You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Snyman back at nine for Vodacom Blue Bulls


Ruan Snyman is back at scrum half for the Vodacom Blue Bulls when they take on the Leopards at Loftus Versfeld on Friday. Snyman replaces Heini Adams, who broke his rib in last week’s win over the Golden Lions in one of two changes to the side.

Rossouw de Klerk is back at prop, but might still play for the Vodacom Bulls against the Hurricanes, depending on the fitness of Bees Roux. Dean Greyling will play loose head, but will replace De Klerk if needed, with Jaco Engels coming off the bench.

Coach Nico Serfontein admitted that they have more to play for than just trying to stay undefeated.

“This is also a last chance for some players to get into the Bulls touring group,” Serfontein said.

“The Leopards is the last of the Currie Cup sides we have to play and it is important for us to beat them. We are a feeder team to the Super 14 side, but we are also in the business to win trophies,” Serfontein said.

The team is: Tiger Mangweni, Sello Mametsa, Deon Helberg, Stefan Watermeyer, Vainon Willis, Francois Brummer, Ruan Snyman, Gerrit-Jan van Velze (c), Dries van Schalkwyk, Okkie Kruger, Mthunzi Mabeta, Cornell Hess, Rossouw de Klerk, Zane Botha, Dean Greyling. Replacements: AJ le Roux, Ivann Espag, Jaco Engels, Bêrend Botha, Danie Faasen, Marnitz Boshoff, Devin Oosthuizen.





Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Eerste eerste!!
Posted by Vaskophaker (Pretoria) Tuesday, March 16, 2010 - 16:14
2. Wat gaan aan met Jaco Engels? Hy is vanaf begin 15 tal by Bulls nou al na die bench van die Vodocomspan? Besering??
Posted by Vaskophaker (Pretoria) Tuesday, March 16, 2010 - 16:16
3. Jammer vir Jaco, hy speel goeie rugby, dink persoonlik Rossouw de Klerk en Frik is te jonk vir voor, hulle kan eerder vir Jaco, Dean en Bees kies op die bank. Rossouw speel goeie rugby maar is te jonk. Saterdag duidelik gewys.
Posted by bulkalfi (Pretoria) Tuesday, March 16, 2010 - 16:41
4. Met Ma Nonu en David Smith in die middeveld sou ek baie meer gerus gewees het as Jaco Pretorius daar kon gewees het. Stephan Dippenaar se verdediging is nog glad nie op par nie.
Posted by Bloudonner (Pretoria) Tuesday, March 16, 2010 - 16:58
5. Hi Blou Ouens en vrouens

Ek dink ons het die sterkste span beskikbaar gekies en hou van die span. Die jongmanne gaan binnekort die staatmakers in die span word. (SD groei met elke game)

Ek voorspel ons gaan 'n ander span sien saterdag. 'n Span begin eers lekker gel by die 4 de 5de game. Onthou hulle hoor ook die kritiek en Bulls afrigtings span sal hard daaraan werk.

Go Bulls!

Canes gaan nie weet wat hulle tref nie.
Posted by blue from Cape town (Bellville) Tuesday, March 16, 2010 - 19:24
6.
BULLE 41 - 17 canes - Boel
BULLE 37 - 31 canes - Bl@de Runner
BULLE 34 - 18 canes - Jou_Ma
BULLE 40 - 32 canes - DarrinH
BULLE 56 - 27 canes - blue from Cape town
BULLE 61 - 39 canes - hammer01
BULLE 38 - 15 canes - bloubulbilling
BULLE 51 - 27 canes - Bulzak
BULLE 35 - 28 canes - Frik
BULLE 32 - 25 canes - Vaskophaker
BULLE 68 - 16 canes - Rifrug
Posted by Rifrug (Richardsbaai.) Tuesday, March 16, 2010 - 20:26
7. Rifrug, vir obvious redes kan ek nie daai song se lirieke hier post nie. Stuur vir my 'n e-pos na jimmy.kock@gmail.com
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Tuesday, March 16, 2010 - 20:57
8. Het nie geweet dit is een van daardie soort nie Jimmy.
Het gedag dit is iets soos "As jy horings dra". lol
Posted by Rifrug (Richardsbaai.) Tuesday, March 16, 2010 - 21:04
9. TELLINGS:

BULLE 41 - 17 canes - Boel
BULLE 37 - 31 canes - Bl@de Runner
BULLE 34 - 18 canes - Jou_Ma
BULLE 40 - 32 canes - DarrinH
BULLE 56 - 27 canes - blue from Cape town
BULLE 61 - 39 canes - hammer01
BULLE 38 - 15 canes - bloubulbilling
BULLE 51 - 27 canes - Bulzak
BULLE 35 - 28 canes - Frik
BULLE 32 - 25 canes - Vaskophaker
BULLE 68 - 16 canes - Rifrug
BULLE 32 - 25 canes - Zet
Posted by zet (Pretoria) Tuesday, March 16, 2010 - 21:18
10. TELLINGS:

BULLE 41 - 17 canes - Boel
BULLE 37 - 31 canes - Bl@de Runner
BULLE 34 - 18 canes - Jou_Ma
BULLE 40 - 32 canes - DarrinH
BULLE 56 - 27 canes - blue from Cape town
BULLE 61 - 39 canes - hammer01
BULLE 38 - 15 canes - bloubulbilling
BULLE 51 - 27 canes - Bulzak
BULLE 35 - 28 canes - Frik
BULLE 32 - 25 canes - Vaskophaker
BULLE 68 - 16 canes - Rifrug
BULLE 32 - 25 canes - Zet
BULLE 28 - 23 canes - Bloublitz
Posted by bloublitz (Bulle: 2007 + 2009 S14 kampioene !!) Wednesday, March 17, 2010 - 06:56
11. TELLINGS:

BULLE 41 - 17 canes - Boel
BULLE 37 - 31 canes - Bl@de Runner
BULLE 34 - 18 canes - Jou_Ma
BULLE 40 - 32 canes - DarrinH
BULLE 56 - 27 canes - blue from Cape town
BULLE 61 - 39 canes - hammer01
BULLE 38 - 15 canes - bloubulbilling
BULLE 51 - 27 canes - Bulzak
BULLE 35 - 28 canes - Frik
BULLE 32 - 25 canes - Vaskophaker
BULLE 68 - 16 canes - Rifrug
BULLE 32 - 25 canes - Zet
BULLE 28 - 23 canes - Bloublitz
BULLE 34 - 22 canes - CR
Posted by koedu (Brits) Wednesday, March 17, 2010 - 08:01
12. Dankie Rifrug dat jy weer orde herstel het met die tellings!!
Posted by Vaskophaker (Pretoria) Wednesday, March 17, 2010 - 08:51
Happy birthday to:
8 April - Ettienne Botha (Oorlede)
8 April - Dirk de Vos
9 April - Tjaart Coetzee
9 April - Kerneels Erasmus
9 April - Charles Rossouw
9 April - Bennie van Huyssteen
10 April- Rudi Röhrs
11 April - Piet Kruger
11 April - Johan Schoeman
11 April - Senithemba Zweni