You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
Login  |  Register
Vodacom Blue Bulls goes down fighting in Newlands battle


It came down to a solitary penalty between the sides as the Vodacom Blue Bulls lost 15-12 to Western Province at Newlands on Saturday in a match that again showed how tough the Absa Currie Cup can be.

The home side secured a sixth consecutive win to remain the only unbeaten side in the competition, but this one could easily have been a win to the visitors who had to overcome the loss of three important players due to injury and a debatable yellow card.

The Blue Bulls lost three of their leaders in the space of half an hour as Gary Botha (knee), Dewald Potgieter (shoulder) and Derick Kuün (shoulder) cried off injured, but replacements Bandise Maku, CJ Stander and Fudge Mabeta all performed well when called upon.

Matching the home side in the set pieces, the Blue Bulls had to dig deep in the first half, with Western Province enjoying a healthy slice of the possession and territory and only brave defence prevented WP from scoring.

The half time score of 6-3 did not tell the story of the first 40 minutes of play, as the home side dominated. The second half saw a great performance by the Blue Bulls. They used the wind to their advantage and despite losing players at crucial times, managed to pin Province down in their half. They could not break the home side’s defences down though and the result came via the boots of Willem de Waal and Jacques-Louis Potgieter, with a second half miss by the Blue Bulls pivot proving to be the difference.

“It was a very good effort from my team and I am proud of them. This could have gone our way as well. I am particularly impressed with the step-ups made by the younger players,” coach Frans Ludeke said afterwards. Points scorers:
Western Province 15 (6). Penalties: Willem de Waal (5).
Vodacom Blue Bulls 12 (3). Penalties: Jacques-Louis Potgieter (4).



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. ste soos die wp
Posted by stormerwp (Cape Town) Sunday, August 15, 2010 - 15:14
2. Sorry guys for the past few weeks i have been very critical of the bulls team but after watching yesterdays game again today i was very pleased with the way the boys fought hard.Remember we managed to stop wp from scoring a try.The way we defended put a smile on my face our future is bright indeed.I watched the game again and i was very critical of van velze BUT he has been one of our best loose forwards in the currie cup.The man reminds of a young gary teichman he played a great game.That CJ stander is n yster what a talent.Well done to juandre kruger he must be matfileds replacement imo he was my man of the match.Watermeyer continues to impress me alot i think we are gaining momentum watch us shine at the end of the currie cup go bulls by blood is blue!!!!!!!!!!!!!
Posted by Muzi (Johannesburg) Sunday, August 15, 2010 - 15:25
3. Komaan Bloubul ondersteuners hoekom so stil op die blog. Is dit omdat die Bul spelers ons verwagtinge oortref het of omdat dit so naby gister was maar tog ook so ver. Ek moet erken soos baie ander ook dat ek gedink het die WP sou met 10 punte wen en dat ons nie n log punt so behaal nie, maar die "jong" Blou Bul span het gewys dat dat daar niks kort met hulle commitment nie. Met n bietjie geluk kon ons gelyk op of selfs gewen het. Ek is en bly trots op ons span en onthou die wedstryd was in die Kaap gespeel. Hulle moet nog Loftus toe kom en ek wil nou al n beroep op julle in Pretoria en omgewing doen om julle kaartjies vir die game te gaam koop. n Vol gepakte en Blou Loftus sal te intimiderend vir hulle wees en hierdie keer sal die verskil nie net 3 punte wees nie.
Daar is geen rede hoekom ons die naweek nie 5 punte kan insamel nie en so ook die volgende naweek en skielik is die Kaap weer Hollands. Die game tussen die Sharks en WP die naweek sal interresant wees en onthou dit is in Durban.
Geniet julle week en maak seker almal se bloed is nog Blou.
Posted by Blouklip (Despatch) Sunday, August 15, 2010 - 16:54
4. Wat 'n game Bloubul ondersteuners. Ek self was daar. Wonder hoekom Brock Harris "man of the match was? .. wat het hy nou weer gedoen ... O ja Toks het hom gekies! Seker omdat hy 'n voorry is en WP spanlid is. Vir my was Juandre Kruger ook man of the match, hy het 'n reuse wedstryd gespeel. Hy het hulle lynstaan onderdruk geplaas.Ek het juis laasweek op die blog genoem dat hy goed sal wees op 7., maar hy is uitmuntend op 5 ook . jammer hy moes 4 speel want Wilhelm se hande het hom erg in die steek gelaat. Die ref was pateties in my oe. Hy het 'n swak beslissing gemaak om vir Van den heever af te stuur. Die game kon enige kant toe gaan , en hoe goed het ons nie verdedig nie. Vermeulen is 'n dom speler in my oe en ek dink Van Velze het baie goed gespeel . Sy beste game ooit vir die Blou Bulle.

Waar ons fouteer het was om te veel te skop, veral hier teen die einde. JLP het onnodig baie geskop en besit afgestaan. Ons moet ook meer deur die middel speel want WP se verdedigers fan uit en commit nie soveel ouens by die afbreek punte nie...En Waarom het ons nie vir die hoekskop gegaan en die drie teen die einde nie, dit was persentasie rugby en onnodig.

Dit was regtig 'n riem onder die hart om te sien hoe verdeig ons ouens. Die ref het ook baie foute gemaak by die afbreek punte, maar ons maak ook onnodige foute op crucial tye. Die skrummie het ook onnodige foute gemaak , veral sy aanslaan toe ons 'n hele paar drywe opgesit het. Ons het vir Flippie en Hougaard erg gemis , om nie te praat van Gary, Pottie en Steggies.

Maar tenspyte van die verloor , dink ek die seisoen is omgedraai. Kom manne nou moet julle net better gel en die ander spanne afstof .
Posted by Blou Bul Kaapstad (Cape Town) Sunday, August 15, 2010 - 19:52
5. Manne, Van Velze en Juandre Kruger het volgens my gekook. Dan was ek veral in die eerste helfte beindruk met die verdediging. In die tweede helfte het die statistiek vir balbesit en tackels omgeswaai. Daar moet ek veral manne soos Jaco Engels uitsonder. Hy was nooit verder as twee meter van die bal nie en het baie balle gewen met sy cleans en het baie omkeer besit bewerkstellig. Paar goeie tackels ook ingesit. Dit het hom so twee games gevat om weer wedstryd vorm te kry en kan hy weer die yster van ouds wees met bietjie meer gametime. Die speler rotasie het hom heeltemal verbygegaan die afgelope tyd.

Die Bulle is nou weer besig met hulle opwaartse kurwe.
Nou die blou!!!!!
Posted by Asset (Vanderbijlpark) Sunday, August 15, 2010 - 21:04
6. Ek voel die Bulle het goed gedoen onder moeilike omstandighede. Die verlies van Gary en later Dewald was baie ontydig. Ek hoop net hulle is beide reg vir Griekwas - 'n absolute MOET WEN wedstryd. Die span se commitment op die verdediging was uitstekend en hopelik nou die standaard.

Zane se spel was goed. Juandre het sy rol as stormram goed gedoen en ek dink Dean Greyling is 'n bulletjie! Ek kritiseer nie Marius Jonker nie, maar die wat reken hy bevoordeel die Bulle moet ophou boom rook.

Muzi en ander - Watermeyer was pateties in my opinie omdat hy omtrent weier om die bal uit te gee. Hy moet die agterlyn "orkestreer" en wou alles self doen. Ek hou van hom, maar nie so nie. Dippenaar verdedig net so goed soos Pretorius en dis nou tyd om die jonges los te laat. Op die aanval is Jaco te voorspelbaar en te stadig.

Van Velze speel met passie en stuit vir min MAAR het weereens gewys dat sy hande hom in die steek laat. As hy dit kan reg stel, stem ek saam met sy fans.

WP het wel 4 x nie pale toe geskop nie, en amper die game verloor. As Kuun JLP in die 2de helfte laat pale toe skop het, kon die game gelykop geeindig het. Teen die Cheetahs het Gary dieselfde fout gemaak wat ons die game gekos het.

Baie geluk aan die Lions wat ons 'n groot guns bewys het. Die WP kan maar weet dat die Sharks hulle gaan looi Saterdag. Die Sharks is baie gevaarlik en het in Alberts 'n juweel. Jammer Deyzel is uit.
Posted by JB 007 (Centurion) Sunday, August 15, 2010 - 23:44
7. Hier is die spelers wat die WP gaan versterk
Aplon
Habana
J Fourie
de Villiers
de Jong
Januarie
Louw
Burger
Bekker is uit vir die seisoen. Sal by die huis wees. Hy en sy vrou het baie om oor te gesels
Bulle se verstkingHouadOlSypmVcB
Danie
Flip
Guthro
Chiliboy
Laaste wedstryd van die Curriebeker kan nog bepaal of die WP 1 2 of 3de gaan eindig.
Gister se wedstryd het gewys dat die WP goed is in die verdedeging maar hulle sukkel maar om driee te druk.

Posted by Wes-Transvaal Blou Bul (Noordwes) Sunday, August 15, 2010 - 23:51
8. Die arrogansie van die oningeligtes op Super Sport was gister pateties. Tydens die wedstryd meld hulle dat die WP en Bulle elkeen 8 spelers by die Bokke het. Kom ons tel stadig. Seker deur Toks en Breyton opgestel.

WP = Aplon , Habana , De Villiers , Fourie (geskors) , De Jongh , Januarie (nie 1ste keuse nie) , Burger , Louw = 8. Bekker beseer maw 9 uit.

Bulle = Olivier , Steyn , Hougaard , Steenkamp , Ralepelle (nie 1ste keuse) Matfield , Rossouw , Botha (geskors) , Van der Merwe , Spies = 10 met Du Preez beseer maw 11 spelers + Stegmann (wel nog nie Bok) = 12 spelers.

Posted by JB 007 (Centurion) Monday, August 16, 2010 - 00:27
9. Hierdie is dalk nie so goeie nuus nie:

Maku sal Vrydag teen Griekwas begin, met Henri Bantjes wat as plaasvervanger-haker ingespan sal word.

Die breier sal waarskynlik ook planne moet maak om sonder Dewald Potgieter én Derick Kuün te speel nadat albei Saterdag beseer is.

Potgieter behoort deur die jong CJ Stander vervang te word.

Okkie Kruger is ook weer fiks en sal waarskynlik nader getrek word om Kuün te vervang, sou die baljagter nie betyds herstel nie.

Ek sien ook dat Kirchner en Dewald in die Bokgroep van 24 ingesluit is.
Posted by Stapper (Pretoria) Monday, August 16, 2010 - 06:39
10. Wp was seker die beter span gewees, maar Marius Jonker moet miskien maar 'n bril kry. Daar was tye in die 1ste helfte wat ek gewonder het watter game hy kyk.

Die groep van 24 vir Saterdag se toets:

Backs: Gio Aplon, Juan de Jongh, Jean de Villiers, Bryan Habana, Francois Hougaard, Butch James, Ricky Januarie, Zane Kirchner, Wynand Olivier, JP Pietersen, Morne Steyn.

Forwards: Schalk Burger, Jannie du Plessis, Francois Louw, Victor Matfield, Dewald Potgieter, Chiliboy Ralepelle, Danie Rossouw, John Smit (captain), Juan Smith, Pierre Spies, Gurthrö Steenkamp, CJ van der Linde, Flip van

As daar 'n 5 - 2 split op die bank gaan wees, wat ek dink die geval behoort te wees beteken dit dat Zane Kirchner en Wynand Olivier in alle waarskynlikheid gaan uitmis. Hoop maar hulle kan dan vir die Bulle kom speel.

As dit 'n 4 - 3 split gaan wees wat DIv al dié drie-nasies gedoen het, dink ek Zane Kirchner en Dewald Potgieter gaan dalk uitmis.
Posted by Jou_Ma (Centurion) Monday, August 16, 2010 - 07:16
11. @JB007:Watermeyer is a playmaker hence he needs a centre partner who he can offload to when he breaks the line.Look jaco pretorius is not all to bad yes he is experienced but in my opinion watermeyer and dippernaar know each other better .They have played for the under 21's together.They were starting to combine together they know each other very well indeed.I prefer dippies with watermeyer.........look at newlands watermeyer played well but i just think he is not combining with jaco pretorius he made breaks but got isolated.Pretorius has lost his touch i do not blame him this kick and chase game is RUBBISH we have ball players in youngsters why are we wasting their talents with the kick and chase game!!!!!!!!!!!Plus on the other side i want brummer starting i saw him paly for the under 21's at centre he is ready he made huge hits on saturday i wonder why boshoff did not share kicking duties with brummer.It's simple it's time we invest and play brummer at 10 people forget brummer won us the vodacom cup and he is 21 plus covers 15,10 and 12 he is valuable and too talented to leave on the bench.I DO NOT WANT TO LOSE HIM TO THE OTHER UNIONS PLEASE LUDEKE GIVE BRUMMER A CHANCE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Muzi (Johannesburg) Monday, August 16, 2010 - 07:24
12. I have no problems with JLP he is good BUT why are we investing on a guy who is on his way to the sharks.......what will happen if morne steyn gets injured???????????? we will be regret not giving playing time to brummer.It's simplw we want to see what brummer offers us and if indeed he is morne steyns successor.Guys a wing what about deon helberg he impressess me with his physique he is big,strong and quick.
Posted by Muzi (Johannesburg) Monday, August 16, 2010 - 07:30
13. On the news front i am excited to see how ockie kruger,henri bantjies and stander speel on friday.Welcome back jaco at full back,brummer and dippernaar should be our other two backline players on the bench against griques.
Posted by Muzi (Johannesburg) Monday, August 16, 2010 - 07:42
14. Griekwas is nie 'n maklike wedstryd nie. Dus kies jy jou sterkste beskikbare span.
Posted by Stapper (Pretoria) Monday, August 16, 2010 - 07:48
15. Baie geluk aan die ouens en afrigtingspan daar het hulle nou bewys hulle kan verdedig nou is daar geen omdraai kans meer nie, van nou af elke wedstryd my wp man praat al klaar van planne maak om af te vlieg vir die semi-finaal op nuweland, maar sal dit nou nie fantasties wees as die finaal Bulle vs Lions op Loftus kan wees nie.
Posted by blouheks (100%BLOUBUL) Monday, August 16, 2010 - 08:12
16. More almal

Tja nee, die Bulle het my heelemal ore anageit. mens kons sien daar was hard gepraat hierdie week rondom verdediging en die spelers het Saterdag gewys hulle kan bogemiddeld goed verdedig as hulle wil.

Verder wil ek net se ons moet ons nie veel steur aan Supersport se manne wat die Bulle afskryf nie en hulle aanmoedig om die WP op te hemel. Dit werk in die Bulle se guns. Teen die tyd dat die WP en die Bulle weer teen mekaar speel gaan die Bulle 'n veel meer geoliede masjien wees as nou en belsis besig is met opwaartse kurwe.

Allitair Coetzee en sy manne sal vanoggend nog heelwat pyne voel, want hulle weet hul goeie seisoen het skielik Saterdag 'n stok in die wiel gekry, en moenie verbaas wees as die Sharks hierdie naweek presies wys hoe die wiel lreeds begin draai nie. Volgens my sou gelykopuitslag die ware verhaal vertel, en met 'n Bulspan wat nog glad nie eens vanaar in 3e rat was nie en die WP verseker al in 5e rat, is dit nie ons wat effens bekommerd is vandag nie. Boonop was dit 'n weg wedtsryd ook.

WP moet onthou dat ons het in sleutelposisies absoluut 4e keuse spelers of bitter onervare manne op hierdie vlak: Binnesneter, skrumskakel, agsteman, flank, slot en haker wat Saterdag op die veld gedraf het. Vier van ons slotte is uit en Bandise Maku moes ons gesoute kaptein en gom wat die span saambind vervang, ons moes met 14 man en geen slefvertroue nie 70% balbesit probeer keer, en daar voel ek, het hierdie span 'n mental "edge" begin kry oor die WP, al se die telbord nie so nie. Die skop wat JL vebrou het, was snaas genoeg glad nie in lyn met waar die oortreding plaasgevind het nie en dit kon die prentjie heeltemal anders gemaak het. Anders as die Bulle, kom die WP se 2nd stringers al sedert 2008 saam op die hoogste vlak, en ons s'n nie. Manne soos Frikkie Welsch, Fabian Juries, Willem de Waal, Conrad Jantjes, Dewladt Duvenhage, Duane Vermeuelen en dan die vaste 5 wat die enjinkamer is, is mos duidelik meer gesoute en ervare. Die vraag is: het dit so gelyk Saterdag? Daardie 20 minute in ons kwartgebied het ons 'n sielkundige oorlog gewen wat ons in die volgende weke kan indra. Ek voel dus baie beter oor ons vertoning as wat die WP oor hulle s'n behoort te voel... en wat die blinde WP ondersteners en super Sport kommentators nie raaksien nie.

Die bulle se probleem was volgens my momentum. Ons groot probleem in die eerste helfde was lynstane en skoppe wat takties nie doeltreffend genoeg is nie, en Ruan Snyman wat sukkel om 2e fase besluite te neem.

Dis nie dat ons te veel skop nie, dis dat ons nie goed genoeg skop nie. Gary het 4 lynstane na mekaar opgemors en dit was 'n bedekte seen dat hy af is. Toegegee die wind was 'n groot faktor, want WP het ook in die 2e helfde al meer begin sukke en agterl in die lynstaan het ons hulle geroer. Onndige foute soos simpel balhantering het ons ook weereens gekelder.

Ek was veral beindruk met CJSTander en sy volwassenheid slaan my stom en Maku het 'n "presence" gehad.

En, al kon ons nie een drie druk nie, het ons die WP se voordeellyn oorgesteek wat geen span sover kon regkry nie. Inteendeel, ons het wP met hul eie medisyne teruggeantwoord.
Posted by mossel (Hout Bay) Monday, August 16, 2010 - 08:46
17. More almal

Gee nie om ,om so te verloor nie.Van Velze het Saterdag my mond toe gespeel.Almal het hulle hande opgesteek,maar Zane,Van Velze,Stander,Jeandre Kruger en Potgieter moet uitgesonder word.

Muzi jou kritiek op Pretorius is ongegrond.Toe V/D Heever af is moet jy n bietjie gaan tel hoeveel tackles die man maak.Gepraat van V/D Heever.Nog nooit so n lui vleuel in my lewe gesien nie.En dan JLP hoekom sal jy in die laaste 3 min die bal twee skop?Dalk n gunsie vir jou nuwe span?
Posted by Lekkerblou (Durbanville) Monday, August 16, 2010 - 09:12
18. Geluk Bulle, natuurlik sou ons graag die wen wou gehad het, maar om so te verloor is nie 'n skande nie.

Dinge raak ook nie makliker nie: Gary, Dewald en Kuun is nou ook uit met beserings. Hopelik sal die jonger manne hul plek goed kan volstaan.

Wat is die situasie met die kies van die bokspan ? As bv. Zane en WO nie in die 22-tal is nie, kan hul dan CB rugby speel ? Hoop so.

Dink hierdie Griekwas wedstryd gaan ons seisoen bepaal, kan nie bekostig om hom te laat glip nie.

'n Jong lostrio van Okkie Kruger, Stander en Velskoen kan opwindend wees.
Posted by bendiebul Monday, August 16, 2010 - 10:21
19. My team against the griquas would be the folwing:
JVDShadPetusWmyp - he can play wing also
Brummer
Snyman
Van velze
Stander
Ockie krugeJandStmpWMGyli
Posted by Muzi (Johannesburg) Monday, August 16, 2010 - 11:00
20. OH YEA BY THE WAY I THOUGHT DUNE VERMEULEN WAS ORDINARY HE WAS OUTSHINED BY THE YOUNG VAN VELZE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Muzi (Johannesburg) Monday, August 16, 2010 - 11:27
21. Muzi, klink na 'n gevaarlike span, veral die "JandStmpWMGyli" speler, niemand gaan hom kan stop nie !
Posted by bendiebul Monday, August 16, 2010 - 11:45
22. jammer guys sorry about the above mistake the team on paper for me against griquas:
Jaco VDW,Shadow,Pretorius,Watermeyer,Brummer,Snyman,Van Velze,Stander,Ockie Kruge,JandWilhmMkGyT span n mooi span.
Posted by Muzi (Johannesburg) Monday, August 16, 2010 - 12:04
23. Goeiemôre Bloubul Bloggers,

Interessante nuus van Saterdag se klubfinale wat op Loftus plaasgevind het is dat Geo Cronjé vir Tukkies se vierdespan (Tuks Legends) uitgedraf het. Hy was ook hul kaptein.

Volgens my brone het Geo op 23 Julie vanjaar 30 geword. As in ag geneem word dat hy 'n hele paar seisoene uitgesit het, kan hy maklik nog drie tot vier seisoene se goeie rugby in sy bene oorhê. (Johan Ackerman het twee seisoene uitgesit en op 37 nog vir die Bokke uitgedraf...)

Diegene wat Geo Saterdag in aksie gesien het sê hy lyk effens oorgewig, maar verder het hy lekker rugby gespeel en sy kapteinskap was blykbaar besielend.

'n Slot met soveel vuur kan nog van baie waarde wees vir enige span in die land. Aan die oorgewig en fiksheid kan daar vinnig iets gedoen word.

Ek wonder net hoe ernstig is hy self en of hy enige begeerte het om tot groot rugby terug te keer?
Posted by Sooi Brandt (Pretoria) Monday, August 16, 2010 - 12:16
24. Weet iemand al hoe laat die wedstryd vrydag is, en of dit uitgesaai gaan word ?
Posted by bendiebul Monday, August 16, 2010 - 12:34
25. Net vander Heever verdien nie sy plek na Saterdag. Sy tweede deel kaart in 2 maande (Super 14 een) en Frikkie het hom oorskadu toe duik hy maar hoog.
Posted by Bull perd (Johannesburg) Monday, August 16, 2010 - 13:04
26. The Blue Bulls received a timely boost with the news that their captain and Springbok hooker Gary Botha doesn't require surgery.

However, Botha will miss the next four weeks of Currie Cup action.
Posted by Stapper (Pretoria) Monday, August 16, 2010 - 13:56
27. There was further good news for the defending champion Bulls, with stand-in captain Derrick Kuün also cleared from serious injury.

"He [Kuün] took a knock to the knee, but he has started training again today [Monday]," Strauss said, adding that the utility forward will be fit to take his place when the Bulls tackle Griquas on Friday.
Posted by Stapper (Pretoria) Monday, August 16, 2010 - 13:57
28. Two Bulls players who featured in the brutal Currie Cup contest against Western Province are unlikely to be considered for the match 22. Bok team doctor Craig Roberts told this website that Dewald Potgieter (neck whiplash) and Zane Kirchner (twisted knee) will be monitored in the next 24 hours before a final call is made.
Posted by Stapper (Pretoria) Monday, August 16, 2010 - 13:59
29. Hello Blue Friends,

Sorry about the weekend. My throat is still sore from shouting for the Bulls - unfortunately it seems that by 4 points I didn't shout loudly enough.

Although I know this will be scant solace for Bulls supporters, if WP try to play that conservative, defensive game against the Sharks - they will get their backsides handed to them in Durban.
Posted by Sharko (Petoorsfontein) Monday, August 16, 2010 - 14:04
30. Dagsê almal,

Die web maak my deurmekaar - ou artikel oor Bokke kaartjies

Ek sien iemand kies vir Snyman op skrumskakel. Hy was nou Saterdag een van ons grootste probleme - so stadig agter die skrum soos 'n skilpad; skilpad sal hom nog verby gaan. Maar JLP kry al die blaam. Mense ons het 'n kontrak met hom en hy is tans die beste wat ons het - gebruik hom dus. Dink hy het hom goed van sy taak gekwyt. Ja, Brummer moet speelkans kry, maar in die S15 is hy Steyn se "understudie" en dan volgende jaar in CC die nommer 1 wanneer Steyn op WB diens is.
Posted by NETBLOU (Centurion) Monday, August 16, 2010 - 14:26
31. NETBLOU - Dink jy nie JLP kry al die blaam omdat hy nou basies 'n Shark is nie ? :-)

Ek dink die Bulle het goed gedoen. As a Sharks supporter, I say thankyou very much because it will put just a little bit of insecurity in the minds of the WP players going into a game against the Sharks - especially in Durban.

It would have been better of course if the Bulls had won. :-)
Posted by Sharko (Petoorsfontein) Monday, August 16, 2010 - 14:34
32. Sharko

Yes that is the only reason, but I believe unfounded. When he played for the Freestate last year he knew he was moving to Loftus too and don't think he dropped his performance when he played against us.

Ek dink die Bulle het 'n ongelooflike poging ingesit Saterdag en hoop hulle kan daarby hou die naweek teen Griekwas. Alhoewel dit op Loftus is, moet ons net nie dink Loftus wen vir jou wedstryde nie - hulle moet onthou wat Vrystaat met ons in in die doodsnikke gedoen het. Ons moet daai Gemsbok storm en onderstebo trap dat hy nie weer opstaan nie en dan verder dood trap Vrydagaand.
Maar Snyman moet bykom en die bal beweeg - my vrou het skoon oorpyn van al my op hom geskree dat hy moet beweeg - hoeveel keer moes ander nie die bal skoonmaak en dan was hy nie die baldraer nie - jammer ek galbraak nou so oor hom, maar hy het my tot die dood frustreer.
Posted by NETBLOU (Centurion) Monday, August 16, 2010 - 15:47
33. Netblou

Stem saam.Lanklaas n skrumskakel gesien wat so besluitloos es stadig agter n skrum is.Volgende jaar maak Du Preez klaar en Hougaard vervang hom.Hougaard gaan altyd betrokke wees by Bokke.Wie is die vogende beste.

Sharko.Sien Kockett gaan miskien WP toe.
Posted by Lekkerblou (Durbanville) Monday, August 16, 2010 - 16:03
34. Ek sien ons het Vrydagaand geen TV vir BBulle of Vrystaat - Pumas en Leeus. Die BB/Grkwas wedstryd behoort tog die meeste belangstelling te hê, maar ons mag nie seker nie kla nie - sover is al ons wedstryde in CB uitgesaai.
Posted by NETBLOU (Centurion) Monday, August 16, 2010 - 16:04
35. It's time the young brummer starts games for us.Like hugh bladen said the kid has an educated boot on him.The thing that impresses me about him is that die seun can tackle,tackle and tackle and controll a game better than JLP.Yes he still young BUT after watching him at waterkloof,sa under 20's and vodacom cup i am sure that the man will take over from morne steyn.!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Muzi (Johannesburg) Monday, August 16, 2010 - 16:26
36. Sal ook vir Brummer `n kans gee
Posted by HB (Kaapstad) Monday, August 16, 2010 - 20:07
You need to upgrade your Flash Player
Happy birthday to:
22 Sept. - Bakkies Botha
22 Sept. - Chris Solomons
23 Sept. - Lodie Britz
23 Sept. - Johan Janssen
23 Sept. - Zillen Roos
23 Sept. - Ruan Vermeulen
23 Sept - Hans Weber (Oorlede)