You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Vodacom Bulls focus on attack for Chiefs clash


Hi there all,

We had a very productive Tuesday at the Wharakei Resort in Taupo. Almost all of the sore bodies from the weekend has recovered and we hade a very good training session.

The big focus point during training was on attack and not even a typical rainy and cold day in New Zealand could dampen the spirits or the intensity of the session.

The guys had a good gym session in the morning, followed by two video sessions in which the Chiefs were dissected and various technical issues were discussed.

The big secret of a tour like this in Super 14 is to get that fine line between training sessions and relaxation. You have to make sure that players have enough time to recover after games, but also get the necessary rest. Social activities play an important role in this regard as it keep up the emotional sharpness of the players and keep the mentally fresh.

The coaching team work very hard behind the scene to analyze the opponents for the upcoming match and to work out a specific game plan for that opponent.

Francois Hougaard and Jaco van der Westhuizen had their birthdays today and we all used the opportunity to share in their joy.

All in all, I think this was our best Tuesday on tour so far and with the players all keen to play on Friday, it will be a nice challenge for us.

In the evening, the players all had massages to get rid of muscle spasms and stiff backs.

Wednesday will be a rest day and some of the players will head to the golf course, while others will go to a nearby quad bike venue.

Take care, Org



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. EERSTE !!!!
Posted by Frik (Boksburg) Tuesday, April 06, 2010 - 17:18
2. Ek lees nou die artikel op supersport waarin hulle die week se s14 span kies, en dan 'n SA span kies!

What 'n joke!!!

Try it for entertainment!! hahahahahaha!!!
Posted by Frik (Boksburg) Tuesday, April 06, 2010 - 17:19
3. Dankie vir die inligting Org

Bulle ek se WEER, Gaan en GENIET die game. Doen julle beste en fokus op dit wat julle KAN beheer. Moenie julle self onder druk plaas nie. Ons weet julle doen julle beste.

STERKTE vir Vrydag en maak ons trots!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Tuesday, April 06, 2010 - 18:08
4. Dankie Org.

Ons is trots op ons manne, en kan nie wag dat hulle die Chiefs Vrydag die onderspit laat delf nie.

Sterkte daar in die vreemde en moenie stop met die daaglikse berigte nie. Ons tel die ure af tussen elke brokkie nuus.
Posted by Shannow Tuesday, April 06, 2010 - 21:46
5. Post 26 op die vorige draad: Frik, TDM staan vir “Total Distance from Margin”. In kort beteken dit dat wanneer ‘n blogger ‘n punteverskil tussen die Bulle en hul opponente voorspel word daardie voorspelling aan die einde van die wedstryd vergelyk met die uiteindelike punteverskil tussen die spanne. Gestel ‘n blogger voorspel dat die Bulle die Chiefs met 5 punte gaan klop maar inderwaarheid wen die Bulle met 30 punte, beteken dit dat sy puntevoorspelling met betrekking tot die uiteindelike punteverskil met 25 punte uit is. Elke week word hierdie TDM dan bymekaar getel en is die blogger met die minste punte teen sy naam aan die einde van die kompetisie die wenner.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Tuesday, April 06, 2010 - 21:55
6. Ons will glo nou konsentreer op attack. Eerstens kan jy nie attack as jy nie die bal het nie. So wat maak ons, ons skop die bal vir die teenstaanders so dat hulle kan aanval en ons kan nie verdedig nie. Dit is nogal n goeie plan as jy nie will wen nie. Hou die bal as jy dit het en laat die teenstaanders verdedig sal ek se. Speel vir Jaco v d W op vleuel in v d heever se plek want hy is pateties en J L Potgieter 12 en Wynand Olivier 13.
Dit klink alles miskien lelik maar die bootskap is WORD nou WAKKER anders gaan die beker nie terug kom Lotus toe nie!
Posted by Bull perd (Johannesburg) Tuesday, April 06, 2010 - 23:36
7. Vriende, die pryse vir die TDM kompetisie is 'n paar bokse pasteie...
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Wednesday, April 07, 2010 - 02:30
8. Jimmy, Post 5 - daar is 130 spelers in Blou Bul Bloggers, jy verwys na die eerste 39 met 'n hele paar tussen-in uitgelaat. Verduidelik asseblief, mis ek iets?
Posted by Bullorrie (Toamasina) Wednesday, April 07, 2010 - 07:03
9. Tellings vir Vrydag:

BULLE 31 - 17 chiefs - Bulls r best
BULLE 22 - 13 chiefs - Sharko
BULLE 25 - 23 chiefs - LB
BULLE 36 - 28 chiefs - FaanFaan
BULLE 24 - 21 chiefs - Bl@de Runner
BULLE 35 - 28 chiefs - Frik
BULLE 24 - 19 chiefs - Bloumens
BULLE 38 - 23 chiefs - Boel
BULLE 32 - 14 chiefs - BlousteBlou
BULLE 29 - 25 chiefs - hammer01
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, April 07, 2010 - 07:35
10. Post 8: Bullorie, jy praat nou van die Superbtu lys? (terloops, daar is nou 131!)
Jimmy se tabel is gebaseer op die tellings soos in post 9; niks met Superbru te doen nie. Dit is ook hoekom ons so "presies" is oor die formaat is. In elk geval baie mense is maar sku om hulle blogname op Superbru te gebruik; so, hulle kan glad nie in verband gebring word met Jimmy se tabel nie.
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, April 07, 2010 - 08:04
11. Tellings vir Vrydag:

BULLE 31 - 17 chiefs - Bulls r best
BULLE 22 - 13 chiefs - Sharko
BULLE 25 - 23 chiefs - LB
BULLE 36 - 28 chiefs - FaanFaan
BULLE 24 - 21 chiefs - Bl@de Runner
BULLE 35 - 28 chiefs - Frik
BULLE 24 - 19 chiefs - Bloumens
BULLE 38 - 23 chiefs - Boel
BULLE 32 - 14 chiefs - BlousteBlou
BULLE 29 - 25 chiefs - hammer01
BULLE 35 - 25 chiefs - CC
Posted by CC (Pretoria) Wednesday, April 07, 2010 - 08:08
12. Halo die Blou,

As ons dieselfde tipe rugby game soos teen die Blues gaan speel wag daar n pakslae op ons.As hulle nou aan die aanval gewerk het beteken dit dat hulle minder gaan skop???want ons het nou 5 skoppers agter,FD,MS,WO,G.V.D EN ZK,elkeen van hulle het teen die Blues die skoen ingele.Dit is nog net die vaste 5 wat ook moet begin skop,met VM wat alreeds so skop of twee al probeer het.

Hoop julle almal het n wonderlike dag!!!!
Posted by Blou Dino (Witbank) Wednesday, April 07, 2010 - 08:09
13. ek hoor die leeus is ernstig agter flip vdmerwe en jaco vd westhuizen aan
ek hoop die bulle veg vir hulle, hulle moet baie meer speelkans kry anders sal hulle wil waai.Ek kry die gevoel dat die soweto game as ons die finaal haal die manne bietjie negatief maak die intensiteit van laas jaar is nie daar nie.hulle moet dit miskien juis as motivering gebruik 1 gewen in durban een in PRETORIA een in soweto wat n span sal ooit weer so iets kan vermag
Posted by bulperd (kimberley) Wednesday, April 07, 2010 - 08:22
14. BULLE 31 - 17 chiefs - Bulls r best
BULLE 22 - 13 chiefs - Sharko
BULLE 25 - 23 chiefs - LB
BULLE 36 - 28 chiefs - FaanFaan
BULLE 24 - 21 chiefs - Bl@de Runner
BULLE 35 - 28 chiefs - Frik
BULLE 24 - 19 chiefs - Bloumens
BULLE 38 - 23 chiefs - Boel
BULLE 32 - 14 chiefs - BlousteBlou
BULLE 29 - 25 chiefs - hammer01
BULLE 35 - 25 chiefs - CC
BULLE 23 - 18 Chiefs - Willebul :-)
Posted by Willebul (Pretoria) Wednesday, April 07, 2010 - 08:27
15.
Tellings vir Vrydag:

BULLE 31 - 17 chiefs - Bulls r best
BULLE 22 - 13 chiefs - Sharko
BULLE 25 - 23 chiefs - LB
BULLE 36 - 28 chiefs - FaanFaan
BULLE 24 - 21 chiefs - Bl@de Runner
BULLE 35 - 28 chiefs - Frik
BULLE 24 - 19 chiefs - Bloumens
BULLE 38 - 23 chiefs - Boel
BULLE 32 - 14 chiefs - BlousteBlou
BULLE 29 - 25 chiefs - hammer01
BULLE 35 - 25 chiefs - CC
BULLE 29 - 20 chiefs - BBB08
Posted by Bluebullsbabe08 (Cape Town) Wednesday, April 07, 2010 - 08:28
16. bulperd.jaco is 32. ek glo nie hy gaan nog baie jare speel nie.flip gaan cc speel en van volgende jaar af is hy en juandre die slotte.
Posted by baby bull (garsfontein) Wednesday, April 07, 2010 - 08:59
17. baby bull jy dink presies soos ek het dit al lankal sien kom.v/d heever en hougaard gaan nog lank vir ons en die bokke speel so in die blou kraal is daar n blou bok kombinasie vir lank
Posted by mon17lcd (cape town) Wednesday, April 07, 2010 - 09:17
18. 17-mon, net dat hougaard volgende jaar skrummie gaan speel.heinie is ook al 31.die volgende generasie is spelers soos; hougaard, vd heever, dippenaar, flip, juandre kruger,wat van junie af terug is.die senior spelers sal versker n leemte laat want hul is wereldklas spelers, maar daar is lig in die tonnel.
go bulle, wen die naweek die chiefs goed.
Posted by baby bull (garsfontein) Wednesday, April 07, 2010 - 09:38
19. Tellings vir Vrydag:

BULLE 31 - 17 chiefs - Bulls r best
BULLE 22 - 13 chiefs - Sharko
BULLE 25 - 23 chiefs - LB
BULLE 36 - 28 chiefs - FaanFaan
BULLE 24 - 21 chiefs - Bl@de Runner
BULLE 35 - 28 chiefs - Frik
BULLE 24 - 19 chiefs - Bloumens
BULLE 38 - 23 chiefs - Boel
BULLE 32 - 14 chiefs - BlousteBlou
BULLE 29 - 25 chiefs - hammer01
BULLE 35 - 25 chiefs - CC
BULLE 29 - 20 chiefs - BBB08
BULLE 25 - 18 chiefs - Zet
Posted by zet (Pretoria) Wednesday, April 07, 2010 - 10:20
20. Tellings vir Vrydag:

BULLE 31 - 17 chiefs - Bulls r best
BULLE 22 - 13 chiefs - Sharko
BULLE 25 - 23 chiefs - LB
BULLE 36 - 28 chiefs - FaanFaan
BULLE 24 - 21 chiefs - Bl@de Runner
BULLE 35 - 28 chiefs - Frik
BULLE 24 - 19 chiefs - Bloumens
BULLE 38 - 23 chiefs - Boel
BULLE 32 - 14 chiefs - BlousteBlou
BULLE 29 - 25 chiefs - hammer01
BULLE 35 - 25 chiefs - CC
BULLE 23 - 18 chiefs - Williebul
BULLE 29 - 20 chiefs - BBB08
BULLE 25 - 18 chiefs - Zet
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, April 07, 2010 - 10:38
21. Flip het wel na die Bulle gekom met 'n een jaar kontrak. Daardie konrak is lankal vervang met 'n nuwe. Sover ek kan onthou is Flip nou tot Okt 2012 gekantrakteer.

Wat ek graag wil weet wat het by die Cheetahs met Flip verkeerd gegaan.
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, April 07, 2010 - 10:39
22. Tellings vir Vrydag:

BULLE 31 - 17 chiefs - Bulls r best
BULLE 22 - 13 chiefs - Sharko
BULLE 25 - 23 chiefs - LB
BULLE 36 - 28 chiefs - FaanFaan
BULLE 24 - 21 chiefs - Bl@de Runner
BULLE 35 - 28 chiefs - Frik
BULLE 24 - 19 chiefs - Bloumens
BULLE 38 - 23 chiefs - Boel
BULLE 32 - 14 chiefs - BlousteBlou
BULLE 29 - 25 chiefs - hammer01
BULLE 35 - 25 chiefs - CC
BULLE 23 - 18 chiefs - Williebul
BULLE 29 - 20 chiefs - BBB08
BULLE 25 - 18 chiefs - Zet
BULLE 28 - 20 chiefs - Bulzak
Posted by Bulzak (Kempton Park) Wednesday, April 07, 2010 - 11:36
23. dink aan my ek het Vrydag oggend 'n belangrike vergadering in die midde van Jhb en gaan die game mis
Posted by Bulzak (Kempton Park) Wednesday, April 07, 2010 - 11:37
24. Tellings vir Vrydag:

BULLE 31 - 17 chiefs - Bulls r best
BULLE 22 - 13 chiefs - Sharko
BULLE 25 - 23 chiefs - LB
BULLE 36 - 28 chiefs - FaanFaan
BULLE 24 - 21 chiefs - Bl@de Runner
BULLE 35 - 28 chiefs - Frik
BULLE 24 - 19 chiefs - Bloumens
BULLE 38 - 23 chiefs - Boel
BULLE 32 - 14 chiefs - BlousteBlou
BULLE 29 - 25 chiefs - hammer01
BULLE 35 - 25 chiefs - CC
BULLE 23 - 18 chiefs - Williebul
BULLE 29 - 20 chiefs - BBB08
BULLE 25 - 18 chiefs - Zet
BULLE 28 - 20 chiefs - Bulzak
BULLE 28 - 17chiefs - ALS BLOU
Posted by ALS BLOU (Vanderbijlpark) Wednesday, April 07, 2010 - 11:43
25. Tellings vir Vrydag:

BULLE 31 - 17 chiefs - Bulls r best
BULLE 22 - 13 chiefs - Sharko
BULLE 25 - 23 chiefs - LB
BULLE 36 - 28 chiefs - FaanFaan
BULLE 24 - 21 chiefs - Bl@de Runner
BULLE 35 - 28 chiefs - Frik
BULLE 24 - 19 chiefs - Bloumens
BULLE 38 - 23 chiefs - Boel
BULLE 32 - 14 chiefs - BlousteBlou
BULLE 29 - 25 chiefs - hammer01
BULLE 35 - 25 chiefs - CC
BULLE 23 - 18 chiefs - Williebul
BULLE 29 - 20 chiefs - BBB08
BULLE 25 - 18 chiefs - Zet
BULLE 28 - 20 chiefs - Bulzak
BULLE 28 - 17 chiefs - ALS BLOU
BULLE 36 - 33 chiefs - CR
Posted by koedu (Brits) Wednesday, April 07, 2010 - 11:55
26. hi blou mense
weet julle dus darem lekker om biltong in n viswereld te eet en n bul in die kaap te wees.
Posted by mon17lcd (cape town) Wednesday, April 07, 2010 - 12:23
27. What happened to us on Saturday? I thought that our blue boys looked very tired and lethargic. The Chiefs are going to come out with everything they've got this week to avenge their Super 14 final loss. Come on Bulle you don't need Loftus behind you - we are all there anyway glued to our TV's. You can do it - with the bonus point win !! GO BULLS
Posted by Bulls r best (Johannesburg) Wednesday, April 07, 2010 - 13:13
28. hallo almal, ek dink ons moet eers leer verdedig voor ons ,ons toespits op aanval, het nie sat se game gesien ,maar hoor ons het 20 plus duikslae gemis , kan nie so wen, hoop dat die pakslae weer die bulle gemotifeer het om rugby te speel, wag vir vrydag!!!!!!!!!!!
Posted by phillip (STRAND) Wednesday, April 07, 2010 - 13:26
29. A great offence is also a good defence.
Hou die bal in die hande en speel hulle pap. As die Chiefs bitter min bal besit kan handhaaf gaan die Bulle min hoef te verdedig.
Posted by unbeata"BULL" (Choker Hunter) Wednesday, April 07, 2010 - 13:45
30. ja phillip, as die bulle minder besit wegskop, hoef hul minder te verdedig.in die eerste wedstryde het hul besit gehou en met die bal gespeel en dit het gewerk. ek weet nie hoekom hul nou weer terug gaan na besit wegskop nie met laas jaar se iterpretasie van die reels het dit gewerk maar soos die refs nou blaas glo ek moet jy besit hou want jy kannie so maklik omgekeerde besit kry nie.ons hoop maar hul hou die bal in die hand die naweek. ons het tog goeie bal draers en genoeg spoed agter. wen net die chiefs.
Posted by baby bull (garsfontein) Wednesday, April 07, 2010 - 13:50
31. 29 stem choker, hou die bal weg van die chiefs af dan sal ons wen.
Posted by baby bull (garsfontein) Wednesday, April 07, 2010 - 13:51
32. Baby Bull.

Soos jy sê daar... dit het in die begin gewerk vir ons... hoekom dit nou verander? Die laaste paar "swak" wedstryde is balbesit herhaaldelik weg geskop. Wat het dit vir ons in die sak gebring???
Posted by unbeata"BULL" (Choker Hunter) Wednesday, April 07, 2010 - 13:56
33. # 21 Stapper, Naka Drotske het op 'n stadium genoem dat Flip nie regtig die beweeglike bou van moderne slotte het nie.
Posted by mossel (Hout Bay) Wednesday, April 07, 2010 - 14:07
34. UB, hartseer en verdriet.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Wednesday, April 07, 2010 - 14:09
35. Jimmy

PRESIES!!!
Posted by unbeata"BULL" (Choker Hunter) Wednesday, April 07, 2010 - 14:10
36. As mens na die bulle se spel kurwe kyk in die laaste paar wedstryde, het ek verwag dat hulle al teen die Force sou verloor. Maar glo my tensy hulle hul koppe reg kry en een of ander wonderwerk gebeur in die week gaan ons Bulle weer verneder van die veld af stap Vrydag.
Posted by unbeata"BULL" (Choker Hunter) Wednesday, April 07, 2010 - 14:13
37. unbeata.kom ons hoop ma hul gaan terug na wat werk, anders gaan dit n lang vrydagoggend wees.
mossel, met groot respek aan naka, as ek so na sy prestasies kyk sal ek my nie te veel steur aan sy uitsprake nie.ek dink flip en juandre kruger wat terugkom kan n baie goeie kombinasie wees, selfs in die die klas van victor en bakkies oor tyd.flip op 4 en juandre die meer atletiese een wat goed met die bal kan hardloop en baie spoed het.dit gaan nie net oor individue nie maar uitsluitlik oor kombinasies.ek is nie bekommerd oor genoemde 2 jong slotte nie.
Posted by baby bull (garsfontein) Wednesday, April 07, 2010 - 14:15
38. Middag Bulle

Ek sien almal praat van die exodus van spelers na die world cup. As mens hier kyk met Flip en Juandre en nog Stenkamp wat van die sharks af terug kom, en Hougaard, Dippenaar (moet net nog leer hard verdedigl) ens. dink ek die mense wat dink die bulle gaan swak raak het probleme wat wag.

Laas week was nie lekker nie maar dalk 'n goeie ding, hopelik sien die bulle dat hulle nie net gaan wen as hulle net opdaag vir 'n wedstryd nie. Ons het nog 'n paar moelike wedstryde Sharks en Stormers wanneer gaan die manne bietjie rus sodat van hulle weer honger kan raak.
Posted by CC (Pretoria) Wednesday, April 07, 2010 - 14:17
39. Middag Blou mense
CC ek voel ook daar kan `n paar manne gerus word. Bees Roux en Flip kan `n slag begin. So ook Hougaard op 9, JvdW op vleuel of heelagter. JLP op 10 of 12. Soos Morne die laaste 2 games gespeel het kan JL netsowel nr 10 speel vir `n game. Dit maak die manne dalk net weer honger.
Posted by Bloumens Wednesday, April 07, 2010 - 15:35
40. Nou verstaan ek julle nie, julle is ongelukkig as die bulle verloor, maar julle wil die manne laat rus....? Ons moet op die toer die sterkste moontlike span kies, ek is seker ouens sal gerus word teen die Leeus op Loftus. Ons praat nie oor Saterdag nie, dit is verby....dit was nie lekker nie en ons almal het geweet dat ons een of ander tyd moet verloor. (Hulle is immers ook net mense) Wel, nou is dit verby... Moenie nou al so negatief wees en klaar praat van verloor nie..... Ek glo ons gaan Vrydag 'n ander Bul span sien.

Go die Blou
Posted by Bulletjies Bo (Pretoria) Wednesday, April 07, 2010 - 16:34
41. post 10.... Ek is verseker nie skaam of skrikkerig om my blognaam op Superbru te sit nie.......gaan kyk by Global & Bloubul Bloggers.....kyk waar lê ek, ek is trots om Bulletjies Bo te wees!!
Posted by Bulletjies Bo (Pretoria) Wednesday, April 07, 2010 - 16:37
42. Hi daar aan al die Bloubul-vrinne
Ek glo ons moet net sover moontlik bal in die hand hou (dus nie besit wegskop nie) en die kanse sal kom. Kan iemand tog asb laat weet hoe laat Vr.dagoggend speel die Bulle? Groete.
Posted by Blouham (Bloemfontein) Wednesday, April 07, 2010 - 20:27
43. Afskoptyd is Vrydag, 09:35
Posted by tjokkiebodenstein (London) Wednesday, April 07, 2010 - 21:32
Happy birthday to:
8 April - Ettienne Botha (Oorlede)
8 April - Dirk de Vos
9 April - Tjaart Coetzee
9 April - Kerneels Erasmus
9 April - Charles Rossouw
9 April - Bennie van Huyssteen
10 April- Rudi Röhrs
11 April - Piet Kruger
11 April - Johan Schoeman
11 April - Senithemba Zweni