You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
Login  |  Register
Kruger out of Sharks clash


Vodacom Blue Bulls prop Werner Kruger failed a late fitness test and will be replaced by Frik Kirsten for tomorrow’s Currie Cup clash against the Sharks at Loftus Versfeld. Rossouw de Klerk replaces Kirsten on the bench.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Weer Probeer se wiele is besig om af te kom.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, September 03, 2010 - 21:27
2. Jimmy, en is dit nie 'n allermooie iets om te aanskou nie...? :·D
Posted by WandaBul (Anderkant die Blou Berge) Friday, September 03, 2010 - 21:53
3. Wanda, PRICELESS!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, September 04, 2010 - 02:12
4. Take the ribbon from your hair shake it loose and let it fall layin' soft upon my skin like the shadows on the wall. Come and lay down by my side ‘till the early morning light all I'm takin' is your time, help me make it through the night… Help Me Make It Through The Night – Kris Kristofferson
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, September 04, 2010 - 02:15
5. Freedom's just another word for nothin' left to lose n' nothin' left is all she left for me n' feelin' good was easy, Lord when Bobby sang the blues. Buddy, that was good enough for me, good enough for me and Bobby McGee. Lalala me and my Bobby McGee… Me And Bobby McGee – Kris Kristofferson
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, September 04, 2010 - 02:23
6. On the Sunday morning sidewalks wishing Lord that I was stoned 'cause there is something in a Sunday that makes a body feel alone and there's nothin' short of dyin' half as lonesome as the sound on the sleepin' city side walks, Sunday mornin' comin' down… Sunday Mornin’ Comin’ Down – Kris Kristofferson
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, September 04, 2010 - 02:30
7. Try me, Lord, if you think there's a way I can try to repay all I've taken from you. Maybe Lord I can show someone else what I've been through myself, on my way back to you. Lord help me, Jesus, I've wasted it so help me Jesus I know what I am but now that I know that I've needed you so help me, Jesus, my soul's in your hand…Why Me – Kris Kristofferson
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, September 04, 2010 - 02:40
8. Mister Marvin Middle Class is really in a stew wond'rin' what the younger generation's coming to and the taste of his martini doesn't please his bitter tongue, blame it on the Rolling Stones. Blame it on the Stones; blame it on the Stones, you'll feel so much better, knowing you don't stand alone… Blame It On The Stones – Kris Kristofferson
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, September 04, 2010 - 02:49
9. GOOI MIELIES!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, September 04, 2010 - 02:56
10. Tellings vir vanaand:

BULLE 27 - 18 guppies - Jimmy
BULLE 34 - 28 guppies - bullswp
BULLE 23 - 18 guppies - bloubulbilling
BULLE 22 - 20 guppies - BlousteBlou
BULLE 12 - 28 guppies - Jou_Ma
BULLE 20 - 34 guppies - phillip
BULLE 24 - 30 guppies - bloubefoeterd
BULLE 18 - 26 guppies - LB
BULLE 27 - 24 guppies - Frik
BULLE 17 - 31 guppies - Blou Osse
BULLE 19 - 22 guppies - Bloubosvelder
BULLE 24 - 18 guppies - Bluedog
BULLE 21 - 19 guppies - ALS BLOU
BULLE 14 - 32 guppies - Elma
BULLE 17 - 31 guppies - Bergbok
BULLE 31 - 27 guppies - Lekkerblou
BULLE 20 - 23 guppies - BBB08
BULLE 24 - 36 guppies - Zet
BULLE 20 - 35 guppies - Sharko
BULLE 29 - 22 guppies - BullsrBest
BULLE 19 - 18 guppies - CR
BULLE 28 - 26 guppies - CC
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, September 04, 2010 - 08:00
11. As a young man he was every American family’s model son: a Golden Gloves boxer, winner of a prestigious Atlantic Monthly collegiate short-story contest, and recipient of the coveted Rhodes Scholarship to Oxford University, England (1959).

His father was an Air Force general and forced a military life on Kris. After his study at Oxford, he joined the Air Force as a helicopter pilot for the United States Army, from 1960 – 1965.

While trying to get his songs into the right hands, Kris was even a janitor at a music studio. After being ignored by country legend Johnny Cash at first, Kris landed a helicopter in Cash’s front yard and gave him more of his songs. Cash eventually recorded ‘Sunday Mornin’ Comin’ Down’ and the song won Song Of The Year with the Country Music Association.

He dated Janis Joplin and wrote one of her most popular songs, ‘Me & Bobby McGee’ which was #1 for several weeks in the Fall of 1960 and became a million seller, by 1972 the songs was recorded by more than 50 artists.
Kris was an alcoholic. He lost two wives, and his pilot license. It is rumoured that he fell asleep at the controls.

Kristofferson is perhaps the only living human to experience the three G’s of American greatness: a Grammy, a Golden Glove and a Golden Globe Best Actor Award for ‘A Star Is Born’.

He appeared in more than 100 feature films: from ‘Alice Doesn’t Live Here Anymore’, ‘Convoy’ and ‘A Star Is Born’, to ‘Planet Of The Apes’ and ‘Blade 1 and 2’.

GEE DIT HORINGS BLOU BULLE EN LA'T DIE BYLE HYL!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, September 04, 2010 - 08:41
12. dinge lyk donker vir die bulle die jaar. Ek dink ons kan die curriebeker maar op ons maag skryf.
Posted by Shannow Saturday, September 04, 2010 - 20:10
13. as ek afrigter was sou ek al lankal statiese skrums bewerkstellig het in hierdie wedstryd. Ons c span voorry word verwoes deur die sharks se a span.
Posted by Shannow Saturday, September 04, 2010 - 20:25
14. wat n emosionele rollercoaster. N seisoen definieerende vertoning deur n vetbete bul span. Manne, ek is baie trots op hierdie oomblik.
Posted by Shannow Saturday, September 04, 2010 - 21:02
15. Ek dink dit is tyd dat die sogenaamde "kenners" op hierdie blog dringend selfondersoek instel. 'n Sad excuse vir 'n ondersteuner as jy my vra, loop sommer en druk julle koppe in die naaste gat wat julle kan kry.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, September 04, 2010 - 21:10
16. Toe wen die Vodacombekerspan vandag.
Posted by Stapper (Pretoria) Saturday, September 04, 2010 - 21:10
17. Janee Jimmy, die klomp mooiweer ondersteuners wat so min geloof het in hulle eie span moet dalk maar liewer hulself uit die openbare oog hou.
Posted by Undertaker (Death Valley) Saturday, September 04, 2010 - 21:14
18. Geluk jong bulle, julle het 'n groot karakter toets geslaag. Baie trots op julle, nou moet ons net voortbou.

Hoop nie Kuun, Dewald en JLP is te erg beseer nie.

Nou is die vraag: wie van die bokke is nou weer beskikbaar en het Bakkies al gehoor of hy kan speel ?

Wat van Steggies en Gary ?
Posted by bendiebul Saturday, September 04, 2010 - 21:18
19. Gurthro, Flip, Chilliboy en Hougaard keer terug.

Bakkies sal seker more of Maandag finaal weet.
Posted by Stapper (Pretoria) Saturday, September 04, 2010 - 21:24
20. 19: Stapper, wat van die beseringsituasie ? Iewers het ek gehoor dat Gary en Steggies amper vanaand kon speel, maar hul wil eers seker maak hul is heeltemal reg ?
Posted by bendiebul Saturday, September 04, 2010 - 21:31
21. As al die bulle net Jaco Engels se houding en vasberadenheid het sal ons nooit verloor nie.Kan sien dis vir hom n eer om die blou trui oor die kop te trek.
Posted by dek hulle (Marble Hall) Saturday, September 04, 2010 - 21:38
22. Ai ek dink die bulletjies het goed gedoen Die Sharks was net te selfverseker
Ja nee Jaco het n Bulgame gespeel stem saam met 21 ....................................
Vlokkie kan gerus nog mense leer skop- ons sou veel verder gewen het...
Posted by Zetty (Ondangwa) Saturday, September 04, 2010 - 21:51
23. Om hierdie wen mooi in perspektief te plaas:

1. Sharks se begin span het 4 bokke gemis, en Deysel is uit met 'n besering vir die jaar.

2. Bulle se beginspan het 8 bokke gemis, en Gary en Steggies uit met beserings, asook Bakkies (ban) en FDP uit met besering vir die jaar.

3. Tydens die wedstryd is Dewald vroeg af, JLP laat in 2de helfte, en Kuun het op die bullet gebyt.

Dis nou karakter, die belangrikste bestanddeel vir kampioene. Hoop nou die Bulle kan voortbou op hierdie belangrike wen.
Posted by bendiebul Saturday, September 04, 2010 - 22:02
24. Die Bulle se seisoen kan van hier af draai - hulle behoort nou die selfvertroue te hê. Ek weet nie of ek al ooit gesien het dat 'n plaasvervanger , wat eers in die 2e helfte opkom die "Man of te match kry nie" - wat hy Yster was Jaco Engels nie, en sy drie 'n beauty!
Posted by BlousteBlou (Centurion) Saturday, September 04, 2010 - 22:11
25. Dit was nou sommer stukke beter. Komaan manne byt nou die stang vas en moenie weer laat slaplê nie
Posted by RuggaFanToo (Warmbad) Saturday, September 04, 2010 - 22:15
26. As Bulle die senterkombinasie so wil behou, dink ek hul moet dit sterk oorweeg op vir Watermeyer op vleuel in te span. Sy verdediging is goed en het heelwat meer spoed as Jaco.
Posted by bendiebul Saturday, September 04, 2010 - 22:20
27. Ongelooflik Bulle!!!

Julle het vanaand die trots en passie wat julle vir daai Blou trui het gewys.. en meer as dit kan ons as ondersteuners nie vra nie.

My hart bars van trots om so 'n span te ondersteun.

Mag julle van nou af elke wedstryd met die houding en ingesteldheid aanpak.. dan gaan dit bitter moeilik wees vir enige span om die beker by ons af te vat.

Posted by Bulversie (Potchefstroom) Saturday, September 04, 2010 - 22:41
28. Rossouw de Klerk jou yster!!!!
Posted by hout (Stellenbosch) Saturday, September 04, 2010 - 22:57
29. Wynand is die volgende 4 weke by die Bokke. Watermeyer sal dan binnesenter speel.
Posted by Stapper (Pretoria) Saturday, September 04, 2010 - 23:04
You need to upgrade your Flash Player
Happy birthday to:
22 Sept. - Bakkies Botha
22 Sept. - Chris Solomons
23 Sept. - Lodie Britz
23 Sept. - Johan Janssen
23 Sept. - Zillen Roos
23 Sept. - Ruan Vermeulen
23 Sept - Hans Weber (Oorlede)