You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Botha to lead Blue Bull youngsters against French


Arno Botha will lead the Vodacom Blue Bulls u.19-side when they face a French o.20-side in a friendly match at the Pirates ground in Greenside, Johannesburg today. The visitors are from the Languedoc region in France.

The Blue Bulls team is: Hageb Mumba, Chejane Mallane, Pieter Oosthuizen, Frans Venter, Mauritz Lombard, Pieter van der Walt, Lohan Jacobs, Arno Botha (c), JP le Grange, Lean Schwartz, JJ Breedt, Gerno Eksteen, Stephanus Pretorius, Jacques Momberg, Juan Schoeman. Replacements: Bongi Mbonambi, LJ van Heerden, Paul Groenewald, Jacques Alberts, Jose Julies, Sandile Ngwenya, Molato Moloko, Herman Basson, Danie Jordaan, Franco Maritz, Jonte van Dyk, Wille Badenhorst, Charles Hitchcock.

*Yolanda Meiring and Pulane Motloung from the Blue Bulls women’s team also joins up with the national squad in Cape Town today. The South African Women’s rugby squad gets together on Thursday in Cape Town for a four day training camp in preparation for their two Tests against fellow IRB Women’s World Cup qualifiers Kazakhstan next month in Dubai.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Loop met hom!
Posted by Kwagga3 (Pretoria) Thursday, April 01, 2010 - 10:16
2. Geluk Arno, Yolanda en Pulane.

Gee julle beste en geniet dit !!!!
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Thursday, April 01, 2010 - 10:47
3. Tellings vir Saterdag:

BULLE 34 - 17 blues - Boel
BULLE 25 - 22 blues - Vaskophaker
BULLE 32 - 24 blues - Frik
BULLE 24 - 14 blues - Bloubefoeterd
BULLE 36 - 35 blues - DarrinH
BULLE 36 - 27 blues - Las
BULLE 29 - 16 blues - BlousteBlou
BULLE 41 - 30 blues - CR
BULLE 21 - 19 blues - Bl@de Runner
BULLE 29 - 27 blues - Jou_Ma
BULLE 28 - 29 blues - LB
BULLE 26 - 20 blues - BBB08
BULLE 31 - 27 blues - BullsrBest
BULLE 32 - 18 blues - B1
BULLE 34 - 19 blues - Lekkerblou
BULLE 26 - 22 blues - Rissiepit
BULLE 35 - 28 blues - GreGorGy
BULLE 32 - 22 blues - Bluedog
BULLE 39 - 24 blues - hammer01
BULLE 40 - 35 blues - Zet
BULLE 24 - 21 blues - Sterreteken Bul
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, April 01, 2010 - 10:48
4. Ai Ai Ai....

Die mense darem: Voorblad van Die Beeld:

Morne bied sy dienste aan bafana as doelskieter..............

1 APRIL HOOR !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Ons Bulle word nie so maklik gevang nie !!!!!!!!!!!!
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Thursday, April 01, 2010 - 10:49
5. Bl@de Runner:

Op volgens nuus24.com gaan Steve Hofmyer optree saam met Julius Malema by 'n wêreld beker konsert en op news24.com beweer hulle dat die sing van volksliedere verban gaan word by die wêreldbeker...

Posted by Jou_Ma (Centurion) Thursday, April 01, 2010 - 11:16
6. More Bulle

Dit is darem nice om te sien dat ons soveel terugvoer kry van die manne oorsee met die artikels dit is regtig 'n aanduiding dat hulle wel na die blogs lees.

Sterkte manne vir Satrerdag dit gaan nie maklik wees nie maar ons weet julle kan dit doen
Posted by CC (Pretoria) Thursday, April 01, 2010 - 11:19
7. Tellings vir Saterdag:

BULLE 34 - 17 blues - Boel
BULLE 25 - 22 blues - Vaskophaker
BULLE 32 - 24 blues - Frik
BULLE 24 - 14 blues - Bloubefoeterd
BULLE 36 - 35 blues - DarrinH
BULLE 36 - 27 blues - Las
BULLE 29 - 16 blues - BlousteBlou
BULLE 41 - 30 blues - CR
BULLE 21 - 19 blues - Bl@de Runner
BULLE 29 - 27 blues - Jou_Ma
BULLE 28 - 29 blues - LB
BULLE 26 - 20 blues - BBB08
BULLE 31 - 27 blues - BullsrBest
BULLE 32 - 18 blues - B1
BULLE 34 - 19 blues - Lekkerblou
BULLE 26 - 22 blues - Rissiepit
BULLE 35 - 28 blues - GreGorGy
BULLE 32 - 22 blues - Bluedog
BULLE 39 - 24 blues - hammer01
BULLE 40 - 35 blues - Zet
BULLE 24 - 21 blues - Sterreteken Bul
BULLE 38 - 31 blues - CC
Posted by CC (Pretoria) Thursday, April 01, 2010 - 11:19
8. Ligblou Baron #10 vorige draad.
Die storie oor Mornè Steyn in Beeld is 'n goeie voorbeeld van 'n 1 April storie waaroor mens kan lag.
Joune oor Jimmy was swak smaak.
Mens maak net doodeenvoudig nie sulke sorrt grappies nie.
Punt.
Posted by Rifrug (Richardsbaai.) Thursday, April 01, 2010 - 11:43
9. Rugrif, ek stem.
Posted by hammer01 (Suid Gauteng) Thursday, April 01, 2010 - 12:29
10. Ag Rifrug en hammer01.....Jimmy en Ligblou kom al sedert 2007 saam.Hulle weet hoe om met mekaar te "SKERTS"??
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Thursday, April 01, 2010 - 12:43
11. TELLINGS VIR SATERDAG

BULLE 34 - 17 blues - Boel
BULLE 25 - 22 blues - Vaskophaker
BULLE 32 - 24 blues - Frik
BULLE 24 - 14 blues - Bloubefoeterd
BULLE 36 - 35 blues - DarrinH
BULLE 36 - 27 blues - Las
BULLE 29 - 16 blues - BlousteBlou
BULLE 41 - 30 blues - CR
BULLE 21 - 19 blues - Bl@de Runner
BULLE 29 - 27 blues - Jou_Ma
BULLE 28 - 29 blues - LB
BULLE 26 - 20 blues - BBB08
BULLE 31 - 27 blues - BullsrBest
BULLE 32 - 18 blues - B1
BULLE 34 - 19 blues - Lekkerblou
BULLE 26 - 22 blues - Rissiepit
BULLE 35 - 28 blues - GreGorGy
BULLE 32 - 22 blues - Bluedog
BULLE 39 - 24 blues - hammer01
BULLE 40 - 35 blues - Zet
BULLE 24 - 21 blues - Sterreteken Bul
BULLE 38 - 31 blues - CC
BULLE 20 - 27 blues - Bergbok
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Thursday, April 01, 2010 - 12:57
12. Bokberg,
eks self in 2006 gekaap en ontvoer. Swak smaak......
Posted by hammer01 (Suid Gauteng) Thursday, April 01, 2010 - 12:58
13. Nee ou ,ek het nie daarvan geweet nie...so dit is nie swak smaak nie??
Net bly jy het dit oorlewe!!!
Maar hoekom noem jy dit "swak smaak"???
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Thursday, April 01, 2010 - 13:08
14. Jimmy,onthou my telling tel nie!!
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Thursday, April 01, 2010 - 13:11
15. Nee jong..ons bly hier in Danville...en daai kospakkies is heerlik..
Ons skryf nie en lees nie ....maar ons weet hoe om te TOI TOI!!!
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Thursday, April 01, 2010 - 14:20
16. Sterkte vir julle Bulls >>>Die Blues is n ander maatjie om te klop!!
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Thursday, April 01, 2010 - 14:30
17. Tellings vir Saterdag.

BULLE 34 - 17 blues - Boel
BULLE 25 - 22 blues - Vaskophaker
BULLE 32 - 24 blues - Frik
BULLE 24 - 14 blues - Bloubefoeterd
BULLE 36 - 35 blues - DarrinH
BULLE 36 - 27 blues - Las
BULLE 29 - 16 blues - BlousteBlou
BULLE 41 - 30 blues - CR
BULLE 21 - 19 blues - Bl@de Runner
BULLE 29 - 27 blues - Jou_Ma
BULLE 28 - 29 blues - LB
BULLE 26 - 20 blues - BBB08
BULLE 31 - 27 blues - BullsrBest
BULLE 32 - 18 blues - B1
BULLE 34 - 19 blues - Lekkerblou
BULLE 26 - 22 blues - Rissiepit
BULLE 35 - 28 blues - GreGorGy
BULLE 32 - 22 blues - Bluedog
BULLE 39 - 24 blues - hammer01
BULLE 40 - 35 blues - Zet
BULLE 24 - 21 blues - Sterreteken Bul
BULLE 38 - 31 blues - CC
BULLE 38 - 18 blues - Rifrug
Posted by Rifrug (Richardsbaai.) Thursday, April 01, 2010 - 14:50
18. Tellings vir Saterdag

BULLE 34 - 17 blues - Boel
BULLE 25 - 22 blues - Vaskophaker
BULLE 32 - 24 blues - Frik
BULLE 24 - 14 blues - Bloubefoeterd
BULLE 36 - 35 blues - DarrinH
BULLE 36 - 27 blues - Las
BULLE 29 - 16 blues - BlousteBlou
BULLE 41 - 30 blues - CR
BULLE 21 - 19 blues - Bl@de Runner
BULLE 29 - 27 blues - Jou_Ma
BULLE 28 - 29 blues - LB
BULLE 26 - 20 blues - BBB08
BULLE 31 - 27 blues - BullsrBest
BULLE 32 - 18 blues - B1
BULLE 34 - 19 blues - Lekkerblou
BULLE 26 - 22 blues - Rissiepit
BULLE 35 - 28 blues - GreGorGy
BULLE 32 - 22 blues - Bluedog
BULLE 39 - 24 blues - hammer01
BULLE 40 - 35 blues - Zet
BULLE 24 - 21 blues - Sterreteken Bul
BULLE 38 - 31 blues - CC
BULLE 38 - 18 blues - Rifrug
BULLE 20 - 27 blues - bergbok
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Thursday, April 01, 2010 - 14:59
19. Hie Hie????
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Thursday, April 01, 2010 - 15:27
20. Ai wat sal die wereld wees as ons nie meer humor het nie.
LMGA LB. Ek ry more deur KLerskdorp, wou net begin planne maak om Jimmy te gaan besoek, toe ruik ek die rot!! Skerp!!

Sterkte BULLE!!!!!
Geseende Paastyd vir julle almal, ja vir jou ook Bergbok.
Posted by Bloumens Thursday, April 01, 2010 - 15:29
21. Dankie Bloumens....jy moet mooi ry as jy die naweek weggaan>>>>>
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Thursday, April 01, 2010 - 15:35
22. BULLE 34 - 17 blues - Boel
BULLE 25 - 22 blues - Vaskophaker
BULLE 32 - 24 blues - Frik
BULLE 24 - 14 blues - Bloubefoeterd
BULLE 36 - 35 blues - DarrinH
BULLE 36 - 27 blues - Las
BULLE 29 - 16 blues - BlousteBlou
BULLE 41 - 30 blues - CR
BULLE 21 - 19 blues - Bl@de Runner
BULLE 29 - 27 blues - Jou_Ma
BULLE 28 - 29 blues - LB
BULLE 26 - 20 blues - BBB08
BULLE 31 - 27 blues - BullsrBest
BULLE 32 - 18 blues - B1
BULLE 34 - 19 blues - Lekkerblou
BULLE 26 - 22 blues - Rissiepit
BULLE 35 - 28 blues - GreGorGy
BULLE 32 - 22 blues - Bluedog
BULLE 39 - 24 blues - hammer01
BULLE 40 - 35 blues - Zet
BULLE 24 - 21 blues - Sterreteken Bul
BULLE 38 - 31 blues - CC
BULLE 38 - 18 blues - Rifrug
BULLE 20 - 27 blues - bergbok
BULLE 35 - 21 blues - Bloubloed

Daar's altyd 'n eerste keer...
Posted by Bloubloed (Meyerton) Thursday, April 01, 2010 - 15:36
23. So n bek kort jam Rifrug !
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Thursday, April 01, 2010 - 15:43
24. Ja vuil Wit Strepe ....En hulle gaan dit nog maak ook!!
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Thursday, April 01, 2010 - 16:33
25. Tellings vir Saterdag:

BULLE 34 - 17 blues - Boel
BULLE 25 - 22 blues - Vaskophaker
BULLE 32 - 24 blues - Frik
BULLE 24 - 14 blues - Bloubefoeterd
BULLE 36 - 35 blues - DarrinH
BULLE 36 - 27 blues - Las
BULLE 29 - 16 blues - BlousteBlou
BULLE 41 - 30 blues - CR
BULLE 21 - 19 blues - Bl@de Runner
BULLE 29 - 27 blues - Jou_Ma
BULLE 28 - 29 blues - LB
BULLE 26 - 20 blues - BBB08
BULLE 31 - 27 blues - BullsrBest
BULLE 32 - 18 blues - B1
BULLE 34 - 19 blues - Lekkerblou
BULLE 26 - 22 blues - Rissiepit
BULLE 35 - 28 blues - GreGorGy
BULLE 32 - 22 blues - Bluedog
BULLE 39 - 24 blues - hammer01
BULLE 40 - 35 blues - Zet
BULLE 24 - 21 blues - Sterreteken Bul
BULLE 38 - 31 blues - CC
BULLE 38 - 18 blues - Rifrug
BULLE 20 - 27 blues - bergbok
BULLE 35 - 21 blues - Bloubloed
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, April 01, 2010 - 16:46
26. Tellings vir Saterdag:

BULLE 34 - 17 blues - Boel
BULLE 25 - 22 blues - Vaskophaker
BULLE 32 - 24 blues - Frik
BULLE 24 - 14 blues - Bloubefoeterd
BULLE 36 - 35 blues - DarrinH
BULLE 36 - 27 blues - Las
BULLE 29 - 16 blues - BlousteBlou
BULLE 41 - 30 blues - CR
BULLE 21 - 19 blues - Bl@de Runner
BULLE 29 - 27 blues - Jou_Ma
BULLE 28 - 29 blues - LB
BULLE 26 - 20 blues - BBB08
BULLE 31 - 27 blues - BullsrBest
BULLE 32 - 18 blues - B1
BULLE 34 - 19 blues - Lekkerblou
BULLE 26 - 22 blues - Rissiepit
BULLE 35 - 28 blues - GreGorGy
BULLE 32 - 22 blues - Bluedog
BULLE 39 - 24 blues - hammer01
BULLE 40 - 35 blues - Zet
BULLE 24 - 21 blues - Sterreteken Bul
BULLE 38 - 31 blues - CC
BULLE 38 - 18 blues - Rifrug
BULLE 20 - 27 blues - bergbok
BULLE 35 - 21 blues - Bloubloed
BULLE 32 - 26 blues - Noord-Transvaal
Posted by Noord-Transvaal (Pretoria) Thursday, April 01, 2010 - 18:15
27. Tellings vir Saterdag

BULLE 34 - 17 blues - Boel
BULLE 25 - 22 blues - Vaskophaker
BULLE 32 - 24 blues - Frik
BULLE 24 - 14 blues - Bloubefoeterd
BULLE 36 - 35 blues - DarrinH
BULLE 36 - 27 blues - Las
BULLE 29 - 16 blues - BlousteBlou
BULLE 41 - 30 blues - CR
BULLE 21 - 19 blues - Bl@de Runner
BULLE 29 - 27 blues - Jou_Ma
BULLE 28 - 29 blues - LB
BULLE 26 - 20 blues - BBB08
BULLE 31 - 27 blues - BullsrBest
BULLE 32 - 18 blues - B1
BULLE 34 - 19 blues - Lekkerblou
BULLE 26 - 22 blues - Rissiepit
BULLE 35 - 28 blues - GreGorGy
BULLE 32 - 22 blues - Bluedog
BULLE 39 - 24 blues - hammer01
BULLE 40 - 35 blues - Zet
BULLE 24 - 21 blues - Sterreteken Bul
BULLE 38 - 31 blues - CC
BULLE 38 - 18 blues - Rifrug
BULLE 20 - 27 blues - bergbok
BULLE 35 - 21 blues - Bloubloed
BULLE 32 - 26 blues - Noord-Transvaal


Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Thursday, April 01, 2010 - 20:26
28. Blade ek het jou gevang!!
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Thursday, April 01, 2010 - 20:45
Happy birthday to:
8 April - Ettienne Botha (Oorlede)
8 April - Dirk de Vos
9 April - Tjaart Coetzee
9 April - Kerneels Erasmus
9 April - Charles Rossouw
9 April - Bennie van Huyssteen
10 April- Rudi Röhrs
11 April - Piet Kruger
11 April - Johan Schoeman
11 April - Senithemba Zweni