You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Bulls try scorers in competition of their own


The rich vein of form the Vodacom Bulls try-scorers are enjoying at the moment, is becoming a race within a race at the table topping defending champions.

The Bulls have scored an average of close to 50 points per match and have scored 24 tries at an average of six tries per game.

Three players, Gerhard van den Heever, Wynand Olivier and Francois Hougaard all have crossed the whitewash four times.

Where Olivier and Van den Heever has crossed the lines against the Cheetahs, Brumbies, Waratahs and Highlanders, Hougaard scored a brace against the Waratahs and Highlanders respectively.

Van den Heever incidentally scored his first try for the Vodacom Bulls against the Highlanders in Palmerston North last year and has added four more this season.

Olivier, who scored six tries last year, improved his tally to 18 tries in total.

Hougaard have also scored five tries in his career.

Bryan Habana holds the Bulls record for tries in a season. He scored nine in 2005 and eight in 2007 and 2009 and 37 in a career.

The injured Akona Ndungane is second in the career stakes, having scored 24 tries since 2005.

Morné Steyn failed to equal the effort of Gavin Lawless to the fastest 100 points in Super Rugby (four matches), but he is on 92 points and the leading points scorer in the competition.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Dit is vir my interessant dat die Bulls en die Stormers op die oomblik nr 1 en 2 op die log is - die Bulls met die aanvallende styl en meeste 3e gedruk, en daarmee saam dan ook baie 3e afgestaan (omdat daar noodwendig meer gapings met sulke aanvallende rugby moet wees), en die Stormers met hulle verdedigende styl van baie min 3e afstaan maar daarmee saam ook baie minder druk! Ek verkies die Bulls se styl. Terwyl hulle loshande die meeste 3e (24) gedruk het is daar darem 4 spanne wat meer 3e as hulle afgestaan het. Waar die Stormers loshande die minste 3e afgestaan het (4) is daar 5 spanne wat meer 3e as hulle gedruk het, en dan is hulle ook 3 spanne wat saam op 15 3e staan. Bulls is dus die die beste daaraan toe!
Posted by BlousteBlou (Centurion) Sunday, March 14, 2010 - 19:55
2. Verdediging wen kompetisies.
Posted by Stapper (Pretoria) Sunday, March 14, 2010 - 20:41
3. Die Stormers leen elke jaar 'n nuwe Blaadjie by die bulls en pas elke jaar 'n nuwe spelpatroon aan. Dit is vir my niks snaaks nie, want Rassie volg al sedert 2005 Heyneke Meyer met groot belangstelling. Vanjaar het die Bulls vriend en vyand verras en ek dink een van frans Ludeke se sterkpunte is juis dat hy manne soos Fourie du Preez en Matfield inspan om die impak van nuwe reels te ontleed en dat Frans self sy spelpatroon jaarliks effens aanpas hierby. Die Bulls het in 2008 die wrang vrug gepluk om negatief te wes oor 'n nuwe reel. Vandaar het ons na ons sterkpunte begin speel om die opponente se spelpatroon te ontwrig met hoe skoppe (om dit te kan doen moet jy goeie taktiese skoppers in jou span he) en om goeie baldraers te bewerkstellig.

Vanjaar stel die nuwe reel ons instaat om langer balbesit fisies te behou en deur fases te gaan en nie bloot op hoe skoppe staat te maak nie. Die klem is nou op die verdediger om te laat los en nie die baldraer nie. OK. Dis ou nuus teen die tyd. Die Bulls het beslis besluit dat ons vanjaar die tempo gaan aanjaag om munt uit te slaan uit hierdie reel en dit met spoed te doen. En ook dat ons met beter skrumwerk die beste uit Spies kan haal.

Die Stormers het besluit die enigste manier om uit die nuwe reel sonder 'n grondflank die ding te doen (Watson is weg) is om aggressief te verdedig en so spanne se spelpatroon te ontwrig. Omdat die nuwe reel nie baie spelers by die afbreekpunte vereis nie kan hulle hul verdediging baie goed versprei. Hou in gedagte dat Peter Grant nie 'n briljante taktiese skopper is nie en dus nie met sy skopvoet druk kan verplaas soos in die Morne Steyn mould nie.

Die verskil is dat die Stormers se man tot man verdediging regtig topklas is en dis nie dat die Bulle nie verdedig nie, maar hoe ons soms verdedig wat die wenkbroue laat lig. Aan die ander kant weer klop die bulle hul opponente baie maklik by die punte, as baldraers, met taktiese skoppe en met binnebreke, en dit maak die bulls so 'n moeilike opponent. Ons het 'n tikkie onvoorspelbaarheid ontwikkel wat belsis ons opponente onkant betrap het. Daarby is ons hantering en fokus baie baie beter aan die begin van die seisoen as vorige seisoene.

Sover welgedaan Bulle. En ook aan die Stormers. Ek dink dis dalk die jaar van Noord vs Suid!
Posted by mossel (Hout Bay) Sunday, March 14, 2010 - 20:46
4. Ek vind dit vreeslik interesant dat almal die Bulle so aanval omdat daar so baie driee teen hulle gedruk word. Kan iemand ooit 'n span onthou wat 'n 50 punte gemiddeld in 'n laar Curriebeker reeks per wedstryd gehandhaaf het.
Die bulle het meer punte in die eerste helfte aangeteken as wat die Highlanders in 2 helftes kon aanteken.
Posted by Wes-Transvaal Blou Bul (Noordwes) Monday, March 15, 2010 - 02:29
5. Die aanvallende spel is great, maar die drieë wat die Bulle is afstaan is te "soft". Konsentrasie met verdediging bestaan dan nie. Met 'n bietjie meer kommunikasie, konsentrasie en commitment sorteer die Bulle die verdediging uit, dan gaan ons 'n ander Bul span sien! Miskien, net miskien spaar hulle hulle lywe vir die besigsheids einde van die S14, want verdediging kou maar die lyf??
Posted by Paarlbul (paarl) Monday, March 15, 2010 - 07:12
6. Tellings vir Vrydagaand:
BULLE 41 - 17 canes - Boel
Posted by Boel (Mooinooi) Monday, March 15, 2010 - 07:27
7. Dis lekker om op Loftus te sit as die Bulle in sulke goeie vorm is, ja dis lekker om 7 driee te druk en nee, dit is nie lekker as daar in die proses 5 teen jou gedruk word nie. Maar elke game het sy eie meriete en jy kan nie 'n game lees teenoor wat in vorige games gebeur het nie, oop aanvallende rugby soos die Bulle tans speel skep noodwendig die kanse vir die teenstanders om self driee te gaan druk. Die uitslag van die game was egter nooit in twyfel nie, dus is ek nie op hierdie stadium te bekommerd nie.
GO BULLE, kom ons maak dit Vrydagaand 25/25 en dan gaan skep ons sommer nog 'n voltal ( Dit sal die eerste keer ooit wees ) doer onder.
Die game teen die Reds gaan ene wees wat ons nie mis moet loop nie!
Posted by Boel (Mooinooi) Monday, March 15, 2010 - 07:34
8. More alle Bloues

Ek lees die comments en nou wonder ek maar net: Jy kan nie jou brood aan altwee kante gebotter he nie. Toe ons verdediging dodelik was het ALMAL gekla dat ons te MIN driee druk. Nou druk ons driee en ALMAL kla oor ons verdediging. As jy aanval dan gaan daar BESLIS gate wees en die ander span sal driee druk. Wat my BAIE rustig maak is die feit dat ons die ervaring het om by elke wedstryd aan te pas en ons spel patroom aan te pas.

Sterkte Bulle en geniet Vrydag aand.

BULLE 37 - canes 31
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Monday, March 15, 2010 - 08:28
9. Dat verdediging toernooie wen,is 'n feit. Die Bulls het dit in 2007 en 2009 bewys. Dat bonuspunte jou in 'n tuisfinaal kry, is ook 'n feit. Op 20 punte na 4 het die Bulls dus 'n "ekstra wen" in die sakkie.
Ek vermoed hulle het vooraf besluit om op Loftus, waar hulle enige span kan wen al is hulle 20 punte agter na 30 min, aanvallend gaan speel en uit elke wedstryd 'n bonuspunt kry.
Oorsee, teen die Force kan hulle dieselfde speel en die ander 3 wedstryde baie konserwatief. Sou hulle dan verloor teen bv die Chiefs, probeer steeds 'n bonuspunt kry en jy kan steeds bo-aan die punteleer eindig.
een ding is seker, die aanvallende, oop spel van die Bulle het almal, veral die teenstanders en Ssport kommentators verras!!
Nog 5 punte teen die Canes!
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Monday, March 15, 2010 - 08:37
10. Dagse almal

Ek stem saam met al die bogenoemde stellings. Baie bly om al die driee te sien en die groot tellings maar hou nie van al die driee teen ons nie. Al wat ek weet is dat met Frans Ludeke en Heyneke Meyer daar het ons niks te vrees nie en is hulle sweer sekerlik besig om nuwe dimensies te probeer want as dinge nie reg gaan nie kan ons maklik terugval na die ou spelpatroon wat ook gewerk het.
Posted by Bloudonner (Pretoria) Monday, March 15, 2010 - 09:16
11. Dis darem funny hoe sport werk en veral stereotipes, veral by Supersport.

As bakkies, Victor en Danie en Morne vir die Bulls speel is dit omdat ons staatmaak op 10 man rugby, as die Bokke dieselfde doen en die reeks teen die Leeus wen, hamer niemand 'n woord oor tien man rugby nie. Persepsie.

Ek glo mens kry wen rugby en verloorrugby. As jy die veld vol hardlooop van jou kwartgebied af en jy verloor, moet jy verantwoordelikheid neem vir die soort spel wat jy wil speel. As jy persentasie rugby wil speel en jy verloor, pas aan.

Die Bulle het reeds Saterdag meer begin gebruik maak van hoe skoppe. Die Higlanders se agterste drie was breekbaar en ryp om gepluk te word. Well spotted mr. coach. En die skoppe was damn goed! Maar ek niks hiervan by die Supercru gehoor nie.

Op die DVD "road to victory" verdudielik McFarland die bulls se tegniek van hoe skoppe: "To upset the opponents' game plan if you cannot break their defense" . Supersport se manne wil elke middag skole rugby kyk.

Die enigste verskil is dat die Bulle tog meer regkry vanjaar agv die nuwe reel wat die bal langer in spel hou vir die aanvallende span, en die feit dat die Bulle baie hard gaan werk het aan skrums om ons agterlyn op die voorvoet te kry en groot menere soos Spies en Olivier ruimte te gun om aan te val. Daarby maak juy ook meer ruimte vir die vd Heevers en die hougaards om in die binnekanale aan te val en dis waar ons sukses vandaan kom. Boonop kan jy minder spelers by die afbreekpunte commit en so meer speelrs in die sgterlyn bewerk wat overlaps skep. Dis klein tegniese dingetjies wat op die ou end 'n reuse verskil maak.

Dat ons verdediging te maklik geklop word is 'n feit. Dit begin by hoogvatte in die tackle en momentum van jou opponent terug te duik. Gaan kyk maar hoeveel driee ons afstaan op hierdie manier of waar ons te veel spanne die geleentheid gun om ons muur te breek omdat ons retireer in die verdediging of nie die opponent met mening terugduik nie. Ons fokus dus nie op aanvallende verdediging soos die Stormers nie. Hierin sal ons baie harder moet werk en dis waar ons al ons driee afstaan: Ons duik nie die opponent terug agter die voordeellyn nie. Die Stormers doen dit huidiglik briljant en niemand mis 'n tackel nie. Ervaring leer dat die wenspan die sal wees met die beter verdediging.

Die driee wat Hougaard druk is baie dieselfde as wat Habana verlede jaar by die Bulls begin druk het. Habana sou net soveel gedy het vanjaar by die Bulls in terme van driee druk en ek dink hy skop homself elke keer as hy na die Bulls kyk.

Posted by mossel (Hout Bay) Monday, March 15, 2010 - 09:37
12. Indien al die drieë teen ons uit gebroke spel sou wees dan was die redenasie van oop spel beteken meer drieë geldig. Daar word egter drieë teen die Bulle gedruk uit vaste fasette van die spel en dit behoort nie te wees nie. As ons sien wat die spelers en afrigter daaroor sê dan besef hulle daar is wel 'n probleem en behoort daar 'n verbetering te wees die komende naweek. Die Bulle behoort weer met gemak te wen. 'n Mens wil amper jammer voel dat die beseerdes ook weer terug kom, die jongklomp doen nou so goed. Waardevolle ondervinding, en hulle skep onvoorspelbaarheid.
Posted by Buller (Port Elizabeth) Monday, March 15, 2010 - 09:40
13. Tellings vir Vrydagaand:

BULLE 41 - 17 canes - Boel
BULLE 37 - 31 canes - Bl@de Runner
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Monday, March 15, 2010 - 10:05
14. Dink ons is almaal een oor verdediging. Was weer Saterdag uiters swak.
Kyk maar na Daag se eerste twee driee. Eerste een net vir Hougaard afgestamp want te hoog is ingegaan. Tweede drie "busdeurgang" gaping tussen senter en losskakel. Onthou Jack Cheetham se leuse" Catches win matches", pas aan by ons rugby. Ons het weer 'n senter soos JP nodig eimand wat die man in sy spore stuit.
Posted by Thurlow (Pretoria) Monday, March 15, 2010 - 10:56
15. BULLE 48 - 30
Posted by BlousteBlou (Centurion) Monday, March 15, 2010 - 11:52
16. Geluk aan die Bulle.Julle maak ons baie trots!

Dit help nie om dit weg te praat nie.Ons verdediging is middelmatig op die beste.Ons kom nou weg daarmee,maar oorsee gaan ons nie elke wedstryd 50 punte kry nie.Dit is maar in enige sport so,maar vat nou maar krieket vir n voorbeeld.As die span aanhou wen en daar is n swak skakel word hy nie sommer uitgewys nie,maar as die span begin sukkel dan is die spotlight op die swak skakels.

Dieselfde met ons geliefde Bulls.Baie mense sal my nou kruisig,maar Van Den Heever kan aanval,maar het geen hart op verdediging nie.Dippenaar sal nog groei,maar ek dink ons besef nie watter waarde Pretorius op verdediging bring nie.
Posted by Lekkerblou (Durbanville) Monday, March 15, 2010 - 11:53
17. Die eerste deel van 1 seisoen maak nie 'n speler great nie, maar as Shadow kan aanhou groei en nie grootkop kry nie, glo ek hy sal net so goed of beter as Habana kan word.

Die span baie goed, maar die verdeging in Dippenaar se channel moet na gekyk word. Hy is goed genoeg om op hierdie vlak te speel, maar hy sal definitief aan sy verdedeging moet werk.

Grootste ding wat pla is dat die manne nie 80 minute se rugby speel nie. Hoe speel met tye brilliant, maar maak dan onnodige foute. Saterdag het hulle die patroon verander in die tweede helfte en dis 'n goeie ding, maar hulle sal Vrydag meer gefokus moet wees om die volle 80 minute te speel.

Telling:

Bulle 34 - Canes 18
Posted by Jou_Ma (Centurion) Monday, March 15, 2010 - 13:37
18. Baie Baie Geluk aan die Bulle vir Saterdag se oorwinning! Dit was 'n Fees op Loftus. Alle sterkte en voorspoed met julle voorbereidings vir Vrydag aand se game. Sal op Loftus wees om julle te support... Julle ouens maak dat ons harte blou chocolates klop. Lekker oefen.
Posted by Geldenhuys'e (Alberton) Monday, March 15, 2010 - 13:55
19. Well done Bulle !

For those who aren't happy with the high scores which are being put up against the Bulls - just be happy that your side puts up more points ! The Bulls are playing beautiful expansive rugby in my opinion - this is high risk rugby and so the opponents will score points.

All in all - what a brilliant team ! if my team were half as good, we wouldn't have lost 5 games in a row now.

Good luck for this weekend.
Posted by Sharko (Petoorsfontein) Monday, March 15, 2010 - 15:30
20. 17 jou ma. jou opmerking oor dippenaar strook nie met die feite nie. dippenaar het een tackle in drie en n half wedstryde gemis. dit is beter as die span gemiddeld. as jy jou stats wil opknap en sinvol wil saamgesels gaan kyk op ruggastats dit sal jou help. of vra vir my.gaan lees biki wat se die verdedigings afrigting spesifiek oor daai kanaal na die brumbie game. en aan die hele span en die jong turke . jul doen skitterend. vol punte na 4 games.
sterkte vir die naweek en mag dit 5uit 5 wees na vrydagaand.
Posted by baby bull (garsfontein) Monday, March 15, 2010 - 15:51
21. Ek verstaan nie die argument dat aanvallende rugby daartoe lei dat daardie span meer drieë afstaan nie. Om te kan aanval moet die bal tog in jou besit wees of hoe?
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Monday, March 15, 2010 - 16:08
22. jimmy as ek vir jou maar een voorbeeld kan noem. neem daardie langafstand drie van dagg. jy is reg ons was in besit van die bal en zane in die agterlyn. alles op die aanval opgestel vir n overlap. toe maak ons n hanteerfout, geen dekverdediging nie. zane in die agterlyn. drie teen jou.
bottemline; daar moet net nie foute wees nie.
Posted by baby bull (garsfontein) Monday, March 15, 2010 - 16:14
23. Bulls 40 - 32 Canes
Posted by DarrinH (Cape Town) Monday, March 15, 2010 - 16:20
24. Dankie baby bull, so die rede vir daardie drie was eintlik swak hantering? Dit sou interessant wees om al die drieë teen ons so te ontleed.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Monday, March 15, 2010 - 16:24
25. baby bull

Niemand se ons span is nie skitterend op dreef nie,maar om 30 punte elke week af te staan vir die Bulls span is middelmatig.Ons het die afgelope paar jaar een van die beste defensive rekords gehad.Nes Jimmy se dit is nie te se as jy aanvallende rugby speel moet jy 4 of 5 driee per wedstryd af staan nie.

En dan die laaste punt.Dippenaar se eerste twee tackles teen die Brumbies het Hoiles en Elsom hom afgestamp.So daai stats is verdag.
Posted by Lekkerblou (Durbanville) Monday, March 15, 2010 - 16:27
26. jimmy ek dink die hele verdediging storie is nie so eenvoudig om net te se dis net foute of spesifieke spelers nie.ek stem saam met julle dat die baie driee teen ons vir my ook n bekommernis is.
ek glo egter wat frans se; ons vat dit wedstryd vir wedstryd.hul wedstrydplanne- aanval en verdediging -word weekliks aangepas volgens die oposisie se sterk en swak punte.ek wil ook glo dat ons op die swaarder natter nz se velde die game gaan vaster maak. ek glo egter ons het die afrigtingspan en spelers om daai besluite te neem.
verder glo ek nie kan ons spelers van laas jaar direk met vanjaar vergelyk nie. die verskil in die reel vertolking laat dit net nie toe nie. dit is te lukraak vir my.
ek hoop ons kan oor n maand hier se die toer was n sukses.
Posted by baby bull (garsfontein) Monday, March 15, 2010 - 16:46
27. Aan die ander kant kan mens ook argumenteer dat die risiko wat Zane geneem het om in die agterlyn te kom hoofsaaklik aanleiding gegee het tot die drie. Ek wil net nie hê dat ons moet veralgemeen en een ding die skuld gee nie.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Monday, March 15, 2010 - 16:55
28. Hi Mede Bulle en Webbie

Ek was op die amptelike Facobook Groep van die Bulle.

Daar is n groep: "Die Blou Bulle Is @#$"
Ek het gaan kyk en wat ek daar gesien en gelees het is skokkend. Die taalgebruik en kommentaar op fotos kan nie hier bespreek word nie.

Webbie kan die Blou Bulle Maatskappy nie iets doen om die klomp te stop nie? Van die goed wat daar van ons ondersteuners gese word is openlike laster.

Jimmy wat se jy, kan ons iets doen teen die persoon of persone wat hierdie groep gestig het?
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Monday, March 15, 2010 - 16:58
29. Bl@de Runner ek sal jou later antwoord, hierdie selfoon breek my spoed.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Monday, March 15, 2010 - 17:08
30. Tellings vir Vrydagaand:

BULLE 41 - 17 canes - Boel
BULLE 37 - 31 canes - Bl@de Runner
BULLE 34 - 18 canes - Jou_Ma
BULLE 40 - 32 canes - DarrinH
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Monday, March 15, 2010 - 17:08
31. Blade - ja ek sal ook graag wil weet of mens nie iets aan daardie groep kan laat doen nie. Indien wel, "count me in!" as n petisie of so iets die ding gedoen kan kry.
Posted by Little Blue Bull ((We Came, We Saw, We Conquered!)) Monday, March 15, 2010 - 17:19
32. Hi LBB

Ja dit is hartseer as mens na die klomp se uitlatings kyk. Daar is geen respek vir ander mense nie. Die taalgebruik is skokkend, en om te dink dat daar kinders is wat dit ook lees.
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Monday, March 15, 2010 - 17:27
33. Blade, hulle het geen respek vir hulself nie, waarom sal die spul nou enigsinds omgee of kinders lees wat hulle kwytraak?
Posted by Little Blue Bull ((We Came, We Saw, We Conquered!)) Monday, March 15, 2010 - 17:38
34. lbb. ek stem saam met jou. miskien moet mens hulle net ignoreer. hulle soek aandag. onthou net in so n geval; dit is die skrywer wat sy karakter openbaar en nie die leser nie
lekker aand aan al die ordentlike mense.
Posted by baby bull (garsfontein) Monday, March 15, 2010 - 17:42
35. Tellings vir Vrydagaand:

BULLE 41 - 17 canes - Boel
BULLE 37 - 31 canes - Bl@de Runner
BULLE 34 - 18 canes - Jou_Ma
BULLE 40 - 32 canes - DarrinH
BULLE 56 - 27 Canes- Blue (Cape town)

Posted by blue from Cape town (Bellville) Monday, March 15, 2010 - 20:53
36.

Tellings vir Vrydagaand:

BULLE 41 - 17 canes - Boel
BULLE 37 - 31 canes - Bl@de Runner
BULLE 34 - 18 canes - Jou_Ma
BULLE 40 - 32 canes - DarrinH
BULLE 56 - 27 Canes- Blue (Cape town)
BULLE 61 - 39 Canes- hammer01
Posted by hammer01 (Suid Gauteng) Monday, March 15, 2010 - 21:30
Happy birthday to:
8 April - Ettienne Botha (Oorlede)
8 April - Dirk de Vos
9 April - Tjaart Coetzee
9 April - Kerneels Erasmus
9 April - Charles Rossouw
9 April - Bennie van Huyssteen
10 April- Rudi Röhrs
11 April - Piet Kruger
11 April - Johan Schoeman
11 April - Senithemba Zweni