You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Vodacom Bulls could play final in Orlando, Soweto


Should the Vodacom Bulls qualify to host a semi-final and/or final of the Vodacom Super 14 competition in May, it will be played at Orlando Stadium in Soweto, subject to signing an agreement with Stadium Management South Africa (Pty) Ltd and the City of Johannesburg, with both agreed in principal to host the game(s).

This is necessitated by the fact that Loftus Versfeld is being used by FIFA as a World Cup venue and will be handed over as a ‘clean stadium’ by the time the knock-out stages of the Super 14 starts, ruling out the possibility to staging the match on home turf. The Bulls hosted semi-finals in 2007 and 2009 and the final in 2009 at Loftus Versfeld.

Orlando Stadium recently had a R300 million total rebuild for the Soccer World Cup and this 41 500 seater stadium can now be described as a modern one. It will also host the official FIFA concert to celebrate the start of the 2010 Soccer World Cup.

The CEO of Stadium Management South Africa (Pty) Ltd, Jacques Grobbelaar said of this possible venture: “Together we are going to make history.” It will be the first time that a rugby match of this magnitude could be played at this iconic venue.

The Blue Bulls Company will iron out the finer details with regards to tickets, transport and communicate in good time with their suite holders, season ticket holders, supporters, and other relevant parties.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Eerste!!! Go Bafana Bafana!!! Lekker Pap en Nyama na die game!!!
Posted by Frik (Boksburg) Saturday, March 20, 2010 - 10:27
2. Wat van veiligheid?
Posted by Stapper (Pretoria) Saturday, March 20, 2010 - 10:29
3. Dis een hengse toets vir Pretoria se suburbian whites
Posted by mossel (Hout Bay) Saturday, March 20, 2010 - 10:36
4. Nee heng, hierdie ouens is seker nie ernstig nie.
Posted by Bloudonner (Pretoria) Saturday, March 20, 2010 - 10:38
5. en daar wen die sharks uiteindelik 'n game
Posted by Bloubul-mal (Empangeni) Saturday, March 20, 2010 - 10:38
6. Mmmm.... jy kan sommer daar by die Blou Bul stalletjie vir jou 'n os met engse horings laat slag, so lekker vet steak met geel beesvet en stywe pap.
Posted by mossel (Hout Bay) Saturday, March 20, 2010 - 10:38
7. Geluk met die wen Bulle. Ware karakter van kampioene is gewys.
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Saturday, March 20, 2010 - 10:38
8. ek wil ook graag weet hoe veilig dit gaan wees, behoort darem die polisie en sekuriteits manne op proef te stel in terme van die sokker wereld bekker toernooi wat ook daar gehou gaan word
Posted by Bloubul-mal (Empangeni) Saturday, March 20, 2010 - 10:40
9. ..... word die stadion dan nie ook gebruik vir die sokker nie??????????
1 en 1 = 11.
1 + 1 = 2.
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Saturday, March 20, 2010 - 10:40
10. maar ek verstaan nou nie dinge so mooi nie, hoekom kan ons in orlando speel wat ook reg gemaak is vir die sokker maar nie op loftus nie?
Posted by Bloubul-mal (Empangeni) Saturday, March 20, 2010 - 10:41
11. diskriminasie teen die bulle miskien? mmmm laat my wonder
Posted by Bloubul-mal (Empangeni) Saturday, March 20, 2010 - 10:43
12. .... of is dit nou om Soweto behoorlik op die map te sit?

LOL - Mossel.
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Saturday, March 20, 2010 - 10:43
13. Nou weet ek!

Die gras gaan nie so goed lyk nie. LMAA!!!!!!!!!!
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Saturday, March 20, 2010 - 10:45
14. Nou Toe Nou.....

Daar is die BULLE weer voor in die ry met nog n EERSTE.

Baie geluk met die vertoning gisteraand. Julle het KARAKTER. Ons het so n wakkermaker nodig gehad voor ons toer.
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Saturday, March 20, 2010 - 11:01
15. Jimmy, wat van my 'The more I see the Bulls - Nat King Cole of Chris Montez' song?

"The more I see the Bulls, the more I support them
Somehow this feeling just grows and grows
With every game I become more mad about them
More wins to them and so it goes".

Al het dit gisteraand broekskeur gegaan.

Posted by Rifrug (Richardsbaai.) Saturday, March 20, 2010 - 11:02
16. Webbie!

Dis nog amper 2 weke tot 1 April. Te vroeg vir April Fools jokes!

Nee magtig man. Hoekom nie eerder op Nuweland gaan speel nie, wat nie 'n 2010 stadion is nie? Dan leer ons die Kapenaars bietjie hoe dit voel om 'n S14 finaal te huisves - en steel sommer helfte van hulle supporters ook!

Nee wragtig. Laas jaar het ek Pretoria toe gevlieg om die finaal op Loftus te kyk. Ek sal dit definitief nie hierdie jaar oorweeg nie. Mag julle darem Kaptein, Baby Tjoklits en die Bloubul daar in Orlando speel, of gaan die musiek ook by die 'omgewing" met inpas?

Nee wat, nou is my dag sommer bederf. Ag wat, ten minste hou julle vir grootbaas Fifa gelukkig, so dalk moet ek my Bloubul horings vir Zakumi verruil, om ook maar daar witvoetjie te gaan soek...
Posted by Shannow Saturday, March 20, 2010 - 11:04
17. Nog 'n ding!

As die Orlando Stadium ook vir R300 miljoen vir die Soccer Wereldbeker opgradeer is, hoekom mag ons dan daar speel, maar nie op Loftus nie? Hoekom moet Loftus 'n "clean stadium" wees, maar nie Orlando nie?

En as die antwoord is dat Orlando dan nie vir die Wereldbeker gebruik gaan word nie, hoekom is R300 miljoen dan spandeer om hom op te gradeer?

Slang in die gras, na my mening. En dit alles net om ons Blou geboortereg vir 'n pot lensiesop weg te teken.

Maak ons dan darem nog 'n wins uit die semi- en finaal? Of gaan die huur van die Orlando stadion op ons onkoste wees? Wat kry ons dan nou eintlik uit die hele deal?

Dis 'n klomp bog hierdie. Ek weet nie of dit dalk opmerklik is nie, maar ek is redelik onsteld...
Posted by Shannow Saturday, March 20, 2010 - 11:12
18. Deel 3:

Laastens, as ons dan die semi of finaal verloor, kan ek maar net se "kry vir julle!"

Ten minste kan julle gedwee julle klop op die skouer ontvang en hoor julle het jul deel gedoen vir die Sokker wereldbeker. Hoop dit maak alles die moeite werd.

Intussen sal ek maar sit en kyk na recordings van die 2009 S14 finaal op my PVR, terwyl julle sit en sokker kyk in julle losies op Loftus.

As ek reg onthou toe Mnr. van Graan laas op die blog was, toe belowe hy ons die kwessie van die semi- en finaal sal uitgesorteer wees en dit sal verseker op Loftus plaasvind. Ja wel, die stadion op die foto hierbo lyk vir my bietjie anders as hoe ek Loftus Versfeld onthou.

Posted by Shannow Saturday, March 20, 2010 - 11:22
19. Nou ja, 'n wen is 'n wen. Baie geluk aan die Bulle. (En die Vodacom Bulle).
Ek is eintlik bly die Bulle het gisteraand so gesukkel. Dit kom net op die regte tyd voor hulle gaan toer. Hopelik besef hulle nou hulle gaan nie met elke wedstryd sommer deurhardloop en drieë druk nie.
Ek stem saam met bulkalfi oor Gurthro, moet darem sê Neemia Tialata is nie elkeen se maat nie. Ek begin ook wonder oor Danie Rossouw, miskien moet hulle daaraan dink om met Flip vd Merwe te begin en dan vir Danie die laaste 20 minute opstuur.
Ek weet Gerhard vd Heever is besig om baie te verbeter, en dat mossel nie gaan saamstem nie, maar Gerhard word net te maklik "op gehou" wanneer hy oor die doellyn gaan.
Op hierdie stadium is Stephan Dippenaar vir my amper beter as Gerhard, hy verbeter ongelooflik, en onthou teen wie hy gespeel het.
Moet darem sê dit was 'n ander hurricanes span as die een wat teen die cheetahs en die stormers gespeel het.
Geluk aan Mornè met sy 100 punte na slegs 5 wedstryde.
Posted by Rifrug (Richardsbaai.) Saturday, March 20, 2010 - 11:23
20. OK. Shannow uit. Ek gaan nou eers afkoel. Ek het my se gese.
Posted by Shannow Saturday, March 20, 2010 - 11:23
21. Ag nee, Webbie, dis nog nie 1 April nie! Los nou maar die grappies!
Posted by Sooi Brandt (Pretoria) Saturday, March 20, 2010 - 11:30
22. Deel 4:

As ek die Bulle is, rus ek nou maar my top spelers vir die laaste 3 games of so, aangesien 'n tuis semifinaal niksseggend is die jaar. Gaan speel maar eerder die semifinaal in Christchurch, want van tuisveldvoordeel gaan daar niks buitendien wees nie. 'n Span vol vars, uitgeruste spelers gaan eintlik meer beteken as die sogenaamde "tuisveld" voordeel in Orlando.

Posted by Shannow Saturday, March 20, 2010 - 11:39
23. So be it, niks sal my keer nie.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 20, 2010 - 12:37
24. Hierdie moet 'n grap wees! Wat probeer die bulle nou eintlik bereik om in Soweto te gaan speel. Hulle wil seker seker die eerste span word wat in 'n semi-finaal in 'n ' lee stadium speel. Ek sal dit beslis nie bywoon of enige persoon aanmoedig om dit by te woon nie.

Gaan so voort Barent en julle speel in 'n lee stadium

Posted by Bloubul van Pretoria (Pretoria) Saturday, March 20, 2010 - 12:41
25. Wakker slaap my mede-Bulle.

Orlando stadion is nie 'n wereldbeker stadion nie.

Daar is wel 2 in Joburg - Soccer city(voormalige FNB stadion) en Ellis park.
Posted by Ho3n3r (Randburg) Saturday, March 20, 2010 - 12:48
26. Gelukkig sluit my seisoenkaartjies nie dit in nie. Sal ook nie betaal vir dit nie. Wat van 'n boikot aksie? Laat die wat so slim wil wees dit aan hul sakke voel. Ek kan dit amper nie dink nie maar ek hoop my Bulle maak nie 'n tuis semi en 'n moontlike tuis finaal nie!
Posted by Marcell (Benoni) Saturday, March 20, 2010 - 22:42
27. Kerels ek dink almal oor reageer. Ek dink dt sal 'n baie goeie ding wees. Ek gaan beslis die games daar kyk. Ons kan duisende nuwe fans by kry, wat beteken die Bulle se handelsmerk en verkope groei, wat beteken ons kan nog beter spelers koop en ons goeies behou en net van krag tot krag gaan.

Veiligheid sal nie 'n probleem wees nie. Onthou net elke persoon wat in Orlando/Soweto bly is nie 'n skelm nie. Dis tien teen een meer onveilig in Pretoria Oos.

Kom ons ruk in ons hordes op na Soweto en gaan geniet ons span!!!
Posted by Bomskok (Prince Albert) Saturday, March 20, 2010 - 23:23
28. Bomskok

Wel daar is glo 500 000 Bulls fans in die Kaap. Dink net die propaganda oorwinning as ons Nuweland met 50 000 Blou geklede toeskouers en blou vlae kan toepak, en die Bloubul song oor die stadion laat dreun. Dit sal ons Brand Awareness in die kaap die hoogte in laat skiet.

Daarteenoor sal jy seker die kaartjies verniet moet weggee in Soweto. Ek het die Britse Leeu game in PE gaan kyk, en glo my, n rugbygame met vuvuzelas wat blaas is n onuithoubare marteling. Ek wou halftyd net huistoe gaan.
Posted by Shannow Sunday, March 21, 2010 - 04:33
29. 28 Shannow

en as die finaal teen die Stormers is?
Posted by Ho3n3r (Randburg) Sunday, March 21, 2010 - 09:00
30. Ek verkies Orlando bo Nuweland. Nuweland is die 1 stadion waar die ondersteuners ook vir hulle span punte beteken - soos op Loftus. Rondom my en in my werksomgewing beleef ek in elk geval dat die Bulls die keusespan is vir mense van kleur. In hierdie dae wat meer van hulle bewus raak van wat in rugby aangaan, en 'n span moet kies wat hulle gaan ondersteun, kies hulle die kampioenspan. Ek sien heelwat swart mense met Bulls truie - en trots daarop. Ek dink dit is 'n slim skuif.
Posted by BlousteBlou (Centurion) Sunday, March 21, 2010 - 15:50
31. Shannow, daaris buitendien 500000 Bulls fans in die kaap. Ons kan 2 miljoen fans in Soweto by kry.

Dis baie kinderagtig van baie comments op die site wat nou wnes die Bulle maak nie die halfeind nie. Dis seker dieselfde ouens wat nerens op loftus te sien was vanaf 1999 tot 2002 toe die Bulle so gesukkel het in die Super 12. Die dae toe hulle gepraat het van die Super 11 en die Bulle.

Regte supporters sal die Bulle support al gaan speel hulle op die maan
Posted by Bomskok (Prince Albert) Sunday, March 21, 2010 - 20:07
32. Ons moet ophou met hierdie witmens mentaliteit...die mense op rugby 365 lag hulle nerwe af vir die mees rasistiese ondersteuners wat nou in soweto moet gaan rugby kyk. Is julle trots om as dit bekend te staan?!

Suid-Afrika het baie kulture en ek het al 'n sokker game gaan kyk en die swart mense het my met ope arms verwelkom en as julle dink die atmosfeer by 'n bulls game is great moet julle hierdie beleef!
As hulle ons met ope arms verwlkom hoekom kan ons nie dieselfde met hulle doen nie? In ons losie by loftus het ons aangebied om die maatskappy se werkers na games toe te bring toe se hulle "Nee dankie, ons mense was al by loftus en kan die rassisme nie hanteer nie"

Dis belaglik...dis die nuwe Suid-Afrika en as julle aanhou dink soos wat julle doen gaan julle baie depressief in hierdie land wees!

Die veiligheid sal reg wees anders kan hulle mos nie 'n wereldbeker hier wil hou nie, so eks seker hulle het daaran gedink.

En imagine die atmosfeer wat die afrika stemme en ritme na die game kan bring!
Posted by Blou masjien 7 (Perth) Monday, March 22, 2010 - 09:27
33. Miskien moet die Bulle dit oorweeg om die semi of finaal in die Boet Erasmus stadium in Port Elizabeth aan te bied. Dit sal help om die Kings op die map te plaas en 'n bietjie brand awareness te skep.
Posted by bloutokkelosie (Pretoria) Monday, March 22, 2010 - 11:48
34. I think that this is outrageous. What is the point of the Bulls playing to earn a semi final "home" game only to have to play it somewhere where most of their supporters wont even go. I am a Blue Bulls fanatic and never miss a match but you wont find me going to Soweto even for my Boys in Blue - what now??????????
Posted by Bulls r best (Johannesburg) Tuesday, March 23, 2010 - 09:14
35. Sorry Boys - wil dit nie se nie, maar daar is absoluut geen manier dat ek die game daar gaan kyk nie...
Posted by Willebul (Pretoria) Tuesday, March 23, 2010 - 09:57
36. Pals,.
Let's cross the bridges when we get to them. If we must play in Soweto so be it. Perhaps the BBRU should ,right now, start tentative investigations for the hire of a fleet of busses for those games, season ticketholders to get space preference, they after all, pay for their tickets well in advance. BBRU should then also arrange packing, for those who want to get there under their own steam, at NASREC, with bus transport from there to the stadium.
Posted by Thurlow (Pretoria) Tuesday, March 23, 2010 - 16:43
37. .leke bulle julle gaan by n leë stadium uitdraf .. Want ek gaan beslis nie soon toe nie. En ek dink baie van ons voel so. Hoe kan julle loftus so opoffer julle weet dan die bulle gaan semi's en finals speel. Kan julle nie vooruit dink nie.
Posted by Bulldozer101 (Springs) Tuesday, March 23, 2010 - 21:23
38. ons soek Loftus en klaar..!!
Posted by Bulldozer101 (Springs) Tuesday, March 23, 2010 - 21:36
Happy birthday to:
8 April - Ettienne Botha (Oorlede)
8 April - Dirk de Vos
9 April - Tjaart Coetzee
9 April - Kerneels Erasmus
9 April - Charles Rossouw
9 April - Bennie van Huyssteen
10 April- Rudi Röhrs
11 April - Piet Kruger
11 April - Johan Schoeman
11 April - Senithemba Zweni