You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Matfield admits Bulls not good enough on the day


Vodacom Bulls captain, Victor Matfield, admitted to being beaten by a better side on the day, following their 32-17 defeat against the Blues in Auckland on Saturday.

The Bulls will be back to fight another day though, he warned.

“We were beaten at the breakdown today. We also did not handle their physicality very well,” Maftield said of the loss, the first one the defending champions have suffered this year.

“We did not play well today. Credit to the Blues, who really gave it to us, but we lacked some spark today. I am not sure why we had a bad second week on tour. We will regroup and be strong again next week,” he said.

The Bulls were 16-11 down at the break and were still in with a chance with the score at 19-17, but two Stephen Brett penalties and a try by Joe Rokocoko snuffed out any possibility of the Bulls extending their 12-match Vodacom Super 14 winning streak.

Two yellow cards against second half-replacements, Pedrie Wannenburg and Flip van der Merwe, added to the Bulls woes.

The Bulls scored the first try of the match through Pierre Spies and were 8-6 up at the time, after Mornè Steyn and Brett traded penalties.

Brett then edged the Blues ahead with another penalty as the Bulls found referee Craig Joubert in an unforgiving mood at the breakdown.

Steyn’s first drop goal of the season had the Bulls up again, but poor play from the restart resulted in a try by Isaia Toeava. Brett’s conversion put his side up 16-11 at the break.

The second half started well for the Bulls with Steyn kicking a penalty.

He traded another with Brett, but some clumsy play by the Bulls after a quick throw-in at the lineout, allowed Joe Rokocoko to score and close the Bulls out of the game.

Scorers:

Blues 32 (16). Tries: Isaia Toeava, Jo Rokocoko. Conversions: Stephen Brett (2). Penalties: Brett (6).

Bulls 17 (11). Try: Pierre Spies. Penalties: Mornè Steyn (3). Drop goal: Steyn.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Soos die Bulle!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, April 04, 2010 - 16:03
2. My hart is seer oor die verloor, maar ons sal opstaan en die res van die toer gaan 'n sukses wees. Hierdie sal, die verloor ten spyt, nog dir Bulle se grootste jaar wees. Kom ons staan op, maak reg waar ons verbrou het, en staan agter ons span.
Ek kan nie meer wag om op te ruk Loftus toe vir die game teen die leeuttjies nie........
Posted by Boel (Mooinooi) Sunday, April 04, 2010 - 16:20
3. Dit was tyd dat die Bulle wakker word en besef dat hulle verdediging nie is soos ons hulle ken nie.

Die manne het die bal weg geskop en dan kon hulle nie die 1st tackles laat geld nie en so druk op hulle self geplaas.

Hopelik was die verloor die wake up call wat die manne nodig gehaad het om te fokus op die basics van die game wat hulle so goed is mee en die res van die toer vat en speel soos ons hulle ken.

GO BULLS!!!
Posted by Gerhard (Hillcrest, Durban) Sunday, April 04, 2010 - 17:11
4. ek weet die bulle gaan n ander span wees teen die chiefs,net snaaks nie 1 van blues is uitgewys vir hoog tackles nie.Gewoontlik moet iemand eers seer kry voor die refs reageer
Posted by Gaffel (pretoria) Sunday, April 04, 2010 - 18:53
5. Ons verdediging op die punte is nog die hele S14 verdag.
Van der Heever jaag die bal mooi maar as hy daar kom is hy soos 'n hond wat 'n kar jaag en dan vang en nie weet wat om te doen nie. Hy het by elke afskop goed ge-chase maar nie een keer die ou getackle nie.

Wynand Olivier het ook 'n afdag gehad. Dit het gelyk of hy bang was vir die Blue agterspelers.

As Dippenaar buitesenter gaan speel met Pretorius se besering is daar nog 'n ou wat nie kan tackle nie.

Ek hoop hulle speel eerder vir JL Potgieter binne en Wynand buite. Hulle kan gerus vir Jaco Japan ook 'n beurt gee op vleuel in vd Heever se plek.
Posted by Bomskok (Prince Albert) Monday, April 05, 2010 - 05:13
6. Yes die bulle het nie goed gespeel nie maar Graig Joubert het ook nie sy beste game geblaas nie. Hy het ons vir hoogvatte geblaas en selfs met 'n geelkaart gestraf maar die Blues met moord laat wegkom. Hulle het meestal ons ouens hoog getakel. Ook by die afbreek punte is ons meer gestraf as hulle. Almal dink ou Graig is 'n goeie skydsregter maar sy Sharks onderrok het lelik uitgehang.

Hou so aan Graig ............!

Hoopelik sien ons jou nie gou nie.
Posted by Bloubul van Pretoria (Pretoria) Monday, April 05, 2010 - 11:18
7. Well done Blues! Ons was geklop deur 'n beter span Saterdag. Hulle voorspelers het ons voorspelers ore aangesit en ons was nie gewapen vir dit nie. Darem weet ek my Bulls is 'n span wat nie sal le nie en ons gaan 'n baie sterker 'performance' sien hierdie naweek teen die Chiefs. Onthou net hulle het ook bie sterk voorspelers, so ons ouens gaan van die begin af moet wakker wees vir 'n groot 'onslaught', maar hierdie keer sal ons gereed wees daarvoor.
GO BULLE!
Posted by tjokkiebodenstein (London) Monday, April 05, 2010 - 12:03
8. die bUlle verdedig al beter, maar ons vat nie die man-teen man verdediging goed nie, in elk geval nie goed genoeg nie. Ons sal moet beter kontak vat, anders gaan ons weer verloor.

Hoop ons manne se lywe gaan dit hou. Het Vrydag gesien die Stormers begin ook maar sukkel met daardie kontkslae.

Ek hoop ook nie moegheid gaan ons tweede helfde vd Super 14 kelder nie. Fourie, Morne en Victor speel sonder ophou al verlede jaar, en die bulle se aspirasies om elke jaar beter te doen kan ook energietappend wees vir die spelers. Die einde van die jaar toere moet 'n jon Bokspan wees en die groot name moet bietjie ruskans kry. Hoop nie dit tel teen ons Bulle vanjaar nie.
Posted by mossel (Hout Bay) Monday, April 05, 2010 - 15:14
9. Wat het Hougaard besiel om die bal vinnig in te gooi. Ons lynstaan en op ons doelllyn. Dit het ons die wedstryd gekos.
Posted by Bluedog (Cape town) Monday, April 05, 2010 - 16:13
Happy birthday to:
8 April - Ettienne Botha (Oorlede)
8 April - Dirk de Vos
9 April - Tjaart Coetzee
9 April - Kerneels Erasmus
9 April - Charles Rossouw
9 April - Bennie van Huyssteen
10 April- Rudi Röhrs
11 April - Piet Kruger
11 April - Johan Schoeman
11 April - Senithemba Zweni