You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Former Bulls coach back in the fray


The former Vodacom Blue Bulls coach, Pote Human, is back with and involved in rugby in the Blue Bulls region.

Human, who coached the Blue Bulls to shared Currie Cup glory in 2006 and was part of the coaching staff of the victorious Vodacom Bulls side in 2007, has just being appointed as director of rugby at Garsfontein High School in Pretoria.

In this capacity Human, who just completed a very succesful two year coaching stint in Japan, will be able to put back his vast knowledge at school boy level and nurture the stream of young talent for the Vodacom Bulls.

High Performance Manager at the Bulls, Ian Schwartz, indicated that he is quite pleased with this appointment.

"With this the Bulls not only retain the vast knowledge Pote has, but it will also play a huge role in the development of rugby in Blue Bulls country. It is important for Pretoria to have as many competitive rugby schools as possible, as this will grow our pool of talented players."

Garsfontein High School will play in the PUK-Prestige series and the Beeld trophy competition in 2010. Human will be responsible to market rugby in the community, to develop coaching at various levels and to grow the game at the school.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. ste
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Friday, March 19, 2010 - 10:51
2. Tellings vir Vanaand:

BULLE 41 - 17 canes - Boel
BULLE 37 - 31 canes - Bl@de Runner
BULLE 34 - 18 canes - Jou_Ma
BULLE 40 - 32 canes - DarrinH
BULLE 56 - 27 canes - blue from Cape town
BULLE 61 - 39 canes - hammer01
BULLE 38 - 15 canes - bloubulbilling
BULLE 51 - 27 canes - Bulzak
BULLE 35 - 28 canes - Frik
BULLE 32 - 25 canes - Vaskophaker
BULLE 68 - 16 canes - Rifrug
BULLE 32 - 25 canes - Zet
BULLE 28 - 23 canes - Bloublitz
BULLE 34 - 22 canes - CR
BULLE 48 - 28 canes - B1
BULLE 48 - 30 canes - BlousteBlou
BULLE 43 - 28 canes - LB
BULLE 43 - 25 canes - CC
BULLE 36 - 19 canes - BBB08
BULLE 44 - 20 canes - Buller
BULLE 31 - 29 canes - Bloubefoeterd
BULLE 45 - 21 canes - Lekkerblou
BULLE 51 - 39 canes - GreGorGy
BULLE 42 - 21 canes - ALS BLOU
BULLE 50 - 28 canes - Bloubul-mal
BULLE 44 - 20 Canes - Sterreteken Bul
BULLE 50 - 24 canes - BullsrBest
BULLE 35 - 22 canes - Jimmy
BULLE 48 - 24 canes - Noord-Transvaal
BULLE 53 - 27 canes - Bloubloed
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Friday, March 19, 2010 - 10:53
3. Tellings vir Vanaand:

BULLE 41 - 17 canes - Boel
BULLE 37 - 31 canes - Bl@de Runner
BULLE 34 - 18 canes - Jou_Ma
BULLE 40 - 32 canes - DarrinH
BULLE 56 - 27 canes - blue from Cape town
BULLE 61 - 39 canes - hammer01
BULLE 38 - 15 canes - bloubulbilling
BULLE 51 - 27 canes - Bulzak
BULLE 35 - 28 canes - Frik
BULLE 32 - 25 canes - Vaskophaker
BULLE 68 - 16 canes - Rifrug
BULLE 32 - 25 canes - Zet
BULLE 28 - 23 canes - Bloublitz
BULLE 34 - 22 canes - CR
BULLE 48 - 28 canes - B1
BULLE 48 - 30 canes - BlousteBlou
BULLE 43 - 28 canes - LB
BULLE 43 - 25 canes - CC
BULLE 36 - 19 canes - BBB08
BULLE 44 - 20 canes - Buller
BULLE 31 - 29 canes - Bloubefoeterd
BULLE 45 - 21 canes - Lekkerblou
BULLE 51 - 39 canes - GreGorGy
BULLE 42 - 21 canes - ALS BLOU
BULLE 50 - 28 canes - Bloubul-mal
BULLE 44 - 20 Canes - Sterreteken Bul
BULLE 50 - 24 canes - BullsrBest
BULLE 35 - 22 canes - Jimmy
BULLE 48 - 24 canes - Noord-Transvaal
BULLE 53 - 27 canes - Bloubloed
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Friday, March 19, 2010 - 10:53
4. Any match preview?
Posted by Willie Blou (Pretoria) Friday, March 19, 2010 - 11:53
5. Ek was onder die indruk dat Pote by die OP sou gaan aansluit het.
Posted by Bloudonner (Pretoria) Friday, March 19, 2010 - 11:58
6. Goeiedag Bloubul Bloggers,

Van Curriebeker afrigter, Super 14 huplafrigter en Proffesionele afrigter in Japan tot direkteur van rugby by 'n hoërskool? Is dit nie 'n bietjie van 'n "step-down" nie?

Of het Pote soveel geld gemaak in Japan dat hy die skool-ding nou as 'n stokperdjie kan bedryf?

Pote moes net 'n bietjie vasgebyt het, want daar sal waarskynlik binnekort 'n pos vir 'n afrigter by Tukkies wees... Pote het mos al daar by Shimlas afgerig toe hy nog in Bloem was?
Posted by Sooi Brandt (Pretoria) Friday, March 19, 2010 - 12:58
7. wat is die algemene gevoel oor die gevoel dat die bulle nie verdedig soos die die stormers die jaar nie?????
Posted by meme (Edenvale) Friday, March 19, 2010 - 13:22
8. What a way to start a looonnng weekend!!!!! Met 'n leka BULLE rugby game en braaivleis!!! Gaan eet hulle soos mielies boys en gooi die stronke langs die veld - gee die stormers iets om oor na te dink!!! (Ek het so leka voorgevoel...)

WHOZA BULLS!!!!!

Posted by C'ville Bulls Fan (Carletonville) Friday, March 19, 2010 - 13:33
9. Jimmy - hier is my 'T' song vir vanaand se oorwiningspardy - That'll be the day - Buddy Holly.
Posted by C'ville Bulls Fan (Carletonville) Friday, March 19, 2010 - 13:39
10. Engelsman hier. Saw a great thing on www.justrugby.co.za they do live interactive commentary on all the games. Followed the Blues game on my phone, helped with the meeting I was at. Bulls for Life. Hell Pote has packed on the pounds!
Posted by toothlesslion (Pretoria) Friday, March 19, 2010 - 13:54
11. @post 7: meme ek glo nie ons moet ons self met die Stormers vergelyk nie, ons speel 'n ander tipe rugby en ek dink die Bulle het die vermoê ontwikkel om die wedstrydplan te verander in dieselfde wedstryd. Dink maar aan die 17-0 agterstande wat ons kon uitwis deur die wedstrydplan bietjie te verstel. Mens moet ook nie nou 'n saak gaan oordoen op die veld deur nou net op verdediging te fokus en in die proses bly jou aanval agter nie. Die Bulle het ongelooflike selfgeloof. Die Hurricanes voel ek is onder druk. Hulle het nou 2 wedstryde in 'n ry verloor en het 6t veranderinge aan hulle span gebring. Dit mag dalk dus net vanaand gebeur dat hulle hulle aanvalle gaan forseer, en dan mag dit teen hulle tel. Ons mag egter nie die Hurricanes lig opneem nie. Hulle het van die beste voorrye in die wereld (basies die All Black voorry) en ek dink as hulle daar gaan domineer staan hulle 'n kans. Ons voorry self met Gary het egter sover sy man gestaan. Ek dink die wedstryd mag dus tawwer wees as wat mens kan verwag en die tellings ook nader aan mekaar. Ek dink ons kan uitsien na 'n soortgelyke wedstryd as die tussen die Brumbies en die Blues vanoggend. Die wedstryd mag dalk slegs in die laaste 10 minute gewen word, met die hoogte bo seevlak en ons goeie plaasvervangers wat dit na ons kan swaai. Ek glo nie Victor en sy manne is te gerus nie, die Hurricanes was in die verlede en is steeds 'n baie goeie en onvoorspelbare span, dikwels 'n "dark horse" soos die Cheetahs.
Posted by Vaskophaker (Pretoria) Friday, March 19, 2010 - 14:07
12. Jimmy, my "T-Song" vir vanaand.
The more I see the Bulls - Nat King Cole of Chris Montez.
Posted by Rifrug (Richardsbaai.) Friday, March 19, 2010 - 14:15
13. I see young Sampie Mastriet scored a hat trick in his first outing for the 7's Boks. Way to go chappie !
Posted by RuggaFanToo (Warmbad) Friday, March 19, 2010 - 14:16
14. Ek stem saam met VKH.

Vanaand se game is crucial. Die Canes gaan kom met alles en die Bulle se verdediging gaan tot die uiterste getoets word maak geen fout nie.

Dit kan egter ook sy eie geleenthede skep want hulle sal dit forseer tot 'n sekere mate.

Ek verwag dus meer driee vanaf omgekeerde besit en gebroke spel as wat ons tot dusver hierdie jaar van die Bulls gesien het.

Dat dit 'n RILLER gat wees is 'n feit soos 'n koei.

Go Bulls GO GO GO!!!
Posted by bloubefoeterd (Pretoria) Friday, March 19, 2010 - 14:19
15. @Bloubefoeterd: Ek dink die Hurricanes gaan veral probeer om op kanale 13 en 14 aan te val met hulle groot senters Nonu en Smith and vleuels Ellison en Leiua, want dit is daar waar die spelers met die minste ondervinding by die Bulle is. Kruisverdediging, van veral ons mobiele flanke gaan dus van kardinale belang wees!!
My senuwees is gedaan....dit klop waar dit nie lekker is nie.
Posted by Vaskophaker (Pretoria) Friday, March 19, 2010 - 14:50
16. Julle is doodreg. Gelukkig is Steggies terug, Steggies se cross defence is skitterend. Steggies het baie spoed.

Die Bulle skarrel verdediging is nie na wense, maar wel ons face to face. Dit beteken ons verdedigings lyn breek. First time tackeling moet gemaak word vanaand, Gerhard en Stefan moet in lyn bly. Wynand tackle natuurlimk soos n masjien.

Ek was baie geworry vroeer in die seison oor ons jonger spellers, maar tot dusver het hulle oortuig! Hopelik sal hulle vanaand nog better raak.

STERKTE MANNE !!!!!!!!
Posted by Richie Mc Caw (Naas Botha Land !!!) Friday, March 19, 2010 - 14:58
17. Gaan Lionel Mapoe saam met die BULLE oorsee toer ? Of wanneer sluit hy aan by ons ? Weet iemand ?
Posted by Richie Mc Caw (Naas Botha Land !!!) Friday, March 19, 2010 - 15:00
18. Ek sal baie daarvan hou as Dawie Theron van die Griquas by ons aansluit as forward coach. Ek rate hom, hy moes anyway the Cheeta afrigiter gewees het vanjaar en nie Naka nie.

Matt Proudfoot doen goed by die Stormers, goeie genade daai pak forwards speel. Vandat Bekker nie meer so in die agter rond voeter nie, begin hy regtig vordering maak. Wys jou net Luke is weg, nou wen die span !!!
Posted by Richie Mc Caw (Naas Botha Land !!!) Friday, March 19, 2010 - 15:10
19. Meme, i.v.m. die kritiek oor die Bulls se verdediging. Ek dink dit is maar net weer suurdruiwe van die ou suur anti-Bulls. In 2007 toe ons gewen het was dit "met verskriklike vervelige voorspeler rugby". In 2009 toe ons gewen het was dit met "onooglike geskop - eintlik moes daar 'n reël teen te veel skop ingestel word, en skepskoppe moet slegs 1 punt tel." Noudat die Bulls ongelooflike aanskoulike rugby speel met die meeste 3e gedruk en heel bo aan die log lê terwyl die ander spanne al almal 5 en 6 wedstryde gespeel het teenoor ons 4, nou is dit "patetiese verdediging". Raai bietjie wie is EINTLIK pateties!
Posted by BlousteBlou (Centurion) Friday, March 19, 2010 - 15:13
20. En kyk net bietjie so tussen 2007, 2009 en 2010 al die verskillende speelstyle. Kan iemand anders die Bulls dit nadoen? Ons kan nog al hierdie style in 1 game ook inpas, indien nodig.
Posted by BlousteBlou (Centurion) Friday, March 19, 2010 - 15:21
21. Baie geluk Sampie !!!!

Springbok debutant Sampie Mastriet's hat-trick, with his first try coming from his first touch at international level, and two shock results marked the first pool round of the Adelaide tournament of the IRB World Series on Friday.
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Friday, March 19, 2010 - 15:29
22. Post 19

Mense ons word al van ons wegbreek van Transvaal af gehaat. Al wen ons elke week ons wedstryde vir die volgende 1000 jaar, sal ons of te min driee druk, of te veel skop, of te min skop, of te veel skrum. Feit is dat die Bul haters NOOIT sal erken dat ons die BESTE SPAN is nie.

Ek se weer. Elke game wat ons sover in die Super 14 gespeel het was DEEGLIK beplan en ons sal aanpas as ons vaster moet speel en meer moet verdedig.

Ek dink hierdie span is die volgende Blou Bul Legende wat LANK onthou gaan word.

Sterkte vir vanaand BULLE en BLOU BULLE
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Friday, March 19, 2010 - 15:40
23. Weet iemand hoekom lyk Loftus se veld so sleg?

Posted by blue from Cape town (Bellville) Friday, March 19, 2010 - 16:57
24. Hi blue

Die gras is oorgeplant vir die sokker
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Friday, March 19, 2010 - 17:18
25. Bulle jul moet die daglig uit die klomp speel veg vir elke bal dit gaan hard wees met of sonder gras (lyk maar sleg om Loftus so te sien en dit vir die sokker)
GO BULE!
Posted by Zetty (Ondangwa) Friday, March 19, 2010 - 17:44
26. Naand almal...Gaan 'n tawwe een wees vanaand.sien die wolkies het versprei .dankie tog vir die ruggas.....hy kan maar weer kom na die ruggas vir ons land se boere wat nog hulle oorspronklike lande het wat nie vir sekere mense gegee het wat net 5% kon iets doen..GO BULLE.BTW,die veld is oorgedoen omdat iemandat wat 'n ronde bal die anner dag gespeel het vir 80 min het gekla dat die grond nie reg was nie................
Posted by posts 2 (just pure champs) Friday, March 19, 2010 - 17:54
27. Blue en Posts 2 - nog voor die man van die ronde bal gekla het oor die veld, het hulle nuwe dreineringstelsels op Loftus geïnstalleer en moes die gras lig daarvoor. Die plan is om sodra die Bulls oorsee vertrek saad by te saai en nat te hou en hulle glo dat die gras mooi gaan wees teen die tyd dat die Bulls terugkom - en die sokker begin. Ek het juis gedink die sokker-man moet darem eers sy feite regkry voordat hy eiertjies lê - dan sal hy mos weet dat 'n veld wat gewoonlik pragtig is met 'n rede nou so lyk, en binnekort weer so gaan lyk.
Posted by BlousteBlou (Centurion) Friday, March 19, 2010 - 18:33
28. GEE DIT HORINGS!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, March 19, 2010 - 18:45
29. Jimmy, 'n paar T-songs vir vanaand:

AC/DC - Thunderstruck ; T.N.T.
Bon Jovi - This Ain't A Love Song
The Hollies - The Air That I Breathe
REM - The One I Love
Pink Floyd - Time
Posted by WandaBul (Anderkant die Blou Berge) Friday, March 19, 2010 - 18:45
30. Yes, Wandabul!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, March 19, 2010 - 18:46
31. Yes ook, Jimmy! :D Geniet die wedstryd!
Posted by WandaBul (Anderkant die Blou Berge) Friday, March 19, 2010 - 19:02
32. Luister jul daarbo help die bulle...............................
Voel of ek in tv kan klim ai my senuwees..................
Posted by Zetty (Ondangwa) Friday, March 19, 2010 - 20:03
Happy birthday to:
8 April - Ettienne Botha (Oorlede)
8 April - Dirk de Vos
9 April - Tjaart Coetzee
9 April - Kerneels Erasmus
9 April - Charles Rossouw
9 April - Bennie van Huyssteen
10 April- Rudi Röhrs
11 April - Piet Kruger
11 April - Johan Schoeman
11 April - Senithemba Zweni