You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Du Preez commits 'til 2011, then off to Japan


Vodacom Bulls scumhalf Fourie du Preez extended his contract with the union on Wednesday until the conclusion of the Super 15 competition in 2011.

Du Preez, who turns 28 next week, also signed his Springbok contract that will keep him in Green and Gold through the end of the Rugby World Cup in New Zealand in 2011.

He will then join a club side in Japan.

Du Preez, who made his debut for the Blue Bulls in 2001 and for the Bulls in 2003, wants to end his successful relationship with the Bulls on a high.

“These were the best rugby years of my life and I could never have played for another union. By revealing my plans for the future now, it will give the Bulls sufficient time to plan for the future and possible successors. There are already some excellent players like Francois Hougaard knocking on the door, so it is time to move on,” Du Preez said.

“I was happy to be involved with the Bulls during arguable the best era they have ever had. It remains a massive honour to be part of the structures started and maintained by world-class coaches such as Heyneke Meyer and Frans Ludeke. The leadership of Victor Matfield and the bond between the team members is also something I will always treasure. There is still time for me to add value and it is something I look forward to.”

With regards to the national side, Du Preez indicated that the joy he felt playing for the Springboks in 2009 made it easy to commit himself to the national cause until after the World Cup.

“There is the chance to play in another World Cup, but also the knowledge that I will enjoy the experience. Last season was the most enjoyable I have had in the Bok jersey and think Peter de Villiers deserve a lot of credit for that. I feel we have the experience and core group in the team to make a serious run at the Webb Ellis trophy again,” Du Preez said.

His decision to play in Japan was equally easy to make, he said.

“After 11 years at the Bulls, I am affording myself the opportunity to change the scenery and to expose myself to a different culture. This contract will allow me that,” Du Preez said.

“I think I can learn a lot and broaden my horizons in the game at the same time, which will help should I opt for a career in coaching later on in my life.”

Ludeke indicated that Du Preez’s decision will leave them with enough time to start a succession plan.

“Again Fourie did not only act in his own interests, but thought of the team as well. As one of the architects of the success the Bulls enjoyed in recent years, his input in our planning will be highly valued and it is nice to know he will be around for a while still. I know he had many offers and options, but he again showed his commitment to the Bulls.

Ludeke said investment in possible replacements will start soon.

“Fourie is a student of the game and will help in the process to indentify and bring the right successors through,” Ludeke said.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Eerste!!! Soos Fourie!!! LEGEND!!!
Posted by Frik (Boksburg) Wednesday, March 17, 2010 - 16:06
2. jammer vir die bulle, maar soos hul se; daar's n tyd om te kom en n tyd om te gaan.hoop jy geniet jou laaste tydjie by die bulle.jy het die bulle en sa goed gedien.
dit gee egter weer geleentheid vir die volgende generasie spelers om hand op te steek. gelukkig is die beplanning in plek met francois.
Posted by baby bull (garsfontein) Wednesday, March 17, 2010 - 16:23
3. Goeiedag Bloubul Bloggers,

Nou wag ons net om die amptelike nuus te kry oor Victor, Bakkies, Danie Rossouw en Pedrie Wannenburg se toekoms. Kans is seker goed dat hulle ook ná 2011 gaan klaarmaak (of, in die geval van Pedrie, ook 'n bietjie ander kulture oorsee gaan leer ken)...

Gelukkig behoort die Bulle nie 'n probleem te hê wat leierskap betref nie. Heyneke Meyer het al herhaaldelik gesê dat 'n span genoeg leiers moet hê om suksesvol te wees.

As Victor en Fourie tegelyk klaarmaak, sal daar gelukkig nog baie sterk leiers by die Bulle oorbly. Met sy ongelooflike sterk persoonlikheid behoort Gary Botha die Bulle vir nog 'n paar seisoene ná 2011 te lei. Hy het gelukkig klaar sy draai in die buiteland gemaak. Dan is daar nog Dewald Potgieter, Derick Kuun, Pierre Spies en Wynand Olivier.

En kom ons wees maar eerlik, hoe lank sal Fourie du Preez nog beter bly as Francois Hougaard? Sal Hougaard vir altyd bereid wees om uit posisie te speel net om speelkans te kry? Dit laat my amper dink aan die vroeë 2000's toe Fourie in Joost se nek begin blaas het. Joost het destyds ook net vasgebyt vir een laaste wêreldbeker (en 'n paar honderd-duisend rand as goue handdruk...)
Posted by Sooi Brandt (Pretoria) Wednesday, March 17, 2010 - 16:25
4. Fourie het 'n wyse besluit gemaak, hy het hom self al oor en oor bewys...en soos hy sê daar is 'n hele paar wat reeds sy plek kan inneem, wie ook kans moet kry om hul self te bewys, gelukkig gee hy die bestuur tyd om die nuwe spelers goed te vorm.

Onthou hoe het almal gevoel oor Habanna ons net so gedrop het, en ek voel rerig dat Gerhard vinnig oppad is om hom self te bewys en Habanna se skoene ten volle vol te staan.

Die Blou bulle moet een of ander tyd vir die jonger garde plek maak.. . en hulle ook vorm, anders gaan ons oor 'n paar jaar wees soos die Lions laasjaar en die jaar word.....

Wel dis my opinie....

Alle voorspoed en sterkte vir al die Blou Bulle wat hierdie keuses moet maak.
Vertrou op die Here en hy sal vir julle in die regte rigting stuur. Ons Bid dat julle almal ons Blou Bulle sal bly, maar weet dat dit nie altyd so kan wees nie...

Posted by Ronel - BLUE BULLS PLAYER 23 (Alberton) Wednesday, March 17, 2010 - 16:39
5. Kan my nie 'n Bulle span sonder FdP indink nie!
Weereens wys hy wat integriteit is, jy respekteer jou werkgewer- anders as J Fourie, Willem Alberts,Ludick en les bes Habana.
FdP sal verseker speel as hy nie beseer is nie, en gelukkig is die tweede beste skrumskakel in SA is ook by die Bulle!
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Wednesday, March 17, 2010 - 17:12
6. Tellings vir Vrydagaand:

BULLE 41 - 17 canes - Boel
BULLE 37 - 31 canes - Bl@de Runner
BULLE 34 - 18 canes - Jou_Ma
BULLE 40 - 32 canes - DarrinH
BULLE 56 - 27 canes - blue from Cape town
BULLE 61 - 39 canes - hammer01
BULLE 38 - 15 canes - bloubulbilling
BULLE 51 - 27 canes - Bulzak
BULLE 35 - 28 canes - Frik
BULLE 32 - 25 canes - Vaskophaker
BULLE 68 - 16 canes - Rifrug
BULLE 32 - 25 canes - Zet
BULLE 28 - 23 canes - Bloublitz
BULLE 34 - 22 canes - CR
BULLE 48 - 28 canes - B1
BULLE 48 - 30 canes - BlousteBlou
BULLE 43 - 28 canes - LB
BULLE 43 - 25 canes - CC
BULLE 36 - 19 canes - BBB08
BULLE 44 - 20 canes - Buller
BULLE 31 - 29 canes - Bloubefoeterd
BULLE 45 - 21 canes - Lekkerblou
Posted by Boel (Mooinooi) Wednesday, March 17, 2010 - 17:21
7. Ek kyk nou so na sy statistieke en sien hy het in 2003 sy debuut gemaak vir die Bulle. Dus was hy toe 22. En ek skat hy het seker in 2004 die eerste keuse skrumskakel by die Bulle geword, toe hy 23 was.

Ek sien Hougaard is in 1988 gebore, dus word hy 22 die jaar. En as hy volgende jaar by Du Preez oorvat, sal hy 23 wees. Dus kan hy met 'n geruste hart weet dat hy net so 'n lang loopbaan soos Fourie kan he by die Bulle.

Ai, ons opvolg beplanning is darem maar seepglad. Welgedaan Fourie, jy is een van die grotes van all tye.

En Francois, mag jy Fourie se skoene eendag met lof volstaan.

Posted by Shannow Wednesday, March 17, 2010 - 17:26
8. Fourie

BAIE DANKIE vir jou lojaliteit. Jy is n WARE Sportman. Daar is n paar ander "sportmanne" wat HOPELIK nou bloerooi in die gesig is. Sterkte vorentoe.

Dit is ook goed om te weet dat die BBM WEET hoe om te beplan vir die toekoms. Francois en Heinie sal die no 9 trui goed dra.

Sterkte vir die Bulle Vrydag. Vodacom en Super 14.
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Wednesday, March 17, 2010 - 17:43
9. bloerooi = bloedrooi

Blerrie Vingers !!!!
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Wednesday, March 17, 2010 - 17:43
10. Tellings vir Vrydagaand:

BULLE 41 - 17 canes - Boel
BULLE 37 - 31 canes - Bl@de Runner
BULLE 34 - 18 canes - Jou_Ma
BULLE 40 - 32 canes - DarrinH
BULLE 56 - 27 canes - blue from Cape town
BULLE 61 - 39 canes - hammer01
BULLE 38 - 15 canes - bloubulbilling
BULLE 51 - 27 canes - Bulzak
BULLE 35 - 28 canes - Frik
BULLE 32 - 25 canes - Vaskophaker
BULLE 68 - 16 canes - Rifrug
BULLE 32 - 25 canes - Zet
BULLE 28 - 23 canes - Bloublitz
BULLE 34 - 22 canes - CR
BULLE 48 - 28 canes - B1
BULLE 48 - 30 canes - BlousteBlou
BULLE 43 - 28 canes - LB
BULLE 43 - 25 canes - CC
BULLE 36 - 19 canes - BBB08
BULLE 44 - 20 canes - Buller
BULLE 31 - 29 canes - Bloubefoeterd
BULLE 45 - 21 canes - Lekkerblou
BULLE 51 - 39 canes - GreGorGy
Posted by GreGorGy (2010 = 2 more cups!) Wednesday, March 17, 2010 - 18:16
11. Met boodskappe soos die wys dit darem hoe lekker dit is om n Blou Bul te wees. Fourie jy sal vir altyd ingeets wees in my herineringe. Jy was eenvoudig in n klas van jou eie, die ander volg. Dankie dat jy ons nog 2 Super 14 seisoene gaan vergas met jou skitterende spel.
Posted by superBul (Hoedspruit) Wednesday, March 17, 2010 - 18:40
12. You know, most typo errors are acceptable and can easily be forgiven but please - on our official site - let us not call him a "scum" half...

Aaargh!
Posted by GreGorGy (2010 = 2 more cups!) Wednesday, March 17, 2010 - 19:50
13. GreGorGy ek het gedink niemand anders gaan dit raaksien nie, toe bly ek maar stil.
Dalk is ons "webbie" al die tyd 'n shark of 'n stormers ondersteuner.
Sê saam met jou - Aaaaargh!!!
Posted by Rifrug (Richardsbaai.) Wednesday, March 17, 2010 - 20:37
14. Jimmy, is dit laster?
Posted by Rifrug (Richardsbaai.) Wednesday, March 17, 2010 - 20:40
15. Fourie het nog werk om te doen so moet hom nie nou al groet nie. Daar is nog n Super 14, Curriebeker, Super 15 en Wereldbeker wat gewen moet word.
Posted by Blou Karnallie Wednesday, March 17, 2010 - 20:42
16. Nee Rifrug, dit is nie laster nie. Ek is seker die webbie het nie die bedoeling gehad om Fourie te belaster nie. Al was die webbie ook ‘n ondersteuner van ‘n ander span en het hy inderdaad gepoog om Fourie te belaster, is dit steeds nie laster nie want niemand van ons dink nou minder van Fourie as voorheen nie.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Wednesday, March 17, 2010 - 21:05
17. Ai,

almal praat asof Fourie more waai. Wys net hoe baie ons hom gaan mis. Fourie du Preez is in sy eie reg 'n unieke speler van sy tyd en het sy eie paadjie gevolg nadat soveel mense na hom verwys het as die tweede Joost. Die feit dat hy nie die mainstream volg Europa toe of na die WP toe nie, vertel ook iets van Fourie du Preez as mens. Ek onthou nog sy eerste finaal op Loftus teen die Sharks in 2003 het hy ook 'n manjifieke drie gedruk en die blydskap op sy gesig was ongelooflik.

Fourie is inderdaad een van die Bulle se groot strategie beplanners saam met die afrigters, en ek dink hy gaan definitief sy weg oopsien as afrigter in die toekoms. Fourie is 'n opregte Blou Bul, en dankie tog hy gaan nie WP toe nie. Mens verkoop nie jou siel vir die varke nie.

Die eras 1968-81 en weer van 1987-91 en 2001-2010 is voorwaar die Blou Bul era's in SA rugby. Fourie du Preez sal altyd genoem word as die groot generaal van hierdie era.

Viva Le Fourie! Le Bleu!
Posted by mossel (Hout Bay) Wednesday, March 17, 2010 - 21:34
18. Jimmy #16
Het nie rerig so gedink nie,
Posted by Rifrug (Richardsbaai.) Wednesday, March 17, 2010 - 22:01
19. Bloubulbloggers - TDM na rondte 4.

In die volgende volgorde: Posisie, TDM, blognaam.

01 – 10 - CR
02 – 17 - Zet
03 – 18 - GreGorGy
04 – 21 - Bluebullsbabe08
05 – 24 - Bloublitz
05 – 24 - LB
07 – 26 - WilleBul
08 – 30 - Bulzak
09 – 31 - Jimmy
10 – 32 - Vaskophaker
11 – 33 - Bl@de Runner
11 – 33 - CC
11 – 33 - Speler 23
14 – 34 - Bloubloed
15 – 35 - Bloubul-mal
15 – 35 - Bulletjies Bo
17 – 37 - BBNZ
18 – 40 - Bloumens
19 – 42 - Bloubefoeterd
20 – 43 - B*B
21 – 44 - ALS BLOU
21 – 44 - Sharko
23 – 45 - Bloubosvelder
23 – 45 - BullsRBest
23 – 45 - Rissiepit
26 – 46 - Axeman
27 – 47 - BLOUALLENT
28 – 48 - Baberbok
28 – 48 - Bergbok
28 – 48 - Sterreteken Bul
31 – 49 - Bluedog
31 – 49 - P2
33 – 50 - Buller
33 – 50 - Oubul
33 – 50 - MR T
36 – 51 - B1
37 – 52 - BlousteBlou
37 – 52 - Die BAAS
37 – 52 - N-Transvaal
40 – 53 - Blou Bul Bloed
40 – 53 - Bulldozer101
40 – 53 - Jou Ma
43 – 54 - Bloubloed84
44 – 55 - BK
45 – 56 - Boel
46 – 59 - Frik
46 – 59 - JP NEL
48 – 60 - LUG BLOU
49 – 71 - Rifrug
50 – 73 - Lekkerblou
51 – 74 - hammer01
52 – 81 - bBS
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Wednesday, March 17, 2010 - 23:24
20. Vir die van julle wat julle posisies wil vergelyk met rondte 3:

Bloubulbloggers - TDM na rondte 3.

In die volgende volgorde: Posisie, TDM, blognaam.

01 – 05 - CR
02 – 11 - CC
03 – 14 - Bloubloed
04 – 15 - Zet
05 – 17 - GreGorGy
06 – 18 - Bluebullsbabe08
07 – 19 - Bl@de Runner
08 – 20 - Bloublitz
08 – 20 - Bulletjies Bo
10 – 22 - BBNZ
10 – 22 - Bulzak
10 – 22 - LB
13 – 23 - Sterreteken Bul
13 – 23 - WilleBul
15 – 24 - ALS BLOU
16 – 25 - Bloumens
17 – 25 - Jimmy
17 – 25 - Vaskophaker
19 – 26 - N-Transvaal
20 – 27 - Axeman
20 – 27 - BlousteBlou
20 – 27 - Bluedog
20 – 27 - Sharko
24 – 28 - B*B
24 – 28 - Bloubul-mal
26 – 30 - Bloubosvelder
26 – 30 - BullsRBest
28 – 31 - Speler 23
29 – 32 - BLOUALLENT
29 – 32 - Boel
31 – 33 - Baberbok
31 – 33 - Bergbok
33 – 34 - P2
34 – 35 - Oubul
34 – 35 - Buller
34 – 35 - Jou Ma
34 – 35 - MR T
38 – 37 - Die BAAS
38 – 37 - Rissiepit
40 – 38 - Blou Bul Bloed
40 – 38 - Bulldozer101
40 – 38 - Lekkerblou
43 – 39 - Bloubloed84
43 – 39 - hammer01
45 – 40 - BK
46 – 41 - Bloubefoeterd
47 – 43 - B1
48 – 44 - JP NEL
49 – 45 - LUG BLOU
50 – 48 - Rifrug
51 – 49 - bBS
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Wednesday, March 17, 2010 - 23:34
21. Tellings vir Vrydagaand:

BULLE 41 - 17 canes - Boel
BULLE 37 - 31 canes - Bl@de Runner
BULLE 34 - 18 canes - Jou_Ma
BULLE 40 - 32 canes - DarrinH
BULLE 56 - 27 canes - blue from Cape town
BULLE 61 - 39 canes - hammer01
BULLE 38 - 15 canes - bloubulbilling
BULLE 51 - 27 canes - Bulzak
BULLE 35 - 28 canes - Frik
BULLE 32 - 25 canes - Vaskophaker
BULLE 68 - 16 canes - Rifrug
BULLE 32 - 25 canes - Zet
BULLE 28 - 23 canes - Bloublitz
BULLE 34 - 22 canes - CR
BULLE 48 - 28 canes - B1
BULLE 48 - 30 canes - BlousteBlou
BULLE 43 - 28 canes - LB
BULLE 43 - 25 canes - CC
BULLE 36 - 19 canes - BBB08
BULLE 44 - 20 canes - Buller
BULLE 31 - 29 canes - Bloubefoeterd
BULLE 45 - 21 canes - Lekkerblou
BULLE 51 - 39 canes - GreGorGy
BULLE 42 - 21 canes -
Posted by ALS BLOU (Vanderbijlpark) Thursday, March 18, 2010 - 07:35
22. Sien ons wil dalk Mapoe koop. Sal goeie kopie wees - hy is slegs 21. Akona is te veel beseer ien Hougaard moet terug gaan backup scrummie toe!
Posted by FRANNA (CENTURION) Thursday, March 18, 2010 - 07:38
23. Ek het 'n vraag.
As daar 38 deelnemers is en ek lê op nr. 38, daarna gaan ek na nr. 49 uit 52.
Het ek verbeter of versleg?
Posted by Rifrug (Richardsbaai.) Thursday, March 18, 2010 - 07:46
24. Tellings vir Vrydagaand:

BULLE 41 - 17 canes - Boel
BULLE 37 - 31 canes - Bl@de Runner
BULLE 34 - 18 canes - Jou_Ma
BULLE 40 - 32 canes - DarrinH
BULLE 56 - 27 canes - blue from Cape town
BULLE 61 - 39 canes - hammer01
BULLE 38 - 15 canes - bloubulbilling
BULLE 51 - 27 canes - Bulzak
BULLE 35 - 28 canes - Frik
BULLE 32 - 25 canes - Vaskophaker
BULLE 68 - 16 canes - Rifrug
BULLE 32 - 25 canes - Zet
BULLE 28 - 23 canes - Bloublitz
BULLE 34 - 22 canes - CR
BULLE 48 - 28 canes - B1
BULLE 48 - 30 canes - BlousteBlou
BULLE 43 - 28 canes - LB
BULLE 43 - 25 canes - CC
BULLE 36 - 19 canes - BBB08
BULLE 44 - 20 canes - Buller
BULLE 31 - 29 canes - Bloubefoeterd
BULLE 45 - 21 canes - Lekkerblou
BULLE 51 - 39 canes - GreGorGy
BULLE 42 - 21 canes - ALS BLOU
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Thursday, March 18, 2010 - 09:16
25. Môre Bloues

Dankie vir die TDM Jimmy.
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Thursday, March 18, 2010 - 09:18
26. Tellings vir Vrydagaand:

BULLE 41 - 17 canes - Boel
BULLE 37 - 31 canes - Bl@de Runner
BULLE 34 - 18 canes - Jou_Ma
BULLE 40 - 32 canes - DarrinH
BULLE 56 - 27 canes - blue from Cape town
BULLE 61 - 39 canes - hammer01
BULLE 38 - 15 canes - bloubulbilling
BULLE 51 - 27 canes - Bulzak
BULLE 35 - 28 canes - Frik
BULLE 32 - 25 canes - Vaskophaker
BULLE 68 - 16 canes - Rifrug
BULLE 32 - 25 canes - Zet
BULLE 28 - 23 canes - Bloublitz
BULLE 34 - 22 canes - CR
BULLE 48 - 28 canes - B1
BULLE 48 - 30 canes - BlousteBlou
BULLE 43 - 28 canes - LB
BULLE 43 - 25 canes - CC
BULLE 36 - 19 canes - BBB08
BULLE 44 - 20 canes - Buller
BULLE 31 - 29 canes - Bloubefoeterd
BULLE 45 - 21 canes - Lekkerblou
BULLE 51 - 39 canes - GreGorGy
BULLE 42 - 21 canes - ALS BLOU
BULLE 50 - 28 canes - bloubul-mal
Posted by Bloubul-mal (Empangeni) Thursday, March 18, 2010 - 09:56
27. Tellings vir Vrydagaand:

BULLE 41 - 17 canes - Boel
BULLE 37 - 31 canes - Bl@de Runner
BULLE 34 - 18 canes - Jou_Ma
BULLE 40 - 32 canes - DarrinH
BULLE 56 - 27 canes - blue from Cape town
BULLE 61 - 39 canes - hammer01
BULLE 38 - 15 canes - bloubulbilling
BULLE 51 - 27 canes - Bulzak
BULLE 35 - 28 canes - Frik
BULLE 32 - 25 canes - Vaskophaker
BULLE 68 - 16 canes - Rifrug
BULLE 32 - 25 canes - Zet
BULLE 28 - 23 canes - Bloublitz
BULLE 34 - 22 canes - CR
BULLE 48 - 28 canes - B1
BULLE 48 - 30 canes - BlousteBlou
BULLE 43 - 28 canes - LB
BULLE 43 - 25 canes - CC
BULLE 36 - 19 canes - BBB08
BULLE 44 - 20 canes - Buller
BULLE 31 - 29 canes - Bloubefoeterd
BULLE 45 - 21 canes - Lekkerblou
BULLE 51 - 39 canes - GreGorGy
BULLE 42 - 21 canes - ALS BLOU
BULLE 50- 28 canes - Bloubul-mal
Posted by Bloubul-mal (Empangeni) Thursday, March 18, 2010 - 09:56
28. Soek julle menings. Wie was die grootste (legendaries gewys) tussen Fourie en Joost. Ek se Fourie.
Posted by Bloudonner (Pretoria) Thursday, March 18, 2010 - 09:58
29. STEM!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, March 18, 2010 - 10:08
30. Sonder twyfel FdP. Hy word regdeur die rugbywereld as die heel beste erken.
Die Aussies het altyd gereken Gregan is beter as Joost.
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Thursday, March 18, 2010 - 11:12
31. Jimmy, hoekom sien ek nie my naam op jou TDM lys nie? Moenie diskrimineer nie, asseblief (grin)

Rifrug, P23 - Toe jy 38ste was, was daar 37 ouens bo jou. Toe jy 49ste was, was daar 48 ouens bo jou, ek dink jy't in posisie versleg. Net my opinie.

Bloudonner, Joost was groot... baie groot... ek se Joost.
Posted by Bullorrie (Toamasina) Thursday, March 18, 2010 - 11:34
32. Ek weet darem nie. Ek dink mense het al vergeet hoe goed Joost eintlik was.
In elk geval, het julle gesien dat die BBM dalk in Loinel Mapoe belangstel. 'n Geldtwis by die cheaters.
Posted by Noord-Transvaal (Pretoria) Thursday, March 18, 2010 - 11:35
33. Mapoe sal n goeie idee wees. Hy jonk, sterk en vinniger as Habana.
Ons het n leemte op vleuel. Dan kan Francios terug scrummie toe nou wat Fourie sy planne bekend gemaak het.
Posted by Leslie (Pretoria) Thursday, March 18, 2010 - 11:39
34. Ek sien die guppies het John Smit op die bench vir Saterdag en Stefan Terblanche speel nou vleuel - hulle rerig desperate wees!!??
Posted by Bullorrie (Toamasina) Thursday, March 18, 2010 - 11:59
35. Jimmy,stop my deelname aan jul kompetisie!!
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Thursday, March 18, 2010 - 12:01
36. Mapoe is nie 'n vry agent nie. Sy kontrak met die Cheetahs is geldig tot die einde van die jaar. Hy word 'n vry agent 90 dae voordat sy kontrak verstryk. Vir my lyk die asof Mapoe se agent die Bulle gebruik vir 'n beter salaris.
Posted by Stapper (Pretoria) Thursday, March 18, 2010 - 12:12
37. Joost het saam met HM begin om die Blouspan op te bou en om die CC na hoeveel jaar te wen. In eie reg staan albei spelers uit in die tyd waarin hulle speel, ek reken indien Joost in hierdie span gespeel het was hy fenomenaal. Fourie het op die regte tyd deurgekom om saam met n span te speel wat opgebou is om die beste te wees. Vir my is daar nie te kies tussen die twee nie, het albei oor baie jare gesien speel. Albei baie opwindende spelers.
Posted by Sterreteken Bul (Cape Town) Thursday, March 18, 2010 - 12:24
38. 27. Tellings vir Vrydagaand:

BULLE 41 - 17 canes - Boel
BULLE 37 - 31 canes - Bl@de Runner
BULLE 34 - 18 canes - Jou_Ma
BULLE 40 - 32 canes - DarrinH
BULLE 56 - 27 canes - blue from Cape town
BULLE 61 - 39 canes - hammer01
BULLE 38 - 15 canes - bloubulbilling
BULLE 51 - 27 canes - Bulzak
BULLE 35 - 28 canes - Frik
BULLE 32 - 25 canes - Vaskophaker
BULLE 68 - 16 canes - Rifrug
BULLE 32 - 25 canes - Zet
BULLE 28 - 23 canes - Bloublitz
BULLE 34 - 22 canes - CR
BULLE 48 - 28 canes - B1
BULLE 48 - 30 canes - BlousteBlou
BULLE 43 - 28 canes - LB
BULLE 43 - 25 canes - CC
BULLE 36 - 19 canes - BBB08
BULLE 44 - 20 canes - Buller
BULLE 31 - 29 canes - Bloubefoeterd
BULLE 45 - 21 canes - Lekkerblou
BULLE 51 - 39 canes - GreGorGy
BULLE 42 - 21 canes - ALS BLOU
BULLE 50- 28 canes - Bloubul-mal
BULLE 44-20 Canes - Sterreteken Bul
Posted by Sterreteken Bul (Cape Town) Thursday, March 18, 2010 - 12:26
39. BULLE 41 - 17 canes - Boel
BULLE 37 - 31 canes - Bl@de Runner
BULLE 34 - 18 canes - Jou_Ma
BULLE 40 - 32 canes - DarrinH
BULLE 56 - 27 canes - blue from Cape town
BULLE 61 - 39 canes - hammer01
BULLE 38 - 15 canes - bloubulbilling
BULLE 51 - 27 canes - Bulzak
BULLE 35 - 28 canes - Frik
BULLE 32 - 25 canes - Vaskophaker
BULLE 68 - 16 canes - Rifrug
BULLE 32 - 25 canes - Zet
BULLE 28 - 23 canes - Bloublitz
BULLE 34 - 22 canes - CR
BULLE 48 - 28 canes - B1
BULLE 48 - 30 canes - BlousteBlou
BULLE 43 - 28 canes - LB
BULLE 43 - 25 canes - CC
BULLE 36 - 19 canes - BBB08
BULLE 44 - 20 canes - Buller
BULLE 31 - 29 canes - Bloubefoeterd
BULLE 45 - 21 canes - Lekkerblou
BULLE 51 - 39 canes - GreGorGy
BULLE 42 - 21 canes - ALS BLOU
BULLE 50- 28 canes - Bloubul-mal
BULLE 44-20 Canes - Sterreteken Bul
BULLE 50 - 24 canes - BullsrBest
Posted by Bulls r best (Johannesburg) Thursday, March 18, 2010 - 12:35
40. #36 I suspect the agent is only using the BBM as a lever to obtain a better salary from the Cheetahs. If there is substance in the rumour I am sure the BBM wiil not jeopardise its reputation by negotiating with Mapoe until the 90 days comes into play. We do not need a repitition of the Lions/Sharks and Lions/ Stormers dramas.
Posted by Thurlow (Pretoria) Thursday, March 18, 2010 - 12:45
41. Tellings vir Vrydagaand

BULLE 41 - 17 canes - Boel
BULLE 37 - 31 canes - Bl@de Runner
BULLE 34 - 18 canes - Jou_Ma
BULLE 40 - 32 canes - DarrinH
BULLE 56 - 27 canes - blue from Cape town
BULLE 61 - 39 canes - hammer01
BULLE 38 - 15 canes - bloubulbilling
BULLE 51 - 27 canes - Bulzak
BULLE 35 - 28 canes - Frik
BULLE 32 - 25 canes - Vaskophaker
BULLE 68 - 16 canes - Rifrug
BULLE 32 - 25 canes - Zet
BULLE 28 - 23 canes - Bloublitz
BULLE 34 - 22 canes - CR
BULLE 48 - 28 canes - B1
BULLE 48 - 30 canes - BlousteBlou
BULLE 43 - 28 canes - LB
BULLE 43 - 25 canes - CC
BULLE 36 - 19 canes - BBB08
BULLE 44 - 20 canes - Buller
BULLE 31 - 29 canes - Bloubefoeterd
BULLE 45 - 21 canes - Lekkerblou
BULLE 51 - 39 canes - GreGorGy
BULLE 42 - 21 canes - ALS BLOU
BULLE 50 - 28 canes - Bloubul-mal
BULLE 44 - 20 Canes - Sterreteken Bul
BULLE 50 - 24 canes - BullsrBest
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Thursday, March 18, 2010 - 13:04
42. Onvergelykbare spelers, Joost en Fourie.

Joost was briljant en was 'n absolute x-faktor. Hy kon die mees onverwagte ding doen en dit suksesvol deurvoer. Ek dink hy was in sy eie reg een van die Bulle se beste skrumskakels nog. Hy het die meeste driee vir die Bokke gedruk. Hy het jaar na jaar die springbokspan met gemak gehaal in jare toe die Bulle gesukkel het. Joost het dus uitgestaan in 'n span met baie potensiaal maar wat nooit werklik die bekers kon uitstal nie. Dit vertrel iets van hom. Die Bulle se beste jare in sy tyd was 1991, 95, 96,98, 99 en 2002. Joost kon net twee keer as kaptein die CC omhoog hou. Die kere wat hy dit wel reggerky het was hy die kaptein en was die Bulls elke slag die underdogs. Dis wanneer die beste in Joost navore gekom het. Joost het 'n teenwoordigheid op die veld gehad wat jou laat klein voel in sy skaduwee, sal baie opponente vertel. Hy het baie te make gehad met die Bulle se herelwing sedert 2002, toe heelwat van die senior manne uitgetree het of na ander spanne toe gegaan het.

Fourie du Preez was deel van daardie jongelinge wat uit Joost se skadu geklim het en sy eie voete met sy eie spelpatroon kon vind. Fourie se sterkpunt is hy is briljante ontleder van die game en kan met sy hangskoppe jou hele spelpatroon ontwrig. As kaptein was hy belsis nie Joost se gelyke nie, maar as strateeg was hy nie net instrumenteel in die bulle se sukses nie, maar ook in die Bokke s'n. Ek dink hy gaan baie goeie coach maak eendag.
Posted by mossel (Hout Bay) Thursday, March 18, 2010 - 13:10
43. Ek dink ook die berigte oor Mapoe is heeltemal te voortydig. In elk geval, ek ken vir Hnedrik Cronje wat die berig geskryf het al jare, en as daar nou een joernalis is wat weet hoe om te oordryf en op 'n wa te klim oor 'n issue, is dit nou hy. eintlik doen daardie berig die Cheetahs op hierdie stadium net skade aan.

Maar, all in all, sal Mapoe op die lang duur dalk 'n beter aanwins wees as wat Habana (ek het hom al verlede jaar as plaasvervanger geback) was en met hom en Shadow daar sal die bulle 'n ongelooflike agterlyn kan saamstel.
Posted by mossel (Hout Bay) Thursday, March 18, 2010 - 13:13
44. Waneer gaan ons weer n vars Up close and Personel kry, daai een van JLP is nou bietjie oud.
Moan nie is net kwaai nuuskierig om meer van ons spelers te leer ken.
Posted by superBul (Hoedspruit) Thursday, March 18, 2010 - 13:15
45. Bloudonner, jou vraag is interessant (#28). Om dié vraag te beantwoord, moet 'n mens perspektief behou en Joost se lewe ná 2003 heeltemal uit jou gedagtes blok en hom slegs as rugbyspeler beoordeel.

Die Bulle het oor die jare baie goeie skrumskakels opgelewer. Manne soos Piet Uys, Tommy du Plessis en Robert du Preez tel almal onder die top skrumskakels in die Suid-Afrikaanse rugbygeskiedenis.

Maar 20 jaar van nou af sal daar waarskynlik nuwe legendes wees. Hoe sal 'n mens dan kyk na hierdie vraag van jou?

Ek sal dalk gekruisig word, maar as ek myself na 2020 verplaas en terugkyk, dink ek dat ek dan steeds sal glo dat Joost van der Westhuizen die beste skrumskakel was wat ooit die Springboktrui oor sy kop getrek het.

In die middel tot laat negentigerjare (1994-1999) het Joost vir 'n hele paar seisoene nie sy gelyke gehad op ons rugbyplaneet nie. En as ek hom met Fourie vergelyk, is daar eenvoudig nie 'n vergelyking nie!

'n Mens vergeet darem maklik sekere dinge as daar ander (gewoonlk negatiewe) goed gebeur wat die verlede vervaag. Maar kom ons kyk na die twee se monderings op die veld en andersinds.

Eerstens, Joost was nie 'n bevoorregte seun met 'n bekende en ryk pa wat in 'n wen-skool saam met ander top rugbyspelers naam gemaak het nie. Hy was 'n gewone voorstedelike seun wat met sy besondere talent daarin geslaag het om uit 'n gewone voorstedelike skool soos FH Odendaal na vore te tree en raakgesien te word.

Hul geaardhede verskil ook heelwat. Joost was 'n rateltaai vegter met 'n kanniedood houding sedert sy skooldae. Hy het gestuit vir niks en niemand en hy het met suiwer talent en oorgenoeg guts die rugbywêreld laat regop sit. Maar hy was ook 'n strateeg en 'n besonder goeie leier.

Fourie is strategies dalk bietjie beter as Joost. Maar hy is 'n swakker leier, waarskynlik omdat hy 'n introvert is. En tog dwing hy respek af omdat sy rugbybrein ander spelers na hom laat opkyk.

Fisiek is daar nie 'n vergelyking nie. Joost was (in sy fleur) eenvoudig sterker en vinniger as wat Fourie ooit sal wees.

Tegnies het albei, interessant genoeg, hul tekortkominge as skrumskakels. Nie een van hulle sal ooit onthou word as die skrummie wat die vinnigste kon skoonmaak agter die skrum/losskrum nie. Maar albei het (soos Tommy du Plessis en Robert du Preez) 'n besonder lang aangee, wat aan hul losskakels ekstra ruimte gee indien nodig.

Albei se dekverdediging is van die beste wat jy ooit sal sien. Maar my vraag is, sou Fourie du Preez vir Jona Lomu reg van voor kon vat én hom stuit?

Deesdae sien ons nie meers baie skrumskakels wat gereeld om die skrum of losskrum breek nie. Dít was Joost se kos en hy het baie van sy drieë so gedruk. Wanneer laas het jy 'n drie gesien wat gekom het van 'n breekslag van Fourie du Preez?

Fourie is 'n meester met die voet en kon waarskynlik ook 'n puik losskakel gewees het. Hier het hy die voordeel bo Joost. Maar dit beteken nie Joost kon nie skop nie. Hy was een van die beter skoppers van sy tyd, hoewel Johan Roux destyds in dié departement dalk bietjie beter as hy was.

Joost het na my mening meer op instink gespeel. En dít was, veral toe hy jonger was, een van sy sterkkste wapens. Fourie daarenteen is meer 'n intelektuele speler wat strategies dink en berekend uitvoer.

Nou vir een belangrike faktor wat nooit vergeet moet word nie. Joost het altyd uitgeblink in die Bloubultrui én die Springboktrui, selfs al het lank in sukkelende spanne gespeel. Fourie was gelukkig dat hy die grootste deel van sy loopbaan in beter spanne (selfs kampioenspanne) gespeel het. Inteendeel, hy het nooit werklik in 'n swak of onervare span gespeel nie.

Statestiek lieg nooit. En statistiek sê Joost het in 89 toetse 38 drieë gedruk. Dit is 'n verhouding van 42,7% tussen drieë gedruk teenoor wedstryde gespeel. Fourie het 13 drieë in 55 toetse gedruk, 'n verhouding van 23,6%. Met dié statestiek lê Joost 11de op die lys van alle Springbok toetse ooit gespeel. Net Bryan Habana, Jacque Fourie, Stefan Terreblance en Pieter Rossouw het in die "nuwe" era sedert 1992 beter as hy gevaar. Fourie lê 32 plekke laer af op dié lys.

As ek moet oordeel oor die twee se loopbane sal ek sê Joost kry so 90% met Fourie in die volgende plek met so 85%.

Dan dink ek weer terug aan 19 November 1994 en Joost se briljante twee drieë teen die verdwaasde Skotte. En ek hoor weer vir Bill McLaren, die legendariese Skotse kommentator wat lieries raak oor "this brilliant young chap, Joest Wan dur Wisthuuusen". En ek kry van vooraf hoendervleis!
Posted by Sooi Brandt (Pretoria) Thursday, March 18, 2010 - 13:34
46.
Fourie du Preez is widely regarded as the best scrumhalf in the world and one of the best players currently in world rugby. As the understudy of legendary Springbok and Bulls No 9 Joost van der Westhuizen, Du Preez was groomed for greatness from a very early age.

He made his provincial debut for the Blue Bulls as a teenager and made his Springbok bow three years later against Ireland in Bloemfontein on June 12, 2004. He scored his first Test try in his fifth international in the Tri-Nations clash against New Zealand in Christchurch.

He featured in all of South Africa’s matches in their unbeaten campaign as they claimed their second Tri-Nations title. Two years into his international career he was named SA Player of the Year in 2006 and was nominated for IRB Player of the Year as well – missing out to All Black captain Richie McCaw.

Du Preez was one of the stars of the 2007 World Cup and played a significant role in the Springboks’ victorious campaign. While he was consistently impressive throughout the competition, it’s his faultless performance against England in the 36-0 pasting in the pool stages that many consider to be one of the most complete scrumhalf performances ever.

Two year later, Du Preez marshalled South Africa to a 2-1 series win over the British & Irish Lions as well as to a third Tri-Nations title. His sensational ability to dictate matters saw him voted SA Player of the Year for a second time as well as another nomination for IRB Player of the Year, which again went to Richie McCaw.

In his age group and provincial careers, he has won the IRB U21 World Cup, three Currie Cup titles and two Super 14 titles.

Full Name: Petrus Fourie

Surname: du Preez

Position: Scrumhalf

Height: 1.82m

Weight: 91kg

Date of Birth: 24 March 1984

Place of Birth: Pretoria

School: Afrikaans Hoër Seunskool

Provincial Debut: Blue Bulls

Tests: 55

Points: 65

Tries: 13

Test Debut: 12 June 2004 vs. Ireland in Bloemfontein aged 22

Last Test: 28 November 2009 vs. Ireland in Dublin aged 27

Records/Honours: SA Young Player of the Year nominee, 2003 & 2004; Currie Cup winner with the Blue Bulls, 2003, 2004 & 2009; Tri-Nations winner, 2004 & 2009; SA Player of the Year, 2006; IRB Player of the Year nominee, 2006 & 2009; Vodacom Super 14 Player of the Tournament, 2007; Super 14 winner with the Blue Bulls, 2007 & 2009; Member of the World Cup winning Springbok squad, 2007; SA Player of the Year nominee, 2007; British & Irish Lions series winner, 2009; SA Player of the Year, 2009



Joost van der Westhuizen

Joost van der Westhuizen is widely regarded as one of the greatest scrumhalves of all-time. He played 89 Tests, making him the fourth most capped Springbok in history, and captained South Africa on 10 occasions.

He scored 38 tries in his Test career, making him the top try-scorer in Springbok history as well as the most prolific try-scoring Test scrumhalf of all-time. He formed a Springbok record and legendary halfback combination with Henry Honiball, was an integral member of the 1995 World Cup and 1998 Tri-Nations winning squads and was inducted into the International Rugby Hall of Fame in 2007.

At 1.88m tall and 92kg, Joost was a big scrumhalf who utilised his size and speed to great effect around the fringes of rucks. He kicked brilliantly with both feet and was a ferocious defender. His head-on tackle of giant All Black wing Jonah Lomu in the 1995 World Cup final is legendary.

He made a try-scoring debut in the Springboks’ narrow 29-26 win over Argentina in Buenos Aires on November 6, 1993 and scored another in the second Test at the same venue a week later. He scored a brace of tries against Scotland at Murrayfield in 1994 and another against New Zealand at Ellis Park in 1996.

Later that year, van der Westhuizen made history by becoming the only ever international player to score a hat-trick of tries at Cardiff Arms Park. He started in all three Tests of the 1997 British & Irish Lions series, scored a try in both the second and third Tests and earned a Tri-Nations winners’ medal the following year.

Van der Westhuizen captained South Africa for the first time against old rivals New Zealand in a Tri-Nations Test in August 1999 and led the Springboks in their World Cup campaign later that year. He went on to play in his third World Cup fours years later and scored a hat-trick of tries whilst captaining the team in the 72-6 hammering of Uruguay in the pool stages.

The disappointing 29-9 defeat to New Zealand in the quarter-finals proved to be Van der Westhuizen’s final Test.

Full Name: Joost Heystek

Surname: Van der Westhuizen

Position: Scrumhalf

Height: 1.88m

Weight: 92kg

Date of Birth: 20 February 1971

Place of Birth: Pretoria

School: FH Odendaal

Provincial Debut: Northern Transvaal (Blue Bulls)

Tests: 89

Points: 190

Tries: 38

Test Debut: 6 November 1993 vs. Argentina in Buenos Aires aged 22

Last Test: 8 November 2003 vs. New Zealand in Melbourne aged 32

Records/Honours: Captained the Springboks in 10 Tests; SA Young Player of the Year nominee, 1992; SA Player of the Year nominee, 1993, 1994, 1995, 1996, 1998 & 1999; Member of the World Cup winning Springbok squad, 1995; Tri-Nations winner, 1998; Currie Cup winner with the Blue Bulls 1998 & 2002; Fourth most capped Springbok in history (89); Holds the Springbok record for most Test tries (38); Most prolific try-scoring Test scrumhalf of all-time; Holds the Springbok record with Henry Honiball for most Tests as a halfback combination (24); Only Springbok to captain his country in both the Sevens and 15-man games in World Cups; Only international player to score a hat-trick of tries at Cardiff Arms Park, South Africa vs. Wales December 15, 1996

Posted by Blou Karnallie Thursday, March 18, 2010 - 13:47
47. As n mens na die statistiek kyk is Joost die wenner. Fourie speel egter nog en kan nog n paar titels op sy kerfstok sit. Dit sal seker meer regverdig wees om die vraag te beantwoord as Fourie sy tokse ophang. Op die oomblik gaan my stem egter vir Joost.
Posted by Blou Karnallie Thursday, March 18, 2010 - 13:51
48. Dit sal great wees om n spelers soos mapoe by ons te he en die voordeel is hy is nog jonk so om hom nou te kan kontrakteer sal op die long run die moeite werd wees.
Posted by mon17lcd (cape town) Thursday, March 18, 2010 - 14:44
49. Toholosh

Jy is 'n spesie enig in jou soort.

Blou Dino

Dit was nie Joost nie, dit was sy dubbelganger. Amper soos Elvis.
Posted by mossel (Hout Bay) Thursday, March 18, 2010 - 15:20
50. Daar sal nooit rerig 'n regte antwoord op Bloudonner se vraag wees nie.
Dit is soos godsdiens en politiek, baie subjektief.
As die vraag was, "Wie is die beste span", is dit maklik. As jou IK bo 180 is gaan jy sê die Bulle, en as dit onder 40 is gaan jy of die sharks of die stormers sê. Met 'n speler is dit nie so maklik nie.
My persoonlike mening is dat Fourie op die bank sou sit as hy dieselfde tyd as Joost gespeel het.
Wil liewer niks oor #50 sê nie.
Posted by Rifrug (Richardsbaai.) Thursday, March 18, 2010 - 15:30
51. Ek sal van Fourie du Preez afskeid neem wanneer hy in Oktober 2011 vir die laaste keer 'n "koue enetjie" uit die Curriebeker drink. Dit sal natuurlik wees nadat hy ook reeds die 2011 Super 15 titel saam met die Bulls verower het en ook die 2011 Wêreldbeker saam met die Springbokke.

Nou gaan ek nog minder 'n wedstryd op Loftus mis, sodat ek soveel as moontlik van die legende kan sien!

Wonder wanneer gaan Supersport begin om Japanese klubrugby te beeldsend? Dit is dalk nie sover in die toekoms nie.
Posted by Pa se Bulkalf (Koppies) Thursday, March 18, 2010 - 15:47
52. Hi Webbie, wanneer hoor ek iets van my kaartjies wat ek met die quiz gewen het. Ek's desperaat om more se game te sien en baie broke ;-)
Posted by RuggaFanToo (Warmbad) Thursday, March 18, 2010 - 15:51
53. Rifrug jy is baie welkom om jou mening te gee oor my views klas kan jy maar net nie koop nie, ou maat Fourie is die complete package Joost is die wannabe
Posted by tokolosh (Gauteng) Thursday, March 18, 2010 - 16:00
54. Fourie is goed maar Joost bly die beste.mense is geneig om vinger te wys as iemand gefouteer het.sy vrou het hom vergewe so wie is julle om te oordeel.Soos alle gewese blou bul spelers bly Joost een van my heroes en vergewe ek hom omdat almal fouteer.
Posted by mon17lcd (cape town) Thursday, March 18, 2010 - 16:09
55. Hi Bloues

Ek dink ons het meer as twee legendes op 9:

Fourie du Preez
Joost vd Westhuizen
Robbert du Preez
Ek kan nie die Skrummie onthou wat sy loopbaan afgesluit het net nadat Naas begin speel het nie.
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Thursday, March 18, 2010 - 16:11
56. blade runner moet ook nie vergeet van johan roux nie hy was net so goed
Posted by mon17lcd (cape town) Thursday, March 18, 2010 - 16:16
57. Post 55: Dit was Butch van Wyk... briljant en nog die langste aangee wat ek ooit gesien het. Tommy du Plessis was telkemale op die bank met Butch as 1ste keuse skrummie. Hy sou n 'Bok geword as hy nie sy nek beskadig het in n klubwedstryd nie; sy rugbyloopbaan was toe oor en toe kry Tommie sy kans.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, March 18, 2010 - 16:28
58. Baie Dankie Ligblou.

Ja dit was Tommie wat ek kan onthou. Ek wonder of daar n argief is om in rond te snuffel oor oud Noord Transvaal / Blou Bul Spelers.
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Thursday, March 18, 2010 - 16:31
59. Ek persoonlik dink waar die span ter sprake is, het Fourie 'n groter impak gemaak as Joost. Joost was individualisties baie goed, en het baie self gescore, maar Fourie het baie drieë veroorsaak vir sy span as jy die rekords kyk van die manne wat saam met hom speel (gespeel het - Habana, Shadow, Hougaard, Wynand, Morne Steyn, ens.) Hoeveel drieë het hy veroorsaak deur takties uitstekende besluite te maak. Seker 'n verdere vergelyking sal wees om te kyk hoe goed het die res van die span gescore toe Joost gespeel het, en as Fourie speel. Interessante een. Ek dink Joost sou 'n goeie senter gemaak het. :)
Posted by Willie Blou (Pretoria) Thursday, March 18, 2010 - 16:32
60. Tokolosh, ek het jou al leer ken as 'n moeilike kalant, wat daarvann hou om 'n bietjie dwars te wees. (Nie skeef nie, net 'n bietjie dwars...)

Ek besef ook elke ou is geregtig op sy eie opinie.

Maar die man wat Joost van der Westhuizen 'n "wannabe" noem, het self iets baie gevaarlik gesnuif! Nee magtag man, jy is besig om jou naam sleg te maak!

Is Tiger Woods nou skielik die swakste gholfer van alle tye net omdat hy sy vrou (herhaaldelik) verneuk het? Sy rekord staan mos in die geskiedenisboeke en niks anders behalwe 'n beter prestasie kan dit uitwis nie.

Ditto vir Joost van der Westhuizen! Joost se naam staan in rugbyterme al opgeteken op plekke waar Fourie du Preez moeilik gaan kom...
Posted by Sooi Brandt (Pretoria) Thursday, March 18, 2010 - 16:42
61. @46
The article above says "Du Preez, who turns 28 next week, " but your fact sheet says "Date of Birth: 24 March 1984". I wonder how old he actually is? 26 or 28??
Posted by DarrinH (Cape Town) Thursday, March 18, 2010 - 17:03
62. Kom nou.

Fourie du Preez is 'n beter rugbyspeler as Joost. Hy het ook baie meer in sy loopbaan behaal. Joost mag dalk 'n beter atleet wees, maar as dit by 'n rugbybrein kom, dan is du Preez sonder gelyke.

Posted by Shannow Thursday, March 18, 2010 - 18:22
63. Naand almal

Kyk, ek is geen kenner as dit by rugby kom nie, behalwe dat ek die beste ondersteun en dis die Bulle!!!

Maar om nou te stry oor Joost en Fourie is onnodig. Albei is/was briljant. Joost het wel goed in 'n nie te goeie Bulls span gespeel, jaar na jaar en die Bokke van daai tyd was ook nou nie die beste nie (te min Bulls en te veel wp). Vandag is dit anders.

Kom ons eer elke een vir dit wat hulle tot ons geliefde unie bygedra het en dat albei getrou BLOU is.

Ons is bevoorreg om 2 sulke goeie skrummies in ons tyd te gesien het en dit albei by die Bulls.

PS!!!Wie weet wanneer wen iemand die kaartjies? hehehe. Wil graag gaan...
Posted by Blou-is-Baas (Drie Riviere ondersteun Bulls!!!!!) Thursday, March 18, 2010 - 18:29
64. Naand julle. Wie het die kaartjies ewen vir more aand se game ???
Posted by Blou007 (Loftus) Thursday, March 18, 2010 - 19:42
65. Kaartjies

Ek het twee kaartjies na my TV kamer in die Kaap gewen. Julle is welkom!!

Posted by blue from Cape town (Bellville) Thursday, March 18, 2010 - 20:29
66. Waar het julle gelees oor Mapoe?
Posted by blue from Cape town (Bellville) Thursday, March 18, 2010 - 20:38
67. 66@ blue from Cape Town - Jy kan dit verskeie plekke lees, op my web site, www dot rugby-talk dot com of op die Cheetahs se eie offisiele web site of op rugby365 of op rugbyweek.

Interessant, ons het vandag op rugy-talk ook oor joost en fourie du preez gepraat en oor ouer helde soos Tommy du Plessis en Robert du Preez.

Dis darem lekker om 'n Bul te wees!
Posted by grootblousmile (Brakpan) Thursday, March 18, 2010 - 22:02
68. Tellings vir Vanaand:

BULLE 41 - 17 canes - Boel
BULLE 37 - 31 canes - Bl@de Runner
BULLE 34 - 18 canes - Jou_Ma
BULLE 40 - 32 canes - DarrinH
BULLE 56 - 27 canes - blue from Cape town
BULLE 61 - 39 canes - hammer01
BULLE 38 - 15 canes - bloubulbilling
BULLE 51 - 27 canes - Bulzak
BULLE 35 - 28 canes - Frik
BULLE 32 - 25 canes - Vaskophaker
BULLE 68 - 16 canes - Rifrug
BULLE 32 - 25 canes - Zet
BULLE 28 - 23 canes - Bloublitz
BULLE 34 - 22 canes - CR
BULLE 48 - 28 canes - B1
BULLE 48 - 30 canes - BlousteBlou
BULLE 43 - 28 canes - LB
BULLE 43 - 25 canes - CC
BULLE 36 - 19 canes - BBB08
BULLE 44 - 20 canes - Buller
BULLE 31 - 29 canes - Bloubefoeterd
BULLE 45 - 21 canes - Lekkerblou
BULLE 51 - 39 canes - GreGorGy
BULLE 42 - 21 canes - ALS BLOU
BULLE 50 - 28 canes - Bloubul-mal
BULLE 44 - 20 Canes - Sterreteken Bul
BULLE 50 - 24 canes - BullsrBest
BULLE 35 - 22 canes - Jimmy
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, March 19, 2010 - 00:14
69. Ons trek by die T-Songs, gooi versoeke vir vanaand se BLOUBULOORWINNINGSPARDY!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, March 19, 2010 - 07:01
70. Tellings vir Vanaand:

BULLE 41 - 17 canes - Boel
BULLE 37 - 31 canes - Bl@de Runner
BULLE 34 - 18 canes - Jou_Ma
BULLE 40 - 32 canes - DarrinH
BULLE 56 - 27 canes - blue from Cape town
BULLE 61 - 39 canes - hammer01
BULLE 38 - 15 canes - bloubulbilling
BULLE 51 - 27 canes - Bulzak
BULLE 35 - 28 canes - Frik
BULLE 32 - 25 canes - Vaskophaker
BULLE 68 - 16 canes - Rifrug
BULLE 32 - 25 canes - Zet
BULLE 28 - 23 canes - Bloublitz
BULLE 34 - 22 canes - CR
BULLE 48 - 28 canes - B1
BULLE 48 - 30 canes - BlousteBlou
BULLE 43 - 28 canes - LB
BULLE 43 - 25 canes - CC
BULLE 36 - 19 canes - BBB08
BULLE 44 - 20 canes - Buller
BULLE 31 - 29 canes - Bloubefoeterd
BULLE 45 - 21 canes - Lekkerblou
BULLE 51 - 39 canes - GreGorGy
BULLE 42 - 21 canes - ALS BLOU
BULLE 50 - 28 canes - Bloubul-mal
BULLE 44 - 20 Canes - Sterreteken Bul
BULLE 50 - 24 canes - BullsrBest
BULLE 35 - 22 canes - Jimmy
BULLE 48 - 24 canes - Noord-Transvaal
Posted by Noord-Transvaal (Pretoria) Friday, March 19, 2010 - 07:04
71. #60 Sooi Brand
Dankie dat jy my bietjie in die bek geruk het, - dit is soms nodig. Ja Joost was 'n great rugbyspeler en lets leave it at that, ek dink persoonlik het ek al die respek en agting vir die man verloor met sy doen en late wat 'n voorbeeld vir duisende moes wees. My opinie bly Fourie die beter package all round
Posted by tokolosh (Gauteng) Friday, March 19, 2010 - 07:39
72. Weet enigiemand waar mens Bulls hemde kan koop in Centurion area, asb?
Posted by Willie Blou (Pretoria) Friday, March 19, 2010 - 08:04
73. Tellings vir Vanaand:

BULLE 41 - 17 canes - Boel
BULLE 37 - 31 canes - Bl@de Runner
BULLE 34 - 18 canes - Jou_Ma
BULLE 40 - 32 canes - DarrinH
BULLE 56 - 27 canes - blue from Cape town
BULLE 61 - 39 canes - hammer01
BULLE 38 - 15 canes - bloubulbilling
BULLE 51 - 27 canes - Bulzak
BULLE 35 - 28 canes - Frik
BULLE 32 - 25 canes - Vaskophaker
BULLE 68 - 16 canes - Rifrug
BULLE 32 - 25 canes - Zet
BULLE 28 - 23 canes - Bloublitz
BULLE 34 - 22 canes - CR
BULLE 48 - 28 canes - B1
BULLE 48 - 30 canes - BlousteBlou
BULLE 43 - 28 canes - LB
BULLE 43 - 25 canes - CC
BULLE 36 - 19 canes - BBB08
BULLE 44 - 20 canes - Buller
BULLE 31 - 29 canes - Bloubefoeterd
BULLE 45 - 21 canes - Lekkerblou
BULLE 51 - 39 canes - GreGorGy
BULLE 42 - 21 canes - ALS BLOU
BULLE 50 - 28 canes - Bloubul-mal
BULLE 44 - 20 Canes - Sterreteken Bul
BULLE 50 - 24 canes - BullsrBest
BULLE 35 - 22 canes - Jimmy
BULLE 48 - 24 canes - Noord-Transvaal
BULLE 53 - 27 canes - Bloubloed

Nou die Blou !!!
Posted by Bloubloed (Meyerton) Friday, March 19, 2010 - 08:24
74. There goes my only possession,there goes my everything - Engelbert Humperdinck.
Posted by Bloubloed (Meyerton) Friday, March 19, 2010 - 08:25
75. WB In die Irene Village Mall oorkant die PnP is daar 'n shoppie wat al die Bloubulparafernalia verkoop. Hemde Jersies ens ens ook.

Die Mall is op die hoek van Nellmapius en die R 21.
Posted by bloubefoeterd (Pretoria) Friday, March 19, 2010 - 08:28
76. #75. Dankie!
Posted by Willie Blou (Pretoria) Friday, March 19, 2010 - 08:41
77. Hi Jimmy

Ek het twee classics:

The Long And Winding Road - Beatles
Time Warp - Uit Die Rocky Horror Picture Show.

GOOI MIELIES!!!!!!
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Friday, March 19, 2010 - 08:42
78. Hi Jimmy

Ons eie Timothy...Carika Keusenkamp

Ek dink as mens die woorde bietjie rondskommel kan dit ook 'n goeie rugbyliedjie word op Timothy se wysie!

Victor we love your captaincy
Victor your are just the best linesman ever!
Victor Victor u made a name for u
Victor you are just the best captain ever!!
Posted by Vaskophaker (Pretoria) Friday, March 19, 2010 - 10:33
79. Ek sien op Nuus 24 Wicus van Heerden kom terug na die Lions toe. Saracens het hom onmiddelik vrygestel van sy kontrak.
Posted by BK(Pretoria) (Pretoria) Friday, March 19, 2010 - 10:46
80. BK: Wicus is 'n briljante speler,sal hom ook enige dag terugneem in die BB span.
Posted by Vaskophaker (Pretoria) Friday, March 19, 2010 - 12:52
81. Well done Fourie, jy is 'n meester op scrummie gebied. 'n ware Blou Bul in murg en been. Dankie dat jy nie eens daaraan gedink het om WeePees toe te gaan nie... Hulle sal hul agter-tande gee om jou in hul kraal te he, maar jou bloed is BLOU! Ek onthou jou eerste finaal, 2003 teen die Sharks, ek was op Loftus.... jy het toe al soos 'n generaal gespeel, ek het geweet hier is talent!!!
Jy is beslis die beste scrummie in die wereld, net soos J9 was.... Daar le darem nog 2 jaar voor in die Bulkraal voor jou verstrek. Sterkte met die seison verder. Ivy
Posted by Ivy - Randburg (Randburg) Friday, March 19, 2010 - 14:16
Happy birthday to:
8 April - Ettienne Botha (Oorlede)
8 April - Dirk de Vos
9 April - Tjaart Coetzee
9 April - Kerneels Erasmus
9 April - Charles Rossouw
9 April - Bennie van Huyssteen
10 April- Rudi Röhrs
11 April - Piet Kruger
11 April - Johan Schoeman
11 April - Senithemba Zweni