You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
Login  |  Register
Vodacom Blue Bulls welcomes back Olivier for Pumas clash


The Vodacom Blue Bulls welcomes back Springbok midfielder, Wynand Olivier, to their side for Friday’s Absa Currie Cup clash against the Pumas in Nelspruit.

Olivier is part of the Springbok Tri-Nations group, but was released by management for this match and will play in his first Currie Cup match of the season.

He has 44 Currie Cup caps for the Blue Bulls since making his debut against Griquas in 2005 and has scored 16 tries so far.

He is one of three Springboks released to the Blue Bulls. Zane Kirchner and Dewald Potgieter are the others who saw action during the Tri-Nations series. Vodacom Blue Bulls coach, Frans Ludeke, made a number of changes to the side that played against Griquas last weekend.

Five of them are in the backline. Kirchner, who recovered from a knee strain, is back at fullback, Olivier plays in the midfield and Hayden Groepes will return to the left wing berth. Francois Brummer and Dustin Jinka is the new halfback combination. John Mametsa and Stefan Watermeyer is dropped altogether, with Jaco van der Westhuyzen, Jacques-Louis Potgieter and Ruan Snyman picked as substitutes.

Up front, two changes have been made, with Gerrit-Jan van Velze not available due to a leg injury. Potgieter plays at number eight and Wilhelm Steenkamp again swop places with Fudge Mabeta, who moves back to the bench.

The Vodacom Blue Bulls team to play Pumas in Nelspruit on Friday August 27th 2010 at 19h10 is:

Zane Kirchner, Gerhard van den Heever, Jaco Pretorius, Wynand Olivier, Hayden Groepes, Francois Brummer, Dustin Jinka, Dewald Potgieter, CJ Stander, Derick Kuün (c), Juandré Kruger, Wilhelm Steenkamp, Werner Kruger, Bandise Maku, Dean Greyling. Replacements: Henry Bantjes, Frik Kirsten, Fudge Mabeta, Okkie Kruger, Ruan Snyman, Jacques-Louis Potgieter, Jaco van der Westhuyzen.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Nice.
Posted by Willie Blou (Pretoria) Tuesday, August 24, 2010 - 13:32
2. Hierdie is 'n aansienlik sterker span as laas week... ons lyk al hoe beter... nou moet ons net beter begin speel ook!!!
Posted by zet (Pretoria) Tuesday, August 24, 2010 - 13:47
3. Hoe de duiwel kan Watermeyer net geheel en al uitval!!?? Stem dat WO sy plek terug kry, maar Watermeyer verdien ten minste die bank en selfs bo Jaco P - WO buite en Watermeyer binne is steeds beter.
Anders kies ek hom in JvdW se plek op bank. Lyk my JvdW is soos Ricky - pos belowe en basta of hy gedrop word
Posted by NETBLOU (Centurion) Tuesday, August 24, 2010 - 13:50
4. Springboks:

15. Frans Steyn, 14. JP Pietersen, 13. Jaque Fourie, 12. Jean de Villiers, 11. Bryan Habana, 10. Morne Steyn, 9. Francois Hougaard, 8. Pierre Spies, 7. Juan Smith, 6. Schalk Burger, 5. Victor Matfield, 4. Flip van der Merwe, 3. Jannie du Plessis, 2. John Smit, 1. Gurthro Steenkamp

Substitutes: 16. Chiliboy Ralepelle, 17. CJ van der Linde, 18. Danie Rossouw, 19. Ryan Kankowski, 20. Ricky Januarie, 21. Butch James, 22. Juan de Jongh
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Tuesday, August 24, 2010 - 13:51
5. Ek wonder of Louw en Aplon ook vir WP vrygestel gaan word??
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Tuesday, August 24, 2010 - 13:56
6. Bergbok,

Dis die BBulle tuiste die - lees/skryf oor PdeV se manewalis elders.

@5 Wil jy die WP span verswak - toemaar, spot net.
Posted by NETBLOU (Centurion) Tuesday, August 24, 2010 - 14:00
7. Goeiedag Bloubul Bloggers,

Op hierdie verwikkelinge sê ek soos die Amerikaners: "Now we start cooking with gas..."

Dis net jammer Gary is nog uit, want ek dink Derick moet nou al sy aandag gebruik om sy vorm as top baljagter te herwin. Ockie Kruger kan in dié opsig natuurlik ook 'n groot verskil maak as hy kans kry.
Posted by Sooi Brandt (Pretoria) Tuesday, August 24, 2010 - 14:03
8. Bergbok - ons praat nie PdeV OF WP se nonsens op hierdie site nie - lekker dag vir jou!!!
Posted by zet (Pretoria) Tuesday, August 24, 2010 - 14:04
9. @6.....UH .......HIE HIE!!!
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Tuesday, August 24, 2010 - 14:04
10. Ek is bly Flip kry nog `n kans.
Wanneer gaan Werner Kruger bietjie gerus word. Almal word gerus behalwe die arme man. Hierdie was die ideale kans om Bees Roux bietjie gametime te gee.
Posted by Bloumens Tuesday, August 24, 2010 - 14:08
11. Spot net Bergbok - ek wens PdeV wil al die Bulle huis toe stuur - hulle het net trots in die Blou trui - daar is in elkgeval niks meer om te wen vir die Bokke nie...

Ek sien net hoe die Bokke elke week sterker word - binnekort is Steggies terug, dan kom van die Bul-bokke soos Flip terug, dan kom beseerdes soos Gary terug ... en dan kom die groot manne terug vir die semi's ... AS ONS DIE SEMI'S HAAL!!!!
Posted by zet (Pretoria) Tuesday, August 24, 2010 - 14:08
12. OOPS ... TYPO ... ek bedoel die BULLE word net elke week sterker....HAHAHAHAHA - ek kan sien hoe Bergbok op daai Freudian slip gaan spring!!!
Posted by zet (Pretoria) Tuesday, August 24, 2010 - 14:10
13. Dit n bja goeie span,met net drie bokke terug lyk ons alreeds of ons n span gan wees wat moeilik geklop gan word.Is die game nou 7uur of 5uur?
Posted by hemel-is-blou (secunda) Tuesday, August 24, 2010 - 14:11
14. #14 - Klink my 5uur vir 7uur
Posted by zet (Pretoria) Tuesday, August 24, 2010 - 14:12
15. Zet,

Nogal ook bekommerd oor gaan ons dit haal. Nie as ons Vrydagaand herhaal teen Welpies, Sardientjies, Cheeters, WP, Gemsbokke nie
Posted by NETBLOU (Centurion) Tuesday, August 24, 2010 - 14:14
16. Verstaan nie hkm almal so bekommerd is nie,die bulle nie beste op die oomblik nie,die span bou bja karakter en ons net 1 wen weg van die wp af......ons begin mar altyd stadig,mar ons le nogsteeds 3de.
Posted by hemel-is-blou (secunda) Tuesday, August 24, 2010 - 14:18
17. LOL
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Tuesday, August 24, 2010 - 14:19
18. Bloumens(11)

Ek verbeel my die hele voorry (insl Werner) het teen die Luiperds gerus (6 Augustus)

Posted by BlueIQ (Pretoria) Tuesday, August 24, 2010 - 14:32
19. Jaco vdW kry voorkeur agv sy veelsydigheid.
Van hierdie veranderings sien ek as rotasie.
Posted by Stapper (Pretoria) Tuesday, August 24, 2010 - 14:37
20. Netblou, ek dink die Bulle was Vrydag hulle eie grootste vyand - hulle kon nog 4 of 5 drieë gedruk het - as dit nie vir die turnovers was nie...en Griekwas het uitstekend gecounterruck. Die Bulle was seker 80% in die Griekwas se halfgebied - maar dan is daar 'n trunover en dan is ons backline ongeorganiseerd en voila - daar druk hulle 4 drieë (3 van hulle was uit hulle eie kwartgebied waar die Bulle op die aanval was) - as ons die bal net beter kan beskerm!!!!

Ons grootste probleem agter is 15 - met Zane daar is ek baie meer gerus - hy het bv. in die WP wedstryd al 'n reuse verskil gemaak.

JvdW se verdediging is hopeloos - en so ook sy aanval... hy het wel goed van agter aangeval as hy skoppe ontvang het, maar as hy by die agterlyn aansluit as die Bulle aanval uit normale fases hardloop hy dwars (nie skuins nie!!!! - hy hardloop DWARS - direk kantlyn toe) en dan pass hy vir arme Mametsa of Shadow teen die kantlyn vas... en dit is juis hier waar hulle ons gecouterruck het - by 12,13,14/11...om nie eers te praat van die laaste drie van Basson waar ons 'n overlap gehad het en hy toe aan die bal vasgeklou het nie....

Nee-wat... as Steggies net reg is is No.6 uitgesorteer.
Fudge het Vrydag begin in plaas van Wilhelm... hierdie week speel Wilhelm maar nou moet Jinka op 9 speel nie - Mametsa sal nooit die span in die steek laat nie, maar hy raak hy stadig. Maku se ingooie in die lynstaan beter vinnig verbeter op Vrydag sin!!!, Fudge is te lig vir 'n slot... so ons sit daar met 'n probleem... gelukkig help Zane die syfers en hy is 'n kwaliteit speler.
Posted by zet (Pretoria) Tuesday, August 24, 2010 - 14:40
21. Ek is net bly dat iemand vir webbie wakker gekry het!! Of ander sou ons die nuus op Supersport moes lees!
Posted by Frik (Boksburg) Tuesday, August 24, 2010 - 14:48
22. #21 - Ek sien jou punt oor Jaco se veelsydigheid... maar as jy na die res van die bench kyk - Snyman en JL Potgieter....kon mens nie eerder iemand soos Dippies ingesluit het op die bench nie?? - dan kon JLP en Brummer cover vir 10,12 en 15... en Dippies vir 11,12,13,14???
Posted by zet (Pretoria) Tuesday, August 24, 2010 - 14:49
23. who does jaco v/d westhuizen know to stay in the team he was a disaster on friday two tries were a direct result of his error and his white line fever cost another it looks like his selection has nothing to do with rugby but is about his contacts which is rubbish all that counts is his performance
Posted by blue boy (johannesburg) Tuesday, August 24, 2010 - 15:29
24. Danie Faasen is 5 wedstryde by die curriecup speel teen Pumas 7 min op die bank vir die res Dustin Jinka skuif net verby sonder dat hy rerig gesien is op die veld
Posted by scout (pta) Tuesday, August 24, 2010 - 15:31
25. Dag vrinne,

Lekker om Wynand terug te he , ek sou graag wou sien of hy nie saam met stefan watermeyer kan kombineer nie... Weet beide is binne senters , tog sou die goeie kans wees om so kombinasie te beproef.

Ook goed om Brummer te sien speel kans kry, naie is gese oor Dustin se tog het hy maar stadig gelyk toe ek hom laas sien speel het... Kom ons hoop hy bewys my verkeerd.

Kirchner sal ook meer bring na die agterlyn , Jaco vd Westhuizen het tot op hede nog nie werklik gespeel soos hy kan nie. Dus jammer want hy kan goeie skeppende spel lewer.

Ek is baie beindruk met die jonge manne soos Juandre, CJ , Greyling , Van Velze , Watermeyer , Flippie , Snyman.

Voeg hier by "Senior" jonges soos Stegman , Werner en Kuun dan lyk die toekoms goed :-)

Sterkte met julle voorbereiding.

Dus darm lekker as 'n rugby liefhebber om 'n bul ondersteuner te wees.

Gorete


Posted by Aiken Drum (Pretoria) Tuesday, August 24, 2010 - 15:44
26. Gorete vir jou ook AD!-)
Nee wat, die Bulle tel spoed op en die weepie verloor klaar spoed.
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Tuesday, August 24, 2010 - 16:10
27. Jammer vir ou Wynand wat nie in die Bok mix is nie. Ek kan nie verstaan dat hy die beste binne senter in die Super 14 was en nie die Bok 22 maak nie.
Bokke se los en Bulle se wins.
Posted by Blou bly blou (Port Elizabeth) Tuesday, August 24, 2010 - 18:39
28. Die span lyk gedug. Ek dink Wilhelm en Fudge is te lig vir slot. Ons mis vir Flippe of Danie saam met Juandre Kruger. Stem saam met Juandre Kruger op 5. Wynand en Pottie is baie welkom terug by die span en sal die span versterk. Hoop Brummer en Jinka doen beter as JLP en Ruan Snyman. Hoop hulle hardloop die bal en gooi nie onnodig besit weg met swak skoppe nie. Mametsa is te stadig maar hy tackle goed. JvdW het ons in die steek gelaat in die laaste klompie games. Ons probleem le of kruger se slot maat, losskakel, vleul en skrumskakel.
Posted by Blou Bul Kaapstad (Cape Town) Tuesday, August 24, 2010 - 22:42
29. Die span lyk beter..
Posted by sportslady (Pretoria) Wednesday, August 25, 2010 - 07:41
30. Die span lyk Ok behalwe dat Watermeyer at least op die bank moes gewees het in JVDW se plek en Mametsa in Van der heever se plek wat ook gedrop moes gewees het. Mametsa druk twee driee Saterdag en speel sy hart uit maar work gedrop. Nie wat van Van der Heever gese kan word nie.
Posted by Bull perd (Johannesburg) Wednesday, August 25, 2010 - 08:33
31. Kan iemand my se, was Bjorn Basson voorheen hier by die Bulle?
Posted by superBul (Hoedspruit) Thursday, August 26, 2010 - 04:16
32. bulle se game @ 19h00 op ss 7..
Posted by nathaai (cape town) Thursday, August 26, 2010 - 16:58
You need to upgrade your Flash Player
Happy birthday to:
22 Sept. - Bakkies Botha
22 Sept. - Chris Solomons
23 Sept. - Lodie Britz
23 Sept. - Johan Janssen
23 Sept. - Zillen Roos
23 Sept. - Ruan Vermeulen
23 Sept - Hans Weber (Oorlede)