You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Willis scores twice as Blue Bulls soar past Valke


Vodacom Blue Bulls winger, Vainon Willis, scored a brace as his side romped home to a 50-7 win over the Valke in Kempton Park on Saturday.

The Blue Bulls scored eight tries in their win, topping the log in the north section of the Vodacom Cup and remaining the only undefeated side in the competition.

“We played our best half of rugby so far this season in the first half,” coach Nico Serfontein said afterwards. The Blue Bulls had a 38-0 lead at the break.

“We became a bit impatient in the second half and we did lose some momentum too, but I am very pleased with the effort. I cleared the bench early as well, so everyone in the side had a good run,” Serfontein said.

Scorers: Vodacom Blue Bulls 50 (38). Tries: Tiger Mangweni, Marnitz Boshoff, Vainon Willis (2), Stefan Watermeyer, Ruan Snyman, Gerrit-Jan van Velze, Deon Helberg. Conversions: Boshoff (5). Valke 7 (0) Try: Jean Palm. Conversion: Deon Anderson



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Soos die Bulle!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, March 28, 2010 - 09:56
2. 50-7 is hoe die score behoort te wees, nie 50-35 of so iets nie.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, March 28, 2010 - 10:04
3. Hoeveel speeltyd het Chilliboy gehad?
Posted by Stapper (Pretoria) Sunday, March 28, 2010 - 11:07
4. Stapper - just over 10 minutes at the end
Posted by GreGorGy (2010 = 2 more cups!) Sunday, March 28, 2010 - 19:27
5. Baie geluk BLOUSPAN
Julle moes die bonuspunt gekry het, maar ons vat die wen.
Ek hoop die manne skud die jetlag hierdie week af.
Saterdag is `n grote.
Sterkte manne.
Posted by Bloumens Monday, March 29, 2010 - 08:19
6. Ek sien Cummins is vir 2 weke geskors vir daai tackle op JLP. Mooi man. Die wiel draai.
Posted by Bloumens Monday, March 29, 2010 - 08:44
7. More almal

Ek hoop die Bulle klim beseringvry van die vliegtuig af in NS.

Die Super 14 maak interressante draaie hierdie tyd van die siesoen en dit sla interressant wees om te sien wie waar gaan eindig.

Die eerste interressante "kink" is van die Bulls self af wat skielik ons patroon aanpas na verlede jaar se patroon toe. Ek het dit verwag dat ons vanjaar strategies anders beplan het. Ek is egter vol moed dat ons doodwurg patroon kan werk vir die oorblywende wedstryde. Ons verdediging lyk ook baie beter in sulke wedstryde en mense moet ons maar verksoon as ons konserwatiewe Stormers rugby speel. 'n Wen oorsee is 'n wen. Mens kan ook nie anders as die skeidsregter sekere dinge blatant nie straf nie.

Andersins bestaan die gevaar dat die Bulle as voorlopers dalk oorgerus begin raak het en die wedstryd in Perth as 'n stepping stone gesien het om so gou moontlik in NS aan te kom. Ek het half die gevoel gekry in die 1ste helfde ons het gedink ons gaan "cruise". Waarom daar skeilik meer spasie was in die 2e helfde sal ek graag wil weet, miskien het die Force net moeg geraak vir Steenkamp (Steencaaamp!!! soos die Aussies Saterdag geskreeu het as hy aan die bal vat) en Spies wat die heeltyd op hul afpeil. Die Bulle se afronding en ge-isoleerdheid by die afbreekpunte kan ons egter lelik te staan kom teen beter opposisie op toer, en Saterdag gaan beslis 'n skerper Bulls span vereis as teen die Force. Ons was net nie skerp genoeg nie en n.a.l.v. die vorige naweek se game tene die Hurricanes het dit darem gelkyk of ons opgestaan het nadat ons verslaap het maar ons loop nog in pantoffels rond! dis 'n uwe toets hierdie vir die Bulle of hulle die skerpheid en fokus kan hou en of dit 'n paar harde houe op die kennebak gaan vat om dit terug te kry. Hopelik nie.

Die 2e interressante ding is dat die NS spanne nie konstant vertoon nie. Met die blues wat weer verloor het, asook die Chiefs en die Hurricanes, lyk die Bulle en die Stormers se kanse skielik baie goed om bo aan te eindig. Baie gaan afhang van die toer en met die Stormers wat tradisioneel beter toer as die Bulls, moet ons dit as aansporing sien om end uit voor die Stormers te bly. Dit plaas baie druk op die Bulle vir eerskomende naweek se game teen die Blues. Ons het nog NOOIT daar kon wen op Edenpark nie! So hopelik spoor dit die manne aan om nog 'n nuwe rekord op te stel en die geskiedenis se patroon te stop.

Die derde interressante ding is dat die Sharks begin ontwaak, en ek vermoed teen die tyd dat die Bulls en die Stormers terugkom, gaan die Sharks die span met nuwe momentum wees. Met 'n bietjie geluk kan hulle dalk insneak.

Ons het nog 7 wedstryde oor!!! Amper halfpad.

Sorry vir die Cheetahs en Leeus. Niks interressants daar nie...
Posted by mossel (Hout Bay) Monday, March 29, 2010 - 08:58
8. Soos die stand van spanne nou staan lyk dit vir my asof daar vanjaar slegs een NZ span in die top 4 gaan eindig. Daar is drie Aus spanne wat aanspraak maak op plekke in die top 4. Ek sienook dat die Reds reken hulle gaan vanjaar al 5 SA spanne pakslae gee. Daar is dus nog baie interesante uitslae wat wag.
Posted by Stapper (Pretoria) Monday, March 29, 2010 - 09:20
Happy birthday to:
8 April - Ettienne Botha (Oorlede)
8 April - Dirk de Vos
9 April - Tjaart Coetzee
9 April - Kerneels Erasmus
9 April - Charles Rossouw
9 April - Bennie van Huyssteen
10 April- Rudi Röhrs
11 April - Piet Kruger
11 April - Johan Schoeman
11 April - Senithemba Zweni