You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
Login  |  Register
Blue Bulls Company release regarding Bees Roux


The Blue Bulls Company has decided to grant Bees Roux some leave until further notice and to exempt him from his rugby obligations for the time being.

The executive officer of the BBC, Barend van Graan, said it is essential to grant Roux immediate leave after the incidents of the last couple of days. “He has been through some tough times in recent days and we feel it is appropriate to give him some time to recover from this,” Van Graan said.

The BBC will still not comment on the legal case against Roux and refer all queries in this regard to his legal representative, Mr. Rudi Krause. He can be contacted at +2782 496 0325.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Menslikheidsverlof
Posted by Stapper (Pretoria) Tuesday, August 31, 2010 - 14:21
2. Hier kom 'n moeilike, maar interessante saak. Nie so eenvoudig as wat dit klink nie - dink ek.
Posted by NETBLOU (Centurion) Tuesday, August 31, 2010 - 14:30
3. Tellings vir Saterdag:

BULLE 27 - 18 guppies - Jimmy
BULLE 34 - 28 guppies - bullswp
BULLE 23 - 18 guppies - bloubulbilling
BULLE 22 - 20 guppies - BlousteBlou
BULLE 12 - 28 guppies - Jou_Ma
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, August 31, 2010 - 14:35
4. Soos ek gesê het op die vorige draad, ons kort 'n paar versterkings vir die jaar en volgende jaar. Ons sal nie die Sharks en WP klop in die Currie beker met die tekorte. Elke Unie lyk vir my moet 2 spanne hê, een vir Super 14 en een vir Currie Beker. Want volgende jaar is dit die wêreld beker. Ons kort een senter, een of twee vleuels en nog 'n slot. Met die Leeus se inkopie lys gaan hulle ook eersdaags 'n moeilik wees. Die feit dat ons sekere spelers laat gaan het byt ons nou, hoe sou Pedrie en Heinie nie nou gehelp het. As ek na Saterdag kyk en vergelyk soos Van Veltze, CJ en Kuuhn teenoor Alberts, Daniels, Botes en Ndlovu teenoor vd Heever, Bismarck teen Maku, Beast teen Dean, Skeate en Sykes teen Kruger, Mabetha dit gaan 'n lank wedstryd wees. Ons kort Bjorn Basson kom Blou Bul Unie kry die man.
Posted by bijler (Vanderbijlpark) Tuesday, August 31, 2010 - 15:02
5. Post 18 op vorige draad: Goeie idee Stapper, sal so maak. Arme Stones...
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Tuesday, August 31, 2010 - 15:17
6. bijler: Ek dink Basson is op pad WP toe.

Nie Ndlovu nie, maar Lwazi Mvovo ! And yes, if Gerhard misses tackles, Lwazi is going to have a field day. Definitely the best Nr 11 in SA at the moment - very evasive and I am pretty sure in a foot race he is quicker than Habana. Pretty sure of it.

But, I think where the Bulls will struggle the most will be in the set phases. The Sharks dominated WP in all tight phases - and WPs back row stood no chance off the back foot with Keegan Daniel hanging around their shoulders ! - To the extent that poor Duane Vermeulen was walking around with a very confused look on his face.

You see, Plumtree has always believed that tempo is the secret to winning against any opponent, and different opponents struggle against different tempos. There are many ways to adjust tempo and the Sharks seem to have refined many of those ways - and also how to read the game and adjust accordingly. Its like just getting a recipe just right...

In the first half against WP - the Sharks were sort of level pegging, but after half time WP were really not in that game at all. Tempo adjusted and it was goodnight WP !

Apparently they say they have the right recipe ready for the Bulls. But, this is all speak. We will have to see what happens on Saturday.
Posted by Sharko (Petoorsfontein) Tuesday, August 31, 2010 - 15:45
7. Bloubulbloggers – TDM telbord na rondte 8. In volgorde: Posisie, TDM, blognaam.

01 – 090 - Bloubefoeterd
02 – 097 - Zet
03 – 102 - BBB08
04 – 103 - Bergbok
05 – 107 - hammer01
06 – 110 - Bloubosvelder
07 – 112 - CR
08 – 114 - Jimmy
09 – 115 - CC
09 – 115 - LB
11 – 118 - Frik
12 – 119 - Bloumens
12 – 119 - Jou_Ma
14 – 123 - Bl@de Runner
15 – 124 - BlousteBlou
16 – 126 - ALS BLOU
16 – 126 - B1
18 – 127 - Blou-is-Baas
19 – 128 - Bulzak
19 – 128 - phillip
21 – 130 - Lekkerblou
22 – 146 - Las
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Tuesday, August 31, 2010 - 21:37
8. Dankie jimmy!
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Wednesday, September 01, 2010 - 08:40
9. Dankie vir die telling Jimmy

My telling van 62-17 verlede Vrydag het my verwoes op die log.Gelukkig dobbel ek nie anders was ek al bankrot!Begin stadig n gevoel te kry dat ons miskien die Sharks kan skok.As ons hulle net kan vashou op n manier in die vaste 5 het ons n gelyke kans.
Posted by Lekkerblou (Durbanville) Wednesday, September 01, 2010 - 09:01
10. Tellings vir Saterdag:

BULLE 27 - 18 guppies - Jimmy
BULLE 34 - 28 guppies - bullswp
BULLE 23 - 18 guppies - bloubulbilling
BULLE 22 - 20 guppies - BlousteBlou
BULLE 12 - 28 guppies - Jou_Ma
BULLE 20 - 34 guppies - phillip
Posted by phillip (STRAND) Wednesday, September 01, 2010 - 09:32
11. Die landdros het "political statement" gemaak. borg is slegs om te verseker dat die beskuldigde die saak bywoon, maw dit moet 'n borgstelling wees wat hom verhoed om te vlug. Bees kon op eie verantwoordelikheid vrygelaat word.
Ek het 'n paar dae terug gese dit is onreelmatig vir 'n Metrocop om die voertuig van 'n verdagte dronbestuurder te bestuur. My raai is die hele besigheid gaan stuk-stuk uitrafel totdat daar miskien 'n aanranding oorbly.
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Wednesday, September 01, 2010 - 10:26
12. ...Hoop die Bulle sit die insident agter hulle en begin nou om rugby te speel... ...Tot dusver is die Bulle se vertonings pateties om die minste te sê... ...Soos hulle nou speel kan hulle maar ghoebaai sê vir die Currie beker...
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Wednesday, September 01, 2010 - 12:06
13. Volgens Bees se prokureur was Bees nooit aangekla vir dronkbestuur nie. Hy was blykbaar ook nooit getoets vir dronkbestuur nie.
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, September 01, 2010 - 12:26
14. 10. Tellings vir Saterdag:

BULLE 27 - 18 guppies - Jimmy
BULLE 34 - 28 guppies - bullswp
BULLE 23 - 18 guppies - bloubulbilling
BULLE 22 - 20 guppies - BlousteBlou
BULLE 12 - 28 guppies - Jou_Ma
BULLE 20 - 34 guppies - phillip
BULLE 24 - 30 guppies - bloubefoeterd
Posted by bloubefoeterd (Pretoria) Wednesday, September 01, 2010 - 12:33
15. Is dit relevant dat hy nie aangekla was van dronkbestuur nie. Hy het steeds die persoon na bewering aangerand. Ek is seker die staat sal aanvoer dat die metrolid net sy burgerlike plig wou nakom??

Ek hou nietemin duimvas vir Bees se part dat daar ander getuienis aan die lig kom wat sy beweerde gedrag verklaar.
Posted by bloubefoeterd (Pretoria) Wednesday, September 01, 2010 - 12:35
16. ' n Nuwe verwikkeling rakende die gekontrakteerde nasional spelers.

The 19 contracted Springbok frontliners will be available for at least three Currie Cup matches this year, in order to give them match practice before the end of the year tour.

Voorheen sou hulle slegs twee wedstryde kon speel.
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, September 01, 2010 - 13:06
17. Jaco vd W op vleuel!! Sit dan liewer vir Watermeyer daar. Wat gaan met Ludeke aan!!?? V V darem terug in die span
Posted by NETBLOU (Centurion) Wednesday, September 01, 2010 - 15:25
You need to upgrade your Flash Player
Happy birthday to:
22 Sept. - Bakkies Botha
22 Sept. - Chris Solomons
23 Sept. - Lodie Britz
23 Sept. - Johan Janssen
23 Sept. - Zillen Roos
23 Sept. - Ruan Vermeulen
23 Sept - Hans Weber (Oorlede)