You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Vodacom Bulls relax ahead of big Auckland clash


The Bulls are relaxing in Auckland after a long flight from Perth, writes team doctor Org Strauss in his daily tour update…

Hi there all, Monday in Auckland was pretty relaxed. Because some players only arrived here very early this morning, all had the day off. It is very important for them to stay awake during the day and only so sleep at night in order to adjust to the new time zone as soon as possible.

A couple of guys went for a round of golf, other strolled the city. The hotel is in the middle of the city with a couple of restaurants and shops around us.

All enjoyed the down time en rested well ahead of the training sessions scheduled for Tuesday and Wednesday.

The rugby public over here is much more involved that those in Australia. Many talk rugby to you and about the Bulls and their chances in Saturday’s big game. The media also wanted to speak to the players and all is building up towards a great game.

*The management awards after the Force match was also announced.

Bison (most cleans): Deon Stegman 32 in 54 Minutes

Sniper (most tackles): Victor Matfield 15 in 80 Minutes

Hitman (biggest hit): Gurthrö Steenkamp 3 Big Hits

Ant (best back): Zane Kirchner

Workhorse (highest work rate): Deon Stegmann

Bumble Bee (exceptional performance that influenced result): Pierre Spies/Gurthrö Steenkamp for 2 x Great 80 Minute performances. Pierre 19 Ball Carries and Guttie 12.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Loop met hom!
Posted by Kwagga3 (Pretoria) Tuesday, March 30, 2010 - 19:45
2. wat soek daai leeu op die agtergrond.
Posted by baby bull (garsfontein) Tuesday, March 30, 2010 - 19:52
3. Hierdie Org Updates is wonderlik!
Geniet dit altyd om te sien wie die Management Awards wen.
Stegmann is n yster, dalk moes hy langer opgebly het? Hy't seker te veel waarskuwings gehad teen daai tyd.
Bly om te sien die span bly dieselfde.
Posted by Las (Pretoria) Tuesday, March 30, 2010 - 20:21
4. More mede blou mense....

Ek sal graag net een voorstel wil maak..... speel Flip in die plek van Pakslae....


Posted by blouBoerseun (Hou by die BLOU) Wednesday, March 31, 2010 - 07:17
5. Tellings vir Saterdag:

BULLE 34 - 17 blues - Boel
BULLE 25 - 22 blues - Vaskophaker
BULLE 32 - 24 blues - Frik
BULLE 24 - 14 blues - Bloubefoeterd
BULLE 36 - 35 blues - DarrinH
BULLE 36 - 27 blues - Las
BULLE 29 - 16 blues - BlousteBlou
BULLE 41 - 30 blues - CR
BULLE 21 - 19 blues - Bl@de Runner
BULLE 29 - 27 blues - Jou_Ma
BULLE 28 - 29 blues - LB
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, March 31, 2010 - 07:35
6. Kruisig maar....... daar is altyd n naweek van hogere "upsets" en ek dink dis hierdie naweek!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, March 31, 2010 - 07:36
7. Hoe meer ek hieraan dink, hoe meer weet ek die bulle is een vir een helse tawwe game. En ek het 'n vermoede anders as in ander wedstryde fokus die Bulle die slag meer op die sterkpunte van hul opponente as die geykte cliche: "We only focus on what we do good"


Die Aucklanders kan nie bekostig om nog 'n game te verloor nie. Hiervandaan is dit al die pad afdraende as hulle voor hul tuisskare verloor. 'n Desperate span kan of uitmekaar val of baie gefokus speel. Die Blues was nie baie konstant in die onlangse verlede nie, en dit kan dalk in die Bulle se guns tel. 'n Blitzkrieg van punte het hulle die Brumbies ore aangesit en was dit nie vir konsentrasie lapse teen die Waratahs aan die begin nie, kon hulle daardie game gewen het. Ons sal dus hoop dat die Blues weer fokus kan verloor en dat ons dit hopelik in punte kan omskep, mits ons opdaag en skerp is. Geskiedenis in Auckalnd leer dat dit nog elke keer die blues is wat skerper was as die Bulle. Ons amne het dus baie nodig om die rekordboeke te herskryf.

Wat teen die Bulle kan tel is dat Loftus natuurlik ver weg is. Ek verwag die Bulle gaan baie fokus op verdediging en die game probeer vasster maak voorlangs. Persentasie rugby is at ions oordsee van die Bulle gaan sien, en net as dit uiters nodig is, sal ons die balle wyd sien. Spies, Wynand, Danie en Guthro sal weer die manne wees wat spasie gaan probeer skep. Hopelik is die ref ons goedgesind om die balle vinniger te maak. Dis die enigste patroon wat vir ons werk as Loftus nie soos 'n suidooster agter in ons nekke blaas nie. Die Bulle sal hoop om in groter getalle by die breakdowns op te daag.

'n Ander faktor wat weer teen die Bulle kan tel is dat die Bulle se ysters nog nie ruskans gekry het soos die Bok afrigter gevra het nie. Ons games regverdig net nie ruskans nie. Die span is baie afhanklik van Victor se besluitneming en sy teenwoordigheid op die veld. Ek wonder net hoe lank kan Matfield end-uit volhou asook Fourie du Preez, Morne Steyn en Wynand Olivier. Om nie eens te praat van Guthro nie. Die Blues se wedstryde word tradisioneel deur die Bulle beskou as die mees fisieke game van die seisoen.
Posted by mossel (Hout Bay) Wednesday, March 31, 2010 - 08:14
8. BULLE 26 - 20 blues
Posted by Bluebullsbabe08 (Cape Town) Wednesday, March 31, 2010 - 08:40
9.
Tellings vir Saterdag:

BULLE 34 - 17 blues - Boel
BULLE 25 - 22 blues - Vaskophaker
BULLE 32 - 24 blues - Frik
BULLE 24 - 14 blues - Bloubefoeterd
BULLE 36 - 35 blues - DarrinH
BULLE 36 - 27 blues - Las
BULLE 29 - 16 blues - BlousteBlou
BULLE 41 - 30 blues - CR
BULLE 21 - 19 blues - Bl@de Runner
BULLE 29 - 27 blues - Jou_Ma
BULLE 28 - 29 blues - LB
BULLE 26 - 20 blues - BBB08
Posted by Bluebullsbabe08 (Cape Town) Wednesday, March 31, 2010 - 08:41
10. Tellings vir Saterdag:

BULLE 34 - 17 blues - Boel
BULLE 25 - 22 blues - Vaskophaker
BULLE 32 - 24 blues - Frik
BULLE 24 - 14 blues - Bloubefoeterd
BULLE 36 - 35 blues - DarrinH
BULLE 36 - 27 blues - Las
BULLE 29 - 16 blues - BlousteBlou
BULLE 41 - 30 blues - CR
BULLE 21 - 19 blues - Bl@de Runner
BULLE 29 - 27 blues - Jou_Ma
BULLE 28 - 29 blues - LB
BULLE 26 - 20 blues - BBB08
BULLE 31 - 27 blues - BullsrBest
Posted by Bulls r best (Johannesburg) Wednesday, March 31, 2010 - 09:17
Happy birthday to:
8 April - Ettienne Botha (Oorlede)
8 April - Dirk de Vos
9 April - Tjaart Coetzee
9 April - Kerneels Erasmus
9 April - Charles Rossouw
9 April - Bennie van Huyssteen
10 April- Rudi Röhrs
11 April - Piet Kruger
11 April - Johan Schoeman
11 April - Senithemba Zweni