You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Vodacom Blue Bulls make it three in a row


The Vodacom Blue Bulls stuck to their winning ways in the Vodacom Cup competition, beating the Golden Lions 30-22 in a game played in Johannesburg on Saturday.

The Blue Bulls did not manage to get four tries for the bonus point, but handed the home side their first defeat in the competion.

Scorers:

Vodacom Blue Bulls 30 (14). Tries: Devin Oosthuizen, Dries van Schalkwyk (2). Conversions: Francois Brummer (3). Penalties: Brummer (2), Marnitz Boshoff

Young Lions 22 (6).- Try: Hans van Dyk. Conversion: Herkie Kruger. Penalties: Kruger (5).



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Julle kan se wat julle wil, ons staan te veel driee en te maklik af. Daar is troubles, die manne sal moet wakker skrik. Dit is shocking, hierdie manne druk 5 driee teen ons en geen teen die Stormers, !!!!!!!!!!!!! Ons sal dit nie ver bring teen die tempo nie!!!!
Posted by Dokta (Swakopmund Namibia) Saturday, March 13, 2010 - 18:54
2. Welgedaan Bulls, baie geluk met die bonuspunt wen MAAR waar is die commitment op die verdediging? Julle moes en kon die Highlanders dieselfde medisyne gegee het as wat die Lions gekry het teen Waratahs.

Ek kry die idee dat Stephan Dippenaar nog sukkel met die verdedigingslyne en nie vinnig genoeg terug val op die verdediging nie. Jaco Pretorius se verdediging is sy beste eienskap en hopelik sal hy terug wees vir die Hurricanes.

G vd Heever, dit was 'n briljante drie!!! Kom Bulls, hou aan met die positiewe spel maar verdediging wen ook wedstryde.

Bergbok, na 33min lyk jou span goed.

Die Bulls se loslootjie was baie vroeg en hopelik sal hulle volgende week skerper wees op die verdeiging.
Posted by JB 007 (Centurion) Saturday, March 13, 2010 - 19:49
3. Drie van die vier moeilikste wedstryde is gewen. Volgende week is dit die vierde van die vier moeilikste wedstryde.
Posted by Stapper (Pretoria) Saturday, March 13, 2010 - 20:02
Happy birthday to:
8 April - Ettienne Botha (Oorlede)
8 April - Dirk de Vos
9 April - Tjaart Coetzee
9 April - Kerneels Erasmus
9 April - Charles Rossouw
9 April - Bennie van Huyssteen
10 April- Rudi Röhrs
11 April - Piet Kruger
11 April - Johan Schoeman
11 April - Senithemba Zweni