You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Ndungane back for Vodacom Blue Bulls trip to Windhoek


Springbok winger, Akona Ndungane, will make his highly anticipated return to first class rugby on Saturday after being included in the Vodacom Blue Bulls side that will travel to Windhoek to face Namibia’s Welwitchias in a Vodacom Cup match.

After playing in all the Vodacom Super 14 matches for the Bulls last season, Ndungane broke his leg in September during the Absa Currie Cup and was out of action since.

With his well planned rehabilitation now completed, the 29 year old wing is raring to go.

“I had to be patient to make sure that I am fully recovered, but now I am quite excited to play again,” Ndungane said. The Vodacom Blue Bulls are the only undefeated side in the competition and will be looking to extend their winning streak to six.

The team is: Tiger Mangweni, Sello Mametsa, Deon Helberg, Stefan Watermeyer, Akona Ndungane, Francois Brummer, Ruan Snyman, Gerrit- Jan Van Velze (c), Devin Oosthuizen, Okkie Kruger, Cornell Hess, Bêrend Botha, Rossouw de Klerk, Chiliboy Ralepelle, Dean Greyling.
Replacements: Zane Botha, Ivann Espag, Morne Mellett, Vincent Gwavu, Danie Faasen, Marnitz Boshoff, Vianon Willis.





Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. EERSTE soos AKONA!!!!
Posted by Frik (Boksburg) Wednesday, April 07, 2010 - 17:42
2. Welkom Terug Akona

Geniet die game !!!!
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Wednesday, April 07, 2010 - 18:10
3. Dit is nog Frik Kirsten en Bakkies Botha wat nog nie weer begin speel het nie.
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, April 07, 2010 - 18:40
4. 25. Tellings vir Vrydag:

BULLE 31 - 17 chiefs - Bulls r best
BULLE 22 - 13 chiefs - Sharko
BULLE 25 - 23 chiefs - LB
BULLE 36 - 28 chiefs - FaanFaan
BULLE 24 - 21 chiefs - Bl@de Runner
BULLE 35 - 28 chiefs - Frik
BULLE 24 - 19 chiefs - Bloumens
BULLE 38 - 23 chiefs - Boel
BULLE 32 - 14 chiefs - BlousteBlou
BULLE 29 - 25 chiefs - hammer01
BULLE 35 - 25 chiefs - CC
BULLE 23 - 18 chiefs - Williebul
BULLE 29 - 20 chiefs - BBB08
BULLE 25 - 18 chiefs - Zet
BULLE 28 - 20 chiefs - Bulzak
BULLE 28 - 17 chiefs - ALS BLOU
BULLE 36 - 33 chiefs - CR
BULLE 34 - 31 chiefs - Vaskophaker
Posted by Vaskophaker (Pretoria) Wednesday, April 07, 2010 - 19:11
5. Die dinge is aan die gebeur.
BULLE 37 - 20 chiefs
Posted by Las (Pretoria) Wednesday, April 07, 2010 - 20:45
6. Tellings vir Vrydag:

BULLE 31 - 17 chiefs - Bulls r best
BULLE 22 - 13 chiefs - Sharko
BULLE 25 - 23 chiefs - LB
BULLE 36 - 28 chiefs - FaanFaan
BULLE 24 - 21 chiefs - Bl@de Runner
BULLE 35 - 28 chiefs - Frik
BULLE 24 - 19 chiefs - Bloumens
BULLE 38 - 23 chiefs - Boel
BULLE 32 - 14 chiefs - BlousteBlou
BULLE 29 - 25 chiefs - hammer01
BULLE 35 - 25 chiefs - CC
BULLE 23 - 18 chiefs - Williebul
BULLE 29 - 20 chiefs - BBB08
BULLE 25 - 18 chiefs - Zet
BULLE 28 - 20 chiefs - Bulzak
BULLE 28 - 17 chiefs - ALS BLOU
BULLE 36 - 33 chiefs - CR
BULLE 34 - 31 chiefs - Vaskophaker
BULLE 37 - 20 chiefs - Las
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Wednesday, April 07, 2010 - 21:12
7. Tellings vir Vrydag:

BULLE 31 - 17 chiefs - Bulls r best
BULLE 22 - 13 chiefs - Sharko
BULLE 25 - 23 chiefs - LB
BULLE 36 - 28 chiefs - FaanFaan
BULLE 24 - 21 chiefs - Bl@de Runner
BULLE 35 - 28 chiefs - Frik
BULLE 24 - 19 chiefs - Bloumens
BULLE 38 - 23 chiefs - Boel
BULLE 32 - 14 chiefs - BlousteBlou
BULLE 29 - 25 chiefs - hammer01
BULLE 35 - 25 chiefs - CC
BULLE 23 - 18 chiefs - Williebul
BULLE 29 - 20 chiefs - BBB08
BULLE 25 - 18 chiefs - Zet
BULLE 28 - 20 chiefs - Bulzak
BULLE 28 - 17 chiefs - ALS BLOU
BULLE 36 - 33 chiefs - CR
BULLE 34 - 31 chiefs - Vaskophaker
BULLE 37 - 20 chiefs - Las
BULLE 26 - 21 chiefs - Bloubefoeterd
Posted by bloubefoeterd (Pretoria) Wednesday, April 07, 2010 - 22:26
8. BULLE 32 - 25 chiefs

Ek is baie bly vir Akona en ek hoop dat hy weer dieselfde vorm kan haal as laas jaar. Met Bakkies op pad terug sien ek hoe ek in Soweto gaan semi en finaal kyk.
Posted by Jou_Ma (Centurion) Thursday, April 08, 2010 - 07:04
9. Tellings vir more:

BULLE 31 - 17 chiefs - Bulls r best
BULLE 22 - 13 chiefs - Sharko
BULLE 25 - 23 chiefs - LB
BULLE 36 - 28 chiefs - FaanFaan
BULLE 24 - 21 chiefs - Bl@de Runner
BULLE 35 - 28 chiefs - Frik
BULLE 24 - 19 chiefs - Bloumens
BULLE 38 - 23 chiefs - Boel
BULLE 32 - 14 chiefs - BlousteBlou
BULLE 29 - 25 chiefs - hammer01
BULLE 35 - 25 chiefs - CC
BULLE 23 - 18 chiefs - Williebul
BULLE 29 - 20 chiefs - BBB08
BULLE 25 - 18 chiefs - Zet
BULLE 28 - 20 chiefs - Bulzak
BULLE 28 - 17 chiefs - ALS BLOU
BULLE 36 - 33 chiefs - CR
BULLE 34 - 31 chiefs - Vaskophaker
BULLE 37 - 20 chiefs - Las
BULLE 26 - 21 chiefs - Bloubefoeterd
BULLE 32 - 25 chiefs - Jou_Ma
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, April 08, 2010 - 07:28
10. Tellings vir Vrydag:

BULLE 31 - 17 chiefs - Bulls r best
BULLE 22 - 13 chiefs - Sharko
BULLE 25 - 23 chiefs - LB
BULLE 36 - 28 chiefs - FaanFaan
BULLE 24 - 21 chiefs - Bl@de Runner
BULLE 35 - 28 chiefs - Frik
BULLE 24 - 19 chiefs - Bloumens
BULLE 38 - 23 chiefs - Boel
BULLE 32 - 14 chiefs - BlousteBlou
BULLE 29 - 25 chiefs - hammer01
BULLE 35 - 25 chiefs - CC
BULLE 23 - 18 chiefs - Williebul
BULLE 29 - 20 chiefs - BBB08
BULLE 25 - 18 chiefs - Zet
BULLE 28 - 20 chiefs - Bulzak
BULLE 28 - 17 chiefs - ALS BLOU
BULLE 36 - 33 chiefs - CR
BULLE 34 - 31 chiefs - Vaskophaker
BULLE 37 - 20 chiefs - Las
BULLE 26 - 21 chiefs - Bloubefoeterd
BULLE 29 - 23 chiefs - Bloubloed
Posted by Bloubloed (Meyerton) Thursday, April 08, 2010 - 07:29
11. Tellings vir more:

BULLE 31 - 17 chiefs - Bulls r best
BULLE 22 - 13 chiefs - Sharko
BULLE 25 - 23 chiefs - LB
BULLE 36 - 28 chiefs - FaanFaan
BULLE 24 - 21 chiefs - Bl@de Runner
BULLE 35 - 28 chiefs - Frik
BULLE 24 - 19 chiefs - Bloumens
BULLE 38 - 23 chiefs - Boel
BULLE 32 - 14 chiefs - BlousteBlou
BULLE 29 - 25 chiefs - hammer01
BULLE 35 - 25 chiefs - CC
BULLE 23 - 18 chiefs - Williebul
BULLE 29 - 20 chiefs - BBB08
BULLE 25 - 18 chiefs - Zet
BULLE 28 - 20 chiefs - Bulzak
BULLE 28 - 17 chiefs - ALS BLOU
BULLE 36 - 33 chiefs - CR
BULLE 34 - 31 chiefs - Vaskophaker
BULLE 37 - 20 chiefs - Las
BULLE 26 - 21 chiefs - Bloubefoeterd
BULLE 32 - 25 chiefs - Jou_Ma
BULLE 29 - 23 chiefs - Bloubloed
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, April 08, 2010 - 07:59
12. Jis, ek wonder hoe gaan ons die S14 span nou juggle om plek te maak vir hierdie man...ai....Francois doen so goed op vleuel...
Dankie TOG ek is nie Frans Ludeke nie...
Posted by Willebul (Pretoria) Thursday, April 08, 2010 - 08:20
13. Willebul

Francios speel 11, Akona speel 14, So ek glo dat Shadow vir Akona sal plek maak.
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Thursday, April 08, 2010 - 08:26
14. Ek glo dat die span nie maklik verander gaan word nie.
Posted by Stapper (Pretoria) Thursday, April 08, 2010 - 08:31
15. @ Blade Runner = Maar Shadow begin homself nou vestig, en hy het al voorheen op nommer 11 vir ons uitgedraf, asook die feit dat beide hy en Akona spesialis vleuels is maak dit net soveel beter. Ek sou bitter teleurgesteld wees indien hulle vir Gerhard drop en 'n "tydelike" vleuel in sy plek hou..moeilike situasie. Al 3 is briljante spelers..

So ja, ek sal dit weer se, dankie tog ek is nie in Frans se skoene nie....
Posted by Willebul (Pretoria) Thursday, April 08, 2010 - 08:43
16. Akona sal tien teen een glad nie eers gebruik word in die S14 nie. Tensy beserings dit veroorsaak. Hy het te lanklaas gespeel en sal eers 'n hele paar Vodacom Cup games speel voordat hy in ag geneem sal word vir die S14 span.
Posted by unbeata"BULL" (Choker Hunter) Thursday, April 08, 2010 - 08:44
17. Ek sien die vodacom se program is net tot die 17de April, wanneer kan ons die ander datums kry.
Baie bly vir Akona, glo hy sal stadig maar seker elke game verbeter.
Dink nog steeds Shadow is te jonk sy verdediging wys dit duidelik. fantastiese speler maar te jonk.
Posted by bulkalfi (Pretoria) Thursday, April 08, 2010 - 09:28
18. BULLE 31 - 17 chiefs - Bulls r best
BULLE 22 - 13 chiefs - Sharko
BULLE 25 - 23 chiefs - LB
BULLE 36 - 28 chiefs - FaanFaan
BULLE 24 - 21 chiefs - Bl@de Runner
BULLE 35 - 28 chiefs - Frik
BULLE 24 - 19 chiefs - Bloumens
BULLE 38 - 23 chiefs - Boel
BULLE 32 - 14 chiefs - BlousteBlou
BULLE 29 - 25 chiefs - hammer01
BULLE 35 - 25 chiefs - CC
BULLE 23 - 18 chiefs - Williebul
BULLE 29 - 20 chiefs - BBB08
BULLE 25 - 18 chiefs - Zet
BULLE 28 - 20 chiefs - Bulzak
BULLE 28 - 17 chiefs - ALS BLOU
BULLE 36 - 33 chiefs - CR
BULLE 34 - 31 chiefs - Vaskophaker
BULLE 37 - 20 chiefs - Las
BULLE 26 - 21 chiefs - Bloubefoeterd
BULLE 32 - 25 chiefs - Jou_Ma
BULLE 29 - 23 chiefs - Bloubloed
BULLE 27 - 23 chiefs - Sterreteken Bul

Posted by Sterreteken Bul (Cape Town) Thursday, April 08, 2010 - 10:04
19. Bulls 38 Chiefs 22
Posted by Bluedog (Cape town) Thursday, April 08, 2010 - 10:07
20. As Akona reg en fiks is is daar geen rede hoekom hy nie hoef t espeel nie. Meer ervaring in die agterste driehoek sal verwelkom word. Hougaard doen verskriklik goed daar en hy bring baie energie na die veld toe. Maar die gebreke wys ook.

Geen klad op die afrigter nie, hy moet speel wat hy het en die bulle wou nie die vleueldiepte aanvul nie, so in 'n skere sin moet ons eet waarop ons besluit het om te eet.

Hoop dit gaan beseringvry Akona en dat jy gou weer vorm kan bereik sodra die Bulle terug is.
Posted by mossel (Hout Bay) Thursday, April 08, 2010 - 10:16
21. Ai. kan nie meer wag nie, GO BULLE..........
Posted by Boel (Mooinooi) Thursday, April 08, 2010 - 11:14
22. Innige meegvoel en sterkte word julle toegebid - Juan Smith en familie met die afsterwe van jul pa.
Posted by Little Blue Bull ((We Came, We Saw, We Conquered!)) Thursday, April 08, 2010 - 11:24
Happy birthday to:
8 April - Ettienne Botha (Oorlede)
8 April - Dirk de Vos
9 April - Tjaart Coetzee
9 April - Kerneels Erasmus
9 April - Charles Rossouw
9 April - Bennie van Huyssteen
10 April- Rudi Röhrs
11 April - Piet Kruger
11 April - Johan Schoeman
11 April - Senithemba Zweni