You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
Login  |  Register
Vodacom Blue Bulls u.19 side secure easy win in Welkom


The Vodacom Blue Bulls u.19 side easily outclassed their Griffons opponents in Welkom on Friday and scored 13 tries on way to an easy 85-12 win.

The visitors took control early on and never allowed the home side to settle. Abednego Mamushi, Franco Maritz and Lohan Jacobs scored two tries each, with Pieter van der Walt, Cornall Skosan, Bradley Moolman, Chejana Mallane, Francois Venter, Lean Schwartz and JJ Breet all crossing the whitewash.

Van der Walt converted eight and Maritz and Venter one each.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Dit was te wagte
Posted by Stapper (Pretoria) Friday, August 27, 2010 - 20:01
2. BSA Under 19 Competition - Results
August 2010
Date Team VS Team Venue Score
27 Western Province Free State Newlands Stadium, Cape Town 35 - 13
27 Pumas SWD Mbombela Stadium, Nelspruit 21 - 28
27 Xerox Lions U19 Leopards Coca-Cola Park, Johannesburg 36 - 37
27 Griffons Blue Bulls North West Stadium, Welkom 12 - 85
27 Eastern Province Border EPRU Stadium, Port Elizabeth 50 - 0
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Friday, August 27, 2010 - 20:16
3. SA Under 21 Competition - Results
August 2010
Date Team VS Team Venue Score
27 Western Province Free State Newlands Stadium, Cape Town 40 - 39
27 Eastern Province Border Nelson Mandela Bay Stadium 38 - 18
27 Xerox Lions U21 Leopards Coca-Cola Park, Johannesburg 33 - 14
27 Pumas SWD Mbombela Stadium, Nelspruit 40 - 10
27 Boland Sharks Boland Stadium, Wellington 5 - 85
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Friday, August 27, 2010 - 20:22
4. Ja,lyk my my ou spannetjie sien weer hulle Tjops vanaand??
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Friday, August 27, 2010 - 20:26
5. Dankie SS vir julle Live Scores....!!
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Friday, August 27, 2010 - 20:51
6. Die Bulle slaag met 4 uit 10 skoppe.... en verloor met 1 punt!!!!!!!
Posted by zet (Pretoria) Friday, August 27, 2010 - 20:56
7. Dis op sulke tye wat my emosies my goed laat post wat grens op beledigende aanmerkings.

Al wat ek kan se is dat ek bitter teleurgesteld is in ons span. Om te verloor teen die Pumas - dit grens aan die verspotlike.

Laat ek maar eers afkoel en dan in 'n meer gematigde gemoedstoestand die individuele swakpunte in die Bulspan uitlig.

Tot later dan.
Posted by Shannow Friday, August 27, 2010 - 21:01
8. Hierdie is moeilik om te sluk.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, August 27, 2010 - 21:12
9. En daar sien ons albei se Spanne hulle se Tjops!!
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Friday, August 27, 2010 - 21:23
10. Die Bulle was pateties. Ons is takties dom! Teen spanne wat so negatief en onkant speel, moet ons leer om die bal eerder in die hoeke uit te skop. Ons huidige patroon van stampkardryf werk nie. Ons voorspelers dryf vanuit 'n staande posisie en dit werk nie.

Verder is die Bulle leierloos. Derick Kuun is teleurstellend as kaptein. Hy het nooit die ref se aandag gevestig op die Pumas se onkantspel nie. Sy breinfloute hier 3 min voor die einde het ons gekos. En 17 punte misgeskop?!?! Nie dat die meeste daarvan te moeilik was nie!

Nee wat die afrigters sal diep moet gaan dink oor ons taktiek.

Die spelers sal moet gaan dink oor hul toewyding!!
Posted by Judge (Middelburg Mpumalanga) Friday, August 27, 2010 - 21:26
11. Wel,WP het so 2 jaar terug teen die Valke verloor!!
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Friday, August 27, 2010 - 21:26
12. Wat kan mens sê ... Geluk met die bonuspunt?
Posted by bendiebul Friday, August 27, 2010 - 21:30
13. Ek kry so die idee dat ons skeidregters vir die kleiner Unies blaas...,.om sodoende vir hulle ook n kans te gee ?????Geen wonder ons Bokke Tjop so af nie!!
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Friday, August 27, 2010 - 21:33
14. terrible performance..based on the last two weeks we will get murdered by the sharks next week...wont watch..hate seeing a bad performance...brummer please learn how to kick that was shocking...we look pedestrian.slow...no direction and what is the game plan
Posted by Rob (Benoni) Friday, August 27, 2010 - 21:34
15. Sharks 48 - 30 Griekwas
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Friday, August 27, 2010 - 21:41
16. The Xerox Lions had far more attacking guns and slickness than the Platinum Leopards as they ran out comfortable 45-22 (halftime24-8) winners of their Absa Currie Cup Premier Division match at CocaCola Park on Friday night.
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Friday, August 27, 2010 - 21:47
17. Ek het darem 2 games op Super Bru reg LOL
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Friday, August 27, 2010 - 21:50
18. Judge

Ek stem 100% met jou saam, en dit wat ons ouens hier op die blog al lankal se het vanaand tevore gekom. Hopelik was dit Jaco Pretorius se laaste game in n Blou Bul trui. Hy is n Springbok en moet net n bal raak vang. Hy kan dit nie eers doen nie.

En dan. Watter effek het die Bees Roux sage op die span gehad. Ek is geskok tot in my klein toontjie nou hoe moet die ouens voel wat elke dag saam met hom gespeel het.
Posted by Bloudonner (Pretoria) Friday, August 27, 2010 - 21:51
19. Die 27e was beslis nie 'n lekker dag nie. Wat vanaand se wedstryd betref, 'n wedstryd wat die Bulle NOOIT moes verloor het nie. Die afgelope paar wedstryde was die gevaartekens al daar. Nou wag die Sharks en voorwaar, as die Bulle nie hulle koppe gaan regkry nie, sien ek swaarigheid vir die Bulle vir die CC. Wys my asseblief verkeerd!
Posted by hout (Stellenbosch) Friday, August 27, 2010 - 21:52
20. Ek sal graag Shannow en Mossel van Houtbaai se kommentare wil verneem oor die Bulle se vorm die laaste paar wedstryde. Is die wiel besig om te draai?
Posted by hout (Stellenbosch) Friday, August 27, 2010 - 22:07
21. Ek vertrou dat dit Derick Kuhn se laaste game as kaptein was.
Die op-die-bank-sit-vir-die-seisoen-taktiek met manne soos Brummer het nou weereens bewys dit werk nie - hy't 'n skokkende game gehad!
Jinka en Brummer het ook nie die ding gedoen nie.
Dit was van die swakste verdediging in 'n baie lang tyd..!
Weet nie of die Bees Roux-debakel 'n invloed vanaand op die manne gehad het nie..?
Posted by groentjie (Pretoria) Friday, August 27, 2010 - 22:57
22. Ek glo dat die keurders nou sal besef dat Jaco Pretorius nie naby 'n blou trui toegelaat behoort te word nie. Gelukkig het die WP ook verloor. My Blou span is so swak soos die bokke. Wat gaan aan ???? Waar lê die probleem HELP asb iemand
Posted by Bulzak (Kempton Park) Friday, August 27, 2010 - 23:04
23. Volgens my 11 jarige dogter stres ek verniet, die Bulle het mos nie vir die Beker gespeel nie..
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, August 27, 2010 - 23:49
24. Wel,ek weet waar WP se probleem le......hulle het die skuitjie met te veel pap snoeke gelaai ,en nou is die skuitjie besig om te sink!!
Ek dink die Bulle het die 4x4 ,wat hulle na die wildreservaat toe mos neem,te vol bier gelaai....en nou word die wiele pap!!
LOL
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Saturday, August 28, 2010 - 08:40
25. Die bulle was pateties. Geen trots en speel vir geld. Duidelik is daar geen span wat die sharks en cheetahs uit n finaal gaan hou nie.
Posted by Bluedog (Cape town) Saturday, August 28, 2010 - 09:05
26. Kry mens nie op hierdie site n match report van gisteraand se game nie....Of het die Webbie hom ook in sy geloof ingeskrik??
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Saturday, August 28, 2010 - 10:34
27. ......???????
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Saturday, August 28, 2010 - 11:14
28. Snaaks hoe jul Blou Bulle uit jul gate uitkruip as die BULLE wen.....MAAR as jul VERLOOR ....dan is hier niemand te sien nie????
My ou Spannetjie het ook verloor.....maar ek gaan sit nie op n ashoop nie.
Ek was ook so ....het bottels teen die mure stukkend gegooi as my span verloor!!
Dit was darem so 185 jaar gelede...
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Saturday, August 28, 2010 - 11:25
29. More Bergbok. Geluk Pumas, julle was die beste span op die veld en het die wen verdien. Ons kan nie skeidsregters blameer vir die gebrek aan toewyding by die Bulle nie. Hulle is slap en klaar. Ek dink die Bees Roux ding het `n invloed op die manne se gemoed gehad. Maar dis `n professionele sport manne, julle moet bykom, the show must go on!!!
Posted by Bloumens Saturday, August 28, 2010 - 11:30
30. My waarneming:
Ek dink op die ou einde is Chilli toe beter as Makhu.
Derick Kuhn is treurig en glad nie `n kaptein nie.
Ons het nie `n skrumskakel nie.
Jaco Pretorius is swak, swak, swak.
En van den Heever moet ver weggejaag word. Ek kan nie glo daars mense wat hom sien as `n toekomstige bok nie.
Nou manne - vat die een op die ken. Frans, dis nou tyd om die bullet te byt en te besluit wat die res van die seisoen se doelwitte is. My voorstel - bring die jong manne deur!!!!
Posted by Bloumens Saturday, August 28, 2010 - 11:33
31. Middag almal...nuut op die blog.

Eerstens, shocker van 'n game - die Bulle was glad nie op die ball nie...wat ookal die redes daarvoor kan heeldag geargumenteer word...

net my twee sente:

Eerstens, die attitude op defence wat ons gewys het teen die WP was missing...geen gees

Tweedens, hoe kon die Pumas se agterlyn aan die gang kon kom met 'n klomp no-name brand ouens terwyl ons met 'n paar bokke en S14 spelers niks kon uitrig? Olivier en Pretorius maak geen spasie aan die buitekant nie...enige bal na die vleuel is swak en Groepes en VdH sou nie kon deurkom al kon hulle op water loop nie.

En laastens, ek bespeur 'n tendens om VdH lelik af te breek in verskeie posts deur sommiges hier. Laat ons maar nou eerlik wees, as hy by die Griekwas of Vrystaat was, was hy maklik lag-lag bo-op die log vir driee gedruk. Ongelukkig dink ons hier in BLouBul land vleuels is optional extras...ek meen die arme knaap is dalk die victim van baie hype oor hom wat buite sy beheer was. As hy net bietjie kwaliteit bal kan kry sal hy games vir ons wen...of dit ooit sal gebeur is 'n ander ding want crashball blyk om ons voorland te wees moeto ns senters...
Posted by Bul-Lee (Pretoria) Saturday, August 28, 2010 - 13:23
32. dink brumer moet nog o/21 gbn speel. Zane en wo gisterand baie synig met die bal. Jaco se dae getel...sw of sd kan enige tyd sy plek vat.
Posted by nathaai (cape town) Saturday, August 28, 2010 - 21:52
You need to upgrade your Flash Player
Happy birthday to:
22 Sept. - Bakkies Botha
22 Sept. - Chris Solomons
23 Sept. - Lodie Britz
23 Sept. - Johan Janssen
23 Sept. - Zillen Roos
23 Sept. - Ruan Vermeulen
23 Sept - Hans Weber (Oorlede)