You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
Login  |  Register
Pumas shock Blue Bulls in Nelspruit


The Pumas christened the brand-new Mbombela Stadium in style when they held on for a nailbiting 22-21 (halftime 10-11) win over the Vodacom Blue Bulls in Nelspruit on Friday, reported Duane Heath for SuperSport.com

It was the first-ever rugby match played at the Fifa World Cup venue and on the basis of this result, the men from Mpumalanga will be hard-pressed to play anywhere else in future.

They outscored the defending champions four tries to two to record the second victory of their campaign while for the Bulls it was their fourth defeat in eight matches.

In a match played in front of a festive 20 000-strong crowd, the Pumas came out determined to mark the occasion with a home-town win.

They dominated the opening exchanges and were rewarded when bullocking eighthman Doppies le Roux, having built up an impressive head of steam, crashed over as early as the third minute. Flyhalf Elgar Watts’s conversion struck the uprights but the former Maties No 10 wasted little time getting onto the scoresheet.

From broken play, Watts sold an outrageous dummy in midfield, beating among others Springbok centre Wynand Olivier, to sprint in from 50 metres for an excellent solo try. His conversion again struck the posts but at this stage it didn’t seem to matter as there was only one team in it.

But the Bulls, sporting the likes of returning Boks Olivier and Zane Kirchner, aren’t champions for nothing. They slowly began to claw their way back into the match after 20 minutes when flyhalf Francois Brummer kicked a penalty to reduce the arrears.

Bulls prop Dean Greyling bulldozed his way over the whitewash in the 27th minute before Brummer gave the visitors the lead for the first time eight minutes later with his second penalty. The flyhalf however missed two kickable penalties in the 39th and 41st minutes respectively that would have given the Bulls a handy six-point lead at the break.

The second half saw no let-up in the intensity shown by both sides, but it was the Bulls who drew first blood when Springbok flanker Dewald Potgieter, playing in the number eight jersey, crashed over in the 47th minute for a try converted by replacement flyhalf Jacques-Louis Potgieter to make it 18-10.

The Pumas weren’t about to go quietly into the Lowveld night, however, replacement back Ashwin Scott diving over in the right-hand corner after 53 minutes for his side’s third try to make it 18-15. For Watts it was a case of third time lucky with the touchline conversion and suddenly there was only one point in it with 25 minutes to go.

As the tension mounted, Potgieter nailed a 58th-minute penalty to extend the lead while Watts missed his third kick on the hour, a straight but long-range effort from halfway. The drama went up a notch when centre Tiaan Meyer powered his way over to score the Pumas’ bonus-point try after 64 minutes, after they had elected to run the ball from a scrum in their own half.

The score gave the Pumas the lead with a quarter of an hour to play and, spurred on by their disbelieving supporters, the home side held out for a famous victory. “We can see ourselves settling down in Nelspruit,” said jubilant Pumas captain Hannes Franklin after the match. “Well done to the whole team.”

Scorers: Pumas 22 (10). Tries: Doppies le Roux, Elgar Watts, Ashwin Scott, Tiaan Meyer. Conversion: Watts.

Blue Bulls 21 (11). Tries: Dean Greyling, Dewald Potgieter. Conversion: Jacques-Louis Potgieter. Penalties: Francois Brummer (2), Potgieter.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Nie EERSTE soos die SHARKS nie!!
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Sunday, August 29, 2010 - 11:11
2. 'Pretoria is vervelig'
2010-08-28 14:12
Eerste Drienasies wen vir Bokke

Die Bokke het hul eerste oorwinning in vanjaar se Drienasies-reeks behaal toe hulle die Wallabies op Loftus Versfeld in Pretoria geklop het.
Pretoria - Die jong Wallaby James O' Connor het op 'n vraag oor die rede agter die Australiërs se besluit om eerder in Kaapstad te oefen vir die Drienasies-toets in Pretoria, geantwoord dat die Jakarandastad 'vervelig' is.

Die Wallabies het vandeesweek in Kaapstad voorberei vir vandag se kragmeting teen die Springbokke voordat hulle Donderdag eers na Pretoria vertrek het.

Nieu-Seeland het in teenstelling al hul voorbereiding vir verlede naweek se toets in Soweto, op die Hoëveld gedoen.

"As jy in Pretoria bly, is dit maklik om verveeld te raak. Daar is regtig nie veel om buite die hotel te doen nie," het O'Connor Vrydag aan Sky Sports gesê.

"Ek dink ons voorbereiding vir hierdie wedstryd was baie goed. Die ouens het byna elke aand by 'n ander restaurant in Kaapstad gaan eet. Die ouens is reg vir die toets," het hy gesê.

O'Connor, wat meestal op heelagter of senter in die Super14-reeks gespeel het, sal vandag in die ongewone posisie van vleuel vir die Wallabies uitdraf.

Ja,wil mos by al die lekker Restaurante in Kaapstad gaan eet???LOL
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Sunday, August 29, 2010 - 11:39
3. Ja,hulle het ook seker soos WP te veel Pap Snoek ge-eet???
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Sunday, August 29, 2010 - 11:44
4. Skande, BULLE!!!! SKAN-N-N-DE!!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Sunday, August 29, 2010 - 13:00
5. weet iemand of die puma wat n geelkaart gekry het gesite is ?
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Sunday, August 29, 2010 - 14:41
6. As Blou Bul ondersteuner is ek baie baie teleurgesteld in die vertoning van die Bulle. JLP en FB word baie geld betaal om hulle skoppe te oefen en kan nie die bal deur die pale kry nie. Julle moet bietjie harder gaan oefen aan julle skoppe manne, want dit het ons die game gekos. Gaan vang bietjie tips by MS by die Bokke.
Posted by Blou bly blou (Port Elizabeth) Sunday, August 29, 2010 - 15:43
7. Is eintlik nie geskok nie.
Die Luiperds het gewys jy moet net die balle wat na jou kant toe kom behou.
Beskerm die bal en speel wyd.
Griekwas het met omgekeerde besit die bal wyd gespeel en gaan druk ook amper gewen.
Pumas het 'n swaar agttal gekies. Dit het druk op 'n onervare skrumskakel gesit wat deurgesyfer het na die agterlyn toe.
Wonder regtig of die Pumas vir Dustin Jinka en Fudge Mabeta sal kontrakteur bo hulle slotte en skrumskakel.
Mametsa moes liewers gespeel het. Dan was daar drie ouens met hart in die span.
Vrae kan ook gevra word hoe is dit dat senior spelers 3 uur die oggend voor 'n wedstryd nie in die bed is nie.
By wie het Bees gekuier voor die polisie voorval.
Posted by Wes-Transvaal Blou Bul (Noordwes) Sunday, August 29, 2010 - 18:47
8. Genade NEE!! Vrydagaand het net gebeur wat nou al lankal dreig om te gebeur. FB kry nooit speel kans nie en word dan skielik in die begin 15tal gesit -"no pressure"!!! Mnr Ludeke jy moet hierdie jong ouens afrig en daar moet samespel wees!! Daar is hope talent maar die krits le nou daarin om dit saam te voeg en weer 'n span te vorm!!! mag die Puma wedstryd nou 'n "wake up call" wees. Hierdie naweek is dit die Sharks. Hoop 'n week is genoeg? waarom is die span nie voorbereid nie? Moenie die verskoning van die springbokke gebruik nie - die talent is genoeg by die Bulle - maar die sleutelwoord is afrigting en motivering!! Hier is 'n jong span wat groot hoogtes kan bereik!!! STERKTE!!
Posted by Blougirl23 (Pretoria) Monday, August 30, 2010 - 08:34
9. Manne & vroue - julle moet eers julle feite regkry voor julle kritiseer....

Bees was nie in die span ingesluit vir die naweek nie - so wat het hom verhoed om so laat die aand te kuier?

Ek verdedig hom nie - ek sê maar net - nou kritiseer julle al die Bulle oor hulle dissipline - en ek dink ook dit is swak - maar dit het niks met Bees se mannewales uit te waai nie.
Posted by zet (Pretoria) Monday, August 30, 2010 - 09:16
10. Net n paar vrae

Wie kontrakteer ons spelers?Jinka hoogstens n klub speler op sy beste.Groot ophef was gemaak oor Groepes.Op sy beste n Vodacom Cup speler.Ons agterste driehoek?Zane bestendig,maar kan nie aanval nie.V/D Heever is n skouponie.Drop hom nou.Sampie Mastriet is n beter bet.Ons het nie eers ander vleuels nie.Mametse het hart ,maar geen spoed.Hougaard gaan Fourie opvolg en Ngungane sal sukkel om terug te kom na 2 gebreekte bene.

Senters.Wynand op sy beste is n goeie speler,maar op die oomblik speel hy rugby wat Pieter Muller destyds onder Mcintosh se afrigting gespeel het.STAMP rugby!Hy kan glad nie die bal meer verprei nie.Loskakel.Brummer kon miskien die held in die Vodacom beker gewees het,maar hierdie is nie Vodacom cup rugby.

Kuun kaptein?Strafskop vir domrugby afgestaan 3 min voor einde.Is dit die voorbeeld vir n kaptein.Hy en daai Daniels van die Sharks is dieselfde soort speler.Arrogant!Weereens by kontraktering.Fudge kry n kontrak?Hoe minder gevra hoe beter.Ek is n voorstaner vir plaaslike talent en glo die laaste uitweg is om buite te gaan soek,maar sekere aankope moet gedoen word.

Laastens.Verdediging is n ingesteldheid.Gaan kyk n bietjie na van die sogenaamde grootspelers se lyftaal.Kuun,Olivier,Pretorius.Zane,V/D Heever.Glo ons kan dit nog doen.Die Super 14 honeymoon is verby!
Posted by Lekkerblou (Durbanville) Monday, August 30, 2010 - 09:29
11. Dit was pateties! Geen plan, intensiteit of toeweiding. Kuun is nie 'n kaptein en is te wintie as 'n speler. Die Bloubul-familie kom bo eie belang, waar is die span se trots? Die afrigting span moet 'n bietjie hard na hulle voorbereiding kyk. Die span het potensiaal maar het sielkundige volwassenheid nodig. Ons het nodig om 'n bietjie BMT te sien. Die spelers mag meskien jonk en onervare wees, maar hulle moet besef dat hulle in die spore loop van groot geeste. Die trui word verdien en net gegee vir die min wat dit verdien!

Ek wil die naweek teen die Sharks minstens trots sien, die res sal self kom.
Posted by Beast 73 (Northriding) Monday, August 30, 2010 - 10:08
12. die bulle beter wakker word,hulle lyk en speel soos amateurs !!!!
Posted by blou bul jan (pretoria) Monday, August 30, 2010 - 10:14
13. Dag vrinne ,

Eerstens aan die Bokke en Victor veels geluk.

Aan Victor wil ek se jy is 'n fantastiese leier en voorbeeld vir ander, en dankie vir al die opofferinge . Ons is trots op jou!

En nou ja , dit bring my na die Vrydagaand Sirkus ... Ek moet bieg ek het later met tye gelag, want ek dag toe dus een van daai flieks wat spot met vorige ernstige flieks... Maar toe die advertensies halftyd opkom, besef ek dus nie 'n comedy nie...

Vrydagaand was teleurstellend, en mag ek se welverdiende oorwinning vir die pumas.

As vurige bloubul ondersteuner se ek nie maklik so iets nie, maar ten minste wou hulle speel en wou hulle wen.

Aan die positiewe kant kan mens altyd heelwat leer uit so wedstryd, die hartseer ding is
baie van die lesses is ou lesse, maar dalk
het die spelers dit al vergeet.

Eerstens, jy onderskat nooit 'n kleiner unie nie.
Onthou vir daai spelers is so tipe wedstryd een wat hy altyd sal onthou, hy gee alles in so game. En ja al was dit maar 'n veswakte Bulls span, maak dit nie vir daai ouens saak nie.

Die grootste teleurstelling was as ons al daai skoppe kon oorsit, het ons steeds gewen.
Tog uit 'n rugby oogpunt is ek bly ons het nie so gewen nie. Die rede is eenvoudig dat ek lanklaas so plannelose wedstryd gesien het.
Dit was soos onder watere hokkie in 'n swembad sonder water...

Tweedens het Brummer dalk besef, op die vlak moet jy eenvoudig altyd in die korrel wees met jou skoppe, selfs JLP was maar nie juis briljant nie. Ek moet bieg Brummer kan nie alleen die skuld kry hiervoor nie, hy is maar min speel kans gebied, tog sou mens reken hy het dan baie kans gehad om sy skopwerk te oefen.
In geen wedstryd kan jy speel sonder 'n erkende stelskopper nie , finish en klaar.


Jaco Pretorius , Gerhard vd Heever en Frik Kirsten was teleurstellend.
Pretorius voel ek het sy kanse gehad...Ons kort weer 'n Andre Snyman tipe buite senter, met krag en spoed ...

Kan ons nie vir Wynand en Watermeyer bietjie sien saam speel nie?!

Derdens al hou ek van Kuun as speler, reken ek hy raak te emosioneel op die speelveld wanneer die druk hoog raak.Kom ons hoop Gary Botha is eersdaags reg, andersins selfs Bakkies.

Gelukkig le ons nog vierde, maar die spelers sal hulle moet regruk, of as hulle so aangaan sien hierdie b span nie die jaar die semis nie.

Ter afsluiting , daai laat loop op Dewald Potgieter was skandelik, weet enige iemand of die knaap uitgewys is daarvoor?

Lekker week verder vrinne.
Posted by Aiken Drum (Pretoria) Monday, August 30, 2010 - 10:17
14. Hoop jy voel nou beter, Lblou, want behalwe die laaste par het jou stoomafblaas min verband met die waarheid.
Verlede week het baie bloggers gevra Jinka,Brummer moet speel en geen afrigter gaan ZK en WO weglaat nie. Dat die 8&9 geleidelik speeltyd moes kry is so maar die wedstryde het dit nie toegelaat nie. Dat Shadow 'n skouponie is is onregverdig, het jy dalk gehoor vd S14? Hy speel nie nou op sy beste nie maar blameer eerder die die spelers aan sy binnekant.
Kuun is 'n eerlike speler, beslis nie arrogant nie.
Vir Vrydag se verloor is daar geen verskoning nie maar om die spelers uit te sonder wat jy het is mi onbillik.
Al die gekyf oor Bees se sg "laat uitblyery". Hy was nie in die span nie, is 28 jaar oud en kan gaan drink as hy wil. Ek was nie daar nie maar 'n Metro cop kan my arresteer en my kar laat wegsleep; as hy agter die stuur inklim is dit ongemagtigde gebruik, dit is teen hulle regulasies en ek sal hom verseker ook "teregwys" (die res is onduidelik en vir 'n hof om uit te sorteer).
Om FL en die senior spelers hiervoor te blameer is belaglik!
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Monday, August 30, 2010 - 10:21
15. Ja nee kyk dit was nie mooi nie maar tog het die Pumas great gespeel. Sal my nie verbaas as hulle JC Roos nader trek nie maar ja hy het nog nie op hierdie vlak gespeel nie maar wanneer dit by skop werk kom is daar min wat sy gelyke het, die Bulle nurse hom nou al lank, verder is hy groot en sterk.
Posted by destiny (Pretoria) Monday, August 30, 2010 - 10:40
16. ek is op hierdie stadium meer terleurgestel in JULLE ondersteuners as in die bulle... my vriende wat vir die WP skree is meer ondersteunend as julle klomp.. ek kan nie sien hoe julle julle ei span se spelers so kan sleg se nie.. NAAREND ek sweer!!! maar aas hulle wen dan aanbid julle hulle.. sies.

1. wynand olivier het glad nie goed gespeel nie sienede dat hy nou net van die bokke afkom, daarmee stem ek saam, maar dis sy eie toedoen want hy pass nie die bal nie!!

2. Gerhard vd Heever, gee die jong man n kans, as julle mooi kyk doen hy wat hy kan, dis nou n kwessie van jong manne in die span wat nou wil shine dan gee hulle nie EENKEER die bal vir hom nie, dan soek hy werk (BEWEEG UIT SY POSISIE UIT) as daar dan n drie gedruk word KRITISEER julle weer!!! make up your minds.... ek was saterdag op loftus en TALLE mense om my het geskree hulle moet vd Heever in die bokspan sit want habana se ego tas sy gamespel aan.

MY BLOED BLY BLOU
Posted by Blouspons198 (Kaapstad) Monday, August 30, 2010 - 10:57
17. ek is meer geskok oor die komentaar wat hier gelewer word as vrydag aand se game, julle ondersteuners is nie eers geregtig om ONDERSTEUNERS genoem word nie!!! julle behoort julle te skaam!!!!
Posted by Blouspons198 (Kaapstad) Monday, August 30, 2010 - 10:58
18. Gee vir Watermeyer 'n kans op senter. Hy is vinnig, kan goed verdedig as hy moet en 'n plus punt is hy kan ook pale toe skop.
Posted by blou.sakkie (Springs) Monday, August 30, 2010 - 11:11
19. Bloubosvelder

Ons het seker nie na dieselfde wedstryd gekyk nie.Om die spelers in die binnekant van V/D Heever te blameer vir sy spel is belaglik.Goeie vleuels gaan soek werk as die bal nie hulle kant toe gaan nie en gaan dekverdedig en val terug vir skoppe om te heelagter meer opsies te gee as om net die bal weg te skop.

Stem saam Kuun is n eerlike speler,maar met n houding.Ek se weer glo nogsteeds ons kan dit doen,maar selfondersoek is nodig.
Posted by Lekkerblou (Durbanville) Monday, August 30, 2010 - 11:14
20.
...SOOS DIE BULLE NOU POER-POER, ....KAN HULLE MAAR VERGEET VAN DIE CURRI-BEKER... ....HULLE SPEEL FLIPPEN PATETIES...!!! ....HULLE IS BESIG OM DIE GRAP VAN DIE REEKS TE WORD..!! .SWAK..SWAK..SWAK...!!
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Monday, August 30, 2010 - 11:22
21. Julle klomp wat so kla en kerm dat die Bulle so pateties is is die ware klomp patete.

Ja hulle het sleg gespeel. Ja hulle moes nie teen die Pumas verloor het nie.

Maar julle klomp is baie vinnig om te vergeet dat ons laasjaar maar in min of meer dieselfde posisie was. Skryf maar die Bulle af. Dit is wanneer hulle die gevaarlikste is!

Julle klomp wat net kan sleg sê en kerm kan maar eerder vir die Sharks gaan skree. Julle sal beter daar in pas.

Ek ondersteun die span (Afrigters en Spelers) wen of verloor. Julle klomp "couch potato" afrigters en refs het helfde van die tyd nie 'n idee waarvan julle praat nie! As julle sulke goeie spankeauses kan maak en sulke goeie afrigters is. Antwoord my dan een vraag??? HOEKOM IS JULLE NIE DIE AFRIGTERS NIE?
Posted by unbeata"BULL" (Choker Hunter) Monday, August 30, 2010 - 12:19
22. Verseker kan ons dit nog doen!
Jimmy Stonehouse is 'n baie goeie afrigter, al die Pretorianers weet dit en hy het meer of min dieselfde groep wat hy van verlede seisoen deurbring. Hy hoef nie 2 groepe te he vir S14 en CB nie, maar gee hom krediet, sy span het goed gespeel.
Glo my, die Bulle is nie die laaste span wat teen hierdie Pumas in so bui gaan verloor nie.
Lekkerblou, ons het seker verskillende wedstryde gekyk maar in die laaste instansie wil almal maar net he ons span moet goed doen, dis al.
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Monday, August 30, 2010 - 12:30
23. Bloubosvelder

Verseker gaan ons dit vorentoe doen.Net n lekker paar harde woorde vandag by die oefenveld en n paar verstellings en Saterdag gee ons die sardyne n pakslae.Glo Vrydagaand was die keerpunt.Die Bulls is n trotse span en Vrydagaand sou hulle seermaak het.

GO BULLS!!!!
Posted by Lekkerblou (Durbanville) Monday, August 30, 2010 - 12:45
24. Halo di Blou,

Dit is nie n skande om te verloor nie.Dit is wel hoe n span verloor het,Die Bulle se koppe het te veel geswel.Hulle het die Pumas onderskat.Wynand het met n halwe hart gespeel,Jaco 'Petoors' was soos gewoonlik pateties.Shaun Venter het kringe om hulle gehardloop.inteendeel Wynand en Petoors soek hom nou nog.Oor die skrummie sal ek niks veel kan se nie,behalwe dalk dat hy Vrydag van die straat gehaal is om vir die Bulle te speel.

Tot en met Vrydag was die Bulle die enigste span wat nog nie deur die Pumas tuis geklop kon word nie,dai rekord is ook weg,SHAME!!!DIE SHARKS GAAN DIE BULLE OP VREET!!!
Posted by Blou Dino (Witbank) Monday, August 30, 2010 - 13:02
25. A nee a Blou Dino ek dink dis baie goed die BULLE het verloor saterdag gaan die bulle vir 'n wen hul gaan die haaie opvreet dat daar niks van hul oor bly................... EK BLY BLOU WAT OOK AL GEBEUR!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Zetty (Ondangwa) Monday, August 30, 2010 - 13:16
26. Unbeata`bul` , jy moet vir die Lions ondersteun. Hulle praat `n swak game goed en verdedig altyd hulle`jong` spelers. As ons weet ons het die potensiaal maar speel so swak soos die laaste 3 wedstryde is daar iets verkeerd. Ons het nie laasjaar teen die Pumas verloor en net teen die Luiperds verlooor nie. As jy daarmee tevrede is, is dit jou probleem. Jy wen nie die Super 14 en verloor teen die Pumas en amper teen die Luiperds in dieselfde jaar nie.
Posted by Bully (Pretoria) Monday, August 30, 2010 - 13:32
27. Goeiedag Bloubul Bloggers,

Stadig nou oor die klippertjies, manne. Vrydagaand was 'n laagtepunt, ja, maar ek glo dit was 'n sameloop van omstandighede wat vir dié swak vertoning verantwoordelik was.

Eerstens, die manne wat van die Bokke af gekom het, veral Wynand Olivier, het 'n baie duidelike motiveringsprobleem gehad. Stel jouself voor jy is in Wynand se skoene. Een week sit jy in die FNB-stadion op die bank by 'n historiese geleentheid voor 94 000 mense. Die span maak droog, maar jy kry nie kans om jou deel te doen en 'n paar All Blacks mank te tekkel nie. Dan word jy uit die bloute gedrop, sonder dat jy iets verkeerd gedoen het om dit te regverdig en jy moet teen die Pumas gaan Curriebeker rugby speel. Nouja, as jy Wynand is, sal jy uit jou vel wees van opgewondenheid vir die Puma-wedstryd? Ek weet hy is 'n professionele speler, maar onthou, hy kan ook sat raak. Hy speel al van Febraurie af elke naweek rugby, so wanneer gaan sy entoesiasme en motivering kwyn? Natuurlik in die wedstryd teen die Pumas, nadat hy deur die Bokke "vrygestel" is!

Onthou, dit was wéér nuwe kombinasies om by aan te pas. Maar die halfhartige verdediging van sommige spelers was onverskoonbaar.

Dan het ons natuurlik ook 'n leierskapprobleem. Die Bulle het sedert die Super 14 top leiers soos Victor, Fourie du Preez en Gary Botha verloor. So, ons speel met ons vierde keuse (miskien 5de, want Bakkies was in die Super 14 wedstryd teen die Stormers voor hom in die ry). Ek glo boonop Dewald Potgieter is 'n meer natuurlike leier, wie se spel floreer onder leierskap eerder as negatief beinvloed word. Kyk maar na verlede jaar se wedstryd tussen die Opkomende Bokke en die Britse Leeus.

Maar alles is nie verlore nie, manne. Ons te Vrydagaand voorlangs pak gekry. Daardie Puma-manne het hul huiswerk gedoen. hul counter-rucking was puik en ons kon nie ons hande op die bal kry nie. Ook hul dryfspel sou enige ander span moeilikheid gegee het.

Ons het nie 'n ordentlike baljagter nie, want Kuün se spelpeil is ook nie op die standaard wat dit kan wees nie.

As manne soos Stegman, Bakkies, Flip, Gurthro en Hougaard terug is, sal ons weer begin gaffel. Ek dink ons moet realisties wees en hoop vir 'n derde of vierde plek. Tweede sal 'n bonus wees met 'n tuis halfeind, maar dit lyk bietjie moeilik. Teen einde September, met die bogenoemde Bokke (en Gary) terug, sal ons (soos altyd) begin momentum optel. Die wedstryde sal weer baie aandag trek en 'n hoë profiel hê, wat die beste uit ons sterre sal haal.

Met 'n bietjie geluk, speel ons die finaal vanjaar op 29 Oktober in Durban (of Pretoria, as die Sharks weer choke in die semi). En dan bring ons die beker terug.
Posted by Sooi Brandt (Pretoria) Monday, August 30, 2010 - 13:35
28. Dankie Sooi Brandt - kom ons klim in - POSITIEF!!!!
Posted by Blougirl23 (Pretoria) Monday, August 30, 2010 - 14:21
29. Goeie dag almal,

Eerstens wil ek net sê dit was awesome om Saterdag op Loftus te wees met Victor se 100ste - ai toe hulle hier teen die einde Kaptein speel toe het ek sommer trane in my oë gekry, dieselfde toe ons die Stem gedreunsing het!

Die Bulle se verloor was baie baie hartseer, maar wees getroos mede ondersteuners, daar is nie 1 span in SA wat nie hulle beste gee teen die Bulle nie, dit is dus uit diep gewortelde respek vir so top span dat almal 150% gee om tog te kan sê dat ons die Curriebeker kampioene kon wen!

Ek is dankbaar vir die verloor, ek glo dat ons span se ware karakter nou na vore sal kom en dat hierdie verloor op die regte tydstip gekom het, wanneer ons nog kan regmaak, en nie wanneer dit saak maak soos in die semi's nie.

Glo my, kyk na die geskiedenis hoe die "hero's" al gesneuwel het in die verlede, waar ons maar net teruggekeer het na die "basics" toe, en waar staan al die belangrike bekers altemit?

Nee wat, my hart was bitter seer, en ek moes koes vir al die gespottery oor my span, maar ek is trots om te kan sê ek ondersteun nog steeds 'n WENSPAN - komaan Bulle maak reg!!
Posted by bullgirl (Fochville) Monday, August 30, 2010 - 14:47
30. We are marching to Pretoria...Pretoria...Pretoria...

We are marching to Pretoria...Pretoria...HURRAY !

Sien julle op Loftus ! GO SHARKS ! :-)
Posted by Sharko (Petoorsfontein) Monday, August 30, 2010 - 14:56
31. Sharks span vir Saterdag;

15 - Ludik, 14 - Ndugane, 13 - Terblanche, 12 -Strauss, 11 - Mvovo, 10 - Lambie, 9 - McLeod, 8 - Alberts, 7 - Botes, 6 - Daniels, 5 - Skeate, 4 - Sykes, 3 - Herbst, 2 - Bismark, 1 - Beast

Reserves: Kockott, Swanepoel, Hargreaves, Van Staden, Burden, Pretorius, Rhodes.

Going to be a cracker ! Can really not wait !
Posted by Sharko (Petoorsfontein) Monday, August 30, 2010 - 15:07
32. hi daar ,weet iemand dalk al wanneer bakkies,stegmann ,gary reg gaan wees.en of al die bokke sal mag speel,het dalk daai onderwerp al gemis,
o ja sharko julle span lyk goed,kan nie stry daarteen nie.maar n gewonde bul is n gevaarlikke bul,veral op loftus ,sterkte vir jou span .
Posted by bloubulbilling (cape town) Monday, August 30, 2010 - 15:17
33. Bully

Geen wonder ander spanne se ondersteuners noem Blou Bul ondersteuners dom en onkundig nie.
Waar O waar het ek enigsins die Bulle se swak spel goed gepraat? Ek het juis beaam dat hulle sleg gespeel het en dat hulle nie die wedstryd moes verloor het nie.
Jy het die pot heeltemal mis gesit met my argument. Moet ek vir jou 'n prentjie teken?
Lees weer voordat jy jou onkunde aan almal hier op die Blog bewys.

PS
Ek is een van die oorspronklike bloggers op die site. Maar dis juis a.g.v mense soos jy, dat baie van ons "originals" besluit het om eerder nie meer hier te blog nie.

Word grrot man en lees wat ek geskruif het en moenie emosioneel raak voordat jy jou feite in orde het nie.
Posted by unbeata"BULL" (Choker Hunter) Monday, August 30, 2010 - 15:32
34. bloubulbilling: I was chatting to some of my mates and Saturday's game at Loftus will be seen by the Bulls as a great opportunity for redemption. If they beat the Sharks against everyone's expectations, they would have gone a long way to erasing the nasty memories of a certain cold Friday night in Nelspruit.

But its a double edged sword. If the Sharks thrash the Bulls, the Bulls will be in for a lot more media criticism and I think it may just completely destroy their confidence for the remainder of the season.

Sharks will also be out to win this one at all costs though because they wont want to begin to descend as they did in the latter part of last years Currie Cup already. And the Sharks still have tough games ahead vs. Cheetahs and WP. Cheetahs have turned the corner, and I suspect they will be the toughest opposition for any team in the Currie Cup from now through to the playoffs.

So - it will be an interesting game. Sharks dont want to relinquish their 7 point lead on top of the log :-)
Posted by Sharko (Petoorsfontein) Monday, August 30, 2010 - 15:35
35. Ek lees dat Bees Roux moet R100 000 borgtog betaal. Tot dan bly hy in aanhouding. Dit maak die kanse skraal dat hy binnekort weer kan speel.
Posted by Stapper (Pretoria) Monday, August 30, 2010 - 15:51
36. Sterket Bulle, hou die Bul se kop omhoog en speel die Sharks van hulle voete af. Wat verby is is verby, daar is nog genoeg tyd om die Curriebeker te behou.
LB
Posted by LB (Ceres) Monday, August 30, 2010 - 15:52
37. Die nasionaal gekontrakteerde spelers begin direk na die drie nasies met kondisioneringsprogramme enis eers weer beskikbaar vir die halfeind en eindstryde.
Die Bulle se nasionaal gekontrakteerde spelers is:

Olivier, Steyn, Du Preez, Spies, Matfield, Rossouw en Botha.

Spelers wat na die drie nasies vir die Bulle beskikbaar sal wees Is

Steenkamp, vd Merwe, Chilliboy, Potgieter, Hougaard en Kirchner. Daar is ook 'n kans dat Bakkies Botha vrygestel kan word vir die Bulle aangesien hy alreeds die kondisioneringsprogramme ondergaan het.

Stegman en Gary behoort die volgende 2/3 weke weer te kan speel.

Ons praat hier van feitlik 'n hele pak voorspelers wat kan terugkeer.
Posted by Stapper (Pretoria) Monday, August 30, 2010 - 16:03
38. Dankie Stapper vir die nuus

Posted by mossel (Hout Bay) Monday, August 30, 2010 - 16:08
39. Ek dink die kritiek teen die Bulle is regverdig, ons weet mos waartoe ons span instaat is.

Tog dink ek nie ons gaan vanjaar die pyp rook nie, dalk eerder volgende jaar. Diegene wat reken ons is in dieselfde pososie as verlede jaar probeer die toekoms te bou op die verlede en is 'n vals gerussteling. Cometh the man cometh the hour.

Dit sal die eerste keer sedert 2001 wees dat die Bulls nie die semi gaan haal nie. Ek was nie verbaas dat die Pumas die Bulle geklop het nie. Ek het dit sien kom. Ons sit egter met die kopseer dat sonder Fourie Du Preez en Morne Steyn verloor ons baie momentum, en die afrigters sal moet gaan uitwerk hoe die Bulle momentum in 'n wedstryd kan opbou. Moeilike joppie dink ekke...
Posted by mossel (Hout Bay) Monday, August 30, 2010 - 16:15
40. 'n Verloor is nooit lekker nie. Maar soms nodig. Dis jammer dit was teen die Puma's maar aan die anderkant 'n goeie ding. Hoop ons skrik wakker en besef ons moet werk vir wat ons wil hê. Nie net opdaag en dink ons wen net deur daar te wees nie. Hoop hierdie is goeie motivering om teen die Sharks te wys dat ons ook maar net menslik is. Ek's seker ons het wat nodig is om met die regte ingesteldheid die Sharks te klop!

Bulle Bo!
Posted by Try again (pretoria) Monday, August 30, 2010 - 16:24
41. EK IS NUUT OP DIE BLOK.

DIE BULLE IS VAN DIE MIN SPANNE WAT WEET HOE OM TREUG TE KOM.DIT HELP NIE ONS IS NEGATIEF NIE.DIE SPAN HET ELKE WERKLIKE BLOU BUL SE ONDERSTEUNING NODIG.

SAL ALTYD N BUL BLY
Posted by bullswp (cape town) Monday, August 30, 2010 - 16:41
42. Om terug te kom na die Post wat ek geplaas het voorheen.
Snaaks dat ons nou eers uitvind dat die polisieman betrokke by Bees Roux nie op diens was nie.
Bees is nie getoets vir dronkbestuur nie. Geen bewyse nie.
Terwyl hy in aanhouding is word sy kredietkaart gebruik by Mcdonalds.
Lyk my daar is baie verdagte omstandighede
Posted by Wes-Transvaal Blou Bul (Noordwes) Monday, August 30, 2010 - 18:46
43. WTBB

Ek dink ook ou Bees is hopeloos te gou deur almal veroordeel. Daar is beslis iets fishy aan die gang gewees.

Verder is ek hartseer om dit te seg manne maar die sardyne gaan ons opvreet soos plankton Saterdag. In my hart der harte hoop ek ek is verkeerd maar daar is 'n moerawiese verskil tussen optimisme en realisme.

Dit gaan 'n swart saterdag op onse geliefde Loftus wees. Veral met Pottie en WO wat terug is Bokke toe.
Posted by bloubefoeterd (Pretoria) Monday, August 30, 2010 - 19:52
44. Die Bees Roux geval begin nou amusant te raak. Ek lees dat die oorledene se broer gister gedreig het om Bees se ma dood te maak. Nou wonder ek of Bees op dieselfde manier gedreig was.

Tenminste is dit 'n verklaring vir Bees se gedrag.
Posted by Stapper (Pretoria) Tuesday, August 31, 2010 - 07:15
45. Ek het nog nie na Vrydag kans gehad om kommentaar te lewer nie, maar ek hoop die span se bestuur lees hierdie:

Gerhard van den Heever is te groot vir sy skoene. Hy glo hy is onmisbaar en doen nie moeite op die veld om werk te soek nie.

Ek dink nie die Bulle gaan die semi's haal nie. Na die naweek sal daar darem 'n paar versterkings inkom, en Steggies sal ook op 'n stadium weer reg wees (weet iemand iets?), maar die Guppies gaan vir ons slag hierdie naweek.
Posted by Jou_Ma (Centurion) Tuesday, August 31, 2010 - 08:05
46. Daar is 'n kans dat Steggies en Gary altwee hierdie naweek al reg kan wees - maar mens moet nie wonderwerke verwag nie - hulle gaan nie wedstrydfiks wees nie en sekerlik ook nie so skerp soos wat hulle kan wees nie - ons het vir Steggies broodnodig - is dit toeval dat ons so sukkel vandat hy beseer is????
Posted by zet (Pretoria) Tuesday, August 31, 2010 - 08:51
47. Unbeatabull, leer eers spel voor jy my dom noem. As die bulle swak speel kan jy dit nie goedpraat. Kritiek is wat die span sal laat terugveg. Sterkte vir julle `originals`. Maak eerder julle eie website!
Posted by Bully (Pretoria) Tuesday, August 31, 2010 - 09:28
48. EK IS A BUL ONDERSTEUNER, MAAR IS BESIG OM SAT TE RAAK VIR DIE BULLE SE GETJOMMEL.. ...ONS GAAN WEER DIE NAWEEK VERLOOR..!!
...WAT GAAN AAN MET DIE BULLE...?????
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Tuesday, August 31, 2010 - 10:04
49. zet: Kom nou mense - dit is nie hoe ek die Bulle of Bul ondersteuners ken nie !

Julle is glad nie uit die prentjie nie. Not by a long shot.

Se gou vir my. Wat gebeur as hierdie scenario waar word hierdie naweek ?

1. Sharks lose to Bulls - Bulls score 4 tries.
2. Western Province lose to Lions without getting a log point.
3. Cheetahs lose to Griquas and dont get a log point. Griquas dont get 4 tries.

Log top 4 will look like this;

1. Sharks (35)
2. WP (28)
3. Bulls (28)
4. Griquas (27)

Suddenly Bulls will be level with the 'mighty' Weer Probeer !?

But, this game against the Sharks is pivotal for the Bulls. Even though I am a Sharks supporter I am torn between whether I want the Bulls or Sharks to win this one. Because, if the Bulls win this game, it means they have beaten the Sharks in one game - whereas WP, Lions & Cheetahs all still have to play the Sharks - and without bias - no game against the Sharks will be easy this year. It is - what it is.

KOM BULLE ! Your destiny is still in your own hands to a large extent. But, you guys have to win this weekend. HAVE TO !

Good luck - and may the best team maar win, but I will definitely be wearing neutral colours on Saturday because I am seriously torn as to who to support. I dont want the Bulls to miss the semi's - so, I will maar secretly shout for the Bulls when nobody is looking :-)
Posted by Sharko (Petoorsfontein) Tuesday, August 31, 2010 - 10:18
50. BLOU OSSE (WITBANK): Boet - you are seriously ungrateful ! And I am saying that in the nicest possible way.

The Bulls have given their supporters trophy after trophy in the last year or two. Come on ! Sharks supporters are still surviving off a 2008 Currie Cup trophy !

Since then you guys have been given the Super 14 x 2 and the Currie Cup ! Your team deserves your support - honestly ! And that comes from a Sharks supporter. Bulls are superb - they just having a little dip at the moment, but this Currie Cup is far from over.

If I were a Bulls fan - I would still wear my colours with pride.
Posted by Sharko (Petoorsfontein) Tuesday, August 31, 2010 - 10:22
51. Bully my arme verdwaalde vriend.

Weereens vra ek jou, waar o waar het ek die Bulle se swak spel goed gepraat? Gaan lees weer my oorspronklike kommentaar. Of moet ek dit dalk "copy " en "paste" vir jou vir in geval jy nie weet hoe om op te scroll nie? Lees mooi en stadig sodat jou brein genoeg tyd het om die woorde te verwerk.

Ag jammer oor my spelfoutjie hoor. Jou graad een juffrou is seker baie trots op jou nou? Jy kan jou goue sterretjie na klas kom kry.

Dink jy werklik sulke negatiewe kritiek kan konstruktief wees vir spelers. Iemand soos Gerhard vd Heever, dink jy werklik sy game gaan lig as hy elke week moet lees watse skouponie hy is, hoe hy te sleg is om werk te soek en hoe sleg hy oor die algemeen speel? Nee ou vriend. in teen deel sal so iets net meer druk op hom plaas en sodoende gaan hy net meer swak spel lewer. Hy gaan heel tyd bekommerd wees oor hoe sleg hy gesê gaan word as hy foute maak. Glad nie op sy spel konsentreer nie, en net nog meer foute maak en nog swakker speel.

Kritiek is 'n goeie ding. Maar die galbraak wat van ons hier kwyt raak en hoe spelers persoonlik afgebreek word gaan net meer destruktief as konstruktief wees.

Dit is maar my beskeie opinie. Ons almal het ons eie sieninge. Ons sal nooit almal saam stem oor als nie. Ek verwag ook nie enige iemand hoef met my saam te stem nie. Ek lig maar net my mening.

OPunt wat ek net probeer bewys het met my kommentaar was juis dat dit nie lekker is om sleg gesê te word nie. Dankie dat jy my punt bewys het. :)

PS.
Die "originals" het hul eie website gaan stig. Ek het ook my eie een. Nogal verbasend dat iemand wat sulke dom spelfoute maak genoeg pitte het om 'n website te hê. Verbasend is dit nie?
Posted by unbeata"BULL" (Choker Hunter) Tuesday, August 31, 2010 - 10:22
52. Hi Sharko - you're probably the Bulls biggest closet supporter - why don't you leave the tunas and come out of the closet already? lol... And don't tell me the Bulls are your 2nd team or you just support "rugby"... no no no no... I know better... you can come out noooowwww.... tha war is oveeeeerrr....lol

BTW: Why did you put my name at the start of your post - I wasn't being over negative??

PS: Closet Bulls Supporter from the Cape = Bergbok - he just doesn't realise it yet....hehehehe
Posted by zet (Pretoria) Tuesday, August 31, 2010 - 10:25
53. unbeata"BULL" : Ek stem saam. Julle het a miljoen redes om trots te wees op die Bulle maar hulle het julle ondersteuning nou meer nodig as enige ander tyd in die laaste twee of drie jaar.

Hulle bly SA se beste Super rugby span, en hierdie Currie beker is nog nie verby nie. Staan agter julle span manne !

Bulle moet net eenvoudig die Sharks klop hierdie naweek. As hulle dit kan reg kry is hulle Currie Cup ver van oor.
Posted by Sharko (Petoorsfontein) Tuesday, August 31, 2010 - 10:29
54. Sharko.

Again thanks for your comments.
Funny how a Shark supporter can show more support for the Bulls than some of their own supporters.

I know as Bulls supporters we demand near perfect performances from our team all the time. But this is the real world not the perfect little eutopia we want it to be. Teams will some times be on top and some times they will be scraping the bottom of the barrel. It is up to us to support the team no matter what. We have to be positive to keep them positive.

We think it is hard when we see our team lose??? Imagine how hard it is to stand on that field after a loss on your home ground and just see your supporters turn their backs and walk out on you!

We want to blame the team??? I think not! Blame the empty stands and the supporters that only support the team when they are winning!
Posted by unbeata"BULL" (Choker Hunter) Tuesday, August 31, 2010 - 10:30
55. zet: No real reason for putting your name there to be honest. I think your post was just the last one I read. There are only a few guys here that are being overly critical, and thats fine.

Trust me, as a Sharks supporter - I understand disappointment, but if there is any team that deserves the support of their fans - its the Bulls. Geez - they have given their fans trophy after trophy - honestly. They dont deserve to be deserted by their fans now. This is when a team really needs support - in the hard times !
Posted by Sharko (Petoorsfontein) Tuesday, August 31, 2010 - 10:33
56. 'n Mens hoef nie te veel van rugby te weet nie om te sien dat die Sharks tans baie goeie rugby speel. As die Bulle gaan speel soos teen Pumas gaan hulle slae kry.
Posted by Stapper (Pretoria) Tuesday, August 31, 2010 - 10:37
57. zet: My great Ouma was held in a British concentration camp! - that's why, you will never find me supporting England in any sport. I will shout for the Aussies before them....:-)

And I supported the Springboks so fervently against the British Lions, I think some people thought I had rabies :-)

So - my support for the Sharks has got nothing to do with the Engels boet....that's just a language I coincidentally ended up speaking. Ek is 'n boerseun - net een wat engels bietjie beter praat as Afrikaans.

If the queen wants to come here again, you can bring me a rifle. I will be in the trenches with the boere :-)
Posted by Sharko (Petoorsfontein) Tuesday, August 31, 2010 - 10:44
58. Grote Griet - watse bakleiery gaan nou hier aan? Komaan, mooi speel maatjies - ons is almal Bloubloediges (selfs jy Sharko), ons verwag die beste van ons span en sluk swaar aan n verloor omdat ons so bederf is die afgelope ruk. Soos Ubs se - kritiseer, maar doen dit asb op n opbouende manier - daar is duisende van "die res" se ondersteuners wat "ons" manne oorgenoeg slegse, ons hoef dit sekerlik nie ook te doen nie?
My Blou span het my oorgenoeg rede gegee om trots te wees so ek sal maar nou n "grin & bear it" houding inneem - binnekort is ons weer waar ons hoort!
Posted by Little Blue Bull ((We've Got The Power - NOW USE IT!)) Tuesday, August 31, 2010 - 10:57
59. Stapper: Bulle gaan nie teen die Sharks swak speel nie - thats for sure.

Bulls will see this as an opportunity for redemption, and I think the Sharks are up against a wall this weekend. If the Sharks do win, it will be closer than expected.

Best thing that can happen is you guys all put on your blue jerseys, pack in your blue flags and paint Pretoria and Loftus blue on Saturday !

Trust me....moenie worrie nie...watch net :-)
Posted by Sharko (Petoorsfontein) Tuesday, August 31, 2010 - 10:58
60. Tellings vir Saterdag:

BULLE 27 - 18 guppies - Jimmy
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Tuesday, August 31, 2010 - 11:15
61. Dagsê almal, Ek hou die web dop en lees almal se kommentaar. Ons Bulle sal 'n plan moet maak, die span wat ons nou het en volgende jaar ook sal hê in die currie beker gaan nie die pyp rook, Loftus gaan leeg loop, niemand wil 'n verloor span gaan kyk. Kyk na die WP en die Sharks wat hulle gedoen het. Hulle het hulle spanne gelaai (Gekoop) met goeie spelers wat nie by die Bokke betrokke is nie en wat steeds sterk genoeg is om die currie beker te wen. Die bulle het nie die strategie en dan verloor hulle ook nog hul beter spelers soos Pedrie, Heinie en JLP. Manne ons joungsters maak nie die grade nie. Ons kort een of twee goeie vleuels soos Bjorn Basson of Mapoe. Ek kan nie glo ons gaan voluit om Basson by die Bulls te kry. Sien wat ek sê die volgende hoor ons hy is by die Sharks of by die WP. Dan kort ons 'n goeie senter en nog 'n slot, volgende jaar is Victor, Bakkies, Danie en Flip uit vir die World Cup en Mabeta is nie die antwoord.. Wat ek probeer sê rugby gaan oor wen en nie oor bou, Bou gaan nie die staduims volmaak nie. Dus moet daar dringend gekyk word na die toekoms ons bly agter en Loftus Leër
Posted by bijler (Vanderbijlpark) Tuesday, August 31, 2010 - 11:26
62. Hi Sharko - Boerseun,
So bek, van nogal 'n rooinek, moet jam kry. te duiwel met die Engelse van Engeland.
Rugby lewer nogal dikwels sy verrassings op - soos teen die Pumas en die Cheeters vroeër op Loftus. Net dalk sien ons weer 'n verrassing, maar ek dink die Bulle is moeg.
Ook baie ontwrigting - Maandag/Dinsdag is daar twee/drie by die Bokke en Saterdag moet hulle by Bulle se patroon inpas - maak nie verskoning nie, maar om in die semi's te kom gaan bloedsweet wees - nie seker hoe betrokke is Heineke nie, maar ons is in baie dieselfde posisie as 2007 se S14 dit het maar ook sukkel sukkel gegaan in die eerste helfte en selfs tweede helfte.
Posted by NETBLOU (Centurion) Tuesday, August 31, 2010 - 11:36
63. Dankie Bijler

Nog iemand wat duidelik sy rugby ken.Ons almal voel dieselfde oor die Bulle.Anders sou daar nie n blog gewees het,maar dit maak nie saak hoe lojaal ons is teenoor ons span is nie moet n mens nie die leemtes miskyk nie.

Glo ook om spelers in die unie so ver as moontlik te gebruik,maar as die nood druk gaan kyk n bietjie verder.Sien in Rapport die Leeus gaan die tjekboek rooi skryf vir spelers.John Smit(4miljoen-mors van geld)JP Petersen,Kankowski,Joe van Niekerk en n paar ander.Sien die Bulls probeer ook vir Petersen kry.
Posted by Lekkerblou (Durbanville) Tuesday, August 31, 2010 - 11:51
64. Die storie oor Bees Roux wat Vrydagoggend uitgekom het en Vrydagaand moes hulle 'n Curriebeker speel, moes 'n invloed gehad het! Hulle konsentrasie kon eenvoudig nie op hulle skerpste gewees het nie. Intussen kan ons Bulle maar solank trots wees op wat die Bulle in die Bokspan doen - neem nou bv verlede Saterdag vir Hougaard en Matfield, onder andere.
Posted by BlousteBlou (Centurion) Tuesday, August 31, 2010 - 14:24
You need to upgrade your Flash Player
Happy birthday to:
22 Sept. - Bakkies Botha
22 Sept. - Chris Solomons
23 Sept. - Lodie Britz
23 Sept. - Johan Janssen
23 Sept. - Zillen Roos
23 Sept. - Ruan Vermeulen
23 Sept - Hans Weber (Oorlede)