Blog |
1. Eeerste soos Province!!
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Friday, August 20, 2010 - 14:53
|
2. Tweede na die Naweek!!
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Friday, August 20, 2010 - 14:55
|
3. Ek weet die druk is groot om te wen, maar ek kry 'n spesmaas dat die Bulle te gereeld spelers druk om te speel wat dalk nie 100% fiks is nie.
Ek dink maar aan Fourie du Preez wat die hele S14 met 'n af skouer gespeel het, of Hougaard wat die finaal met 'n gebreekte hand aangedurf het.
Ek het al klaar 'n vermoede gehad toe die berig 'n paar dae terug gese het dat Dewald "genoegsaam" herstel het om Vrydag te speel.
Dalk is ek onkundig oor wat op daardie sportvlak aangaan, maar my gesonde verstand se vir my jy kies of 'n speler wat 100% fiks is, of jy kies hom glad nie.
Sterkte Dewald. Hoop jou nek herstel heeltemal.
Posted by Shannow Friday, August 20, 2010 - 14:56
|
4. Tellings vir vanaand:
BULLE 29 - 07 kriekgras - LB BULLE 38 - 25 kriekgras - Jou_Ma BULLE 35 - 20 kriekgras - BBB08 BULLE 33 - 29 kriekgras - bloubefoeterd BULLE 31 - 20 kriekgras - bloubulbilling BULLE 24 - 17 kriekgras - phillip BULLE 28 - 20 kriekgras - Bloumens BULLE 32 - 19 kriekgras - Las BULLE 36 - 16 kriekgras - BlousteBlou BULLE 33 - 17 kriekgras - Zet BULLE 37 - 22 kriekgras - Jimmy BULLE 42 - 17 kriekgras - Lekkerblou BULLE 38 - 22 kriekgras - Bl@de Runner BULLE 34 - 28 kriekgras - CR BULLE 41 - 22 kriekgras - CC BULLE 34 - 17 kriekgras - Bergbok BULLE 34 - 20 kriekgras - Blou-is-Baas
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Friday, August 20, 2010 - 14:57
|
5. Tellings vir vanaand:
BULLE 29 - 07 kriekgras - LB BULLE 38 - 25 kriekgras - Jou_Ma BULLE 35 - 20 kriekgras - BBB08 BULLE 33 - 29 kriekgras - bloubefoeterd BULLE 31 - 20 kriekgras - bloubulbilling BULLE 24 - 17 kriekgras - phillip BULLE 28 - 20 kriekgras - Bloumens BULLE 32 - 19 kriekgras - Las BULLE 36 - 16 kriekgras - BlousteBlou BULLE 33 - 17 kriekgras - Zet BULLE 37 - 22 kriekgras - Jimmy BULLE 42 - 17 kriekgras - Lekkerblou BULLE 38 - 22 kriekgras - Bl@de Runner BULLE 34 - 28 kriekgras - CR BULLE 41 - 22 kriekgras - CC BULLE 34 - 17 kriekgras - Bergbok BULLE 34 - 20 kriekgras - Blou-is-Baas BULLE 24 - 17 kriekgras - Bloubosvelder
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Friday, August 20, 2010 - 16:28
|
6. Natuurlik word ons game nie uitgesaai nie. Eerder die Lions Puma game? WTF.
Kan iemand dalk vir ons die scores deurgee of post sodat oons darem op hoogte kan bly?
Posted by bloubefoeterd (Pretoria) Friday, August 20, 2010 - 17:48
|
7. Eerste soos province sonder bekers.
Posted by Stapper (Pretoria) Friday, August 20, 2010 - 18:02
|
8. Stapper
WAAR GAAN ONS DIE SCORES KRY? Ek kan nie glo dat 'n game tussen 3 en 4 op die log moet terugstaan vir spanne wat amper laaste op die log is nie! Hoe werk dit. Ek is so onsteld ek hettie woorde nie
Posted by bloubefoeterd (Pretoria) Friday, August 20, 2010 - 18:13
|
9. So wat nou gaan ons die score op die site kry of nie?
Posted by Bulle vir ewig (Vereenging) Friday, August 20, 2010 - 18:21
|
10. Stem saam met Bloubefoeterd hoe op dees aarde kan hul so iets doen..............................................
Posted by Zetty (Ondangwa) Friday, August 20, 2010 - 18:33
|
11. Ek is verpletter! Onaanvaarbare Bollie. Net na die game saai hulle Franse top 14 uit. Wie gee om daarvoor as ons nie die BULLE in aksie kan sien nie. Aggenee. Ek skiet sommer 'n hele groot kat
Posted by bloubefoeterd (Pretoria) Friday, August 20, 2010 - 18:37
|
12. Toemaar Judge is op Loftus.
0/21 Bulletjies 73 - 10 voor teen Boland met 9 min oor. Al 11 drieë gedruk. INDRUKWEKKEND. Sal julle op hoogte hou.
Posted by Judge (Middelburg Mpumalanga) Friday, August 20, 2010 - 18:37
|
13. Thanks Judge! Jy is 'n ware BUL!!
Posted by bloubefoeterd (Pretoria) Friday, August 20, 2010 - 18:42
|
14. Eindtelling 87 - 10. 13 drieë. Meeste daarvan was indrukwekkend. Skitterende agterlyn drieë en hardwerkende voorries! Nooit momentum verloor nie! En dit met 'n handvol spelers wat gerus is.
Posted by Judge (Middelburg Mpumalanga) Friday, August 20, 2010 - 18:51
|
15. Griekwas 10 - 7 na 7 min. Strafskop met afskop. Daarna die Bulle goed op aanval, maar swak verdediging gee vir G 'n drie. Bulle goeie drie gedruk deur Werner Kruger.
Posted by Judge (Middelburg Mpumalanga) Friday, August 20, 2010 - 19:11
|
16. Griekwas 17 -7 na 20min
Posted by Frik (Boksburg) Friday, August 20, 2010 - 19:20
|
17. Griekwas 20 -7 25 min
Posted by Frik (Boksburg) Friday, August 20, 2010 - 19:22
|
18. Griekwas 27 - 7 30 min
Posted by Frik (Boksburg) Friday, August 20, 2010 - 19:33
|
19. Frik. dis seker nie waar nie!
Posted by FRANNABUL (Centurion) Friday, August 20, 2010 - 19:40
|
20. Judge is daai BULLE besig om geslag te word?
Posted by bloubefoeterd (Pretoria) Friday, August 20, 2010 - 19:42
|
21. Judge score???
Posted by FRANNABUL (Centurion) Friday, August 20, 2010 - 19:42
|
22. Griekwas 27 - 14 38 min
Posted by Frik (Boksburg) Friday, August 20, 2010 - 19:42
|
23. HKGK
Posted by FRANNABUL (Centurion) Friday, August 20, 2010 - 19:43
|
24. Griekwas 27 - 14 Halftyd
Posted by Frik (Boksburg) Friday, August 20, 2010 - 19:46
|
25. Ja.. en dit klink my JL Potgieter het alweer sy skopskoen in die kleedkamers vergeet...
Nee wat... Griekwas het gekom om die een te wen... die Bulle het gedink Loftus het hom klaar vir hulle gewen...
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Friday, August 20, 2010 - 19:49
|
26. Ons gaan nie ver wen nie....
Posted by FRANNABUL (Centurion) Friday, August 20, 2010 - 19:54
|
27. Hoekom het Judge opgehou en Frik oorgeneem. Ek hoop hy trek net onse bene. Ek glo die as dit waar ias gaan die BULLE in die 2de helfte uitkom en amok maak.
Ma wat is regtig egtig die score
Posted by bloubefoeterd (Pretoria) Friday, August 20, 2010 - 19:56
|
28. Griekwas 27 - 17 4min
Posted by Frik (Boksburg) Friday, August 20, 2010 - 19:59
|
29. Griekwas 27 - 24 10 min
Posted by Frik (Boksburg) Friday, August 20, 2010 - 20:02
|
30. Thanks Frik. Go Bulls!!
Posted by FRANNABUL (Centurion) Friday, August 20, 2010 - 20:05
|
31. Griekwas 30 - 24 17 min
Posted by Frik (Boksburg) Friday, August 20, 2010 - 20:14
|
32. Griekwas 30 - 27 2 1 min
Posted by Frik (Boksburg) Friday, August 20, 2010 - 20:19
|
33. TX Frik. Go Bulls 2 tries asb!
Posted by FRANNABUL (Centurion) Friday, August 20, 2010 - 20:21
|
34. Bulle 32 - 30
Posted by Frik (Boksburg) Friday, August 20, 2010 - 20:25
|
35. Griekwas 33 - 32 28 min
Posted by Frik (Boksburg) Friday, August 20, 2010 - 20:27
|
36. Bulle 39 - 33 5 min oor
Posted by Frik (Boksburg) Friday, August 20, 2010 - 20:32
|
37. Frik???
Posted by FRANNABUL (Centurion) Friday, August 20, 2010 - 20:42
|
38. Bulle 39 - 38 klaar
Posted by Frik (Boksburg) Friday, August 20, 2010 - 20:42
|
39. Dankie tog!! Het ons 4 tries gescore?
Posted by FRANNABUL (Centurion) Friday, August 20, 2010 - 20:43
|
40. SJOEE!!!!!!!!!!!
Posted by Frik (Boksburg) Friday, August 20, 2010 - 20:43
|
41. Ja, hulle ook in die laaste minuut!
Posted by Frik (Boksburg) Friday, August 20, 2010 - 20:44
|
42. Dankie Frik, ek neem aan jy was daar!
Posted by FRANNABUL (Centurion) Friday, August 20, 2010 - 20:46
|
43. Danki tog en danki Frik................ Dit was maar amper sjoe!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Zetty (Ondangwa) Friday, August 20, 2010 - 20:55
|