You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
Login  |  Register
Vodacom Blue Bulls u.19 side moves Venter to fly half


Vodacom Blue Bulls u.19-coach, Paul Anthony, picked talented midfielder Francois Venter at fly half for his side’s crucial clash against the Natal u.19-side at Loftus Versfeld on Saturday.

Venter has been a regular starter at 12, but Anthony expressed confidence in the former Grey College pupil to handle the switch.

“He is a fantastic player with a lot of talent and I know he will adapt seamlessly,” Anthony said. Pieter van der Walt, who started at ten for most of the season, has been moved to full back.

The Vodacom Blue Bulls u.19 side to play Natal at Loftus Versfeld in Pretoria on Saturday September 4th 2010 at 17h05 is:

Pieter van der Walt, Courtnall Skosan, Bradley Moolman, Franco Maritz, Pieter Oosthuizen, Francois Venter, Lohan Jacobs, Arno Botha (c), JP le Grange, Lean Schwartz, Jose Julies, JJ Breet, Stephanus Pretorius, Bongi Mbonambi, Juan Schoeman.
Replacements: Jacques Momberg, Dandré van der Westhuizen, Schalk van Heerden, GF Bondesio, Rudi van Rooyen, Tony Jantjies, Mauritz Lombaard.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Tellings vir Saterdag:

BULLE 27 - 18 guppies - Jimmy
BULLE 34 - 28 guppies - bullswp
BULLE 23 - 18 guppies - bloubulbilling
BULLE 22 - 20 guppies - BlousteBlou
BULLE 12 - 28 guppies - Jou_Ma
BULLE 20 - 34 guppies - phillip
BULLE 24 - 30 guppies - bloubefoeterd
BULLE 18 - 26 guppies - LB
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, September 01, 2010 - 14:57
2. BULLE 17 - 31 guppies - Blou Osse
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Wednesday, September 01, 2010 - 15:06
3. Tellings vir Saterdag:

BULLE 27 - 18 guppies - Jimmy
BULLE 34 - 28 guppies - bullswp
BULLE 23 - 18 guppies - bloubulbilling
BULLE 22 - 20 guppies - BlousteBlou
BULLE 12 - 28 guppies - Jou_Ma
BULLE 20 - 34 guppies - phillip
BULLE 24 - 30 guppies - bloubefoeterd
BULLE 18 - 26 guppies - LB
BULLE 27 - 24 guppies - Frik
BULLE 17 - 31 guppies - Blou Osse
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, September 01, 2010 - 15:55
4. Tellings vir Saterdag:

BULLE 27 - 18 guppies - Jimmy
BULLE 34 - 28 guppies - bullswp
BULLE 23 - 18 guppies - bloubulbilling
BULLE 22 - 20 guppies - BlousteBlou
BULLE 12 - 28 guppies - Jou_Ma
BULLE 20 - 34 guppies - phillip
BULLE 24 - 30 guppies - bloubefoeterd
BULLE 18 - 26 guppies - LB
BULLE 27 - 24 guppies - Frik
BULLE 17 - 31 guppies - Blou Osse
BULLE 19 - 22 guppies - Bloubosvelder
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Wednesday, September 01, 2010 - 16:30
5. Blou osse,

Het jy uit jou winter slaap wakker geword????
Posted by Blou Dino (Witbank) Wednesday, September 01, 2010 - 16:40
6. Lyk my Bergbok se boud is weer seer.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Wednesday, September 01, 2010 - 19:47
7. Totsiens bergbok.
Posted by Bluedog (Cape town) Wednesday, September 01, 2010 - 20:06
8. Good riddance, Bergbok, vir die 10e,15e...laaste keer?
Ek het laaaaankal gese jy moet meer water bygooi.
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Wednesday, September 01, 2010 - 21:09
9. Wat is 'n Blog sonder 'n Bergbok?
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, September 02, 2010 - 02:02
10. Lees hierdie berigte in beeld:

Die Blou Bul-stut Bees Roux het ná ’n dronk kuieraand in onder meer ’n berugte ontkleeklub in Pretoria vermoedelik in die hande van ’n afperser in die
metropolisie beland.


Blykbaar word daar vier ondersoeke weens misdrywe teen die sogenaamde vermoorde ondersoek.


Reg van die begin het ek genoem iemand het met die verkeerde man deurmekaar geraak.
Posted by Stapper (Pretoria) Thursday, September 02, 2010 - 06:19
11. Tellings vir Saterdag:

BULLE 27 - 18 guppies - Jimmy
BULLE 34 - 28 guppies - bullswp
BULLE 23 - 18 guppies - bloubulbilling
BULLE 22 - 20 guppies - BlousteBlou
BULLE 12 - 28 guppies - Jou_Ma
BULLE 20 - 34 guppies - phillip
BULLE 24 - 30 guppies - bloubefoeterd
BULLE 18 - 26 guppies - LB
BULLE 27 - 24 guppies - Frik
BULLE 17 - 31 guppies - Blou Osse
BULLE 19 - 22 guppies - Bloubosvelder
BULLE 24 - 18 guppies - Bluedog
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, September 02, 2010 - 07:13
12. Tellings vir Saterdag:

BULLE 27 - 18 guppies - Jimmy
BULLE 34 - 28 guppies - bullswp
BULLE 23 - 18 guppies - bloubulbilling
BULLE 22 - 20 guppies - BlousteBlou
BULLE 12 - 28 guppies - Jou_Ma
BULLE 20 - 34 guppies - phillip
BULLE 24 - 30 guppies - bloubefoeterd
BULLE 18 - 26 guppies - LB
BULLE 27 - 24 guppies - Frik
BULLE 17 - 31 guppies - Blou Osse
BULLE 19 - 22 guppies - Bloubosvelder
BULLE 24 - 18 guppies - Bluedog
BULLE 21 - 19 guppies - ALS BLOU
Posted by ALS BLOU (Vanderbijlpark) Thursday, September 02, 2010 - 08:13
13. Vir die wat gewonder het oor die uitkoms van die Dewald Potgieter geval verlede Vrydag:

Die flank Eduan van der Walt, wat twee weke lank geskors is weens sy skouerloop op Dewald Potgieter,
Posted by Stapper (Pretoria) Thursday, September 02, 2010 - 08:52
14. Dankie Stapper- hy kan bly wees hy is nie BBotha nie, dan was hy vir 'n seisoen uit.
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Thursday, September 02, 2010 - 09:01
15. Net 'n aanmerking oor die Bees Roux geval. Hier is 'n uittreksel van 'n berig op News24:

The law states that should an officer of the law pull over a person due to drunken driving, that person should be controlled by handcuffing him, explaining to him why he was being arrested, his rights should be read to him and he should be taken to the nearest police station.

Wat ek nie hier sien nie is die uitreiking van papier werk. Toe Bees die eerste keer van die pad afgetrek was moes daar 'n dagvaarding of so iets uitgeskryf gewees het wat die oortreding, die plek en tyd moet aandui. Hy moes ook 'n dokument onderteken het met sy inhegteningsneming dat bogenoemde aan hom voorgelees is.

Dit laat 'n mens net wonder.
Posted by Stapper (Pretoria) Thursday, September 02, 2010 - 10:31
16. Ek wonder van dag 1 af oor die HELE affere en hou vol die ding gaan in die Metrocops se gesigte opblaas.
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Thursday, September 02, 2010 - 11:08
17. As ek so na die tellings kyk wat die manne gee, sien ek daar is heelwat wat ook glo die Sharks gaan ons vat. Ek sou graag vir Watermeyer saam met Wynand wou sien, met Ptretorius op vleuel. As ons net ook 'n slot met woema saam met Kruger gehad het, sou ek baie beter gevoel het. Is Bakkies se skorsing nie volgende week verby. As dit so is kan hy teen die Leeus speel. Met Bakkies daar kan dinge gebeur. Ek is net bevrees dit kan te laat wees as ons Saterdag weer verloor.
Posted by bijler (Vanderbijlpark) Thursday, September 02, 2010 - 11:14
18. Bijler,

Daai's nou 'n goeie roep van Watermeyer. En Man from Japan kan gaan rus en sit Brummer op bank - waar is Brummer so terloops? Begin een keer, maak droog en koebaai?
Posted by NETBLOU (Centurion) Thursday, September 02, 2010 - 11:43
19. Brummer is as binnesenter by die O-21 span ingesluit.

Bakkies se skorsing eindig hierdie Saterdag. Hy moet nog egter deur PdV vrygestel word om vir die Bulle te kan speel.
Posted by Stapper (Pretoria) Thursday, September 02, 2010 - 11:48
20. Ons moet in gedagte hou dat die staat bo redelike twyfel moet bewys dat Bees wederegtelik en opsetlik die dood van ‘n ander mens veroorsaak het. Met moordsake begin die staat klaar met ‘n agterstand want die hoofstaatsgetuie is nie beskikbaar nie en daarom moet die staat ander betroubare en uit die aard van die saak onafhanklike getuies vind om die skuld van die aangeklaagde te bewys. Indien die staat wel so ‘n getuie kan vind wat ‘n prima facie saak teen Bees kan uitmaak, sal hy op sy verweer geplaas word en hoop ek in so ‘n geval dat hy dit suksesvol sal kan doen. Indien die enigste getuies wat wel beskikbaar is egter direk by die beweerde onderduimshede betrokke is sal dit moeilik vir die staat wees om Bees se skuld te bewys. Ongelukkig lieg sulke getuies dikwels oor dinge wat nie direk met die klagte te doen het nie en so word hul geloofwaardigheid vernietig. Dit is baie belangrik dat die beskuldigde se verweer direk met die oorledene se dood moet verwant hou en dat omstandighede wat tot die voorval aanleiding gegee het geen rol speel wanneer sy skuld bepaal word nie.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, September 02, 2010 - 11:49
21. Tellings vir saterdag:

BULLE 27 - 18 guppies - Jimmy
BULLE 34 - 28 guppies - bullswp
BULLE 23 - 18 guppies - bloubulbilling
BULLE 22 - 20 guppies - BlousteBlou
BULLE 12 - 28 guppies - Jou_Ma
BULLE 20 - 34 guppies - phillip
BULLE 24 - 30 guppies - bloubefoeterd
BULLE 18 - 26 guppies - LB
BULLE 27 - 24 guppies - Frik
BULLE 17 - 31 guppies - Blou Osse
BULLE 19 - 22 guppies - Bloubosvelder
BULLE 24 - 18 guppies - Bluedog
BULLE 21 - 19 guppies - ALS BLOU
BULLE 14 - 32 guppies - Elma
BULLE 17 - 31 guppies - Bergbok
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Thursday, September 02, 2010 - 11:53
22. Tellings vir saterdag:

BULLE 27 - 18 guppies - Jimmy
BULLE 34 - 28 guppies - bullswp
BULLE 23 - 18 guppies - bloubulbilling
BULLE 22 - 20 guppies - BlousteBlou
BULLE 12 - 28 guppies - Jou_Ma
BULLE 20 - 34 guppies - phillip
BULLE 24 - 30 guppies - bloubefoeterd
BULLE 18 - 26 guppies - LB
BULLE 27 - 24 guppies - Frik
BULLE 17 - 31 guppies - Blou Osse
BULLE 19 - 22 guppies - Bloubosvelder
BULLE 24 - 18 guppies - Bluedog
BULLE 21 - 19 guppies - ALS BLOU
BULLE 14 - 32 guppies - Elma
BULLE 17 - 31 guppies - Bergbok
BULLE 31 - 27 guppies - Lekkerblou
Posted by Lekkerblou (Durbanville) Thursday, September 02, 2010 - 12:00
23.
Tellings vir saterdag:

BULLE 27 - 18 guppies - Jimmy
BULLE 34 - 28 guppies - bullswp
BULLE 23 - 18 guppies - bloubulbilling
BULLE 22 - 20 guppies - BlousteBlou
BULLE 12 - 28 guppies - Jou_Ma
BULLE 20 - 34 guppies - phillip
BULLE 24 - 30 guppies - bloubefoeterd
BULLE 18 - 26 guppies - LB
BULLE 27 - 24 guppies - Frik
BULLE 17 - 31 guppies - Blou Osse
BULLE 19 - 22 guppies - Bloubosvelder
BULLE 24 - 18 guppies - Bluedog
BULLE 21 - 19 guppies - ALS BLOU
BULLE 14 - 32 guppies - Elma
BULLE 17 - 31 guppies - Bergbok
BULLE 31 - 27 guppies - Lekkerblou
BULLE 20 - 23 guppies - BBB08
Posted by Bluebullsbabe08 (Pretoria) Thursday, September 02, 2010 - 12:44
24. Tellings vir Saterdag:

BULLE 27 - 18 guppies - Jimmy
BULLE 34 - 28 guppies - bullswp
BULLE 23 - 18 guppies - bloubulbilling
BULLE 22 - 20 guppies - BlousteBlou
BULLE 12 - 28 guppies - Jou_Ma
BULLE 20 - 34 guppies - phillip
BULLE 24 - 30 guppies - bloubefoeterd
BULLE 18 - 26 guppies - LB
BULLE 27 - 24 guppies - Frik
BULLE 17 - 31 guppies - Blou Osse
BULLE 19 - 22 guppies - Bloubosvelder
BULLE 24 - 18 guppies - Bluedog
BULLE 21 - 19 guppies - ALS BLOU
BULLE 14 - 32 guppies - Elma
BULLE 17 - 31 guppies - Bergbok
BULLE 31 - 27 guppies - Lekkerblou
BULLE 20 - 23 guppies - BBB08
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, September 02, 2010 - 12:50
25. Jimmy,

Dis nou 'n bek vol, maar nie seker wat jou punt eintlik is nie - seker maar dat dit lekker ingewikkeld kan raak. Om nie te praat van PdeV wat ook sy pond vleis vir Bees ingegooi het nie - Staat kan hom roep as getuie.

Soos ander ook al gesê het, Bees se saak het 'n paar verdagte omstandighede, maar as ek Jimmy reg lees gaan die omstandighede nie noodwendig help as bewys kan word dat die dooie ou direk as gevolg van Bees se handeling is. As Staat dit bewys is Bees tiekets?

Stapper,

Dankie; het toe na ek vra waar is Brummer, gesien hy is speel 12 vir o21.
Posted by NETBLOU (Centurion) Thursday, September 02, 2010 - 13:16
26. Om Jimmy se skrywe anders te stel

Die saak teen Bees berus op twee bene. Die eerste been moet die staat bewys dat die voorval moord is. Die tweede been is die staat moet bewys dat Bees se optrede die dood veroorsaak het. Sover ek weet ontken Bees nie die tweede been nie.

Bees se verweer gaan wees dat die eerste been selfverdediging was.

Wat getuies aanbetref was daar vier persone wat weet wat gebeur het. Die een is dood (die hoofgetuie vir die staat), die ander twee (die oorledene se kollegas) kan nie onthou nie en Bees. Die staat kan Bees nie as getuie gebruik nie aangesien hy die hoofgetuie in sy verdediging gaan wees.
Posted by Stapper (Pretoria) Thursday, September 02, 2010 - 13:37
27. Tellings vir Saterdag:

BULLE 27 - 18 guppies - Jimmy
BULLE 34 - 28 guppies - bullswp
BULLE 23 - 18 guppies - bloubulbilling
BULLE 22 - 20 guppies - BlousteBlou
BULLE 12 - 28 guppies - Jou_Ma
BULLE 20 - 34 guppies - phillip
BULLE 24 - 30 guppies - bloubefoeterd
BULLE 18 - 26 guppies - LB
BULLE 27 - 24 guppies - Frik
BULLE 17 - 31 guppies - Blou Osse
BULLE 19 - 22 guppies - Bloubosvelder
BULLE 24 - 18 guppies - Bluedog
BULLE 21 - 19 guppies - ALS BLOU
BULLE 14 - 32 guppies - Elma
BULLE 17 - 31 guppies - Bergbok
BULLE 31 - 27 guppies - Lekkerblou
BULLE 20 - 23 guppies - BBB08
BULLE 24 - 36 guppies - Zet
Posted by zet (Pretoria) Thursday, September 02, 2010 - 14:31
28. Sharks Team announced;

15. Louis Ludik
14. Odwa Ndungane
13. Stefan Terblanche (C)
12. Andries Strauss
11. Lwazi Mvovo
10. Patrick Lambie
9. Charl McLeod
8. Keegan Daniel
7. Willem Alberts
6. Jacques Botes
5. Alistair Hargreaves
4. Steven Sykes
3. Wiehahn Herbst
2. Bismarck du Plessis
1. Tendai Mtawarira

Replacements

16. Craig Burden
17. Eugene van Staden
18. Michael Rhodes
19. Skholiwe Ndlovu
20. Rory Kockott
21. Andre Pretorius
22. Riaan Swanepoel

Couple of injuries - so, not a full strength Sharks outfit - but still not bad. See you guys Saturday ! Cant wait.
Posted by Sharko (Petoorsfontein) Thursday, September 02, 2010 - 15:53
29. BULLE 27 - 18 guppies - Jimmy
BULLE 34 - 28 guppies - bullswp
BULLE 23 - 18 guppies - bloubulbilling
BULLE 22 - 20 guppies - BlousteBlou
BULLE 12 - 28 guppies - Jou_Ma
BULLE 20 - 34 guppies - phillip
BULLE 24 - 30 guppies - bloubefoeterd
BULLE 18 - 26 guppies - LB
BULLE 27 - 24 guppies - Frik
BULLE 17 - 31 guppies - Blou Osse
BULLE 19 - 22 guppies - Bloubosvelder
BULLE 24 - 18 guppies - Bluedog
BULLE 21 - 19 guppies - ALS BLOU
BULLE 14 - 32 guppies - Elma
BULLE 17 - 31 guppies - Bergbok
BULLE 31 - 27 guppies - Lekkerblou
BULLE 20 - 23 guppies - BBB08
BULLE 24 - 36 guppies - Zet
BULLE 20 - 35 guppies - Sharko
Posted by Sharko (Petoorsfontein) Thursday, September 02, 2010 - 15:56
30. NETBLOU, my enigste bedoeling is om meer lig op die saak te werp. Stapper, dit is selfs nie eers ‘n uitgemaakte saak dat Bees wel gaan getuig nie. Die staat moet altyd eers al die elemente van die misdryf bewys deur getuienis voordat daar enigsins ‘n las op die beskuldigde rus om homself teen die aanklag te verweer. Selfs indien die staat dit regkry en die beskuldigde opper ‘n verweer van selfverdediging, rus die bewyslas nog steeds op die staat om te bewys dat die persoon nie in selfverdediging opgetree het nie. Die staat kan dit doen deur byvoorbeeld te bewys dat die beskuldigde meer geweld toegedien het as wat nodig was om die aanval af te weer en sodoende die grense van selfverdediging oorskry het. Indien die hof ‘n beskuldigde se verweer van selfverdediging aanvaar, het dit die gevolg dat die optrede van die beskuldigde nie wederegtelik was nie en is hy geregtig op sy vryspraak. Terloops, vir die wat nie weet nie, die woorde prima facie beteken met die eerste oogopslag. Eenvoudig gestel beteken dit die mening wat ek van iets vorm wanneer ek dit vir die eerste keer sien. Tans is daar so ‘n prima facie saak teen Bees; hy was op die toneel, daar was ‘n bakleiery en ‘n persoon is dood.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, September 02, 2010 - 16:05
31. Tellings vir Saterdag:

BULLE 27 - 18 guppies - Jimmy
BULLE 34 - 28 guppies - bullswp
BULLE 23 - 18 guppies - bloubulbilling
BULLE 22 - 20 guppies - BlousteBlou
BULLE 12 - 28 guppies - Jou_Ma
BULLE 20 - 34 guppies - phillip
BULLE 24 - 30 guppies - bloubefoeterd
BULLE 18 - 26 guppies - LB
BULLE 27 - 24 guppies - Frik
BULLE 17 - 31 guppies - Blou Osse
BULLE 19 - 22 guppies - Bloubosvelder
BULLE 24 - 18 guppies - Bluedog
BULLE 21 - 19 guppies - ALS BLOU
BULLE 14 - 32 guppies - Elma
BULLE 17 - 31 guppies - Bergbok
BULLE 31 - 27 guppies - Lekkerblou
BULLE 20 - 23 guppies - BBB08
BULLE 24 - 36 guppies - Zet
BULLE 20 - 35 guppies - Sharko
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, September 02, 2010 - 16:08
32. Tellings vir Saterdag:

BULLE 27 - 18 guppies - Jimmy
BULLE 34 - 28 guppies - bullswp
BULLE 23 - 18 guppies - bloubulbilling
BULLE 22 - 20 guppies - BlousteBlou
BULLE 12 - 28 guppies - Jou_Ma
BULLE 20 - 34 guppies - phillip
BULLE 24 - 30 guppies - bloubefoeterd
BULLE 18 - 26 guppies - LB
BULLE 27 - 24 guppies - Frik
BULLE 17 - 31 guppies - Blou Osse
BULLE 19 - 22 guppies - Bloubosvelder
BULLE 24 - 18 guppies - Bluedog
BULLE 21 - 19 guppies - ALS BLOU
BULLE 14 - 32 guppies - Elma
BULLE 17 - 31 guppies - Bergbok
BULLE 31 - 27 guppies - Lekkerblou
BULLE 20 - 23 guppies - BBB08
BULLE 24 - 36 guppies - Zet
BULLE 20 - 35 guppies - Sharko
BULLE 29 - 22 guppies - BullsrBest
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, September 02, 2010 - 16:16
33. Thanks Jimmy !
Posted by Sharko (Petoorsfontein) Thursday, September 02, 2010 - 16:24
34. Dankie Jimmy.

Ek sien die klomp by begrafnis dreig nou vir Bees met hulle voorouers - seker Tokkolossies stuur - en hy is reeds skuldig bevind deur die Uitvoerende Direkteur van Polisie. Wys jou nou net dat die ingewikkeldheid van die reg eintlik eenvoudig is; jy het net 'n opsweeper en begrafnisgangers nodig om iemand se skuld te bewys - Jimmy maak dit geheel en al te gekompliseerd
Posted by NETBLOU (Centurion) Thursday, September 02, 2010 - 17:19
35. Daar's hy, Jimmy, 'n hele paar weke se Strafreg (in my geval 36 jaar gelede!), opgesom in 'n paragraaf. Knap gedaan!
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Thursday, September 02, 2010 - 17:20
36. My interpretasie van die geagte dirikteur van die Metropolisie se woorde gister is:

Ons werk as geregsdienaars is om mense te terroriseer en te imtemideer en die toepassing van gereg te ignoreer.
Posted by Stapper (Pretoria) Friday, September 03, 2010 - 06:26
37. Die Metroraad het gister bevestig dit die oorledene in die Bees Roux geval wel klagtes van wangedrag, soos in die media berig is, teen hom gehad het,
Posted by Stapper (Pretoria) Friday, September 03, 2010 - 06:33
38. Tellings vir Saterdag:

BULLE 27 - 18 guppies - Jimmy
BULLE 34 - 28 guppies - bullswp
BULLE 23 - 18 guppies - bloubulbilling
BULLE 22 - 20 guppies - BlousteBlou
BULLE 12 - 28 guppies - Jou_Ma
BULLE 20 - 34 guppies - phillip
BULLE 24 - 30 guppies - bloubefoeterd
BULLE 18 - 26 guppies - LB
BULLE 27 - 24 guppies - Frik
BULLE 17 - 31 guppies - Blou Osse
BULLE 19 - 22 guppies - Bloubosvelder
BULLE 24 - 18 guppies - Bluedog
BULLE 21 - 19 guppies - ALS BLOU
BULLE 14 - 32 guppies - Elma
BULLE 17 - 31 guppies - Bergbok
BULLE 31 - 27 guppies - Lekkerblou
BULLE 20 - 23 guppies - BBB08
BULLE 24 - 36 guppies - Zet
BULLE 20 - 35 guppies - Sharko
BULLE 29 - 22 guppies - BullsrBest
BULLE 19 - 18 guppies - CR
Posted by koedu (Brits) Friday, September 03, 2010 - 07:25
39. Hallo Blou Dino,

Ja, ek is baie bekommerd. Dit lyk nie of die Bulle hierdie jaar die semis gaan haal nie. Hulle dryf my tot prozac...
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Friday, September 03, 2010 - 07:46
40. Vanaand is die musiek van Kris Kristofferson aan die beurt, gooi ‘n gunsteling daar of enige ander versoek.

Kan nie meer wag vir die game nie.... GEE DIT HORINGS BLOU BULLE!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, September 03, 2010 - 08:14
41. Tellings vir Saterdag:

BULLE 27 - 18 guppies - Jimmy
BULLE 34 - 28 guppies - bullswp
BULLE 23 - 18 guppies - bloubulbilling
BULLE 22 - 20 guppies - BlousteBlou
BULLE 12 - 28 guppies - Jou_Ma
BULLE 20 - 34 guppies - phillip
BULLE 24 - 30 guppies - bloubefoeterd
BULLE 18 - 26 guppies - LB
BULLE 27 - 24 guppies - Frik
BULLE 17 - 31 guppies - Blou Osse
BULLE 19 - 22 guppies - Bloubosvelder
BULLE 24 - 18 guppies - Bluedog
BULLE 21 - 19 guppies - ALS BLOU
BULLE 14 - 32 guppies - Elma
BULLE 17 - 31 guppies - Bergbok
BULLE 31 - 27 guppies - Lekkerblou
BULLE 20 - 23 guppies - BBB08
BULLE 24 - 36 guppies - Zet
BULLE 20 - 35 guppies - Sharko
BULLE 29 - 22 guppies - BullsrBest
BULLE 19 - 18 guppies - CR
BULLE 28 - 26 guppies - CC
Posted by CC (Pretoria) Friday, September 03, 2010 - 08:49
42. Ek het vanoggend opgestaan met 'n gevoel dat die naweek 'n naweek van verrassings gaan wees. Die Leeus gaan die Wp afstof, Griekwas gaan FS looi en die bulle gaan die Sharkies verras. Ek hoop nie dit was net 'n droom nie. Kom Bulle speel vir 'n slag 80 minute soos ons julle ken, met passie en durf
Posted by bijler (Vanderbijlpark) Friday, September 03, 2010 - 09:21
43. Bijler.ek se amen op daai een droom of te nie...
Posted by bloubulbilling (cape town) Friday, September 03, 2010 - 09:29
44. @ Bijler,

So bek kort jam. As BB kan uithaal soos teen Weer Probeer het ons 'n wedstryd op hande
Posted by NETBLOU (Centurion) Friday, September 03, 2010 - 09:47
45. More almal,

Ek weet ek het seker 'n jaar laas ge"blog" en dit maak seker nie van my 'n "gravitas" blogger nie, maar ek is darem al seker 10 jaar so af en toe hierso!

Oor ons span - in hierdie eerste dekade van die nuwe eeu was dit meestal erg lekker om 'n Bul ondersteuner te wees. Die enigste ding wat my frustreer het was ons swak skrumwerk die vorige 3 jaar of so. Nou is dit omtrent die beste deel van ons spel - ons het goed geskrum in die S14 en weer nou in die CB. Ek weet nie waar of hoe dit gebeur het nie - die afrigtingspan is nog dieselfde en die meeste spelers (op S14 vlak) ook - behalwe dat Gary teruggekom het. Of een speler nou so 'n verskil kan maak of nie - ek is baie bly oor die skynbaar nuwe houding oor skrumwerk.

Hoekom sukkel ons CB span hierdie jaar so? Ek dink dit gaan baie oor kombinasies en balans, of eerder die gebrek daaraan. Ons voorry is gevestig met Werner en Dean op vorm - veral as Gary daar ook daar is, is ons kookwater.

Op slot is ons slagoffers van ons eie sukses - top3 nommer 4 slotte by Bokke (of geskors natuurlik). Ek beskou Juandre as die beste no5 slot om by Victor oor te neem, en hy is die mees veelsydige slot wat ons het, maar nie 'n spesialis no 4 slot nie. Fudge en Wilhelm is seker gewillig, maar bietjie lig in die broek - die wedstryde wat hulle saam gespeel het, het ons pak nooit regtig momentum gekry nie. Hulle is te eenders, albei is ligte no 5 slotte. As ons een van Bakkies, Danie of Flip terug het, en hy speel saam met Juandre, is dit 'n slotpaar in 'n ander liga as Fudge en Wilhelm saam.

Wat losvoorspelers betref was ons vir 'n lang ruk aangewese op nuwe kombinasies - eers het ons vir Spies aan die Springbokke veloor, met Potgieter dan weg dan terug, en ek dink Pedrie se weggaan was 'n groot verlies. Toe kry Stegman nog seer ook. Ons het nooit 'n goeie kombinasie gehad nie, met veral nie 'n goot toekantflank wat ons kan help met momentum oor die voordeellyn nie. Ek hou van beide Steggies en Kuun, maar hul moet albei oopkant speel en nie saam as kombinasie nie - maar die keurders het nie veel keuse gehad op 'n stadium nie. So ons het hier ook 'n balansprobleem gehad soos op slot - ons nuutste kombinasie is omtrent die beste wat ons tans het, maar hul moet mekaar nog gewoond raak.

Agterlangs het ons natuurlik amper elke wedstryd met 'n ander skakelpaar en senterpaar gespeel en niemand het regtig konstant goed gespeel nie. Snyman het vir my regtig goed gespeel in die VodacomCup maar nie in die CB reeks nie. Maar wie anders is daar met Fourie en Hougaard weg? Jinka lyk na 'n tipiese "two-step" WP skrummie, maar hy het darem guts. Diepte op losskakel bly vir my 'n bekommernis - JLP gaan weg, Brummer sukkel om die "step-up" tee maak en ek weet nie of Boshoff dit ooit gaan maak nie. Ek weet daar is bloggers wat dink hy moet Morne opvolg, maaar hy beindruk my nie juis in die 021 liga nie - sy oordeel, taktiese skopwerk en verspreiding is vir my verdag. Senters - nou is Wynand en Jaco darem weer saam en sal dit beter gaan.

Dan het ons in die agterste driehoek net vir Shadow wat gereeld daar speel - en hy is 'n enigma. Weereens het dit dalk te doen met die feit dat hy gedurig met 'n nuwe senterpaar binne hom en 'n ander heelagter saam met hom speel. Ek is bly Kirchner is terug, maar ons kort dringend 'n ander gehalte vleuel. Jaco is duidelik net 'n "care taker" en hy het nog sy vaardighede op die aanval - maar hy is nie meer bereid om te tackle nie. Ek wens die BBRU kan dit regkry om iemand soos Bjorn Basson of Mapoe kontrakteer - maar hul sou seker al as hulle kon.

Sal graag julle opinies hieroor hoor.

Groete!
Posted by Blyblou (Middelburg) Friday, September 03, 2010 - 10:57
You need to upgrade your Flash Player
Happy birthday to:
22 Sept. - Bakkies Botha
22 Sept. - Chris Solomons
23 Sept. - Lodie Britz
23 Sept. - Johan Janssen
23 Sept. - Zillen Roos
23 Sept. - Ruan Vermeulen
23 Sept - Hans Weber (Oorlede)