You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Mastriet included in national group along with eight Vodacom Blue Bulls


The sensational sevens find, Sampie Mastriet, is one of nine Vodacom Blue Bulls u.20 players that received invites to the national u.20 team’s training camp in Saldanha next week.

Mastriet scored nine tries on debut for the Springbok sevens in Adelaide two weeks ago and followed it up with another strong showing in the Hong Kong tournament last weekend.

The squad is: Tythan Adams, Garth April, Mlungisi Bali, Brummer Badenhorst, Clayton Blommetjies, Ruan Combrinck, Sebastian De Chaves, Ruan Dreyer, Branco du Preez, Christiaan du Rand, Francois du Toit, Divan Ferguson, Monde Hadebe, Adri Jacobs, Elton Jantjies, Patrick Lambie, Helmut Lehmann, Peet Marais, Sampie Mastriet, Sam Mabombo, Wandile Mjekevu, Lubabalo Mtembu, Frederick Muller, Sinovuyo Nyoko, Kenechukwu Okafor, Jono Ross, Nico Scheepers, Louis Schreuder, Lean Schwartz, Sibusiso Sithole, CJ Stander, Jaco Taute, Shaun Malton, Gary van Aswegen, Marcell van der Merwe, Hendrik van der Waldt, Francois Venter, Anthony Volmink.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Eerste soos ons gewoond is!
Posted by Rissiepit (Gonubie) Wednesday, March 31, 2010 - 14:45
2. Rissie,

ReUnion is elke Donderdagaand direk na Boots&All; (dus 21:30)

Maar in vergelyking met B&A; is dit nogal boring. En die aanbieder (ek dink sy naam is Tony Johnstone) is meer biased as die Aussies!!!!

As jy ReUnion gekyk het, waardeer jy eers regtig Darren Scott en sy manne.

Al wat beter is aan ReUnion is die intromusiek!
Posted by BlueIQ (Pretoria) Wednesday, March 31, 2010 - 14:58
3. Dankie Blue IQ - ek het al Reunion gekyk maar nog net die "repeats" in die oggend iewers - maar elke keer is dit omdat ek per toeval daarop afkom.

Ek het al baie gesien hoe hulle is. Maar ek sal graag vir ou FDP daar wil sien. BVG is 'n ander storie - hopelik het hy opgeskerp op sy engels.
Posted by Rissiepit (Gonubie) Wednesday, March 31, 2010 - 15:01
4. Tellings vir Saterdag:

BULLE 34 - 17 blues - Boel
BULLE 25 - 22 blues - Vaskophaker
BULLE 32 - 24 blues - Frik
BULLE 24 - 14 blues - Bloubefoeterd
BULLE 36 - 35 blues - DarrinH
BULLE 36 - 27 blues - Las
BULLE 29 - 16 blues - BlousteBlou
BULLE 41 - 30 blues - CR
BULLE 21 - 19 blues - Bl@de Runner
BULLE 29 - 27 blues - Jou_Ma
BULLE 28 - 29 blues - LB
BULLE 26 - 20 blues - BBB08
BULLE 31 - 27 blues - BullsrBest
BULLE 32 - 18 blues - B1
BULLE 34 - 19 blues - Lekkerblou
BULLE 26 - 22 blues - Rissiepit
BULLE 35 - 28 blues - GreGorGy
BULLE 32 - 22 blues - Bluedog
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, March 31, 2010 - 15:24
5. Ek sien die Stormers is bly hulle speel die spanne na ons hulle gespeel het. Hulle is van mening dat daar gewoonlik beserings is na 'n span teen ons speel en om dit nou in hulle eie woorde te sê: "The bulls will wear them down"

hmmmmmm glo my Stormpies - ons speel glad nie om vir julle gunsies te doen nie.
Posted by Rissiepit (Gonubie) Wednesday, March 31, 2010 - 15:54
6.
Tellings vir Saterdag:

BULLE 34 - 17 blues - Boel
BULLE 25 - 22 blues - Vaskophaker
BULLE 32 - 24 blues - Frik
BULLE 24 - 14 blues - Bloubefoeterd
BULLE 36 - 35 blues - DarrinH
BULLE 36 - 27 blues - Las
BULLE 29 - 16 blues - BlousteBlou
BULLE 41 - 30 blues - CR
BULLE 21 - 19 blues - Bl@de Runner
BULLE 29 - 27 blues - Jou_Ma
BULLE 28 - 29 blues - LB
BULLE 26 - 20 blues - BBB08
BULLE 31 - 27 blues - BullsrBest
BULLE 32 - 18 blues - B1
BULLE 34 - 19 blues - Lekkerblou
BULLE 26 - 22 blues - Rissiepit
BULLE 35 - 28 blues - GreGorGy
BULLE 32 - 22 blues - Bluedog
BULLE 39 - 24 blues - hammer01
Posted by hammer01 (Suid Gauteng) Wednesday, March 31, 2010 - 16:17
7. Bloubulbloggers - TDM na rondte 6. In die volgende volgorde: Posisie, TDM, blognaam.

01 – 026 - Zet
02 – 034 - CR
03 – 036 - Bloublitz
04 – 038 - GreGorGy
05 – 039 - Bl@de Runner
06 – 043 - Bluebullsbabe08
07 – 044 - Jimmy
07 – 044 - LB
07 – 044 - Vaskophaker
10 – 056 - CC
11 – 056 - WilleBul
12 – 058 - Bloubefoeterd
13 – 061 - Rissiepit
14 – 063 - Axeman
14 – 063 - Bloubloed
16 – 064 - ALS BLOU
17 – 065 - Bluedog
18 – 066 - Frik
19 – 067 - Bloumens
20 – 069 - Bulzak
21 – 070 - Bloubul-mal
22 – 071 - Sterreteken Bul
23 – 072 - BlousteBlou
23 – 072 - Jou Ma
25 – 073 - Speler 23
26 – 074 - DarrinH
27 – 079 - B1
27 – 079 - Las
27 – 079 - mon17lcd
30 – 084 - Sharko
31 – 085 - Boel
32 – 087 - N-Transvaal
33 – 088 - blue from Cape town
33 – 088 - Buller
35 – 093 - Richie Mc Caw
36 – 095 - BullsRBest
37 – 098 - Lekkerblou
38 – 107 - Bloubulbilling
39 – 111 - bBS
39 – 111 - hammer01
41 – 132 - Rifrug

Sterreteken Bul en blue from Cape town was beide in die kol met ‘n TDM van 13, baie geluk.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Wednesday, March 31, 2010 - 20:14
8. Ek kon ongelukkig nie vandag die stadion besoek nie want my vergadering in Sandton is uitgestel. Dino moenie worry nie, ek sal ‘n karwag aanstel.. LOL
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Wednesday, March 31, 2010 - 20:16
9. Tellings vir Saterdag:

BULLE 34 - 17 blues - Boel
BULLE 25 - 22 blues - Vaskophaker
BULLE 32 - 24 blues - Frik
BULLE 24 - 14 blues - Bloubefoeterd
BULLE 36 - 35 blues - DarrinH
BULLE 36 - 27 blues - Las
BULLE 29 - 16 blues - BlousteBlou
BULLE 41 - 30 blues - CR
BULLE 21 - 19 blues - Bl@de Runner
BULLE 29 - 27 blues - Jou_Ma
BULLE 28 - 29 blues - LB
BULLE 26 - 20 blues - BBB08
BULLE 31 - 27 blues - BullsrBest
BULLE 32 - 18 blues - B1
BULLE 34 - 19 blues - Lekkerblou
BULLE 26 - 22 blues - Rissiepit
BULLE 35 - 28 blues - GreGorGy
BULLE 32 - 22 blues - Bluedog
BULLE 39 - 24 blues - hammer01
BULLE 40 - 35 blues - Zet
Posted by zet (Pretoria) Thursday, April 01, 2010 - 06:39
10. Bietjie slegte nuus....

Jimmy is gisteraand ge-highjack! Sy voertuig met al sy DJ toerusting is gesteel; hy is bestendig in die hospitaal te Klerksdorp; saal 3 vir die wat n bydrae wil maak.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, April 01, 2010 - 07:26
11. O Ja.... daar's boks met 12 dosyn King Pies ook gesteel!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, April 01, 2010 - 07:29
12. Help my ASB!! Waarvoor staan "TDM"

BIKI DOM!!
Posted by Frik (Boksburg) Thursday, April 01, 2010 - 07:41
13. LB....mmmmm???? LOL
Posted by Little Blue Bull ((We Came, We Saw, We Conquered!)) Thursday, April 01, 2010 - 08:18
14. More julle almal!!

'n baie baie gelukkige Paasnaweek vir julle almal!! Mag julle 'n wonderlike laaaaaaaaang naweek hê!

Mag die bulle dit nog meer besonders vir ons maak Saterdag oggend.

Little - daai biltong was yum yum!!!!
Posted by Rissiepit (Gonubie) Thursday, April 01, 2010 - 08:34
15. Hi Rissie - bly om dit te hoor. Lekker Paasnaweek vir julle ook. Lekker baie rugby om te kyk - soos jy se sal ons maar n koffietjie moet drink waneer die Bulls speel. Indien die game bietjie "tight" raak sal ek dalk n "eishie" saam met die koffie moet neem!
Posted by Little Blue Bull ((We Came, We Saw, We Conquered!)) Thursday, April 01, 2010 - 08:39
16. hehe Little - ons sal maar 'n Irish Coffee dan drink met bietjie room.

Ek het vir een van my kollega's so 'n stukkie gegee en sy sê dit is die lekkerste biltong wat sy nog geproe het vandat sy OL toe getrek het.
Posted by Rissiepit (Gonubie) Thursday, April 01, 2010 - 08:49
17. #12 Frik ek weet nie of die afkorting staan vir "Total Difference Margin" nie... maar waarop dit neerkom is ... die verskil tussen die "margin" wat jy vir die games voorspel het en die uiteindelike "margin" waarmee die Bulle gewen het... al die wedstryde se verskille word dan bymekaar getel en hierbo gewys.

#10 LB is jy ernstig of is dit 'n April Fool?
Posted by zet (Pretoria) Thursday, April 01, 2010 - 09:11
18. Ligblou

I sincerely hope your annooncement re Jimmy is coupled to the date. (The pies issue leads me to this conclusion)
But if its true its very bad news.
Posted by BlueIQ (Pretoria) Thursday, April 01, 2010 - 09:21
19. BLOU BULLE!!!!!!!!!!!

he he he..
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, April 01, 2010 - 09:27
20. Goeie een Ligblou, ek het self geskrik toe ek dit lees!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, April 01, 2010 - 09:28
21. Aangesien more 'n vakansiedag is, begin solank V-Songs gooi vir die naweek.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, April 01, 2010 - 09:30
22. Post 12: Frik, zet is nie verniet die voorloper nie, hy is in die kol met sy verduideliking.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, April 01, 2010 - 09:33
23. Voorloper vir nou Jimmy.... maar ek's bekommerd oor hierdie naweek - ons het nog nooit die Blues daar gewen nie... daar is altyd 'n eerste keer!!!!
Posted by zet (Pretoria) Thursday, April 01, 2010 - 09:41
24. PS: Ek is ble LB het 'n effens ongesonde sin vir humor - ek dog jy sal sonder jou pies moet klaarkom die naweek!!!
Posted by zet (Pretoria) Thursday, April 01, 2010 - 09:42
25. Nie ble nie...B-L-Y
Posted by zet (Pretoria) Thursday, April 01, 2010 - 09:43
26. My V-song vir die naweek is: Verbode vrugte - Robbie Wessels.

GO BULLE GO!!!!
Posted by C'ville Bulls Fan (Carletonville) Thursday, April 01, 2010 - 10:01
27. Iemand het op sarugby se blok laat weet dat Bakkies n drie jaar kontrak met
die Sharks geteken het, is dit n 1 April grap, laas het ek gelees dat wanneer sy kontrak verstryk hy Frankryk toe gaan, weet julle iets?
Posted by Sterreteken Bul (Cape Town) Thursday, April 01, 2010 - 10:10
28. @ 7. Dankie Jimmy
Posted by Noord-Transvaal (Pretoria) Thursday, April 01, 2010 - 10:11
29. BULLE 34 - 17 blues - Boel
BULLE 25 - 22 blues - Vaskophaker
BULLE 32 - 24 blues - Frik
BULLE 24 - 14 blues - Bloubefoeterd
BULLE 36 - 35 blues - DarrinH
BULLE 36 - 27 blues - Las
BULLE 29 - 16 blues - BlousteBlou
BULLE 41 - 30 blues - CR
BULLE 21 - 19 blues - Bl@de Runner
BULLE 29 - 27 blues - Jou_Ma
BULLE 28 - 29 blues - LB
BULLE 26 - 20 blues - BBB08
BULLE 31 - 27 blues - BullsrBest
BULLE 32 - 18 blues - B1
BULLE 34 - 19 blues - Lekkerblou
BULLE 26 - 22 blues - Rissiepit
BULLE 35 - 28 blues - GreGorGy
BULLE 32 - 22 blues - Bluedog
BULLE 39 - 24 blues - hammer01
BULLE 40 - 35 blues - Zet
BULLE 24 - 21 blues - Sterreteken Bul
Posted by Sterreteken Bul (Cape Town) Thursday, April 01, 2010 - 10:12
Happy birthday to:
8 April - Ettienne Botha (Oorlede)
8 April - Dirk de Vos
9 April - Tjaart Coetzee
9 April - Kerneels Erasmus
9 April - Charles Rossouw
9 April - Bennie van Huyssteen
10 April- Rudi Röhrs
11 April - Piet Kruger
11 April - Johan Schoeman
11 April - Senithemba Zweni