You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Taupo ideal retreat for Vodacom Bulls to lick their wounds


The Wharakei resort near Taupo has proved to be the ideal resort for the Vodacom Bulls to lick their wounds, writes team doctor, Org Strauss, in his tour diary

Hi there all,

Hope everybody enjoyed the Easter Weekend. It is spend pretty much the same over here in New Zealand, with a lot of people taking a break and the roads very busy.

The match on Saturday was very disappointing to all of us. We felt that we had chances and could have had more control of the game, had we not made so many errors at critical times. There are a lot of aspects that we can be better though. Despite the disappointment of the result, the spirit in the camp is still very high and the loss has motivated all to win the remaining two matches on tour.

We left Auckland very early on Sunday morning to Wharakei Resort near Taupo, east of Hamilton where we play the Chiefs on Friday.

Here are lots of activities to do to relax and a bunch of guys went for a round of golf on Sunday afternoon.

Victor and Pedrie continued their good form by again beating Fourie and Danie. In other matches, Johann van Graan and Mornè Steyn was too good for Jaco Engels and Wynand Olivier, while Jaco van der Westhuyzen and Jaco Pretorius lost to Pierre Spies and Werner Kruger. Pierre played his best round of golf ever.

In another match I teamed up with Pieter Rossouw to beat Wynie Strydom and Vlok Cilliers.

More serious golf will be played on Wednesday, when we have the day off.

Monday was back to serious business, with a very good defensive session, where the boys battled to contain themselves at all times.

The evening we had a team braai and there was a lot of steak and chops eaten!

Best wishes for the week,

Greetings, Org.





Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Ek wonder of ek die enigste een is wat voel hulle kan die golf speel maar vir n ekstra oefening verruil hierdie week. Weet nie wat verander het in my uitkyk vanaf laas week tot hierdie week nie. Mag dalk die telling van Saterdag se wedstryd wees...
Posted by Shannow Monday, April 05, 2010 - 16:19
2. Steak,chops en golf sal nie games wen nie. Die bulle sal hard moet werk aan hul verdediging en dissipline. Hulle kan ernstig golf speel na die seisoen. Ons laaste 4 wedstryde was alles behalwe bevredigend. Dit was swak. Dankie vir die goeie begin want daardie bonuspunte hou ons bo aan die punteleer. Hoe lank gaan dit hou. Soos dinge nou gaan kan ons terugsak na omtrent 4de plek voor die toer om is. Ruk julle reg, Ons weet julle kan beter speel.
Posted by Bluedog (Cape town) Monday, April 05, 2010 - 16:20
3. Daar is 'n optimale verhouding van oefen tot rus. As daar te veel geoefen word met te min rus sal prestasie metterrtyd verminder.
Posted by Stapper (Pretoria) Monday, April 05, 2010 - 16:46
4. Voel saam met Shannow en Bluedog.
Maar onthou dit was Sondag wat hulle gholf gespeel het, Maandag het hulle geoefen.
Hou duime vas vir die naweek, WEET hulle gaan die ding doen, verdedig net beter.
Posted by Rifrug (Richardsbaai.) Monday, April 05, 2010 - 19:32
5. Ek dink nie ons moet bekommerd wees dat die manne te veel golf speel nie. Onthou net dat ons vorige jare nooit inside stories gehoor het oor die toer nie. Miskien is Org se doel juis net om die ondersteuners bietjie oor die innerlike dinamika van die span in te lig en nie soseer op die oefenprogram nie. Maar ek dink hy kan dalk so bietjie oor die oefeninge ook vertel. Verlede week het dit aper geklink of die ouens meesal laat geslaap het en bitter min voorberei het. 'n video sessie gehad het en baie kaart gespeel het. As ons dan verloor gaan mense reageer op wat hulle gelees het.



Posted by mossel (Hout Bay) Monday, April 05, 2010 - 22:16
6. My aanmerking hierbo oor minder golf en meer oefen was deels tong in die kies.

Ek verstaan dat die manne waarskynlik meer sielkundige as fisiese versterking nodig het terwyl hulle op toer is. En ek vertrou die afrigters weet wat die regte balans is in hierdie verband.

My teleurstelling laas week was trouens eerder die feit dat die afrigtingspan heeltemal die verkeerde taktiek gekies het vir die Blues wedstryd, en vir die eerste keer klaarblyklik afgewyk het van hulle suskses resep wat rondom balbesit gebou is.

Deur in die Blues se keelgatte af te skop vir 80 minutelank het ons die Rokokoko's en kie 'n magdom van geleenthede gegee om teenanvalle te loods. Met die wete dat ons verdediging maar wankelrig is in die eerste plek, was dit 'n fatale strategiese mis-kalkulasie (as daar so 'n Afrikaanse woord is).

So dalk moet die spelers maar meer rus, en moet die afrigters eerder bietjie gaan dinkskrum oefening doen om te sorg dat hulle nie weer sulke "embaraserende" (om 'n Anglisisme te gebruik) strategiese blapse begaan nie.

Hou die bal man. My magtig.

Go Bulle!
Posted by Shannow Monday, April 05, 2010 - 23:14
7. Ek stem saam met Shannow, ons Bulle het 'n bietjie te veel geskop in die wedstryd en belangrike gesit weggegee. Ek kon dit hier in amerika sien.... Fourie de Preez was die groot sondebok. 'n Goeie skop is een wat jy terug kan wen....
Maar wat my bekommerd gemaak het, was dat ons voorspelers nie veel kon uitrig met dryf bewegings van 'n lynstaan af nie. Dit was en is hopelik nog een van ons groot wapens.
Die Chiefs gaan 'n moeilike wedstyd wees vir ons. Hulle gaan verlede jaar se finaal goed onthou. Ek voorspel 'n ander storie die naweek....

Kom Bulle!
Posted by Captain America (Hermosa Beach, California) Tuesday, April 06, 2010 - 02:12
8. Ek kon nie die game sien nie maar ek gaan raai, arme WO het weer die heel game kop gestamp, Spies kon weer nie n bal uit die lug raak vang, FdP was weer die stadigste 9 en het die hele span onder druk gesit, ZK was so voorspelaar soos net hy kan wees. Dit was al die laaste 2 games duidelik dat ons nie verdien om bo aan die log te wees. Dit is tyd dat die ouens begin rugby speel en nie wag vir die volgende ou om iets te doen.
Posted by BB1 (Piet Retief) Tuesday, April 06, 2010 - 07:11
9. Dagse
Ek en my vrou gaan Vrydagaand die wedstryd kyk in Hamilton, en gaan al more Taupo toe vir n paar dae, so as enige een van die manne hierna kyk sal ek graag wil weet of dit moontlik is om dalk n paar fotos en handtekieninge te kry. Ek sal n reply opreg waardeur.

Mario
Posted by mdkearn (auckland) Tuesday, April 06, 2010 - 07:13
10. Soos ek verstaan is die maklikste manier om handtekeninge ens te kry is om oefeninge by te woon.
Posted by Stapper (Pretoria) Tuesday, April 06, 2010 - 08:34
11. Ek hoop, as die weer dit toelaat, dat die Bulle lekker aanvallend gaan speel. Kry net weer die ouens om te lyk of hulle dit geniet. Ons behoort die Chiefs maklik te wen.
Die wedstryd teen die Reds kan weer baie vas gespeel word, anders gaan Cooper en kie baljaar.
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Tuesday, April 06, 2010 - 08:52
12. Die maklikste manier om handtekening te kry is om n Stormers trui en sake geld aan te bied..... lol

Posted by blouBoerseun (Hou by die BLOU) Tuesday, April 06, 2010 - 08:59
13. Ouens............

Die bulle het n af naweek gehad.... ons almal wens dat hulle elke game wen maaaaar ons weet dat dit nie die geval sou wees nie...

Mens het soms so n game in die groep fase nodig om net vir jou al jou swak plekke uit te wys.... hulle kon agter kom dat dinge nie reg is nie....

Ons het vir Bakkies BAIE gemis Saterdag... in sulke harde game is hy die man wat gewoonlik n yster is voor.....

Kom ons vat die verloor op die ken.... ons weet volgende game sal dit beter gaan...

DAM HET DIE STORMERS VERLOOR.... anders was hulle heel week in ons oor... lol

Posted by blouBoerseun (Hou by die BLOU) Tuesday, April 06, 2010 - 09:05
14. Die verloor kom al vir twee weke aan.Ek is nie negatief nie.Net realisties.Dit is tyd om Jaco V/D West n kans te gee in die beginspan.Al is dit op 15,14,13,11 .Hy gaan by tye droogmaak,maar kan iets spark.Ons is besig om te voorspelbaar te raak.Wynand crash ball of ZK hoe skop of Fourie of Steyn skop net veldaf.

Hoe skoppe het in die verlede vir ons gewerk want Habana en Ngungane is briljant onder die hoe bal en om besit terug te wen.Ek se dit weer baie mense sal nie saamstem nie,maar Van Den Heever het geen hart op defence nie.Die maak die spelers in sy binne en buitekant onseker,want hulle weet nie of hy sy man kan vat nie.

Gee Heini ook n kans op nege.Fourie maak te stadig skoon.Miskien kort hy n ruskans.Ek se weer ek glo ons kan ons titel verdedig,maar sal n bietjie meer flexible moet raak.
Posted by Lekkerblou (Durbanville) Tuesday, April 06, 2010 - 09:20
15. Ons is almal teleurgesteld met Saterdag se verloor. Kan iemand asseblief veduidelik waarom, wanneer ons hoe balle lanseer, ons hulle so ver skop, skop bietjie korter maar hoer.Dit was weer Saterdag duidelik dat ons het net nie die manne om " first time tackling" uit te voer nie. Persoonlik soek ek vir die destydse "crash tackler "ala Ryk van Schoor. Jy kan 'n speler "crash tackle" sonder om hom hoog te vat. As 'n speler eers sand geproe het is hy huiwerig om weer an die bal te vat.
Posted by Thurlow (Pretoria) Tuesday, April 06, 2010 - 12:35
16. BB1 (Piet Retief) , jys nie reg nie. Ek stel voor jy maak 'n plan om na beeldmateriaal van die wedstryd te kyk voordat jy uitsprake maak soos hier op hierdie blog. Die feit is dat dit eintlik 'n baie beter game was as wat die telling aandui - 80 minute se vinnige, harde rugby - en ek voel dat die telling die Blues vlei, alhoewel ek in dieselfde asem wil sê dat die Bulls darem ook nie verdien het om te wen nie. ZK het eintlik 'n goeie wedstryd gehad en ek voel ook dat jy die ander 2 manne erg te na kom! Gaan kyk bietjie na die stats but ruggstats.co.za.
Posted by BlousteBlou (Centurion) Tuesday, April 06, 2010 - 13:21
Happy birthday to:
8 April - Ettienne Botha (Oorlede)
8 April - Dirk de Vos
9 April - Tjaart Coetzee
9 April - Kerneels Erasmus
9 April - Charles Rossouw
9 April - Bennie van Huyssteen
10 April- Rudi Röhrs
11 April - Piet Kruger
11 April - Johan Schoeman
11 April - Senithemba Zweni