You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Pretorius ready to tour with Bulls


The Vodacom Bulls coach, Frans Ludeke, named 25 players to tour Australia and New Zealand as his side prepare for the away trip of their Super 14 fixtures.

The match 22 against the Hurricanes, as well as Jaco Pretorius, Fudge Mabeta and Jaco Engels will travel to Perth on Tuesday. There is no new faces and Ludeke indicated that a 26th player could follow later, should the need arises.

The Vodacom Bulls touring group is: Zane Kirchner, Jaco van der Westhuyzen, Gerhard van den Heever, Stephan Dippenaar, Jaco Pretorius, Wynand Olivier, Jacques-Louis Potgieter, Mornè Steyn, Francois Hougaard, Fourie du Preez, Pierre Spies, Pedrie Wannenburg, Dewald Potgieter, Deon Stegmann, Derick Kuün, Victor Matfield, Fudge Mabeta, Flip van der Merwe, Danie Rossouw, Werner Kruger, Bees Roux, Gary Botha, Bandise Maku, Gurthrö Steenkamp, Jaco Engels.

The Bulls overseas schedule is: 27 March: Western Force, Perth; 03 April: Blues, Auckland; 09 April: Chiefs, Hamilton. 17 April: Reds, Brisbane.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. ste!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, March 20, 2010 - 13:14
2. Die insluiting van Fudge Mabeta is dalk 'n bietjie van 'n verassing. Maar dit is 15 voorspelers en tien agterspelers.
Posted by Stapper (Pretoria) Saturday, March 20, 2010 - 13:45
3. Na gister se Vodacom wedstryd teen Leopards verdien Fudge sy plek. Hy het regtig die Leopards lynstaan ontwrig. Maar andersins was dit 'n patetiese wedstryd. Lyk nie of hierdie span afgerig word nie!!! So doelloos en afkop lanklaas gesien. As hulle die voeders is vir die S14 span??
As Wynand Olivier nou moet beseer raak, dan het ons groot probleme! Willis, Espag, Brummer, Zane Botha regtig die beste wat ons het??
Posted by Paarlbul (paarl) Saturday, March 20, 2010 - 16:05
4. My indrukke oor Vrydagaand se game:
1. Ek was bly oor die tawwe game wat ons gehad het. As mens elke wedstryd so ver wen begin die spelers al hoe losser speel.
2. Danie Rossouw moet die laast 20 minute opkom. Hy speel soos Bekker vd WP, heeltyd op die vleuel. Op een geleentheid het hy 2 vinniger ouens langs hom gehad op vleuel maar hy wou nie pass nie. Ons moes gaan score het daar en toe kry ons 'n strafskop teen ons.
3. Dippenaar het my nog nie beindruk nie. Hy tekkel soos Earl Rose. Gelukkig vir hom is Dewald Potgieter daar wat soos'n bestene cover en tekkel.
4. Ons verdediging op die vleuels is ook maar dun. Gerhard vd Heever bring uiteindelik meer sy kant op verdediging en hy sal net verbeter.

Die toer gaan moeilik wees maar ek dink ons kan 'n minimum van 2 games wen hopelik meer. Ons behoort die Force te klop.

Ons sukkel ongelukkig altyd om een of ander rede in Bisbane, so die Reds gaan nie a walkover wees nie.

Die 2 games in NZ is ook harde games maar ek dink os behoort een van die Blues of Chiefs te wen.
Posted by Bomskok (Prince Albert) Saturday, March 20, 2010 - 23:32
5. Yeah!!!!!!!

If you change your mind, I’m the first in line honey I’m still free take a chance on me. If you need me, let me know, gonna be around if you’ve got no place to go, if you’re feeling down. If you’re all alone when the pretty birds have flown honey I’m still free, take a chance on me…Take A Change On Me – ABBA
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, March 21, 2010 - 01:07
6. Just pass me the salt n' the lemon bend down n' blow out the light, I never had trusted the woman but Sheila I'll trust you tonight. Pour me another Tequila Sheila take off that red satin dress…..Tequila Sheila – Bobby Bare
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, March 21, 2010 - 01:13
7. Ooops.. Take a Chance On Me..
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, March 21, 2010 - 01:15
8. Sometimes I feel I've got to run away I've got to get away from the pain you drive into the heart of me. The love we share seems to go nowhere and I've lost my light for I toss and turn - I can't sleep at night. Once I ran to you now I'll run from you…Tainted Love – Soft Cell
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, March 21, 2010 - 01:17
9. Teenage queenie you're lost every night and your Mammy is worried your Daddy's uptight. Teenage queenie you still gotta grow but if you wanna be free it's a long time to go…Teenage Queenie - Pussycat
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, March 21, 2010 - 01:21
10. What's the part of me that needs you most deep in the heart of me I feel you close. Right from the start we've seen this feeling grow so touch the part of me that needs you most… The Part of Me That Needs You Most - Exile
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, March 21, 2010 - 01:25
11. Almost heaven, West Virginia, Blue Ridge Mountains, Shenandoah River.
Life is old there, older than the trees, younger than the mountains growin' like a breeze…Take Me Home Country Roads – John Denver
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, March 21, 2010 - 01:30
12. My tears are fallin', 'cause you've taken her away and though it really hurts me so, there's somethin' that I've got to say... Take good care of my baby please don't ever make her blue…Take Good Care Of My Baby – Smokie
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, March 21, 2010 - 01:34
13. I've had other guys I've looked into their eyes but I never knew love before
'til you walked through my door. I've had other lips I've sailed a thousand ships but no matter where I go you're the one for me baby this I know, 'cause it's…True Blue – Madonna
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, March 21, 2010 - 01:41
14. Love is true, oh to see your love to come, suddenly I feel a shadow hanging over me. Love is true, it cuts in two, between pleasure and pain between sunshine and rain and between me and you. I'm alive, they say it's gonna rain, but I'll survive and though I'm cryin' out that I'm in pain, I will love again...They Say Its Gonna Rain - Hazel Dean
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, March 21, 2010 - 01:50
15. Does he love me I want to know how can I tell, if he loves me so, is it in his eyes? Oh no, you'll be deceived. Is it in his signs? Oh no, he'll make believe. If you want to know if he loves you so, it's in his kiss that's where it is…The Shoop Shoop Song – Cher
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, March 21, 2010 - 01:54
16. I've got a dream 'bout an angel on the beach and the perfect waves are starting to come. His hair is flying out in ribbons of gold and his touch has got the power to stun…Tonight Is What It Means To Be Young – Fire Inc.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, March 21, 2010 - 01:59
17. This old house once knew its children this old house once knew its wife, this old house was home and comfort as they fought the storms of life...This Old House – Shakin Stevens
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, March 21, 2010 - 02:04
18. We can dance if we want to we can leave your friends behind 'cause your friends don't dance and if they don't dance well they're no friends of mine. I say, we can go where we want to a place where they will never find and we can act like we come from out of this world… The Safety Dance – Men Without Hats
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, March 21, 2010 - 02:12
19. We can dance if we want to we can leave your friends behind 'cause your friends don't dance and if they don't dance well they're no friends of mine. I say, we can go where we want to a place where they will never find and we can act like we come from out of this world…. The Safety Dance – Men Without Hats
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, March 21, 2010 - 02:13
20. Eish.... Webbie?
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, March 21, 2010 - 02:14
21. So needless to say I'm odds and ends but that's me, stumbling away. Slowly learning that life is O.K. say after me, It's no better to be safe than sorry.
Take on me take me on, I'll be gone in a day or two…Take On Me – AHA
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, March 21, 2010 - 02:17
22. Jungle life I'm far away from nowhere, on my own like Tarzan Boy. Hide and seek I play along while rushing cross the forest, monkey business on a sunny afternoon…Tarzan Boy – Baltimora
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, March 21, 2010 - 02:20
23. GOOI MIELIES!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, March 21, 2010 - 02:22
24. Geniet dit Bulle. Bly JP is terug maar moet se Dippenaar het goed gespeel teen die sterkste senters in S14.
Mabeta was die enigste voorspeler wat goed gespeel het Vrydagaand.
Jaco Engels lyk nie vir my lekker nie; hy speel is nie naastenby wat ons gewoond is nie.
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Sunday, March 21, 2010 - 08:41
25. Ek hoop Bailie Swart toer ook saam...

Daar is geen ander manier om die jong manne te bou as om hulle te laat speel nie. Dippenaar sal na vanjaar weet wat dit is om van 0'21 vlak opgegradeer te word na Super 14 toe. (veral as mens kyk na die planlose Vodacomspan) Veral na Vrydagaand se lewensorientering teen die vleisreus Nonu, sal hy boeke vol kan skryf.

Ek moet se, al is die Bulle voor op die log op die oomblik, dink ek die Stormers het ons verbygesteek wat vorm en balans aan betref. Die Stormers se verdediging maak hulle eenvoudig briljant. En Jac Fourie is tans in die beste vorm wat hy nog was. Hulle gee jou geen ruimte om jou patroon uit te leef nie. Daar is maklik twee Stormers wat elke slag doelgerig en hard tackle en sorg dat die opponent nie net geduik word nie, maar twee meter terug geduik word. Dit sal interressant wees om te sien watter span dit gaan regkry om die Stormers se verdediging te ontwrig en hoe hulle dit gaan doen. Die Cheetahs het nie sleg gespeel nie, maar die Stormers het hulle middelmatig laat lyk.

Wat die Bulle aan betref, het ons 'n baie tawwer toer wat voorle as wat ons tot twee weke terug sou gedink het. Die Reds het opgestaan en die Blues het nou hul voete gevind en die ons kon die Chiefs nog nooit wen in Hamilton nie. Ons het tot dusver in vier van ons vyf kragmetings met agterstande van 0-8, 6-15, 0-17 en 0-12 moes terugveg. Loftus kon ons baie hierin help, asook die lugdruk, maar down under gaan dit nie so maklik wees nie. Daarby is die feit dat ons nog moet reis vanaf Perth na NSeeland ook 'n groot faktor. Gewoonlik kla die manne die vlugflouheid pla teen die tweede wedstryd.
Posted by mossel (Hout Bay) Sunday, March 21, 2010 - 09:19
26. mossel ek vra gister daar op Rugby-Talk.com wat is die geheim van die Stormers se tackels en jy is die eerste ou wat n goeie rede gee. Let ook op dat die tackler/s die getacklede speler sleep trek om hom verder terug te vat. Baie dicey sou ek se want n ref kan maklik die realease button druk en n strafskop teen die tackler gee. Miskien het ek dit net n paar maal gesien maar dit tog opgemerk, kyk of my oe my nie bedrieg nie asb.

Deur die sbaldraer te sleep vat jy hom onder sy eie ondersteuning uit en jou ruckers het klaar die oorhand. As dit wettig is moet ons ook. Ek sien ook dat ons die soort van heupgooi of judo tackle toepas, dit vat die ou nie terug nie. Inteendeel dit vat hom na jou eie doelyn toe. Kyk maar hoe min ons n ou in sy spore stuit soos die ou mense sou se, die Os du Rand tipe tackle.

Maar dis n feit soos n koei die WP manne tackle hard en baie goed.
Wonder of hul lywe gaan hou.
Posted by superBul (Hoedspruit) Sunday, March 21, 2010 - 10:19
27. In kort hul tegniek is better en hulle vat n ou terug
Posted by superBul (Hoedspruit) Sunday, March 21, 2010 - 10:21
28. Wanneer gaan Bakkies weer speel? Ek verneem die Bokke mag nie Curry beker speel nie. So as hy nie nou toer nie speel hy glad nie die jaar vir die Bulls nie met vol betaling?
Ons het hom dringend nodig want ons pak speel nie met die krag van byvoorbeeld die Stormers nie.
Posted by Leslie (Pretoria) Sunday, March 21, 2010 - 11:26
29. leslie

Ek dink die Bulls het in die eerste 4 wedstryde goed sonder Bakkies klaargekom, maar vrydagaand het ons hom veral gemis toe die game tight was. Daardie plofkrag tackles by die afbreekpunte is wat van Bakkies 'n yster maak.

Superbull

Dis baie interressant wat jy se. Volgens my 'n baie goeie punt en mens kan sien hoe tegnies die game geword het. Want in my stilligheid het ek ook gewonder met die nuwe reel of die Stormers nie behoorlik boer op die haarlyn van tackler not rolling away/release, nie? Omdat die reel strenger is op release vanjaar sien die skeidsregters waarskynlik die role away oor. Dit maak die bal stadiger en gee jou hele agterlyn (wat nie commit by die afbreekpunt nie) kans om te hergroepeer en dit maak ook dat jy nie een bal op spoed kry om in verskillende hoeke te hardloop nie en al meer agtertoe te speel. 'n Ref wat wil snottie wees, sal die Stormers meer straf. (wat natuurlik gebeur het in die Brumbies game - die Stormers is nie toegelaat om hul balle stadiger te maak nie)

Darenteen soek mens meer vuur by die Bulle en hardloop ons opponente te ver met die bal. maar die Bulle is beter in plek vir diep skoppe - een plek waar die Stormers nog nie werklik getoets is nie: persentasie rugby - skoppe vir die hoeke en druk op die Stormers om uit te skop nie.



Posted by mossel (Hout Bay) Sunday, March 21, 2010 - 12:06
30. Op vorige draad lees ek hoe bekommerd my volk is oor die semi en final wat moontlik? defnitief verseker volgens my, in Soweto gaan plaasvind. Al waaroor ek my bekommer is, hoe kom ek daar, gaan defnitief 'n lift soek want ek ry nie self soontoe nie, maar ek sal beslis daar wees, as dit goed genoeg is vir die BULLE, is dit goed genoeg vir my.
Posted by Boel (Mooinooi) Sunday, March 21, 2010 - 17:14
31. Tellings vir Saterdag teen die force:

BULLE 36 - 17 force
Posted by Boel (Mooinooi) Sunday, March 21, 2010 - 17:15
32. Soos ek die datums kan onthou begin die beseerde spelers sos volg weer te speel:

Chilliboy en Akona: Hierdie week of volgende week,
Frik Kirsten: 2/3 weke,
Bakkies na die toer.
Posted by Stapper (Pretoria) Sunday, March 21, 2010 - 20:21
33. Halo die Blou,

maar dis stil hier!!!!
Posted by Blou Dino (Witbank) Monday, March 22, 2010 - 12:46
34. ASB Blou Dino, sekere uitlatings, of hulle nou reg of verkeerd is, moet liewers altyd vir jouself gehou word.
Posted by Las (Pretoria) Monday, March 22, 2010 - 13:35
35. Was bietjie in Hartenbos die naweek. Het egter die game gekyk. Die eerste drie van Hurricanes was regtig n klad op die bulle se naam. Hulle het omtrent oor die doellyn gestap sonder dat enige bul moeite gedoen het om te keer. Ons verdediging gaan ons iewers in die steek laat en ons gaan pak kry. Die bulle moet wakker skrik. 60 minute in totale beheer van die game en slegs een drie. Blaas bietjie daai groot koppe af en speel soos julle kan.
Posted by Bluedog (Cape town) Monday, March 22, 2010 - 17:13
36. Die ding dat die bulls nie op loftus kan semi en finaal speel nie hoop ek nie gaan die ondersteuners weghou al moet hule so ver ry.
Posted by Kaktis (Bloemfontein) Wednesday, March 24, 2010 - 09:26
Happy birthday to:
8 April - Ettienne Botha (Oorlede)
8 April - Dirk de Vos
9 April - Tjaart Coetzee
9 April - Kerneels Erasmus
9 April - Charles Rossouw
9 April - Bennie van Huyssteen
10 April- Rudi Röhrs
11 April - Piet Kruger
11 April - Johan Schoeman
11 April - Senithemba Zweni