelik gemaaik het. Maar ek is so bly oor die dat ons die auz manne kon klop.

Ek het al vroeer, maar wil weer, Go Titans Go!!!!!Kick some eagles ass vanaand.
Posted by Blou-is-Baas (Bulls is Baas!!!) Friday, January 16, 2009 - 14:41
11. Enige van julle die nar se brief in beeld gesien?

Aussie-skare klop die Blou Bulle
Jan 15 2009 05:16:52:243PM - (SA)

En al die tyd was ek onder die indruk dat die Blou Bul-toeskouers die swakste sportmanne en ondersteuners is! En toe kom die Aussies met hul laser en raap die titel weg van die Blou Bulle.

Hoe hol moet die oorwinnings tog nie wees nie. Dit lyk of die Aussies tot die diepte sal daal om te wen. Amptelik moet hulle nou die swakste ondersteuners wees naas die Bulle s’n.

Maar moenie worrie nie, Bulle, daar sal nog baie tyd vir julle wees om?die no. 1-posisie in te palm.

Anton Luckhoff, Pinetown
Posted by Blou-is-Baas (Bulls is Baas!!!) Friday, January 16, 2009 - 14:43
12. Wel gelukkig ken ek net een woord wat rym met Luckhoff en dit is wat hy moet doen ook.
Posted by Bloudonner (Pretoria) Friday, January 16, 2009 - 14:47
13. Blou-is Baas,

(Brief in Beeld)

Dit kan net 'n Shark-supporter wees wat sulke onsinnighede kwyt raak...

HY het nogal 'n interessante van ..."Luckhoff".....

Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Friday, January 16, 2009 - 14:56
14. Chiliboy Ralepelle says his primary focus is on regaining the hooking berth for the Bulls after playing second fiddle to Derick Kuün.
Ralepelle returned from a lengthy injury lay-off at the end of 2008 and featured in the Absa Currie Cup and on the Springboks’ year tour to the United Kingdom. However, for the the talk of rotation at the Bulls, it was clear that Kuün had established himself as the premier hooker.
Chiliboy looks set to feature prominently in Springbok sides in future, yet a stating berth is not certain at Super 14 level. He is now tasked with unseating the former SA Schools flanker, and Ralepelle is determined to achieve that goal.
“I’m very real with myself and ambitions so the first thing is that I want to be the number one hooker at the Bulls. With that it will put me on a better platform to challenge at the the Boks,” Ralepelle told the Pretoria News.
Kuün’s superior mobility and handling skills are better suited to ELVs, and his experience as a loose forward means he acts as an extra ground level scavenger for the Bulls in loose play.
He, however, lacks experience in the position and has a propensity to fold if pressured at the set phases. This is where Ralepelle is strong, with his lineout feeds and scrummaging ability consistently lauded by respected commentators on the game.
If Ralepelle improves his all round athleticism he could move up in the pecking order. For now Kuün looks set to start against the Reds in the opening round of the Super 14.

Posted by Blou Karnallie Friday, January 16, 2009 - 15:03
15. 11. Die AAP Luckoff moet bietjie sy geskiedenis gaan opskerp oor die SWAKSTE ondersteuners in die wereld. Natal, vrot visse, guppies, wat hulle ook al iis. Die Ausies het by hulle geleer: Spieels in Naas Botha se oe en rooi lasers in Braam van Staden se oe.
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Friday, January 16, 2009 - 18:43
16. Skuus van Straaten
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Friday, January 16, 2009 - 18:47
17. Kriket: Die Titans het toe vanaand gewen.

Die huigige Natal krieketspan is seker die swakste span wat ooit uit daardie geweste gekom het
Posted by Stapper (Pretoria) Friday, January 16, 2009 - 21:52
18. Yes, geluk aan die manne in Blou!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, January 16, 2009 - 21:57
19. Yes, Geluk Titans die ander bloubulle.... daar skop hulle toe lekker Oranje Boude... Jammer dit was nie die Dolphins sin nie, dit sou baie smaaklik afgegaan het. Nou die S14! kan nie meer wag daarvoor nie.

Moes al die vorige drade eers gaan lees het, so verskoon maar ek is agter die tyd, Geluk al die Bulle met julle toekennings oa Wynand my Hero... LOL.
Posted by bullsdaisy (Pretoria) Friday, January 16, 2009 - 22:34
20. Nog een vir die Blou....

Pretoria se strate is almal Blou, my ouma se Peugoet hy was ook Blou, die speed cops se ligte hulle is Blou, my meisie se oge altyd nog Blou.....

Weereens geluk Titans, eerste van vele bekers vir die Blou hierdie jaar!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, January 17, 2009 - 03:04
21. Go Blou Titane!!!!

Man was dit nie lekker om die white wash gisteraand te kyk nie. Ek is mal oor Bodi en dit was lekker om harris vir 'n slag in blou te sien.

Mag dit 'n groot jaar vir die Blou masjien wees.


Blou Karnallie

Die Bulle sit gelukkig met meer diepte op haker as 'n jaar terug toe ons manne baie meer onervare was. Ons het basies net vir Kuun gehad wat toe ook maar groenerig was. Dan is daar nog Maku ook wat baie goed skrum en woelig is in die los. Kuun is vir my egter die beste lynstaanhaker van die drie.

Ek wonder net altyd of Kuun nog lank in SA gaan bly as hy nr. 1 haker by die Bulle is maar glad nie in aanmerking gaan kom vir die Bok trui nie. As ek sien hoe Rassie vir Luke herontwerp het op 8steman verlede jaar wonder ek of ons nie vir Kuun moet terugskuif flank toe nie. Maar waar maak jy vir hom plek in die lostrio?


Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Saturday, January 17, 2009 - 08:53
22. Geluk met julle Blou Bulle se Titans span!!!!
Posted by Bergbok (Stormers) Saturday, January 17, 2009 - 14:12
23. Mooi so Titans en Tuks sal hulle moet regruk die Varity Cup is om die draai en Maandae aande kyk ons weer lekker rugby voor super rugby , kan nie wag nie.
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Saturday, January 17, 2009 - 15:14
24. As daar na die Super 14 profiles gekyk word is daat slegs een oopkant flank nl Deon Stegman. Verlede jaar her Wikus v Heerden ook hierdie rol vervul. Dit is moontlik dat Frans Ludeke wel vir Derek Kuun as oopkantflank vir sekere wedstryde mag oorweeg. Dewald Potgieter het verlede jaar van as plaasvervanger ook oopkantflank gespeel. Hierdie is die enigste spelers wat ek kan sien in hierdie rol.
Posted by Stapper (Pretoria) Saturday, January 17, 2009 - 18:45
25. 21. Mosselbaaibul ek stem volkome saam met jou oor ons diepte op haker. Ons het in Kuun en Chilieboy twee uitstekende hakers, maar hulle is gewis nie nommer een in die land op hierdie stadium nie. Alhoewel Chilieboy n indrukwekende loopbaan as jongeling gehad het, moet hy nog n vol seisoen op die hoogste vlak speel voordat n mens hom na behore kan oordeel. Kuun is nie n klasieke haker nie, en ons kan dit in ons skrumwerk sien. Hy bring egter soos Uli n verrassings element na die spel, maar ongelukkig het hy nie dieselfde kwaliteit stutte wat Uli gehad het nie. My grootste bekommernis vir die super 14 is juis ons skrumwerk, maar hopelik sal daar n groot verbetering wees teenoor verlede jaar. As jou agterlyn die bal op die voorvoet kry, lyk almal soos springbokke.
Posted by Blou Karnallie Saturday, January 17, 2009 - 23:02
26. The Chiefs edged the Blues 21-17 in a pre-season friendly at Pukekohe.
Ian Foster’s side scored three tries through Sosene Anesi, Lelia Masaga and Save Tokula, and led 14-10 at half-time. Mike Delany (2) and Dwayne Sweeney added the conversions.
While new Blues coach Pat Lam will be disappointed by the result, he’ll know that friendlies mean relatively little when it comes to predicting Super 14 form.
The Chiefs will now play the Highlanders in Rotorua next Friday, with the Blues meeting the Hurricanes at North Harbour Stadium.
Posted by Blou Karnallie Saturday, January 17, 2009 - 23:14
27. 24. Stapper, Danie Rossouw kan ook oopkant speel.
Posted by Blou Karnallie Saturday, January 17, 2009 - 23:22
28. Bulls nóg een van hul bulle kwyt
J.J. Harmse
Druk artikel
E-pos storie aan 'n vriend

Rayno Gerber. (Foto: Gallo Images)
PtoiD Bulls is nog een van hulle uitblinkers kwyt.

Die vaskopstut, Rayno Gerber, gaan ná die Super-14-kompetisie sy rugbyloopbaan in Frankryk by Stade Francais voortsit.

Gerber, wat vir die Cheetahs en Leeds gespeel het voordat hy hom in 2006 by die Bulls aangesluit het, gaan nie sy Bulls-kontrak hernieu nie as dit in Mei ten einde loop.

Die Bulls het die laaste maande reeds staatmakers soos Wikus van Heerden (Saracens) en Derick Hougaard (Leicester Tigers) verloor, en die verlies van Gerber is ’n terugslag, al is daar ’n klomp Jong Turke wat hulle stempel begin afdruk.

Die 24-jarige Werner Kruger het reeds Super-rugby vir die Bulls gespeel en sal waarskynlik die mantel by Gerber oorneem omdat die veteraan Bok-vaskop, Richard Bands, intussen uitgetree het.

Die Bulls-breier, Frans Ludeke, het gister erken Gerber se verlies is ’n terugslag vir sy toekomsplanne.

“Ja, ons sal hom beslis mis. Hy is immers ’n senior speler en dit is nooit goed om sulke spelers te verloor nie. Ek verstaan waarom hy gaan, want Rayno moet ook kyk na sy lewe ná rugby. Dit is ’n realiteit in Suid-Afrika dat ons deurentyd in stryd is met die wisselkoers in Europa.”

“Gelukkig het ons tyd om ’n plaasvervanger te vind voor volgende jaar se Super-14. Ons sal kyk watter ouens van oorsee af wil terugkeer, maar ons het gelukkig ook plaaslike spelers wat deurkom.

“Werner (Kruger) se hand is reeds in die lug en ons is baie tevrede met sy vordering. Dan is iemand soos Frik Kirsten by ons ontwikkelingsprogram betrek, terwyl Ruan Vermeulen ’n goeie seisoen in Italië gehad het.”

Ludeke het gister aangedui dat sy junior spelers baie speelkans sal kry in die Bulls se opwarmingswedstryde teen die Lions in Johannesburg (Saterdag), teen die Cheetahs in Polokwane (30 Januarie) en teen die Sharks in Durban (4 Februarie).

Sy planne met die junior spelers beteken egter nie dat die Bulls se gros Springbokke nié in die opwarmingswedstryde sal speel nie.

• Gerber se verlies kan egter die deur oopmaak vir die Bok-stut CJ van der Linde om terug te keer na Suid-Afrika.

Dié gewese Vrystater speel deesdae vir Leinster, maar wil glo na Suid-Afrika terugkeer om vir die Springbokke se toetsreeks teen die Britse en Ierse Leeus in aanmerking te kom.

Die Bulls het reeds laat blyk dat hulle in Van der Linde se dienste sou belangstel.

Van der Linde is onlangs ’n Bok-kontrak aangebied en dit kan sy terugkeer verhaas. Hy moet voor die einde van vandeesmaand besluit of hy dié kontrak gaan aanvaar, het sy agent, Stefan Weyers, aan Rapport bevestig.

Indien hy die Bok-aanbod aanvaar en ook ’n kontrak met een van die plaaslike unies kan sluit, kan hy einde Mei permanent na Suid-Afrika terugkeer.

Die Vrystaatse vaskop het reeds gewys hy kan die Engelse kragman Andrew Sheridan baasraak en sou die Engelsman wel as loskop vir die Leeus teen Suid-Afrika uitdraf, sal Van der Linde se aanspraak om ’n plek in die Bok-span ’n verdere hupstoot kry.


Posted by Blou Karnallie Monday, January 19, 2009 - 05:43