You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
Login  |  Register
The Bulls emerge victorious


Victory belonged to the Vodacom Blue Bulls last night as they ran in four tries to secure a hard fought 40-34 victory over the Sharks in a yet another drama filled Absa Currie Cup clash.

In doing so the men in Blue passed one of their toughest tests of character with flying colours and at the same time put an end to the seven match winning streak the table topping Sharks had prior to their trip to Pretoria.

Having struggled to get going in the opening stages the home side fought back bravely to wipe out a 24-13 lead the Sharks enjoyed after the first 40 minutes.

In that time Sharks strongmen like Willem Alberts and Craig Burden tested the home side’s defence to it’s limits. But what prevented the Blue Bulls from getting into a rhythm had more to do with the pressure they were put under at scrum time. On no less than five occasions the Blue Bulls were blown up at the set piece.

And losing flank Dewald Potgieter to injury early on didn’t help matters either. Momentum finally swung in the Bulls’ favour when scrumhalf Ruan Snyman darted over for a superb try after a period of sustained pressure in the second half.

Before that they had to rely on flyhalf Jacques-Louis Potgieter to keep the scoreboard ticking. Then - in the 57th minute - prop Jaco Engels ran over young Patrick Lambie to score a try most centres would be proud.

That try extended the lead to 28-24 with a Potgieter’s conversion still to follow. Centre Wynand Olivier later sealed victory when he intercepted a pass from Sharks scrumhalf Rory Kockett to score the bonus point try.

Despite another converted try – this time lock Alistair Hargreaves barging over for the Sharks – the Bulls remained composed and played well within their structures.

Under the increasing pressure mistakes started te creep into the Sharks’ game and the best chance they had to get back within striking distance of the Bulls was stopped by veteran wing Jaco van der Westhuyzen who snatched a pass out of thin air when the visitors looked like scoring.

Credit must go to the Bulls’ bench for the impact they made against when they were called upon by coach Frans Ludeke.

Should the Bulls manage to play an entire match at the standard they set in the second half, they will have a very good chance of keeping the Currie Cup locked-up at Fortress Loftus.

Scorers:

Bulls 40 (13): Tries: Juandre Kruger, Ruan Snyman, Jaco Engels, Wynand Olivier, Conversions: Jacques-Louis Potgieter (3) , Penalties: Jacques-Louis Potgieter (4)
Sharks34 (24): Tries: Lwazi Mvovo, Stefan Terblanche, Alistair Hargreaves, Conversions: Patrick Lambie (2), Penalties: Patrick Lambie (4)



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Baie Bulls kan goed voel oor hulle vertoning vanaand. Ek was veral beindruk met Rossouw de Klerk!
Posted by hout (Stellenbosch) Saturday, September 04, 2010 - 23:08
2. Welgedaan Bulls!
Posted by hout (Stellenbosch) Saturday, September 04, 2010 - 23:21
3. Ongelooflik. Teen halftyd was die Bulle volgens my uit die 2010 curriebeker wedloop. Na die eindfluitjie is hulle volgens my nou die gunstelinge om die titel te wen.

Die kritiese belangrikheid van hierdie wedstryd sal eers in nabetragting ten volle begryp word.

Inderdaad n seisoen definieerende vertoning. Van wanhoop na jubilasie. Dis wat die bulle so n ongelooflike span maak om te ondersteun.

In kontras, is dit die teenoorgestelde wat meestal waar is vir Sharks en WP ondersteuners. Vir hulle is dit meer gereeld n geval van vroee jubilasie na uiteindelike wanhoop. Hehehe...
Posted by Shannow Saturday, September 04, 2010 - 23:31
4. En so sing PdeV en guppies almal saam... Blame it on the stones, blame it on the stones....
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, September 05, 2010 - 00:24
5. Hier is 'n vragie vir Bergbok.... En nee, dit is nie Jan F.E. Cilliers nie..

O BLOUBULHART, sal vreugde hoer gaan, en jy nie sterf? Daar kom in my 'n stil vermoede dat alle lewe so volheid op Loftus kry..
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, September 05, 2010 - 02:51
6. Ok, seker maar 'n moeilke vraag vir 'n WP ondersteuner...

Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, September 05, 2010 - 03:11
7. You're simply the best, better than all the rest. Better than anyone, anyone I've ever met, I'm stuck on your heart, I hang on every word you say. Tear us apart no, no, baby, I would rather be dead ... Simply The Best - Tina Turner.

BRING DIE BEKER "WEER" HUISTOE BLOU BULLE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!


Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, September 05, 2010 - 03:23
8. More Bloues

Die nuwe generasie Blou Bulle het op gestaan ,Wel gedaan .
Posted by B~B~B (Benoni) Sunday, September 05, 2010 - 06:11
9. All i can say is my bloed is blou!!!!!!!!!!!!!!!!!!What a spirited performance from the boys.Our future certainly looks bright indeed.
Posted by Muzi (Johannesburg) Sunday, September 05, 2010 - 07:08
10. PUIK, BLOU BULLE!!!!! Nie gedink julle sal hierdie een deurtrek nie? Daai 2de helfte is die begin van julle "peak"! Baie, baie dankie!

BRING DIE BEKER NOU HUISTOE!!!!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Sunday, September 05, 2010 - 07:30
11. Webbie, ek hoop jy print die gelukwense en plak dit op vir die BUL MANNE om te lees.
BAIE BAIE geluk met DIE oorwinning!!!

Ek het nog nooit 'n span so sien speel nie.
Posted by hammer01 (Suid Gauteng) Sunday, September 05, 2010 - 07:41
12. Ek sien nieimand gee Derrick Kuun enige krediet as kaptein met die terugveg poging nie
Posted by Stapper (Pretoria) Sunday, September 05, 2010 - 08:29
13. Briljant BULLE ek het regtig nie gedink die seisoen gaan draai teen die sharks nie maar dit het, en dit voel wonderlik , dink tog die Bees Roux insident het hulle gepla dit lyk of dit nou beter sal gaan met hulle gemoedstoestand veral noudat die waarheid begin uitkom wat daardie aand gebeur het en hulle oor die skok is, ja ja dit is nie 'n verskoning nie maar nog steeds.

Anyway ek wil die 30ste Oktober op Loftus sit ek hoop dis teen die Lions maar dit maak nie saak nie enige span kan sy luck kom try.

Kom BULLE ons wil nie op die TV kyk nie, maak dit gebeur julle kan.

BLOU BULLE BO!!!!!
Posted by blouheks (100%BLOUBUL) Sunday, September 05, 2010 - 08:59
14. Is so Stapper, ons moet ook nie van Frans en die res van die afrigtingspan vergeet nie.

Ek is so heppy soos 'n vark in Palestina, dankie onse BLOU BULLE!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, September 05, 2010 - 09:04
15. Welgedaan Bulle. Ons kon vanjaar nog onoorwonne gewees het. Konsentrasie en verdediging het ons gekos. Bou voort en ons verrtroue sal weer groei. Saterdag wag die Cheetahs en hopelik n paar versterkings terug. Bou nou op na die final.
Posted by Bluedog (Cape town) Sunday, September 05, 2010 - 09:45
16. Great Bulle julle maak die Kapenaars se mondlies stil. Welgedaan aan almal, Spelers en bestuur ek is trots op julle, hoop julle het beslis n paar lemonades gedrink op die wen, want hy was GROOT. Dis die begin van die Finaal WELL DONE BOYS.
Posted by klaasie (Somerset Wes) Sunday, September 05, 2010 - 11:45
17. Well done to the bulls guys i have very good news concerning our flyhalf depth at the bulls.Both brummer and boshoff are stars in the making and they are only 21 years old.But i am very excited because elton jantjies has a younger brother called tony jantjies who played yesteday for the under 19 side.He is from menlo park i saw him last night he is very similar to elton what a star in the making he is.
Posted by Muzi (Johannesburg) Sunday, September 05, 2010 - 12:34
18. Ek sien Faang is twee weke geskors vir sy boorvat op Flip.
Posted by Stapper (Pretoria) Sunday, September 05, 2010 - 13:00
19. Wat 'n karakter wen! Maar ons moet ook eerlik wees en 'n paar manne weg stuur - soos ons met Marius Delport gemaak het!

Laas week weer gesien Brummer gaan dit nie maak nie! Die toekoms is Marnitz Boshoff!

Frik Kirtsen gaan dit ook nie maak nie - Rosouw de Klerk is die antwoord!
Posted by FRANNABUL (Centurion) Sunday, September 05, 2010 - 14:23
20. Remember brummer won us the vodacom cup frannabul!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!And he in stil under 21 and a former under 20 schools flyhalf.He is more talented than boshoff as he covers flyhalf,centre and full back.BELIEVE ME BRUMMER WILL BE A STAR PLAYER WATCH NEXT YEAR!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Muzi (Johannesburg) Sunday, September 05, 2010 - 15:06
21. Die span wat gisteraand gespeel het was BULLE!!!
WO,DK,RS,JvW,Jaco Engels- YSTERS man, YSTERS!!!!
Ongelukkig kon ek nie eintlik die Shark ondersteuners vet gee nie-die manne se fone is almal af!
DANKIE BOUBULLE!
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Sunday, September 05, 2010 - 15:37
22. Hello almal ! Stem saam dit is beslis n puik vertoning deur die bulls! En ons kan net nog beter! Well done bulls! Weet iemand dalk watter bokke mag speel teen die cheeters?
Posted by bullsjumbo (port elizabeth) Sunday, September 05, 2010 - 16:10
23. Muzi . ek was daar by die VC final - Brimmer het in die 1 ste helfte 3 maklike skoppe gemis. Wem skop was woer woer! Hy het nie BMT nie!
Posted by FRANNABUL (Centurion) Sunday, September 05, 2010 - 18:09
24. Brummer het maar wisselvallig geskop gedurende die hele Vodacom. Om nou al 'n finale beslissing oor Brummer te maak is 'n bietjie vroeg. Selfs Boshoff se stelskoppe is by tye wisselvallig.
Posted by Stapper (Pretoria) Sunday, September 05, 2010 - 18:18
25. I can not believe what i am hearing apparently brummer does not have bmt rubbish man.The guy is under 21 did you see how poor boshoff was against western province in newlands.Look we are lucky brummer was not snapped up by the other provinces.People in this site are lost tell me then the guy won us a cup at the death that for me id BMT.PEOPLE EVEN THE GREAT DAN CARTER AT 21 WAS NOT EVEN A GREAT KICKER IT'S CALLED DEVELOPMENT MORNE STEYN WAS EVEN RUBBISH AT KICKING.VLOCK WILL FIX BRUMMER UP!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Muzi (Johannesburg) Sunday, September 05, 2010 - 19:27
26. Much better BULLS, a liitle bit of fine tuning and we are ready to kick some butt, I was worried during the first half but looks like some words were said in the change room and the Sharks didn't know what hit them, 20 points in 11 minutes well done BULLS, don't get complacent now, the Groot bekke from Bloem are next, well done to the Lions!
Posted by Barrybul (Klerksdorp) Sunday, September 05, 2010 - 20:15
27. Daar is 'n gesegde dat jy nie 'n wenspan verander nie. Daar is 'n goeie kans dat die pak voorspelers teen Vrystaat die volgende kan wees:

Steenkamp, G Botha, W Kruger, B Botha, J Kruger, Stegman, Stander (dalk Potgieter) en Van Veltze. Vyf of ses veranderings onder die voorspelers Met Flip op die bank.
Posted by Stapper (Pretoria) Sunday, September 05, 2010 - 20:53
28. Dit lyk na n baie goeie pak , kry die cheetas jammer? Wonder of hougaard en morne mag speel.?
Posted by bullsjumbo (port elizabeth) Sunday, September 05, 2010 - 23:06
29. Morne speel nie, Hougaard wel. Die vraag is of hulle Hougaard vleuel gaan speel. Dit lyk vir my daar is versterking nodig, veral noudat Ruan Snyman lyk of hy die mas opkom.

Wynand is ook uit, dus sal Watermeyer terugkeer.
Posted by Stapper (Pretoria) Monday, September 06, 2010 - 06:24
30. Ek is jammer dat ek getwyfel het in die Bulle en baie bly dat ons die guppies kon ore aansit. Net 'n bietjie versigtig....

Niemand het die Bulle 'n kans gegee teen die WP nie, en dit het bloedsweet gevat vir hulle om ons te wen, en almal weet wat het die volgende week teen die Pumas gebeur... Dit is nou die tyd om die Tjieters tewen sonder om fancy tricks te probeer.

Vir die rekord... Ons almal weet ook wat het met WP gebeur na hulle teen ons gespeel het...

Go die Blou!
Posted by Jou_Ma (Centurion) Monday, September 06, 2010 - 06:24
31. Mt soan vir Saterdag vir komentaar.DWS afhangende van beskikbaarheid.
1 Greyling 2. Botha 3. Kruger 4 Botha 5 vd Merwe 6. Potgieter(Staander) 7. Stegman 8. v Velze 9. Hougard 10 Potgieter 12 Olivier(Watermeyer) 13. Pretorius 11. vd Heever 14 vd Westhuizen 15 Kitzner 16.Engels,17.de Klerk 18.Kruger 19.Staander(Kuun) 20 Snyman 21 Maku 22 Watermeyer(Dippenaar)
Posted by IBM (Pretoria) Monday, September 06, 2010 - 07:19
32. What a try Wynand you beautie !!! Well played Bulls - looking great ! GO BULLE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by BullsRbest (Randburg) Monday, September 06, 2010 - 07:44
33. Jammer Frans wou nooit vir Jaco Engels meer wedstryd tyd gegee het nie.

Jaco, sterkte met jou loopbaan by die Kings, daar gaan jy baie wedstrydtyd kry
Posted by Blou seisoen (PTA) Monday, September 06, 2010 - 08:13
34. Hoop nie die beserings aan Dewald, JLP en Kuun is te ernstig nie.

Dink die afrigtingspan moet nie nou die hele span totaal verander nie, net 'n paar sleutelspelers inbring, en dan die res wat terugkom van die bank laat begin.

1. Gary, Flip en Hougaard terug in die beginspan
2. Guthro, Bakkies, Stegmann van die bank af speel

Ruan Snyman was my MOM, die mannetjie was blitsig. Begin met Hougaard op skrummie, na 60 bring vir Snyman op en skuif Hougaard na vleuel, ons het hom eintlik nou meer daar nodig as op skrummie.

Wat die lang termyn betref: ons het oorgenoeg diepte van 1-9, maar van 10 na 15 kort ons nog 'n paar gehalte spelers. Brummer is heeltemal te wisselvallig in die paar jaar wat hy hier is, om MS se reserwe te wees. Het nog nie eintlik Boshoff sien speel nie, so kan nie daarop kommentaar lewer nie. Ons kort nog 'n goeie buitesenter en vleuel en/of heelagter.

Hoop die seisoen het nou gedraai vir die Bulle, en dat hul nou sal voortbou op hierdie prag oorwinning.
Posted by bendiebul Monday, September 06, 2010 - 08:51
35. Wonderlike wen!

Mens wil nie spelers uitsonder in so n wedstryd nie,maar Engels en Wilhelm verdien groot lof vir die impak wat hulle op die wedstryd gemaak.Dit is twee spelers wat ware rugby professionals is.Moes moeilik vir hulle by die Bulls gewees het om die bank meeste van die tyd warm te hou.

Sterkte vir julle twee vorentoe.En dan vir Kuun.Ek sluk my woorde van verlede week.Jy was n kaptein duisend!
Posted by Lekkerblou (Durbanville) Monday, September 06, 2010 - 08:55
36. Well done ouens!!!! BLOU BULLE BO!!!!!!!

Derick jou leiers posisie is defenitief nie bo verdenking nie, 'n mens kon sien jy speel met pyn in die laaste 15 minute, maar nogsteeds het jy gelei van voor, baie goeie game gehad.

Daar is nie eindlik ouens wat nie perform het nie, die hele span het goed gedoen, die plaasvervangers was uitmuntend. Frans jou tegniese skuiwe met die plaasvervangers is van hoogstaande gehalte. Baie geluk aan julle afrigtingspan.

Dankie ook aan die senior spelers wat hulle hande opgesteek het. Met soveel Springbokke nie in die span nie, en met so 'n goeie game Saterdag, is ek 100% seker die CB bly op Loftus. Ek wil voorspel dat ons weer teen die Cheetahs in die Final op Loftus gaan speel.

Aan die jongelinge in die span, well done julle lyk al hoe meer na die bestes in jul posisies, hou net so aan en onthou soos Jaco Engels gese het dit is 'n voorreg om daardie trui oor jou kop te trek nie 'n reg nie.

Werk hard die week en gaan wen die Cheetahs in Bloemfontein.

Sterkte ouens!!!!

NS!
Kan een van julle geleerde vriende vir my dalk verduidelik, hoekom is Wynand Olivier die beste binne senter in die S14 en CB 2009 en 2010, maar vir die Bokspan is hy nie goed genoeg nie? Ek dink op die oomblik nie veel van daardie Bok afrigters nie!
Posted by LB (Ceres) Monday, September 06, 2010 - 09:15
37. Welgedaan Bulle - ek het gehoop vir 'n wen maar my kop het andersins gesê - gelukkig wen 'n mens se hart ook partykeer...

Jaco Engels, Ruan Snyman, Wilhelm Steenkamp, Jaco Pretorius was uitstekend - snaaks dat meeste van hierdie manne die ouens is wat ons die heeltyd kritiseer.

Ons moet egter onthou dit was net 1 helfte van goeie rugby en selfs in daardie helfte het die Sharks heeltemaal te maklik oor die voordeellyn gekom. Ons moet ons nie nou blind staar teen hierdie wen nie - daar was nog heeltemaal te veel deur die Sharks gedoen wat ons tot kommer moet strek. Die Cheetahs gaan dubbel so hard wees.

Ons benodig vir Steggies DRINGEND - ons kan steeds nie omgekeerde besit kry - of deur counterruck of deur fetching nie - ons maak maar staat op die ander span se foute - gelukkig het die Sharks baie daarvan gemaak in die 2e helfte. Steggies sal ons daai fetching opsie gee en hoe vinniger hy herstel hoe beter.

Ons plaas nie druk op die ander span op verdediging nie - ons wag vir hulle en gebruik drift defence - wat ek nie glo werk met die nuwe interpretasie van die reëls nie - die ander span kom dan heeltyd oor die voordeellyn en hou aan die bal vas - soos hirbo genoem wag ons dan maar dat hulle foute maak - en as dit nie gebeur nie, gaan hulle effentially score....

Ons MOET die ander span onder druk plaas op die verdediging - ons MOET hulle agter die voordeellyn vaspen - dit is hoe 'n ander span foute maak, as hulle onder druk moet speel - asb. Bulle 'n klein aanpassing aan julle verdedigingsplan kan 'n reuse verskil maak aan die mentaliteit waarmee die ander span gaan speel.

Saterdag gaan taai wees - hopelik skakel ons Bokke vinnig in - enige iets is nou weer moontlik... van 'n tuis semi... tot geen semi nie.... dis nou tyd om geweeg te word - en ons wil nie te lig wees nie!!!
Posted by zet (Pretoria) Monday, September 06, 2010 - 09:18
38. Is Jaco Engels oppad iewers anders?
Posted by sakkie6yster (Centurion) Monday, September 06, 2010 - 09:18
39. ek sien op superbru was daar heelwat bulle wat teen die bulls ge pick het..nee man manne,wat gaan aan ,ons weet mos nou al teen die tyd die bulle met rug teen die muur is hulle baie gevaarlik en ons sal altyd ons game teen die groter unies lig,mar ek kan verstaan hoekom so baie so gekies het..anyway,wat my skoon hoendervleis gegee het was dat op blitz toe hulle met john priumboom praat toe se hy ."there is no place for complacency ,if you want to be a champion side you need to be like this team here,the bulls"
Posted by bloubulbilling (cape town) Monday, September 06, 2010 - 09:31
40. Sakkie,

Het hom laasweek in die bank raakgeloop, waar hy erken het hy gaan EP Kings toe. Blameer hom nie. Daar gaan hy speeltyd kry. Hier het hy laas in 2007 ordentlike speeltyd gekry. Ek rate hom nog altyd.
Posted by Blou seisoen (PTA) Monday, September 06, 2010 - 09:34
41. Nuutste nuus ivm Bees:

A man was set appear in the Pretoria Magistrate's Court on Monday morning in connection with the theft of Blue Bulls player Bees Roux's credit card, police said.

Ek het ook 'n gerug gehoor, wat onbevestig is, dat dit 'n 29-jarige Metro-polsisieman is.
Posted by Stapper (Pretoria) Monday, September 06, 2010 - 09:40
42. Ja ek het Vrydag 'n gevoel gehad dit gaan 'n naweek van verrasings wees.
Ek is net bekommerd dat ons goeie spelers laat gaan, vat nou vir Jaco Engels ek het hom nog altyd gerate maar hy het nooit genoeg speel tyd gekry. Frik het Saterdag nie die mas opgekom, Bees gaan vir baie lank nie weer speel Guthro gaan nie baie beskikbaar wees, hy gaan 'n kontrak kry by die Bokke. Dit laat ons met Werner, Dean en De Klerk en niks en as een seer kry is daar moeilikheid.
Posted by bijler (Vanderbijlpark) Monday, September 06, 2010 - 09:46
43. Well done Bulls ! Congrats on a deserved win.
Posted by Sharko (Petoorsfontein) Monday, September 06, 2010 - 09:48
44. Nog 'n nuwe berig oor Bees:

‘n Interne ondersoekbeampte van die Tshwane-metropolisie het Sondag aan Eyewitness News gesê dat die Blou Bul-stut Bees Roux moontlik die slagoffer was van ‘n korrupte tendens in die polisiemag wat drie jaar gelede geïdentifiseer is.

Let wel; Hierdie berig moet ook op 'n beter wyse bevestig word.
Ek self het verlede week oor RSG gehoor dat die Metro besig is met 'n interne ondersoek. Die ondersoek is dus bevestig.
Posted by Stapper (Pretoria) Monday, September 06, 2010 - 09:56
45. Dag Vrinne

Aan die span wil ek se baie geluk, dit was 'n puik terug veg poging.

Ek is bly om Jaco Engels weer te sien speel soos van ouds, joung De Klerk het ook defnitief ons skrum versterk. Greyling doen goen, maaar Frik Kirsten kort dalk nog so jaar of wat, om sy tegniek op te skerp, so kom ons gee die man kans om te ontwikkel.

Ons gaan nier al ons bokke terug he nie, maar moet se as ons Gary Botha, Deon Stegman, Flippie, Bakkies en Hougaard kan terug kry lyk ons kanse al hoe beter.

Weer moet ek se wat die bokke betref was Victor en Guthro absoluut ysters.
Guthro is persoonlik my sa speler van die jaar, as mens in ag neem al die kritiek en baie was geregverdig laas jaar, speel hy die jaar soos 'n besetene.

Lekker week
Posted by Aiken Drum (Pretoria) Monday, September 06, 2010 - 09:59
46. Stapper: I heard something very disturbing from someone at a braai on Saturday night. The situation with Bees is precisely the same as has happened previously with the Tshwane Metro Cops.

Apparently, there have been other incidences where guys are stopped for being 'drunk' - then driven to an ATM and forced to draw money. This specific guy told us that he was stopped on the N4, but was told to get into his passenger seat and driven all the way back to Capital Park where he drew money from an ATM after which the 'policeman' walked away with the cash - leaving him (the apparently drunk driver) there with his car.

I think Bees realised something wasnt right, and probably did believe he was being hi-jacked. I think this case is going to expose a lot of things. And I think Bees will be found guilty of involuntary manslaughter and released on a suspended sentence.

Personally, I dont think we have the right to pass judgement on whether someone should live or die, but I am also really, really tired of all the corruption and criminals lying in wait to take your hard earned money from you. So tired that I may react exactly the same as Bees if it happened to me.

My brother broke a guys arm nearly off a couple of years ago after an attempted smash and grab (I doubt that guys arm will ever work normally again - my boet hyperextended the guys elbow until his arm snapped !), and I am sorry - even as a Christian person - I kind of like that kind of justice.
Posted by Sharko (Petoorsfontein) Monday, September 06, 2010 - 10:01
47. Sharko, jy is reg: fight crime ... shoot back !
Posted by bendiebul Monday, September 06, 2010 - 10:22
48. Ek is bietjie bekommerd vir Bees se part met hierdie "skielike" arrestasie van die persoon wat "vermoedelik" sy kaart gebruik het....

Bees se verdediging maak daarop staat dat hy werklik in 'n hijacking of diefstal of korrupsie on die metro-beamptes deurgeloop het.... nou hoor ek die polisie wil nie bekend maak hoe hulle dan nou die skuldige aan die kredietkaart roof opgespoor het nie... ek ruik 'n rot... ek sê maar net die volgende geval KON DALK NOU plaasgevind het wat Bees se saak gaan benadeel:

Die gearresteerde persoon sou dalk kwansuis Bees se kaart opgetel toe hy toevallig by die "scene" verby geloop het, en het dit toe wederegtelik gaan gebruik. Dit sal mos nou mooi die metro-beampte (en sy 2 makkers) kwytskeld. Die diefstal van die kaart was dan bloot toevallig en Bees se weergawe is onder twyfel - gerieflik ne? Sê maar net....
Posted by zet (Pretoria) Monday, September 06, 2010 - 11:01
49. Sharko,
My godfather use to say there are 3 sides to every story , not two...
Your side of the story the other okes side of the story and there somewhere in between is the truth...
That's why I personally have learned to try and not judge, we will all stand and be judged for all our deads. And I have not yet met a perfect human , myself included ... you should hear me when my team loses :-)
What we can and should do more is by action, and not by words show each other more love, respect, support and help where we can. Not for personal gain , but because if we have been blessed we have a duty (if I dare say so) to help uplift and support each other.

The real sad part for me is how so many people in our lovely country has already been affectes by incidents of crime, murder , rape , assault etc etc.
And unless you have been on the receiving end, or one of your friends or loved ones .... you won't ever really comprehend the devistating impact it has not only on the victim but also their loved ones and friends. The physical scars heal , but the emotional ones they are the lasting ones...

I always tend to feel that unless this circle of violence is broken it will sadly continue, and get worse.

These days too much emphasis is placed on rights and too little on responsibilities. Oh we try with our laws and regulations to address the issues, but we cannot even follow the ten commandments ... which was drafted not by people in there human wisdom, but by the Lord Himself, precisely for our benefit....

I just feel people need to emphasize the beauty in life more.
As rugby lovers we can all make a positive contribution , for example
lets return to the old days where we applauded the opposition for executing a fantastic try.
Lets teach the young ones sportsmanship, stop this booing when the oppositions goal kicker aims at the posts. Or when NZ does their haka...
Look at Habanna this weekend, yes he is struggling but he does not pick himself and not for one moment do I belief he intentionally wants to play bad...
I also hate this aspect which has crept into our south african supporters where we even personally attack other teams supporters with insults and so forth, it is totally uncalled for.
These might seem like simple little things, but I believe that is how one address a lot of serious issues, by starting with simple things...
Same thing goes for ones daily life routines ... Lets be more respectful, friendly, patient and loving towards those who cross our paths every day, it costs nothing.

Let's never forget Rugby is a game, one I loved playing and hated when I had to stop ...Heaven knows I would love to have those playing days again, some of the best years of ones life.
Rugby teaches so much of being part of a team and not putting yourself first.

Yes we all support our teams, we all hate to lose.
But it is only a game , you cannot allways win, and you can not always lose...

Have a great week everyone .
Posted by Aiken Drum (Pretoria) Monday, September 06, 2010 - 11:09
50. 'n Mens kan enige iets hier noem. Ek probeer sover moontkik aandui wat bevestig is, en as 'n feit beskou kan word, en wat onbevestig is en dat daar twyfel oor is.

Wat die bees Roux geval aanbetref, daar is baie onbeantwoorde vrae. Daar mag dalk sommige antwoorde vandag wees.
Posted by Stapper (Pretoria) Monday, September 06, 2010 - 11:18
51. Good news!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!We have signed tony jantjies brother of elton jantjies awesome stuff.Watch out for francois venter and bradley moolman they are stars for the future!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Muzi (Johannesburg) Monday, September 06, 2010 - 12:15
52. Hi Muzi - is he any good? The Rose brothers make me break out in a cold sweat, so I should hope that we have not merely signed a "brother" merely on his boet's potential.
Posted by Little Blue Bull ((We've Got The Power - NOW USE IT!)) Monday, September 06, 2010 - 12:31
53. Goeidag Bloubul Bloggers.

Frannabul #19 en Bijler #42, julle is/was seker agterspelers. Ek sal julle maar verskoon, want julle stellings oor Frik Kirsten is nie baie deurdag of ingelig nie.

Ek was by die wedstryd met my verkyker. Laat ek jule nou verseker, Frik het Beast se gal behoorlik gewerk. Dié man het deurtentyd onwettige taktiek gebruik om staande te probeer bly, maar slim Jonatan Kaplan het weer geraai, soos die meeste oud-agterspeler skeidsregters maar maak. Gaan kyk maar na die video en sien self hoeveel keer die magtige monster se hand op die grond was of hoe hy regop gaan staan het elke keer as Frik hom buig. Dan het hy 'n paar keer ook binnetoe geskrum, sodra Kaplin aan die ander kant gaan staan.

Kêrels, ek sê nou vir julle dat ons in Frik Kirsten 'n opkomende Springbok legende het. Hy is die beste jong vaskopstut sedert Jan Lock in die middel 1980's op die toneel verskyn het!

Rossouw de Klerk het teen 'n papgeskrumde Beast te staan gekom toe hy opkom. De Klerk het nog ver om te gaan, hoewel hy baie belofte toon. Kirsten is in 'n klas van sy eie onder die jong vaskoppe in Suid-Afrika.
Posted by Sooi Brandt (Pretoria) Monday, September 06, 2010 - 12:44
54. Sooibrandt, altyd lekker om van jou te verneem!

Ek kan nie help om vandag te lag wanneer ek aan die sg expert se voorspelling dink nie:
"The Sharks to win by about 10 points."

Jammer ou Sharko! Die Sharks het net so goed gespeel Saterdag! Rugby uit die boonste rakke van albei spanne af.
Posted by sakkie6yster (Centurion) Monday, September 06, 2010 - 12:52
55. Net eeen opmerking ivm stutte. 'n Paar gelede was Brok Harris beskou as een van die swakste stutte. Baie mense het vanjaar gereken hy hoort in 'n Springbokspan.

As Frik Kirsten op 26 jarige ouderdom 'n vrot stut is dan sal ek saam stem hy beteken niks. Maar voor daardie ouderdom wag ek eers om te sien hoe hy vorder.
Posted by Stapper (Pretoria) Monday, September 06, 2010 - 13:43
56. Net my indrukke oor die game:
1. Ons kort 'n 2de loskakel vir volgende jaar se S15. Ek is bly JLP waai want is nie n goeie losskakel nie. In 2 wedstryde waar ons nog in die doodsnikke kon wen het hy die bal weggeskop.
2. Ons kort 'n skrumskakel as FDp en Hougaard nie kan speel nie. Hierdie Ruan outjie bied niks wat oposisie bang sal maak nie
3. hoe op aarde het ons vir Wilhelm Steenkamp laat gaan en Fudge het 'n kontrak gekry? 4. Ons los forward diepte is beroerd. Kuun is ook nie die antwoord nie. Ons kort iemand soos die Sharks se Willem Alberts.
5, Ons kort goeie vleuels. Ek hoop die Bulle koop vir Bjorn Basson.
6. Ons kort 'n goeie buitesenter wat kan instaan vir Pretorius
7. Ons kort nog 'n geoie heelagter. Kirschner is bestendig maar nie great nie en Jaco is verby sy sell by date
Posted by Bomskok (Prince Albert) Monday, September 06, 2010 - 13:47
57. Stapper as Brok Harris ooit Springbok speel skree ek vir die ander span. Net WP ondersteuners en hulle media dink hy is iets werd.
Posted by Bomskok (Prince Albert) Monday, September 06, 2010 - 13:48
58. En daar gebeur dit toe nou..."... daar word beweer dat die beskuldige Roux se kredietkaart opgetel het op die toneel waar die metropilisielid doodgeslaan is...."
Posted by zet (Pretoria) Monday, September 06, 2010 - 13:49
59. Daai Janjes van die Lions is goed. Jaco Taute van die Lions is vir my iemand om dop te hou. Lekker groot, vinnig en solid onder die hoe bal. bulls moet hom probeer koop
Posted by Bomskok (Prince Albert) Monday, September 06, 2010 - 13:51
60. Nog nuus oor Bees:

A 29-year-old man arrested in connection with the theft of Blue Bulls player Bees Roux's credit card will remain in custody at the Leeuwkop prison pending further investigations, the Pretoria Magistrate's Court ruled on Monday.

Hierdie persoon werk by Makro en het skynbaar 2 kaarte van Bees verskeie kere gebruik. Hy beweer hy het die kaarte opgetel.

'n Persoon wat by Makro werk behoort van beter te weet. Ook interesant dat hy alreeds die kaarte in sy besit gehad het 30 tot 45 minute na die Roux onderonsie.
Posted by Stapper (Pretoria) Monday, September 06, 2010 - 13:56
61. erm Bomskok...lyk my jy lei aan bomskok.... Bees was nie in die span daai naweek nie... maar ek sien jy het nogal 'n opinie oor alles...
Posted by zet (Pretoria) Monday, September 06, 2010 - 13:56
62. Bomskok, ek persoonlik drink glad nie - maar ek het ook nie 'n probleem met mense wat 'n bietjie drink nie. Ek weet nie hoe dronk Bees was nie (onthou jy hoef nie baie te drink om "legally" te dronk te wees om te bestuur nie). Ek is absoluut teen drink en bestuur - so in daardie opsig dink ek Bees het gefouteer - oor die res spreek ek nie 'n opinie uit nie. Maar om nou te sê hy het "gesuip" is ook nie regverdig nie.

Verder drink meeste sport manne 'n bier of 3 - en ek sien geen fout daarmee nie. Ek is seker hulle almal drink nie net coke of energade nie - en dit sluit meeste van die Blou Bulle in.
Posted by zet (Pretoria) Monday, September 06, 2010 - 14:05
63. @Bomskok - is daar enige goeie spelers in die Bulle se "set-up" - jy's darem hoogs krities, mens sou kon sweer ons span staan nie n kans om ooit weer n trofee te wen nie.
Posted by Little Blue Bull ((We've Got The Power - NOW USE IT!)) Monday, September 06, 2010 - 14:09
64. Hemel, Bomskok, waar kom jy vandaan? Bomskok gekry en toe val jy maar hier op die Bulle se website in?

Jy moet jou woorde tel, mater. Kan jy bewys dat Bees gesuip het? Hoe weet jy hy was dronk? Volgens berigte is geen toetse gedoen nie, so die hof sla nie eerns kan bewys hy was dronk nie.

Tel jou woorde, of jy kan dalk binnekort meer as bomskok opdoen...
Posted by Sooi Brandt (Pretoria) Monday, September 06, 2010 - 14:13
65. zet: Die All Blacks drink glo tot hulle val - en dan kom hulle op 'n Saterdag en vermoor nog steeds die Springbokke.

Bees was probably not that drunk. The person I spoke to this weekend that had this same thing happen to him had one beer for lunch, and then 2 beers on the 5pm plane coming back from a working week in Cape Town.

The guys that stopped him said he was just over and so they would have to take him in. Instead they drove him to an ATM....
Posted by Sharko (Petoorsfontein) Monday, September 06, 2010 - 14:15
66. Little Blue Bull : Early prediction from me. And this is not easy to say....

Currie Cup Final: Sharks vs. Bulls (Durban)

Winner: Bulls.

I think the Bulls are going to win the Currie Cup again. They finished the best the Sharks could put on the field with a team devoid of Pierre Spies, Victor Matfield, Gurthro Steenkamp, Morne Steyn......

Bulls will end 2nd on the log, beating WP in their semi-final. Sharks will end first and just pip the Lions in their semi-final. Final in Durban, but Bulls to win. Remember these prophetic words. :-)
Posted by Sharko (Petoorsfontein) Monday, September 06, 2010 - 14:20
67. Sharko, me and my son discussed the Bees thing. We both agreed that if Bees was arrested according to the prescribed rules the killing incident would not have happened.
Posted by Stapper (Pretoria) Monday, September 06, 2010 - 14:24
68. Hi Sharko - You have just too much rugby savvy to be a guppie-suporter! wink-wink - I hope your predictions come true, but I do beleive it is quite possible. And, I think the Bulle were awesome on Sat - to come back after the poor showing in the 1st half proved to me that "we" still have BMT.
Posted by Little Blue Bull ((We've Got The Power - NOW USE IT!)) Monday, September 06, 2010 - 14:28
69. LittleBlueBull - don't worry, we all know Sharko supports the Bulls - he's just in denial...

Just like Bergbok....hehehhe
Posted by zet (Pretoria) Monday, September 06, 2010 - 14:30
70. Little Blue Bull - I will agree, but one word of warning and I am sure Frans Ludeke would be clever enough to see this. The Bulls need to keep their tails up this weekend against the Cheetahs, because although they did play brilliantly in Saturday's second half it was also one of the worst 40 minutes I have seen the Sharks play since 5 games into the Super 14.

I am not trying to take anything from the Bulls - I am just saying watch the Cheetahs. And you guys still have WP and Lions to go as well.

But, I do believe the Bulls can and will do it. Just like last year, it's like the Phoenix rising from the ashes....
Posted by Sharko (Petoorsfontein) Monday, September 06, 2010 - 14:33
71. Wonderlike gevoel om die Sharks op Loftus te wen. Frik het sleg gesukkel, maar ek sou hom nie so vroeg opgesit het nie. Ek sou Dean en Jaco saam begin het, Dean kan vaskop speel, jammer vir sy besering.Die agterlyn het stukke beter gespeel, maar ons moet werk aan eerste verdediging, ons kan nie die eerste tackle mis nie. Was 'n great game
Posted by bulkalfi (Pretoria) Monday, September 06, 2010 - 14:47
72. nou ja mense,

Lyk my my soweto sielkunde het gewerk verlede week. Aan die anderkant moet mens nie soweto op sy baadjie takseer nie. Jy mag beskaam word in die proses.
Ek het geweet die Bulle is tot beter instaat. ek het vanoggend eers die game kon kyk, en moet se dit was game van 2 helfdes. Vir die Bulle om Dewald Potgieter te verloor binne 10 minute en die game op sy kop om te draai, se dit ongelooflik baie. Daar was ook bietjie luck aan ons kant met die Haaie se vrot hantering, maar ten minste was ons beter.

Beter leierskap, verdediging teen die beste aanvallende span, en minder hanteerfoute in teenstelling met die Sharks, het die Bulls gehelp. Ook senior spelers het verantwoordelikheid geneem. Die speler vd wedstryd was vlgs my Ruan Snyman. Dit was die beste wat ek hom nog sien speel het en sy drie was 'n broodnodige spark. Takties was hy goed en die twwestryd tussen hom en McCleo was great.

Die vraag is nou of ons Bulle momentum kan bou vir vlgde naweek teen dieCheetahs. Ek wil so glo. Die span het die potensiaal , die proof is innie pudding. Net jammer ons verloor nou weer vir wynand, maar ins kry darem vir Hougaard en Flip en Guhttro by.

ek is bly die leeus het die naweek gewen want die Kapenaars is aansienlik stiller. Hulle speel opwindende rugby en kan maklik onoorwonne wees na die laaste gamE. Wp het nie sleg gespeel nie, en hulle mis 'n hele paar agterspelers, maar die Leeus was net beter. Goeie vinnige vleuels wat werksoek, bestendige senters en 'n losskkel wat kan dikteer.

Cc is nou interressant, maar daar is nog baie tekens dat die Bulle nog nie arriveer het nie. Die tekens van grootheid is egter daar.

Welcome to the party.
Posted by mossel (Hout Bay) Monday, September 06, 2010 - 14:53
73. @little blue bull belive me he is talented he made sa schools lasy year.Watch the under 19's paly currie cup he links well with talented francois venter!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!Look this yea he has tough competition from goosen,haupleisch,zeilinga and marais schmidt.
Posted by Muzi (Johannesburg) Monday, September 06, 2010 - 15:14
74. @Muzi - thanks for the feed-back. As long as he's not related to the other jantjes....! I shall certainly try and watch him play.
Posted by Little Blue Bull ((We've Got The Power - NOW USE IT!)) Monday, September 06, 2010 - 15:24
75. Ek glo Bulle kan Beker weer vat, daar is nog bietjie skaafwerk hier en daar om te doen. Sterkte Bulle ons weet julle kan.
Posted by sblou (pretoria) Monday, September 06, 2010 - 16:30
76. Mooi BULLE. Dis mos nou sommer baie beter!
Werk hard hierdie week, en fokus op `n 81 minute game. Die Cheeters gaan nie so maklik wees nie.

Nog steeds geen nuus oor die beserings nie, ai nee wat webbie.......

Posted by Bloumens Monday, September 06, 2010 - 16:53
77. Om Saterdag se oorwinning regtig te kan waardeer, kyk 'n slag watter voorspelers nie beskikbaar was nie:

Die drie beste stutte (Steenkamp, Kruger, Roux)
die twee beste hakers (Botha en Chilliboy)
die vier beste slotte (Matfield, Botha, Rossouw, vd Merwe)
na 10 minute die drie beste losvoorspelers (Spies, Stegman en Potgieter)

1) Nou wie praat van die Bulle het nie diepte nie?
2) Watter span sal sonder sy 12 top voorspelers nog steeds die topspan in die kompetisie pakgee?
Posted by Stapper (Pretoria) Monday, September 06, 2010 - 22:23
78. Vanaf News24:

Botha, who has just completed a suspension of nine weeks, is expected to play lock and his performance is being eagerly anticipated.

He may be short of match practice, but has completed a conditioning programme the last month or so and was regularly seen sprinting.

Botha ran in front when the team finished its session with a few sprints on Monday.

Dit lyk vir my asof Bakkies vanaf hierdie week vir die Bulle beskikbaar gaan wees.
Posted by Stapper (Pretoria) Monday, September 06, 2010 - 22:46
79. Post 77: Stapper, die antwoorde op jou vrae is so duidelik as daglig. Niemand is egter so blind soos die wat nie wil sien nie en ongelukkig is dit ewe waar vir vriend en vyand.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Monday, September 06, 2010 - 23:11
80. Ek will amper saam stem dat in die kortermyn is ons bietjie dun met spellers, siende dat in 2011 se currie beker die volgende spellers nie beskikbaar sal wees;

Guthro - World Cup ( Tydens Curries Beker Morne Mellet, Dean Greyling)
Werner Kruger - World Cup ( Tydens Currie Beker Frik Kirsten, Rossouw de Klerk
Jaco Engels - Gaan OP Kings toe.
Chilli - World Cup, my vermoede die Leeus soek hom ( Tydens Currie Bekker: Gary Botha, Maku ????? ons kort iemand met spoed wat inpak kan maak)
Bakkies - World Cup ( Ons het huidiglik nie n enforcer nie. Danie Rossouw sal nie WB 2011 toe gaan hy's oor die muur, maar goed genoeg vir CB. Berend Botha & Andries Fererra moontlik keuses. Ek sal daarvan hou as die bulle kyk na Maruis Coetzer van die Pumas, en ook Paul Willemse van Hoerskool Monument (Krugersdorp)
Victor - World Cup ( Jaundre Kruger - Brilljant, Fudge goeie lynstaan man)
Flip - World Cup ( Verweens kan nie Flip vergelyk met ander spellers, hy is n enforcer)
Willem Steenkamp (Goeie Leierskap baie soos Adolf Malan, hy kom nou eers reg ons moenie ontslae raak van hom nie)
Dewald - World (CJ Stander, Kuun, Stegman, Nardus van der Walt dus as hy BB kontrak het, Marnus Schoeman)
Spies - World Cup - (Van Velze moet roer, maar ja effens van n ramp)
Fourie - World Cup - (Raun Snyman te fyn, Laun Jacobs moet step up_
Hougaard - World Cup
Morne - World Cup - (Ek weet nie..... Brummer moet meer speel kans kry, JLP te onkonstant. Sal daarvan hou as Bulle sal kyk na Matt Rosslee van UCT alhoewel hy vir Griekwas speel alreeds)
Wynand - ( Sal nooit weer Bok span haal, maar bly goed genoeg in my oe in CB wedstryde. Watermeyer moet roer hy sak bietjie uit. Francios Venter dalk die antwoord.)
Buite Senter - Spellers kom nie deur op die posisie. Bulle moet moontlik daarin dink om n senior speller aanteskaf bv. iemand soos - Francios Steyn, Waylon Murray sou perfek gewees het, Johan Jackson, Casey Lualala, Rene Ranger.)
Vleuels - Weereens sukkel om spellers deur te bring. Bjorn Basson defnitief iemand om na te kyk, asook die leeus se u21 speller Ferguson of Michael Killian.
Heelagter - Indien PVD bokke coach sal Kirchner WB toe gaan. Andersins Pieter van der Walt die antwoord. Ons moet n jong heelagter kry met spoed. Brent Russell sal goed wees vir ons.
Posted by Richie Bloumasjien (Johannesburg) Tuesday, September 07, 2010 - 08:20
81. Geluk manne,

Dit was 'n wonderlike oorwinning, onthou net die volgende twee weke is nie makilik nie en gaan wys watter kant toe ons gaan met die CC. Moet ook nie net speel vir 'n vierde plek nie ons wil almal loftus toe gaan so speel vir 'n top twee.
Posted by CC (Pretoria) Tuesday, September 07, 2010 - 08:23
82. Springbok lock Bakkies Botha is back for the Vodacom Blue Bulls this week, and has brought a six pack of smiles to the team ahead of Saturday’s big Absa Currie Cup match against the Cheetahs in Bloemfontein on Saturday.


Botha returns from the nine week suspension for a head butt during the opening Tri Nations game, and is ready and willing to take on the old enemy this weekend.

But just when Naka Drotske thought it would be a tough job with Botha in the pack, along comes the news of the return of the Boks Francois Hougaard, Flip van der Merwe and Chiliboy Ralepelle to the side.

Along with that, captain Gary Botha is over his injury and fetcher Deon Stegmann is also itching to go after a four week injury layoff.

However, the good news at Loftus Versfeld was compounded by the injuries to Bok flanker Dewald Potgieter and lock Fudge Mabeta, with both looking out of action for a little while.
Posted by bloubulbilling (cape town) Tuesday, September 07, 2010 - 08:25
83. Potgieter has a grade two medial ligament tear which will keep him out for four weeks while Mabeta has a shoulder strain that will at least see him miss this weekend’s action.

The Bulls rocketed themselves back into contention and moved up to joint second after their win over log leaders, the Sharks on Saturday and with their six stars back in action, alongside the likes of Wynand Olivier and Jaco Pretorius there is plenty to smile about at Loftus Versfeld this weekend.
Posted by bloubulbilling (cape town) Tuesday, September 07, 2010 - 08:27
84. Dis Great nuus, ons moet nou ernstig begin kyk na die punteverskil want dit kan n home seme final beteken. Goeie nuus dat klomp van die Springbokke terug is. Ek stem saam ons kort diepte op loskakel ernstig asook senters en vleuls. Dan bly heelagter n ernstige probleem.

Ek hoop ons voeter die cheetahs behoorlik op. Go Bulls kan nie wag vir die home semi teen die visvoete nie.
Posted by klaasie (Somerset Wes) Tuesday, September 07, 2010 - 09:20
85. Ai, maar hierdie blog is regtig agter die tyd. Hoekom moet ons nuus kry deur die koerante, wat eintlik al lankal hier op ons blog moes gewees het. Dit is vir my asof die blog se inligting net meer agteruit gaan soos die tyd aangaan. Daar was 'n tyd toe ons elke week met bestuur, afrigters en spelers kon gesels, nou is daar niks. Wat gaan aan ?

O ja, wat Habana betref: kyk na die prent hierbo op ons blog, dit is wanneer ek laas vir Habana sien glimlag het in 'n rugby trui, toe hy vir die Bulle gespeel het. Ter wille van Bokrugby, laat Habana terug kom, die see daar onder doen hom nie goed, al sê hy ook wat.
Posted by bendiebul Tuesday, September 07, 2010 - 09:49
86. Richie Bloumasjien

Wilhelm Steenkamp het vir die Cheetahs geteken.
Wil ook net se, Danie Rossouw is ver van oor die muur af. Hy was die beste 4-slot in die wereld die jaar.

Ons moet nou ons jong manne bystaan en nie net wil koop nie. Waylon Murray moet asb nie Bulle toe kom nie. Dippies is jonk en kort speelkans. Hy is kookwater. Hy en Watermeyer gaan nog legendes in die blou trui word.

Op agsteman het ons ook vir Okkie Kruger.

PS: Het julle Van den Heever se werkverrigting en verdediging teen die Sharks gesien. Hy begin met elke wedstryd beter doen. Kort net meer kanse op die aanval
Posted by Blou seisoen (PTA) Tuesday, September 07, 2010 - 09:57
87. That's why i am not so worried about the next few years remeber the likes of pierre spies and juandre kruger are still young.OUR FUTURE LOOKS BRIGHT INDEED STOP WITH ALL THIS NEGATIVITY GUYS BULLS RUGBY IS IN HEALTH!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Muzi (Johannesburg) Tuesday, September 07, 2010 - 10:30
You need to upgrade your Flash Player
Happy birthday to:
22 Sept. - Bakkies Botha
22 Sept. - Chris Solomons
23 Sept. - Lodie Britz
23 Sept. - Johan Janssen
23 Sept. - Zillen Roos
23 Sept. - Ruan Vermeulen
23 Sept - Hans Weber (Oorlede)