You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Du Preez makes TV debut in Auckland


Good morning all,

The first Tuesday of tour went quickly. The program for the day was adjusted in such a way that the players could sleep late and the gym session only started at 11h00.

Then Saturday’s much was evaluated before we all had lunch.

The afternoon session was around 15h45 at one of the clubs near the hotel. Auckland has not had rain for a whole now and the surface of the field was pretty hard. The session, in which defence was paramount, went well.

Only Derick Kuün did not participate due to his sore hamstring and he will have a fitness test on Friday morning.

After training we went back to the hotel and had dinner. The rest of the evening was used to relax, with some guys again playing poker.

Fourie du Preez and Johann van Graan went to the TV station, where Fourie was a guest on t he Rugby show Re:Union.

We are all quite keen for the rest of the week and the match on Saturday.

Bulls greetings,

Org



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. ste!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Wednesday, March 31, 2010 - 09:47
2. Thanks Org! Lekker om te hoor wat maak die manne.
Posted by Willie Blou (Pretoria) Wednesday, March 31, 2010 - 09:48
3. Sal verseker Reunion kyk Donderdag, om te hoor watse vrae hulle vir Fourie gevra het.

Dankie Org. Weereens 'n heerlike berig om te lees.
Posted by Shannow Wednesday, March 31, 2010 - 10:00
4. Tellings vir Saterdag:

BULLE 34 - 17 blues - Boel
BULLE 25 - 22 blues - Vaskophaker
BULLE 32 - 24 blues - Frik
BULLE 24 - 14 blues - Bloubefoeterd
BULLE 36 - 35 blues - DarrinH
BULLE 36 - 27 blues - Las
BULLE 29 - 16 blues - BlousteBlou
BULLE 41 - 30 blues - CR
BULLE 21 - 19 blues - Bl@de Runner
BULLE 29 - 27 blues - Jou_Ma
BULLE 28 - 29 blues - LB
BULLE 26 - 20 blues - BBB08
BULLE 31 - 27 blues - BullsrBest
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, March 31, 2010 - 10:16
5. Webbie, sien nie die video van die Western Force game op die website nie...
Posted by Willie Blou (Pretoria) Wednesday, March 31, 2010 - 10:18
6. Tellings vir Saterdag:

BULLE 34 - 17 blues - Boel
BULLE 25 - 22 blues - Vaskophaker
BULLE 32 - 24 blues - Frik
BULLE 24 - 14 blues - Bloubefoeterd
BULLE 36 - 35 blues - DarrinH
BULLE 36 - 27 blues - Las
BULLE 29 - 16 blues - BlousteBlou
BULLE 41 - 30 blues - CR
BULLE 21 - 19 blues - Bl@de Runner
BULLE 29 - 27 blues - Jou_Ma
BULLE 28 - 29 blues - LB
BULLE 26 - 20 blues - BBB08
BULLE 31 - 27 blues - BullsrBest
BULLE 32 - 18 blues - B1
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Wednesday, March 31, 2010 - 10:25
7. Halo die Blou,

Jimmy,jy sou nog laaste na die staduim gaan kyk het!!!!!is jy al terug?of is jou kar daar gesteel???he,he
Posted by Blou Dino (Witbank) Wednesday, March 31, 2010 - 11:39
8. #7. Dino kyk bietjie op Internet 2010 Orlando Stadium, daar is heelwat brokkies or die stadium.
Posted by Thurlow (Pretoria) Wednesday, March 31, 2010 - 12:00
9. Tellings vir Saterdag:

BULLE 34 - 17 blues - Boel
BULLE 25 - 22 blues - Vaskophaker
BULLE 32 - 24 blues - Frik
BULLE 24 - 14 blues - Bloubefoeterd
BULLE 36 - 35 blues - DarrinH
BULLE 36 - 27 blues - Las
BULLE 29 - 16 blues - BlousteBlou
BULLE 41 - 30 blues - CR
BULLE 21 - 19 blues - Bl@de Runner
BULLE 29 - 27 blues - Jou_Ma
BULLE 28 - 29 blues - LB
BULLE 26 - 20 blues - BBB08
BULLE 31 - 27 blues - BullsrBest
BULLE 32 - 18 blues - B1
BULLE 34 - 19 blues - Lekkerblou
Posted by Lekkerblou (Durbanville) Wednesday, March 31, 2010 - 12:03
10. Hallo Vrinne,

Eerstens geluk aan die bulls, 'n wen is 'n wen :)

Net een of twee dinge wat my pla:
Jaco Pretorius lyk nog nie reg nie, twee kere wat hy getackle is het hy die bal verloor...
Hy is wel die senior van Dippenaar, maar ek sou eerder Dippenaar daar los.
Ons kompeteer ook min in die lynstane wat voorheen een van ons sterk punte was..

Wat die reserwes betref, was dit goed om te sien hoe 'n impak Kuun, vd Merwe en die res gemaak het toe hulle opgedraf het.

Guthro het ook sy beste game in 'n lang tyd gehad, lekker om die ou grote so te sien hardloop .


Sien ook uit na Bakkies en Akona se terugkeer.

Seker is Bakkies nou al lekker kwaad om te speel.

Dus een ding waarvan ek hou, daar is nou goeie kompetisie vir plekke in amper al die posisies.

Hoop laastens die oorsese en plaaslike refs begin meer dieselfde blaas, dus asof elkeen doen wat hulle wil...

Groete tot later, en sterkte aan die bulle met hul voorbereiding.

Posted by Aiken Drum (Pretoria) Wednesday, March 31, 2010 - 12:24
11. Hoe laat kom reunion op? ek mis dit baie kere - ek wil beslis nie die een mis nie.

oh ja - dankie Org vir die "update"
Posted by Rissiepit (Gonubie) Wednesday, March 31, 2010 - 13:19
12. Tellings vir Saterdag:

BULLE 34 - 17 blues - Boel
BULLE 25 - 22 blues - Vaskophaker
BULLE 32 - 24 blues - Frik
BULLE 24 - 14 blues - Bloubefoeterd
BULLE 36 - 35 blues - DarrinH
BULLE 36 - 27 blues - Las
BULLE 29 - 16 blues - BlousteBlou
BULLE 41 - 30 blues - CR
BULLE 21 - 19 blues - Bl@de Runner
BULLE 29 - 27 blues - Jou_Ma
BULLE 28 - 29 blues - LB
BULLE 26 - 20 blues - BBB08
BULLE 31 - 27 blues - BullsrBest
BULLE 32 - 18 blues - B1
BULLE 34 - 19 blues - Lekkerblou
BULLE 26 - 22 blues - Rissiepit
Posted by Rissiepit (Gonubie) Wednesday, March 31, 2010 - 13:19
13. TKS!! Thurlow.
Posted by Blou Dino (Witbank) Wednesday, March 31, 2010 - 14:42
Happy birthday to:
8 April - Ettienne Botha (Oorlede)
8 April - Dirk de Vos
9 April - Tjaart Coetzee
9 April - Kerneels Erasmus
9 April - Charles Rossouw
9 April - Bennie van Huyssteen
10 April- Rudi Röhrs
11 April - Piet Kruger
11 April - Johan Schoeman
11 April - Senithemba Zweni