You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
Login  |  Register
Blue Bulls juniors eat humble pie at Newlands


The Vodacom Blue Bulls junior sides not only suffered defeat against their Western Province foes at Newlands on Saturday, both gave away momentum at the the top of the log of their respective competitions as well.

The Blue Bulls u.21-side lost 27-16 to a WP side which used their opportunities better and had a goal kicker who had his kicking boots on.

Trailing 11-6 at the break, the Blue Bulls came back strongly in the second half, with strong winger Deon Helberg scoring twice, but the home side pulled away in the final minutes.

Scorers:

WP 27 (11). Tries: JJ Engelbrecht, Helmut Lehman. Conversion: Gary van Aswegen. Penalties: Van Aswegen (4). Drop goal: Van Aswegen

Blue Bulls 16 (6). Tries: Deon Helberg (2), Penalties: Marnitz Boshoff (2).

- Earlier, the Blue Bulls u.19-side suffered their first defeat in the competition after losing 22-17 to Western Province at Newlands.

The home side had a 9-0 lead at the break and extended that to 19-0 with two tries, one of which an intercept, but then the young Blue Bulls started a remarkable comeback.

They scored three tries to guarantee a bonus point out of the loss and were attacking strongly in the last seconds of the match, but ran out of time to secure a win.

Points scorers:

Western Province 22 (9). Tries: Nizaam Carr, William van Wyk. Penalties: Ulrich Beyers (2), Van Wyk. Drop Goal: Van Wyk.

Blue Bulls 17 (0). Tries: Schalk van Heerden, Lohan Jacobs, Mauritz Lombard. Conversion: Pieter van der Walt.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Eerste soos die 2 Breinselle???
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Saturday, August 14, 2010 - 18:25
2. Bergbok, ek sien jy sukkel om te tel. Die platkoppe en hulle ondersteuners het geen breinselle, slegs 'n vakuum.
Posted by Stapper (Pretoria) Saturday, August 14, 2010 - 19:07
3. Verlede week wen "ons" en ek loop rond asof my beste hond dood is - Hierdie week verloor ons en ek voel asof ons gewen het!!! Dankie aan al die ouens wat n "groot" verloor voorspel het, julle het my voorberei. Ernstig nou, ek dink ons mannetjies het soooo goed gedoen om die score-line laag te hou - dit was immer n tuis-game vir die onoorwonne "weeklikse" CC-beker wenners. Dinge broei in BB-land en dit voorspel net nog n trofee in die kas!!! Dis my opinie en ek staan daarby!!!
BULLE!!!!!!
Posted by Little Blue Bull ((We've Got The Power - NOW USE IT!)) Saturday, August 14, 2010 - 19:28
4. Die Bulle het beter gevaar as wat ek verwag het, veral as in ag geneem word dat hulle 10 minute met 14 man gespeel het.
Posted by Stapper (Pretoria) Saturday, August 14, 2010 - 19:41
5. Die bulle het goed gespeel en sal baie moeilik wees om te klop in die semi's en die eindstryd. Hierdie Bulle weet hoe om die groot wedstryde te wen.
CJ Stander gaan baie goed wees. Hy laat my baie dink aan Ruben Kruger.
Posted by Bok-is-blou (Pretoria) Saturday, August 14, 2010 - 19:45
6. Stapper - toe Gary af is toe sink my hart, en toe Potties hom volg het ek amper die BoerBULL se stert afgeknyp. Het egter betyds besef sy is heelwat groter as ek, ook n Bul (van n hond) en dat ek net vertroue moet he - viva Bulle!
Posted by Little Blue Bull ((We've Got The Power - NOW USE IT!)) Saturday, August 14, 2010 - 19:46
7. Post 3: Little, ek het lanklaas soveel waar woorde bymekaar gelees.

Hier kom 'n ding en daai ding het horings!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, August 14, 2010 - 19:52
8. Sover ek dit het is hierdie die eerste keer dat enige span ligapunte teen die WP aanteken.
Posted by Stapper (Pretoria) Saturday, August 14, 2010 - 20:05
9. Jimmy, daai ding het horings het liggies aan!!!! Korrigeer my asb indien ek verkeerd is, maar is ons ou Blou spannetjies nie maar bekend vir n stadige begin nie - hierdie jaar was ons amper te vinnig uit die blokke met die S14, en ek het met n geskrik bygegou. Is hierdie nie die tipe "slow-strangling" waarvoor ons bekend is nie????
Posted by Little Blue Bull ((We've Got The Power - NOW USE IT!)) Saturday, August 14, 2010 - 20:11
10. Manne die nuwe geslag Bulle het deurgekom. Ons het bykans met die Vodacom span geeindig en hierdie manne het alles gegee. Ons kort nog net die "game breaker" en Jacques Louis se skoppies op die einde was tjoepit. Ruan Snyman was nie goed nie en ons lynstane in die eerste helfte was beroerd. Het ons ons lynstane in die eerste helfte beter benut was dit n ander game. CJ Stander was n yster. Die Sharks gaan volgende week die WP klop. Hoekom? Die WP se lywe is vrek seer!!!
Posted by Bloudonner (Pretoria) Saturday, August 14, 2010 - 20:11
11. Guys i think we could have pulled a draw from the game.Like i said this kick and chase game will lose us games in the future there are players i am not happy about right now!!!!!!!!!!!!!!!!!!!I've stated that some senior players need to be dropped.I've learnt that Van Velze is NOT pierre spies replacement,CJ Stander is the next bok and bulls number 8 watch this space that man is big,quick and skillful for a 20 year old.Derick kuun is a passenger at best he is a 6 that can not fetch a single ball he plays like a hooker.Mabeta and mametsa are our two worst players in the bulls team.Like i said Dippernaar should have played with watemeyer he is better than old uselees jaco pretorius.Watermer made a couple of breaks only to find himself isolated.He combines and has a better understanding with dippernaar.Oh shadow is letting me down these days he looked awfull dare i say.There is a player called francois brummer who played 12 for the under 21's today HE IS BETTER THAN JLP.He can kick,runTACKLE like a machine and he is skillful please can we see brummer play JLP is not the answer .Lastly we need to bulk up clayton blommetjies he looks a far better player than zane kirchner.
Posted by Muzi (Johannesburg) Saturday, August 14, 2010 - 20:12
12. @ BlouD - ek het nie geweet of ek moet bid vir skrums of lynstane nie - toe onthou ek dat dit eintlik maar net n game is en bly stil.
@Muzi - having never palyed the game, I rely on "you" knowledgable people to keep me informed and up to date with our palyer's shortcomings and strengths, but, vrek, julle maak my soms baie deurmekaar. All I want is a Bulle team to take to the park and play as if their very lives depend on the game - then I can live (moeilik) with a loss.
Posted by Little Blue Bull ((We've Got The Power - NOW USE IT!)) Saturday, August 14, 2010 - 20:23
13. palayed = played / maar julle is mos slim en verstaan mos
Posted by Little Blue Bull ((We've Got The Power - NOW USE IT!)) Saturday, August 14, 2010 - 20:27
14. @little blue bulls having played the game WE will not win a game with kuun,jvd,van velze,mametsa,mabeta,pretorius and JLP.I think ludeke needs to have a serious chat to the youngsters they are just not pitching up for games.THE BULLS PLAYERS ARE NOT PLAYING WITH 100 PERCENT COMMITMENT.WATCH HOW THE LIONS PLAY THEY GIVE 100%.I DO NOT LIKE THE WAY WE ARE LOSING GAMES IT LOOKS LIKE WE ARE NOT UN TO SCRATCH.
Posted by Muzi (Johannesburg) Saturday, August 14, 2010 - 20:29
15. 'up to scratch' we are a champion side BUT we are playing like the valke.I am irritated by the commitment shown by out team.We are throwing away games without giving a good fight.
Posted by Muzi (Johannesburg) Saturday, August 14, 2010 - 20:31
16. Muuz, I understand your anguish, but if I have learnt one thing about our Bulls it is that they very often "punch above their weight" I have so often seen a player have a moment of magic that have changed a losing game to a winning game and that has turned me into a bit of a BB-zombie. Please, I am as critical of shortcomings, but, jeepers, I have basked in the glory of being a supporter of the "Champions", so I will give every palyer who dons that lovely blue jersey my wholehearted, albeit critical, support.
Posted by Little Blue Bull ((We've Got The Power - NOW USE IT!)) Saturday, August 14, 2010 - 20:42
17. I guess you right it was a bad day for us.Even our under19's and 21's got beaten.Remember wp have to play us at loftus and mark my words they will not beat us up here in pretoria.I may be harsh on the guys but that's how much of a passionate bulls fan i am.
Posted by Muzi (Johannesburg) Saturday, August 14, 2010 - 20:50
18. Ek sien al julle spanne het vandag verloor teen ons............wp jou lekker ding.
Posted by stormerwp (Cape Town) Saturday, August 14, 2010 - 21:03
19. Stomepeewee - dit vat meer as n daai verloor om ons na dronkverdriet te dryf - onthou, dt was n "home-game" vir die proffinsies - nie eintlik n goeie "result" vir julle nie? We are still coming, we will watch the situation, & THEN WE WIL CONQUER< AGAIN!"
Posted by Little Blue Bull ((We've Got The Power - NOW USE IT!)) Saturday, August 14, 2010 - 21:05
20. Die manne het myns insiens goed gespeel. Muzi sorry maar ek disagree met jou oor van Velze. Hy het 'n goeie game gehad en so ook CJ Stander toe hy opgekom het.

Die ref het ook 'n paar kritiese foute gemaak wanneer ons die momentum gehad het maar nogtans dink ek 'n gelykop uitslag sou dalk regverdiger gewees het.

Ons manne het karakter. Hope daarvan. Slaap maar rustrig my medebulle.

Die CC kom terug Pretoria toe. Die CC bly hier. Dis 'n feit soos 'n Bloubul.
Posted by bloubefoeterd (Pretoria) Saturday, August 14, 2010 - 21:08
21. Ons forwards kry ysters terug. Die WP kry 'n paar agterspelers terug. Mark my words ons vories op volle sterkte sal die wp vories op volle sterkte opvreet vir brekkies.

Aggeneewat ons gaan die CC weer wen. Wat dit soveel lekkerder gaan maak is dat ons die CC op Nuweland gaan wen voor daai ongeskikte WP skare.
Posted by bloubefoeterd (Pretoria) Saturday, August 14, 2010 - 21:10
22. Sharko het op n ander thread genoem dat ons Bulle onstuitbaar sal wees aan die stertkant van hierdie jaar se CC-seisoen - ek stem bitter min saam met n haai-ondersteuner, maar ek dink nogal die die gevinde een hierdie keer nogals die spyker op die kop slaan?
Posted by Little Blue Bull ((We've Got The Power - NOW USE IT!)) Saturday, August 14, 2010 - 21:21
23. Sjoe!!!
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Saturday, August 14, 2010 - 22:57
24. Disipline het die Bulle die wedstryd gekos. Ek self was bekommerd oor die taktiese skopwerk en verdediging, maar die twee aspekte was vandag goed gewees.
Posted by Stapper (Pretoria) Saturday, August 14, 2010 - 22:57
25. Daai WP Span het my vandag amper n hartaanval gegee.....as hulle so teen die Sharks gaan speel , wag daar lang trane op hulle...
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Saturday, August 14, 2010 - 23:26
26. Bergbok, maak maar Maandag seker dat jou begrafnisboekie op datum is.

Ek mag verkeerd wees Stapper, maar ek dink dit is makliker om swak dissipline reg te stel as 'n gebrek aan commitment, veral wat verdediging aanbetref.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, August 14, 2010 - 23:41
27. Goed gedoen WP ! ste helfte
!
Posted by FRANNABUL (Centurion) Sunday, August 15, 2010 - 00:15
28. Ons moet met top4 bly dan wen ons weer KIOPPIE
Posted by FRANNABUL (Centurion) Sunday, August 15, 2010 - 00:18
29. 1 ste hefte onder. 2 de helfte BO!
Posted by FRANNABUL (Centurion) Sunday, August 15, 2010 - 00:20
30. More almal,hoop almal voel so trots soos ek vanoggend!!!Die bulle het uitstekend gedoen.Dink ons was onder baie druk in die 1ste helfte(deur n paar swak beslissings deur die ref),so ons was moeg getackle,en kon nie veel doen op die aanval in die 2de helfte nie.
Posted by hemel-is-blou (secunda) Sunday, August 15, 2010 - 06:12
31. soos iemand hier bo genoem het,ons is baie slow starters,en al wat gister bewys het ons is opad in die regte rigting,en die cc opped pretoria toe!!!
Posted by hemel-is-blou (secunda) Sunday, August 15, 2010 - 06:14
32. Stem volmondig saam! Die BUL het baie beter gedoen as wat ek verwag het; dankie BULLE!!! Die wegpunt en die verhoed van n WP bonuspunt gaan hierdie twinkle-toes nog hard byt. Skop nog hoe balle op Jantjes en sit hom onder druk.... hy kan hulle nooit vang nie!! Hoop nie hy word nou gekies vir die bokke nie?!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Sunday, August 15, 2010 - 07:07
33. Oh yea by the way i think duene vermelen is NOT BETTER THAN SPIES..........he is good on defence BUT THE MAN IS A DONKEY.YES HE MAKES ONE BIG HIT SUDDENLY HE IS A BETTER PLAYER THAN SPIES THAT IS RUBBISH.WE SHALL MEET WP AT LOFTUS AND OH BOY THEY WILL NOT BEAT US WATCH THIS SPACE.
Posted by Muzi (Johannesburg) Sunday, August 15, 2010 - 07:23
34. That's the spirit Muzi!
Posted by Little Blue Bull ((We've Got The Power - NOW USE IT!)) Sunday, August 15, 2010 - 07:25
35. Ek't geweet dit gaan naby wees maar die lae telling het my gewen. Ons het BAIE gesukkel op skrummie(9). Met Hougart/Fourie sou ons die manne geplant het.

Verdediging was rots-vas. Ek het al in so game gespeel en moes verdedig vir 70 min. BULLE ek staan op vir julle!

GO BULLS, CC champs for 2010!!
Posted by hammer01 (Suid Gauteng) Sunday, August 15, 2010 - 09:11
36. ek voorspel,sharks,bulle,wp,vrystaat die final log.
Posted by hemel-is-blou (secunda) Sunday, August 15, 2010 - 09:23
37. i want wp in the semi final again.We may have lost but our future looks bright indeed.Stander and watermeyer you guys are awesome!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Muzi (Johannesburg) Sunday, August 15, 2010 - 09:43
38. Muzi,

I have to disagree with most of your comments: I thought JLP; Jaco Pretorius, John Mametsa, and Van Velze all played very well.

In fact your only comment I agree with is with regard to Shadow. I saw more of him when the camera focused of him sitting in the bin than in the 70 minutes he was on the field. I am not saying he is a useless player but this type of game (trench warfare) does not suit him.

Given we lost Gary early and at least 60% of the 50/50 calls going against us I thought we played with great commitment and that goes for all 22 guys.

Compare yesterday's effort to last week's game vs the lazy horses and you will have to admit that we have turned a corner.

We are all entitled to have our pet players and, likewise, also the players we dislike.

But sometimes you should take the blinkers off and give them an objective assessment even if you normally dislike them.
Posted by BlueIQ (Pretoria) Sunday, August 15, 2010 - 10:59
39. Goeie môre almal.

15 - 12 ??? Welgedaan julle jong Bulle, ons is trots op julle!!! Sterkte met al die seer lywe vandag - ek hoop ons beserings is te ernstig nie.
Posted by C'ville Bulls Fan (Carletonville) Sunday, August 15, 2010 - 11:43
40. They played well BUT they offer nothing on attack.Let's be realistic guys dippernaar is a far better player than pretorius.Pretorius has lost his pace.Van velze is good BUT CJ stander looks a better player imo.Mametsa ran bloody sideways he was bang!!!!!!!!!!!!!!!Bring mdeon helberg it's time we invest in francois brummer.
Posted by Muzi (Johannesburg) Sunday, August 15, 2010 - 11:53
41. Ten minste het die WP nie 'n drie gekry teen ons nie. Bulle, julle moet seker maak ons maak dit tot in die Semi's, alles sal regkom. Ons love die BIG GAMES!!!!

Wel gedaan. Dit kon bai eerger gewees het.
Posted by Playboer (Johannesburg) Sunday, August 15, 2010 - 12:21
42. Van die WP ondersteuners se bravade het daar op Nuweland net benoude boude oorgebly. Little, ek dink die stadige wurg het begin en al ons vyande weet dit.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, August 15, 2010 - 12:28
43. Die bulle het verloor.Finish en klaar. Kyk na die log. Daar word nie op die log gese die bulle het goed verdedig nie of die bulle het in die tweede helfte beter gespeel nie. Read my lips.Die bulle het verloor.
Posted by stormerwp (Cape Town) Sunday, August 15, 2010 - 13:28
44. Ek onthou dat Mossel 'n storie aangehaal het, geskryf deur Gavin Rich, wat gereken het dat WP 30 punte+ beter is as enige ander span in die Currie beker.
Posted by Stapper (Pretoria) Sunday, August 15, 2010 - 14:18
45. Mens! Dis darem moeilik om "lips te read" as daar nie tanne in die bek is nie......
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Sunday, August 15, 2010 - 14:54
46. Weereens ......read my lips.Die bulle het verloor.
Posted by stormerwp (Cape Town) Sunday, August 15, 2010 - 14:54
47. skies, moes eintlik bek gewees het.
Posted by stormerwp (Cape Town) Sunday, August 15, 2010 - 14:56
48. stormerwp, wat is nou jou volgende fantasy?
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, August 15, 2010 - 14:58
49. Om jou wys alle kapenaars se tande is nie uit nie.
Posted by stormerwp (Cape Town) Sunday, August 15, 2010 - 15:03
50. Somtyds is dit beter dat mens eerder jou mond hou en dat ander maar dink jy's dom, as wat jy jou mond oopmaak en almal weet jy's dom.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, August 15, 2010 - 15:34
You need to upgrade your Flash Player
Happy birthday to:
22 Sept. - Bakkies Botha
22 Sept. - Chris Solomons
23 Sept. - Lodie Britz
23 Sept. - Johan Janssen
23 Sept. - Zillen Roos
23 Sept. - Ruan Vermeulen
23 Sept - Hans Weber (Oorlede)