You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Finals of the Assupol Life Super 16 series


The finals of the Assupol Life Super 16 series will take place on Saturday 27 March 2010 at the South African Police Rugby Club, Rebekka Street, Pretoria West.

Time TEAM   TEAM
11:30 Police 3 vs Vaal Reefs 3
13:00 Police 2 vs Glasfit Pirates 2
14:30 Police u/21 vs Springs u/21
16:00 Police 1 vs Centurion 1

“We believe that we will make a huge contribution to Club rugby and rugby in South Africa. Club rugby is essential if we wish to have strong and competitive professional sides”: said Assupol Life CEO, Gert Wessels. He further said that transformation and development can only receive its rightful place in a strong club culture and appropriate competitions.

Mr Boet Fick President of the Blue Bulls Rugby Union reiterated the importance of Club rugby.

“We will be unable to keep the game alive without rugby at club level. I am a firm believer in development at this level, we also understand that we cannot survive without sponsors like Assupol Life to ensure these competitions take place.”

You are invited to the exciting conclusion of the Assupol Life Super 16 Series.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. ste!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Wednesday, March 24, 2010 - 13:23
2. Wats die storie met Pedrie wat deesdae op 22 begin? Is dit 'n straf of wat?
Posted by Ho3n3r (Randburg) Wednesday, March 24, 2010 - 13:54
3. Ho3n3r Ek dink dit is omdat hy heelagter ook kan speel.
Posted by Rifrug (Richardsbaai.) Wednesday, March 24, 2010 - 14:17
4. Tellings vir Saterdag:

BULLE 36 - 17 force - Boel
BULLE 31 - 19 force - Bl@de Runner
BULLE 38 - 21 force - Las
BULLE 31 - 00 force - Richie Mc Caw
BULLE 32 - 12 force - DarrinH
BULLE 27 - 17 force - BlousteBlou
BULLE 49 - 23 force - CR
BULLE 24 - 19 force - Bloublitz
BULLE 48 - 16 force - B1
BULLE 32 - 18 force - Bluedog
BULLE 28 - 21 force - LB
BULLE 32 - 15 force - mon17lcd
BULLE 42 - 28 force - Frik
BULLE 32 - 15 force - Jou_Ma
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, March 24, 2010 - 14:37
5. Rifrug - dit sal die dag wees, haha.
Posted by Ho3n3r (Randburg) Wednesday, March 24, 2010 - 14:46
6. Ho3kom mo3t m3ns di3 sit3 3 k33r r3fr3sh voordat jou post wys?
Posted by Ho3n3r (Randburg) Wednesday, March 24, 2010 - 14:47
7. Tellings vir Saterdag:

BULLE 36 - 17 force - Boel
BULLE 31 - 19 force - Bl@de Runner
BULLE 38 - 21 force - Las
BULLE 31 - 00 force - Richie Mc Caw
BULLE 32 - 12 force - DarrinH
BULLE 27 - 17 force - BlousteBlou
BULLE 49 - 23 force - CR
BULLE 24 - 19 force - Bloublitz
BULLE 48 - 16 force - B1
BULLE 32 - 18 force - Bluedog
BULLE 28 - 21 force - LB
BULLE 32 - 15 force - mon17lcd
BULLE 42 - 28 force - Frik
BULLE 32 - 15 force - Jou_Ma
BULLE 30 - 15 force - Bloumens
Posted by Bloumens Wednesday, March 24, 2010 - 14:58
8. Middag Bloumense
Sterkte daar oorkant die water BULLE! Nog 5 ligapunte die naweek kan nie kwaad doen nie!
Die swak vertoning Vrydagaand het net op die regte tyd gekom, nou kan die manne weer fokus en besef daars nog harde werk voor die finaal.
Goeie nuus oor Jaco P. Ek het gehoop Flippa kry ook `n kans. Danie lyk bietjie moeg. Ek dink Fourie moet rus, FH moet scrummie vat en JvdW vleuel.
Posted by Bloumens Wednesday, March 24, 2010 - 15:03
9.
Tellings vir Saterdag:

BULLE 36 - 17 force - Boel
BULLE 31 - 19 force - Bl@de Runner
BULLE 38 - 21 force - Las
BULLE 31 - 00 force - Richie Mc Caw
BULLE 32 - 12 force - DarrinH
BULLE 27 - 17 force - BlousteBlou
BULLE 49 - 23 force - CR
BULLE 24 - 19 force - Bloublitz
BULLE 48 - 16 force - B1
BULLE 32 - 18 force - Bluedog
BULLE 28 - 21 force - LB
BULLE 32 - 15 force - mon17lcd
BULLE 42 - 28 force - Frik
BULLE 32 - 15 force - Jou_Ma
BULLE 30 - 15 force - Bloumens
BULLE 36 - 17 force - BBB08
Posted by Bluebullsbabe08 (Cape Town) Wednesday, March 24, 2010 - 15:36
10. Tellings vir Saterdag:

BULLE 36 - 17 force - Boel
BULLE 31 - 19 force - Bl@de Runner
BULLE 38 - 21 force - Las
BULLE 31 - 00 force - Richie Mc Caw
BULLE 32 - 12 force - DarrinH
BULLE 27 - 17 force - BlousteBlou
BULLE 49 - 23 force - CR
BULLE 24 - 19 force - Bloublitz
BULLE 48 - 16 force - B1
BULLE 32 - 18 force - Bluedog
BULLE 28 - 21 force - LB
BULLE 32 - 15 force - mon17lcd
BULLE 42 - 28 force - Frik
BULLE 32 - 15 force - Jou_Ma
BULLE 30 - 15 force - Bloumens
BULLE 36 - 17 force - BBB08
BULLE 35 - 19 force - Zet
Posted by zet (Pretoria) Wednesday, March 24, 2010 - 15:38
11. Middag Blou volk (en ander)

Sien dis vandag Fourie du Preez (jnr) se b'day. Geluk ou maat. Hoop dit is 'n lekker toer daar onder.

More verjaar een van my ou gunstelinge: Groot Richard Bands!!! Wie sal nou kan vergeet hoe hy vir ou Carlos des dingeste gehardloop het in daai toets, om nie te praat van die dag toe Richie Mc Caw in sy pad gekom het nie...
Posted by Blou-is-Baas (Drie Riviere ondersteun Bulls!!!!!) Wednesday, March 24, 2010 - 15:47
12.
Tellings vir Saterdag:

BULLE 36 - 17 force - Boel
BULLE 31 - 19 force - Bl@de Runner
BULLE 38 - 21 force - Las
BULLE 31 - 00 force - Richie Mc Caw
BULLE 32 - 12 force - DarrinH
BULLE 27 - 17 force - BlousteBlou
BULLE 49 - 23 force - CR
BULLE 24 - 19 force - Bloublitz
BULLE 48 - 16 force - B1
BULLE 32 - 18 force - Bluedog
BULLE 28 - 21 force - LB
BULLE 32 - 15 force - mon17lcd
BULLE 42 - 28 force - Frik
BULLE 32 - 15 force - Jou_Ma
BULLE 30 - 15 force - Bloumens
BULLE 36 - 17 force - BBB08
BULLE 35 - 19 force - Zet
BULLE 51 - 22 force - hammer01
Posted by hammer01 (Suid Gauteng) Wednesday, March 24, 2010 - 15:49
13. Tellings vir Saterdag:

BULLE 36 - 17 force - Boel
BULLE 31 - 19 force - Bl@de Runner
BULLE 38 - 21 force - Las
BULLE 31 - 00 force - Richie Mc Caw
BULLE 32 - 12 force - DarrinH
BULLE 27 - 17 force - BlousteBlou
BULLE 49 - 23 force - CR
BULLE 24 - 19 force - Bloublitz
BULLE 48 - 16 force - B1
BULLE 32 - 18 force - Bluedog
BULLE 28 - 21 force - LB
BULLE 32 - 15 force - mon17lcd
BULLE 42 - 28 force - Frik
BULLE 32 - 15 force - Jou_Ma
BULLE 30 - 15 force - Bloumens
BULLE 36 - 17 force - BBB08
BULLE 35 - 19 force - Zet
BULLE 51 - 22 force - hammer01
BULLE 44 - 25 force - CC
Posted by CC (Pretoria) Wednesday, March 24, 2010 - 16:32
14. Bloubulbloggers - TDM na rondte 5. In die volgende volgorde: Posisie, TDM, blognaam.

01 – 021 - CR
02 – 023 - Zet
03 – 028 - Bloublitz
04 – 029 - GreGorGy
05 – 037 - Bluebullsbabe08
06 – 038 - Bl@de Runner
06 – 038 - LB
08 – 038 - Vaskophaker
09 – 041 - WilleBul
10 – 043 - Bloubefoeterd
10 – 043 - Jimmy
12 – 048 - Speler 23
13 – 050 - CC
14 – 053 - Bulzak
15 – 056 - Bloubul-mal
16 – 059 - Bloubloed
16 – 059 - Sharko
18 – 060 - Bulletjies Bo
18 – 060 - Rissiepit
20 – 061 - Axeman
21 – 062 - BBNZ
22 – 064 - ALS BLOU
23 – 064 - Bluedog
24 – 065 - Bloumens
24 – 065 - Frik
26 – 067 - DarrinH
27 – 068 - B*B
27 – 068 - Jou Ma
29 – 069 - BlousteBlou
30 – 070 - Bloubosvelder
30 – 070 - BullsRBest
30 – 070 - B1
33 – 071 - Sterreteken Bul
34 – 072 - BLOUALLENT
35 – 073 - Baberbok
35 – 073 - Buller
37 – 074 - P2
38 – 075 - MR T
38 – 075 - N-Transvaal
38 – 075 - Oubul
41 – 077 - Die BAAS
42 – 078 - Blou Bul Bloed
42 – 078 - Bulldozer101
44 – 079 - Bloubloed84
44 – 079 - Boel
46 – 082 - Bloubulbilling
47 – 084 - JP NEL
48 – 085 - LUG BLOU
49 – 088 - blue from Cape town
50 – 090 - BK
51 – 095 - hammer01
52 – 096 - bBS
52 – 096 - Lekkerblou
54 – 122 - Rifrug
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Wednesday, March 24, 2010 - 19:15
15. Jimmy, ek gaan nou maar ophou tellings gee. Op die manier gaan ek minder punte teen my kry. Aan die ander kant nou weer, as ek hulle vêr laat wen, wen hulle. As ek dit 'nklein punteverskil maak verloor hulle dalk.
Posted by Rifrug (Richardsbaai.) Wednesday, March 24, 2010 - 19:25
16. Die beste speler in rondte 5 was Bloubefoeterd wat ‘n TDM van twee voorspel het en derhalwe net met een punt uit was. Bergbok, soos versoek het ek jou naam verwyder. 25 Bloggers het verlede week nie voorspellings gemaak nie en het 17 van hierdie 25 nou reeds 2 rondtes in ‘n ry gemis. Ek gaan bloggers wat drie keer na mekaar nie deelneem nie uit die kompetisie onttrek. Ek het ook 25 punte bygesit by die bloggers wat 2 rondtes gemis het in plaas van die normale 15, aangesien dit nie regverdig is teenoor die bloggers wat getrou elke week deelneem nie.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Wednesday, March 24, 2010 - 19:25
17. lol Rifrug, kompetisie is nog lank....
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Wednesday, March 24, 2010 - 19:28
18.

BULLE 36 - 17 force - Boel
BULLE 31 - 19 force - Bl@de Runner
BULLE 38 - 21 force - Las
BULLE 31 - 00 force - Richie Mc Caw
BULLE 32 - 12 force - DarrinH
BULLE 27 - 17 force - BlousteBlou
BULLE 49 - 23 force - CR
BULLE 24 - 19 force - Bloublitz
BULLE 48 - 16 force - B1
BULLE 32 - 18 force - Bluedog
BULLE 28 - 21 force - LB
BULLE 32 - 15 force - mon17lcd
BULLE 42 - 28 force - Frik
BULLE 32 - 15 force - Jou_Ma
BULLE 30 - 15 force - Bloumens
BULLE 36 - 17 force - BBB08
BULLE 35 - 19 force - Zet
BULLE 51 - 22 force - hammer01
BULLE 44 - 25 force - CC
BULLE 39 - 16 force - Rifrug
Posted by Rifrug (Richardsbaai.) Wednesday, March 24, 2010 - 20:51
19. BULLE 36 - 17 force - Boel
BULLE 31 - 19 force - Bl@de Runner
BULLE 38 - 21 force - Las
BULLE 31 - 00 force - Richie Mc Caw
BULLE 32 - 12 force - DarrinH
BULLE 27 - 17 force - BlousteBlou
BULLE 49 - 23 force - CR
BULLE 24 - 19 force - Bloublitz
BULLE 48 - 16 force - B1
BULLE 32 - 18 force - Bluedog
BULLE 28 - 21 force - LB
BULLE 32 - 15 force - mon17lcd
BULLE 42 - 28 force - Frik
BULLE 32 - 15 force - Jou_Ma
BULLE 30 - 15 force - Bloumens
BULLE 36 - 17 force - BBB08
BULLE 35 - 19 force - Zet
BULLE 51 - 22 force - hammer01
BULLE 44 - 25 force - CC
BULLE 39 - 16 force - Rifrug
BULLE 31 - 18 force - Blue from Cape town
Posted by blue from Cape town (Bellville) Wednesday, March 24, 2010 - 22:14
20. Tellings vir Saterdag:

BULLE 36 - 17 force - Boel
BULLE 31 - 19 force - Bl@de Runner
BULLE 38 - 21 force - Las
BULLE 31 - 00 force - Richie Mc Caw
BULLE 32 - 12 force - DarrinH
BULLE 27 - 17 force - BlousteBlou
BULLE 49 - 23 force - CR
BULLE 24 - 19 force - Bloublitz
BULLE 48 - 16 force - B1
BULLE 32 - 18 force - Bluedog
BULLE 28 - 21 force - LB
BULLE 32 - 15 force - mon17lcd
BULLE 42 - 28 force - Frik
BULLE 32 - 15 force - Jou_Ma
BULLE 30 - 15 force - Bloumens
BULLE 36 - 17 force - BBB08
BULLE 35 - 19 force - Zet
BULLE 51 - 22 force - hammer01
BULLE 44 - 25 force - CC
BULLE 39 - 16 force - Rifrug
BULLE 31 - 18 force - Blue from Cape town
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, March 25, 2010 - 01:33
21. Uit 'n ander hoek...

Die Blou Bulle Maatskappy (BBM) wou gister ’n tussentydse interdik in die dringende hof teen die Bulls Babes bekom, maar die saak is met ’n kostebevel teen die BBM van die rol geskrap weens ’n misbruik van hofprosedures.

Die BBM het ’n aansoek by regter Bill Prinsloo in die hooggeregshof in Pretoria ingedien teen Jump Sport BK, wat in beheer is van die rasieleiers (cheerleaders) tydens Blou Bul-wedstryde.

Die BBM meen die rasieleiers se gebruik van die naam Bulls Babes en ook hul gebruik van die Blou Bulle-embleem is ongemagtig en dat dit sý handelsmerk is.

Adv. Mabel Jansen SC, namens Jump Sport, het gesê hulle het die BBM se hofaansoek laatmiddag op 1 Maart ontvang, maar Jump Sport het daarna slegs twee dae tyd gehad om sy beantwoordende verklaring daarop voor te berei.

Sy het gesê die BBM het gewag “tot op die laaste oomblik” voordat hy die hofaansoek ingedien het.

Sy het gesê die totale aansoek is foutief en dat die BBM steun op handelsmerke wat nie eens geregistreer is nie.

“U is net een regter en het minstens 69 sake op die (dringende) rol.”

Jansen het gesê die applikant het “teruggesit” en vyf dae geneem om sy aansoek voor te berei. Sy het gevra dat die saak van die rol geskrap word.

Die BBM het ’n tussentydse interdik teen Jump Sport gevra, hoewel ’n saak vir ’n tussentydse interdik nie in die BBM se hofstukke uiteengesit is nie.

Prinsloo het in sy uitspraak oor die dringendheid van die saak gesê die BBM, met een van die beste rugbyspanne ter wêreld, wil ’n interdik bekom om sy ewe bekende handelsmerke te beskerm.

Hy het gesê die BBM het reeds op 3 Februarie van die dispuut met die respondent geweet. Die BBM het egter gewag tot 1 Maart om met die hofaansoek voort te gaan. Die respondent het minder as twee dae gehad om daarop te reageer en kon dit nie regkry nie.

Prinsloo het gesê dit is ’n komplekse saak en dit lyk of dit elemente van dringendheid bevat, wat die geval is met handelsmerksake.

Die aansoek moes vroeër ingedien gewees het, of meer tyd moes aan die respondente gegee gewees het om voor te berei of die saak moes later op die rol geplaas gewees het.

Prinsloo het gesê die hofproses is misbruik en het die aansoek met koste van die rol geskrap.

Shannow gaan nie happy wees nie, wins is daarmee heen...
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, March 25, 2010 - 01:36
22. Tellings vir Saterdag:

BULLE 36 - 17 force - Boel
BULLE 31 - 19 force - Bl@de Runner
BULLE 38 - 21 force - Las
BULLE 31 - 00 force - Richie Mc Caw
BULLE 32 - 12 force - DarrinH
BULLE 27 - 17 force - BlousteBlou
BULLE 49 - 23 force - CR
BULLE 24 - 19 force - Bloublitz
BULLE 48 - 16 force - B1
BULLE 32 - 18 force - Bluedog
BULLE 28 - 21 force - LB
BULLE 32 - 15 force - mon17lcd
BULLE 42 - 28 force - Frik
BULLE 32 - 15 force - Jou_Ma
BULLE 30 - 15 force - Bloumens
BULLE 36 - 17 force - BBB08
BULLE 35 - 19 force - Zet
BULLE 51 - 22 force - hammer01
BULLE 44 - 25 force - CC
BULLE 39 - 16 force - Rifrug
BULLE 31 - 18 force - Blue from Cape town
BULLE 41 - 12 force - Bulzak
Posted by Bulzak (Kempton Park) Thursday, March 25, 2010 - 07:34
23. Ek hoop Steve doen wat op sy arm getatoe is, hy het hom nie Vrydag beheer nie en ook nie die game nie
Posted by Bulzak (Kempton Park) Thursday, March 25, 2010 - 07:36
24. Vandag 72 jaar gelede is daar 'n reus gebore.
Op 25 Maart 1938 het die "Noord-Transvaalse rugbyvoetbalunie" met Prof.
H B Davel as eerste president tot stand gekom. Wie sou toe kon dink watter krag hierdie unie nog in SA rugby gaan word? Om te dink hulle het die Curriebeker al 23 keer gewen, 19 alleen en 4 gedeel, presies soveel keer as al die ander spanne (WP uitgesluit) saam. Wat 'n prestasie. (Die WP het dit in 127 jaar slegs 32 keer gewen). En dan het ons nog 2 Super-14's ook gewen.
Vir die wat sentimenteel is en hou van geskiedenis, kry gerus die boek "Noord-Transvaal 50." Dit is beslis my gunsteling sport boek en myns insiens op 'n ander vlak as "Blou Bulle 70 Gloriejare".
Baie geluk aan die BBRU wat vandag 72 jaar oud is!
DIT IS EN BLY DAREM MAAR LEKKER OM 'n BUL ONDERSTEUNER TE WEES!!!
Posted by Rifrug (Richardsbaai.) Thursday, March 25, 2010 - 07:36
25. Vandag speel Kempies teen Jeugland op Kempies se veld, dit is die game van die jaar, kom kyk en geniet mooi rugby
Posted by Bulzak (Kempton Park) Thursday, March 25, 2010 - 07:37
26. Baie Geluk BULLE.

Rifrug ons kan nie wp se eerste Currie Bekers in ag neem nie. Daar was GEEN eindsteid gewees nie. As ek reg kan onthou was daar ook net twee of drie spanne gewees.

BULLE bou voort op kulle sukses en maak die ander onderteuners NAAR !!!
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Thursday, March 25, 2010 - 08:21
27. #21.
Op 'n vorige blog was daar, omdat die "Lions" so swak vertoon, 'n voorstelling dat die met die Bulle moet saamsmelt. Ironies is dit nie dat destydse Tranvaal so sterk was dat ons spelers nie daar speeltyd kon kry nie en het ons afgestig, dit was tot die beste van S A Rugby.
Posted by Thurlow (Pretoria) Thursday, March 25, 2010 - 08:54
28. #25. "...As ek reg kan onthou was daar ook net twee of drie spanne gewees...."

Sjoe Blade Runner maar dan is jy darem maar oud!!! - Het jy nog jou perdekar en Mauser?

hehehehe
Posted by zet (Pretoria) Thursday, March 25, 2010 - 09:18
29. Tellings vir Saterdag:

BULLE 36 - 17 force - Boel
BULLE 31 - 19 force - Bl@de Runner
BULLE 38 - 21 force - Las
BULLE 31 - 00 force - Richie Mc Caw
BULLE 32 - 12 force - DarrinH
BULLE 27 - 17 force - BlousteBlou
BULLE 49 - 23 force - CR
BULLE 24 - 19 force - Bloublitz
BULLE 48 - 16 force - B1
BULLE 32 - 18 force - Bluedog
BULLE 28 - 21 force - LB
BULLE 32 - 15 force - mon17lcd
BULLE 42 - 28 force - Frik
BULLE 32 - 15 force - Jou_Ma
BULLE 30 - 15 force - Bloumens
BULLE 36 - 17 force - BBB08
BULLE 35 - 19 force - Zet
BULLE 51 - 22 force - hammer01
BULLE 44 - 25 force - CC
BULLE 39 - 16 force - Rifrug
BULLE 31 - 18 force - Blue from Cape town
BULLE 41 - 12 force - Bulzak
BULLE 32 - 17 force - Lekkerblou
Posted by Lekkerblou (Durbanville) Thursday, March 25, 2010 - 09:44
30. Tellings vir Saterdag:

BULLE 36 - 17 force - Boel
BULLE 31 - 19 force - Bl@de Runner
BULLE 38 - 21 force - Las
BULLE 31 - 00 force - Richie Mc Caw
BULLE 32 - 12 force - DarrinH
BULLE 27 - 17 force - BlousteBlou
BULLE 49 - 23 force - CR
BULLE 24 - 19 force - Bloublitz
BULLE 48 - 16 force - B1
BULLE 32 - 18 force - Bluedog
BULLE 28 - 21 force - LB
BULLE 32 - 15 force - mon17lcd
BULLE 42 - 28 force - Frik
BULLE 32 - 15 force - Jou_Ma
BULLE 30 - 15 force - Bloumens
BULLE 36 - 17 force - BBB08
BULLE 35 - 19 force - Zet
BULLE 51 - 22 force - hammer01
BULLE 44 - 25 force - CC
BULLE 39 - 16 force - Rifrug
BULLE 31 - 18 force - Blue from Cape town
BULLE 41 - 12 force - Bulzak
BULLE 32 - 17 force - Lekkerblou
BULLE 25 - 18 force - Vaskophaker
Posted by Vaskophaker (Pretoria) Thursday, March 25, 2010 - 09:55
31. BULLE 36 - 17 force - Boel
BULLE 31 - 19 force - Bl@de Runner
BULLE 38 - 21 force - Las
BULLE 31 - 00 force - Richie Mc Caw
BULLE 32 - 12 force - DarrinH
BULLE 27 - 17 force - BlousteBlou
BULLE 49 - 23 force - CR
BULLE 24 - 19 force - Bloublitz
BULLE 48 - 16 force - B1
BULLE 32 - 18 force - Bluedog
BULLE 28 - 21 force - LB
BULLE 32 - 15 force - mon17lcd
BULLE 42 - 28 force - Frik
BULLE 32 - 15 force - Jou_Ma
BULLE 30 - 15 force - Bloumens
BULLE 36 - 17 force - BBB08
BULLE 35 - 19 force - Zet
BULLE 51 - 22 force - hammer01
BULLE 44 - 25 force - CC
BULLE 39 - 16 force - Rifrug
BULLE 31 - 18 force - Blue from Cape town
BULLE 41 - 12 force - Bulzak
BULLE 32 - 17 force - Lekkerblou
BULLE 25 - 18 force - Vaskophaker
BULLE 33 - 20 force - Sterreteken Bul
Posted by Sterreteken Bul (Cape Town) Thursday, March 25, 2010 - 10:43
Happy birthday to:
8 April - Ettienne Botha (Oorlede)
8 April - Dirk de Vos
9 April - Tjaart Coetzee
9 April - Kerneels Erasmus
9 April - Charles Rossouw
9 April - Bennie van Huyssteen
10 April- Rudi Röhrs
11 April - Piet Kruger
11 April - Johan Schoeman
11 April - Senithemba Zweni