You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Matfield celebrates 100th game with Bumble Bee award


The Vodacom Bulls captain, Victor Matfield, was named Bumble Bee by team management after his side’s 19-18 win over the Hurricanes on Friday.

The award is given to the player, who according to management, made an exceptional effort to the team and had the biggest impact on the final result.

The calmness he gave the team when the going was tough, his good cleaning out and general line-out play made Matfield, in his 100th Super-game, the winner of the award.

He also shared the Bison award for most cleans in the match with Werner Kruger. Both made 32 cleans.

According to forwards coach, Johann van Graan, this high number indicated the quality of the forward effort.

“All of our tight five made more than 20 cleans at the rucks, which shows how well they played,” he said. The fact that the Bulls had 66% possession resulted in a low tackle count, with Pierre Spies making the most tackles.

The awards are: Bison (most cleans): Victor Matfield and Werner Kruger (32 in 80).
Sniper (most tackles): Pierre Spies (11 in 80)
Hitman (best tackle): Werner Kruger on Andrew Hore
Ant (best back): Zane Kirchner
Work horse (best work rate): Gary Botha.
Bumble Bee (exceptional performance by a player): Victor Matfield.

The awards after the Highlanders match were;

Bison: Deon Stegmann (17 in 30 min), Werner Kruger (24 in 80).
Sniper: Dewald Potgieter (9 in 50), Wynand Olivier & Mornè Steyn (13 in 80).
Hitman: Wynand Olivier
Ant: Fourie du Preez
Work Horse: Deon Stegmann/Derick Kuün
Bumble Bee: Gerhard van den Heever (for try from own 25).



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Goeie Bulle. Wys hulle absolute klas deur om te terug te skakel na goeie ou Bulle rugby toe die omstandighede daarvoor gevra het. 68% besit! Die balbesit wat afgestaan is deur die Bulle se iets oor hoe onverwags ons by die afbreek punt betrap was.

Maar al die spesifieke omstandighede (ref, opposisie, einde van eerste fase, weer ens.) sal ons seker nie weer sien die seisoen.

Ai jammer oor Gerhard se drie, kort bietjie ervaring, maar wie sou beter kon doen?
Posted by Las (Pretoria) Monday, March 22, 2010 - 18:51
2. Ek sal liewer wil sien dat Deon Stegmann elke wedstryd begin (en op die veld bly) behalwe teen die Lions en wanneer ons ver voor is met 10min of so oor.
Stegmann se verdedigings statistieke is bobaas. Hulle maak die goed nou maar net nie so taai deesdae nie, BAIE DANKIE MNR EN MEV STEGMANN, ouers van onse Gideon Stegmann!
Posted by Las (Pretoria) Monday, March 22, 2010 - 18:59
3. Ek is en bly maar een maal positief. Elke wedstryd is anders en nie een kan met die ander vergelyk word nie.

Om te sê ons verdediging gaan ons iewers in die steek laat is nonsens!

Ons het ongelukkig te veel gekonsentreer op ons verdediging omdat almal daarvan praat. Bob Skinstad het dit mooi opgesom toe hy gesê het die span wat die meeste punte aanteken wen.

Ons moes die naweek meer aan geval het en nie so baie gekonsentreer het op verdediging nie dan het ons weer 50 geslaan!

Ek sê steeds ons gaan nie een game die jaar verloor nie. Hulle pace hulle self mooi. Sal piek bereik in finaal.

Ek sal nooit negatief van BB praat nie!!!!!!!!
Posted by blue from Cape town (Bellville) Monday, March 22, 2010 - 20:06
4. Naand Bulls bloggers,
Julle kan daarem baie moan oordat ons home-semi dalk in Soweto gaan plaasvind.
Ek was in 1980 vir die eerste keer in die Orlandostadium vir'n bokstoernooi. Verlede jaar was ek in die Regina Mundikerk vir 'n kooruitvoering. Tussenin het ek verskeie kere aan die Soweto Marathon deelgeneem (toegegee, dan parkeer ons by Nasrec.)
My indruk was dat die oorgrote meerderheid van die mense doodgewone, ordentlike mense soos ek is.
In elke geval is ek seker dat daar 'n hele vloot busse gereel sal word om ons vanaf Pretoria te vervoer.
Hoe meer ek oor die alternatiewe dink, hoe meer hou ek van hierdie initiatief.

Al wat my hinder is dat ons nou al praat van'n home-semi. Imagine hoe gaan ons aangevat word as ons dit nie maak nie. Dit het verlede jaar met die Sharks gebeur! Ek het nie 'n probleem as die BBRU 'n contingency plan het nie maar hulle moet dit nie reeds na rondte 6 dit uitblaker nie. My opinie.
Posted by BlueIQ (Pretoria) Monday, March 22, 2010 - 20:26
5. Hi BlueIQ

Ek hoor jou.

Ek dink enige veld is huidiglik beter as Loftus. (Swak toestand)

Posted by blue from Cape town (Bellville) Monday, March 22, 2010 - 20:33
6. blue #3 Dit is baie waar wat jy sê oor nie negatief wees nie. Maar dit beteken nie mens moet jou blind staar teen foute nie. Ek is seker die mense wat hier kritiek lewer bedoel dit almal as positief en opbouend.
Gaan kyk 'n bietjie na die statistiek van die wedstryd teen die Hurricanes.
Bulle: Tackles made 79. Missed 15 (19%). Posession 64%.
Canes: Tackles made116. Missed 10 (8.6%). Possession 36%.
Kan 'n mens dan tevrede voel met 'n telling van 19-18?
Ek glo nie so nie. Ek dink ook nie ons het te veel gekonsentreer op verdediging nie. Die syfers sê in elk geval nie so nie.
En ons almal hoop dat die Bulle al hulle wedstryde vanjaar gaan wen. Maar dit gaan hulle slegs regkry deur foute reg te maak.
Sterkte vir die toer Bulle!
Posted by Rifrug (Richardsbaai.) Monday, March 22, 2010 - 20:40
7. Hi Bulle

Geluk Victor. Jy is n Kaptein Duisend!!!

Victor vir BOK KAPTEIN !!!!!!!!!

BULLE 31 - force 19
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Monday, March 22, 2010 - 21:54
8. O ja,
BULLE 38 - force 21
Posted by Las (Pretoria) Monday, March 22, 2010 - 22:55
9. Mooiman Vic, hoop ons kan so twee jaar nog uit jou kry !!!!

Dink julle dat Vic die Bul afrigitng sal oorneem soos Martin Johnson en Rassie. Sal intersant wees, omrede Vic seker die mees voorgevoelige speller is in wereld rugby.

Ons first time tackels kort bietjie werk, ons moet teen die FORCE geen punte afstaan.
Posted by Richie Mc Caw (Naas Botha Land !!!) Tuesday, March 23, 2010 - 07:33
10. Bulle 31 - Force 0
Posted by Richie Mc Caw (Naas Botha Land !!!) Tuesday, March 23, 2010 - 07:34
11. More Rugbykenners!
P9. Ek het toe Van Graan die job gekry het, gereken dit is 'n "hou-posisie" to VM uittree. Ek dink in die praktyk doen VM in elk geval die tegniese ontledings en beplanning; hy is immers die beste ter wereld op die gebied (en dit se die Aussies & NS afrigters!)
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Tuesday, March 23, 2010 - 08:32
12. Tellings vir Saterdag:

BULLE 36 - 17 force - Boel
BULLE 31 -19 force - Bl@de Runner
BULLE 38 - 21 force - Las
BULLE 31 - 00 force - Richie Mc Caw
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, March 23, 2010 - 08:43
13. Goeie dag almal

Kyk elke span verloor maar momentum na n af naweek, maar tog het julle darm nog n wen gekry al was dit naby. Nou behoort die momentum net van voor af op tebou. Ek dink die Bulle gaan nog n paar spanne weg sit met n groot telling.

Ek wonder net wat fout gaan met daai veld op Loftus? My agterplaas lyk beter as daai lappiesveld. Ek dink julle kan maar daai veld/tuin tegnikus laat loop. Ek kan ook nie sien hoe gaan FIFA daai veld goed keur vir die SWC.
Posted by BITE*ME (SHARK TANK) Tuesday, March 23, 2010 - 08:46
14. Ai mense - die BBRU het mos al 6 weke terug laat weeet dat die veld net tydelik so lyk. Hulle het toe al gesê dat die veld oorgeplant gaan word tydens die Bulle se toer oorsee. Dan sal die veld reg wees vir ons laaste home games en die WC. Wag tot hulle terug is en dan lewer ons kommentaar oor die veld.
Posted by zet (Pretoria) Tuesday, March 23, 2010 - 09:25
15. Ek het nou net n berig ontvang dat Mof Myburg in Februarie in n motorfiets ongeluk oorlede is?!? Weet iemand iets hiervan???
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, March 23, 2010 - 09:38
16. Dankie Zet

Ek was nie bewus daarvan. Ek wou sê dit is nie normaal dat n veld so lyk nie.
Sien uit om die volgende tuis game van die Bulle tekyk. Goeie rugby en n goeie veld. Dit is meer as wat ek van my span kan sê by ons is dit net n goeie vald ek weet nie waar ons rugby heen is nie.
Posted by BITE*ME (SHARK TANK) Tuesday, March 23, 2010 - 10:00
17. Ligblou Baron, ek twyfel of Mof Myburg oorlede is. Ek is altyd redelik goed ingelig oor sake van algemene belang en het nerens in enige koerant iets daarvan gelees oof oor enige radio daarvan gehoor nie. So iets ou wyd gepubliseer en aangekondig gewees het.
Posted by Boetie (Pretoria) Tuesday, March 23, 2010 - 10:35
18. Dagsê mede-Bulls. Julle gaan my almal nou stenig, maar ek moet dit van my hart kry.

Kan iemand nie asseblief vir Wynand vertel wat beteken "gee die bal uit" nie? Tel asseblief hoeveel keer gedurende 'n wedstryd gaan die bal by hom dood en hoeveel keer gee hy die bal uit. Ek kry die idee dat die opposisie almal vir hom staan en wag want hulle weet dat hy sonder uitsondering binnetoe gaan breek.

Oordoen ons vories nie die dryfbeweging uit lynstane nie? Ons spelpatroon het vir my te voorspelbaar geword en word die opposisie lees ons soos 'n Trompie-boek en staan vir ons en wag.

Ek kritiseer nie, ek vra maar net.........
Posted by Boetie (Pretoria) Tuesday, March 23, 2010 - 10:44
19. Reg so Bite*Me - hopelik kan jou span homself regruk (behalwe as julle teen ons speel)!!!
Posted by zet (Pretoria) Tuesday, March 23, 2010 - 10:44
20. Halo die Blou,

7 8 9 nog steeds stil hier!!!!
Posted by Blou Dino (Witbank) Tuesday, March 23, 2010 - 11:05
21. Sjoe,

Ek mis al die ou Bloggers wat die site vir so lank aan die go gehou het dis maar pretty borring hier die laaste tyd!!!!!!!Al wat jy sien is die elle lange score lys wat oor en oor en oor gecopy word,007 het darem punte toe geken aan wie die naaste was,nou wonder ek hoekom dit nog daar is??????

Dis jammer want die was n great site gewees,die beste sou ek se..
Posted by Blou Dino (Witbank) Tuesday, March 23, 2010 - 11:19
22. BULLE 32 - 12 force
Posted by DarrinH (Cape Town) Tuesday, March 23, 2010 - 11:20
23. Ligblou Baron, dit is waar. Hy was in motorfiets ongeluk en het sy bene erg beseer. Dit was nie die oorsaak nie. Hy is tydens die operasie oorlede, nie seker wat daar gebeur het nie. Sy begrafnis was in Februarie, het die begrafnisbrief gesien
Posted by Bosvelder (Maasstroom) Tuesday, March 23, 2010 - 11:38
24. My opnie.
Spies het 'n swak wedstryd gehad. Hoeveel keer het hy aangeslaan. Hy kry die "sniper award" Meeste tackels. Ek het nie sy tackels getel, so kan so wees. Hy het homself vervies en jy kon dit sien, want dit is ongewoon van hom. Hy bly steeds beste 8.
Zane kry "Ant award" Hoekom? Hy is so voorspelbaar soos gister. As hy 'n bal kry gaan hy up&under; of 10 tree in die verdedegers vas. Hy is nie of hy het baie baie lanklaas 'n spel geskep wat hom gevaarlik maak soos Pieterse van Stormers.
In geheel. Die bulle is gelees in die game. Hulle was stukkend getackel. Wynand se spel is gelees. Goeie move om in laaste 10 min dit vas te maak en voor te hou. Moes dit baie vroeer gedoen het.
Die blou masjien het mooi gewerk.
Ek wens, ek wens Danie wil ophou met sy 50/50 aangee. dit werk 1 uit 10 keer.
Bulle het nie sleg gespeel. Hulle het meeste bal besit gehad, meeste gebiedsvoordeel en het baie aangeval, maar baie onodige foute gemaak, want hulle was genutraliseer deur 'n oppenent wat hule huiswerk gaan doen het en die bulle se strategie geflous het.
Posted by IBM (Pretoria) Tuesday, March 23, 2010 - 11:59
25. baie geluk
min spanne kan op hulle afdag so game wen
ek mis vir jaco vd westhuizen kan hy nie vroeer opkom nie
jaco pretorius gaan groot verskil maak
morne se drops kan ons die beker laat hou dit is tyd om dit te oefen
kan flippie nie begin in die span nie
ek sal graag vir derrick en steggie saam wil sien
etiene is die yster
trolts blou
Posted by bulperd (kimberley) Tuesday, March 23, 2010 - 13:07
26. Mof Myburg was met sy oorlye om en by 75 jaar oud. 'n Ernstige besering op daardie ouderdom beteken gewoonlik groot probleme.
Posted by Stapper (Pretoria) Tuesday, March 23, 2010 - 13:07
27. Nee Bosvelder (post 23) Mof Myburg (Springbok en Noord Transvaalstut van die jare '60) is NIE oorlede NIE. Sy dogter Karin was saam met my niggie in matriek en die dogter het so pas bevestig dat haar pa nog leef en heel rustig leef in sy huis in Rietfontein, Pretoria
Posted by Boetie (Pretoria) Tuesday, March 23, 2010 - 13:09
28. gaan oom mof se kerrie mis hy was regtig n grote in baie opsigte
Posted by bulperd (kimberley) Tuesday, March 23, 2010 - 13:10
29. No25.
Jaco vd westhuizen io heeagter ja.
Ek sal nie Dewald Potgieter verruil vir Kuun nie.
Posted by IBM (Pretoria) Tuesday, March 23, 2010 - 13:28
30. Nee, los die lostrio net so. Ek sal eerder vir Jaco vdW eerder met Zane vervang, en vroër eerder as later. Wat Spies se spel aanbetref, was dit soos die die span s'n, sy verdedeging was beter, maar sy aanval was bietjie af gewees.
Posted by Noord-Transvaal (Pretoria) Tuesday, March 23, 2010 - 13:43
31. Bietjie navorsing gedoen... dit is nie ONSE Mof wat oorlede is nie. Hierdie is n motorfietsryer en het ook rugby vir Wes-Transvaal gespeel. Hy was in 1955 gebore. Ek het ook n foto van hom in die hande gekry en lyk baie na onse Mof, net kleiner. So, herstel asseblief.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, March 23, 2010 - 14:03
32. Tellings vir Saterdag:

BULLE 36 - 17 force - Boel
BULLE 31 -19 force - Bl@de Runner
BULLE 38 - 21 force - Las
BULLE 31 - 00 force - Richie Mc Caw
BULLE 32 - 12 force - DarrinH
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, March 23, 2010 - 14:06
33. BULLE 27 - 17
Posted by BlousteBlou (Centurion) Tuesday, March 23, 2010 - 16:14
34. Kollegas,
Ek was teleurgesteld met Saterdag se wedstryd.Nie een van FdP se bestes nie. Te veel aanslae. WO kon nie sien dat elke keer as hy binne toe gebreek het het die deur toegeslaan. MS of selfs WO moes miskien van die steekskoppie gebruik gemaak het. Kan MS asseblief aanleer om ook met die linker been te skop nie, dit is handig wanneer na die regter kantlyn geskop moet word, daai ekstra meter maak vir 'n beter hoek. Komende Saterdag sal ons moet uithaal. Wens die span alle geluk toe, ons moet 5 punte kry en geen
afstaan nie. Ons is met julle.
Posted by Thurlow (Pretoria) Tuesday, March 23, 2010 - 16:16
Happy birthday to:
8 April - Ettienne Botha (Oorlede)
8 April - Dirk de Vos
9 April - Tjaart Coetzee
9 April - Kerneels Erasmus
9 April - Charles Rossouw
9 April - Bennie van Huyssteen
10 April- Rudi Röhrs
11 April - Piet Kruger
11 April - Johan Schoeman
11 April - Senithemba Zweni