You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Vodacom Blue Bulls edge Leopards in tough encounter


The Vodacom Blue Bulls had to fight off a determined Leopards side at Loftus Versfeld on Friday, beating the visiting side 25-15.

They were 10-3 up at the break and remains the only unbeaten side in the northern section of the Vodacom Cup competiotion.

The final result was in doubt till the dying minutes, but John Mametsa’s determined run opened up the defence and Jean Botha could clinch the result. Mametsa had an outstanding game.

Points scorers:

Blue Bulls 25 (10). Tries: Dean Greyling, John Mametsa, Zane Botha. Conversions: Francois Brummer (2). Penalty: Brummer. Drop goal: Brummer.

Leopards 15 (3). Penalties: Clayton Durand (5).



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Swak 1 e helfte maar ons kan hom nog deurtrek. Lyk of die booitjies ritme gevang het die tweede 20 van die 1 e helfte. Jammer vir daai penalty op die einde maar ons kan en gaan hom deurtrek!!!


Go Bullsss!!!!
Posted by bloubefoeterd (Pretoria) Friday, March 19, 2010 - 20:01
2. My hart kan nie meer dit vat nie!! Ek kort so 'n paar hart pilletjies!
Posted by Bloubul-mal (Empangeni) Friday, March 19, 2010 - 20:48
3. My hart kan dit nie meer uit hou nie - en nog minder my senuwee!
Posted by Bloubul-mal (Empangeni) Friday, March 19, 2010 - 20:49
4. Vat mampoer!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, March 19, 2010 - 20:50
5. As ek maar net gehad het! Wat 'n riller!!
Posted by Bloubul-mal (Empangeni) Friday, March 19, 2010 - 20:57
6. MY BLOED IS BLOU!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, March 19, 2010 - 20:58
7. Wat 'n game - geluk Bulle!!
Posted by Bloubul-mal (Empangeni) Friday, March 19, 2010 - 21:01
8. Ek was op die pad so het op R.S.G geluister. Naelbyt, maar n wen is n wen. Jimmy as ek nie te laat is nie is my versoeke vir die aand net twee AC/DC songs. Thunder Struck en The Razors Edge. Die koue bier is nou lekker. Gaan nou die game rustig kyk.
Posted by Blou Karnallie Friday, March 19, 2010 - 21:15
9. 'n Wen is 'n wen. Beide die Vodacombeker span as die Super 14 is nog steeds in goeie posisies.
Posted by Stapper (Pretoria) Friday, March 19, 2010 - 21:51
10. Nou ja, soos ou pieter de Villiers altyd seg: I was not pleased by the boys' performance but I'll take this one!

Vyf wedstryde, vyf onoorwonne. vier tuis een weg. Wat die bulls ook al beplan het, fase 1 is mission accomplished.

Vanaand het ons verdediging darem gehou teen waarskynlik die beste senterkombinasie in die reeks. Groot toets gewees vir jong Dippenaar.

Bulle moes weer terugkeer na deurleefde patroon. Die rede? Ons is geneutraliseer in die skrums (wat Wynand Olivier se hoek ook neutraliseer) en hulle het ons momentum kon stuit vanuit die lynstane. Geen ruimte, geen spasie. En dan - iets wat vir my vertel die span se fokus was regtig nie eens 70% nie - aanslane op kritieke tye. Na vier goeie wenne was die Bulle heeltemal oorgerus vir vanaand en het ons aangegaan waar ons laasnaweek in die 2e helfde opgehou het.

Die Bulle het wel sukses behaal met hangskoppe en die Hurricanes het onder druk gebly die hele tweede helfde deur. Ons het die bal beter in spel gehou na rustyd en op die regte plekke op die veld gespeel en die Hurricanes eintlik maar gewurg. Uiteindleik het dit vir ons gewerk. Ek het gevoel ons moes die bal meer rondom die rucks met die voorspelers gedra het, want daar was die hurricanes kwesbaar. Ons patroon om wyd te speel en Wynand gapings te gee het nie vanaand gewerk nie.

oorsee fase? Ek weet nie. Die bulle sal weer terugkeer na konserwatiewer speelstyl tot ons terugkeer en wee rop al ons silinders vuur. Nou is dit weer terug na skilpad in sy dop en 'n paar teleurstellings wat dalk voorle. Ons opponente raak met elke wedstryd slimmer teen ons en ek dink meeste spanne sou blaadjie by Hurricanes vanaand kon uitskeur. Skrums. Skrus. Skrums. Gaan nie maklik wees nie.
Posted by mossel (Hout Bay) Friday, March 19, 2010 - 22:53
11. wen is 'n wen natuurlik sal ons al 2 games se wen vat.
Die vodacom span se agterlyn is nie vir my lekker nie, daar kort iets ernstig, ons kon in die eerste 10min seker 3 driee gedruk het.
super 14, die geskopery maak my mal en dit is soms doelloos en onnodig. Ek weet nie P Spies se hantering was glad nie goed nie, hy't die bal ook baie min gehad, jammer om te se Gutro Steenkamp het 'n baie swak game gehad na 'n paar mooi vorige wedstryde. Toe sit ons nou met 2 vaskoppe en da kom die skrums glad nie reg nie.
Posted by bulkalfi (Pretoria) Friday, March 19, 2010 - 23:10
12. PARDY!!!!!!!!!!

I love you Timothy, I love you Timothy, I love you Timothy, you’re just the guy for me…Timothy - Carike Keuzenkamp
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 20, 2010 - 00:17
13. Well, that'll be the day, when you say goodbye yes, that'll be the day, when you make me cry you say you're gonna leave, you know it's a lie ‘cause that'll be the day when I die…That’ll Be The Day – Buddy Holly
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 20, 2010 - 00:20
14. My daddy is sleepin' and mama ain't around. Yeah daddy is sleepin' and mama ain't around, we're gonna twisty twisty twisty 'til we turn the house down…The Twist – Chubby Checker
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 20, 2010 - 00:25
15. As my memory turns back the pages, I can see the happy years we had before. Now the love that kept this old heart beating has been shattered by the closing of the door…There Goes My Everything – Engelbert Humperdinck
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 20, 2010 - 00:29
16. The wild and windy night that the rain washed away has left a pool of tears crying for the day, why leave me standing here let me know the way. Many times I've been alone and many times I've cried, anyway you've always known the many ways I've tried…The Long And Winding Road – Beatles
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 20, 2010 - 00:33
Happy birthday to:
8 April - Ettienne Botha (Oorlede)
8 April - Dirk de Vos
9 April - Tjaart Coetzee
9 April - Kerneels Erasmus
9 April - Charles Rossouw
9 April - Bennie van Huyssteen
10 April- Rudi Röhrs
11 April - Piet Kruger
11 April - Johan Schoeman
11 April - Senithemba Zweni